# Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/17b6a508-467f-4448-abe8-fc72a31dfca3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/17b6a508-467f-4448-abe8-fc72a31dfca3)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2019
                            10731
                          EKONOMIE
                         VRAESTEL 1
TYD:     2 uur

PUNTE: 150

13 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                               2
                                              (Vraestel 1)              10731 / 19

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                               EKONOMIE
                                               (Vraestel 1)

                                               TYD: 2 uur

                                               PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK.

             AFDELING A: VERPLIGTEND
             AFDELING B: Antwoord TWEE van die drie vrae.
             AFDELING C: Antwoord EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Antwoorde wat die vereiste aantal
      oorskry, sal NIE nagesien word nie.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

4.    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

5.    Lees die vrae versigtig deur.

6.    Begin ELKE vraag op

7.    Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

8.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van die antwoorde voldoen aan die vereistes van die vrae.

9.    Gebruik slegs blou of swart ink.

10.     Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                               3
                                                 (Vraestel 1)             10731 / 19

AFDELING A: VERPLIGTEND
VRAAG 1                                                     30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
      vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.1.1   Die ‘vermenigvuldiger effek’verwys na hoe aanvanklike verhoging in
              investering, owerheidsbesteding of uitvoere lei tot proporsionele
              groter verhoging in die vlak van ....

              A    inkomste.
              B    pryse.
              C    rentekoerse.
              D    werkloosheid.

      1.1.2   Die konsep wat gebruik word om veranderinge te analiseer wat in
              reeks data, oor sekere tydperk voorkom word ... genoem.

              A    tendens
              B    bewegende gemiddeldes
              C    samevallende aanwysers
              D    amplitude

      1.1.3   Die Medium Termyn Bestedings Raamwerk (MTBR) toon
              owerheidsbesteding en inkomste vir tydperk van ... jaar.

              A    een
              B    drie
              C    twee
              D    vier

      1.1.4   Indien die wisselkoers verander vanaf $1 = R6 na $1 = R8, as gevolg van
              markkragte, kan ons aflei dat ...

              A    die $ gedepressieer het teenoor die R.
              B    die R gedepressieer het teenoor die $.
              C    die R devalueer het teenoor die $.
              D    die $ devalueer het teenoor die R.

      1.1.5
              inkomstevlak per kapita gebruik om ekonomiese ontwikkeling in lande
              te vergelyk, word ... genoem.

              A    die Menslike Ontwikkelingsindeks
              B    die Bruto Nasionale Inkome per Kapita
              C    die Noord-Suid verdeling
              D    millenium doelwitte

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                   4
                                                    (Vraestel 1)               10731 / 19

      1.1.6   Die Industriële Ontwikkelingsone (IOS) wat in die Oos-Kaap geleë en is
              gefokus is op die uitvoer van motoronderdele vir uitvoerdoeleindes
              word die .... IOS genoem.

              A    Richardsbaai
              B    OR Tambo Internasionale Lughawe
              C    Saldanhabaai
              D    Coega

      1.1.7   Data wat ingesamel word, wat verband hou met die samestelling van
              die                                    .

              A    statistieke
              B    regstellende aksie
              C    demografie
              D    onderwys

      1.1.8   In Suid-Afrika is ... in beheer van die meeste infrastruktuur soos
              byvoorbeeld vervoer, kommunikasie en energie.

              A    die ekonomie
              B    private beleggers
              C    die Johannesburgse Effektebeurs (JSE)
              D    die regering                                                    (8 x 2)   (16)

1.2          beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
      slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

               KOLOM A                                       KOLOM B
      1.2.1   Bruto Binnelandse         A   Kommersiële banke betaal die Reserwebank
              Produk (I)                    om geld te leen.

      1.2.2   Handelsliberalisering     B   Die totale vergoeding ontvang deur die
                                            produksiefaktore vir die produksie van finale
      1.2.3   Ekspansionêre /               goedere en dienste binne die landsgrense
              Uitbreidende beleid
                                        C   Dit word gemeet aan Reële BBP gedeel deur
      1.2.4   Vryswewende                   die aantal werkers.
              wisselkoers
                                        D   Die doel is om produksie uit te brei na
      1.2.5   Industriële                   bydraende sektore met die fokus op
              Beleidsaksieplanne            metaalvervaardiging en groen en
              (IPAP)                        energiebesparende nywerhede.

      1.2.6   Uitgebreide Openbare E        Die afskaffing van owerheidsinmenging in
              Werke Program                 internasionale handel

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                 5
                                                 (Vraestel 1)               10731 / 19

      1.2.7   Repokoers              F
                                         skep deur arbeidsintensiewe metodes te
      1.2.8   Lewensverwagting           gebruik

                                     G   Regering verlaag belasting en verhoog staats-
                                         besteding.

                                     H   Dit is die aantal jare
                                         geboorte.

                                     I   Die waarde van geldeenheid word bepaal
                                         deur markkragte.                 (8 x 1)         (8)

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
      Akronieme en afkortings sal nie aanvaar word nie.

      1.3.1    Besteding deur besighede op kapitaalgoedere

      1.3.2    Indien Staatsbesteding groter is as staatsinkome

      1.3.3    Die protokol of organisasie wat daarop gemik is om die proses van
               intergrasie van Afrika-lande te veskerp om te verseker dat die
               vasteland sy regmatige rol in die wêreldekonomie speel

      1.3.4    Ruimtelike Gebiede wat spesifiek voordele aan myne, vervaardiging,
               toerisme en ander besighede bied

      1.3.5    Die staatsdepartement wat           gebruik om die bemagtiging,
               transformasie en vordering van sake en nywerhede te meet.

      1.3.6    Die indeks (aanwyser) verwyder die effek van inflasie sodat die reële
               BBP aangedui word.                                               (6 x 1)   (6)

                                                                  TOTAAL AFDELING A:      30

                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                   6
                                                 (Vraestel 1)               10731 / 19

AFDELING B

Antwoord TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1   Noem enige TWEE redes vir die aanvraag na buitelandse valuta,soos
              die Amerikaanse dollar ($).                                  (2 x 1)          (2)

      2.1.2   Hoekom word huishoudings gesien as       belangrike deelnemer in die
              ekonomiese kringloop?                                           (1 x 2)       (2)

2.2     Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

                           WAAR DIE GELD VANDAAN KOM

       Die grootste gedeelte van staatsbesteding kom van die Nasionale Inkomste
       Fonds, hoofsaaklik deur belasting en heffings. Die regering leen ook geld by
       beleggers, sodat daar skole, hospitale en beter paaie gebou kan word. Die
       staat is bewus van die risiko geassossieer met opgehoopte skuld en strewe
       daarna dat departemente meer effektief moet werk met openbare fondse en
       vermorsing van fondse moet verminder.

                    INKOMSTEBELASTING                             2018 / 19
          PERSOONLIKE INKOMSTEBELASTING                            505.8bn
          KORPORATIEWE INKOMSTEBELASTING                           231.2bn
          BTW                                                      348.1bn
          DOEANE EN AKSYNSBELASTINGS                               97.4bn
          BRANDSTOFHEFFINGS                                        77.5bn
          ANDER                                                    84.8bn
          TOTAAL                                                  1344.8bn
                                                            [Bron: https://www.pwc.co.za]

      2.2.1   Identifiseer EEN indirekte belasting vanaf die bostaande tabel.               (1)

      2.2.2   Noem die regerings departement wat verantwoordelik is vir die
              monitering van die effektiewe gebruik van openbare fondse.                    (1)

      2.2.3   Beskryf kortliks die aksynsbelasting.                                         (2)

      2.2.4   Hoekom is dit nodig vir die owerheid om skole en hospitale aan
              landsburgers te verskaf.                                                      (2)

      2.2.5   Bereken die totale persentasie persoonlike inkomstebelasting op die
              totale staatsinkomstebelasting. Toon alle berekeninge.
              (Rond die antwoord af tot twee desimale plekke.)                (2 x 2)       (4)

                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                  7
                                                   (Vraestel 1)                10731 / 19

2.3   Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

              VRYHANDEL TUSSEN SA EN NIGERIË WORD TERUGGEHOU

        Die vryhandels-ooreenkoms wat tussen die twee Afrika reuse Suid-Afrika en
        Nigerië in Kigali ter tafel gelê is, bly ongeteken. Die ooreenkoms op die Afrika
        Kontinentale Vryhandelsgebied (A
        kontinent, wat Afrika-lande en besighede na hoër vlakke van groei sal lei.

        Die ooreenkoms bind lande om 90% van tariewe op goedere af te skaf.
                                               [Bron: The New Age Business, 22 Maart 2018]

      2.3.1    Noem EEN ander Handelsooreenkoms wat Suid-Afrika, met ander
               Afrikalande deel.                                                             (1)

      2.3.2    Gee EEN voordeel wat Suid-Afrika verkry deur met Nigerië handel te
               dryf.                                                                         (1)

      2.3.3    Beskryf kortliks die term vryhandelsgebied.                                   (2)

      2.3.4    Verduidelik die impak van vryhandel op die pryse van goedere.                 (2)

      2.3.5    Hoe sal die heffing van handelstariewe op ingevoerde goedere Suid-
               Afrika bevoordeel?                                                            (2)

2.4   Verduidelik die rol van die besigheidsektor (firmas) in die ekonomiese
      kringloopmodel.                                                             (4 x 2)    (8)

2.5   Evalueer die voorsiening van openbare goedere en dienste in Suid-Afrika.               (8)
                                                                                             [40]

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIE                                   8
                                                  (Vraestel 1)                10731 / 19

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                   40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1    Noem enige TWEE komponente wat ingesluit is in die M3
               geldvoorraadaanwyser.                                              (2 x 1)    (2)

      3.1.2    Hoe kan tegnologie bydra tot die ondersteuning van kleinsake
               ontwikkeling?                                                       (1 x 2)   (2)

3.2   Bestudeer die onderstaande artikel en beantwoord die vrae wat volg.

          Chinese maatskappye beoog om $10 miljard in Limpopo Spesiale
          Ekonomiese Sone te belê

          Nege Chinese maatskappye het hulle daartoe verbind om meer as $10
          miljard in die Musina-Makhado spesiale ekonomiese sone (SES) te belê

          Daar is vier projekte in die SES geïdentifiseer, naamlik die kragsentrale,
          kookaanleg, legering (allooi) fabriek en staal-vervaardiging.

          Dit sal aanleiding gee tot die totstandkoming en begin van die SES en lei
          tot die ekonomiese veranderinge in Musina en Makhado, wat gevolglik
          daartoe sal lei tot sakegeleenthede en werkskepping vir die bevolking van
          die Vhembe-distrik.
                                                          [Bron: The Citizen, 26 Mei 2018]

      3.2.1    Noem EEN voordeel van die SES-belegging aan die Limpopo-
               gemeenskappe.                                                                 (1)

      3.2.2                                                       metaalvervaardiging
               gebruik word.                                                                 (1)

      3.2.3    Verduidelik kortliks wat   Spesiale Ekonomiese Sone (SES) is.                 (2)

      3.2.4    Verduidelik hoekom streeksontwikkeling     multi-deminsionele proses
               behoort te wees.                                                              (2)

      3.2.5    Hoe sal plaaslike ontwikkeling in Suid-Afrika die res van Afrika
               bevoordeel?                                                        (2 x 2)    (4)

                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                 9
                                                     (Vraestel 1)               10731 / 19

3.3   Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

              STAPELPRYSE VERDRIEDUBBEL, A.G.V. DIE WÊRELD SE VOEDSELVERSKAFFING
              WAT OMGESKAKEL WORD VIR BRANDSTOFVERBRUIK

                                      Jou kind is honger?
                                      My SUV is
                                      RASEND!

                                                            BIO
                                                            DIESEL

                                          GLOBALE
                                          NOORDE                     GLOBALE
                                                                     SUIDE

                         [Bron: euro-meeting.blogspot.co.za/2010/11/feeding-world.html]

      3.3.1    Waarom is die dame se baba in die Globale Suide honger?                        (1)

      3.3.2    Noem EEN voordeel vir die gebruik van biodiesel.                               (1)

      3.3.3    Verduidelik kortliks die Noord-Suid-verdeling.                                 (2)

      3.3.4    Waarom word Suid-                                                     lende
               land op die Menslike Ontwikkelings Indeks (MOI)?                               (2)

      3.3.5    Hoe word Suid-Afrika bevoordeel deur globalisering?                  (2 x 2)   (4)

3.4   Verduidelik goeie regering en belegging in maatskaplike kapitaal as maatstaf vir
      streeksontwikkeling in Suid-Afrika.                                      (2 x 4)        (8)

3.5   Evalueer die impak van afwaartse kredietgradering van Suid-Afrika op die
      ekonomie deur kredietagentskappe.                                                       (8)
                                                                                              [40]

                                                                                               b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                     EKONOMIE                                  10
                                                     (Vraestel 1)                10731 / 19

VRAAG 4:      MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
                                                40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1   Lys enige TWEE tipes wisselkoersstelsels.                              (2 x 1)   (2)

      4.1.2                                                         ê op ekonomiese
              ontwikkeling?                                                        (1 x 2)     (2)

4.2   Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

                                                ARM. HELP
                                                ASSEBLIEF

                                                                       ons moet die SARB
                                                                       oorweeg

                                                             [Bron: www.cartoonstock.com]

      4.2.1   Noem EEN endogene oorsaak van besigheidssiklusse.                                (1)

      4.2.2   Beskryf die toestand van die ek                                                  (1)

      4.2.3   Wanneer is      ekonomie amptelik in    resessie?                                (2)

      4.2.4   Wat kan die SARB doen om die ekonomie te stimuleer?                              (2)

      4.2.5   Hoe kan totale aanbod verhoog word om inflasie te bekamp, wat deur
              oorskot aanvraag veroorsaak is?                                (2 x 2)           (4)

                                                                                                b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        EKONOMIE                                       11
                                                        (Vraestel 1)                  10731 / 19

4.3    Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

           HUISHOUDING VERSPREIDING VOLGENS PROVINSIES, 2011 EN 2017

  Basiese dienste word nie aan individue verskaf nie maar aan groepe of mense wat
  saamleef en wat hulpbronne as huishoudings deel.

        Provinsie           2011          2011                       2017          2017
                        Huishoudings % Verspreiding              Huishoudings % Verspreiding
      Wes-Kaap              1 634 000     11,3                       1 933 876     11,4
      Oos-Kaap              1 687 385     11,7                       1 773 395     10,5
      Noord-Kaap              301 404      2,1                         353 709      2,1
      Vrystaat                823 316      5,7                         946 639      5,6
      KwaZulu-Natal         2 539 429     17,6                       2 875 843     17,0
      Noord-Wes             1 062 015      7,3                       1 248 766      7,4
      Gauteng               3 909 022     27,1                       4 951 137     29,3
      Mpumalanga            1 075 488      7,4                       1 238 861      7,3
      Limpopo               1 418 102      9,8                       1 601 083      9,5
      Suid-Afrika          14 450 162      100                      16 923 309      100

 [Bron: StatsSA – the state of basic service delivery in South Africa: In-depth analysis of the community
                                                                                         survey 2017 data]

       4.3.1                                                                                           (1)

        4.3.2    Watter provinsie toon die meeste verbetering in dienslewering?                        (1)

       4.3.3     Verduidelik kortliks die begrip maatskaplike aanwyser.                                (2)

       4.3.4     Hoe kan Suid-Afrika voldoende watervoorrade aan die land verseker?                    (2)

       4.3.5     Waarom is die interpretasie en vergelyking van sosiale aanwysers
                 uitdaging?                                                    (2 x 2)                 (4)

4.4    Bespreek kortliks die lopende rekening en die kapitaaloordragrekening in die
       betalingsbalans.                                                         (4 x 2)                (8)

4.5    Evalueer die gebruik van aanwysers om die gesondheid van
       bepaal.                                                                                         (8)

                                                                       TOTAAL AFDELING B:              80

                                                                                                        b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                                 12
                                                   (Vraestel 1)                10731 / 19

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. Jou
antwoord sal soos volg geasesseer word.

                                                                                 PUNTE
                         STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                               TOEKENNING
    Inleiding
                              -antwoord:

        vraagonderwerp verband hou, te definieer.
                                                                                 Maks. 2
        Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
        Moenie enige deel van die inleiding in die liggaam herhaal nie.
        Vermy om in die inleiding te noem wat jy in die liggaam gaan
        bespreek.
    Liggaam
    Hoofdeel: Bespreek in detail / Diepgaande bespreking / Ondersoek /
                                                                                 Maks. 26
    Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei /
    Differensieer / Verduidelik

    Addisionele deel: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer /

    grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af /     Maks. 10
    Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks /
    Hoe? / Maak voorstelle
    Slot
    Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit:

        feite wat alreeds genoem is, te herhaal
        Enige mening of waardeoordeel van die feite wat bespreek is              Maks. 2
        Addisionele ondersteuningsinligting wat die bespreking / analise
        versterk

       Aanbevelings
    TOTAAL                                                                          40

                                                                                            b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                                  13
                                             (Vraestel 1)              10731 / 19

VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE (Publieke sektor)                   40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek die rol van markte in                                         (26 punte)

   Evalueer die vermenigvuldiger formule van        -sektor model hieronder op die
   ekonomie.

                                of

                                                                          (10 punte)        [40]

VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES                                 40 PUNTE – 40 MINUTE

   Bespreek volledig hoe groei en ontwikkeling in Suid-Afrika deur middel van vraag
   bevorder kan word, deur gebruik van die volgende opskrifte:

     Monetêre beleid (10 punte)
     Fiskale beleid (16 punte)                                            (26 punte)

   Evalueer die sukses of potensiële sukses van die Nasionale Ontwikkelingsplan
   (NOP) in die bevordering van groei en ontwikkeling.                   (10 punte)         [40]

                                                            TOTAAL AFDELING C:               40

                                                                           TOTAAL:          150

                                         EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Economics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/4b579af8-e0b1-4689-a729-7d9986eea052) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/468fe2d7-94f8-43ec-88c6-86cf12e31969) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
