# Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers-1/7089d0d2-69af-4337-aaa0-064d952a5dcb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers-1/7089d0d2-69af-4337-aaa0-064d952a5dcb)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                        2020
                         NASIENRIGLYNE

                        REKENINGKUNDE V2 (10712)

NASIENBEGINSELS
1.  Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ŉ kandidaat nie punte op ŉ
    ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte
    vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing
    indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat
    voorsien is.
4. Indien ŉ vooraansuiweringsyfer as ŉ finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt
    toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
    geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie,
    aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate
    te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as
    ŉ negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van
    die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige
    item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie
10. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum
    verskaf.
11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding.
12. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk
    verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.

11 bladsye

                                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10712/20

VRAAG 1: VERSOENING EN BTW                                                   (35 punte; 30 minute)

1.1.1   Identifiseer die items wat in die KOJ aangeteken moet word.

        Kandidate mag die item nr. of beskrywing of bedrag toon om punte te verdien.

        Item 3 / Kommissie inkomste / R10 000 ✓
        Item 5 / Rente inkomste / R410 ✓
        Item 8 / Gekanselleerde tjek / R5 000 ✓
        Item 12 / Bedrieglike (Bedrog) inskrywing / R88 ✓

        -1 vreemde item, maks - 1
                                                                                                   4
1.1.2   Identifiseer die items wat in die KBJ aangeteken moet word.

        Kandidate mag die item nr. of beskrywing of bedrag toon om punte te verdien.

        Item 4 / Bankkoste / R1 070 ✓
        Item 6 / Geweierde tjek / R3 800 ✓
        Item 8 / EFO vervanging van tjek / R6 000 ✓

        Ignoreer Item 12 vir R44 (nie ŉ vreemde item nie)
        -1 vreemde item, maks - 1
                                                                                                   3
1.1.3   Voltooi die Bankversoeningstaat op 30 Junie 2020.
                           Bankversoeningstaat op 30 Junie 2020.
                                                           Debiet                   Krediet
        Saldo volgens Bankstaat                                                        60 096
        Uitstaande deposito                                                          ✓ 37 200
        Uitstaande Tjeks:
                     Nr. 7747 (gedateer 31 Julie 2020)     ✓ 136 000
        Uitstaande EFO’s:
                      Item 8 (hangende)                      ✓ 6 000
                      Item 11                               ✓ 15 400
        (Bedrieglike) inskrywing wat reggestel moet word                              ✓✓ 132
        (44 x 3)
        Saldo volgens Bankrekening                balanserende syfer                 59 972
                                                                                     Kan ook as
                                                                                   debiet getoon
                                                                                            word
                                                                       157 400        157 400
        -1 vreemde inskrywings, maks - 1 en/of -1 swak aanbieding, maks -1
                                                                                                   7

                                                       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10712/20

1.1.4   Verduidelik hoe die onderneming item 9 moes hanteer het.

        Enige aanvaarbare verduideliking ✓✓ (een punt vir gedeeltelike antwoord)

           •   Dit is ŉ vooruitgedateerde tjek ontvang – moes nie gedeponeer wees nie.
           •   Dit moes in ŉ register vir vooruitontvangde deposito’s aangeteken word en
               bewaar in ŉ plek van veiligheid totdat die datum vir deponering
               aangebreek het

                                                                                           2
1.1.5   Was dit volgens jou ŉ goeie besluit deur Woodmead Handelaars om ŉ vaste
        deposito ten bedrae van R100 000 op 15 Junie 2020 aan te gaan?
        Verduidelik jou antwoord. Haal syfers of bewyse uit die vraag aan om jou
        antwoord te staaf.

        Enige geldige opinie ✓✓ syfer(s) ✓ (een punt vir gedeeltelike antwoord)

        Nee, dit was nie ŉ goeie besluit nie aangesien daar volgende maand ŉ
        oortrekking op die banksaldo gaan wees wanneer die vooruitgedateerde tjek van
        R136 000 vir betaling aangebied word.
          OF
          Rente op die vaste deposito is laer as die rente op ŉ oortrokke rekening
          OF
          Moontlikheid van kontantvloei probleme: (59 972 + 136 000) = 195 972 oortrokke
          sien 1.1.3

        Indien kandidate ŉ gunstige banksaldo bereken het, kan hul punte vir ŉ JA
        antwoord met ŉ geldige verduideliking verdien.

                                                                                           3

                                                 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                            10712/20

1.2     BTW
1.2.1   Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (A) tot (C).
              Berekeninge                                         Antwoord
         (A) 138 000 x 15/115                                        18 000 ✓✓
         (B) 138 000✓ x 25/75✓ x 15/115✓                              6 000 
                   46 000 twee punte                                                      Een deel korrek
                   OF
                   120 000 x 25/75 x 15/100
                   40 000 twee punte
                   OF
                   18 000 x 25/75
                   Merk slegs een lyn

         (C)       6000 x 15%                                                                   900 ✓

                                                                                                                 7

1.2.2   Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan of ontvangbaar van SAID op
        29 Februarie 2020. Dui aan of die bedrag onder bedryfsbates of bedryfslaste
        in die Balansstaat aangeteken sal word.

                    *✓                        ✓                             ✓
        (15 360 + 23 040 + 900 + 1 800) – (576 + 2 304) – (18 000 + 6 000) = 14 220
        sien 1.2.1 c                                              sien 1.2.1 a & b          een deel korrek
         OF
          *✓      ✓        ✓        ✓
        41 100 – 2 880 – 24 000 = 14 220
                       26 880 twee punte

        Bedryfslaste ✓ moenie Bate aanvaar nie (ongeag bewerkings). Aanvaar grootboekrekening
        * ten minste twee bedrae ingesluit in die hakkie

                                                                                                                 7

1.2.3   Gee TWEE moontlike redes vir die inskrywing van R576 aan die debiet kant
        van die rekening.
           TWEE redes ✓ ✓
           • Oninbare skulde
           • Korting toegestaan

                                                                                                                 2

                                                            PUNTE

                                                             35

                                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10712/20

VRAAG 2: VERVAARDIGING                                                   (40 punte; 30 minute)

2.1
2.1.1   Bereken die waarde van die slotvoorraad van grondstofvoorraad.

        3 600 x 168            = 604 800 ✓
        3 200  x 173 ✓        = 553 600                                                         5
        6 800 – syfer bo       = 1 158 400 

2.1.2   Bereken die direkte materiaalkoste uitgereik vir produksie.

        388 800✓ + 5 154 800✓ – 1 158 400 = 4 385 200  een deel korrek
                                     Sien 2.1.1
        OF
        388 800 ✓ + 1 782 000 ✓+ 2 214 400 ✓ = 4 385 200 ✓ een deel korrek                       4

2.1.3   Bereken die direkte arbeidskoste.
                                          Moet 1% van antwoord wees
        10 x 1 920 x 25 = 480 000 ✓       + 4 800        = 484 800  een deel korrek

           560 x 50                                        = 28 000✓✓

           20 000 + 200                                    = 20 200 ✓ een deel korrek

                                                           = 533 000  een deel korrek
                                                                                                 8

2.1.4   PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 30 SEPTEMBER 2020

        Direkte materiaalkoste                              sien 2.1.2           4 385 200 

        Direkte arbeidskoste                                sien 2.1.3             533 000 

        Primêre koste                   bewerking , moet bygetel wees            4 918 200 

        Fabrieksbokoste        (252-22) = 230 ✓x 16 160 ✓                        3 716 800 

        Totale vervaardigingskoste      bewerking , moet bygetel wees            8 635 000 

        Werk in proses voorraad aan die begin van die jaar                           60 000 ✓

                                                                                 8 695 000 

        Werk in proses voorraad aan die begin van die jaar                         (20 000) ✓
                                                                                                 11
        Totale koste van produksie van klaarprodukte                             8 675 000 

                                                  5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10712/20

2.2
2.2.1   Verduidelik waarom dit noodsaaklik is om jaarliks die gelykbreekpunt te
        bereken. Verskaf TWEE redes.
           • Om te beplan vir produksievlakke om sodoende winsgewend te wees/
              om moontlike probleme in produksievlakke te bepaal. ✓✓
           • Om te bereken wat die minimum aantal eenhede is wat vervaardig moet
              word om alle kostes te dek. ✓✓

                                                                                         4

2.2.2   Toon ŉ berekening om die gelykbreekpunt van 3 998 eenhede te bewys.

             109 945 
           87,50  – 60 
        = 3 998 eenhede
                                                                                         4

2.2.3   Behoort Mischka bekommerd te wees oor die gelykbreekpunt van 2020?
        Vergelyking ✓ Syfers ✓ wins of verlies ✓

        Ja ✓
           • 2 000 eenhede is geproduseer wat minder is as die GBP van 3 988, dus
             word ŉ verlies gely (1 998 eenhede).

           •   Die GBP het met 2 248 eenhede vermeerder, terwyl die aantal eenhede       4
               geproduseer met 500 eenhede toegeneem het.

                                         PUNTE

                                            40

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                   10712/20

VRAAG 3: VOORRAAD EN VASTE BATES                                                     (45 punte; 35 minute)

 3.1    TALLIES BPK
                                                                              Ignoreer hakies in finale antwoord

                                              Bewerkings                                     Antwoord

        (A)      460 000 x 15/100 x 9/12 = 51 750                                     R 71 749 
                 20 000  – 1 = 19 999                                              Bewerking, een deel korrek
                                                                                      (5)

                                                                                       R 170 000 
        (B)      (1 200 000 – 350 000) x 20/100 x 12/12
                                                                                       Bewerking, moet met 20%
                          850 000 two marks                                           (3)
                                                                                      vermenigvuldig

                                        refer (c)
        (C)
                 850 000 – 170 000 – 600 000                                        R 80 000 
                 (1 200 000 – 350 000) one mark for both                              (4)
                                                                                      Bewerking, een deel korrek
                                                                                                                     12
3.2.1   SAK EN PAK

         Bereken die waarde van slotvoorraad op 29 Februarie 2020.
                                          823 410 ses punte
                            815 170 drie punte
         789 130 twee punte                              746 090 drie punte
                                         (2 584 x 20)        (60 x 290)
         25 640 + 763 490 + 51 680  – 17 400                                 x 194 
                         2 614 
                                  (90 + 2 584 – 60)

         823 410          ses punte
          2 614            twee punte

              Agt punte               Een punt
         =     315            x         194

         = 61 110  een deel korrek, moet vermenigvuldig met eenhede
                                                                                                                     10

                                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                 10712/20

3.2.2   Bereken die koste van verkope.
        (25 640 + 763 490– 17 400 + 51 680)
                            823 410  – 61 110 
                                                        sien 3.2.1

        = 762 300  een deel korrek
                                                                                                                    3
        Bereken die bruto wins.

        1 089 000  – 762 300  = 326 700  een deel korrek
                            Sien bo
                                                                                                                    3
        Bereken die gemiddelde voorraadhoudings tydperk (in dae).
                     43 375 drie punte
                                 sien 3.2.1
        ½  (25 640 + 61 110 ) x 365 = 20,8  dae een deel korrek
              762 300  see hierbo        aanvaar 21 dae moet met 365 vermenigvuldig
        Gebruik van teller en noemer moet korrek wees                                                               5

3.2.3   Behoort die eienaar tevrede te wees met bogenoemde
        voorraadhoudings tydperk? Verduidelik. Haal syfers aan. Let WEL: Die
        voorraadhoudings tydperk vir 2019 was 65 dae.

        Ja / Nee  afhangende van berekening bo; geen berekening geen punte; moet ook nie verduideliking onder
        weerspreek nie

        Tendens / Verduideliking  en syfer 

        •   Die voorraadhoudingstydperk het afgeneem van 65 tot 21 dae / met 44
            dae sien 3.2.2
        Antwoorde vir een punt:
        •   Verbeter verkope - kontantvloei
        •   Voorkom voorraad opeenhoping
        •   Nuwe voorraad word gestoor
                                                                                                                    3

                                                           8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10712/20

3.3   FRIS & FIKS

       Identifiseer EEN probleem in terme van hoe elke produk bestuur is ( drie
       verskillende probleme). Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Gee
       raad hoe elk van die probleme prakties aangespreek kan word.

                      Probleem ✓ ✓ ✓             Moontlike oplossing✓ ✓ ✓
                      syfers ✓ ✓ ✓
                                                 Een per item

        Gimnasium     120 + 5 600 – 4 800        •   Interne kontrole maatreëls
        handdoeke                                    om voorraad te beveilig bv.
                      = 920 – 810 = 110              Sekuriteitsskyfies, kameras,
                      vermis                         uitstal ruimte naby aan
                                                     betaalpunt, fisiese
                      OF                             voorraadopname op ŉ
                                                     deurlopende basis
                      Verlies aan inkomste
                      R4 950

        Gholf         840 x R125 = R105 000      •   Ondersoek en
        hoedjies                                     implementeer dissiplinêre
                      R100 000 – R105 000 =          stappe.
                      R5 000 kontant is          •   Kontroleer by uitgange dat
                      verlore                        betaling vir die hoedjies op
                                                     die kasregisterstrokies/
                                                     fakture verskyn.
                                                 •   Kontroleer kontant voordat
                                                     dit gebank word.
                                                 •   Verdeling van pligte.
                                                 •   Huur ŉ sekuriteits-
                                                     maatskappy om die kontant
                                                     na die bank te vervoer.
        T-hemde       Te veel voorraad           •   Hersien die verkoopsbeleid
                      voorhande - 215 dae            en implementeer strategieë
                                                     om verkope aan te moedig
                                                     bv. advertensies/promosies.
                                                 •   Staak die verkoop van
                                                     T-hemde aangesien
                                                     verkope baie laag is.
                                                 •   Koop hierdie voorraad
                                                     volgens bestelling aan            9

                                       PUNTE

                                            45

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10712/20

VRAAG 4: BEGROTINGS                                            (30 punte; 25 minute)

4.1     Identifiseer TWEE items wat nie in hierdie kontantbegroting behoort
        nie.
        Enige twee ✓ ✓
           • Korting ontvang
           • Totale koste van verkope
           • Krediet aankope van voorraad                                            2
           • Verlies met verkoop van bate
           • Waardevermindering

4.2     Debiteure-invorderings skedule vir Julie en Augustus 2020
                           KREDIET
            MAAND                         JUNIE        JULIE    AUGUSTUS
                          VERKOPE
         Mei 2020            89 000          35 600   22 250
         Junie 2020          72 000          21 600   28 800 ✓    18 000
         Julie 2020          76 000✓                  22 800      30 400
         Augustus
                             69 000                               20 700 ✓
         2020
         Kontant van debiteure               57 200    73 850**   69 100** 
                                                                                     4
        **albei syfers 

4.3
4.3.1   Verduidelik waarom die eienaar bekommerd is. Gee TWEE redes met
        syfers om jou mening te staaf.

        Verduideliking ✓ ✓ syfers      ✓ ✓

           •   Werklike bedrag ontvang van debiteure in Junie (R52 500) is
               minder as die begrote bedrag van (R57 200) of met (R4 700).
           •   Krediet terme van 30 dae maar slegs 39% van debiteure hou by          4
               die kredietterme OF 61% van debiteure neem 60 dae of langer om
               te betaal.

4.3.2   Gee EEN voorstel wat hy kan implementeer om die situasie te
        verbeter.

         Verwagte antwoord   Punt vir gedeeltelik korrekte antwoord
           •   Bied korting aan vir tydige en vroegtydige betalings
           •   Hef rente op agterstallige rekeninge
           •   Deeglike evaluering van debiteure om te verseker dat hulle skuld
               betyds kan betaal.
           •   Stuur gereeld aanmanings.                                             2

                                             10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                          10712/20

4.4.1
                                                   Bewerkings                                             Antwoord

        (a)           (23 700 /3) ✓= 7 900✓ x 2✓                                                        R 15 800 
                                                                                              (4)       een deel korrek

        (b)           4 000 x 90/100                                                                    R3 600 ✓ ✓

                                                                                              (2)

                      27 000 x 1/3 = 9 000
        (c)
                      27 000 + 9 000                                                                    R36 000 ✓ ✓
                                                                                              (2)
                                                                                                                              8

4.4.2   Die verwagte rente op lening wat in Augustus 2020 betaal moet word.

        26 500 ✓ x 6/106 ✓ ✓ = 1 500  een deel korrek

                                                                                                                              4

4.4.3   Winsopslag persentasie behaal vir die jaar geëindig 31 Mei 2020

           625 000  x 100 = 50%  een deel korrek
        1 250 000 
                                                                                                                              3

4.5     Lewer kommentaar of die verandering in winspersentasie ŉ goeie besluit
        was al dan nie. Toon relevante syfers om jou antwoord te staaf.

        Verwagte antwoorde           Deelpunte vir gedeeltelik korrekte antwoorde

              •   Die brutowins het gedaal vanaf R630 000 in 2019 tot R625 000 in
                  2020.                                                                                                       3
              •   Alhoewel verkope toegeneem het, het die brutowins gedaal met R5 000.
                  (moet verhoging in verkope maar afname in wins noem of sodoende 3 punte te verdien)

                                                          PUNTE

                                                              30

                                                             11

## Related documents

- [Gr12 Accounting P2 (Afrikaans) SEP 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr12-accounting-p2-afrikaans-sep-2022-answer-book/d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3) — Accounting · Addendum · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-june-2024-afrikaans/15cfc713-ee34-47b1-9c9c-29299ee143c2) — Accounting · Memo · 2024 · Afr
- [ACCOUNTING P2 MEMO GR12 P2 JUNE 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-memo-gr12-p2-june-2022-afrikaans-final/8607a9eb-4290-4d74-af8b-7bb6e58e91eb) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [ACCOUNTING P2 GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-gr12-memo-sept-2022-afrikaans/b8060326-1d99-4ab4-b3d0-670339bf9763) — Accounting · Memo · 2022 · Afr
- [2020 FS Prelim P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2020-fs-prelim-p2-memo/69f20652-9cb5-4b56-9da4-77702b5cf90a) — Accounting · Memo · 2020
- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — QP · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC ANSWER BOOK P2 May June 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-answer-book-p2-may-june-2025-kzn/b9529d65-7fc3-420f-8a91-05ec30b0d61b) — Addendum · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 Answer Book Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-answer-book-afr/7207c401-3dce-40c5-bd09-39c9787e0729) — Addendum · 2025 · Afr
- [Accounting P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-nov-2024-eng/52756431-9cbf-4cbe-a383-8eea2fee9cc3) — QP · 2024 · Eng
- [ACCOUNTING P2 QP GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ef36585e-6840-4d96-9787-09fc66a25ee0) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
