# Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Addendum (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Addendum (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Addendum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                           2020
                           10781

                         GEOGRAFIE

                         VRAESTEL 1
                           BYLAE

14 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                        GEOGRAFIE                                  BYLAE             2
                                        (Vraestel 1)                              10781/20

FIGUUR 1.1: TROPIESE SIKLOON

             Wolke

              [Bron: Aangepas uit https://magicseaweed.com/news/what-is-a-tropical-cyclone/11135/]

FIGUUR 1.3: ANTISIKLONE

           JAARLIKSE SUID-AFRIKAANSE SINOPTIESE WEERKAARTE

 SOMER SINOPTIESE PATROON                  WINTER SINOPTIESE PATROON
 (OKT TOT MRT)                             (APR TOT SEP)

                     [Bron: Aangepas uit www.scielo.org.za/pdf/wsa/v37n2/v37n2a03.pdf]

                                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                                   BYLAE              3
                                               (Vraestel 1)                               10781/20

FIGUUR 1.4: LANDELIKE EN STEDELIKE VERHITTING

                                                Hitte
                                             absorbering
                                                 en
                                            terughouding

   Bron: Aangepas uit https://land8.com/how-landscape-architecture-mitigates-the-urban-heat-island-effect/]

FIGUUR 1.5: FLUVIALE KENMERK

                                                Stroomversnelling

                                    [Bron: https://www.etsy.com/listing/174888960/]

                                                                                                              b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        GEOGRAFIE                                  BYLAE            4
                                        (Vraestel 1)                              10781/20

FIGUUR 1.6: STROOMROOF

        VOOR STROOMROOF

                              Plato

                                      Plato

          COLORADO         DAWSON
          RIVIER           RIVIER

                                                 NA STROOMROOF

                                              COLORADO
                                              RIVIER                 Plato

                                                                              Plato

                                                                    DAWSON
                                                             D      RIVIER

                     [Bron: Aangepas uit https://answersingenesis.org/geology/grand-canyon-facts/
                                                       when-and-how-did-the-grand-canyon form/]

                                                                                                    b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                              GEOGRAFIE                              BYLAE          5
                              (Vraestel 1)                          10781/20

FIGUUR 2.1: SINOPTIESE WEERKAART

                  23

                  2

                                    [Bron: Aangepas uit die Suid-Afrikaanse Weerdiens]

                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                GEOGRAFIE                                   BYLAE     6
                                                (Vraestel 1)                               10781/20

FIGUUR 2.3: MIDDELBREEDTE SIKLOON

[Bron: Aangepas uit https://researchspace.csir.co.za/dspace/bitstream]

FIGUUR 2.4: WINTERTOESTANDE OOR SUID-AFRIKA

                            [Bron: Aangepas uit https://researchspace.csir.co.za/dspace/bitstream]

                                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                        GEOGRAFIE                                BYLAE          7
                                        (Vraestel 1)                            10781/20

FIGUUR 2.5: DREINERINGSDIGTHEID

                                         X

                                      [Bron: https://www.chijournal.org/C455]

FIGUUR 2.6: BESTUUR VAN OPVANGSGEBIED

                    VAALRIVIER OPVANGSBESTUURSAGENTSKAP

             Staatskennisgewing: GN 81 in GG 39636 van 29 Januarie 2016
                    Datum van inwerkingtreding: 29 Januarie 2016

Hierdie kennisgewing vestig die Vaalrivier Opvangsgebiedbestuursagentskap in die Vaal
Waterbestuursgebied.

Ingevolge die Nasionale Waterwet kan ŉ opvangsgebiedsbestuursagentskap opgerig word vir ŉ
spesifieke waterbestuursgebied, na openbare konsultasie met die betrokke gemeenskap en
belanghebbendes.

Die pligte van so ŉ opvangsgebiedsbestuursagentskap is om belangstellendes te ondersoek en
te adviseer oor die beskerming van verskillende soorte besoedeling, gebruik, ontwikkeling,
bewaring, bestuur en beheer van waterbronne en om die deelname van die gemeenskap aan
die bestuur en beheer van die waterbestuurgebied te bevorder.

Die belangrikste watergebruike in die waterbestuursgebied sluit industriële, mynbousektor,
kragopwekking, landbou, besproeiingskemas, bosbou, natuurbewaring en stedelike en landelike
nedersettings in.
                                  [http://www.shangoni.co.za/vaal-river-catchment-management-agency/]

                                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                           GEOGRAFIE                                   BYLAE     8
                                           (Vraestel 1)                               10781/20

FIGUUR 3.1: STRAATPATRONE

          RADIAAL                  ROOSTER              BEPLAN ONREËLMATIG

                 [Bron: www.globalsecurity.org/military/library/policy/army/fm/3-06/chap2.htm]

FIGUUR 3.3: LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE

  Faktore wat Landelike-Stedelike migrasie veroorsaak

                                                        -    Swak infrastruktuur

                                                        -    Werkloosheid

                                                        -    Korrrupsie

                                                        -    Ander

          [Aangepas uit: www.google.com/search?q=reasons+for+migration&safe Gram Vaani]

                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                              GEOGRAFIE                                  BYLAE           9
                                              (Vraestel 1)                              10781/20

FIGUUR 3.4: INFORMELE NEDERSETTING EN LAE KOSTE BEHUISING

                                                                            [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 3.5: VOEDSELSEKERHEID EN HIDROPONIESE BOERDERY

Belemmerende faktore soos onvoldoende water, onbetroubare reënval en droogtes,
onbewerkbare grond as gevolg van swak boerderymetodes, swak grond en gronderosie, het
voedselonsekerheid tot gevolg gehad. As gevolg van die onbetroubare voedselproduksie het
hidroponiese boerdery ontstaan.

Hidroponika is ŉ metode om gewasse sonder grond te kweek, waar water dien as substraat
vir die groei van plante. Alhoewel navorsingsprojekte om gewasse in ŉ bemestingsoplossing
(vloeistof) te produseer reeds in 1933 begin het, was dit eers vyftig jaar later dat hierdie idee
om gewasse direk in ŉ oplossing sonder grond te bewerk, van navorsingsprojekte na
moderne boerderytoepassings ontwikkel het.

Die groei van plante in ŉ voedingsoplossing bied ŉ aantal voordele. Voedingstowwe in
kunsmis kan direk op die wortels toegedien word, sonder probleme met die samestelling van
die grond. Daar is geen behoefte aan swaar masjinerie om beddings voor te berei vir saad of
plante nie. Onkruide en siektes kan beheer word sonder om chemikalieë te spuit en geen
besproeiingstelsels hoef vir bemesting geïnstalleer te word nie. Erosie van die grond deur
herhaaldelike bewerking word vermy. Hidroponika verlaag ook arbeidskoste omdat minder
werknemers nodig is. Die benutting van die maksimum bewerkte oppervlakte lei tot ŉ
toename van 40% in die opbrengs.

Van die nadele van die stelsel is die aanvanklike hoë kostes van die infrastruktuur;
kragonderbrekings wat die prosesse kan ontwrig en die konstante monitering van die
waterbron.

                      [Bron: Aangepas uit: https://www.google.com/search?safe=strict&rlz=hydroponic+farming
                                                        Shahar Tavor, Agronomist, Gatfertilizers Mei 15, 2016]

                                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 GEOGRAFIE                                   BYLAE         10
                                                 (Vraestel 1)                               10781/20

FIGUUR 3.6: DIE PLATINUM ROI

Die Platinum Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief (ROI) in die Noordwes Provinsie is
20 jaar gelede van stapel gestuur om die ruimtelike ekonomiese ontwikkelings-
uitdagings van die streek die hoof te bied. Die hersiende kommentaar was daarop
gemik om die ontwikkeling te herevalueer. In ŉ deel van die effektiwiteitstudie is die
volgende aanwysers gebruik om na te vors waarom die Platinum ROI nie suksesvol
was nie. Die aanwysers vir effektiwiteit is:

      Effektiwiteitsindeks             2000 2017                                 NOORDWES
  % van die bevolking met                                                      2000 – 6%
                                       10%      10%
  post-matriek kwalifikasies                                                   2017 – 5%
  % van die bevolking wat
  onder die                             8%       9%
  voedselsekerheidsgrens leef
  % misdaadindeks                      22%      30%

Die artikel het tot die gevolgtrekking gekom dat daar na meer as ŉ dekade nog steeds
min bewyse was dat die Platinum ROI in die nabye toekoms doeltreffend sal wees.
Op die oomblik het die Platinum ROI baie min te bied. Om sukses te behaal, sal meer
inspanning van alle betrokkenes verg, en veral veel meer toewyding van die betrokke
regeringstrukture

     [Aangepas uit: https://journals.co.za/content/jefs/4/1/EJC138473/https://www.alexanderforbes.co.za]

                                                                                                           b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                      GEOGRAFIE                                BYLAE     11
                                      (Vraestel 1)                            10781/20

FIGUUR 4.2: VERSKILLENDE TIPES BOERDERY

                       KLEINSKAALSE BOERDERY

                   A

                 [Growing the Garden: How to Use by Ann Maslova]

                       GROOTSKAALSE BOERDERY

       B

                  [https://www.large+scale+farming+animation&oq=large+scale+farming]

                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                    GEOGRAFIE                                 BYLAE        12
                                    (Vraestel 1)                             10781/20

FIGUUR 4.3: LIGGING VAN NEDERSETTINGS

                                                   Nedersettings
   Berge

                                                 [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 4.4: GRAFIEK OOR STEDELIKE FUNKSIES

     Nedersetting se grootte en
     dienste aangebied                                    algemene hospitaal
                                                          konsertsaal
                                  Hoër orde               groothandelaar
                                                          universiteit
                                                          kunsgallery

                                                          sekondêre skool
                                                          tegniese kollege
                                                          swembad
                                                          bioskoop
                                                          kettingwinkel
                                                          bank
                                                          prokureur
                                                          primêre skool
                                                          slaghuis
                                                          koerant
                                                          dokter
                                                          poskantoor
                                                          publieke skool

                                  [Aangepas uit: www.learnxtra lae en hoër orde dienste]

                                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                              GEOGRAFIE                                              BYLAE              13
                                                              (Vraestel 1)                                          10781/20

FIGUUR 4.5: BYDRAE VAN EKONOMIESE SEKTORE TOT WERKSGELEENTHEDE

                                Werkskepping deur nywerhede                                        Jan-Mar 2016
                                                                                                   Jan-Mar 2017
                                                                                                   Jan-Mar 2018

  Duisende

                 0
                                                                                                              Gemeenskap en     Private
                      Landbou   Mynbou Vervaardiging Nutsbedrywe Konstruksie   Handel   Vervoer   Finansies
                                                                                                              sosiale dienste huishouding
       Jan-Mrt 2016    738       333       1 982        100         1 126      3 021     757       1 725         2 651        1 299
       Jan-Mrt 2017    615       296       1 742        98          1 085      2 873     739       1 759         2 628        1 135
       Jan-Mrt 2018    650       296       1 709        70          1 021      2 825     767       1 633         2 657        1 169

  [Bron: Aangepas uit https://nicborain.wordpress.com/2010/05/05/ unemployment-growth-is-a-deep-systemic-
                                                                                                   threat]

                                                                                                                                            b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                                BYLAE         14
                                               (Vraestel 1)                            10781/20

FIGUUR 4.6: PWV-INDUSTRIËLE GEBIED

DIT IS HOE ESKOM DIE EKONOMIE IN DIE PWV-STREEK ONDERDRUK.

Reserwebank-ontleding toon die effek van beurtkrag op ekonomiese groei, veral op die
vervaardigingsbedryf.

Kleiner ondernemings kan die gevolge van beurtkrag vir ŉ paar uur hanteer met kragopwekkers
– natuurlik teen kostes - maar groot ondernemings, soos YSKOR/Mittal Staal, kan eenvoudig
nie sonder stabiele en voldoende krag werk nie.

Die voortdurende probleme by Eskom het so ŉ groot uitwerking gehad dat dit die Reserwebank
aangespoor het om dit noukeurig na te vors, met ŉ ontleding wat toon dat die
kragonderbrekings gedurende die drie maande tot einde Maart die ergste nog ooit was.

Daar is ŉ lys van die verskillende faktore wat waarskynlik ekonomiese groei beïnvloed het, soos
ŉ aantal lang arbeidstakings, onderhoud en swak plaaslike en wêreldwye aanvraag, sowel as
politieke onsekerheid, wat die sake- en verbruikersvertroue beïnvloed het.

Sedert die begin van die vierde nywerheidsrevolusie¹ blyk daar ŉ korrelasie te wees tussen
beurtkrag en ŉ dalende ekonomie.

Die resultate toon dat namate die intensiteit van beurtkrag toeneem, daar ŉ beduidende 0,06 %
afname in Suid-Afrika se BBP-groei is.

In kort, die verslag bewys wat almal reeds weet – besighede kan nie sonder elektrisiteit bedryf
word nie en sonder om besighede te bedryf, kan die ekonomie nie groei nie.

Deur Eskom se probleme op te los, sal baie ander probleme ook opgelos word.

¹Vierde industriële revolusie: Dit is ŉ era van toenemende tegnologiese ontwikkeling bekend vir
nuwe innovasies waar snelle toepassing groot veranderinge in die samelewing veroorsaak bv.
kunsmatige intelligensie soos selfaangedrewe motors, hommeltuie en robotte..
  [Aangepas uit: https://www.moneyweb.co.za/news/companies-and-deals/this-is-how-eskom-throttles-the-economy]

                                                 EINDE

## Related documents

- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Geography · Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Geography · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
