# Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Accounting addendum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-preparatory-2018-answer-book/32c2d6c5-6eba-4c43-b85e-855aebd9b543
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Accounting
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 22

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/accounting) › [Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-preparatory-2018-answer-book/32c2d6c5-6eba-4c43-b85e-855aebd9b543)

## About this document

Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Addendum, 22 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
               VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                        2018
                        10710
                    REKENINGKUNDE
                    ANTWOORDBOEK

22 bladsye

Naam

                                VRAAG    PUNTE    NASIENER /
                                                 MODERATOR

                                    1

                                    2

                                    3

                                    4

                                    5

                                    6

                                TOTAAL

                                                         b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK         2
                                                                     10710/18

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018

                                                         REKENINGKUNDE

                                                         TYD: 3 uur

                                                         PUNTE: 300

VRAAG 1

Bereken die korrekte totale van die Kontantontvangste- (KOJ) en die
Kontantbetalingsjoernale (KBJ) vir Julie 2018.

    1.1.1
    Kontantontvangstejoernaal                           Kontantbetalingsjoernaal

              42 620                                             20 921

  Saldo van die Bankrekening:

                                                                               15

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                              REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK     3
                                                                          10710/18

1.1.2      Voltooi die Bankversoeningstaat op 31 Julie 2018.
                                                               Debiet      Krediet

                                                                                     6

1.1.3     Interne kontrole van kontant in SA-Handelaars is nie na wense nie.
          Identifiseer TWEE probleme en gee toepaslike advies om interne kontrole
          te verbeter.
       Probleem met interne kontrole        Advies om interne kontrole te verbeter

Probleem:                                  Advies om probleem op te los:

   •                                          •

                                                                                     4

   •                                          •

                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     4
                                                                   10710/18

1.2    VENUS HANDELAARS

      Gebruik die antwoordblad voorsien om die regstellings en transaksies
      in beide die krediteurekontrolerekening en die krediteurelys aan te
      teken.

      Verskaf syfers en dui ŉ plus (+) of ŉ minus (–) teken vir elke
      regstelling aan.

                              Krediteurekontrole-       Krediteurelys
                                   rekening
           Saldo /Totaal op
                                    R40 130               R39 490
           30 Oktober 2018
                  (i)
                 (ii)
                 (iii)
                 (iv)
          Saldo / Totaal op
           31 Julie 2018

                                                                              10

                                         35

                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK     5
                                                                10710/18

VRAAG 2

2.1
2.1.1 Fabrieksbokoste-nota

 Fabrieksbokoste-nota

                                                                           12

2.1.2 Produksiekostestaat (toon berekeninge in hakies)

 Produksiekostestaat

      Direkte materiaalkoste

      Direkte arbeidskoste

      Primêre koste

      Totale Produksiekoste

      Produksiekoste van klaarprodukte
                                                                           18

                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK          6
                                                                     10710/18

2.2.1 Toon ŉ berekening om die gelykbreekpunt vir 2018 te bevestig.

                                                                                         3

2.2.2 Behoort Maritzburg Drukkers tevrede te wees met die gelykbreekpunt vir
      2018? Gee EEN rede met syfers om u antwoord te staaf.

                                                                                         3

2.2.3 Die eienaar is onseker waarom die gelykbreekpunt laer is as laas jaar terwyl
      daar geen noemenswaardige verandering in die totale koste van produksie
      was nie. Hy verlang ŉ verduideliking. Verduidelik TWEE punte. Haal syfers
      aan om jou antwoord te staaf.

      •

      •                                                                              4

                                           40

                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK                7
                                                                            10710/18

VRAAG 3

3.1
              3.1.1

              3.1.2

              3.1.3

              3.1.4
                                                                                             4

3.2.1          Bereken die uitstaande bedrae (aangedui deur a tot e) in die Tasbare Bate /
               Vaste Bate Nota vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018.

        Nr.                        BEREKENINGE                          BEDRAG

        a

        b

        c

        d

        e
                                                                                             12

                                                                                                  b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                  REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK      8
                                                        10710/18

3.2.2    STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE (INKOMSTESTAAT) VAN RAND WORKS
                BEPERK VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018

                                                             R
 Verkope 11 791 200
 Koste van verkope 8 310 660
 Bruto wins
 Ander bedryfsinkomste

 Bruto Bedryfsinkomste
 Bedryfsuitgawes
 Advertensies                                            345 800
 Diverse uitgawes                                         47 430
 Ouditeursfooie                                           81 000
 Direkteursfooie                                         432 000

 Bedryfswins

 Wins voor rente-uitgawe

 Netto wins voor belasting

 Netto wins vir die jaar                                1 060 927

                                   44

                                                                    b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK         9
                                                                     10710/18

GEMAGTIGDE AANDELEKAPITAAL

  1 500 000 gewone aandele

3.2.3
   • UITGEREIKTE AANDELEKAPITAAL

                Gewone aandelekapitaal in gebruik op 1 Maart
      200 000                                                       420 000
                2017

      800 000   Addisionele aandele uitgereik op 31 Oktober 2017.

                Terugkoop van aandele teen 28 Februarie 2018
                teen R … per aandeel.

                Gewone aandele op 28 Februarie 2018
                                                                                7

  •    BEHOUE INKOMSTE

Saldo op 1 Maart 2017, die begin van die jaar                       468 000

 Netto wins na belasting                                            1 060 927
 Terugkoop van aandele

Gewone aandele dividende

 Interim

 Finale

Saldo op 28 Februarie 2018 einde van die jaar
                                                                                7

                                                                                    b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     10
                                                                    10710/18

3.3.1   Lewer kommentaar op die ouditverslag.

                                                                                2

3.3.2   Lewer kommentaar op die optrede van die direkteure.

                                                                                2

3.3.3 Lewer kommentaar op die verklaring wat die voorsitter by die
      mediavrystelling gemaak het.

                                                                                2

                                           80

                                                                               b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK       11
                                                                      10710/18

 VRAAG 4

4.1      Pas die Konsepte in Kolom A met die beskrywings in Kolom B.

 4.1.1

 4.1.2
                                                                                   3
 4.1.3

4.2      ZUKA BEPERK

4.2.1 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2018

KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede                                    5 048 520
Rente betaal                                                           (272 000)
Dividende betaal                                                       (536 000)

KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE

KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs met verkoop van aandele                                       1 400 000

Netto verandering in kontant en kontantekwivalente
Kontant en kontantekwivalente – begin van die jaar

Kontant en kontantekwivalente – einde van die jaar                        9 000         18

                                                                                   b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                          REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK     12
                                                                10710/18

4.2.2   Bereken die volgende finansiële aanwysers:

        Netto batewaarde per aandeel

                                                                           3

        Vuurproefverhouding

                                                                           4

        Skuld / Ekwiteitsverhouding

                                                                           3

        Opbrengs op totale kapitaal aangewend

                                                                           5

                                                                               b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                            REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK     13
                                                                       10710/18

4.2.3   Verduidelik of die terugkoopprys van R9,00 per aandeel billik was. Haal
        TWEE finansiële aanwysers (met syfers) aan.

                                                                                  4

4.2.4   Beantwoord die volgende twee vrae en haal finansiële aanwysers aan in
        jou antwoord:

        Is daar ŉ verbetering in die maatskappy se vermoë om sy korttermyn
        verpligtinge (skuld) te betaal? Verduidelik.

        AANWYSER EN SYFERS

        

        KOMMENTAAR

        Stel TWEE strategieë voor wat die maatskappy kan gebruik om die
        kontantvloei te verbeter, behalwe deur lenings of kapitaal te verhoog.

        •

        •

                                                                                  7

                                                                                      b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK            14
                                                                      10710/18

4.2.5   Verduidelik hoe die verkoop van nuwe aandele bygedra het tot die risiko
        en rentabiliteit van die maatskappy. Noem TWEE finansiële aanwysers.

                                                                                    5

4.2.6   Sekere aandeelhouers is nie tevrede met die dividende wat hulle ontvang
        nie. Bereken die persentasie dividende wat jaarliks aan hul uitbetaal is.

                                                                                    4

        Gee TWEE redes (met syfers) om die direkteure se besluit hierbo te
        regverdig.

                                                                                    4

                                                                                        b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                           REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK         15
                                                                      10710/18

4.2.7   D. Pont, ŉ aandeelhouer het 330 000 aandele besit, voor die uitreiking van
        nuwe aandele. Hy het besluit om in ŉ ander maatskappy te belê.
        Verduidelik hoe dit sy aandeelhouding in Zuka Bpk. beïnvloed het.

        Berekeninge:

        Verduidelikings:

                                                                                     5

                                            65

                                                                                         b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                             REKENINGKUNDE         ANTWOORDBOEK       16
                                                                         10710/18

VRAAG 5

 5.1      Verduidelik die verskil tussen die spesifieke identifikasiestelsel en
          die geweegde gemiddelde voorraadstelsel.
          Spesifieke identifikasie-stelsel

          Geweegde gemiddelde voorraadstelsel

                                                                                  4

 5.2      Verskaf ŉ berekening om die aantal koelhouers wat vermis word te
          bepaal.

                                                                                  4

 5.3      Bereken die volgende ten opsigte van koelhouers.

          Die waarde van die slotvoorraad van koelhouers

                                                                                  4

          Koste van verkope van koelhouers

                                                                                  5

          Bruto wins van koelhouers

                                                                                  3

                                                                                      b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     17
                                                                   10710/18

5.4.1   Bereken die getal dae se Voorraad Voorhande vir koelhouers vir
        2018. Gebruik slotvoorraad in jou berekening.

                                                                          4

5.4.2   Lewer kommentaar op die bestuur se mening op grond van jou
        bevindinge.

                                                                         3

5.5     Bereken die waarde van die slotvoorraad van tente.

                                                                         7

                                                                              b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     18
                                                                 10710/18

5.6   Indien die winspersentasie 25% op kosprys is, bereken die
      totale verkope van tente vir die tydperk.

                                                                    6

                                  40

                                                                            b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                REKENINGKUNDE      ANTWOORDBOEK     19
                                                                         10710/18

VRAAG 6

6.1 KONTANTBEGROTING
 6.1.1 DEBITEURE INVORDERINGSKEDULE
                Kredietverkope             Junie
Mei               72 000
Junie             84 000

                                                                                        4

6.1.2 Bereken die Lone en Salarisse vir Mei.

                                                                                    5

6.1.3 Die aankoop betalingsbeleid behoort aangepas te word.
•       Verduidelik waarom die beleid sal moet verander.

•       Verskaf TWEE veranderinge wat die onderneming sal bevoordeel.

                                                                                        5

                                                                                        b.o.

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                         REKENINGKUNDE       ANTWOORDBOEK     20
                                                                   10710/18

6.1.4 Die direkteure is bekommerd oor die kontantsaldo’s in die
      Kontantbegroting. Noem TWEE strategieë wat gebruik is om die
      kontantsaldo’s te verbeter. Verduidelik waarom jy saamstem of nie
      saamstem met hierdie strategieë nie.

                            STEM SAAM / STEM
       STRATEGIE            NIE SAAM NIE
                                                     VERDUIDELIKING
1.

2.

                                                                              6

                                                                              b.o.

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                              REKENINGKUNDE        ANTWOORDBOEK         21
                                                                         10710/18

6.2        OUDERDOMSONTLEDING

6.2.1      Die interne ouditeur is bekommerd dat die kredietkontroleur nie die
           debiteure effektief bestuur nie.

•     Voorsien twee voorbeelde uit die Ouderdomsontleding en haal syfers aan om
      jou antwoord te bewys.

                                                                                        4

• Gee TWEE voorstelle om die probleme wat geïdentifiseer is, op te los.

                                                                                         4

6.2.2      Indien H. Jacob R1 310 gedurende Julie 2018 betaal, wat sal sy
           uitstaande saldo op 31 Julie 2018 wees?

                                                                                    2

                                                                                        b.o.

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
                                       REKENINGKUNDE   ANTWOORDBOEK     22
                                                             10710/18

 6.3.1

(i)

(ii)

(iii)                                                                    3

6.3.2            Besonderhede               Bedrag

         Foutiewe bedrag betaalbaar         112 539

(i)      Perseel huur betaal

(ii)     Voertuig aangekoop

(iii)    Regstelling van faktuur

         Korrekte bedrag betaalbaar
                                                                         7

                                       40

                                      EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Accounting X10 Afrikaans 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x10-afrikaans-2018-answer-book/69e260ea-abfd-4631-a19b-66d4d2e224a7) — Accounting · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting X5 Preparatory 2018 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-x5-preparatory-2018-answer-book/1421ebad-78d7-44c5-8bc8-32ed3600ed1b) — Accounting · Addendum · 2018
- [ACCOUNTING GR12 AB SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/accounting-gr12-ab-sept2018-afrikaans/bb8fabf9-7043-4ec6-9cf8-5476cecd6602) — Accounting · QP · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Accounting P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-accounting-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119) — Accounting · QP · 2020 · Afr
- [Accounting May June 2018 Answer Book Eng](https://www.hlayiso.com/library/accounting-may-june-2018-answer-book-eng/f6a5c390-ef4d-4994-b38c-6fc1696cfc25) — Accounting · Addendum · 2018 · Eng
- [ACCOUNTING P1 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/c6a5692b-3cb0-464b-bb82-67d6ce83bfdd) — Accounting · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Accounting

- [Accounting](https://www.hlayiso.com/library/accounting/8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf) — Guide
- [Acc P2 Memo ENg watermark](https://www.hlayiso.com/library/acc-p2-memo-eng-watermark/5c899e95-f3c2-4bf6-b539-ed8b1bcec50d) — Memo · 2025 · Eng
- [Accounting P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/accounting-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/4bc5dfae-35c0-4acd-83c3-4b53266a3680) — Memo · 2025
- [Accounting P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p1-may-june-2025-mg-afr/e1d7c729-bd17-40c4-8d22-40a10fe19150) — Memo · 2025 · Afr
- [Accounting P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/accounting-p2-may-june-2025-mg-afr/62bf3c7c-f1bc-4bd9-878f-67ec5a7a2c38) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
