# Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/284ca04b-f027-4606-a16a-c2145ea220ec
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/284ca04b-f027-4606-a16a-c2145ea220ec)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2015
                            10731
                           EKONOMIE

                      EERSTE VRAESTEL

PUNTE:   150
TYD:     2 uur

Bladsye 12

             N

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                            2
                                                (Eerste Vraestel)        10731/15

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                           EKONOMIE
                                                           (Eerste Vraestel)

                                                           TYD: 2 uur

                                                           PUNTE: 150

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:

             AFDELING A: VERPLIGTEND
             AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
             AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

3.     Skryf die nommer van die vraag boaan elke antwoord neer.

4.     Lees die vrae sorgvuldig deur en begin elke antwoord op ŉ NUWE bladsy.

5.     Laat 2–3 lyne oop tussen onderafdelings van vrae.

6.     Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
       konteks van jou antwoorde ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die
       vrae.

7.     Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Oortollige antwoorde sal NIE
       nagesien word NIE.

8.     Gebruik slegs swart of blou ink.

9.     Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                            3
                                                  (Eerste Vraestel)        10731/15

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                      30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–C) langs die
      vraagnommer (1.1.1–1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer.

      1.1.1     Die mark vir langtermyndeposito’s en lenings staan bekend as die
                ... mark.

                A    kapitaal
                B    geld
                C    faktor

      1.1.2     ŉ ... ontstaan as gevolg van twee opeenvolgende kwartale van
                negatiewe groei in die ekonomie.

                A    Depressie
                B    Resessie
                C    Dessessie

      1.1.3     Die finansiële jaar van die staat strek vanaf ...

                A    1 Januarie tot 31 Desember.
                B    1 April tot 31 Maart.
                C    1 Julie tot 30 Junie.

      1.1.4     Die aankoop van aandele op die JEB deur ŉ buitelander is ŉ
                voorbeeld van ... ŉ belegging.

                A    binnelandse
                B    direkte
                C    portefeulje

      1.1.5     Doeanereg is ...

                A    staatsbelasting op invoere en uitvoere.
                B    ŉ subsidie op invoere en uitvoere.
                C    ŉ vermindering in die prys van ŉ ingevoerde produk.

      1.1.6     Volgens internasionale standaard mag ŉ begrotingstekort nie meer
                as ... van die BBP oorskry nie.

                A    3%
                B    5%
                C    10%

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                  4
                                                  (Eerste Vraestel)           10731/15

      1.1.7     ŉ Oorvleuelende diens van nywerheidsontwikkeling is ...

                A       toerisme.
                B       kultuur.
                C       tegnologie.

      1.1.8     ŉ Voorbeeld van ŉ ekonomiese aanwyser is ...

                A       opvoedkunde.
                B       behuising.
                C       werkverskaffing.                                             (8x2) (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B om by ŉ item in KOLOM A te pas. Skryf
      slegs die letter (A–I) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die
      ANTWOORDEBOEK neer.

              KOLOM A                                    KOLOM B
      1.2.1   Reële vloei             A    Die prys van een land se monetêre
                                           eenheid in terme van ŉ ander land se
      1.2.2   Kuznet-siklus                monetêre eenheid

      1.2.3   Parastataal             B    Beweging van goedere en dienste tussen
                                           verskillende deelnemers in die ekonomiese
      1.2.4   Wisselkoers                  kringloop

      1.2.5   Korting                 C    Tydsduur tussen 15 en 20 jaar
      1.2.6   Ekonomiese
              ontwikkeling            D    ŉ Volle of gedeeltelike staatsbeheerde-
                                           onderneming of staatsagentskap
      1.2.7   NOP
                                      E    ŉ Plan vir Suid-Afrika om teen 2030
      1.2.8   Ruilvoet                     armoede te bestry en ongelykhede te
                                           verminder

                                      F    Proses waar die lewenstandaard van die
                                           meerderheid van die inwoners van ŉ land
                                           verbeter

                                      G ŉ Persentasie vermindering in die totale
                                        belasting betaalbaar

                                      H    Die verhouding tussen invoer- en
                                           uitvoerpryse

                                      I    Tydsduur tussen 5 en 10 jaar
                                                                                         (8x1) (8)

                                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                5
                                                (Eerste Vraestel)        10731/15

1.3   Skryf die term neer vir deur elk van die volgende stellings. Skryf slegs die
      term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK neer.

      1.3.1     Individue kan nie ŉ prys vir gebruik gevra word nie

      1.3.2     Die konsep wat verduidelik hoe veranderings in investering
                verandering in nasionale inkome teweegbring

      1.3.3     Aansporings wat vervaardigers aanmoedig om uit te voer

      1.3.4     Verkoop goedere op ŉ buitelandse mark teen pryse wat laer is as
                die produksiekoste in die land van herkoms

      1.3.5     Toename in die uitset per werker

      1.3.6     Om ŉ onbekende vanuit bekende feite en inligting, te beraam          (6x1) (6)

                                                          TOTAAL AFDELING A:                 30

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   EKONOMIE                           6
                                                                   (Eerste Vraestel)    10731/15

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2 MAKRO-EKONOMIE                                                      40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1              Beantwoord die volgende vrae.

                 2.1.1          Noem enige TWEE argumente ten gunste van vryhandel.                (2x1) (2)

                 2.1.2          Hoe sal ŉ swak wisselkoers (rand) Suid-Afrika se uitvoere
                                beïnvloed?                                                (1x2) (2)

2.2              Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                              E

       Ekonomiese aktiwiteite
                                          A
                                                                                           G

                                                             D                F

                                          B

                                                             C

                                                             Tyd

                 2.2.1          Identifiseer ŉ siklus en ŉ amplitude op die diagram.                (2x1) (2)

                 2.2.2          Beskryf AC op die diagram.                                                  (2)

                 2.2.3          Wat is die betekenis van G op die diagram?                                  (2)

                 2.2.4          Hoe kan fiskale maatreëls toegepas word om die ekonomiese
                                aktiwiteite van C tot E op die diagram te verhoog?                          (4)

                                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                              7
                                                    (Eerste Vraestel)         10731/15

2.3   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                       NASIONALE REKENINGE GROOTTOTALE

                                                                  R miljard
              Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse             200
              Belasting op goedere                                   30
              Subsidies op goedere                                   16
              Bruto Binnelandse Produk teen markpryse                (A)

      2.3.1       Noem TWEE voorbeelde van belasting op goedere.                         (2x1) (2)

      2.3.2       Beskryf die term basiese pryse.                                               (2)

      2.3.3       Watter nasionale berekening metode sluit die berekening van
                  basiese pryse in?                                                             (2)

      2.3.4       Bereken die waarde van (A). Dui ALLE berekeninge aan.                         (4)

2.4   Onderskei tussen ŉ stabiele (vaste) maar aanpasbare wisselkoers en ŉ
      beheerde swewende wisselkoers.                                                     (2x4) (8)

2.5   Hoe kan Suid-Afrika voordeel trek deur uitvoere na buitelandse markte te
      subsidieer?                                                                        (4x2) (8)
                                                                                             [40]

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                 8
                                                  (Eerste Vraestel)            10731/15

VRAAG 3   EKONOMIESE STREWES                                 40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1      Noem enige TWEE oorwegings wat gebruik word om ŉ ekonomie
                 te assesseer.                                                            (2x1) (2)

      3.1.2      Hoe kan progressiewe persoonlike inkomstebelasting gebruik word
                 om ongelykhede in Suid-Afrika te verminder?                              (1x2) (2)

3.2   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                              DEÏNDUSTRIALISASIE-MITE

      Deindustrialisasie is nie ‘n fabel of mite nie; dit hou ernstige probleme vir die
      Suid-Afrikaanse ekonomie in. Dit is hoofsaaklik omdat vervaardiging as ŉ
      geheel die hoogste groei-vemenigvuldiger in die ekonomie het terwyl ander
      industrieë ook hoë werksvermeningvuldigers het.

      Suid-Afrika moet homself vergelyk met lande soos Brasilië, Indonesië,
      Maleisië, Taiwan en Thailand wat vervaardigingsgroei gebruik om groei in
      ander sektore te stimuleer. Dit het gesorg vir volhoubare groei van 7% of
      meer vir die 25 jaar na die Tweede Wêreldoorlog.

      Suid-Afrika se probleem is dat arbeidsintensiewe sektore soos klerasie en
      skoene aanhou om onder te presteer. Hierdie sektor se aandeel in Suid-
      Afrika se BBP is slegs ŉ derde van die gemiddelde van ŉ land met dieselfde
      inkome, en dit verminder daagliks.

                                                    Bron: Aangepas uit Financial Mail

      3.2.1      Wat, volgens die uittreksel is die grootste bydraer tot die
                 onderprestasie in die Suid-Afrikaanse ekonomie?                                 (2)

      3.2.2      Beskryf die begrip deindustrialisasie.                                          (2)

      3.2.3      Verduidelik hoe Suid-Afrika dieselfde groei as ander ontwikkelende
                 lande kan behaal.                                                               (2)

      3.2.4      Hoe verskil ŉ groeivermenigvuldiger-nywerheid van ŉ
                 werksvermenigvuldiger-nywerheid?                                                (4)

                                                                                               b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                               9
                                               (Eerste Vraestel)        10731/15

3.3   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                SUID-AFRIKA: MENSLIKE ONTWIKKELINGSINDEKS

        Jaar      MOI-       Lewens-        Verwagte jare      BNI per kapita
                 waarde     verwagting           van            (2011 PPP$)
                                           skoolopleiding
        1980      0.569         56.9            11.1                9,756
        2013      0.658         56.9            13.1               11,788
                                           [Bron: Aangepas uit www.hdr.undp.org.]

      3.3.1     Identifiseer TWEE sosiale aanwysers uit die tabel.                          (2)

      3.3.2     Beskryf die begrip Menslike Ontwikkelingsindeks.                            (2)

      3.3.3     Wat dui daarop dat Suid-Afrikaners finansieël beter daaraan toe is
                in 2013 as in 1980?                                                         (2)

      3.3.4     Hoe kan die verwantskap tussen lewensverwagting en verwagte
                jare van skoolopleiding ekonomiese groei beïnvloed?         (2x2) (4)

3.4   Verduidelik die produksie prys indeks as ŉ ekonomiese aanwyser.                (4x2) (8)

3.5   Waarom kan die term ongebalanseerd beskryf word as die hoofrede vir die
      Noord-Suid-verdeling?                                                          (4x2) (8)
                                                                                         [40]

                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                               10
                                                (Eerste Vraestel)         10731/15

VRAAG 4   MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1     Noem enige TWEE lede van die G8-lande.                               (2x1) (2)

      4.1.2     Watter effek sal volgehoue beurtkrag op buitelandse beleggings in
                Suid-Afrika hê?                                                   (1x2) (2)

4.2   Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                             EKONOMIESE KRINGLOOP

                         Huishoudings                       Lekkasies

                          Besighede

                                                            Inspuitings

      4.2 1     Noem die TWEE deelnemers wat nie in die diagram ingesluit is nie. (2x1) (2)

      4.2.2     Beskryf die begrip lekkasies.                                               (2)

      4.2.3     Identifiseer TWEE lekkasies in ŉ geslote ekonomie.                   (2x1) (2)

      4.2.4     Verduidelik die vermenigvuldigereffek as daar ŉ groot belegging in
                die ekonomie plaasvind.                                                     (4)

                                                                                        b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE                                      11
                                                        (Eerste Vraestel)             10731/15

4.3   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

              Platinummynbedryf                           …ONS MAG NIE
                                                          NOU OPGEE NIE,
                        Lae lone. Ons verdien              VERAL NIE NOU
                        GRONDBOONTJIES
                                                           DAT ONS HULLE
       Platinumwinste                                     OP HUL KNIEË HET
                                                               NIE!!!

                                                                         They demand
                                                                         Hulle eis R12 500
                                                                         R12 500
                                                                         per       pm!!!
                                                                             maand!!

                  Geen behoorlike
                  huise en sanitasie
                  nie. Ons woon in
                  plakkershutte!!!

                                                [Bron: Aangepas uit Internet images: Business Day]

      4.3.1       Noem TWEE redes, vir die nywerheidsaksie                              in    die
                  platinummynbedryf volgens die spotprent.                                           (2x1) (2)

      4.3.2       Beskryf TWEE effekte van nywerheidsaksie op besighede op die
                  kort termyn.                                                 (2x2) (4)

      4.3.3       Wat is die positiewe sosiale impak van nywerheidsaksie op die
                  lang termyn?                                                                             (4)

4.4   Bespreek kortliks die styging in besteebare inkomste en internasionale
      toerisme as vraagredes vir internasionale handel.                                              (2x4) (8)

4.5   Hoe doeltreffend was die gebruik van aansporings in die totstandkoming van
      nuwe besighede in die nywerheidsontwikkelingsones (NOS). Motiveer jou
      antwoord.                                                                                      (4x2) (8)
                                                                                                         [40]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:                    80

                                                                                                        b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                      EKONOMIE                                  12
                                                      (Eerste Vraestel)         10731/15

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK.

                  STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                 PUNTETOEKENNING
Inleiding                                                                       Maks. 2
Liggaam:
 Hoofgedeelte:                                                                   Maks. 26
    Bespreek in besonderhede/In-diepte bespreking/
    Ondersoek/Bespreek krities/Ontleed/(analiseer)/Vergelyk/
    Evalueer/Onderskei/Verduidelik/Assesseer/Debatteer
                                                                                  Maks. 10
  Addisionele gedeelte:
   Gee eie mening/Bespreek krities/Evalueer/Evalueer krities/Teken
   ŉ grafiek en verduidelik/Gebruik die gegewe grafiek en
   verduidelik/Voltooi die gegewe grafiek/ Bereken/Lei af/
   Vergelyk/Onderskei/Interpreteer/Debateer kortliks/Hoe/Stel voor/
   Gebruik die inligting en argumenteer, debateer, evalueer
Gevolgtrekking                                                                        Maks. 2
TOTAAL                                                                                  40

VRAAG 5         MAKRO-EKONOMIE                                  40 PUNTE – 40 MINUTE

Dienslewering deur die openbare sektor speel ŉ belangrike rol in ons daaglikse
lewens.

   Bespreek breedvoerig die redes vir openbaresektor-mislukking.                       (26)

   Na jou mening, hoe kan die staat die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika oplos?     (10)         [40]

VRAAG 6          EKONOMIESE STREWES                             40 PUNTE – 40 MINUTE

Die aanbod-benadering beklemtoon die styging in aanbod deur die uitbreiding
van die produksiekapasiteit van die ekonomie.

   Bespreek die aanbodkantbenadering wat in Suid-Afrika gebruik word om groei en
    ontwikkeling te bevorder onder die volgende opskrifte:

(1) Effektiwiteit en doeltreffendheid van markte
(2) Besigheidsdoeltreffendheid
(3) Die koste om sake te doen                                                           (26)

   Evalueer mededinging as ŉ ontwikkelingsbeleid in Suid-Afrika.                       (10)
                                                                                                     [40]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:                   40
                                                                     GROOTTOTAAL:                    150

                                              EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-paper/14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [Gr12 Economics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
