# Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/bda96458-ebe4-44b9-92e5-333e776e1614) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                2017
                                10732

                              EKONOMIE

                           TWEEDE VRAESTEL

TYD:         2 uur

PUNTE:       150

13 bladsye

       3

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                         EKONOMIE                               2
                                         (Tweede Vraestel)          10732/17

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                       EKONOMIE
                                                       (Tweede Vraestel)

                                                       TYD: 2 uur

                                                       PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

     •   AFDELING A: VERPLIGTEND
     •   AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die DRIE vrae.
     •   AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae.

2    Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE
     nagesien word NIE.

3    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik word.

4    Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.

5    Lees die vrae aandagtig deur.

6    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

7    Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.

8    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
     konteks van jou antwoorde aan die vereistes van die vrae voldoen.

9    Gebruik slegs blou of swart ink.

10   Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

11   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         EKONOMIE                                 3
                                         (Tweede Vraestel)          10732/17

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                  30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
      vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.1.1     Produkte wat presies dieselfde is, staan bekend as ... goedere.

                A    heterogene
                B    homogene
                C    unieke
                D    gedifferensieerde

      1.1.2     Die pryselastisiteit van vraag op die boonste gedeelte van die
                geknikte vraag-kurwe is meer ...

                A    onelasties.
                B    eenheidselasties.
                C    elasties.
                D    semi-elasties.

      1.1.3     Monopolies sal ŉ ... wins in die langtermyn maak.

                A    normale
                B    ekonomiese
                C    nul
                D    subnormale

      1.1.4     Koste-voordeel-analise is ŉ metode om … te assesseer.

                A    privatesektor-projekte
                B    markmislukkings
                C    staatsprojekte
                D    eksternaliteite

      1.1.5     Toerisme het die grootste effek op die … sektor.

                A    dienste
                B    vervoer
                C    produksie
                D    vervaardiging

                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                               EKONOMIE                                 4
                               (Tweede Vraestel)          10732/17

1.1.6   As die behoeftes van die huidige generasie voorsien word sonder
        om die toekomstige generasie se behoeftes te benadeel, staan dit
        bekend as …

        A    bevolkingsgroei.
        B    ekonomiese groei.
        C    ekonomiese ontwikkeling.
        D    volhoubare ontwikkeling.

1.1.7   Die Wêreldberaad oor die omgewing wat in 2014 in Durban gehou
        was, staan bekend as die…

        A    Kyoto Protokol.
        B    COP17.
        C    Johannesburgse Wêreldberaad oor Volhoubare Ontwikkeling.
        D    Rio de Janeiro-verklaring.

1.1.8   Die toelaat van afvalstowwe in die omgewing staan bekend as …

        A    herwinning.
        B    sanitasie.
        C    byprodukte.
        D    besoedeling.                                          (8 x 2)        (16)

                                                                           b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIE                                   5
                                          (Tweede Vraestel)           10732/17

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs
      die LETTER (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

              KOLOM A                                 KOLOM B
      1.2.1   Gelykbreekpunt     A   Besoek aan ŉ land deur nie-inwoners van die land

      1.2.2   Industrie          B   Individue kan hulle nie weerhou van verbruik nie

      1.2.3   Prysleierskap      C   ŉ Koper met genoeg markkrag om die markprys van
                                     die produk te beïnvloed
      1.2.4   Nie-weiering

      1.2.5   Deflasie           D   Die algemene prysvlakke toon ŉ volgehoue afname

      1.2.6   Inkomende          E   ŉ Situasie waar een firma die prys vasstel en die
              toerisme               ander dit as die markprys aanvaar.

      1.2.7   Klimaats           F   Enige sigbare en volgehoue verandering in die
              verandering            normale weerspatroon

      1.2.8   Groenbelasting     G Besighede wat dieselfde tipe produk produseer

                                 H   Die punt waar die firma nie abnormale winste maak
                                     nie maar slegs normale wins

                                 I   Heffings vir die negatiewe effek op die omgewing
                                                                                  (8 x 1) (8)

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings wat beskryf word. Skryf slegs die
      term langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.3.1   Die aanbod-kurwe vir hierdie markstruktuur begin waar GVK=MK.

      1.3.2   ŉ Markstruktuur waarin ŉ paar verkopers die mark oorheers

      1.3.3   ŉ Situasie waar die hulpbronne nie geallokeer kan word om een persoon /
              groep beter te laat sonder om ŉ ander persoon / groep slegter te laat nie

      1.3.4   ŉ Indeks wat pryse van plaaslik vervaardigde produkte meet wanneer dit die
              produksievloer verlaat

      1.3.5   ŉ Brandstof wat van groente-olies, mielies, suiker of koring gemaak word

      1.3.6   ŉ Plek wat deur UNESCO gelys word wat van kulturele of fisiese belang is
                                                                                  (6 x 1) (6)

                                                                 TOTAAL AFDELING A: [30]

                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                     6
                                                (Tweede Vraestel)         10732/17

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.

VRAAG 2:      MIKRO-EKONOMIE                                    40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1   Beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1     Noem die TWEE markstrukture waar volledige markinligting moontlik is.
                                                                                   (2 x 1)            (2)

      2.1.2     Hoe kan die owerheid die prys van goedere in ŉ volmaakte markstruktuur
                beïnvloed?                                                         (1 x 2)            (2)

2.2   Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                MONOPOLIE MARKSTRUKTUUR
                      Hindernisse tot toegang

              Natuurlike
       Hey
                                  Maak die
               Hulpbronne         deur oop

                                                         PATENTE
                      Patente
        Laat ons in

                                 Monopolie

                                                                    [Aangepas uit: Internet Prente]

      2.2.1     Identifiseer TWEE hindernisse tot toegang soos deur die spotprent
                uitgebeeld.                                                                 (2 x 1) (2)

      2.2.2     Watter tipe monopolie word voorgestel in die spotprent?                               (2)

      2.2.3     Beskryf kortliks die term monopolie.                                                  (2)

      2.2.4     Waarom kan ŉ monopolis nie die pryse van sy produk uitermatig hoog maak
                nie?                                                              (2 x 2) (4)

                                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                        7
                                                (Tweede Vraestel)               10732/17

2.3   Lees die volgende uittreksel noukeurig en beantwoord die vrae wat volg.

                 VODACOM HET TELKOM SE FREEME IN TEIKEN
      Vodacom het die eerste operateur geword wat gereageer het op Telkom se
      aggresiewe nuwe FreeMe tarief planne.

      Hulle het stilletjies nuwe produkte bekend gestel wat data aan bestaande Smart,
      Smart Top Up en Rooi pakette gee — teen ŉ prys — as respons tot die FreeMe
      pakette.

      Telkom het die data FreeMe pakette bekend gestel aan gebruikers wat groot
      hoeveelhede data en data bondels gebruik met gratis minute, gratis SMSe, gratis
      sosiale media en ander voordele.
              [Vrye Vertaling: https://www.techcentral.co.za/vodacom-takes-aim-at-telkoms-freeme/67627]

      2.3.1   Wat is FreeMe tarriefplanne van Telkom?                                                     (1)

      2.3.2   Watter tipe kompetisie word uitgebeeld in die uittreksel hierbo?                            (1)

      2.3.3   Waarom het Vodacom besluit om ŉ soort gelyke bemarkingstrategie as
              Telkom bekend te stel?                                           (2 x 2) (4)

      2.3.4   Wat anders kon Vodacom doen om hulle kliëntebasis te vergroot?
                                                                                               (2 x 2) (4)

2.4   Verduidelik kortliks die aard van die produkte onder monopolistiese mededinging.
                                                                                   (4 x 2) (8)

2.5   Hoe sal nuwe toetreders in die volmaaktemark die winsvlakke van bestaande
      besighede beïnvloed?                                                                                (8)
                                                                                                          [40]

                                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIE                                        8
                                          (Tweede Vraestel)              10732/17

VRAAG 3: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                                                 40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1   Beantwoord die volgende vrae.

      3.1.1   Noem enige TWEE voorbeelde van items wat herwin kan word.                (2 x 1)    (2)

      3.1.2   Hoe kan toerisme die omgewing negatief beïnvloed?                        (1 x 2)    (2)

3.2   Lees die volgende berig sorgvuldig en beantwoord die vrae wat volg.

          VERSTEEKTE EDELSTENE – DIE TOEKOMS VAN TOERISME

        Die 2016 TOERISME INDABA – die Versteekte Edelstene Sone, het produkte
        en dienste van Suid-Afrikaanse Klein, Medium en Mikro-groote ondernemings
        ten toon gestel. Oor drie dae het hierdie besighede netwerkgeleenthede gehad
        met kopers uit die uithoeke van die wêreld; werkswinkels was aangebied wat
        hulle die nodige kennis en gereedskap verskaf het hoe om die mark te betree
        en hulle kon ook hul stories met die globale media deel.

        Die INDABA het spesifiek 70 KMMO’s gekies vir hul unieke en oorspronklike
        ware wat Suid-Afrika uitgebeeld het as ŉ toeriste aantreklikheid tydens die
        uitstalling. Sowat 20 KMMO’s het gefokus op die land se avontuur aktiwiteite.
                                                 [Vrye Vertaling: www.indaba-southafrica.co.za]

      3.2.1   Hoeveel KMMOs was gekies om Suid-Afrika se uniekheid en oorspronklike
              Suid-Afrikaanse toerismeprofiel uit te stal?                                        (1)

      3.2.2   Noem EEN voordeel wat KMMO’s geniet het tydens die Indaba.                          (1)

      3.2.3   Watter uitdagings ondervind KMMO’s normaalweg in die toerismebedryf?
                                                                              (2 x 2) (4)

      3.2.4   Hoe kan KMMO’s in die toerisme bedryf die Suid-Afrikaanse ekonomie
              ontwikkel?                                                      (2 x 2) (4)

                                                                                           b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             EKONOMIE                                        9
                                             (Tweede Vraestel)               10732/17

3.3   Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Mense is die enigste wesens in hierdie wêreld wat bome afkap,
        dan papier van dit maak en dan op dit skryf ‘RED ONS BOME’

       Bewaringstrategieë word gebruik om die ekonomiese gebruik van
            beide hernubare en nie-hernubare bronne te verseker

                             [Bron: https://za.pinterest.com/pin/551057704378502780/3.3.1]

      3.3.1   Noem EEN voorbeeld van ŉ hernubare bron.                                               (1)

      3.3.2   Wat, volgens die informasie hierbo, is nodig om ekonomiese gebruik van
              hulpbronne te verseker?                                                                (1)

      3.3.3   Beskryf kortliks die konsep van bewaring.                                              (2)

      3.3.4   Hoe sal die uitwissing van hulpbronne ŉ negatiewe impak op die omgewing
              hê?                                                                                    (2)

      3.3.5   Wat kan gedoen word om die afkap van bome te verminder?                        (2 x 2) (4)

3.4   Verduidelik kortliks die heffing vir die gebruik van die omgewing en die heffing
      van omgewingsbelasting as maatreëls om die omgewing te beskerm.                  (2 x 4) (8)

3.5   Hoe baat die regering by toerisme in Suid-Afrika?                                              (8)
                                                                                                     [40]

                                                                                              b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                               10
                                                 (Tweede Vraestel)           10732/17

VRAAG 4: MIKRO-EKONOMIE & KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                           40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1   Lys enige TWEE omgewings Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika.             (2 x 1) (2)

      4.1.2   Hoe kan ŉ produsent in ŉ volmaakte mark sy / haar winsvlakke handhaaf as
              die markprys daal?                                                (1 x 2) (2)

4.2   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                 VOLMAAKTE MARK: LANGTERMYN EWEWIG

                                                            MK

                Inkomste/Koste                                   GK

                                                    A
               12                                                MI=GI

                                                        C
               10

                                                    100
                                                    100          Hoeveelheid
                                                                 Hoeveelhe   id

      4.2.1   Benoem punt A op die grafiek hierbo.                                              (1)

      4.2.2   Identifiseer die vraagkurwe in die grafiek hierbo.                                (1)

      4.2.3   Bereken die wins / verlies in die mark hierbo.                                    (4)

      4.2.4   Teken ŉ volledig benoemde grafiek om die lang-termyn ewewigsposisie van
              ŉ volmaakte mededinger te illustreer.                                             (4)

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                    11
                                              (Tweede Vraestel)            10732/17

4.3   Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                              TOER IN SUID-AFRIKA? WAT ŉ PLESIER!!!

                                                          Toere

                                                                        Toerisme is
                                                                       rêrig goed vir
                                                                      ons besighede!!!

                                                        Dit is.
                                                      Kom ons vat
              Kyk, skat is dit nie
                                                         ses.
                 pragtig nie?

                                                          [Aangepas vanaf: Internet images]

      4.3.1     Watter tipe toerisme word verteenwoordig in die prent?                               (1)

      4.3.2     Noem EEN rede waarom Suid-Afrika so aanloklik is vir toeriste?                       (1)

      4.3.3     Omskryf kortlik die term toeris.                                                     (2)

      4.3.4     Verduidelik toerisme is goed vir ons besigheid.                                      (2)

      4.3.5     Hoe bevorder inheemse kennis toerisme?                                    (2 x 2) (4)

4.4   Verduidelik kortliks die doelwitte van die kompetisie beleid in Suid-Afrika.        (4 x 2) (8)

4.5   Hoekom moet besighede die omgewing bewaar?                                          (4 x 2) (8)
                                                                                                  [40]

                                                                      TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                              b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                           EKONOMIE                                 12
                                           (Tweede Vraestel)           10732/17

AFDELING C

Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

                        STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL                                    PUNTE-
                                                                                  TOEKENNING
    Inleiding
    Die inleiding is ŉ lae-kognitiewe antwoord.
     • ŉ Goeie beginpunt sou wees om die hoofbegrip verwant aan die vraag
       te definieer.                                                                Maks. 2
    • Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding gebruik nie.
     • Moenie enige deel van jou inleiding herhaal in die liggam nie.
     • Voorkom om in die inleiding te sê wat jy gaan bespreek in die liggaam.
    Liggaam
    • Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / Ondersoek / Bespreek
                                                                                   Maks. 26
       krities / Ontleed (Analiseer) / Vergelyk / Evalueer / Onderskei /
       Verduidelik

    • Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer /
      Evalueer krities / Teken ŉ grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe
      grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af /      Maks.10
      Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks /
      Hoe? / Stel voor
    Gevolgtrekking
    Enige relevante hoër orde gevolgtrekking wat die volgende insluit:
    • ŉ Kortlikse opsomming van wat bespreek is / geanaliseer is sonder ŉ
      herhaling van feite wat reeds in die liggaam genoem is
                                                                                    Maks. 2
    • ŉ Opinie of waarde-oordeel van die feite bespreek
    • Addisionele informasie om die bespreking te ondersteun / analiseer
    • ŉ Kontroversionele standpunt met motivering, as benodig
    • Aanvbevelings
    TOTAAL                                                                               40

                                                                                     b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIE                              13
                                                   (Tweede Vraestel)         10732/17

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                       40 PUNTE – 40 MINUTE

“Adam Smith het verklaar dat die denkbeeldige hand die ekonomie sal beheer. Maar in
realiteit is dit nodig dat die regering inmeng.”

•   Bespreek volledig die implementering van die volgende aspekte as deel van die
    owerheid se inmenging as ŉ gevolg van markmislukking. Gebruik volledig
    benoemde grafieke in jou bespreking:

       Belasting                (13 punte)
       Maksimum pryse           (13 punte)                                 (26 punte)

•   Hoekom is dit nodig om ŉ nasionale minimum loon in Suid-Afrika in te stel?
                                                                            (10 punte) [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE KWESSIES
                                                              40 PUNTE – 40 MINUTE

“Inflasie is die enigste mensgemaakte ekonomiese mag wat alleenlik die mens se
skuld is.”

•   Bespreek volledig die oorsake van vraag-trek inflasie.                  (26 punte)

•   Hoe suksesvol is die fiskale beleid as maatstaf om inflasie te beveg.   (10 punte) [40]

                                                               TOTAAL AFDELING C: 40

                                                                            TOTAAL: 150

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-paper/14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91) — Economics · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-preparatory-2017-possible-answers/779e706d-0501-401b-86fa-ad09b22489ec) — Economics · Memo · 2017
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/5e40d41d-6537-4b4d-9803-062fd519c72e) — Economics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [MTG Economics Afr](https://www.hlayiso.com/library/mtg-economics-afr/9848e5ba-3f16-47f5-8714-26d23f3a8bf5) — Guide · Afr
- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
