# Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                           2017
                   NASIEN RIGLYNE

              EKONOMIE (TWEEDE VRAESTEL) (10732)

17 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10732/17

                 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                         EKONOMIE
                                                         (Tweede Vraestel)

                                                         MEMORANDUM

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1   Bhomogene

      1.1.2   Celasties

      1.1.3   Anormale

      1.1.4   C staatsprojekte

      1.1.5   Adienste

      1.1.6   D volhoubare ontwikkeling

      1.1.7   B COP17

      1.1.8   D besoedeling                                             (8 x 2) (16)

1.2   PASITEMS

      1.2.1   H   Die punt waar die firma nie abnormale winste maak nie maar
                   slegs normale winste

      1.2.2   G Besighede wat dieselfde tipe produk produseer

      1.2.3   E   ŉ Situation waar een firma die prys vasstel en die ander
                   aanvaar dit as die markprys

      1.2.4   B   Individue kan hulle nie weerhou van verbruik nie

      1.2.5   D   Die algemene prysvlak toon ŉ volgehoue afname

                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           10732/17

      1.2.6   A   Besoek aan ŉ land deur ŉ nie-inwoner van die land

      1.2.7   F   Enige sigbare en volgehoue verandering in die normale
                   weerpatroon

      1.2.8   I   Heffings vir die negatiewe effek op die omgewing
                                                                       (8 x 1) (8)

1.3   IDENTIFISEER DIE KONSEP

      1.3.1   Volmaakte mark

      1.3.2   Oligopolie

      1.3.3   Pareto-effektiwiteit

      1.3.4   VPI 

      1.3.5   Bio-brandstof 

      1.3.6   Wêreld Erfenis Gebied                                   (6 x 1) (6)

                                                       TOTAAL AFDELING A: 30

                                       3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10732/17

AFDELING B

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE

2.1   2.1.1   Noem die TWEE markstrukture waar volledige markinligting
              moontlik is.

                 •   Volmaakte mededinging
                 •   Monopolistiese kompetisie                             (2 x 1)   (2)

      2.1.2   Hoe kan die owerheid die prys van goedere in ŉ volmaakte
              markstruktuur beïnvloed?

              Die regering meng nie in met die ekonomie onder volmaakte
              kondisies nie.                                         (1 x 2)        (2)

2.2   Data Respons

      2.2.1   Identifiseer TWEE hindernisse tot toegang soos deur die
              spotprent uitgebeeld.

                 •   Patente regte
                 •   Eksklusiewe hulpbronne                                (2 x 1)   (2)

      2.2.2   Watter tipe monopolie word voorgestel in die spotprent?

              Nagemaakte monopolie. ŉ Monopolie met patente regte                   (2)

      2.2.3   Beskryf kortliks die term monopolie.

              In ŉ monopolie is daar slegs een produsent of verkoper van ŉ
              produk.                                                               (2)

      2.2.4   Waarom kan ŉ monopolis nie die pryse van sy produk
              uitermatig hoog maak nie?

                 •    ŉ Monopolis word aan markkragte blootgestel. 
                 •    Verbruikers het ŉ beperkte begroting en sal vir alternatiewe
                     soek as die prys te hoog word.                       (2 x 2)   (4)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10732/17

2.3   Data Respons

      2.3.1     Wat is FreeMe tariefplanne van Telkom?

                Verbruikers koop databondels met groot hoeveelhede, gratis
                minute, gratis SMSe, gratis sosiale media en ander voordele             (1)

      2.3.2     Watter tipe kompetisie word uitgebeeld in die uittreksel
                hierbo?

                Nie-prys kompetisie                                                     (1)

      2.3.3     Waarom het Vodacom besluit om ŉ soortgelyke
                bemarkingstrategie as Telkom bekend te stel?

                    •   Hulle mag kliënte aan Telkom verloor.
                    •   Daar is intense kompetisie omdat daar net ŉ paar
                        verskaffers is van mobiele data. Hierdie verskaffers is
                        interafhanklik van mekaar.                           (2 x 2)   (4)

      2.3.4     Wat anders kan Vodacom doen om hulle kliëntebasis te
                vergroot?

                    •    Hulle kan aggressiewer advertensieveldtogte toepas. 
                    •    Hulle kan hulle na-verkoopdienste verbeter. 
                    •    Bied kompeterende pakkette: Selfoonkontrakte.  (2 x 2)        (4)
                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

2.4   Verduidelik kortliks die aard van produkte onder monopolistiese
      mededinging.

      •   Produkte is nie identies nie. 
      •   Gedifferensieerde produkte is dieselfde, maar nie identies nie. 
      •   Die ooreenkomste tussen die produkte lê in die feit dat hulle dieselfde
          verbruikers behoeftes bevredig. 
      •   Voorbeelde is die groot verskeidenheid van mans- en vroueklere, skoene
          ens. 
      •   Verskille kan denkbeeldig wees. 
      •   Verskillende handelsmerke vir produkte maar die inhoud en bestanddele
          mag presies dieselfde wees. 
      •   Bv. sommige medisyne, tandepasta ens.                               (4 x 2)   (8)
          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)
          (Allokeer ŉ maksimum van 4 punte as feite slegs gelys is of vir
          voorbeelde.)

                                            5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10732/17

2.5   Hoe sal nuwe toetreders in die volmaakte mark die winsvlakke van
      bestaande besighede beïnvloed?

      Nuwe toetreders in die volmaakte mark sal die winsvlakke van bestaande
      besighede beïnvloed deur ...
       • toe te tree tot die mark wanneer bestaande besighede ekonomiese
          winste maak. 
       • die markaanbod te verhoog. 
       • ŉ afname in die prys van die goedere en dienste te bring. 
       • kleiner / minder winste maak as voorheen te veroorsaak. 
       • nie meer algemene veranderlike koste kan dek nie. 
       • ophou bestaan en die mark verlaat. 
       • slegs normale winste maak op die langtermyn te maak.            (4 x 2) (8)
          (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)
          (Allokeer ŉ maksimum van 2 punte as feite slegs genoem is of vir
          voorbeelde.)                                                             [40]

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10732/17

VRAAG 3: KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES

3.1   3.1.1   Noem enige TWEE voorbeelde van items wat herwin kan word.

              •    Plastiek 
              •    Glas 
              •    Papier 
              •    Blikkies 
                   (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)
                                                                     Enige (2 x 1) (2)

      3.1.2   Hoe kan toerisme die omgewing negatief beïnvloed?

              •    Dit kan permanente omgewingsverandering veroorsaak
              •    Toerisme genereer afvalprodukte
              •    Dit kan omgewingstres veroorsaak                 Enige (1 x 2) (2)
                   (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

3.2   Data respons

      3.2.1       Hoeveel KMMO’s was gekies om Suid-Afrika se unieke en
                  oorspronklike Suid-Afrikaanse toerismeprofiel uit te stal?

                  70 KMMO’s                                                              (1)

      3.2.2       Noem EEN voordeel wat KMMO’s geniet het tydens die Indaba.

                     •   Het besigheidsnetwerkgeleenthede gehad met kopers uit
                         die uithoeke van die wêreld. 
                     •   Werkswinkels was aangebied wat hulle die nodige kennis
                         en gereedskap verskaf het hoe om die mark te betree. 
                     •   Hulle kon ook hul stories met die globale media deel. 
                                                                          Enige 1 x 1     (1)

      3.2.3       Watter uitdagings ondervind KMMO’s normaalweg in die
                  toerismebedryf?
                   • Sommige KMMO’s stagneer as gevolg van onvoldoende
                      toetrede tot fondse. 
                   • Sommige besighede kan nie hul besighede blootstel nie. 
                   (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)      (2 x 2)        (4)

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10732/17

      3.2.4   Hoe kan KMMO’s in die toerisme bedryf die Suid-Afrikaanse
              ekonomie ontwikkel?
                 •   Hulle kan ŉ groot verskeidenheid goedere en dienste
                     aanbied in die toerismebedryf en Suid-Afrika se profiel as
                     toeriste bestemming verbeter. 
                 •   Meer toeriste sal aangetrek word na Suid-Afrika en dit kan
                     lei na ŉ invloei van buitelandse valuta. 
                 •   KMMOs kan ook werksgeleenthede verskaf en dit kan die
                     armoedevlak verminder. 
                 •   Hierdie toeris betaal ook ŉ verskeidenheid van belasting wat
                     vir ekonomiese ontwikkeling gebruik word.           (2 x 2)   (4)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

3.3   Data respons

      3.3.1   Noem EEN voorbeeld van ŉ hernubare bron

              Bome                                                                  (1)

      3.3.2   Wat, volgens die informasie hierbo, is nodig om ekonomiese
              gebruik van hulpbronne te verseker
              Bewaring                                                              (1)
              (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)      (Enige 1x1)

      3.3.3   Beskryf kortliks die konsep van bewaring.

                 •   Bewaring is enige strategie wat gemik is op die behaling van
                     volhoubare gebruik en bestuur van natuurlike
                     hulpbronne.                                                    (2)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

      3.3.4   Hoe sal die uitwissing van hulpbronne ŉ negatiewe impak op
              die omgewing hê?

              Die uitwissing van hulpbronne sal op die omgewing ŉ negatiewe
              effek hê, want ...
                  • biodiversiteit sal geaffekteer word. 
                  • dit kan lei tot afvalprodukte ook bekend as besoedeling
                  • lei tot klimaatsverandering                                     (2)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

      3.3.5   Wat kan gedoen word om die afkap van bome te verminder?

                 •   Bemarkingsinisiatiewe teen ontbossing / openbare mening
                 •   Die gebruik van tegnologie om houtprodukte te vervang om
                     so die vraag daarna te verminder.
                 •   Wetgewing om natuurlike woude te beskerm / uitbreiding van
                     plantasies om die aanbod te verhoog.
                     (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)         (2 x 2)     (4)

                                         8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10732/17

3.4   Verduidelik kortliks die heffing vir die gebruik van die omgewing en die
      heffing van omgewingsbelasting as maatreëls om die omgewing te
      beskerm.

      Heffing vir die gebruik van die omgewing
         • Die heffing vir die gebruik van die omgewing is een manier wat die
            regering gebruik om vergoed te word vir die natuurlike bronne. 
         • Die regering hef ŉ fooi op verbruikers en produsente vir die gemors
            (solied, vloeibaar en gas) wat hulle produseer of stort in die
            omgewing.
         • Byvoorbeeld, plaaslike regering vra geld vir die verwydering van vullis
            en sanitasieverwydering van die huishouding, besighede en ander. 
                                                                           (maks. 4)

      Heffing van omgewingsbelasting
         • ŉ Belasting wat gehef word op die uitsette (verbruik) van goedere waar
            uitermatige omgewingskoole veroorsaak word
         • Dit word groenbelasting genoem 
         • Byvoorbeeld, ŉ belasting op bande. 
         • In hierdie geval, het die goedere alreeds ŉ prys en die belasting wat
            gehef word verhoog die prys. 
         • Om die sosiaal effektiewe uitset te behaal, moet die belastingkoers
            gelyk wees aan die marginale eksterne koste. 
            (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)
            (Allokeer ŉ maksimum van 4 punte vir die noem van feite of
            voorbeelde.)
                                                                            (maks. 4)
                                                                              (2 x 4)     (8)

3.5   Hoe baat die regering by toerisme in Suid-Afrika?
      Die regering trek voordeel uit toerisme deur ...
         • die heffing van belasting. 
         • die eksterne koste terug te kry deur die heffing van toerisme-
             belasting. 
         • Die bedrag wat gehef word op toeriste en verkoopspryse. Hierdie
             bedrag dien as vergoeding vir die verskaffing van infrastruktuur, basiese
             dienste en publieke geriewe (soos storte en toilette op die strand) vir
             toeriste. 
         • inkomste te kry. 
         • lughawebelasting, lugkaartjiebelasting, belasting op hotelkamers.
         • Dobbelplekke wat baie winsgewende instansies is. 
         • normale uitgawes en belastings, soos BTW, invoerbelastings,
             aksynsbelastings.                                                (4 x 2)   (8)
             (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)
             (Allokeer ŉ maksimum van 2 punte vir die noem van feite of
             voorbeelde.)
                                                                                          [40]

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10732/17

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE & KONTEMPORêRE EKONOMIESE KWESSIES

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1    Lys enige TWEE omgewings Wêrelderfenisgebiede in Suid-
               Afrika.

               •     iSimangiliso Water Park
               •     Kaapse Fynbosgebied, insluitend Tafelberg en Agulhas
                     Nasionale Park
               •     uKhahlamba Drakensberg Park                  (Enige 2 x 1)    (2)

      4.1.2    Hoe kan ŉ produsent in ŉ volmaakte mark sy / haar winsvlakke
               handhaaf as die markprys daal?

               Die vervaardigers moet hulle produksiekoste verminder en poog
               om goedkoper alternatiewe produksiemetodes te kry.       (1 x 2)   (2)

4.2   Data respons

      4.2.1    Benoem punt A op die grafiek hierbo.

               Winsmaksimeringspunt/MI=MK                                          (1)

      4.2.2    Identifiseer die vraagkurwe in die grafiek hierbo.

               MI/GI                                                               (1)

      4.2.3    Bereken die wins / verlies in die mark hierbo.

               Koste
               =P x Q
               =10 x 100
               =1000

               Inkomste
               =P x Q
               =12 x 100
               =1200

               Dus sal die wins 1200 – 1000 = 200 wees                            (4)

                                         10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                  10732/17

      4.2.4                    Teken ŉ volledig benoemde grafiek om die lang-termyn
                               ewewigsposisie van ŉ volmaakte mededinger te illustreer.

              Koste/Inkomste
                                                                           LMK
                                                                                        LGK
                                                                                          
                                                                       

                                                               e                    MI=GI=V
                                                                   

                               0                              Q                     Hoeveelheid
                                                                                              
                                                     Punte-allokasie
                                   Benoeming van asse                    1 punt
                                   Korrekte posisie van LMK-kurwe:       1 punt
                                   LGK-kurwe:                            1 punt
                                   Gemeenskaplike punt van alle kurwes: 1 punt
                                                                   (Maks 4 punte)
                                                                                                       (4)

4.3   Data respons

      4.3.1                    Watter tipe toerisme word verteenwoordig in die prent?
                               Eko-Toerisme                                                           (1)

      4.3.2                    Noem EEN rede waarom Suid-Afrika so aanloklik is vir toeriste?
                                    •   Uitsig (fauna en flora) 
                                    •   Nasionale parke / wild
                                    •   Vreedsame politieke oorname
                                    •   Konvensies
                                    •   Wieg van die Mensdom                                          (1)
                                        (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)
      4.3.3                    Omskryf kortliks die term toeris.
                               Mense wat reis en bly op plekke buite hulle normale
                               lewensomgewing.                                                       (2)
      4.3.4                    Verduidelik toerisme is goed vir ons besigheid.
                                  • Toerisme voorsien entrepreneursgeleenthede vir informele
                                     besighede. 
                                  • Toerisme voorsien ŉ goeie en volhoubare bron van
                                     inkomste vir klein besighede. 
                                  • Dit verskaf ook stabiele inkomste en handhawing van ŉ
                                     lewenstandaard vir individue. 
                                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)                (2)

                                                              11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10732/17

      4.3.5      Hoe bevorder inheemse kennis toerisme?

                 •   Toeriste soek oorspronklike en unieke plekke om te besoek. 
                 •   Hulle wil die inheemse kultuur, geskiedenis en omgewing
                     verstaan, en hoe die plaaslike mense lewe en werk.  (2x2)        (4)
                     (Aanvaar enige ander korrekte relevante antwoord.)

4.4   Verduidelik kortliks die doelwitte van die kompetisiebeleid in Suid-
      Afrika.

         •    Die doel van die kompetisiebeleid is om die misbruik van ekonomiese
              magte te voorkom.
         •    Reguleer die groei van markkragte deur oornames en sames-
              meltings. 
         •    Voorkom beperkende praktyke, veral oligopoliëe, prysvastellings,
              samespannings met betrekking tot tenders en prysdiskriminasie
         •    Om alle Suid-Afrikaners ŉ gelyke geleentheid te gee om deel te
              neem. 
         •    Om markte te voorsien waar verbruikers toegang het en vrylik kan kies
              van ŉ verskeidenheid van goedere en dienste wat hulle begeer. 
         •    Om groter kapasiteit en omgewing vir Suid-Afrika te skep om effektief
              internasionaal mee te ding
         •    Om sekere praktyke te beperk wat ŉ kompeterende ekonomie
              ondermyn. 
         •    Om onafhanklike instansies te skep wat kompetisie dop hou. 
         •    (Allokeer ŉ maksimum van 4 punte vir die noem van feite of
              voorbeelde.)                                                    (2 x 4)   (8)

4.5   Hoekom moet besighede die omgewing bewaar?

      Besighede moet die omgewing bewaar deur ...

         •    die omgewing as primêre / natuurlike bron gebruik om goedere en
              dienste te produseer. 
         •    die omgewing in ŉ volhoubare manier te gebruik en nie bronne op te
              gebruik nie. 
         •    seker te maak dat die omgewing op ŉ volhoubare manier versorg
              word, en so langtermyn winste te waarborg.
         •    gemeenskappe gesond is wat weer groter markte skep vir die
              besighede en die gemeenskappe verder te ontwikkel. 
              (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord)
              (Allokeer ŉ maksimum van 2 punte vir die noem van feite of
              voorbeelde.)                                                  (4 x 2)     (8)

                                                            TOTAAL AFDELING B:           80

                                            12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                               10732/17

AFDELING C

VRAAG 5 MIKRO-EKONOMIE                                                          40 PUNTE – 40 MINUTE

“Adam Smith het verklaar dat die denkbeeldige hand die ekonomie sal beheer. Maar
in realiteit is dit nodig dat die regering inmeng.”

 •       Bespreek volledig die implementering van die volgende aspekte as deel van die
         owerheid se inmenging as ŉ gevolg van markmislukking. Gebruik volledig
         benoemde grafieke in jou bespreking:

         Belasting                           (13 punte)
         Maksimum pryse                      (13 punte)                                                       (26 punte)

 •       Hoekom is dit nodig om ŉ nasionale minimum loon in Suid-Afrika in te stel?
                                                                                (10 punte)

INLEIDING
Markmislukking beteken dat die beste alternatief of optimale produksie-uitkoms
nie bereik is nie.                                                                                         (Maks. 2)
(Aanvaar enige ander gepaste inleiding.)
LIGGAAM: HOOFDEEL

Belasting

     -    Die mees gewenste manier vir die regering om in te meng in die mark is
          deur belastings te hef om eksterne kostes te dek. 

               Koste/Prys
                                         V                             A1

                                                                           A

                                                                                Puntetoekenning
               P1                                e1                             Oorspronkline ewewigspunt          1 punt
                                                                               Afname in prys                     1 punt
                                                                                Aanduiding van tekorte             1 punt
                  P                                       e                    Benoeming van asse                 1 punt
                                                                                                            Maks. 4 punte

                                A1

                                                 
                                                                            V
                                     A

                            0                   Q1    Q                           Quantity
                                                                                 Hoeveelheid

                                                                  13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10732/17

  •   Wanneer mense goedere gebruik wat skadelik is vir hulleself en die gemeenskap
      in die algemeen, word dit as nie-meriete goedere geklassifiseer. 

  •   Voorbeelde van nie-meriete goedere is dwelms, drank, sigarette ens. 
  •   As individue sukkel om die negatiewe koste van die gebruik van die goedere te bepaal,
      is dit die taak van die staat om ŉ belasting te hef om die verbruik te verminder. 
  •   In die grafiek hierbo is die hoeveelheid (Q) verminder tot Q1 na die heffing van die
      belasting. 
  •   Die heffing van die belasting veroorsaak ŉ skuif in die prys van P tot P1. 
  •   Die produsent sal die belasting aan die verbruiker oordra deur hoër pryse P1. 
                                                           (maks. 13: bespreking:9, grafiek: 4)

Maksimum Pryse

  •   Soms sal die owerheid ŉ prys stel vir goedere en dienste teen ŉ maksimum prys wat
      onder die markprys is. 
  •   Die owerheid meng in en maak wette wat verskaffers verbied om meer as die
      maksimum prys te vra. 
  •   Maksimum pryse is gewoonlik op basiese goedere soos kos en vervoer sodat
      landsburgers ŉ sekere minimum standaard kan handhaaf. 

                    Prys       V                                       A

                                                                Puntetoekenning
                                                                Oorspronklike ewewigspunt    1 mark
                                                                Daling van prys              1 mark
                     P                             e           Aanduiding van tekorte       1 mark
                                                                Benoeming op asse            1 mark
                                                                                      Maks. 4 punte
                                   
                    P1

                                          Tekort
                               A                                  V

                           0        Q1         Q           Q2              Hoeveel
                                                                           Hoeveelheid

  •   In die grafiek hierbo, is die minimum prys gestel op P1, terwyl die markprys P is. 
  •   Die onmiddellike effek op die hoeveelheid voorsien is, ŉ afname van Q tot Q1. 
  •   Hierdie tekort veroorsaak deur die prysplafon, veroorsaak probleme oor hoe om die
      goedere toe te ken omdat die vraag hoër as die aanbod is. 
                                                          (Maks. 13: bespreking:9, grafiek: 4)
                                                                                    (maks. 26)

                                               14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10732/17

Addisionele deel

Dit is nodig om die nasionale minimum loon in Suid-Afrika te implementeer

 •     ŉ meer regverdige herverdeling van inkomste plaasvind. 
 •     dit voorkom uitbuiting / diskriminasie van werkers, spesifiek in die onderhandelinge oor
       werksomstandighede. 
 •     werkers kan dan vir verhoging in reële lone onderhandel, want tans is hulle lone relatief
       laag. 
 •     dit sal verseker dat mense se lewenstandaard verhoog. 
 •     die nasionale lone is vasgestel op R3 500 per maand (onderhandel nog). 
 •     Sekere besighede wat dit nie kan bekostig om die minimum bedrag te betaal nie, kan
       aansoek doen tot kwytskelding. 
 •     Dit sal die aanbod van werkers verhoog. 
 •     Bv. Meer mense sal belangstel om verder te studeer om deel te word van Suid-Afrika se
       arbeidsmag. 
       (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)
       (Allokeer ŉ maksimum van 2 punte vir die noem van feite of voorbeelde.)
                                                                                       (Maks. 10)
Slot

Markte word gesien as effektief as die allokasie van hulpbronne regverdig is en dit onmoontlik
is vir een deelnemer om verder bevoordeel te word sonder om ŉ ander deelnemer te
benadeel.
(Aanvaar enige ander relevante slot.)                                                 (Maks. 2)
                                                                                          [40]

                                                15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10732/17

VRAAG 6 KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

“Inflasie is die enigste ekonomiese mag wat alleenlik die mens se skuld is”.

   • Bespreek volledig die oorsake van vraag-trek-inflasie.                        (26 punte)

   •   Hoe suksesvol is die fiskale beleid as maatstaf om inflasie te beveg?
                                                                                   (10 punte)

INLEIDING
Inflasie is die algemene toename in pryse oor ŉ spesifieke tydsperiode. 
Inflasie verminder die koopswaarde van die geldeenheid. 
Vraag-trek-inflasie veroorsaak dat verbruikers wat meer vra, terwyl aanbod van die
produk dieselfde bly of verminder. 
(Aanvaar enige ander relevante inleiding.)                                     (Maks. 2)

LIGGAAM:HOOFDEEL

Verhoging in huishoudelike verbruik 
   - Wanneer verbruikers geld spandeer, verhoog hulle die hoeveelheid geld in
     sirkulasie, wat lei tot inflasiedruk. 
   • Vermindering van spaarkoerse 
   - As verbruikers / besighede hulle spaarverantwoordelikhede verminder word ŉ
     toename in geldaanbod geskep deur herinvestering / spandering van geld
   • Vermindering in algemene belasting 
   - Dit is meestal van toepassing op inkomstebelasting, omdat hierdie belasting
     direk besteebare inkomste beïnvloed bv. geldaanbod.
   • Toegang tot krediet 
   - As verbruikers / produsente makliker toegang tot krediet het, sal hulle dit gebruik
     en die geld sal toeneem en geldaanbod verhoog

Beleggingsuitgawes verhoog 
   - Meestal te doen met besighede maar ook van toepassing op huishoudings
     omdat hulle indirek die groter kredietbasis vir die uitleen van geld veroorsaak om
     wins te maak.

Verhoging in owerheidsbesteding
     - Verhoging in owerheidsbesteding sonder ŉ toename in vraag lei tot
         prysverhogings. 
     - Veral as die toename in uitgawes deur die banksektor gefinansier is. 
     - Owerhede kan drie kanale van uitgawes gebruik:
         •    Spandering op infrastruktuur 
         •    Beskermingsdienste 
         •    Sosiale beskerming 

                                              16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10732/17

   •    Uitvoerdienste:
                - Buitelandsesektor-groei dra by tot die groter vraag na plaaslik
                   geproduseerde produkte. 
                - Vraag na kommoditeite is baie wisselvallig, maar die vraag na
                   kommoditeite is hoog en pryse neem toe. 
       (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)
       (Allokeer ŉ maksimum van 8 punte vir die noem van feite of voorbeelde.)
                                                                              (Maks. 26)

ADDISIONELE DEEL

Fiskale beleid as maatstaf om inflasie te bekamp is suksesvol, want dit ...

   •    verhoog direkte belasting. 
   •    lei tot ŉ afname in besteebare inkomste wat beteken mense het minder geld om
        te spandeer. Dit sal lei tot ŉ afname in die vraag
   •    verhoog indirekte belasting.  byvoorbeeld BTW, aksynsbelasting. ŉ Toename
        in hierdie belasting sal die prys van goedere en dienste verhoog wat sal lei tot ŉ
        afname in die vraag
   •    laat owerheidsbesteding daal. 
   •    geld in die besigheidsiklus sal inspuit sodat die vraag sal daal. 
   •    finansier die begrotingstekort. 
   •    verkry lenings by die nie-bank sektor wat nie-inflasionêr is. 
        (Aanvaar enige korrekte relevante antwoord.)
        (Allokeer ŉ maksimum van 2 punte vir die noem van slegs feite / voorbeelde)
                                                                               (Maks. 10)

SLOT

Inflasie moet versigtig dopgehou word en beheer word sodat dit ŉ minimum effek op die
ekonomie het.
(Aanvaar enige ander relevante slot.)                                       (Maks. 2)
                                                                                  [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                          TOTAAL:            150

                                               17

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-preparatory-2017-possible-answers/779e706d-0501-401b-86fa-ad09b22489ec) — Economics · Memo · 2017
- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-paper/14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [ECONOMICS P2 MEMO GR12 SEPT2014 AFRIKAANS](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-gr12-sept2014-afrikaans/f49aa136-8785-408e-90f0-b03837af7a8f) — Economics · Memo · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [ECONOMICS P2 GR12 QP JCT 2025 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-gr12-qp-jct-2025-afr-d-watermark/3dba3588-624d-493b-bc60-00d7e2783cae) — QP · 2025 · Afr
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/4def59dd-ebf4-4191-89e7-2b6d4609d6cc) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/5449d7a4-548e-416d-91b4-1da462710798) — QP · 2025
- [Economics Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/economics-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-mpumalanga/efbb0e99-1236-496b-bc64-5b31b3784493) — QP · 2025
- [Economics P1 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-may-june-2025-afr/e9c77643-7f83-42e3-b28d-cf84e96050ca) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
