# Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-gegrade-12-nsc-accounting-x5-answer-bookography-p1-afrikaans-2018-possible-answer/5a961429-3e8e-4a2a-8408-cdb78cd44893
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-gegrade-12-nsc-accounting-x5-answer-bookography-p1-afrikaans-2018-possible-answer/5a961429-3e8e-4a2a-8408-cdb78cd44893)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                             2018
                       NASIENRIGLYNE

                 GEOGRAFIE VRAESTEL 1 (10781)

13 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10781/18

                         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018

                                                  GEOGRAFIE
                                                  (Vraestel 1)

                                                  NASIENRIGLYNE

VRAAG 1

1.1.1   laag(1)
1.1.2   hoog (1)
1.1.3   dalende 1)
1.1.4   kloksgewys (1)
1.1.5   C (1)
1.1.6   hoër (1)
1.1.7   berg (1)                                                          (7 x 1)    (7)

1.2.1   Radiaal / straal (1)
1.2.2   Reghoekig / C (1)
1.2.3   Tralie (1)
1.2.4   Reghoekig / C (1)
1.2.5   Dendrities / D (1)
1.2.6   Dendrities / D (1)
1.2.7   Tralie / B (1)
1.2.8   Radiaal / straal / A (1)                                           (8 x 1)   (8)

1.3.1   Kloksgewyse rotasie van die lug rondom die laagdrukstelsel (sigbaar op die
        satellietbeeld) (1)
        Mosambiek / Madagaskar is sigbaar op die satellietfoto (1)
        (Enige EEN)                                                         (1 x 1) (1)

1.3.2   Sterk winde (1)
        Stortreën en wind (1)
        Oorstroming (1)
        Baie rowwe see (1)
        Windspoed van tot 60 km / h (1)
        Groot vertikale wolke (1)
        Hewige stortreën / donderstorms (1)
        [Enige TWEE]                                                       (2 x 1)    (2)

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10781/18

1.3.3   (a) Verval / ontbinding (1)                                             (1 x 1) (1)

        (b) Minder sigbare draaikolk (2)
            Die oog is nie sigbaar nie (2)
            Beweeg oor Mosambiek / het oor Madagaskar beweeg / beweeg oor
            land (2)
            (Enige EEN)                                            (1 x 2) (2)

1.3.4   Die storm is afgradeer na ŉ tropiese depressie (2)                      (1 x 2) (2)

1.3.5   Toename in gronderosie (2)
        Verwydering van plantegroei (2)
        Verlies aan lewe van wilde diere (2)
        Natuurlike habitat van diere word vernietig (2)
        Voedselketting en voedselweb word vernietig (2)
        Verwydering van vrugbare grond (2)
        (Enige VIER )                                                           (4 x 2) (8)

1.4.1   (a) A – Hoogste insolasie (1)
            B – Laagste insolasie (1)                                           (2 x 1) (2)

        (b) Suid-aansig helling is warmer in die noordelike halfrond (2)
            Noord-aansig helling is kouer in die noordelike halfrond (2)        (1 x 2) (2)
            (Enige EEN)

1.4.2   ŉ Bergsone waar ryp of vriespunt temperature minder geneig is om voor te
        kom as wat hulle by hoër of laer hoogtes voorkom as gevolg van die
        ontwikkeling van ŉ inversielaag / Sone van warm lug in die middel van die
        valleihelling (Konsep) (1)                                             (1 x 1) (1)

1.4.3   Katabatiese wind (1)                                                    (1 x 1) (1)

1.4.4   Hellings koel af / lug bo helling koel af as gevolg van aardstraling gedurende
        die nag (2)
        Koue lug op die hellings daal afwaarts na die valleivloer (2)
        Koue lug forseer warm lug op die valleivloer om in die middel van die vallei te
        styg (2)
        [Enige TWEE]                                                             (2 x 2) (4)

1.4.5   Middel van die helling is warmer as gevolg van die ontwikkeling van die
        inversielaag (2)
        Minder geld word op verhitting van die nedersettings spandeer (2) (2 x 2) (4)

1.5.1   (a) Rivierstelsel is die hoofstroom en al sy sytakke (Konsep) (1)
        (b) Dreineringsbekken is die totale area deur die hoofstroom / hoofrivier en
            sy sytakke gedreineer (Konsep) (1)                                  (2 x 1) (2)

1.5.2   A – Interfluviale hoogte (1)                                            (1 x 1) (1)

1.5.3   C (1)                                                                   (1 x 1) (1)

                                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10781/18

1.5.4   Dreineringsbekken C het meer sytakke as dreineringsbekken B (2)            (1 x 2) (2)

1.5.5   Dit sal verhoog (2)                                                        (1 x 2)   (2)

1.5.6   ŉ Hoefystermeer sal vorm (2)
        Water sal deur die meandernek sny (2)
        Meandernek word kleiner (2)
        (Enige TWEE)                                                               (2 x 2) (4)

1.5.7   By D is meer sytakke wat by die hoofstroom aansluit (2)
        By D ontmoet ŉ groter volume water (2)
        By E is daar minder sytakke / slegs een sytak wat by die hoofstroom aansluit
        (2)
        By E ontmoet ŉ kleiner volume water (2)
        (Enige EEN)                                                          (1 x 2) (2)

1.6.1   Bo-loop / Bergstadium (1)                                                  (1 x 1) (1)

1.6.2   Die minder weerstandbiedende gesteentes erodeer vinniger as die meer
        weerstandbiedende gesteentes (2)                                   (1 x 2) (2)

1.6.3   Afloop sal verhoog (2)
        Dit sal meer vertikale erosie veroorsaak (2)
        Veroorsaak ŉ steil helling (2)
        (Enige TWEE)                                                               (2 x 2) (4)

1.6.4   Terugwaartse erosie (1)                                                    (1 x 1) (1)

1.6.6   Dit sal meer eko-toeriste / avontuur-toeriste / toeriste na die gebied lok wat
        meer inkomste sal inbring (2)
        Ontwikkeling van vakansie-oorde (2)
        Dit sal die infrastruktuur van die gebied verbeter (kan voorbeelde gee) (2)
        Skep meer werksgeleenthede (2)
        Dit sal meer besighede aanmoedig om in die omgewing oop te maak (kan
        voorbeelde gee) (2)
        Daar sal meer beleggings in die gebied wees (2)
        Dit sal die groei van die plaaslike kuns- en kunsvlytmark in die gebied
        stimuleer (2)
        Daar sal ŉ groter plaaslike mark wees wat meer besigheidsontwikkeling sal
        aanmoedig (2)
        Ontwikkeling van hidro-elektrise kragstasie (2)
        Weens die hidro-elektriese kragstasie sal die plaaslike gemeenskap minder
        op die nasionale rooster staat maak (2)
        [Enige VIER]                                                               (4 x 2)   (8)

                                                                                             [75]

                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10781/18

VRAAG 2

2.1.1   A / noordelike (1)
2.1.2   C / oostelike (1)
2.1.3   B / Mei (1)
2.1.4   B / suidoostelike (1)
2.1.5   A / 1002 (1)
2.1.6   C / Cumulonimbus (1)
2.1.7   A / 0° (1)
2.1.8   C / okklusie (1)                                                        (8 x 1)   (8)

2.2.1   Stoot oewer (1)
2.2.2   Delta (1)
2.2.3   Middel / vallei (1)
2.2.4   Meandernek (1)
2.2.5   Oorsprong (1)
2.2.6   Hoefystermeer (1)
2.2.7   Glyoewer (1)                                                             (7 x 1) (7)

2.3.1   Die klimaat in stedelike gebiede wat van dié in naburige landelike gebiede,
        verskil as gevolg van stedelike ontwikkeling. (Konsep) (1)           (1 x 1) (1)

2.3.2
                Temperatuur
                neem toe √
                                         Stedelik √

                                                                        Landelik √

        (Leerders moet die grafiek korrek benoem.) (EEN punt vir elke beweging)
                                                                            (2 x 1)        (2)

2.3.3   (a) Stedelike 0,5 - 3 ° C meer as landelike temperatuur (1)
            Landelike 0.5 - 3 ° C minder as stedelike temperatuur (1)
            Stedelike is hoër as landelike temperatuur (1)
            Landelike is laer as stedelike temperatuur (1)
            (Enige EEN)                                                          (1 x 1) (1)

        (b) Variasie in neerslag is 5 -15% meer in stedelike as in landelike
            gebiede (2)
            Stedelike gebied ontvang 5 - 15% meer (2)
            Landelike gebied ontvang 5 - 15% minder (2)
            (Enige EEN)                                                          (1 x 2) (2)

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10781/18

2.3.4   Die stedelike gebied is warmer as die landelike gebied en het dus ŉ laer
        lugdruk. (2)
        Sterker konveksiestrome veroorsaak meer kondensasie. (2)
        Lug beweeg van die landelike gebied (HD) na die stedelike gebied (LD) wat
        humiditeit inbring. (2)
        Kondensasie rondom die groter hoeveelheid kondensasie-kerne
        (stofdeeltjies) wat meer reënval veroorsaak (2)
        (Enige TWEE)                                                            (2 x 2) (4)

2.3.5   Die stedelike gebied het ŉ groter hoeveelheid besoedeling wat die
        hoeveelheid insolasie beperk (2)
        Die stedelike gebied het ŉ groter hoeveelheid wolkbedekking wat die
        hoeveelheid insolasie beperk (2)                             (2 x 2) (4)

2.4.1   (a) Winter (1)                                                          (1 x 1) (1)

        (b) Teenwoordigheid van ŉ goed ontwikkelde Kalahari anti-sikloon oor Suid-
            Afrika (2)
            Koue front sigbaar oor Suid-Afrika (2)
            Lae temperature oor die Wes-Kaap (2)
            Lae doupunt temperature (2)
            (Enige EEN rede)                                                 (1 x 2) (2)

2.4.2   Kuslaagdruk (1)                                                         (1 x 1) (1)

2.4.3   (a) Aflandig (2)                                                        (1 x 2) (2)

        (b) Bergwind (2)
                                                                                (1 x 2) (2)

2.4.4   Lug beweeg van land na see wat ŉ droë wind veroorsaak (2)
        Droë wind veroorsaak minder humiditeit en minder wolkbedekking by
        Durban (2)
        Die lug beweeg teen die platorand af en verhit adiabaties (2)
        Die adiabatiese verwarming veroorsaak warmer temperature in Durban (2)
                                                                           (4 x 2) (8)

2.5.1   Die gebied waaroor reën val, en water na die die dreineerbekken voer
        (Konsep) (1)                                                   (1 x 1) (1)

2.5.2   "Om die Mystic River, sy sytakke en waterskeidinglande te beskerm en te
        herstel tot voordeel van huidige en toekomstige geslagte" (1)
        "Om die waarde, belangrikheid en wonderlike skoonheid van hierdie
        natuurlike hulpbronne te vier." (1)
        (Enige EEN)                                                       (1 x 1) (1)

2.5.3   Gebiede van gevaarlike afval (1)                                       (1 x 1) (1)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10781/18

2.5.4   Stedelike ontwikkeling (2) – Swak watergehalte van stormwater afloop (2) en
        rioolbesoedeling langs die rivier (2)
        Industriële ontwikkeling (2) – Besoedelde afsettings van industriële afloop (2)
        Boerdery (2) - Die boerderyaktiwiteite wat kunsmis / insekdoders /
        plaagdoders gebruik, kan die rivier besoedel (2)
        (Enige EEN met sy negatiewe effek)                                       (2 + 2) (4)

2.5.5   Versamel en gebruik watergehalte data en die nuutste navorsing om
        negatiewe effekte te hanteer (2)
        Verwydering van indringerplante (2)
        Doen impakstudies oor die invloed wat elke terrein op die opvanggebied en
        waterkwaliteit van die rivier het (2)
        Verbind gemeenskappe deur impakstudies in skole te doen (2)
        Werf vrywilligers om te help met die beheer van die volhoubaarheid van die
        watergehalte(2)
        Deelname van die gemeenskap in rivier- en parkopruimings (2)
        Om besoedeling uit die water te hou (2)
        Herstel van belangrike habitat deur inheemse plante te plant (2)
        Verminder uitvloeisel in die gebied (2)
        Deur wetgewing wat die besoedeling in die omgewing beperk (2)
        Implementeer boetes wat die besoedeling van die gebied sal ontmoedig (2)
        Skep bewusmakingsveldtogte wat die belangrikheid van die Mystic River
        opvanggebied (2) beklemtoon.
         (Enige VIER)                                                         (4 x 2) (8)

2.6.1   Dwarsprofiel – Tekening van ŉ kantprofiel van ŉ rivier, van een oewer na die
        ander oewer. (1) (Konsep)
        Lengte profiel – Kant aansig van ŉ rivier van die oorsprong na die mond (1)
        (Konsep)                                                               (2 x 1) (2)

2.6.2   1 – Bo-loop / Jeug / Berg stadium
        2 – Middel / Volwasse / Vallei stadium
        3 – Benede / Bejaarde / Vlakte stadium                                  (3 x 1) (3)

2.6.3   (a) 1 – B
            3–A                                                                 (2 x 1) (2)

        (b) Stadium 1 het baie vertikale erosie, daarom het dit ŉ smal en steil
            vallei (B) (2)
            Stadium 3 het meer afsetting en laterale erosie en het dus ŉ wye
            vallei (A) (2)                                                      (2 x 2) (4)

2.6.4   (a) Dit het tydelike erosie basisse (2)
            Die (konkawe) profiel is nie glad / geleidelik nie (2)
            (Enige EEN)                                              (1 x 2) (2)
        (b) Wanneer daar ŉ balans tussen die erosie en afsetting in ŉ rivier
            voorkom (2)                                              (1 x 2) (2)
                                                                             [75]

                                                 7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10781/18

VRAAG 3

3.1.1   E / liniêre vorm (1)
3.1.2   B / oorgangsdorp (1)
3.1.3   G / nat-punt nedersetting (1)
3.1.4   C / droë-punt nedersetting (1)
3.1.5   D / T-aansluiting dorpie (1)
3.1.6   H / kruispad dorpie (1)
3.1.7   F / verdedigingsdorp (1)                                                    (7 x 1) (7)

3.2.1   Bruto Binnelandse produk (1)
3.2.2   Handel(1)
3.2.3   22% (1)
3.2.4   9% (1)
3.2.5   Landbou(1)
3.2.6   Tersiêr (1)
3.2.7   Finansies (1)
3.2.8   9% (1)                                                                      (8 x 1) (8)

3.3.1 grondgebruiksones (1)                                                         (1 x 1) (1)

3.3.2 Residensieël (1)
      Industrieël (1)
      Kommersieël / SSK (1)                                                         (3 x 1) (3)

3.3.3 Buite die SSK (2)
      Weg van die geraas van die SSK (2)
      Weg van die industriële gebiede (2)
      Minder besoedeling (2)
      Minder verkeersopeenhopings (2)
      Minder misdaad (2)
      (Enige EEN)                                                                   (1 x 2) (2)

3.3.4 Naby die SSK / Industriële gebiede, inwoners moet naby aan hulle werk wees (2)
      Minder vervoer onkostes (2)
      Naby nasionale paaie vir maklike toegang tot vervoerdienste (2)
      Goedkoper verblyf (2)
      (Enige TWEE)                                                                 (2 x 2) (4)

3.3.5 Residensiële sones en nywerheidsgebiede strek uitwaarts in sektore (2)
      Sektore vorm langs vervoerroetes (2)
      Lae-inkomste residensiële gebiede is naby industriële gebiede (2)
      Hoë-inkomste residensiële gebiede is weg van die SSK / nywerhede (2)
      (Enige TWEE)                                                                  (2 x 2) (4)

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10781/18

3.4.1 Die funksie van die stuk grond in ŉ stedelike gebied (Konsep) (1)             (1 x 1) (1)

3.4.2 Residensiële grondgebruiksone (1)                                             (1 x 1) (1)

3.4.3 Gesinshuise is in besighede verander (2)                                      (1 x 2) (2)

3.4.4 Besoedeling (1)
      Opeenhoping (1)
      Misdaad (1)
      Hoë tariewe en belasting (1)
      (Enige TWEE)                                                                 (2 x 1) (2)

3.4.5 Hulle is naby winkelsentrums vir hul eie gerief. (2)
      Die waarde van hul huise word opgradeer aangesien dit naby ŉ winkelsentrum is. (2)
      Hulle is naby werksgeleenthede. (2)
      Beter estetiese voorkoms. (2)
      (Enige EEN)                                                                 (1 x 2) (2)

3.4.6 Oorbevolking en opeenhoping in die middestad dwing mense om na ŉ sekuriteits-
      landgoed te skuif. (2)
      Besoedeling, geraas en die verval van die middestad dwing mense uit die SSK. (2)
      SSK lyk oud en ongewens, terwyl die sekuriteitslandgoede as jonk, lewendig en dinamies
      beskou word. (2)
      As gevolg van hoë misdaadsyfers verkies mense ŉ sekuriteitslandgoed. (2)
      Groen areas in ŉ sekuriteitslandgoed lyk aantrekliker. (2)
      (Enige VIER)                                                                 (4 x 2) (8)

3.5.1 finansies, eiendoms- en sakedienste (1)                                       (1 x 1) (1)

3.5.2 landbou, bosbou en vissery (1)                                                (1 x 1) (1)

3.5.3 3.8 % (2)                                                                     (1 x 2) (2)

3.5.4 As gevolg van die vinnige ontwikkeling van die sekondêre en tersiêre ekonomiese
      sektore. (2)                                                                 (1 x 2) (2)

3.5.5 SKAKELNYWERHEDE
      Skakelbedrywe het hul mark verloor (2)
      Skakelbedrywe moes sluit (2)

      GEMEENSKAP
      Toename in werkloosheid (2)
      Armoede verhoog (2)
      Afname in lewenskwaliteit (2) (Kan voorbeelde gee)
      Misdaad neem toe (2)
      Informele nedersettings het toegeneem (2)
      Verval van die industriële geboue wat kan lei tot sosiale probleme
      (Kan voorbeelde verduidelik) (2)
      (Enige VIER – Moet skakelbedrywe en gemeenskap insluit)                       (4 x 2) (8)

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10781/18

3.6.1 Edelgesteentes (1)                                                              (1 x 1) (1)

3.6.2 Minerale brandstowwe (1)                                                        (1 x 1) (1)

3.6.3 Meer beleggings in die land (2)
      Buitelandse valuta wat die land binnekom (2)
      Sterker waarde van die rand (2)
      Meer werksgeleenthede in die land beskikbaar (2)
      Groter huishoudelike mark (2)
      (Enige TWEE)                                                                    (2 x 2) (4)

3.6.4 Meer geld beskikbaar om skole en gesondheidsdienste te bou (2)
      Meer geld beskikbaar vir maatskaplike toelaes (2)
      Meer werksgeleenthede beteken minder armoede (2)
      Beter toegeruste klinieke en staatshospitale (2)
      Meer huise kan gebou word (2)
      Meer onderwysers kan aangestel word (2)
      Meer dokters kan in staatshospitale aangestel word (2)
      (Enige DRIE – Kan voorbeelde gee)                                               (3 x 2) (6)

3.6.5 Uitvoer van meer verwerkte goedere (2)
      Verbetering van vaardigheidsontwikkeling in die land om produksie te verhoog (2)
      Verbetering van die kwaliteit van Suid-Afrikaanse goedere (2)
      Verbetering van die bemarking van Suid-Afrikaanse goedere (2)
      (Enige TWEE)                                                                   (2 x 2) (4)

                                                                                            [75]

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            10781/18

4.1.1   konurbasie (1)
4.1.2   megalopolis (1)
4.1.3   sentrale plek (1)
4.1.4   invloedsfeer (1)
4.1.5   reikwydte van goedere (1)
4.1.6   drempelbevolking (1)
4.1.7   lae orde dienste (1)                                                (7 x 1) (7)

4.2.1   informele (1)
4.2.2   informele (1)
4.2.3   formele (1)
4.2.4   informele (1)
4.2.5   formele (1)
4.2.6   informele (1)
4.2.7   formele (1)
4.2.8   formele (1)                                                         (8 x 1) (8)

4.3.1 Huise word nie met behoorlike boumateriaal gebou nie. (1)
      Geen formele infrastruktuur nie (1)
      Geen waterpyp voorsiening (1)
      Geen elektrisiteitsvoorsiening nie (1)
      (Enige TWEE)                                                          (2 x 1) (2)

4.3.2 Sink (1)
      Motorbande (1)
      Hout (1)
      Plastiek (1)
      (Enige TWEE)                                                          (2 x 1) (2)

4.3.3 Kan die verspreiding van siektes veroorsaak (2)
      Nie skoon en higiënies nie (kan voorbeelde gee) (2)
      Nie veilig nie omdat dit ŉ brand risiko is. (2)
      Beskadig natuurlike omgewing (2)
      (Enige TWEE)                                                          (2 x 2) (4)

4.3.4 Voorsien hulle met waterpypdienste / lopende water (2)
      Voorsien hulle met elektrisiteitsdienste (2)
      Verbeter toeganklikheid, bv. paaie (2)
      Implementeer werkskeppingsprojekte om werkloosheid te verminder (2)
      Verbeter dienslewering, bv. vullisverwydering (2)
      Skep meer mediese fasiliteite (2)
      Meer oop spasies (2)
      Bou HOP huise (2)
      Verminder die digtheid van huise / geboue (2)
      (Enige VIER)                                                          (4 x 2) (8)

4.4.1 ŉ Verlate dorp met min of geen oorblywende inwoners (2)               (1 x 1) (1)

4.4.2 Afname in toerisme (1)                                                (1 x 1) (1)

4.4.3 Daar sal ŉ toename in landelike-stedelike migrasie wees (2)           (1 x 2) (2)

                                             11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10781/18

4.4.4 Geen toegang om kos en kruideniersware te koop nie (2)
      Moet ver reis om hul lae orde goedere te kry (2)
      Mense verloor hulle werk (2)
      Misdaad verhoog (2)
      Armoede neem toe (2)
      (Enige TWEE kan voorbeelde gee)                                                  (2 x 2) (4)

4.4.5 Subsidieër die sake-eienaars vir huur / elektrisiteit / water rekeninge. (2)
      Skep inisiatiewe om toeriste na hierdie gebied te lok. (Kan voorbeelde gee) (2)
      Bou van hotelfasiliteite in die omgewing (2)
      Verander ongebruikte myne in toeriste-aantreklikhede. (2)
      Gebruik die kuns en kunsvlyt van die plaaslike bevolking om meer
      werksgeleenthede te skep. (2)
      (Enige DRIE)                                                                    (3 x 2) (6)

4.5.1 Om groei, indiensneming en herverdeling in die afgeleë gebiede te verbeter
      (Konsep) (1)                                                                     (1 x 1) (1)

4.5.2 Limpopo (1)
      Mpumalanga (1)                                                                   (2 x 1) (2)

4.5.3 Skep beter toegang tussen die hawe van Maputo en mynbou aktiwiteite
      rondom Phalaborwa (2)                                                            (1 x 1) (1)

4.5.4 Verbetering van infrastruktuur, bv. paaie wat meer toeriste sal lok (2)
      Die ligging van die Kruger Nasionale Park naby Phalaborwa sal eko-toerisme en
      wildboerdery aanmoedig (2)
      Die bevordering van plaaslike kuns en kunsvlyt sal toerisme bevorder (2)
      (Enige EEN)                                                                 (1 x 2) (2)

4.5.5 POSITIEF:
      Meer bewaring sal plaasvind, bv. nasionale parke (2)
      Meer geld sal beskikbaar gestel word vir die natuurlike omgewing (2)
      Die belangrikheid van die bewaring van die natuurlike omgewing deur die plaaslike
      bevolking sal beklemtoon word. (2)
      Ekosisteme word beskerm (2)
      Biodiversiteit word beskerm (2)

      NEGATIEF:
      Verwydering van natuurlike plantegroei om infrastruktuur te bou (2)
      Skade aan natuurlike omgewing deur toeriste (2)
      Ontwikkeling van onwettige wildplase (gevange jag) (2)
      (Enige VIER / Moet positiewe en negatiewe impakte insluit) (Kan voorbeelde gee)
                                                                                   (4 x 2) (8)

                                               12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10781/18

4.6.1 Meeste = tersiêr (1)
      Minste = primêr(1)                                                              (2 x 1) (2)

4.6.2 Meer mense wat in die tersiêre sektor of kwaternêre sektor werksaam is, (2)
      dui op ŉ hoër vlak van ontwikkeling, (2) OF
      Minder mense wat in die primêre sektor werksaam is, (2) dui op ŉ hoër vlak
      van ontwikkeling (2)                                                            (2 x 2) (4)

4.6.3 Die verbetering in tegnologie lei tot meer masjiene wat die werk kan doen
      deur minder mense. (2)                                                          (1 x 2) (2)

4.6.4 Produkte kan vinniger geproduseer word (2)
      Meer produkte vir uitvoere (2)
      Die kwaliteit van die produkte sal verbeter omdat daar minder foute deur mense
      gemaak sal word (2)
      (Enige TWEE)                                                                   (2 x 2) (4)

4.6.5 Meer produkte moet verwerk word vir meer uitvoere, dus moet meer werkers
      in diens geneem word (2)
      Meer infrastruktuur dus meer werkskepping (2)
      Deur middel van belasting is meer geld beskikbaar vir opleiding van
      plaaslike inwoners dus is daar ŉ beter kans vir indiensneming (2)
      (Enige TWEE)                                                                    (2 x 2) (4)

                                                                                            [75]

                                                                                  TOTAAL: 225

                                              13

## Related documents

- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
