# Business Studies Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Business Studies Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-business-studies-p1-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/3dcc9085-141c-49e4-a634-937892143e8b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Business Studies
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Business Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/business-studies) › [Business Studies Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-business-studies-p1-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/3dcc9085-141c-49e4-a634-937892143e8b)

## About this document

Business Studies · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Business Studies P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-business-studies-p1-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/48729a29-53d6-4800-bf7a-8ddb1d000fc1) — Memo · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2020

                           10721

                      BESIGHEIDSTUDIES
                         VRAESTEL 1

TYD: 2 uur
PUNTE: 150

11 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                    BESIGHEIDSTUDIES                                  2
                                    (Vraestel 1)                        10721/20

INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek TWEE hoofonderwerpe.
      AFDELING A:       VERPLIGTEND
      AFDELING B:       Bestaan uit DRIE vrae
                        Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling
      AFDELING C:       Bestaan uit TWEE vrae.
                        Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling.
2.    Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis van wat
      vereis word.
      Let wel dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die eerste EEN
      vraag in AFDELING C gemerk sal word.
3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is. GEEN punt sal toegeken word vir antwoorde wat verkeerd
      genommer is NIE.
4.    Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne wees.
5.    Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van
      ŉ antwoord te bepaal.
6.    Gebruik die tabel hieronder as ŉ riglyn vir punte- en tydtoekenning wanneer jy elke
      vraag beantwoord.

                                                                               Tyd
                  AFDELING                     VRAAG           PUNTE
                                                                             (minute)
      A: Objektiewe tipe vrae
                                                   1              30             20
         VERPLIGTEND

      B: DRIE direkte/indirekte tipe               2              40             35
         vrae                                      3              40             35
         KEUSE
         Beantwoord enige TWEE.                    4              40             35

      C: TWEE opsteltipe vrae                      5              40             30
         KEUSE
                                                   6              40             30
         Beantwoord enige EEN.

                   TOTAAL                                        150            120

7.    Begin die antwoord vir ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 – nuwe
      bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy, ens.
8.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                  BESIGHEIDSTUDIES                                 3
                                  (Vraestel 1)                       10721/20

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
      Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
      (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.6 D.

      1.1.1   Die bank het Ipeleng se aansoek vir ŉ lening afgekeur weens
              slegte skuld. Dit is ŉ voorbeeld van die …

              A     Verbruikers Beskermings Wet, (WVB), 2008 (Wet 68 van
                    2008).
              B     Nasionale Beskermings Wet, (WNB), 2007 (Wet 35 van
                    2007).
              C     Nasionale Krediet Wet (NKW), 2005 (Wet 34 van 2005).
              D     Krediet Ooreenkoms Wet (KOW), 1985 (Wet 9 van 1985).

      1.1.2   Indaba Konstruksie verkoop al hul bates om krediteure te betaal.
              Dit staan bekend as …

              A     diversifikasie.
              B     ontbondeling.
              C     aflegging.
              D     likwidasie.

      1.1.3   Tido Vervaardigers werk in die … besigheids sektor want hulle
              spesialiseer in die produksie van winter baadjies.

              A     primêre
              B     sekondêre
              C     tersiêre
              D     formele

      1.1.4   Lloyd Konstruksie maak gebruik van … om moontlike kandidate
              buite die besigheid te werf.

              A     reklameborde
              B     besigheids nuusbriewe/omsendbriewe
              C     aanbevelings van huidige werknemers
              D     interne e-posse

      1.1.5   James Konsultante voer … uit as hulle kandidate op ŉ kortlys plaas
              vir ŉ vakante posisie.

              A     onderhoude
              B     induksie
              C     plasing
              D     sifting
                                                                          (5 x 2) (10)

                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                    BESIGHEIDSTUDIES                                  4
                                    (Vraestel 1)                         10721/20

1.2   Voltooi die volgende sinne deur die woord(e) in die lys hieronder te
      gebruik. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.5)
      in die ANTWOORDBOEK neer.

         prestasie; stukwerk; regstellende aksie; keuring; nepotisme;
             tydverwant; werwing; gelyke indiensnemings; bestuur;
                                   frontering

      1.2.1   Nicky Handels Onderneming implementeer die … beleid wanneer
              hulle gekwalifiseerde, aangewese groepe, gelyke
              werksgeleenthede bied.

      1.2.2   Johan Konstruksie sluit Zandile in die lys van hul direkteure in
              maar sy is ŉ skoonmaker. Hierdie is ŉ voorbeeld van …

      1.2.3   Die proses wat ŉ besigheid gebruik om vakatures te identifiseer in
              die besigheid en moontlike kandidate lok staan bekend as …

      1.2.4   Smart Drukkers implementeer gehalte … om te verseker dat die
              gehalte van hul goedere gefokus is om konsekwentheid te verkry.

      1.2.5   Vuka Afrika gebruik … salarisbepaling metode om hul werknemers
              te betaal nadat hul elke taak klaargemaak het.

                                                                             (5 x 2) (10)

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                    BESIGHEIDSTUDIES                              5
                                    (Vraestel 1)                       10721/20

1.3     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ term in KOLOM A pas. Skryf
        slegs die letter (A–J) langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die
        ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.3.6 K.

                  KOLOM A                             KOLOM B
1.3.1   Plasing                     A.   wanneer ŉ besigheid van hul afdelings
                                         verkoop wat nie meer produktief is nie

1.3.2   Gehalte                     B.   beskerm         verbruikers   teen
                                         onregverdige en roekelose toestaan
                                         van krediet deur besighede

1.3.3   Ontbondeling                C.   bepaal ŉ billike assesseringskriteria
                                         om te verseker dat die beste kandidaat
                                         gekies word

1.3.4   Keuring prosedure           D.   die keuring en induksie van ŉ geskikte
                                         persoon vir die werk

1.3.5   Verbruikers    Beskermings E.    streef  daarna    om die        produk
        Wet                              deurlopende te verbeter

                                    F.   wanneer ŉ besigheid al hul bates
                                         verkoop sodat hul alle laste kan te
                                         betaal

                                    G.   bepaal die posisie en die bevoegdheid
                                         van die werknemer

        .                           H.   berei ŉ advertensie met die relevante
                                         informasie van die besigheid voor

                                    I.   beskerm die ekonomiese belange van
                                         verbruikers deur hul te verskaf met
                                         informasie om ingeligte keuses te
                                         maak

                                    J.   die vermoë van ŉ produk/diens om ŉ
                                         spesifieke behoefte te bevredig
                                                                   (5 x 2) (10)
                                                 TOTAAL AFDELING A:          30

                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                     BESIGHEIDSTUDIES                               6
                                     (Vraestel 1)                     10721/20

AFDELING B

Beantwoord ENIGE TWEE vrae in hierdie afdeling.

LET WEL:       Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan.
               Die antwoord op ELKE vraag moet op ŉ NUWE bladsy begin,
               byvoorbeeld VRAAG 2 op ŉ NUWE bladsy, VRAAG 3 op ŉ NUWE
               bladsy, ensovoorts.

VRAAG 2: BESIGHEIDSOMGEWINGS

2.1    Noem die VYF pillare van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese
       Bemagtiging, Wet, 2003, (Wet 53 van 2003), (gewysig in 2013).               (5)

2.2    Noem DRIE soorte diversifikasie strategieë.                                 (3)

2.3    Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.
                           NARISHA SUIWELPRODUKTE (NS)

       Narisha Suiwelprodukte is ŉ groot besigheid wat vars produkte verkoop.
       Guan, die bestuurder, het slegs ŉ geldige mediese sertifikaat aanvaar van
       Gail af, een van die werknemers wat af siek was. Jane was ook af siek
       maar haar geldige mediese sertifikaat was nie aanvaar nie. Guan het ook
       verhoed dat van die werknemers toegang tot hul indiensnemings kontrakte
       het.

       2.3.1     Haal TWEE aksies aan wat beskou word as diskriminerend            (2)
                 volgens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997,
                 (Wet 75 van 1997)

       2.3.2     Beskryf maniere waarop die bestuur van NS die WBDV kan
                 nakom.                                                            (6)

2.4    Verduidelik hoe besighede die volgende Porter se Vyf Magte kan toepas
       om hul posisie in die mark te analiseer:

       2.4.1     Mag van mededingers                                               (4)

       2.4.2     Bedreiging van substitusie                                        (4)

                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                    BESIGHEIDSTUDIES                                 7
                                    (Vraestel 1)                         10721/20

2.5   Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.
                   RAYMOND KLERE VERVAARDIGERS (RKV)

      Raymond Klere Vervaardigers vervaardig mans klere. RKV het besluit om
      die prys van hul produkte te verlaag ten einde verkope te verhoog.

      2.5.1    Identifiseer die soort intensiewe strategie wat RKV gebruik in die
               scenario hierbo.                                                     (2)

      2.5.2    Verduidelik die voordele van intensiewe strategieë.                  (6)

2.6   Gee raad oor hoe besighede die strategiese bestuursproses kan toepas.         (8)
                                                                                    [40]

VRAAG 3: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE

3.1   Gee enige DRIE voorbeelde van byvoordele.                                     (3)

3.2   Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.

                              VALUE HANDELAARS (VH)

      Value Handelaars het ŉ vakante pos geadverteer vir ŉ administratiewe
      assistent op hul kennisgewing borde. Die suksesvolle kandidaat moet aan
      die volgende vereistes voldoen:

         •    Bestuur en verspreiding van informasie
         •    Uitstekende rekenaar vaardighede
         •    Fone te beantwoord en die neem van notules
         •    Goeie interpersoonlike verhoudings

      3.2.1    Identifiseer die metode van werwing wat deur Value Handelaars        (3)
               gebruik word. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo
               aan te haal.

      3.2.2    Haal die voorbeelde van posbeskrywing en posspesifikasie uit die
               scenario hierbo aan.                                                 (4)

               Gebruik die tabel hieronder as ŉ RIGLYN om VRAAG 3.2.2 te
               beantwoord.

               POSBESKRYWING                             POSSPESIFIKASIE
               1.                                        1.
               2.                                        2.

                                                                                      b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                   BESIGHEIDSTUDIES                                8
                                   (Vraestel 1)                        10721/20

3.3   Verduidelik die rol van die onderhoudvoerder voor die onderhoud.            (4)

3.4   Bespreek die voordele van induksie vir besighede.                           (6)

3.5   Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.

                BERITTA VERVAARDIGINGS MAATSKAPPY (BVM)

      Die bestuur van Beritta Vervaardigings Maatskappy het baie klagtes
      ontvang van hul verbruikers oor die swak gehalte van hul produkte. Hulle
      het gehalte sirkels versoek om idees voor te stel oor hoe hul die gehalte
      van hul produkte kan verbeter. Daar word ook van gehalte sirkels verwag
      om probleme te ondersoek en oplossings aan bestuur voor te stel.

      3.5.1   Haal TWEE rolle van die gehalte sirkels uit die scenario hierbo
              aan.                                                                (2)

      3.5.2   Gee raad aan die bestuur van BVM oor die ander rolle van gehalte
              sirkels in die verbetering van die gehalte van produkte.            (6)

3.6   Verduidelik die gehalte aanwysers van die produksie funksie.                (6)

3.7   Bespreek die impak van TGB indien dit swak geïmplementeer is deur
      besighede.                                                                  (6)
                                                                                  [40]

                                                                                    b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                    BESIGHEIDSTUDIES                                9
                                    (Vraestel 1)                        10721/20

VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE

BESIGHEIDSOMGEWINGS

4.1   Noem enige TWEE tipes besigheidsomgewings en noem die mate waartoe ŉ
      besigheid ELK van hierdie omgewings kan beheer.

      Gebruik die tabel hieronder as ŉ RIGLYN om VRAAG 4.1 te beantwoord.

            BESIGHEIDSOMGEWING              MATE VAN BEHEER
       1.
       2.
                                                                                   (4)

4.2   Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.

                         ABRAHAMS ONDERNEMING (AO)

      Abrahams Onderneming het ŉ afname in wins begin ervaar as gevolg van die
      uitdagings wat die sosiale en ekonomiese faktore in die makro omgewing
      inhou.

      Verduidelik aan AO hoe sosiale OF ekonomiese faktore, as deel van die
      PESTWO-analise, uitdagings vir hul onderneming kan inhou.

      Gebruik die tabel hieronder as ŉ RIGLYN om VRAAG 4.2 te beantwoord.

       PESTWO FAKTORE                            UITDAGINGS
       Sosiale faktore
                  OF
       Ekonomiese faktore
                                                                                   (4)

4.3   Bespreek enige TWEE soorte integrasie strategieë.                            (6)

4.4   Gee besighede raad oor enige DRIE rolle van SOOG’s (‘SETAs’) in die
      ondersteuning van die Wet op Vaardigheidsontwikkelings (WVO), 1998
      (Wet 97 van 1998).                                                  (6)

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                   BESIGHEIDSTUDIES                                  10
                                   (Vraestel 1)                         10721/20

BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE

4.5   Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg.

                           FARRIQ ELEKTRONIKA (FE)

      Jannie het onlangs begin werk as ŉ drywer by Farriq Elektronika. Hy is
      gevra om die indiensnemingskontrak te teken wat slegs vergoeding,
      werksure, verlof en die proeftydperk ingesluit het.

      4.5.1   Noem VIER aspekte van die indiensnemingskontrak uit die
              scenario hierbo.                                        (4)

      4.5.2   Verduidelik aan FE die regsaspekte van ŉ indiensnemingskontrak.      (6)

4.6   Onderskei tussen gehalte beheer en gehalte versekering.                      (4)

4.7   Verduidelik hoe besighede enige DRIE stappe van die 'BDKH'-model kan
      toepas om gehalte van produkte te verbeter.                          (6)
                                                                           [40]

                                                       TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                       BESIGHEIDSTUDIES                                 11
                                       (Vraestel 1)                         10721/20

AFDELING C

Beantwoord EEN vraag in hierdie afdeling.

LET WEL:      Dui die VRAAGNOMMER van die vraag wat jy kies, duidelik aan. Die
              antwoord op DIÉ vraag moet op ŉ NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 5
              op ŉ NUWE bladsy OF VRAAG 6 op ŉ NUWE bladsy.

VRAAG 5: BESIGHEIDSOMGEWINGS (WETGEWING)

Die Wet op Arbeidsverhoudinge (WVA), 1995 (Wet 66 van 1995) is een van die
Wette wat gestig is om demokrasie in die werkplek te bevorder. Die Wet maak
voorsiening vir die regte van beide die werknemers en werkgewers. Besighede
moet aan die Wet voldoen om strawwe vir nie-nakoming te vermy.

Hou die scenario hierbo in gedagte en skryf ŉ opstel oor die Wet op
Arbeidsverhoudinge (WAV) wat die volgende aspekte insluit:

   Bespreek in breë trekke die regte van die werkgewers en werknemers in terme
    van die Wet op Arbeidsverhoudinge.
   Verduidelik die doel van die WAV.
   Evalueer die impak van die Wet op besighede.
   Beveel maniere aan waarop besighede die Wet kan nakom.
                                                                                       [40]

VRAAG 6: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE (GEHALTE VAN PRESTASIE)

Groot besighede besef dat totale gehaltebestuur (TGB) noodsaaklik is om
mededingend en volhoubaar te bly.          Besighede moet die TGB elemente
implementeer om die koste van gehalte te verminder. Baie besighede vind baat by
die implementering van ŉ gehaltebestuurstelsel.

Skryf ŉ opstel oor totale gehalte bestuur (TGB) en sluit die volgende in:

•   Brei uit oor die betekenis van Totale Gehaltebestuur .
•   Verduidelik die voordele van ŉ goeie gehaltebestuurstelsel.
•   Bespreek die impak van die volgende elemente van TGB op groot besighede:
    o     Deurlopende vaardigheidsontwikkeling
    o     Voldoende finansiering en kapasiteit
•   Stel maniere voor waarop TGB die koste van gehalte kan verminder.                  [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                            TOTAAL: 150

                                             EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Business Studies P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-business-studies-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/f8c01536-6bfb-46a9-a239-5be24871bd21) — Business Studies · QP · 2020 · Afr
- [BUSINESS STUDIES P1 GR 12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-gr-12-qp-sept2020-afrikaans/50169ce2-9771-46af-b24f-b674c07df269) — Business Studies · QP · 2020 · Afr
- [BUSINESS STUDIES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/be8e7318-8cb4-4d1b-b83a-12d6a4b7bc75) — Business Studies · QP · 2022 · Afr
- [Business Studies P1 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-nov-2020-afr/503638a8-95e3-4666-94f1-30461839bacf) — Business Studies · QP · 2020 · Afr
- [Business Studies P1 NSC Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-nsc-nov-2020-eng/b53659cd-8899-46bf-a192-68cb4bcfe097) — Business Studies · QP · 2020 · Eng
- [Grade 12 NSC Business Studies Afrikaans 2018 Prepartory Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-business-studies-afrikaans-2018-prepartory-possible-answer/39290679-cd48-4295-b23b-0cf3da345556) — Business Studies · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Business Studies

- [Business Studies P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85) — Memo · 2025 · Afr
- [Business Studies Grade 12 NSC MEMO March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-memo-march-2025-kzn/265a7b30-6354-430a-8f92-943232e91956) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-kzn/50092793-d71b-4715-8f5c-e6fbd536870d) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-mpumalanga/542d7502-5f88-419f-a9da-da529a7d163f) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/c4a1c821-283b-4e67-953b-7523f8a29517) — Memo · 2025
- [Business Studies Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/business-studies-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-north-west/ebfb4a83-3104-4f58-b833-85dbe10fab18) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
