# Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/db0b2300-16eb-45ad-b32e-805cafaf71b3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/economics) › [Economics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/db0b2300-16eb-45ad-b32e-805cafaf71b3)

## About this document

Economics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2019
                            10732

                          EKONOMIE

                          VRAESTEL 2

TYD:     2 uur

PUNTE: 150

13 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                   2
                                              (Vraestel 2)                  10732 / 19

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                             EKONOMIE
                                                             (Vraestel 2)

                                                             TYD: 2 uur

                                                             PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:

            AFDELING A: VERPLIGTEND
            AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
            AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.

2.    Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Oortollige antwoorde sal NIE
      nagesien word NIE.

3.    Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
      konteks van jou antwoorde ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die
      vrae.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Skryf die nommer van die vraag bo-aan die antwoord.

6.    Lees die vrae sorgvuldig deur.

7.    Begin elke antwoord op ŉ NUWE bladsy.

8.    Los 2 – 3 lyne oop tussen onderafdelings van vrae.

9.    Gebruik slegs blou of swart ink.

10.   Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                 3
                                               (Vraestel 2)                10732 / 19

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1                                                   30 PUNTE – 20 MINUTE

1.1   Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
      vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK.

      1.1.1     ŉ Onderneming sal sluit indien dit nie sy ... koste kan nakom nie.

                A    marginale
                B    gemiddelde veranderlike
                C    totale
                D    gemiddelde vaste

      1.1.2     ŉ Voorbeeld van ŉ niemeriete goedere is ...

                A    sigarette.
                B    onderwys.
                C    gesondheid.
                D    veiligheid.

      1.1.3     Die goedere van ŉ monopolistiese onderneming is ...

                A    homogenies.
                B    gemeenskaplik.
                C    uniek.
                D    gedifferensieerd.

      1.1.4     Die regering stel minimumpryse / vloerpryse ... markpryse vas.

                A    onder
                B    bokant
                C    verskillend as
                D    gelyk aan

      1.1.5     ŉ Tipe inflasie wat kommoditeite met wisselvallige pryse uitsluit,
                staan bekend as ...

                A    stagflasie.
                B    deflasie.
                C    kerninflasie.
                D    hiperinflasie.

      1.1.6     Toerisme word beskou as ... intensief.

                A    kapitaal
                B    risiko
                C    arbeids
                D    landbou

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIE                                4
                                              (Vraestel 2)              10732 / 19

      1.1.7     Enige noemenswaardige langtermyn veranderinge in die verwagte
                tendense in die gemiddelde weer vir ŉ streek is bekend as ...

                A     klimaatsverandering.
                B     biodiversiteit.
                C     besoedeling.
                D     herwinning.

      1.1.8     Rioolstorting kan beskou word as ŉ voorbeeld van ... besoedeling.

                A     grond
                B     lug
                C     geraas
                D     water                                                 (8 x 2)    (16)

1.2   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B om by ŉ item in KOLOM A te pas. Skryf slegs die
      letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK.

               KOLOM A                               KOLOM B
      1.2.1   Ekonomiese wins      A   ŉ Verhoging in loonvlakke

      1.2.2   Normale wins         B   Waar dit onmoontlik is om die welvaart van
                                       een persoon te vermeerder sonder om
      1.2.3   Toedelings-              iemand anders te benadeel
              ondoeltreffendheid
                                   C   Wêreld Erfenis-gebied
      1.2.4   Pareto optimum
                                   D   Wanneer gemiddelde inkomste die
      1.2.5   Inwaartse toerisme       gemiddelde koste oorskry

      1.2.6   Kostedruk-inflasie   E   Die genot en waardering van ongerepte
                                       natuurskoon
      1.2.7   Bewaring
                                   F   Die minimum verdienste wat die
      1.2.8   Robben Eiland            entrepreneur verhoed om die mark te
                                       verlaat

                                   G Om die omgewing te bewaar tot voordeel
                                     van die toekomstige geslag

                                   H   Besoeke aan ŉ land deur nie-inwoners van
                                       die land

                                   I   Indien ŉ onderneming uitsette lewer wat
                                       nie die verbruikers se voorkeure bevredig
                                       nie
                                                                            (8 x 1)   (8)

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                              5
                                               (Vraestel 2)             10732 / 19

1.3   Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
      langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK. (Geen
      afkortings en akronieme word toegelaat nie.)

      1.3.1     Die instansie wat ŉ bevel uitreik oor aangeleenthede wat deur die
                mededingingskommissie voorgestel is

      1.3.2     Koste wat private koste en eksterne koste insluit

      1.3.3     Goedere soos dwelms en alkohol wat skadelik is vir samelewings

      1.3.4     Lae ekonomiese groei, hoe werkloosheid tesame met ŉ verhoging
                in die algemene prysvlak

      1.3.5     Die tipe toerisme betrokke by besoeke aan museums

      1.3.6     Dit verwys na die verstandhoudings, vaardighede en folosofieë wat
                deur samelewings ontwikkel is met ŉ lang geskiedenis van
                interaksie met hulle natuurlike omgewing.                  (6 x 1)   (6)

                                                           TOTAAL AFDELING A:        30

                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                               6
                                                    (Vraestel 2)             10732 / 19

AFDELING B

Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK

VRAAG 2: MIKRO-EKONOMIE                                         40 PUNTE – 30 MINUTE

2.1    Beantwoord die volgende vrae.

       2.1.1        Noem enige TWEE items wat as eksplisiete koste beskou kan
                    word.                                                   (2 x 1)        (2)

       2.1.2        Wat sal die effek wees op ŉ indiwiduele mielieboer indien hy die
                    prys van sy mielies in ŉ volmaakte mark verhoog?             (1 x 2)   (2)

2.2    Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                      Gekinkte vraagkurwe

                    PRYS

               10                         F

                7

                                                            G
                4

                           0    55            100   120   Hoeveelheid

       2.2.1        Identifiseer die letter wat die elastiese gedeelte van die grafiek
                    voorstel.                                                              (1)

       2.2.2        Gee EEN voorbeeld van ŉ industrie wat onder die tipe
                    markstruktuur handel dryf.                                             (1)

       2.2.3        Beskryf kortliks die konsep van openlike (eksplisiete)                 (2)
                    samespanning.

       2.2.4        Hoekom is ondernemings in die markstruktuur huiwerig om deel te
                    neem aan prys-mededinging?                                             (2)

       2.2.5        Deur gebruik van bogenoemde grafiek, verduidelik hoekom die
                    oligopolis nie pryse sal verlaag ten einde sy markaandeel te
                    vergroot nie.                                                          (4)

                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                               7
                                                (Vraestel 2)              10732 / 19

2.3   Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                        KOSTE EN INKOMSTETABEL

      UITSET     PRYS      GI      MI      TI       GK         MK   TK
         1        21       21      21      21       23         24   23
         2        18       18      15      36       19         15   38
         3        15       15      9       45       15          7   45
         4        12       12      3       48       14          A   56
         5         9        9      -3      45       15         19   75

      2.3.1     Wat is die effek op totale inkomste indien marginale inkomste
                positief is?                                                           (1)

      2.3.2     By watter uitsetvlak sal die firma winsmaksimalisering bereik?         (1)

      2.3.3     Verduidelik kortliks die term marginale inkomste.                      (2)

      2.3.4     Bepaal die marginale koste (MK) in die bostaande tabel vir A.          (2)

      2.3.5     Hoe gebruik die monopolistiese mededinger nie-prys mededinging
                om sy markaandeel te vergroot?                                         (4)

2.4   Verduidelik, met behulp van ŉ grafiek, die impak van staatsubsidies op
      produksie van goedere en dienste.                                                (8)

2.5   Evalueer die sukses van die Mededingingswet in die bereiking van sy
      doelwitte.                                                                       (8)
                                                                                       [40]

                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                          8
                                                    (Vraestel 2)                   10732 / 19

VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES                                     40 PUNTE – 30 MINUTE

3.1    Beantwoord die volgende vrae.

       3.1.1         Noem enige TWEE voorbeelde van items wat herwin kan word.
                                                                           (2 x 1)                (2)

       3.1.2         Hoe kan die ekonomie negatief beïnvloed word deur toerisme?
                                                                               (1 x 2)            (2)

3.2    Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                         BTW VAN TOERISME IS GROTER AS LANDBOU
                  Finansies
                   Regering
                     Handel
               Vervaardiging
                    Vervoer
                    Mynbou
        Persoonlike Dienste
                Konstruksie
      Noodsaaklike Dienste
                   Toerisme
                   Landbou

                EKOTOERISME – DIE ONGEREPTE GOUD VAN SUID-AFRIKA

      Ekotoerisme het die vermoë om armoede in Suid-Afrika te verlig deur geld na die
      ekonomie te bring en werk te skep.

      ŉ Organisasie wat in die naam van ekotoerisme en reis gestig is, behels die
      Bewarings-Korporasie Afrika (BKA), en dit skep ŉ bewusmaking onder
      plaaslike gemeenskappe. Toerisme is ook nou verbind aan biodiversiteit in die
      land.
                                                                    [Bron: www.stassa.gov.za]

       3.2.1         Noem die ekonomiese sektor waarin toerisme hoofsaaklik voorkom               (1)

       3.2.2         Gee EEN rede vir die toenemende groei in toerisme                            (1)

       3.2.3         Beskryf kortliks die konsep van ekotoerisme.                                 (2)

       3.2.4         Hoekom is dit belangrik om biodiversiteit in Suid-Afrika te
                     beskerm?                                                                     (2)

       3.2.5         Wat is die grootste uitdagings vir toerisme in Suid-Afrika?      (2 x 2)   (4)

                                                                                                      b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                  9
                                                (Vraestel 2)                10732 / 19

3.3   Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                            GREENPEACE
              KYOTO            RIO                               CITES

                                                    [Bron: The New Age, 27 Maart 2018]

      3.3.1     Gee EEN oorsaak van die kweekhuis-effek.                                  (1)

      3.3.2     Identifiseer die internasionale ooreenkoms vanaf bostaande wat
                spesifiek daarop gerig is om kweekhuisgasse te verminder.                 (1)

      3.3.3     Beskryf kortliks die konsep kweekhuis-effek.                              (2)

      3.3.4     Wat is die hoofdoelwit van CITES?                                         (2)

      3.3.5     Evalueer die effektiwiteit van internasionale organisasies om die
                verlies aan biodiversiteit aan te spreek                      (2 x 2)     (4)

3.4   Verduidelik kortliks bemarkbare permitte en omgewingsubsidies as
      maatstawwe om volhoubare ontwikkeling te verseker.                        (2 x 4)   (8)

3.5   Evalueer die groei van die toerisme-industrie in Suid-Afrika.                       (8)
                                                                                          [40]

                                                                                           b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 EKONOMIE                                     10
                                                 (Vraestel 2)                    10732 / 19

VRAAG 4 MIKRO-EKONOMIE EN KONTEMPORÊRE EKONOMIESE ASPEKTE
                                          40 PUNTE – 30 MINUTE

4.1   Beantwoord die volgende vrae.

      4.1.1       Noem enige TWEE regstellende metodes wat deur die regering
                  gebruik word om inkomste-verspreiding te verbeter.      (2 x 1)             (2)

      4.1.2       Wat is die effek van ontbossing op die omgewing?                  (1 x 2)   (2)

4.2   Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord dan die vrae wat volg.

        NEGATIEWE EKSTERNALITEITE VAN ꞌN STEENKOOL KRAGSTASIE

                                                            A1 (MSK)

                           V
                                                                       A (MPK)
                                                      C
                                          E1
      P 1 500                                  E1CE
      R
      Y
      S 1 000                                           E

                      A1
                                                             V (MPV)
                                  A

              0                          100      200

                                         HOEVEELHEID

      4.2.1       Wat word deur die geskakeerde driehoek E1CE voorgestel?                     (1)

      4.2.2       Identifiseer die nuwe markewewigsprys nadat die eksterne koste
                  bygevoeg is.                                                                (1)

      4.2.3       Beskryf kortliks die term negatiewe eksternaliteit.                         (2)

      4.2.4       Hoe word belasting deur die regering gebruik om negatiewe
                  eksternaliteite te oorkom?                                                  (2)

      4.2.5       Gebruik die bostaande grafiek en verduidelik hoekom ŉ negatiewe
                  eksternaliteit lei tot die wantoekenning van hulpbronne of die
                  oorproduksie van goedere.                                (2 x 2)            (4)

                                                                                               b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIE                                  11
                                               (Vraestel 2)               10732 / 19

4.3   Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.

      Land          Bevolking      Ekologiese            Bio-        Ekologiese
                    (miljoene)     voetspoor          kapasiteit      tekort
      Ecuador          13,34          1,89               2,33           0,44
      Australië        20,85          6,84              14,71           7,87
      Suid-Afrika      49,70          2,32               1,14           -1,18
      VK               61,30          4,89               1,34           -3,55
      Brasilië        190,20          2,91               8,98           6,07
      VSA             308,67          8,00               3,87           -4,13
      Indië          1 164,67         0,91               0,51           -0,40
      China          1 336,55         2,21               0,98           -1,23

      Ekologiese voetspore bepaal die menslike aanvraag op die natuur, bv. die
      hoeveelheid van ons natuurlike hulpbronne benodig om mense en die
      ekonomie te ondersteun. Aan die ander kant verteenwoordig Bio-kapasiteit
      die produktiwiteit van ons land, visvang gebiede, ens. Indien die gebiede
      onbewerk gelos word sal dit baie van ons afval absorbeer, veral koolstof
      vrystellings.

      Alhoewel Suid-Afrika se ekologiese voetspoor onder die globale gemiddelde
      van 2,7 is, bevind die land hom in ŉ ekologiese agterstand.

      Die grootste bydrae tot Suid-Afrika se ekologiese voetspoor is steeds
      koolstofvrystellings.
                                                      [Bron: Global Footprint Network]

      4.3.1     Noem die land met die voordeligste ekologiese voetspoor, volgens
                die bostaande inligting.                                                 (1)

      4.3.2     Wat dra die meeste by tot Suid-Afrika se koolstof vrystellings?          (1)

      4.3.3     Beskryf kortliks die konsep van omgewingsvolhoubaarheid.                 (2)

      4.3.4     Hoe dra erosie by tot ŉ ekologiese tekort?                               (2)

      4.3.5     Hoe implementeer die regering bevel en beheermaatreëls ten
                einde volhoubaarheid te verseker?                         (2 x 2)        (4)

4.4   Met behulp van ŉ grafiek, verduidelik hoekom Marginale Koste gelyk aan
      Marginale Inkomste moet wees ten einde winsmaksimalisering te bereik.
                                                                          (2 x 4)        (8)

4.5   Evalueer die impak van inheemse kennisstelsels in die bevordering van
      toerisme in Suid Afrika.                                                           (8)
                                                                                         [40]

                                                              TOTAAL AFDELING B:         80

                                                                                          b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIE                                    12
                                                    (Vraestel 2)                 10732 / 19

AFDELING C

Beantwoord slegs EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK.

                                                                                    PUNTE
                        STRUKTUUR VAN OPSTEL
                                                                                  TOEKENNING
Inleiding
 ŉ Goeie begin is om die sleutelkonsep wat in die vraag voorkom te
    definieer of te omskryf.
                                                                                      Maks. 2
 Moenie in die inleiding enige deel van die vraag insluit nie.
 Moenie enige gedeelte van die inleiding in die liggaam bespreek nie.
 Vermy om in die inleiding te sê wat jy in die liggaam gaan bespreek.

Liggaam:

Hoofgedeelte: Bespreek in detail / In diepte bespreking / Ondersoek /                Maks. 26
Bespreek krities / Ontleed / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Differensieer /
Verduidelik / Assesseer / Debateer

Addisionele gedeelte: Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer /
Evalueer krities / Trek ŉ grafiek en verduidelik / Gebruik ŉ grafiek en
verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Bepaal / Vergelyk /             Maks. 10
Verduidelik / Onderskei / Vertolk / Debateer kortliks / Hoe? / Voorstelle

Gevolgtrekking

Enige hoër-orde gevolgtrekking behoort die volgende te bevat:

   ŉ Kort opsomming van dit wat reeds bespreek is, maar sonder om enige
    feite wat alreeds genoem is te herhaal                                            Maks. 2
   Enige opinie of waarde-ontleding van die bespreekte feite
   Addisionele ondersteunende-inligting om die bespreking / ontleding te
    staaf
   ŉ Teenstellende sienswyse met motivering, indien benodig
   Aanbevelings
                                                                  TOTAAL                40

                                                                                                b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIE                                 13
                                                (Vraestel 2)            10732 / 19

VRAAG 5: MIKRO-EKONOMIE                                        40 PUNTE – 40 MINUTE

   Ondersoek die monopolie as ŉ markstruktuur, sonder die gebruik van ŉ grafiek.
                                                                          (26 punte)
   Hoekom het Eskom, as ŉ monopolie, nog nie ekonomiese wins bereik nie, soos
    verwag van ŉ tipiese monopolie oor die langtermyn.                    (10 punte)          [40]

VRAAG 6: KONTEMPORÊRE EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE

    Bespreek die oorsake van vraagtrek inflasie.                           (26 punte)

    Evalueer die effek van die inflasieteiken-beleid in Suid-Afrika.       (10 punte)         [40]

                                                                TOTAAL AFDELING C:             40

                                                                           TOTAAL:            150

                                            EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/37295a41-5de8-4317-9725-dc223714aee3) — Economics · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Economics P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-economics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/82e9d47a-c817-4545-9700-e9e2b9b7de9b) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/d34a6a9d-f432-46f7-873d-1a849eb9a1cc) — Economics · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/498eaf17-b8bb-4092-a221-96afe7bd7aa2) — Economics · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-paper/14747984-6602-4d68-a89a-339c7ef58679) — Economics · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Economics P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-economics-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/ba246fa2-7d32-4ab7-981e-10d6b2dd4a91) — Economics · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Economics

- [Economics P2 Memo Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-memo-afr-watermark/c9d66fa3-0b40-419d-a6f6-d862847d4e82) — Memo · 2025 · Afr
- [Economics P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/economics-p2-may-june-2025-mg-afr/4cc1190f-9c0a-43ea-98bc-3252875816a9) — Memo · 2025 · Afr
- [ECONOMICS QP.P1 GR 12 JUNE 2024 (Backup papers)](https://www.hlayiso.com/library/economics-qp-p1-gr-12-june-2024-backup-papers/cb8af277-aab9-4fba-8e76-5924dcaf1941) — QP · 2024
- [ECONOMICS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c346a16c-1f30-4d4f-bcd0-fc46002d1c9d) — QP · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/4e5fd6f8-b056-49dd-befb-68b8106fad9c) — Memo · 2024 · Afr
- [ECONOMICS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/economics-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8c1cb29b-6587-4828-ae16-d72e2952b976) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
