# Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2019 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/c2ac2564-a110-4b76-9b75-f6e056be1feb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2019 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/c2ac2564-a110-4b76-9b75-f6e056be1feb)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Addendum, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                           2019
                           10710
                       REKENINGKUNDE
                       ANTWOORDBOEK

19 bladsye

Naam

                                    VRAAG    PUNTE    NASIENER /
                                                     MODERATOR

                                       1

                                       2

                                       3

                                       4

                                       5

                                       6

                                    TOTAAL

                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE      ANTWOORDBOEK     2
                                                                 10710/19

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                               VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                       REKENINGKUNDE

                                                       TYD: 3 uur

                                                       PUNTE: 300

VRAAG 1:

1.1      Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.

          1.1.1
          1.1.2
          1.1.3
                                                                            3

1.2     BANKREKONSILIASIE

1.2.1    Bereken die volgende op 31 Augustus 2019:
         Korrekte totale vir die KOJ en KBJ:

                       KOJ                               KBJ
                      90 140                            100 280

         Bankrekeningsaldo:

                                                                            15

                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK      3
                                                                     10710/19

1.2.2   Stel die Bankrekonsiliasiestaat op 31 Augustus 2019 op.
         Bankrekonsiliasiestaat op 31 Augustus 2019

                                                                                 7

1.2.3   Verduidelik EEN voordeel van die gebruikmaking van ŉ elektroniese-
        fondsoorplasingstelsel (EFO) eerder as ŉ stelsel van tjeks vir direkte
        betalings aan verskaffers.

                                                                                 2

1.2.4   Die interne ouditeur is bekommerd oor die bestuur van kontant.

        (a)   Identifiseer EEN probleem om sy bekommernis te staaf. Haal
              syfers aan.

                                                                                 2

        (b)   Gee EEN punt van advies oor hoe die probleem in die toekoms
              vermy kan word.

                                                                                 2

                                                                                 b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                    REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK     4
                                                               10710/19

1.3   KREDITEUREREKONSILIASIE

                                                  Krediteure-
                    Krediteuregrootboek
                                               rekonsiliasiestaat
         Saldo            28 370                    25 300

                                                                          9

                                TOTALE PUNTE

                                     40

                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK     5
                                                             10710/19

VRAAG 2:

2.1     KLEMISH VERVAARDIGERS

2.1.1    PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
         28 FEBRUARIE 2019
          Direkte materiaalkoste
          Direkte arbeidskoste
          Primêre koste
          Fabrieksbokoste

          Totale koste van produksie
                                                                        13

2.1.2    VERKORTE INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
         28 FEBRUARIE 2019
          Verkope                                          8 160 000
          Koste van verkope

                                                                        11

                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE          ANTWOORDBOEK     6
                                                                      10710/19

2.2     DAMARA SE JUWELE

2.2.1    Gelykbreekpunt:

         (a)   Bereken die gelykbreekpunt vir Februarie 2019.

                                                                                 4
         (b)   Damara is tevrede met die resultate. Verduidelik EEN rede met
               syfers, om Damara se tevredenheid te staaf.

                                                                                 3

2.2.2    Verwys na die eenheidskoste.

         (a)   Verduidelik waarom die vaste koste per eenheid verminder het.

                                                                                 2
         (b)   Gee EEN moontlike rede vir die verandering in direkte
               materiaalkoste.

                                                                                 2

                                    TOTALE PUNTE

                                           35

                                                                                 b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK                 7
                                                                       10710/19

VRAAG 3

3.1     KONSEPTE

         3.1.1
         3.1.2
         3.1.3
         3.1.4
                                                                                          4

3.2     PHAMBILI BEPERK

3.2.1   Stel die volgende notas vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2019, op.

        (a)      Gewone aandelekapitaal

                                                                                      11

        (b)      Behoue inkomste
        Saldo aan die begin van die jaar                                  355 500

        Gewone aandele dividende

        Saldo aan die einde van die jaar
                                                                                      11

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE      ANTWOORDBOEK     8
                                                                  10710/19

3.2.2   Voltooi die Balansstaat (Staat van die Finansiële Posisie) op
        28 Februarie 2019. Waar notas nie verlang word nie, toon ALLE
        bewerkings.
        BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2019

         BATES
         NIE-BEDRYFSBATES

         BEDRYFSBATES                                         1 400 200

         Kontant en kontantekwivalente
         TOTALE BATES

         EKWITEIT EN LASTE
         GEWONE AANDEELHOUERSBELANG / -EKWITEIT
         Gewone aandelekapitaal

         NIE-BEDRYFSLASTE
         Lening

         BEDRYFSLASTE                                         1 208 000
         Handels en ander betaalbares

         TOTALE EKWITEIT EN LASTE
                                                                             29

                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK          9
                                                                     10710/19

3.3 OUDIT

   3.3.1    Verduidelik waarom die aandeelhouers tevrede sal wees met die
            verslag.

                                                                                 2

   3.3.2    Tello Motloung, die besturende direkteur, het die ouditeure in
            kennis gestel dat hy van plan is om die onuitgereikte aandele self
            te koop sonder om die ander aandeelhouers in te lig. Watter
            advies moet die ouditeure aan Tello gee? Verduidelik.

                                                                                 2

   3.3.3    Verduidelik waarom die ouditeure dit nodig vind om die
            bladsynommers in hulle verslag te stipuleer.

                                                                                 2

   3.3.4    Verduidelik TWEE belangrike gevolge vir Mxo en Frank indien
            hulle nalatig is in die uitvoering van hul pligte.

                                                                                 4

                                     TOTALE PUNTE

                                            65

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                      REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     10
                                                                10710/19

VRAAG 4:

4.1   Bereken die ontbrekende bedrae soos aangedui deur (a) – (e) op die
      Vaste Bate Nota.

             BEREKENINGE                              BEDRAG

       (a)

       (b)

       (c)

       (d)

       (e)

                                                                           17

                                                                            b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK      11
                                                                   10710/19

4.2               KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG
                            28 FEBRUARIE 2019
                                                                   R
       KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

       Kontant genereer uit bedrywighede
       Rente betaal                                                (208 800)
       Dividende betaal
       Inkomstebelasting betaal

       KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

       KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE

       Netto verandering uit kontant en kontantekwivalente

       Kontant en kontantekwivalente aan die begin van die
       jaar

       Kontant en kontantekwivalente aan die einde van die                     30
       jaar

 4.3   Bereken die Skuld-Eienaarsbelangverhouding vir 2019.
       (Rond af tot TWEE desimale punte.)

                                                                               3

                                                                                   b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK       12
                                                                     10710/19

4.4   Die direkteure het besluit om die lening gedurende die huidige finansiële
      jaar te verhoog. Verduidelik TWEE finansiële aanwysers om aan te toon
      hoekom dit ŉ goeie besluit was. Haal syfers aan.

                                                                                  8

4.5   Die raad van direkteure is van mening dat die aandeelhouers gelukkig
      moet wees met hulle persentasie opbrengs en met die markprys van
      hulle aandele. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers met
      syfers om hulle mening te staaf.

                                                                                  6

4.6   Die Kontantvloeistaat toon ŉ paar belangrike besluite wat deur die
      direkteure geneem is.
      Behalwe vir lenings, identifiseer TWEE goeie besluite. Verduidelik die
      invloed van die besluite op die maatskappy. Haal syfers aan.

                   BESLUIT                      INVLOED OP MAATSKAPPY

                                                                                  6

                                    TOTALE PUNTE

                                           70

                                                                                  b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK     13
                                                                     10710/19

VRAAG 5: VOORRAADWAARDASIE EN BTW

5.1     Kies die korrekte woord(e) vanuit dié wat tussen hakies gegee word.
        Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (5.1.1 – 5.1.4) in die
        ANTWOORDBOEK neer.

         5.1.1

         5.1.2

         5.1.3

         5.1.4
                                                                                4

5.2     KROOKED SKAATSPLANK HANDELAARS

5.2.1   Bereken die volgende op 28 Februarie 2019:

        (a)      Waarde van die eindvoorraad volgens die geweegde
                 gemiddeldemetode:

                                                                                9
        (b)      Koste van verkope:

                                                                                4
        (c)      Bruto wins:

                                                                                3

                                                                                b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK      14
                                                                  10710/19

5.2.2   G Gonzales wil tussen die geweegde gemiddelde metode en die EIEU-
        metode wissel, afhangende van die resultaat wat ŉ hoër koste van
        verkope tot gevolg sal hê.

        (a)   Volgens jou mening, waarom dink jy wil G Gonzales die waarde
              van koste van verkope in die finansiële state wil vermeerder?

                                                                              2
        (b)   Gee EEN rede waarom die boekhouer sê dat die wisseling tussen
              twee voorraadwaardasiemetodes nie aan die vereistes van die
              AARP voldoen nie.

                                                                              2

                                                                              b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK     15
                                                                    10710/19

5.3   PROTEK HANDELAARS

       Dui ŉ verskillende probleem in elke winkel aan. Haal syfers aan om
       elke probleem wat geïdentifiseer is, te staaf en gee vir Patrick Ace
       advies oor hoe om elke probleem op te los.

                    Probleem (Haal syfers aan.)        Oplossing / Advies

        Winkel 1:
        Lucas

        Winkel 2:
        Pitso

        Winkel 3:
        Pepe

                                                                               9

                                                                               b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK       16
                                                                   10710/19

5.4     BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE (BTW)

5.4.1   Bereken die bedrag BTW ontvangbaar van / of betaalbaar aan die SAID
        op 30 Junie 2019. Dui aan of die bedrag ontvangbaar of betaalbaar is.

        Ontvangbaar / Betaalbaar:
                                                                                10

5.4.2   Die eienaar wil die BTW bedrag op oninbare skulde verander van R900
        tot R6 000. Gee EEN rede waarom jy nie saam met hom saamstem nie.

                                                                                2

                                    TOTALE PUNTE

                                          45

                                                                                 b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK     17
                                                                    10710/19

VRAAG 6: BEGROTINGS

6.1     SEAGATE HANDELAARS

         Voltooi die tabel in die ANTWOORDBOEK deur slegs die bedrae vir
         Julie 2019 in die toepaslike kolomme in te vul.

                                                        Bedrag in die
                         Bedrag in die
                                                       Geprojekteerde
                      Kontantbegroting vir
           NR.                                        Inkomstestaat vir
                          Julie 2019
                                                          Julie 2019
                  ONTVANGSTE      BETALING       INKOMSTE        UITGAWE
           bv.        R3 300                       R3 300
          6.1.1
          6.1.2
          6.1.3
          6.1.4
          6.1.5
          6.1.6
                                                                               10

6.2     BRITE HANDELAARS

6.2.1    Bereken die kredietverkope vir Augustus 2019 en voltooi dan die
         Debiteure-invorderingskedule vir September 2019.
                                KREDIETVERKOPE              SEPTEMBER
          Junie                         46 200
          Julie                         54 000                     4 320
          Augustus
          September                     36 960

                                                                               7

                                                                                b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK          18
                                                                     10710/19

6.2.2   Bereken die ontbrekende bedrae soos aangedui deur (a) – (e) op die
        Kontantbegroting.
                              BEREKENINGE                         BEDRAG
           (a)

           (b)

           (c)

           (d)

           (e)
                                                                                     12

6.2.3   (a) Die eienaar, Cleve, het besluit op spesiale kortings aan kliënte
            gedurende Augustus aan te bied. Kliënte sal weekliks telefonies of
            per sms herinner word oor hierdie aanbieding.
            Jy is van mening dat dit NIE tot die besigheid se voordeel is nie. Gee
            TWEE redes om jou opinie te ondersteun. Haal syfers aan.

                                                                                     4
        (b) Verduidelik wat jy aan Cleve sal sê oor die beheer van die
            volgende kostes. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf en gee
            EEN punt van advies in ELKE geval.

                           KOMMENTAAR MET
             ITEM                                              ADVIES
                               SYFERS

         Aflewerings-
         koste

         Advertensies

                                                                                     6
                                                                                      b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                        REKENINGKUNDE          ANTWOORDBOEK      19
                                                                     10710/19

6.2.4   (a)   Bereken die aankoopprys van die nuwe voertuig.

                                                                                 4
        (b)   Behalwe vir die deposito en die maandelikse paaiement van R6 875
              op die nuwe voertuig, verduidelik hoe die volgende maand se
              Kontantbegroting beïnvloed sal word. Noem TWEE punte.

                                                                                 2

                                   TOTALE PUNTE

                                          45

                                                                         TOTAAL: 300

                                        EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Accounting Answer Book June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-answer-book-june-2019-eng/f0337e26-60ca-46dd-91c2-7c1abed76045) — Accounting · Addendum · 2019 · Eng
- [Accounting May June 2019 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2019-answer-book-afr/d2ef1963-f26e-4547-bf51-2b6a5937fffd) — Accounting · Addendum · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X5 Preparatory 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x5-preparatory-2018-answer-book/1421ebad-78d7-44c5-8bc8-32ed3600ed1b) — Accounting · Addendum · 2018
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
