# Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p1-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/4ed523cc-380e-4105-9061-8a70080628e9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p1-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/4ed523cc-380e-4105-9061-8a70080628e9)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                        2020
                         NASIENRIGLYNE

                 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)

NASIENBEGINSELS

1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte
    op ŉ ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
    strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van
    toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
    bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die
    bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is
    nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
    kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag
    nie as ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
    redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
    enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt
    toeken nie
10. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die
    memorandum verskaf.
11. Kodes: F = vreemde item; P = plasing / aanbieding.
12. Hierdie memorandum is nie vir publiekeverspreiding nie, omdat sekere items dalk
    verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.

9 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                      10711/20

VRAAG 1: KONSEPTE EN FINANSIËLE STATE                                                   (50 punte; 40 minute)

1.1     KONSEPTE
        1.1.1    B                                                    
        1.1.2    A                                                    
        1.1.3    D                                                    
        1.1.4    C                                                                                       4

1.2.1 Bereken die korrekte netto wins.
       Netto wins volgens wins en verlies                                           1 810 404
       Rente op vaste deposito                    (504 000 x 10%)                      50 400 ✓
       Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering                                       180 ✓
                                                     64 800 x 5% (3 420 - 3 240)
        Huurinkomste                                         (94 608 x 230/1460)     (14 904)    ✓✓
        Verlies van voorraad                                     (25 200 x 30%)        (7 560)   ✓
        Versekering                                               (15 120 x 5/12)        6 300   ✓✓
        Direkteursfooie                                                                (9 000)   ✓
        Rente uitgawe                             (709 200 + 223 200 – 846 000)       (86 400)   ✓✓
        Belasting                                                                   (483 120)    ✓
        Korrekte netto wins na belasting            *(bewerking, een deel korrek)   1 266 300    *      12

1.2.2   HANDELS EN ANDER BETAALBARES
        Debiteurekontrole                                                             64 800
        Minus: voorsiening vir oninbare skulde            (64 800 x 5%)               (3 240)    ✓
        Netto handelsdebiteure                               (bewerking)              61 560     
        Opgelope inkomste                     (sien rente op VD hierbo)               50 400     
        Vooruitbetaalde uitgawes               (sien versekering hierbo)                6 300    
        Versekeringseis (25 200 x 70%)                                                17 640     ✓
                               (kan ook saam met opgelope inkomste getoon word)
        SAID: Inkomstebelasting (524 520✓ – 483 120✓) *(bewerking, een deel  400 *
                                                                         41korrek)
                                         *(bewerking, een deel korrek)  177 300 *
                                                                                                          9

                                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                 10711/20

1.2.3 TWEE-RIGTING BPK.
              BALANSSTAAT (STAAT VAN DIE FINANSIËLE POSISIE) OP
                                  29 FEBRUARIE 2020
      BATES
      NIE-BEDRYFSBATES                    (bewerking, een deel korrek) 5 483 052 
      Vaste Bates                                                      5 180 652 ✓
      Finansiële bates
      Vaste deposito (504 000 – 201 600)                                 302 400 ✓
                                                                                                                 4

      BEDRYFSBATES                                                (7 548 522 – 5 483 052)        2 065 500 
                                                             (Nie-bedryfsbates – Totale bates)
      Voorraad (757 800 ✓ – 25 200 ✓)              (een deel korrek)                               732 600 
      Handels ander betaalbares                         (sien 1.2.2)                               177 300 
      Kontant en kontantekwivalente (954 000 + 201 600✓)                                         1 155 600 
                                                                          (ontbrekende syfer)
      TOTALE BATES                                           (sien totale ekwiteit en laste)     7 548 552  8

      EKWITEIT EN LASTE
      AANDEELHOUERSBELANG                                    (700 000 ✓ x 8,80 ✓)                6 160 000 
      ([1 000 000 x 60%] 600 000 + 200 000 – 100 000 = 700 000)
      Aandelekapitaal                                                           (bewerking)      5 354 860 
      Behoue inkomste                                                                              805 140 ✓ 5

      NIE-BEDRYFSBATES                                                                            572 400
      Lening : Kanara Bank                            (709 200 ✓ – 136 800 ✓)                     572 400  3
                                                                             (een deel korrek)

      BEDRYFSBATES                                                              (bewerking)        816 152   
      Handels en ander betaalbares                                                                 112 352
      Aandeelhouers vir dividende                                 (700 000 x 0,81)                 567 000   ✓
      Korttermyn gedeelte van die lening                      (sien langtermynlening hierbo)       136 800   
      TOTALE EKWITEIT EN LASTE                                  (bewerking, een deel korrek)     7 548 552    5     25
      Vreemde inskrywings -1 (maks -2)
      Plasing / Voorlegging / Onvolledige besonderhede -1 (maks -2)

                                                     Punte

                                                        50

                                                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                     10711/20

VRAAG 2

2.1         2.1.1        Onwaar 
            2.1.2        Waar 
            2.1.3        Onwaar                                                                        3

2.2.1       Gewone aandelekapitaalnota

            Gemagtigde
            1 200 000 gewone aandele

            Uitgereik

              480 000  Aandele uitgereik op 1 Mei 2019                                1 500 000 

                                 Gewone aandele uitgereik op 30 Julie
              120 000                                                                  480 000 
                                 2019
              (50 000)          Gewone aandele teruggekoop teen                       (165 000) 
                                 R3,30           GMP mag nie R4,40 wees nie

             550 000 Aandele uitgereik op 30 April 2020                             1 815 000 
               een deel korrek

            2 739 000 (aandeelhouersbelang)
               4.98 (NBW)
            = 550 000
                                                                                                       11

            Behoue Inkomste nota

            Saldo aan die begin van die finansiële jaar                                  606 000
            Netto wins na belasting (360 000 70/30) OF (1 200 000 – 360 000)           840 000
            Terugkoop van aandele             (220 000 – 165 000) OF (50 000 x 1,10)
                                                                                       (55 000) 
                                              sien GAK hierbo        een deel korrek

            Dividende                                                                  (467 000) 

        •   Betaal                 (600 000 x 21/100)             een deel korrek      126 000

        •   Aanbeveel              (550 000 x 62/100)              een deel korrek     341 000

            Saldo aan die einde van die finansiële jaar                                  924 000
                                                                                                       13

                                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10711/20

2.2.2   Bereken die inkomstebelasting betaal.
        22 600  + 360 000  – 12 800  = 369 800 een deel korrek
                            OF
        – 22 600  – 360 000  + 12 800  = – 369 800  een deel korrek
        Merk slegs een lyn – kies die lyn wat die leerder bevoordeel
        Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening.                                      4

        Bereken die dividende betaal.

        126 000 + 220 500 = 346 500 een deel korrek
           Sien BI

        Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening.                                      3

        Bereken die lening terugbetalingsbedrag.
        135 000 – 246 000 = (111 000) 
        Aanvaar as tekens omgeruil is.

                                                                                                  2

        Bereken die netto verandering in kontant en kontantekwivalente.

         Netto verandering in kontant en                                     105 000
         kontantekwivalente                                                  een deel korrek

         Bank beginsaldo (35 600 – 22 000)                                (13 600) 
                                                                             een deel korrek

         Bank eindsaldo                                                        91 400
                                                                                                  5

2.2.3   Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite
         Vaste Bates aangekoop
         5 890 000 + 26 900 + 22 000 – 5 328 000
         OF
         5 328 000 - 26 900 – 22 000 – 5 890 000                        (610 900) 
         Merk slegs een lyn – kies die lyn wat die leerder bevoordeel    een deel korrek
         Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening

         Opbrengs met bateverkope                                             22 000

         Vaste deposito verval                                           105 000
         (210 000 x 1/2) OF (315 000 x 1/3) OF (315 000 – 210 000)     een deel korrek

                                                                        (483 900) 
                                                                         een deel korrek
                                                                                                 9

                                                       Punte

                                                          50

                                                          5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                      10711/20

VRAAG 3

3.1.1   Bereken die vuurproefverhouding.

        2 273 400✓ - 942 200✓ : 1 024 000✓

        = 1 331 200 : 1 024 000

        = 1,3 : 1  een deel korrek moet getoon as ŉ verhouding (x : 1)
                                                                                                        4
        Bereken die skuld-eienaarsbelangverhouding.

        3 000 000 ✓ : 13 686 600 ✓

        = 0,21 : 1  een deel korrek moet getoon as ŉ verhouding (x : 1) aanvaar 0.22
                                                                                                        3
        Bereken die opbrengs op gemiddele aandeelhouersbelang.

                     1 335 600✓         x 100                   = 10.54%  een deel korrek
        ½  (13 686 600✓ + 11 653 000✓)                                     moet getoon word as ŉ %
                 25 339 600 Twee punte
                    12 669 800 Drie punte

                                                                                                        5

3.1.2   Lewer kommentaar oor die dividendebeleid vir 2020. Voorsien ŉ
        berekening om jou antwoord te staaf.
        40 ✓ x 100 = 51,95% OF 52% (een deel korrek; moet getoon word as ŉ %)
        77 ✓
        Kommentaar  ✓      Syfers ✓
        Die direkteure verdeel 52% van die verdienste in dividende en behou 48%.

        Die direkteure verdeel 40% minder en behou 40% meer in vergelyking met
        2019.
                                                                                                        5

3.1.3   Die direkteure het besluit die dividendebeleid vir 2020 te verander. Gee
        TWEE redes vir die verandering.

        Die direkteure het besluit om meer verdienste in 2020 te behou omdat hulle
        beplan vir groei en uitbreiding. ✓✓

        Vir die gelykstelling / gelykmaking van dividende ✓✓
                                                                                                        4

                                                            6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10711/20

3.1.4   Lewer kommentaar oor die hefboomfinansiering en die graad van risiko
        vir 2020. Haal TWEE relevante aanwysers in jou kommentaar aan.
        Finansiële aanwysers     Syfers Verduideliking ✓✓

        Die skuld-eienaarsbelang verhouding is 0,21:1 (sien 3.1.1). Die maatskappy is
        laaggerat en het ŉ lae risiko.

        Die OOTKA is 16,4% wat hoër is as die rentekoers van 11%. Die
        maatskappy is positief gerat.
                                                                                             6

3.1.5   Die aandeelhouers is ontevrede met die terugkoopprys van aandele.
        Gebruik toepaslike aanwysers en syfers en verduidelik waarom hulle
        ontevrede is.
        Verduideliking ✓    Syfers en/of finansiële aanwysers ✓✓
        Relevante verhoudings : NBW en markprys van die aandele

        Die terugkoop prys van 800 sent per aandeel is meer as die NBW van R7,78
        en meer as die JSB se prys van R7,80.
                                                                                             3

3.2     OUDITVERSLAG

3.2.1   Verduidelik kortliks die rol van die onafhanklike ouditeur.

        Geldige verduideliking ✓✓

           •   Beskerm die belange van die aandeelhouers
           •   Word deur die aandeelhouers aangestel om ŉ onafhanklike mening
               uit te spreek of die finansiële state ŉ ware en redelike weerspieëling is
               van die finansiële posisie van die onderneming
                                                                                             2

3.2.2   Watter tipe ouditverslag het Ivory Beperk ontvang? Verduidelik jou
        keuse.
        Weerhouding van mening ✓

        Geldige verduideliking ✓✓

           •   Daar is onvoldoende bewyse om ŉ mening uit te spreek omdat die
               skenking van R350 000 nie bevestig kon word nie.
           •   Voorraad is oorwaardeer (te hoog)/Bedryfsuitgawes is onderwaardeer
               (te laag)
                                                                                             3

                                                  7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10711/20

3.2.3   Aan wie is die ouditverslag geadresseer?

        Aandeelhouers ✓

                                                                                         1

3.2.4   Noem TWEE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur as hy NIE
        die skenking in sy verslag genoem het nie.

        Geldige verduideliking ✓     ✓

           •   Hy kan verhoor word deur die professionele liggaam.
           •   Hy mag nie weer as eksterne ouditeur aangestel word nie.
           •   Hy mag aangekla/beboet word/sy lisensie om te praktiseer verloor.
                                                                                         2

3.2.5   Noem EEN gevolg wat hierdie verslag op die maatskappy kan hê.

        Geldige verduideliking ✓✓

           •   Dit kan negatiewe publisiteit skep, wat kan lei tot ŉ swak beeld.
           •   Dit kan lei tot die afname aan beleggersvertroue/potensiële
               beleggers.
           •   Bestaande aandeelhouers sal moontlik hul aandele wil verkoop, wat
               kan lei tot die afname in die vraag na aandele.
           •   Die direkteure sal aanspreeklik gehou word.
           •   Direkteure kan ŉ stem van geen vertroue/wantroue kry.
                                                                                         2

3.2.6   Hoe sal hierdie verslag die prys van aandele beïnvloed?

        Geldige verduideliking ✓✓

        Aandeelhouers sal moontlik hul aandele wil verkoop, wat kan lei tot ŉ daling
        in die aandeelprys/daling in die vraag.
                                                                                         2

                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10711/20

3.2.7   Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeure na die IFRS in die
        ouditverslag verwys.
        Geldige verduideliking ✓✓

           •       Die finansiële state moet vergelykbaar wees met dié wat
                   internasionaal deur maatskappye opgestel is.
           •       Om aan die vereistes van die maatskappy wet te voldoen.
                                                                                   2

3.2.8
(a)     Verduidelik die behoefte aan ŉ korporatiewe maatskaplike belegging.
        Geldige verduideliking ✓✓

              Dit is ŉ aanbeveling van die King-Kode wat die gemeenskap se
               •
              welwillendheid, lojaliteit en ondersteuning sal verseker.
          • Dit toon goeie sosiale verantwoordelikheid.
          • Voldoening aan die drieledige-basislyn.                                2
(b)     Wat verstaan jy as daar verwys word na die drieledige-basislyn?

        Geldige verduideliking ✓✓

        Dit is ŉ aanbeveling van die King-Kode wat maatskappye aanmoedig om op
        wins, mense en omgewing/planeet te konsentreer, sodat doelwitte en
        doelstellings op ŉ gewenste/wenslike manier verwesenlik word.
                                                                                   2
(c)     Watter komponent van die jaarlikse gepubliseerde finansiële state
        moet inligting oor die skenking aan die COVID-19 Kospakkiehulp-
        verlening bevat?

        Die direkteursverslag. ✓✓

                                                                                   2

                                               Punte

                                                 50

                                                  9

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-june-2022-afrikaans-final/46a00290-3eef-4646-8f78-18a84ed5df72) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 MEMO SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/ba3a1ff7-09fc-402c-b9a3-c6afdd6d6bd6) — Accounting · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Memo · 2024 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
