# Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/0e0f4565-794b-43f4-a7ed-d40396df6454
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/0e0f4565-794b-43f4-a7ed-d40396df6454)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                              2017
                              10731
                            EKONOMIE
                        EERSTE VRAESTEL

TYD:       2 uur

PUNTE: 150

13 bladsye

       3

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                               2
                                               (Eerste Vraestel)         10731 / 17

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017

                                               EKONOMIE
                                               (Eerste Vraestel)

                                               TYD: 2 uur

                                               PUNTE: 150

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

       •   AFDELING A: VERPLIGTEND
       •   AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die DRIE vrae.
       •   AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.

2.     Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
       nagesien word nie.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

4.     Skryf die nommer van die vraag bo-aan elke antwoord.

5.     Lees die vrae sorgvuldig deur.

6.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7.     Los 2 – 3 lyne oop tussen onderafdelings van vrae.

8.     Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
       konteks van jou antwoorde ooreenstem met die vereistes van die vrae.

9.     Gebruik slegs blou of swart ink.

10.    Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                3
                                               (Eerste Vraestel)          10731 / 17

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                    30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
      vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.1.1     Inkomste verdien uit die uitvoer van goedere en dienste word ...
                genoem.

                A    lekkasies
                B    inspuitings
                C    belasting
                D    besparings

      1.1.2     Die geldmark is ŉ mark vir ... -termyn besparings en lenings.

                A    medium
                B    klein
                C    lang
                D    kort

      1.1.3     Die Laffer-kurwe illustreer die verwantskap tussen ... en die
                belastingkoers.

                A    aanvraag
                B    armoede
                C    belastinginkomste
                D    werkloosheid

      1.1.4     Flukturerende faktore wat buitekant die ekonomiese stelsel
                ontstaan, verwys na... faktore.

                A    inheemse
                B    eksogene
                C    endogene
                D    internasionale

      1.1.5     Hooflyninflasie word afgelei van die onaangepaste ...

                A    Produsenteprysindeks.
                B    terugkoopkoers.
                C    Verbruikersprysindeks-syfers.
                D    wisselkoers.

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                       EKONOMIE                                 4
                                       (Eerste Vraestel)        10731 / 17

1.1.6   ŉ Verlaging in die repokoers kan gesien word as ŉ ... benadering
        tot ekonomiese groei.

        A    vraagkant
        B    bank
        C    fiskale
        D    toegevoegde-waarde

1.1.7   Sosiale aanwysers staan ook bekend as ... aanwysers.

        A    menslike ontwikkelings-
        B    ekonomiese-
        C    werkloosheids-
        D    rentekoers-

1.1.8   Belasting word gebruik as ŉ meganisme om ... te herverdeel.

        A    toelaes
        B    lone
        C    pensioene
        D    welvaart
                                                                      (8 x 2)   (16)

                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                  5
                                               (Eerste Vraestel)           10731 / 17

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die
      letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

              KOLOM A                                 KOLOM B
      1.2.1   Appresiasie          A   Die getal kinders per 1000 lewendig gebore
                                       wat voor hulle eerste verjaarsdag sterf
      1.2.2   Vryehandel
                                   B   ŉ Kontant instrument
      1.2.3   Belasting
                                   C   ŉ Verhoging in die prys van ŉ geldeenheid
      1.2.4   Ekonomiese groei         in terme van ŉ ander geldeenheid

      1.2.5   Devaluasie           D   Doelbewuste regeringsinmenging ten einde
                                       die waarde van die land se geldeenheid te
      1.2.6   Geïntegreerde            verminder
              vervaardigings-
              strategie            E   Die rentekoers wat die Reserwebank ander
                                       banke vra vir lenings
      1.2.7   Kindermortaliteit
                                   F   Dit versterk institusionele vermoë en
      1.2.8   Terugkoopkoers           fasiliteer ontwikkeling

                                   G Afwesigheid van regeringshindernisse en
                                     beperkings om goedere internasionaal te
                                     koop en te verkoop

                                   H   ŉ Fiskale beleidsinstrument

                                   I   ŉ Toename in die reële BBP              (8 x 1)   (8)

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.3.1     ŉ Grafiek wat die verwantskap tussen werkloosheid en inflasie
                aandui

      1.3.2     Die wêreldwye interaksie van ekonomieë

      1.3.3     Die toepassing van ŉ handelsbeleid waarby die staat die invoer
                van goedere wat ook plaaslik vervaardig word ontmoedig

      1.3.4     Die verhoging in die lewensstandaard van mense

      1.3.5     Die verhouding tussen reële insette en reële uitsette in die
                ekonomie

      1.3.6     Ruimtelike areas wat spesifieke voordele bied aan mynbou en
                ander ondernemings langs ŉ bepaalde handelsroete
                                                                          (6 x 1)        (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           30
                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    EKONOMIE                                        6
                                                                    (Eerste Vraestel)           10731 / 17

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1                       Beantwoord die volgende vrae.

                          2.1.1     Noem TWEE tipes markte in die ekonomiese kringloop.              (2 x 1)        (2)

                          2.1.2     Hoe sal besparings beïnvloed word met ŉ styging in die marginale
                                    verbruiksgeneigdheid?                                      (1 x 2)              (2)

2.2                       Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                     SUID-AFRIKA: REËLE BRUTO BINNELANDSE PRODUK

      Persentasie groei

            Reeks1

                                                                              [Bron: Aangepas uit www.sarb.co.za]

                          2.2.1     Wat was die reële BBP groei gedurende 2009?                                     (1)

                          2.2.2     Identifiseer die periode (jare) waar die langste sakesiklus in die
                                    grafiek waargeneem kan word.                                                    (1)

                          2.2.3     Omskryf kortliks die term Bruto Binnelandse Produk.                             (2)

                          2.2.4     Verduidelik die onderliggende kragte van die amplitude gedurende
                                    2009.                                                                           (2)

                          2.2.5     Hoe kan belasting gebruik word om die afwaartse tendens in die
                                    ekonomie om te keer?                                       (2 x 2)              (4)
                                                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                   7
                                                (Eerste Vraestel)            10731 / 17

2.3   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      SWAK MUNISIPALE OUDIT DUI OP DIE ONVERMOË OM TE PRESTEER

      Volgens die Openbare Dienste Aanspreeklikheids Monitor (ODAM) is daar
      moeilike vrae wat gevra moet word oor die redes waarom munisipaliteite nog
      steeds nie die korrekte bestuursprosedures volg nie. Terwyl die Ouditeur-
      Generaal van Suid-Afrika (OGSA) gesonde ouditeringstelsels aanvaar het,
      moet daar meer gedoen word om munisipaliteite verantwoordelik te hou vir
      die wanadministrasie van openbare fondse.

      Oor ŉ 10-jaar tydperk is dieselfde tendens herhaal en dieselfde oudit
      bevindinge gemaak met betrekking tot onvoldoende dokumentasie. Die
      stelsel word herhaal en skep die indruk dat die herhalende probleem van
      ongeoorloofde en onregmatige besteding aanvaarbaar is.

      ŉ OGSA verslag beklemtoon die aanstellingsprosesse en die uitdagings om
      geskoolde personeel te werf en te behou. Die verslag beklemtoon dat een
      van die grootste struikelblokke vir plaaslike regering oor die jare was om
      gekwalifiseerde en bevoegde persone in alle administratiewe gebiede te werf
      en te behou.

      Dit is van die faktore wat tot openbare sektor-mislukkings kan bydra.
                                    [Bron: Aangepas uit Eye-witness News, November 2016]

      2.3.1     Wat is die TWEE grootste uitdagings, volgens die uittreksel, vir
                plaaslike regerings                                           (2 x 1)      (2)

      2.3.2     Omskryf kortliks die term openbare sektor-mislukking.                      (2)

      2.3.3     Wat is die effek van ongemagtigde en onreëlmatige besteding
                op dienslewering?                                                          (2)

      2.3.4     Na jou mening, hoe sal jy die ondoeltreffendheid van
                munisipaliteite in Suid-Afrika aanspreek?                        (2 x 2)   (4)

2.4   Onderskei tussen die Mediumtermyn- Bestedingsraamwerk (MTBR) en die
      Mediumtermyn-Begrotingsbeleidsverklaring (MTBBV).               (2 x 4)              (8)

2.5   Hoe word leidende aanwysers gebruik om ekonomiese aktiwiteite te
      voorspel?                                                                            (8)
                                                                                           [40]

                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                      8
                                                (Eerste Vraestel)               10731 / 17

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1     Noem TWEE Suid-Afrikaanse groei- en ontwikkelingsbeleide.
                                                                         (2 x 1)              (2)

      3.1.2     Hoe sal die verkoop van sekuriteite en staatseffekte deur die
                Reserwebank die beskikbaarheid van krediet beïnvloed?  (1 x 2)                (2)

3.2   Bestudeer die staafdiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                            Suid-Afrika: Ruilvoet

                                                     137.45
      Indeks
                                                                 135.15

                                              Jaar

                                                         [Bron: www.data.worldbank.org]

      3.2.1     Beskryf die algemene tendens van die ruilvoet tussen 2011 en
                2015.                                                                         (1)

      3.2.2     Identifiseer die basisjaar in die bostaande grafiek.                          (1)

      3.2.3     Omskryf kortliks die term ruilvoet.                                           (2)

      3.2.4     Wat beteken ŉ verbetering in die ruilvoet?                                    (2)

      3.2.5     Watter impak het ŉ verswakking van die ruilvoet op die
                betalingsbalans?                                                    (2 x 2)   (4)

                                                                                               b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                     9
                                                  (Eerste Vraestel)              10731 / 17

3.3   Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        AANBOD VERVANG AANVRAAG AS DIE GROOTSTE MYNKWESSIE

      Onvoldoende aanbod is waarskynlik die oorheersende aspek wat die
      mynbou-industrie die volgende aantal jare in die gesig staar.
      Vooraanstaande ekonome noem dat die grootste kwessie die verminderde
      vlakke in aanbod behels asook stygende insetkoste, nasionalisering,
      toenemende produksie-onderbrekings en toenemende skaarsheid van
      minerale hulpbronne.

      Die mynbou-industrie staar ook ŉ grootskaalse afname van markkapitalisasie
      in die gesig. Dit word aanvaar dat ŉ gebrek aan selfvertroue in die industrie
      toegeskryf kan word aan globale gebeure soos die probleme in die Euro-
      sone, die kernvoorval in Japan, onsekerheid omtrent ekonomiese groei in
      China en die ekonomiese afgradering van sekere lande.
                         [Vrye vertaling - Bron: Sunday Times, Business Times, 17 June 2016]

      3.3.1     Identifiseer EEN rede vanuit die uittreksel hierbo waarom myne ŉ
                onvoldoende aanbod van hulpbronne ondervind.                                   (1)

      3.3.2     Noem EEN globale gebeurtenis wat ŉ impak gehad het op die
                prestasie van die mynbou-industrie.                                            (1)

      3.3.3     Omskryf kortliks die term nasionalisasie.                                      (2)

      3.3.4     Wat is die effek van toenemende produksie-onderbrekings op die
                Suid-Afrikaanse ekonomie?                                                      (2)

      3.3.5     Hoe affekteer hoë energiekoste die sukkelende mynbousektor?
                                                                         (2 x 2)               (4)

3.4   Bespreek kortliks armoede en handel as uitdagings van globalisering. (2 x 4)             (8)

3.5   Evalueer die belangrikheid van lewensverwagting as sosiale aanwyser.                     (8)
                                                                                               [40]

                                                                                                b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                        10
                                                     (Eerste Vraestel)               10731 / 17

VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1      Noem TWEE tipes wisselkoersstelsels.                                   (2 x 1)      (2)

      4.1.2      Wat sal die effek op inflasie wees indien die styging in arbeids-
                 produktiwiteit minder is as die styging in loonverhogings?     (1 x 2)              (2)

4.2   Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                     Betalingsbalans
                                           (R miljoene)
                                                                              2015
       Lopende rekening
       Goedere uitvoere………..………………                                          973 776
       Netto gouduitvoere………………………                                           67 662
       Diensontvangste…………………….…..                                          191 656
       Inkomste-ontvangste……………………                                           98 016
       Min:Goedere invoere……………………                                        1 075 850
       Min:Betalings vir dienste.......................                     197 643
       Min:Inkomstebetaling……………………                                         198 382
       Lopende oordragte ……………………...                                        -33 533
       Saldo op lopende rekening.....................                      -174 298
       Memo item: Handelsbalans ……………..                                       (A)
                                                    [Bron: Quarterly Bulletin SARB, Desember 2016]

      4.2.1      Wie is verantwoordelik vir die publikasie van die bostaande
                 inligting?                                                                          (1)

      4.2.2      Hoeveel sub-rekeninge is daar in die betalingsbalans?                               (1)

      4.2.3      Omskryf kortliks die term betalingsbalans.                                          (2)

      4.2.4      Ontleed kortliks die saldo op die lopende rekening soos aangedui
                 in die tabel hierbo.                                                                (2)

      4.2.5      Bereken die handelsbalans (A) vir 2015. Toon ALLE berekeninge.                      (4)

                                                                                                      b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                      11
                                              (Eerste Vraestel)            10731 / 17

4.3   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

              … ONTHOU, ONS KAN NOG
              STEEDS DIE NASIONALE
              ONTWIKKELINGSPLAN
              PROBEER!

                                                     [Bron: Aangepas uit Internet Images]

      4.3.1     Identifiseer TWEE moontlike oplossings wat kan verhoed dat die
                Suid-Afrikaanse ekonomie heeltemal sink.                                    (2)

      4.3.2     Wat is die Nasionale Ontwikkelingsplan?                                     (2)

      4.3.3     Wat is die hoofdoelwitte van die Nasionale Ontwikkelingsplan?               (2)

      4.3.4     Hoe kan die privaatsektor bydra tot die ontwikkelingsbeleide van
                die regering?                                                               (4)

4.4   Bespreek die vermenigvuldiger-effek op nasionale inkome.                  (4 x 2)     (8)

4.5   Hoe kan beleggingsbesteding effektief aangewend word om ekonomiese
      ontwikkeling te stimuleer?                                                            (8)
                                                                                            [40]

                                                           TOTAAL AFDELING B:               80

                                                                                             b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                              12
                                                  (Eerste Vraestel)        10731 / 17

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.
                STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                              PUNTETOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ŉ laer orde respons.
• ŉ Goeie vertrekpunt behoort ŉ definisie van die hoofkonsep te            Maks. 2
    wees, maar verwant aan die vraag.
• Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding herhaal nie.
• Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
• Vermy om enigiets in die inleiding te noem wat in die liggaam
    bespreek gaan word.
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / In-diepte bespreking /            Maks. 26
Ondersoek / Bespreek krities / Ontleed /Analiseer / Vergelyk /
Evalueer / Onderskei / Differensieer / Verduidelik / Assesseer /
Debatteer

Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities /
Evalueer / Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik /
Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe             Maks. 10
grafiek / Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei /
Interpreteer / Debatteer kortliks / Hoe? / Stel voor
Slot
Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:
• ŉ Kort samevatting van dit wat reeds bespreek is, sonder om
    enige feite wat reeds genoem is, te herhaal
• Enige opinie of waarde-oordeel oor die feite wat bespreek is
• Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking /                Maks. 2
    analise versterk
• ŉ Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra
• Aanbevelings
TOTAAL                                                                        40

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE                                      40 PUNTE – 40 MINUTE

“Ekonomiese groei is afhanklik van handel, waarvan een van die strategieë die
uitwaarts-gebaseerde beleid van uitvoere en internasionale mededingendheid is.”

•    Bespreek invoervervanging as deel van die Suid-Afrikaanse internasionale
     handelsbeleid.                                                       (26 punte)

•    Adviseer die Minister van Handel en Nywerheid of Suid-Afrika ŉ vrye
     handelsbeleid moet aanneem of nie.                                    (10 punte)   [40]

                                                                                         b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                13
                                                 (Eerste Vraestel)         10731 / 17

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                 40 PUNTE – 40 MINUTE

“ ŉ Reeks van programme gee steunkrag aan die regering se bereidwilligheid om
ekonomiese ontwikkeling op ŉ streeksbasis te steun.”

•    Bespreek streeksontwikkeling in Suid-Afrika in terme van die beginsels van beste
     praktyk maatstawwe.                                                    (26 punte)

•    Hoekom was Nywerheidsontwikkelingsones (NOS) nie baie suksesvol gewees
     sedert die totstandkoming daarvan in Suid-Afrika nie?        (10 punte)             [40]

                                                             TOTAAL AFDELING C:          40
                                                                            TOTAAL:      150

                                           EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Gr12 Economics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-preparatory-2017-question-paper/9ce7d7f8-23ba-4c32-bf91-12e3dca51807) — Economics · QP · 2017

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
