# Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/7304359a-a7e2-4347-8dcb-234fb741aeda
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/7304359a-a7e2-4347-8dcb-234fb741aeda)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-paper/14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

  GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                 2015

           MEMORANDUM

VAK:                 EKONOMIE V2 (10732)

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10732/15

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                            VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                EKONOMIE
                                                (Tweede Vraestel)

                                           MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                   30 PUNTE – 15 MINUTE

1.1   Verskeie keuses word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae.
      Kies die korrekte antwoord en skryf net die letter (A – C) langs die
      vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.1.1   A Is dieselfde. √√

      1.1.2   B die ontstaan van samesmeltings te reguleer. √√

      1.1.3   A Prysmaker √√

      1.1.4   C Tegniese voorsprong √√

      1.1.5   B Fiskale beleid √√

      1.1.6   C Hiper-inflasie √√

      1.1.7   B Toeriste-aktiwiteite waar mense die diverse natuurskoon van ŉ
                land ervaar √√

      1.1.8   C Aardverwarming √√                                         (8x2)   (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing in KOLOM B wat pas by ŉ item in KOLOM A. Skryf slegs
      die korrekte letter A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

      1.2.1   H Minimum vlak van inkomste wat die eienaar benodig om in die
                mark te bly. √

      1.2.2   E Wanneer twee firmas die mark domineer √

      1.2.3   F Mark soos die JEB(Johannesburg Effekte Beurs) √

      1.2.4   I   Verbruik van ŉ produk deur een persoon, sal nie verhoed dat
                  ander persone dit geniet nie √

      1.2.5   G Meet die inflasie by die punt van produksie √

                                            1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10732/15

      1.2.6   B Prysstygings wat weer meer prysstygings veroorsaak. √

      1.2.7   C ŉ Plek wat deur die Verenigde Nasies aangewys is vir sy kulturele
                of fisiese belangrikheid √

      1.2.8   D Koste wat deur die gemeenskap gedra word wat nie deur die mark
                meganisme bepaal word nie √                               (8x1)         (8)

1.3   Identifiseer die begrip in elk van die volgende stellings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer(1.3.1-1.3.6) neer in jou antwoordboek

      1.3.1   Prysleierskap √

      1.3.2   Konserwasie √

      1.3.3   Kompetisie Appèlhof √

      1.3.4   Kerninflasie √

      1.3.5   Minimum pryse √

      1.3.6   Verbruikersprys indeks (VPI) √                                   (6x1)    (6)

                                                            TOTAAL AFDELING A:          30

                                            2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10732/15

AFDELING B

Beantwoord TWEE van die drie vrae in jou ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2    MIKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 20 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae:

       2.1.1   Noem TWEE voorbeelde van kunsmatige versperrings vir
               toetrede wat ŉ monopolis kan geniet.
               - Patente √
               - Lisensiëring √                                                 (2x1)    (2)

       2.1.2   Hoekom is dit belangrik vir die ekonomie om geallokeerde
                 doeltreffendheid in ŉ volmaakte mededingende mark te bereik?
               - Om die optimale gebruik van hulpbronne te verseker om die uitsette
                 te produseer wat die meeste in aanvraag is deur verbruikers. √√
                 Aanvaar enige relevante antwoord.                             (1x2)     (2)

       2.2.1   Watter markstruktuur word in die grafiek voorgestel?
               - Volmaakte mark √                                                        (1)

       2.2.2   Wat word deur die donker area op die grafiek aangedui?
               Ekonomiese wins √                                                         (1)

       2.2.3   Differensieer tussen die begrippe kort termyn en langtermyn.
               - Kort termyn – Die tydperk van produksie waar net die veranderlike
                 produksiefaktore kan verander terwyl ten minste een faktor konstant
                 bly. √√
               - Ekonomiese wins en verlies kan gerealiseer word √√
               - Lang termyn – Die tydperk waar alle faktore kan verander, die
                 tydsduur is van so aard dat veranderlike en konstante faktore kan
                 verander. √√
               - Normale wins word gerealiseer √√                               (2x2)    (4)

       2.2.4   Verskaf redes vir die skuif van E1 tot E2
               - Vryheid om mark te betree en die verkryging van ekonomiese wins
                 in die korttermyn lok nuwe firmas tot mark √√
               - Dit sal tot gevolg hê ŉ toename in aanbod en ŉ daling in prys, wat
                 sal lei tot die kromme wat skuif van E1 na E2 √√                (2x2)   (4)

                                             3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10732/15

2.3   2.3.1   Hoekom word die besighede hierbo beskryf as gebrekkig (kreupel)?
              - Vanweë die ondoeltreffendhede in die besighede √√
              - Stakings by die poskantoor √√
              - Kragonderbrekings deur ESKOM√√
              - Aanvraag vir finansiële hulp deur SAL √√
              - Onvanpaste aanstellings by SAUK√√
              Aanvaar enige relevante antwoord                                 (2)

      2.3.2   Hoe sal die SA Pos Diens (Prent 1) bydrae tot mark mislukkings?
              - Die onlangse poskantoor-staking het pos aflewering negatief
                beïnvloed √√
              - As gevolg van die stakings is daar agterstallige pos wat afgelewer
                moet word √√
              Aanvaar enige relevante antwoord                                             (2)

      2.3.3   Identifiseer die parastaat wat voorgestel word in Prent 2
              Produksie ondoeltreffendheid/tegniese ondoeltreffendheid
              - SAL√√                                                                      (2)

      2.3.4   Hoe word besighede geaffekteer deur Eskom se beurtkrag?
              Laer uitsette √√
              Verlaagde wins √√
              Verhoogde koste √√
              Laer beleggersvertroue √√
              Kan lei tot afleggings √√                               (2x2)                (4)

2.4   Verduidelik die maatreëls wat deur die regering gebruik kan word om die
      herverdeling van inkomste te verbeter
      Tradisionele metodes bv die heffing van verskeie belastings en die verskaffing
      van gratis dienste, in-nature dienste en kontantvoordele vir die armes. √√
      • Implementering van regstelling metodes bv. die gebruik van wette om
         redistribusie af te dwing. Sluit SEB, regstellende aksie, grond restitusie,
         grond redistribusie en eiendomsubsidies(HOP huise) in.√√
         Die regering kan ander maniere gebruik om inkome ongelykheid en mark
         mislukkings te oorkom:
      • Dra inkomste direk na armes oor bv. Kindertoelae, werkloosheidversekering
         ens. √√
      • Verskaf vrye goedere bv. Gemeenskapsgoedere, onderwys ens. √√
      • Implementeer werkverskaffingsprogramme bv. publieke werk-programme.√√
      • Meriete goedere te subsidieer bv. subsidiëring van kuns en kultuur
         geleenthede. √√
      Aanvaar enige relevante antwoord                                               (4x2) (8)

                                             4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10732/15

2.5   Hoekom is dit belangrik om die totale koste en totale voordele van ŉ
      ekonomiese projek te evalueer?
      Markseine bv. Pryse help om hulpbronne te allokeer deur vraag en aanbod √√
      • Goedere wat deur die regering verskaf word soos paaie, bruê ens. is
         verniet. √√
      • Met die afwesigheid van markseine, kan besluite oor die wenslikheid van ‘n
         projek subjektief wees. √√
      • Objektiewe kriteria sal nodig wees om ekonomiese doeltreffendheid in
         hulpbron toedeling te verseker. √√
      • KVA bring meer objektiwiteit na besluitneming. √√
      • Dit word gedoen deur al die relevante voordele en kostes te identifiseer
         sodat ŉ ingeligte besluit gemaak kan word. √√
       • Die rasionaal agter die KVA is om te verseker dat skaars hulpbronne effektief
         benut word. √√                                                       (4x2)      (8)
                                                                                         [40]

VRAAG 3 KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                                           40 PUNTE – 20 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae:

      3.1.1   Noem enige TWEE doelwitte van toerisme.
              Ontspanning √
              Kulturele toerisme √
              Eko-toerisme √                                                  (2x1)      (2)

      3.1.2   Hoekom verskaf die regering omgewingsubsidies aan
                produsente?
              • Om omgewingskade te verminder √√
              • Om die produksie van omgewingsvriendelike substitute, soos
                loodvrye petrol aan te moedig/ om positiewe eksternaliteite te
                bevorder √√
              • Om die herwinning van afval, soos botteltjies en blikkies te
                bevorder √√                                                    (1x2)     (2)

3.2   3.2.1   Identifiseer die groep mense wat in die samelewing die meeste
              geaffekteer word deur vraag-trek inflasie.
              • Marginaliseerde persone √                                                (1)

                                            5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10732/15

      3.2.2   Val die inflasie koers wat aangedui word in die spotprent binne
              die raamwerk van die SARB
              • Nee, dit val nie binne die raamwerk van 3%-6% nie√                         (1)

      3.2.3   Wat is die boodskap van die spotprent
              •     Die Minister/beleidmakers kan nie alleen geblammeer word vir
                    die toename in pryse nie√√
              •     Die mense wag vir ‘n positiewe uitkoms van die probeerslae
                    om prys stygings hok te slaan√√
              •     Daar is nie een oorsaak verantwoordelik vir die toename in
                     pryse nie/inflasie word deur meer as een factor veroorsaak√√
              (Aanvaar enige relevante antwoord)                                           (2)

      3.2.4   Wat is die hoof oorsaak van die tipe inflasie, soos aangedui in
              die spotprent hierbo?
              • Oortollige vraag √√/vraag wat aanbod oorskry√√
              (Aanvaar enige relevante antwoord)
                                                                           (1x2)           (2)

      3.2.5   Hoe kan die fiskale beleid gebruik word om vraag-trek inflasie te
              bekamp
              Verhoging in belasting√√
              Verlaging/vermindering in regerings besteding√√
                                                                          (2x2)            (4)

3.3   Bestudeer die sirkelgrafiek hieronder, en beantwoord die vrae wat volg:

      3.3.1   Watter sektor het die minste by gedrae tot lugbesoedeling?
              • Kommersiële en residentiële verhitting√                                    (1)

      3.3.2   Verskaf ŉ voorbeeld van lugbesoedeling veroorsaak deur vervoer.

              • Koolstof uitlaatgasse √
              (Aanvaar enige relevante antwoord)                                           (1)

      3.3.3   Verduidelik hoekom industrie die grootste oorsaak is van
              lugbesoedeling volgens die grafiek
                Groot hoeveelhede afval in die produksie proses √
                Geen ordentlike herwinning vind plaas nie√
                Uitlaatgasse √
                      (Aanvaar enige relevante antwoord)                        (2x1)      (2)

      3.3.4   Noem enige vorm van regerings inmenging wat lugbesoedeling
              kan verminder
               Betaal vir gebruik van omgewing√√
               Heffing van ongewings belasting√√
               Betaal van omgewing subsidies√√
               Uitreiking van bemarkbare permitte√√                 (1x2)                 (2)

                                            6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10732/15

      3.3.5   Hoe kan ŉ verbetering in tegnologie lugbesoedeling verminder?
              Skoon tegnologie (ook bekend as groen tegnologie), het laer vlakke
              van giftige uitlaatgasse. √√
              Verbetering in tegnologie kan ŉ oplossing bied tot lugbesoedeling
              deur alternatiewe produksietegnieke wat minder skadelik is vir die
              omgewing √√                                                                (4)

3.4   Bespreek die invloed van ŉ aaneenlopende toename in pryse op beleggers
      en spaarders.
      Bates met vaste nominale waarde
          ‘n Groot gedeelte van die rykdom van individue word in die vorm van
            vaste waarde, vaste rentekoerse belggeings(soos vaste deposito’s),
            besigheid skuldbriewe en regeringseffekte√√
          Die bates het n vaste nominale waarde en ‘n vaste opbrengs as hulle
            gehou word tot volwassendheid(wanneer dit uitbetaal) √√
          Om rede hulle nominale waardes konstant bly, sal die toename in pryse
            die koopkrag pariteit laat daal, wat sal veroorsaak dat rieele waarde daal.
            √√
      Bates met wisselende mark waardes
          Die houers van aandele en vaste eiendomme trek gewoonlik voordeel as
            pryse toeneem, want die nominale waarde styg gewoontlik proporsioneel
            tot inflasie, dus is die mark waardes wisselend√√
          Gewoontlik sal die die pryse van die bates porporsioneel meer styg as die
            algemene prys vlak. √√
          So in die geval skep inflasie rykdom, tot voordeel vir mense met die tipe
            bates. √√                                                      (Enige 4 x 2) (8)

3.5   Hoekom is inheemse kennis stelsels belangrik vir die Suid-Afrikaanse
         ekonmie?
           Inheemse kennis is plaaslike kennis, kennis wat uniek is tot ŉ gegewe
             kultuur of gemeenskap. √√
           Deesdae is toeriste nie meer tevrede met ŉ passiewe ervaring nie, hulle
             wil die plaaslike kultuur, geskiedenis en omgewing verstaan √√
           Inheemse kultuur kan gesien word as een van die hoofredes hoekom
             soveel toeriste na Suid-Afrika reis. √√
           In die verband is wêreld erfenisgebiede baie belangrik. Die gebiede
             verteenwoordig ŉ paar aspekte waarin die toeriste geïnteresseerd is √√
           Ons omgewing wêrelderfenisgebiede versinnebeeld die ekstreme
             uniekheid van ons omgewing √√
           Voorbeelde: Robben eiland, Sterkfontein grotte, Richtersveld kulturele en
             botaniese landskap, Mapungubwe, Vredefort koepel, iSimangiliso water
             reservaat, Kaapse fynbos streek, Drakensberge ens. (maksimum een
             voorbeeld)
      (Aanvaar enige relevante antwoord.)                                        (4x2) (8)
                                                                                       [40]

                                            7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10732/15

VRAAG 4   MIKRO-EKONOMIE & KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                           40 MARKS – 20 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae:

      4.1.1   Gee TWEE voorbeelde van besighede wat deel vorm van ŉ
              monopolistiese mededingingsmark in jou area.
              - Kruideniersware winkels √ petrolstasies √ apteke √ haarkappers √
                 restaurante √ kitskos handelaars √
              (Aanvaar enige relevante antwoord.)                          (2x1)          (2)

      4.1.2   Watter effek sal inflasie op krediteure hê?

              Krediteure sal sukkel as gevolg van inflasie √√ /Die koopkrag van die
              geld wat terugbetaal moet word, verminder weens inflasie √√. (1x2)          (2)

4.2   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      4.2.1   Identifiseer die area in die grafiek waar eksterne voordele verkry
              word van die verbruik van ŉ produk.
              - Area B. √                                                                 (1)

      4.2.2   Gee een voorbeeld van ŉ produk wat ŉ positiewe eksternaliteit
              veroorsaak.
              - Onderwys √
              - Gesondheid √
              Aanvaar enige relevante antwoord                                            (1)

      4.2.3   Verduidelik die begrip eksternaliteit.
              Die koste en voordeel vir ‘n derde party wat nie ingesluit word in die
              prys van die produk nie√√                                                   (1)

      4.2.4   Watter hoeveelheid sal geproduseer word as die markkragte die
              enigste rolspeler was?
              - Hoeveelheid Q√√                                                           (2)

      4.2.5   Verduidelik hoe die eksternaliteit ŉ ondoeltreffende allokasie van
              hulpbronne veroorsaak
                  Die vraag na opvoeding (soos ŉ voorbeeld) word
                    verteenwoordig deur DD
                  Die koste is P en die hoeveelheid gevra en verskaf is Q
                  As die koste P is, sal meeste mense dit nie kan bekostig nie
                  Die vraag kurwe D1D1, verteenwoordig ook die marginale
                    sosiale voordeel, dus, die vlak van onderwys wat veronderstel
                    is om in aanvraag te wees.
                  As die mark gelos word, dan sal hoeveelheid Q geprodusser
                    word teen prys P.
                  Maar as sosiale voordele erken word, dan sal hoeveelheid Q 1
                    geproduseer word teen prys P1
                  Meer onderwys sal in aanvraag wees, dit sal lei tot sosiale
                    oneffektiwiteit                                         (2x2)         (4)

                                             8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10732/15

4.3   4.3.1   Identifiseer die rede vir die stadige groei in toerisme vanaf
                 Europa en die VSA
              Die ekonomiese afswaai in die Eurosone verminder besteebare
                 inkomste. √                                                             (1)

      4.3.2   Noem die instansie in die openbare sektor wat in vennootskap is met
              die Departement van Toerisme.
              SA Toerisme (SATOER) √                                              (1)

      4.3.3   Wat is die betekenis van die woord Eurosone.?
              Eurosone verwys na alle lande wat aan die ekonomiese sone behoort
                naamlik die Europese Unie, en wat die Euro gebruik as
                geldeenheid. √√                                                          (2)

      4.3.4   Hoekom dink jy is daar ŉ sterk fokus op opkomende markte by die
              toerisme beamptes
              Opkomende markte verwys na ontwikkelende lande wat hoë vlakke van
              ekonomiese groei en ontwikkeling in die laaste paar jaar geniet het √√
              Hulle is relatief arm lande en hulle ekonomieë word gesien as
              onderontwikkeld, waarin beleggings hoë verdienste sal ontvang, maar
              met groter risiko √√                                               (1x2)   (2)

      4.3.5   Hoe kan toerisme tot voordeel wees vir die armes, volgens jou
              opinie?.

              Toerisme gee die geleentheid vir armes om hulle inkomste bronne te
              diversifieer √√
              Dit gee die armes ŉ kans om byvoorbeeld ŉ toerisme besigheid te
              begin in sy/haar omgewing √√. Dit bemagtig hulle om geleenthede
              aan te gryp √√. Verskaf vennootskappe met hoofstroom
              toerismebesighede wat goedere en dienste verskaf √√           (2x2)        (4)

4.4   Verduidelik onvolmaakte mededinging en de-meriete (onverdienstelike)
      goedere as redes vir mark mislukkings.
      Kompetisie in mark ekonomieë word beperk deur die mag van sekere
       produsente, om te verhoed dat nuwe besighede die mark betree√√
      Mark toetrede word bemoeilik deur advertensies, tekort aan kapitaal en die
       beheer van hulpbronne√√
      Die onvolmaakte mark leen homself nie tot prys onderhandelings nie√√
      Advertensieveldtogte word gebruik om produsent mag te
       vergroot(dominansie) √√

      • De-meriete (onverdienstelike) goedere: Dit is oorverbruikte goedere √√.
        Byvoorbeeld: sigarette, alkohol en dwelms √√. Dus word meer van dit
        geproduseer as wat sosiaal aanvaarbaar is √√. Die regering verban of
        verminder die verbruik van die produkte deur belasting, en verskaf
        informasie oor die skadelike gevolge van die goedere √√.               (4x2)     (8)

                                            9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                              10732/15

4.5   Deur gebruik te maak van totale inkomste en totale koste kurwes,
      verduidelik wins maksimerings onder volmaakte omstandighede.
                                                   TK
                                                         TI

                                                                  Punt allokasie:              1 punt
                                                                  Benoeming van asse           1 punt
                                                                  Teken en benoeming van TK    1 punt
                                                                  Teken en benoeming van TI    1 punt
                                                                  Winsmaksimering (CD)         2 punte

      Koste/Inkomste
                                                                                              (Maks 4)

                                 Hoeveelheid

                      Die besigheid maksimmer wins by die punt waar TK en TI die verste is
                       van mekaar√√
                      Volgens die grafiek, is dit die verskil tussen punt C en D√√
                      As maksimum wins bereik word, word winste minder soos uitsette
                       toeneem √√                                                     (4x2)              (8)
                                                                                                         [40]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:               80

                                                    10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10732/15

AFDELING C

Beantwoord EEN van die twee vrae in jou antwoordboek.

STRUKTUUR VAN OPSTEL:                                                  Punte toekenning:
Inleiding                                                                      Maks. 2
Inhoud:
 Hoofdeel: Verduidelik in diepte, bespreek volledig, bespreek                Maks. 26
    krities, onderskei, vergelyk, onderskei, differensieer/evalueer,
    bespreek, analiseer, assesseer.
 Addisionele deel: Gebruik, skets, teken ŉ grafiek, diagram/                 Maks. 10
    aflei, riglyne, eie opinie, krities evalueer, evalueer, skets en
    verduidelik, gebruik grafiek en verduidelik, bereken, vergelyk,
    verduidelik, onderskei, interpreteer, verduidelik kortliks, hoe,
    stel voor, gebruik informasie en argumenteer,
    debatteer/evalueer
Gevolgtrekking                                                                Maks. 2
Totaal                                                                          40

VRAAG 5        MIKRO-EKONOMIE                                   40 PUNTE – 20 MINUTE

“De Beers speel ŉ leidende rol in diamanteksplorasie, ontginning, verhandeling,
kleinhandel en in die industriële diamantvervaardiging sektore.”

    Bespreek die kenmerke van ŉ monopolie as ŉ markstruktuur           (26 punte)
    Evalueer die langtermyn wins maksimering posisies van die volmaakte
     en monopolistiese mark, deur net gebruik te maak van grafieke..    (10 punte)

Inleiding:
ŉ Monopolie is ŉ markstruktuur waar daar net een verkoper is van ŉ unieke produk of
diens. √√                                                                                    (2)

Hoofdeel:
Aantal firmas √
    Die monopolie bestaan uit een onderneming √√
    Die monopolis is die industrie √√
    Voorbeeld: ESKOM√
Aard van die produk √
    Die produk is uniek en het geen substituut nie √√
    Byvoorbeeld: Elektrisiteit √
Toetrede tot mark √
    Verwys na hoe maklik of moeilik dit is vir ŉ besigheid om ŉ mark te verlaat of toe
      te tree √√
    Toetrede tot mark is totaal blokkeer √√
    Voorbeelde: patente, lisensiëring , alleenreg, invoerbeperkings √
Mark inligting √
    Alle inligting van die mark is beskikbaar vir kopers en verkopers √√
    Dit beteken dat daar geen onduidelikhede is nie √√
Beheer oor prys √
    Die monopolie het geweldige beheer oor die prys, hy is die prysmaker. √√
                                                11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10732/15

Vraagkurwe vir die firmas se produkte √
    Is gelyk aan die mark se vraagkurwe √√
    Helling is afwaarts van links na regs √√
Langtermyn ekonomiese wins √
    Kan positief wees √√
    Omrede nuwe firmas geblokkeer is, kan die aanbod van goedere nie toeneem
      nie. Dit verseker ekonomiese wins in die kort en langtermyn √√
    Die monopolis sal ekonomiese wins maak solank die vraag na sy produk
      onveranderd bly √√
Hulle word blootgestel aan markkragte √
    Al is die monopolis die enigste verskaffer van die produk of diens, word die
      produk steeds beïnvloed deur die markkragte van vraag en aanbod √√
Groot hoeveelhede beginkapitaal word benodig √.
    Groot firmas soos Eskom en SASOL vereis miljoene rande se kapitaal om te
      begin √√                                                        (Maks 26 punte)            (26)

Addisionele deel

Korttermyn winsmaksimering van die volmaakte en monopolistiese markte

           Volmaakte mark                                      Monopolie

   Puntetoekenning                                  Puntetoekenning
   Benoeming van asse                    1 punt     Benoeming van asse                      1 punt
   Benoeming van asse                    1 punt     Benoeming van asse                      1 punt
   Teken en benoem van MK                1 punt     Teken en benoem van MK                  1 punt
   Teken en benoem van GK                1 punt     Teken en benoem of MI                   1 punt
   Teken en benoem van GI/MI             1 punt     Teken en benoem of GK                   1 punt
   Aantekening van ekwilibrium           1 punt     Aantekening van ekwilibrium             1 punt
   Opskrif                               1 punt     Opskrif                                 1 punt
                                 Maks:   5 punte                                    Maks:   5 punte

                                                                             (Maks 10 punte)     (10)

                                                   12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10732/15

Gevolgtrekking
Soos in die bespreking duidelik is, kan ons sien die monopolis kan ekonomiese wins
maak, maar die volmaakte mededinger sal net normale wins verdien.
Aanvaar enige relevante gevolgtrekking                                                     (2)
                                                                                           [40]

VRAAG 6 KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES                     40 PUNTE – 20 MINUTE

““Die omgewing is onder druk want mense verwag meer van die natuur as wat die
natuur kan verskaf op die langtermyn.”

•   Bespreek die huidige stand van die omgewing met verwysing na bewaring en
    konserwasie                                                     (26 punte)
•   Evalueer die sukses van die groot internasionale konvensies op omgewings
    volhoubaarheid                                                  (10 punte)

      Inleiding

      Die omgewing verwys na die fisiese omliggende dele en kondisies wat mense
      beïnvloed.. √√
      Die alreeds gedrukte omgewing word net meer onder druk geplaas deur die
      grootte van die bevolking en uitermatige verbruik. √√
      Ons lug, grond en waterbronne is word toenemend gebombardeer deur mens
      gemaakte besoedeling wat primêr deur geïndustrialiseerde gemeenskappe
      veroorsaak word. √√

      Aanvaar enige relevante antwoord                                                      (2)

      Hoofdeel
      Konservasie

      Konservasie is nodig want menslike aksies veroorsaak besoedeling en die oor-
      benutting van hulpbronne √√. Gesprek is ŉ strategie wat gemik is om
      volhoubare gebruik en bestuur van natuurlike hulpbronne te bereik √√.
      Konservasie probeer ŉ kreatiewe kontinuïteit in die omgewing te bewerkstellig
      deur versigtige veranderinge wat sensitief is vir huidige en toekomstige
      generasies √√. Sekere aspekte moet ingedagte gehou word:

      • Eerstens is daar geleentheidskoste √√
      • Tweedens is eksternaliteite gewoonlik betrokke √√
      • Laastens is selfbelang kort termyn, besluite moet nie net gelos word vir die
        markkragte nie. √√

                                              13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10732/15

Oor gebruik van hulpbronne veroorsaak ŉ daling in aanbod, toename in pryse,
verlaging in vraag en ŉ soektog na substituutprodukte √√. Dit veroorsaak
bewaring van beide hernubare en nie-hernubare bronne √√. Konservasie hou
verband dat daar ŉ beperking sal wees van wat geoes word om sodoende ŉ
stabiele aanbod te handhaaf vir ŉ sekere tydperk √√. Regerings gebruik kwotas
en permitte as strategieë om beheer uit te oefen oor die aanbod van sekere
hulpbronne teen In minimum vlak √√

Bewaring

Bewaring is enige strategie wat daarop gemik is om die omgewing te beskerm
en op sy huidige vlakke te hou, en om dit so bewoonbaar te maak vir mense en
diere √√. Erfenisgebiede, inheemse bosse, spesies van diere ens. wat spesiale
kulturele of omgewingsbelangrikheid het word gewoonlik geteiken vir
preservasie √√. Preservasie sal nie sommer wek as ŉ private organisasie nie,
want die voordeel tot die gemeenskap is baie groter as die inkome van die
organisasie √√. Dit kan moontlik wees om ŉ KVO te gebruik om die sosiale
voordele te bereken √√.

Die swakheid in die markte forseer die regering om in te meng om bewaring van
natuurlike bates te bestuur √√, maar regerings mag die volgende doen:

• Koop of onteiening √√
  Omgewingsbates is dood eenvoudig gesluit vir gebruik √√
• Subsidies √√
  ŉ Subsidie sal netto voordele vir die eienaar inhou en die waarde van die
  eiendom verhoog. √√
• Beheer √√
  Die regering kan die eienaar oortuig om beheer uit te oefen, soos om
  besoekers te beperk ens. √√                                    (Maks 26 punte)

                                                                                    (26)

                                       14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10732/15

Addisionele deel

Stockholm konferensie (1972) √

Die Stockholm konferensie was die eerste grootskaalse internasionale
vergadering gehou met die oog op omgewingsbewaring, met die ondersteuning
van die VN√√. Die vergadering het ooreengekom op ŉ deklarasie met 26
konvensies met betrekking tot die omgewing en ontwikkeling, ŉ aksieplan met
109 aanbevelings en ŉ resolusie √√. Die konferensie het ŉ direkte impak op die
omgewingsbeleide van baie lande gehad √√

 Rio de Janeiro Wêreldberaad (1992) √

Die vergadering het die belangrikheid van samewerking met verband tot
omgewingskwessies erken wat ŉ bedreiging inhou tot die volhoubarheid van die
omgewing √√. Die beraad het lande gehelp om die gevare van nie-volhoubare
ontwikkeling te erken √√. Ongelukkig was die beginsels wat bespreek was nie
bindend nie, en baie lande het nie voldoen aan die vereistes nie √√.

 Rio+5 (1997)√

Die konferensie het opgemerk dat globalisering sekere lande armer gemaak het,
spesifiek Afrika lande. Die mins ontwikkelde lande het ŉ lae vlak van groei
gehandhaaf en in sommige gevalle selfs gekrimp. √√

Kyoto Protokol vir Klimaatsverandering (1997)√

Lande het ooreengekom om hulle totale uitlaatgasse van kweekhuisgasse met
5% te verminder √√. Ongelukkig was China uitgesluit by die ooreenkoms en
Amerika het ontrek √√.

Wêreldberaad vir volhoubare ontwikkeling (2002) √

Die doel van die beraad was om die natuurlike hulpbronne te bewaar in ŉ wêreld
waar die populasie groei √√. Die beraad was in Johannesburg gehou

Die vergadering het gehandel oor kwessies soos: armoedeverligting, water en
sanitasie, energie, gesondheid, landbou en biodiversiteit. √√

COP 17 (2011)√

Die hoofdoel van die konferensie was om ŉ verdrag opgestel om koolstofgasse
te beperk en strategieë om temperatuur stygings onder 2 grade Celsius te hou in
die 21ste eeu.√√

 Alhoewel die raamwerk vir die verdrag opgestel is, was dit nie gefinaliseer nie.√√
                                                                  (Maks 10 punte)     (10)

                                         15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           10732/15

Gevolgtrekking

Die oplossings vir ons omgewingsprobleme sal afhang van ons vermoë om
goeie ekonomiese besluite te neem wat ook die natuurlike omgewing in gedagte
hou en om ons houdings en gedrag aan te pas. √√

Aanvaar enige relevante gevolgtrekking                                   (2)   (2)
                                                                               [40]

                                                    TOTAAL AFDELING C:          40
                                                        GROOTTOTAAL:           150

                                         16

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614) — Economics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 SEPT2014 AFRIKAANS](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-sept2014-afrikaans/f49aa136-8785-408e-90f0-b03837af7a8f) — Economics · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-afr/4c93e067-5237-46b7-ab21-5c2cea219788) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
