# English FAL Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo

> Grade 12 English FAL Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2019, 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-english-p2-fal-2019-preparatory-examination-possible-answers/b3dc0791-09c4-443b-9ebd-3e4eb257a26f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: English FAL
- Grade: Grade 12
- Language: English
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [English FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/english-fal) › [English FAL Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-english-p2-fal-2019-preparatory-examination-possible-answers/b3dc0791-09c4-443b-9ebd-3e4eb257a26f)

## About this document

English Fal · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · English. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                      2019
                                      10782
                                 GEOGRAFIE
                                 VRAESTEL 2

TYD:     1½ uur

PUNTE:   75

NAAM EN VAN:

                  VRAAGNOMMER            V1   V2     V3   V4   TOT
                  NASIENER
                  MODERATOR
                  PUNTE TOEGEKEN
                  TOTAAL                 15    20    25   15   75

  15 bladsye + 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge

                                                                     b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                     GEOGRAFIE                           2
                                                     (Vraestel 2)             10782/19

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             VOORBEREIDENDE VRAESTEL

                                                          GEOGRAFIE
                                                          (Vraestel 2)

                                                          TYD: 1½ uur

                                                          PUNTE: 75

HULPBRONMATERIAAL

1.   ŉ Uittreksel uit die 3318DD STELLENBOSCH topografiese kaart

2.   Ortofotokaart 3318 DD 18 STELLENBOSCH

3.   LET WEL: Die hulpbronmateriaal moet deur skole vir eie gebruik versamel
     word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou NAAM en VAN in die spasie op die voorblad.

2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

3.   Jy word voorsien van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (3318DD
     STELLENBOSCH) en ŉ ortofotokaart (3318 DD 18 STELLENBOSCH) van ŉ
     deel van die gekarteerde gebied.

4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
     eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.   Jy mag die leë bladsy agter in hierdie vraestel gebruik vir alle rofwerk en
     berekeninge. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak nie.

6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal hiervoor
     toegeken word.

7.   Dui die korrekte maateenheid in die finale antwoord van alle berekeninge aan.
     Geen punte sal vir antwoorde met geen / foutiewe eenhede toegeken word nie.

8.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar en vergrootglas gebruik.

9.   Die gebied wat in ROOI op die topografiese kaart aangedui is, verteenwoordig
     die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       GEOGRAFIE                                 3
                                                       (Vraestel 2)              10782/19

9.      Die volgende Engelse terme en hul Afrikaanse vertalings word op die
        topografiese kaart aangetoon.

        AFRIKAANS                          ENGLISH

        Voor                               Furrow
        Gholfbaan                          Golf course
        Rivier                             River
        Rioolwerke                         Sewage works

                     ALGEMENE INLIGTING OOR STELLENBOSCH

Stellenbosch is 50 kilometer oos van Kaapstad, langs die oewers van die Eersterivier aan die
voet van die Stellenboschberg geleë. Dit is die tweede oudste Europese nedersetting in die
provinsie en is bekend as die Eikestad as gevolg van die groot aantal eikebome in die gebied.
Die streek het ŉ Mediterreense klimaat met warm droë somers en koel nat winters.
Stellenbosch lê aan die voet van die Kaapse Plooiberge, met vrugbare valleie wat dit gunstig
maak vir wingerdbou. Druiwe wat in hierdie gebied verbou word, word hoofsaaklik vir
wynproduksie gebruik (tel as die belangrikste wynarea van Suid-Afrika), in teenstelling met
tafeldruiwe.

                                     [Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/Stellenbosch, Western Cape]

                                                                                                 b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                       GEOGRAFIE                        4
                                                       (Vraestel 2)         10782/19

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart (3318DD
STELLENBOSCH) asook die ortofotokaart van ŉ deel van die gekarteerde gebied.

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blok langs die vraag neer.

1.1    Die provinsie wat direk noord van Stellenbosch geleë is, is …

       A      Wes-kaap provinsie.
       B      Oos-kaap provinsie.
       C      Noord-kaap provinsie.
       D      KwaZulu-Natal.

1.2    Die kaartverwysing indeks van die kaart direk noord-wes van die Stellenbosch-
       kaart is …

       A      3318 DB.
       B      3318 DC.
       C      3318 DA.
       D      3318 BA.

1.3    Die direkte afstand tussen hoogtepunt 1210 in blok E14 en trigonometriese
       stasie 390 in blok F10 op die topografiese kaart, is … km.

       A      6,25
       B      6,45
       C      6,14
       D      6,34

1.4    Die damwal (J) in blok B7 is … meter bo seevlak.

       A      240
       B      220
       C      200
       D      260

1.5    Die landvorm by 1 op die ortofotokaart is ŉ …

       A      vallei.
       B      uitloper.
       C      saal.
       D      rug.

                                                                                        b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       GEOGRAFIE                        5
                                                       (Vraestel 2)          10782/19

1.6    Punt K in blok H3 op die topografiese kaart waar die Eerste Rivier en die
       Bloukliprivier ontmoet, word ŉ … genoem.

       A     waterskeiding
       B     interfluviale gebied
       C     samevloeiing
       D     oorsprong

1.7    Die stroomorde by L in blok E13 op die topografiese kaart, is ŉ … orde.

       A     eerste
       B     tweede
       C     vierde
       D     derde

1.8    Die Eerste Rivier in blok G5 op die topografiese kaart is ŉ voorbeeld van ŉ
       … rivier.

       A     permanente
       B     eksotiese
       C     periodiese
       D     episodiese

1.9    Die blou stippellyn by M in blok H10 op die topografiese kaart, dui ŉ … aan.

       A     nie-standhoudende rivier
       B     standhoudende rivier
       C     ondergrondse tonnel
       D     ondergrondse pyplyn

1.10   Die straatpatroon by 2 op die ortofotokaart is ...

       A     lineêr.
       B     onreëlmatig.
       C     radiaal / straal.
       D     rooster.

1.11   Stellenbosch is ŉ voorbeeld van ŉ … dorp.

       A     poort
       B     industriële
       C     sentrale plek
       D     gespesialiseerde

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                       GEOGRAFIE                        6
                                                       (Vraestel 2)         10782/19

1.12   Die tersiêre ekonomiese fasiliteit by 3 op die ortofotokaart is …

       A     opvoedkundige.
       B     ŉ mediese kliniek.
       C     ŉ winkelsentrum.
       D     ŉ finansiële instansie.

1.13   Die vorm van die landelike nedersetting wat by N in blok D3 op die
       topografiese kaart geleë is, is …

       A     lineêr.
       B     rond.
       C     T-aansluiting.
       D     stervormig.

1.14   Die puntsimbool in blok E6 bo-op Papegaaiberg is ŉ …

       A     kommunikasietoring.
       B     monument.
       C     plek van aanbidding.
       D     begraafplaas.

1.15   Die grootskaalse boerdery aktiwiteit in Jonkershoek in blok G11 op die
       topografiese kaart is …

       A     vissery.
       B     lewende hawe.
       C     vrugte.
       D     bosbou.

                                                                                 (15 x 1) [15]

                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   GEOGRAFIE                            7
                                                   (Vraestel 2)              10782/19

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN TEGNIEKE

2.1   Verwys na die gebied aangedui as 4 op die ortofotokaart.

      Bereken die oppervlakte van die plaas, aangedui as 4 in km². Toon ALLE
      berekeninge. Punte SAL toegeken word vir berekeninge. Dui duidelik die
      eenheid van meting in jou finale antwoord aan.

      Formule: Lengte x Breedte

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________
                                                                  (5 x 1)                   (5)

2.2   Met verwysing na die bereken van gradiënt op die topografiese kaart:

      2.2.1    Bereken die gradiënt van die helling tussen driehoeksbaken 397
               (blok G9) en driehoeksbaken 404 (blok G9) op die topografiese kaart.
               Toon ALLE berekeninge. Punte SAL gegee word vir berekeninge.

                     Formule = Vertikale interval
                               Horisontale afstand

               _________________________________________________________

               _________________________________________________________

               _________________________________________________________

               _________________________________________________________

               _________________________________________________________
                                                                    (5 x 1)                 (5)

      2.2.2    Lewer kommentaar oor die gradiënt van die helling wat bereken is in
               Vraag 2.2.1.

               _________________________________________________________

               _________________________________________________________
                                                                    (1 x 2)                 (2)

                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   GEOGRAFIE                           8
                                                   (Vraestel 2)           10782/19

2.3   Verwys na die topografiese kaart.

      2.3.1 Bereken die magnetiese peiling vanaf punthoogte 1104 in blok G13 na
            punthoogte 1110 in blok G15 vir die huidige jaar. Toon ALLE berekeninge.
            Punte SAL gegee word vir berekeninge.

           Verskil in jare:                   2019 – 2015 = 4 jaar

           Gemiddelde jaarlikse verandering: 7’ westwards

           Totale jaarlikse verandering:      _______________________________

            Magnetiese deklinasie:            _______________________________

            Ware peiling:                     _______________________________

            Magnetiese peiling:               _______________________________

                                              _______________________________
                                                                         (4 x 1)           (4)

      2.3.2 Verduidelik waarom ware peiling eerder as kompas rigtings in the
            lugvaartbedryf gebruik word.

            ___________________________________________________________

            ___________________________________________________________
                                                                  (1 x 2)                  (2)

                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GEOGRAFIE                             9
                                                    (Vraestel 2)           10782/19

2.4   Verwys na lyn 7 – 8 op die ortofotokaart. Die volgende is ŉ vryhand dwarsdeursnit
      vanaf 7 na 8 op die ortofotokaart.

      Dui die presiese ligging van die volgende op die dwarsprofiel aan.
      Gebruik die sleutel wat hieronder aangetoon is.

           Dam – D
           Ontspanningsgebied – R                                              (2 x 1)

                                                                                              (2)
                                                                                          [20]

                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                     GEOGRAFIE                           10
                                                     (Vraestel 2)             10782/19

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1   Verwys na die Jonkershoek gebied in die suid-oostelike hoek van die topografiese
      kaart.

      3.1.1    Identifiseer die landvorm tussen punt O en P in Jonkershoek.

               ________________________________________________________
                                                                   (1 x 1)                (1)

      3.1.2    Benoem die plaaslike wind wat gedurende die nag in die landvorm wat
               in Vraag 3.1.1 geidentifiseer is, sal ontwikkel.

               ________________________________________________________
                                                                   (1 x 1)                (1)

      3.1.3   (a)    Watter een van die volgende, FIGUUR 3.1.3 A of 3.1.3 B
                     illustreer die wind wat in Vraag 3.1.2 geïdentifiseer is?

              FIGUUR 3.1.3 A                         FIGUUR 3.1.3 B

                         [Bron: http://raanz.org.nz/wiki/pmwiki.php?n=TM.Meteorology]

              ________________________________________________________
                                                                  (1 x 1)                 (1)

              (b)    Verduidelik jou antwoord in Vraag 3.1.3 (a).

                     ___________________________________________________

                     ___________________________________________________

                     ___________________________________________________

                     ____________________________________________________
                                                                    (1 x 2)               (2)

                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GEOGRAFIE                            11
                                                    (Vraestel 2)             10782/19

      3.1.4   Beskryf die weerstoestande en neerslag wat die nedersetting langs die
              dam in blok H12 sal ervaar as gevolg van die winde wat gedurende
              die nag ontwikkel.

              ________________________________________________________

              ________________________________________________________
                                                                  (1 x 2)                 (2)

3.2   Verwys na die Banghoekrivier dreineringsbekken in blokke F13 en F14 op die
      topografiese kaart.

      3.2.1   Identifiseer die dreineringspatroon wat die rivierstelsel vorm in blokke
              F13 en F14.

              ________________________________________________________
                                                                  (1 x 1)                 (1)

      3.2.2   Met verwysing na die topografiese kaart, noem TWEE fisiese
              kenmerke wat veroorsaak het dat die rivierstelsel die
              dreineringspatroon wat in Vraag 3.2.1 geidentifiseer is aangeneem
              het.

              ________________________________________________________

              ________________________________________________________
                                                                  (2 x 1)                 (2)

      3.2.3   (a)     Is die dreineringsdigtheid van die Banghoekrivier sisteem in
                      blokke F13 en F14 hoog of laag?

                      __________________________________________________
                                                                   (1 x 1)                (1)

              (b)     Verduidelik hoe die TWEE fisiese kenmerke wat in Vraag 3.2.2
                      geïdentifiseer is die dreineringsdigtheid van die
                      dreineringsbekken beïnvloed het.

                      __________________________________________________

                      __________________________________________________

                      __________________________________________________

                      __________________________________________________

                      __________________________________________________
                                                                   (2 x 2)                (4)

                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                     GEOGRAFIE                              12
                                                     (Vraestel 2)            10782/19

3.3   Verwys na die nedersettings in Partysvallei in blokke D6 en D7 en Idasvallei in
      blokke E8 en E9 op die topografiese kaart.

      3.3.1    Vergelyk die nedersettings Partysvallei en Idasvallei deur die volgende
               in die tabel te voltooi.

                                      PARTYSVALLEI                   IDASVALLEI

               Straatpatroon

               Verkeersvloei

                                                                                  (4 x 1)        (4)

      3.3.2    In watter grondgebruiksone het albei hierdie residensiële areas
               ontwikkel?

               _________________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                      (1)

3.4   Verwys na die Kanonkop plaas in blok A7.

      3.4.1    Identifiseer die produk waarmee daar op die Kanonkop plaas geboer word.

               _________________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                      (1)

       3.4.2   Beoefen hierdie boer intensiewe of ekstensiewe boerdery?

               _________________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                      (1)

       3.4.3   (a) Beoefen die Kanonkop plaas, kleinskaalse of grootskaalse
                   boerdery?

                  _______________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                      (1)

               (b) Motiveer jou antwoord met bewyse vanaf die topografiese kaart.

                   ______________________________________________________
                                                                    (1 x 2)                       (2)
                                                                                                 [25]

                                                                                            b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GEOGRAFIE                            13
                                                    (Vraestel 2)            10782/19

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSEL (GIS)

4.1   Jy word deur die munisipaliteit van Stellenbosch as kontrakteur aangestel om ŉ
      papier-GIS van die dorp se toeganklikheid en infrastruktuur in blok E10 op die
      topografiese kaart te doen.

      4.1.1   Wat is data oorlegging?

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                   (1)

      4.1.2   Identifiseer TWEE datalae vanuit blok E10 op die topografiese kaart wat
              jy sal gebruik om ŉ papier-GIS kaart te teken.

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________
                                                                    (2 x 1)                   (2)

      4.1.3   Verduidelik, met verwysing na blok E10, hoe hierdie verskillende datalae
              effektief gebruik kan word om die toegangklikheid en infrastruktuur te
              bestudeer.

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________
                                                                    (1 x 2)                   (2)

                                                                                         b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                      GEOGRAFIE                            14
                                                      (Vraestel 2)             10782/19

4.2   Verwys na die ortofotokaart.

      4.2.1   Wat is spektrale resolusie?

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________
                                                                    (1 x 1)                     (1)

      4.2.2   Bestudeer volgens die TWEE uittreksels vanaf die ortofotokaart.

                              FOTO A                             FOTO B

              (a)    Watter een van die bostaande uittreksels het ŉ hoë resolusie?

                     _____________________________________________________
                                                                      (1 x 1)                   (1)

              (b)    Gee ŉ rede vir jou antwoord aan Vraag 4.2.2(a).

                     _____________________________________________________

                     _____________________________________________________
                                                                      (1 x 2)                   (2)

4.3   Die sirkels op die ortofotokaart dui die invloedsfeer van die Universiteit van
      Stellenbosch (9) en ŉ skool (10) aan.

      4.3.1   Gee ŉ rede vir die verskil tussen die invloedsfeer van die universiteit en
              die skool.

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________

              __________________________________________________________
                                                                    (1 x 2)                     (2)

                                                                                           b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                              GEOGRAFIE                          15
                                              (Vraestel 2)            10782/19

4.3.2   Beskryf die tipe data wat versamel moet word om hierdie sirkels op die
        ortofotokaart te teken.

        __________________________________________________________

        __________________________________________________________

        __________________________________________________________

        __________________________________________________________

        __________________________________________________________

        __________________________________________________________
                                                              (2 x 2)                 (4)
                                                                                      [15]

                                                                       TOTAAL:        75

                                    EINDE

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                   16
                                               (Vraestel 2)     10782/19

ROFWERK EN BEREKENINGE

(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy losmaak van die vraestel nie)

## Related documents

- [English FAL P2 May June 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-p2-may-june-2019-memo/5983a4eb-dc19-4c21-8e0e-36435bd4afc6) — English FAL · Memo · 2019 · Eng
- [English FAL P2 Nov 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-p2-nov-2019-memo/b5464769-630d-45e0-8394-58105b735726) — English FAL · Memo · 2019 · Eng
- [Gr12 English P2 (FAL) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-english-p2-fal-sep-2022-possible-answers/791503fa-a5e3-4bdb-bb46-cc1558418b39) — English FAL · Memo · 2022 · Eng
- [Gr12 English P2 (FAL) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-english-p2-fal-2021-preparatory-possible-answers/b630df14-1a63-4ea9-9d4d-adbdea6daa87) — English FAL · Memo · 2021 · Eng
- [Grade 12 NSC English P2 (FAL) Preperatory 2016 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-english-p2-fal-preperatory-2016-possible-answers/51f8b4ce-7e90-4312-b7c0-a8fdb9608c2e) — English FAL · Memo · 2016 · Eng
- [NW ENGLISH FAL P2 SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-english-fal-p2-september-2019/13de835f-14fc-4742-a753-33bf9a696bd6) — English FAL · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 English FAL

- [MTG English FAL P1](https://www.hlayiso.com/library/mtg-english-fal-p1/c03a3a13-0b56-41ba-9bf5-3dc3b766be83) — Guide · Eng
- [ENGLISH FAL P1 QP GR12 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-p1-qp-gr12-sept-2024/6df1d527-74da-4ba5-936c-24fe345cc208) — QP · 2024 · Eng
- [ENGLISH FAL P2 QP SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-p2-qp-sept-2024/fce356dd-1efa-410d-8030-c33f52ee5c42) — QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 English P1 (FAL) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-english-p1-fal-june-2024-question-paper/59886984-5682-4cb4-98a3-4dea02133051) — QP · 2024 · Eng
- [English FAL P2 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-p2-nov-2024/b455bd02-cb45-4fb2-a54e-dedbd1d733eb) — QP · 2024 · Eng
- [ENGLISH FAL P3 GR12 QP SEPT2023](https://www.hlayiso.com/library/english-fal-p3-gr12-qp-sept2023/52206458-bf55-40fe-b59e-e2955da99916) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
