# Geography Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2017 Question Paper

> Grade 12 Geography Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2017, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-preparatory-2017-question-paper/d13a6739-748f-4c3e-a691-c03fb1ad130c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14
- Metadata: Under review: the file may not match this title or type

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 1 Gauteng Mock 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-preparatory-2017-question-paper/d13a6739-748f-4c3e-a691-c03fb1ad130c)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                           2017
                           10781

                         GEOGRAFIE

                      EERSTE VRAESTEL
                          BYLAAG

14 bladsye

      3                                           b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                               GEOGRAFIE            BYLAAG                          2
                               (Eerste Vraestel)                  10781/17

                GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017

                                                          GEOGRAFIE
                                                          (Eerste Vraestel)

                                                          TYD: 3 uur

                                                          PUNTE: 225

FIGUUR 1.1 DIE BINNELANDSE HOOGDRUKSEL BEÏNVLOED SUID-AFRIKA SE
           KLIMAAT

                                                   [Bron: Eksaminator se diagram]

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                  GEOGRAFIE                   BYLAAG                   3
                                  (Eerste Vraestel)                      10781/17

FIGUUR 1.2 AFLOOP

                     3

                 2                                                  A
            1

                                                     B

                     [Bron: https://www.geocaching.com/geocache/GC2Q2GT_el-puente-de-toledo?
                                                   guid=a0cf7e3c-a393-4ecd-ae86-1d4a572e545b]

                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                    BYLAAG                     4
                                          (Eerste Vraestel)                        10781/17

FIGUUR 1.3    AFGRYSE IN HAITI TERWYL MATTHEW HEWIGE NEERSLAG OOR DIE
              SUIDE VAN DIE EILAND VEROORSAAK

             ORKAAN Matthew het amper 900 mense se dood veroorsaak en het duisende
             mense dakloos gelaat voordat dit gister noordwaarts begin verwoesting saai het
             oor die kus, net buite die suidoostelike dele van die Verenigde State, waar dit
             oorstromings en wydverspreide kragonderbrekings veroorsaak het.

             Die aantal sterftes in Haïti, die armste land in die Amerikas, het gestyg tot ten
             minste 877 namate inligting uit afgeleë gebiede wat voorheen afgesny was deur
             die storm aangemeld is.

             Matthew het massa-ontruiming langs die Amerikaanse kus van Florida deur
             Georgia en in Suid-Carolina en Noord-Carolina veroorsaak.

             Die Amerikaanse president, Barack Obama het mense gevra om nie oorgerus te
             wees nie en om na die veiligheidsinstruksies te luister.

             Omtrent drie groot dorpe in die heuwels en kus van die vrugbare westelike punt
             van Haïti het dosyne mense as dood aangemeld.

             Matthew het verwoesting gesaai aan Florida se kus met winde van ongeveer
             195 km/h.

             “Mense moet nie net kyk na die skade ... en sê hierdie storm is nie erg nie. Die
             ware gevaar is steeds die stormstuwing. Hulle het nog nooit hierdie tipe
             potensiële gevaar sedert die laat 1800’s gesien nie.” – Reuters.

                                             [Uittreksel aangepas uit: The Sunday Times, 9 Oktober 2016]

                                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                           GEOGRAFIE                   BYLAAG                   5
                                           (Eerste Vraestel)                       10781/17

FIGUUR 1.4 BEWEGENDE STEURINGS

                      B

                                                            [Bron: Eksaminator se diagram]

FIGUUR 1.5 DIE TUGELA RIVIER DREINERINGSTELSEL

  [Bron: Aangepas vanuit Geography School-based Assessment Exemplars – CAPS Grade 12: Learner’s guide]

                                                                                                    b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                       BYLAAG                    6
                                               (Eerste Vraestel)                            10781/17

FIGUUR 2.1 HOOGDRUKSELLE WAT SUID-AFRIKA SE KLIMAAT BEÏNVLOED

                                 [Bron: http://www.aelsnet.net/eportal/pluginfile.php/412/mod_imscp/content/2/
                                                                           influence_of_pressure_systems.html

FIGUUR 2.3   ’N ALGEMENE WEERSTELSEL WAT SUID-AFRIKA SE WEER BEÏNVLOED

     [Bron: http://lukemweather.blogspot.co.za/2011/01/ something-little-different-look-at.html]

                                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       GEOGRAFIE                             BYLAAG                       7
                                                       (Eerste Vraestel)                                    10781/17

FIGUUR 2.4 MIKROKLIMAAT IN ’N VALLEI

                                                      [Aangepas uit: http://www.tpub.com/weather2/3-23.htm]

FIGUUR 2.5 VERJONGING

       [Bron: http://sageography.myschoolstuff.co.za/wiki/grade-12-caps/geomorphology/fluvial-processes/river-grading/]

                                                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                      GEOGRAFIE                   BYLAAG                     8
                                      (Eerste Vraestel)                       10781/17

FIGUUR 2.6 OORBEWEIDING

              [Bron: http://mathbench.umd.edu/modules/env-science_tragedy-commons/page01.htm]

FIGUUR 3.3 LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE

                                                           Tersiêre opvoedingsopsies

                                                               [Bron: Eksaminator se eie skets]

                                                                                                  b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                   BYLAAG                      9
                                          (Eerste Vraestel)                        10781/17

FIGUUR 3.4 STEDELIKE UITSPREIDING

                                                              [Bron: Aangepas uit griffid10.wix.com]

FIGUUR 3.5 INFORMELE SEKTOR

Werkloosheidskrisis in Suid-Afrika
Die werkloosheidsyfer van Suid-Afrika het tot 27.7% in die eerste ses maande van 2016 gestyg.
Dit is die hoogste koers sedert September 2005 en daar word verwag dat dit steeds in die
toekoms gaan verhoog. Dit het ŉ reuse invloed op die steeds groeiende armoedevlak van
Suid-Afrika. Ten spyte daarvan dat die informele sektor baie uitdagings het, kan dit tog positief
tot die verlaging van armoede in Suid-Afrika bydra en verhoog dit die lewenskwaliteit van baie
mense.

                                        [Bron: www.tradingeconomics.com/southafrica/unemployment-rate]

                                                                                                       b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                           GEOGRAFIE                 BYLAAG                  10
                                           (Eerste Vraestel)                    10781/17

FIGUUR 3.6 WILDEKUS

Die Wildekusprojek beplan om die streek ŉ hupstoot van R40 biljoen te gee.

25 November 2013 (Moneyweb.co.za)

Akademiese instellings en NRO’s het menige studies op die Wildekus gedoen wat bevestig het
dat die streek groot potensiaal vir landbou en toerisme inhou. Dit besit egter swak infrastruktuur
voorsiening en werksgeleenthede.

                                           Die Geïntegreerde Wildekus ontwikkelingsprogram
                                           sal die Oos-Kaap streek se ekonomie ŉ hupstoot
                                           van ŉ konserwatiewe R40 biljoen oor die volgende
                                           dekade gee. Dit gaan ŉ reuse ekonomiese invloed
                                           in die streek uitoefen waar die armoede gaping
                                           veertien biljoen rand in 2001 was en waar 72% van
                                           die provinsie onder die armoedelyn leef uitoefen.
                                           Gedurende die konstruksiefase van die Wildekus-
                                           hoofweg gaan 6 800 direkte werksgeleenthede
                                           geskep      word,    terwyl   28   100    indirekte
                                           werksgeleenthede voorsien gaan word.

                                           Die Wildekus hoofweg is ŉ strategiese-
                                           infrastruktuurprojek. Dit gaan Oos-London met
                                           Durban verbind en sal 69 km korter as die
                                           bestaande N2 roete wees.

                                            “Wat ons beoog is volhoubare ontwikkeling, waar
                                           groothandelaars     en     landbou     verwerkings
                                           maatskappye hulle kundigheid in die vorm van
                                           voorsieningsbestuur en die jongste landboutegnieke
                                           verskaf, terwyl die gemeenskap arbeid en grond
                                           voorsien,” sê die Minister van Water en
                                           Omgewingsake.
                                                                      [Bron: www.wild coast.co.za]

                                                                            [Bron: Moneyweb.co.za]

                                                                                               b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                              GEOGRAFIE           BYLAAG                  11
                              (Eerste Vraestel)            10781/17

FIGUUR 4.1 STEDELIKE GRONDGEBRUIK

                                                    [Bron: Eksaminator se skets]

                                                                            b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                            GEOGRAFIE                     BYLAAG                     12
                                            (Eerste Vraestel)                         10781/17

FIGUUR 4.3 LANDELIKE NEDERSETTINGS

           Droë Rivier

                                           [Bron: Aangepas uit aanvullende eindeksamen, 2006]

FIGUUR 4.4 A DIE TUK-TUK AS ’N VERVOERMIDDEL

Die Tuk-Tuk is ŉ geharde klein voertuigie wat vinnige beweging in Johannesburg ŉ
plesier maak – ten spyte daarvan dat dit bietjie hoes en proes wanneer dit die steil
Westdene strate uitklim, voorsien die klein dakkie en vensterlose raamwerk ŉ koel
briesie selfs in die Hoëveld se hittegolf.

Tuk-Tuk’s word ŉ algemene gesig op Suid-Afrika se paaie omdat mense poog om
korter afstande teen laer kostes te voltooi as om self te bestuur, maar veiliger as loop,
te gebruik.

Hierdie huurmotortjies bedien oor die algemeen ŉ gebied van 5 km tot 8 km en kan
twee tot drie passasiers, plus ŉ klein spasie vir bagasie akkommodeer. Die voertuie
het gewoonlik ŉ afslaan kantflap in die geval van slegte weer. Die meeste besit
veiligheidsgordels en sommige selfs ŉ GPS eenheid. ŉ Tuk-tuk huurmotor word wetlik
slegs toegelaat om 45 km / h te ry.

Tuk-Tuk bestuurders huur die voertuig teen R125 per dag, werksure 6 vm tot 6 nm, en
is verantwoordelik om self die onkoste van die brandstof te dek.

                                       [Bron: Mail & Guardian: Cheap-cheap tuk-tuk take over Jozi]

                                                                                                      b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                 GEOGRAFIE                    BYLAAG               13
                                 (Eerste Vraestel)                      10781/17

FIGUUR 4.4 B

FIGUUR 4.5 SUID-AFRIKA SE ENERGIEKRISIS

         Aktiwiteit /    Hoeveelheid           Persentasie
         Kategorie          kliënte
                                                      %

        Huishoudelik       6 846 330                  94

          Landbou            99 054                   1.4

           Mynbou            2 003                   0.03

        Vervaardiging        43 952                   0.6

        Kommersieël         243 212                   3.3

           Vervoer           2 153                    0.3

          Algemeen           36 105                   0.5

           Totaal          7 272 809                 100
                                          [Bron: dailymaverick.co.za]

                                                                                    b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                   GEOGRAFIE                         BYLAAG                        14
                                                   (Eerste Vraestel)                              10781/17

FIGUUR 4.6 eTHEKWINI (DURBAN-PINETOWN) INDUSTRIËLE GEBIED

    [Aangepas uit http://umich.edu/~snre492/ South%20African%20environmental%20justice%20case%20study_files/ image003.gif]

                                                      EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Geography P2 Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-preparatory-2017-question-paper/f10c44af-c6b5-46ce-8b6c-6feb8886e190) — Geography · QP · 2017
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [2017 KZN Prelim P1 QP](https://www.hlayiso.com/library/2017-kzn-prelim-p1-qp/54e84d65-ff3b-44b1-80f0-12e777efb21a) — Geography · QP · 2017
- [Gr12 Geography P1 (English) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p1-english-sep-2022-question-paper/a9fc8224-0596-43ea-897e-9b4730291373) — Geography · QP · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2017-english/f42323b6-1860-41f6-b6db-bf72dcaa092c) — Geography · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
