# Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/58001958-85ba-4a18-a7b2-416f11974d39
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/58001958-85ba-4a18-a7b2-416f11974d39)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
               VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                        2018
                        10781

                      GEOGRAFIE

                      VRAESTEL 1
                        BYLAE

15 bladsye

                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 GEOGRAFIE                          BYLAE              2
                                                 (Vraestel 1)                               10781/18

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018

                                                 GEOGRAFIE
                                                 (Vraestel 1)

                                                 TYD: 3 uur

                                                 PUNTE: 225

FIGUUR 1.1 BEWEGENDE VERSTEURINGS OOR DIE WES-KAAP

                                                                               MOSAMBIEK

                NAMIBIË

                               Kalahari   Woestyn

                                   Groot Karoo

    [Bron: Aangepas uithttps://en.wikipedia.org/wiki/Berg_wind#/media/File:Coastal_low.jpg]

FIGUUR 1.2 DREINERINGSPATRONE

                                                 [Bron: Eksaminator se eie skets]
                                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                            GEOGRAFIE                        BYLAE                     3
                                            (Vraestel 1)                               10781/18

FIGUUR 1.3 TROPIESE SIKLOON DINEO DOOD VIER MENSE IN MOSAMBIEK

         MOSAMBIEK

                                                                                     MADAGASKAR

Die tropiese depressie, wat nou bekend staan as ex-Dineo, is van ŉ kategorie vier tropiese
sikloon afgegradeer na ŉ tropiese depressie nadat dit die land bereik het. Weerowerhede sê
dat dit steeds groot gevaar inhou, ondanks die verskuiwing na die binneland. Kundiges in
Suid-Afrika waarsku dat, ten spyte van die deklassifikasie van die storm en ŉ minder sigbare
draaikolk, mense steeds vir die volgende 48 uur versigtig moet wees.

Sterk winde, deurdringende reën, oorstromings en baie rowwe seetoestande kan steeds
verwag word, het die weerdiens gewaarsku. "Daar is vandag ŉ toenemende risiko van swaar
reënbuie en donderstorms oor die Laeveld en Platorand streke van Mpumalanga en die
Limpopo provinsie, veral teen die aand en oornag, wanneer baie swaar reën, van 100 mm tot
200 mm oor die oostelike helfte van Limpopo verwag kan word,” het die Suid-Afrikaanse
Weerdiens in ŉ verklaring gesê.
                    [Bron:http://mg.co.za/article/207-02-16-tropical-cyclone-dineo-kills-four-in-mozambique]

                                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                    GEOGRAFIE                      BYLAE                     4
                                    (Vraestel 1)                             10781/18

FIGUUR 1.4 VALLEI IN DIE ALPE

                                                                           Afname in temperatuur

                            [Bron: Aangepas vanaf www.stressdriven.com.gallery.eisten.switzerland]

FIGUUR 1.5 DREINERINGSBEKKENS

                                   [Bron: Aangepas vanuit Pinterest, Dreineringsbekkens]
                                                                                                 b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                           GEOGRAFIE                       BYLAE                 5
                                           (Vraestel 1)                              10781/18

FIGUUR 1.6 WATERVALTERUGTREKKING

                                                      Watervalterugtrekking

         [Bron: Aangepas vanaf https://www.slideshare.net/.../geography-igcse-river-landforms]

FIGUUR 2.1 MIDDELBREEDTE SIKLOON

                                                                   G

                                    [Bron: www.metlink.org/secondary/a-level/weather-systems]

                                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                       BYLAE                     6
                                               (Vraestel 1)                              10781/18

FIGUUR 2.2 FLUVIALE LANDVORMS

                                                                [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 2.3 ’N VERGELYKING TUSSEN STEDELIKE EN LANDELIKE KLIMAAT

                        Besoedeling                                             Temperatuur
  Kondensasiekerne               10 keer meer          Jaarlikse gemiddelde        0.5 – 3.0 C°
  Deeltjies                      10 keer meer          Winter minimum gemiddeld 1.0 – 2 c°
  Gasvrystelling                 5 – 25 keer meer      Somer maksimum              1.0 – 3 C°
                        Radiasie                                         Relatiewe humiditeit
  Ultraviolet, winter            30% minder            Jaarlikse gemiddelde      6% minder
  Ultraviolet, somer             5% minder             Winter                    2% minder
                        Bewolktheid                    Somer                     8% minder
  Wolke                          5% – 10% meer                           Windspoed
  Mis, winter                    100% meer             Jaarlikse gemiddelde      20% – 30% minder
  Mis, somer                     30% meer              Sterk storms              10% – 20% minder
                        Neerslag                       Kalmte                    5% – 20% meer
  Hoeveelheid                    5% – 15% meer
  Donderstorms                   10% – 15% meer

    [Bron: Aangepas uit https://climate.copernicus.eu/urbansis-climate-information-european-cities and H. E.
                                    Landsberg, The Urban Climate, International Geophysics Series, vol. 28]

                                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                GEOGRAFIE                      BYLAE                      7
                                (Vraestel 1)                             10781/18

FIGUUR 2.4 SINOPTIESE WEERKAART

                            [Bron: Aangepas uit: http://www.tpub.com/weather2/3-23.htm]

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                     BYLAE                      8
                                          (Vraestel 1)                             10781/18

FIGUUR 2.5 DIE MYSTIC RIVIER OPVANGGEBIED

 Die Mystic Rivier Opvanggebied beslaan 76 vierkante kilometer. Dit sluit in die hele
 landoppervlakte wat in die Mystic rivier dreineer. Die "Laer Mystic Rivier" verwys na die
 gebied onder die Amelia Earhart Dam ( ŉ dam langs die Mystic Rivier) wat uit soutwater
 bestaan, terwyl die "Boonste Mystic Rivier" na die varswatergebied bo die Amelia Earhart
 Dam verwys. Die Mystic Rivier Opvanggebied is een van die mees stedelike en digsbevolkte
 opvangsgebiede in die Statebond.

  Dit het drie ‘Superfund terreine’ (gebiede van gevaarlike afvalmateriaal) binne sy grense, en
  is die tuiste van verskeie Omgewingsgeregtigheids Gemeenskappe. Daar is 44 mere en
s damme en 22 gemeenskappe binne die Mystic Rivier opvanggebied. Die Mystic Rivier
  Waterskeidings Assosiasie (MyRWA) is gestig om die Mystic Rivier, sy sytakke en
  opvangsgebied te beskerm en te herstel tot voordeel van die huidige en toekomstige
  geslagte en om die waarde, belangrikheid en skoonheid van hierdie natuurlike hulpbronne te
  vier .

                                                           Amelia Earhart Dam

                                                                      [Bron: https://mysticriver.org/faqs]

                                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                     GEOGRAFIE                            BYLAE                   9
                                     (Vraestel 1)                                      10781/18

FIGUUR 2.6 RIVIERPROFIEL

                      [Bron: www.geography.learnontheinternet.co.uk › geotopics › rivers]

FIGUUR 3.1 NEDERSETTINGS

                                                                                Hoogland

                                                      rivier

                                                                       verbindings

                             Pad

                                                               [Bron: Eksaminator se eie skets]

                                                                                                      b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                         GEOGRAFIE                                BYLAE                           10
                                                         (Vraestel 1)                                           10781/18

 FIGUUR 3.2

Ranglys van industrië na aanleiding van hulle bydrae tot die BBP vir die jare 1980 en 2016

      Vervaardiging 22%                                                                             Finansies        20%

      Mynbou         21%                                                                            Regering         17%

      Handel         12%                                                                            Handel           15%

      Finansies      11%                                                                            Vervaardiging 13%

      Regering       10%                                                                            Vervoer          10%

      Vervoer        8%
                                                                                                    Mynbou            8%

      Landbou        6%                                                                             Persoonlik        6%

      Persoonlik     4%                                                                             Konstruksie       4%

      Konstruksie    3%                                                                             Nutsuitgawes      4%

      Nutsuitgawes   3%                                                                             Landbou           2%

                                              [Bron: http://www.statssa.gov.za/wp-content/uploads/2017/11/pic2.jpg]

 FIGUUR 3.3 GRONDGEBRUIK KAART VAN KAAPSTAD

          = Hoë en middel inkomste residensieël
          = Lae inkomste residensieël
          = Nywerheid
                                                                                                       Nywerheid
          = Besigheidsdistrik

                            [Bron: https://www.s-cool.co.uk/a-level/geography/urban-profiles/revise-it/models-from-burgess-and-hoyt
                                                                              Oxford South Africa Thematic Atlas for grades 10-12]
                                                                                                                                      b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                               GEOGRAFIE                        BYLAE                    11
                                               (Vraestel 1)                               10781/18

FIGUUR 3.4 GEVALLESTUDIE VAN DAVENPORT, ’N VERANDERING IN GRONDGEBRUIK
 Die residensiële gebied langs die Davenport-sentrum het die afgelope paar dekades
 veranderende grondgebruik ondergaan. Wat voorheen gesinshuise was het nou in
 besighede verander.

 Davenport Sentrum is ŉ gemeenskapswinkelsbestemming sentraal geleë in Glenwood se
 woongebied en binne ŉ kort afstand van die Berea, Morningside en Durban SSK. Dit is ŉ
 gewilde winkelsentrum en baat by die goeie padtoeganklikheid en hoë
 voetgangerverkeer.

 Davenport Square is geleë in die hart van Berea het homself as die gunsteling in die
 winkelsentrum Glenwood gevestig. Dit bied sy kliënte gerief vir meer as 50 jaar. Met meer
 as 35 winkels om van te kies, funksioneer die sentrum as ŉ eenstop geriefsbestemming,
 waar die tipiese Glenwood kliënt hul benodigdhede en meer kan koop.

           [Bron: http://www.davenportsquare.co.za/http://www.portfolio-property.com/properties/view/id/555]

FIGUUR 3.5 SLEUTELFAKTORE WAT TOT DIE EKONOMIE VAN DIE PWV
           (GAUTENG STREEK) BYGEDRA HET

                                    Landbou, bosbou en vissery
                                                0,5%

                                                               Mynbou en steengroewe
                                                                           3,3%

                                                                       Vervaardiging
                                                                              16,5%
Algemene regerings-
          dienste
           16,3%                                                         Elektrisiteit, gas en water
                                                                                         2,5%
                                                                           Konstruksie
                                                                               4,5%
      Persoonlike
          dienste
           3,3%
                                                                       Groothandel, kleinhandel,
                                                                       motorhandel en akkommodasie
                                                                                   12,6%
Finansies, eiendomsmark en
besigheidsdienste                                        Vervoer, stoor en kommunikasie
            22,8%                                                        7,8%

        [Bron: https://www.slideshare.net/lecordeur1/a-plan-for-the-gauteng-city-region-towards-vision-2030]

                                                                                                           b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                       BYLAE                12
                                          (Vraestel 1)                              10781/18

FIGUUR 3.6 HOOF INVOER EN UITVOER KOMMODITEITE IN SUID-AFRIKA, 2016.

         Edelgesteentes   Minerale   Minerale        Yster en staal Voertuie
                          erts       brandstowwe     staal

    25

    20

    15

    10

    5

    0
               Minerale      Masjinerie       Elektriese       Voertuie
               brandstowwe                    toerusting

                                                   [Bron: Platinum Atlas Gr 8-12]

                                                                                                b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                           GEOGRAFIE                       BYLAE                   13
                                           (Vraestel 1)                             10781/18

FIGUUR 4.3 INFORMELE NEDERSETTING

                                [Bron: www.everard-read-capetown.co.za/artist/VUSI_KHUMALO/works/446]

FIGUUR 4.4 PELGRIMSRUS “MAAK TOE”

 Pelgrimsrus “maak toe”                                                            2012-07-05 09:18

 Sewentien besighede in Pelgrimrus, Mpumalanga, is beveel om teen die einde van die maand
 te sluit.
 Die provinsiale departement van openbare werke, pad en vervoer het die
 besigheidsuitsettingsbevele op Vrydag uitgereik, wat hulle opdrag gee om oor 31 dae te sluit.
 Die argitektuur van die historiese goudmynstad het sedert die 1800's onveranderd gebly en is
 in 1986 as ŉ nasionale monument verklaar. Dit is deur die departement van openbare werke
 bestuur en sake-eienaars het eiendomme gehuur.
 Toerisme was die ruggraat van die dorp se ekonomie en het werk aan inwoners van die
 Schoonplaas gebied. Die afname in toerisme het ŉ negatiewe impak op die dorp se
 ekonomie gehad.

                   [Bron: https://www.news24.com/Travel/South-Africa/Pilgrims-Rest-to-shut-down-20120705]

                                                                                                     b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                       BYLAE                     14
                                          (Vraestel 1)                              10781/18

FIGUUR 4.5 DIE PHALABORWA ROI

Hierdie korridor besonder goed toegerus met mynbouneerslae en ŉ aantal
mynboubedrywighede wat reeds aan die gang is. Die ROI bied ook geleenthede in eko-toerisme
en wildboerdery as gevolg van die nabyheid van die Krugerwildtuin. Die ROI is gefokus op die
hoofwegskakel van Phalaborwa na Nelspruit in die Mpumalanga Provinsie, waar die ROI by die
Maputo-ontwikkelingskorridor aansluit. Die doel van die ROI was om beter toegang tussen die
hawe van Maputo en die mynbouaktiwiteite rondom Phalaborwa te skep. Die Ontwikkelingsbank
van Suid-Afrika het aanvanklik potensiële projekte en inisiatiewe in die ROI geïdentifiseer wat
gebaseer is op die mynbou-, landbou- en toerismesektore. Die distriksmunisipaliteit is besig met
die ontwikkeling van ŉ grondgebruikbestuurstelsel en daar word van alle plaaslike inwoners
verwag om dieselfde te doen.

                                              [Bron: http://www.safiri.co.za/lpfdb/authorities-mopani.html]

                                                                                                      b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                     GEOGRAFIE                     BYLAE                   15
                                     (Vraestel 1)                            10781/18

FIGUUR 4.6 WERKSGELEENTHEDE IN DIE EKONOMIESE SEKTOR VAN SUID-AFRIKA

                                                                          KWATERNÊRE
                               PRIMÊRE 4.7%
                                                                             33.2%

                                                                      TERSIÊRE 44.6%

                                                                SEKONDÊRE

                                                  [Bron: Aangepas uit: http://umich.edu/~snre492/
                  South%20African%20environmental%20justice%20case%20study_files/image003.gif]

                                        EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
