# Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-10782-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/ad5ab3b5-34e3-4a2a-93bc-a48b7bc87c52
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-10782-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/ad5ab3b5-34e3-4a2a-93bc-a48b7bc87c52)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                        2016
                                        10782
                                  GEOGRAFIE
                              TWEEDE VRAESTEL

TYD:         1½ uur

PUNTE:       75

                       NAAM EN VAN:

                                      VRAAGNOMMER        V1    V2   V3    V4   TOT
                                      NASIENER
                                      MODERATOR
                                      PUNT VERWERF
                                      TOTAAL             15    20    25   15   75

                                             Die vraestel bestaan uit 15 bladsye en
                                              1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

         3

                                                                                      b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                       GEOGRAFIE                                       2
                                       (Tweede Vraestel)                    10782/16

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2016

                                                        GEOGRAFIE
                                                        (Tweede Vraestel)

                                                        TYD: 1½ uur

                                                        PUNTE: 75

HULPBRONMATERIAAL

1.    ŉ Uittreksel van die topografiese kaart 2829DB LADYSMITH

2.    Ortofotokaart 2829 DB 6 LADYSMITH

3.    NOTA: Die hulpbronmateriaal moet deur die skole vir eie gebruik ingeneem
      word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam in die spasie op die voorblad.

2.    Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word.

3.    Jy word voorsien van ŉ 1:50 000 topografiese kaart 2829DB LADYSMITH en
      ŉ ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied.

4.    Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van die
      eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.    Jy mag die blanko bladsy aan die einde van die vraestel vir alle rofwerk en
      berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak nie.

6.    Toon ALLE berekeninge waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken
      word.

7.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.    Die afgebakende gebied in SWART op die topografiese kaart verteenwoordig
      die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word.

9.    Dui die maateenheid in jou finale stap van berekeninge aan.

                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                      GEOGRAFIE                                     3
                                      (Tweede Vraestel)                  10782/16

10.   Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die
      topografiese kaart aangetoon.

      ENGLISH                    AFRIKAANS

      Furrow                     Voor
      Golf course                Gholfbaan
      Landing strip              Landingstrook
      Refuse dump                Vullisstortingsterrein
      Rifle range                Skietbaan
      River                      Rivier
      Sewage disposal works      Rioolverwyderingswerke
      Sewage works               Rioolwerke

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                         GEOGRAFIE                                                4
                                         (Tweede Vraestel)                        10782/16

                           ALGEMENE INLIGTING OOR LADYSMITH

                                                                                                   MOSAMBIEK
    NAMIBIË

                                                    [Aangepas uit http://en.wikipedia.org/wiki/Ladysmith]

Ladysmith is aan die oewer van die Kliprivier op die voetvlakte van die Drakensberge geleë,
ongeveer 26 km van die Van Reenenspas af. Die sentrale besigheidsdistrik en ŉ groot gedeelte
van die residensiële gebied is op die vloedvlakte van die rivier geleë. Belangrike industrieë in
die omgewing sluit voedselverwerking, en die produksie van tekstiel en motorbande in die
nabygeleë dorp Steadville in.

                                                                                                        b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                                     5
                                          (Tweede Vraestel)                  10782/16

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die vrae hieronder is gebaseer op die 1:50 000 topografiese kaart 2829DB
LADYSMITH, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blokkie langs die vraag. .

1.1    Ladysmith is geleë in ...

       A      Mpumalanga.
       B      die Vrystaat.
       C      KwaZulu-Natal.
       D      die Oos-Kaap.

1.2    Die kaartindeks wes van Ladysmith is …

       A      2829DC.
       B      2829DA.
       C      2829BC.
       D      2829DD.

1.3    Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter.

       A       5
       B      10
       C      15
       D      20

1.4    Die ruitverwysing van die Trigonometriese Baken 98 in blok H10 is …

       A      28°37ʹ55ʺS 29°54ʹ58ʺE / 28°37.9ʹS 29°54.9ʹE.
       B      28°37ʹ56ʺS 29°54ʹ30ʺE / 28°37.9ʹS 29°54.5ʹE.
       C      28°37ʹ06ʺS 29°54ʹ42ʺE / 28°37.1ʹS 29°54.7ʹE.
       D      28°37ʹ56ʺS 29°54ʹ58ʺE / 28°37.9ʹS 29°54.9ʹE.

1.5    Die werklike afstand vanaf die Trigonometriese Baken 330 in blok D7 na die
       Trigonometriese Baken 117 in blok A10 op die topografiese kaart is … km.

       A      6,30
       B      13,90
       C      6,80
       D      13,6

1.6    Die grondgebruiksone by 1 op die ortofotokaart is ŉ …

       A      lae inkomste residensiële gebied.
       B      swaar nywerheidsgebied.
       C      hoë inkomste residensiële gebied.
       D      ligte nywerheidsgebied.

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                          GEOGRAFIE                                       6
                                          (Tweede Vraestel)                    10782/16

1.7    Die kontoerlyne by K (in blok I2) op die topografiese kaart illustreer ŉ …

       A     uitloper.
       B     vallei.
       C     nek.
       D     heuwel.

1.8    Die diens wat by 7 op die ortofotokaart gelewer word is ŉ …

       A     kerk.
       B     skool.
       C     hospitaal.
       D     hotel.

1.9    Die ontspanningsgebied by 2 op die ortofotokaart is ŉ …

       A     casino.
       B     swembad.
       C     park.
       D     stadion.

1.10   Die stroomkanaalpatroon by M (in blok G7) op die topografiese kaart is ŉ …
       stroom.

       A     kronkelende
       B     rotsbeheerde
       C     gevlegde
       D     tralie

1.11   Identifiseer die dreineringspatroon by N (in blok G1) op die topografiese kaart.

       A     Dendrities
       B     Tralie
       C     Ontwrigte
       D     Parallelle

1.12   Die onderliggende rotsstruktuur by N (in blok G1) op die topografiese kaart
       bestaan uit …

       A     rotse met dieselfde weerstandbiedendheid.
       B     afwisselende lae harde en sagte gesteentes.
       C     genate stollingsgesteentes.
       D     plooigesteentes.

                                                                                              b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                         GEOGRAFIE                                      7
                                         (Tweede Vraestel)                   10782/16

1.13   Ladysmith is ŉ voorbeeld van ŉ … dorp.

       A     sentraleplek
       B     satelliet
       C     opvoedkundige
       D     industriële

1.14   Die struktuurlandvorm by P (in blok D7) op die topografiese kaart is ŉ …

       A     mesa.
       B     butte.
       C     rif.
       D     cuesta.

1.15   Die tipe en patroon van die nedersetting by Q (in blok G9) op die topografiese
       kaart is ŉ …

       A     stedelike kernnedersetting.
       B     stedelike verspreide nedersetting.
       C     landelike verspreide nedersetting.
       D     landelike kernnedersetting.

                                                                                  (15x1) (15)

                                                                                        [15]

                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                     GEOGRAFIE                                        8
                                     (Tweede Vraestel)                     10782/16

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1   Bereken die magnetiese peiling vanaf punthoogte 995 in blok J8 na
      Trigonometriese Baken 125 in blok H8 op die topografiese kaart vir die
      huidige jaar.

      Formule: Magnetiese peiling = Magnetiese deklinasie + Ware peiling

      Ware peiling: __________________________________________________

      Verskil in jare: _________________________________________________

      Gemiddelde jaarlikse verandering: _________________________________

      Totale verandering: _____________________________________________

      Magnetiese deklinasie vir 2016: ___________________________________

                                     ___________________________________

      Magnetiese Peiling: _____________________________________________

                         _____________________________________________
                                                                   (6x1)              (6)

2.2   Bereken die oppervlakte van die ortofotokaart op die topografiese kaart in
      kilometer. (Gebruik die oppervlak wat deur swart op die topografiese kaart
      uitgelig is.) Toon alle berekeninge. Dui die korrekte eenheid in jou finale
      antwoord aan.

      Formule: Oppervlakte = lengte x breedte

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________

      ______________________________________________________________
                                                                (5x1)                 (5)

                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                       GEOGRAFIE                                 9
                                       (Tweede Vraestel)              10782/16

2.3   Vind punt 3 en 4 op die ortofotokaart.

      2.3.1   Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punt 3 en punt 4 op die
              ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
              toegeken word.

                                   vertikale interval (VI)
              Formule: Gradiënt 
                               horisontal e ekwivalent (HE)
              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (5x1)          (5)

      2.3.2   Teken ŉ vryhand deursneeskets vanaf punt 3 na punt 4 in die blok
              hieronder.

              3   .

                                                                   .4
                                                                         (1x1)   (1)

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                 GEOGRAFIE                                       10
                                 (Tweede Vraestel)                   10782/16

2.3.3   Noem die vorm van die helling wat tussen punt 3 en 4 op die
        ortofotokaart voorkom.

        _______________________________________________________
                                                            (1x1)                (1)

2.3.4   Bepaal die intersigbaarheid vanaf punt 3 na punt 4. Gee ŉ rede vir jou
        antwoord.

        Antwoord: ______________________________________________

        Rede:__________________________________________________

              __________________________________________________
                                                             (2x1)               (2)
                                                                                 [20]

                                                                                  b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                         GEOGRAFIE                                        11
                                                         (Tweede Vraestel)                    10782/16

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1                    Verwys na FIGUUR 3.1 hieronder wat die stedelike hitte-eiland tussen punt U
                       en V op die topografiese kaart aantoon.

                       FIGUUR 3.1: STEDELIKE HITTE-EILAND VAN LADYSMITH

3.1

      TEMPERATUUR °C

                        U                                                                                          V

      28⁰3
      4ʹ4ʹ
                                                                                        Eksaminator se eie skets

                       3.1.1   Definieer die term stedelike hitte-eiland.

                               _______________________________________________________

                               _______________________________________________________
                                                                                   (1x1)                  (1)

                       3.1.2   Verwys na punt R in blok D2 op die topografiese kaart.

                               (a)   Wat is die temperatuur by R?

                                     ___________________________________________________
                                                                                    (1x1)                 (1)

                               (b)   Verduidelik EEN faktor by punt R wat die ontwikkeling van die
                                     stedelike hitte-eiland kan beïnvloed.

                                     ___________________________________________________

                                     ___________________________________________________
                                                                                    (1x2)                 (2)

                                                                                                            b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                       GEOGRAFIE                                       12
                                       (Tweede Vraestel)                   10782/16

      3.1.3   Verduidelik hoe die groengordels by S (in blok D3) op die
              topografiese kaart die ontwikkeling van die hitte-eiland sal beïnvloed
              en gee ŉ rede vir jou antwoord.

              Antwoord: _______________________________________________

                        _______________________________________________

              Rede: _________________________________________________

                      _________________________________________________
                                                                   (2x2)               (4)

3.2   Verwys na blok E5 en E6 op die topografiese kaart.

      3.2.1   Nie-standhoudende riviere wat aan die oostekant van Steadville vloei
              en blitsvloede veroorsaak kan ŉ verwoestende effek op die Steadville
              nedersetting in blok E5 hê. Noem TWEE faktore sigbaar op die
              topografiese kaart, wat tot die verwoestende effek kan aanleiding
              gee.

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (2x1)                (2)

      3.2.2   Stel TWEE moontlike oplossings voor wat die inwoners van Steadville
              kan implementeer om die probleem te voorkom of te verminder.

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (2x2)                (4)

                                                                                        b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                       GEOGRAFIE                                     13
                                       (Tweede Vraestel)                  10782/16

3.3   Verwys na residensiële gebied 5 en 6 op die ortofotokaart.

      3.3.1   Benoem die straatpatrone wat in residensiële gebiede 5 en 6
              aangetref word.

              Gebied 5: ______________________________________________

              Gebied 6: ______________________________________________
                                                                   (2x1)             (2)

      3.3.2   Watter straatpatroon, 5 of 6, sal verkeersopeenhopings verminder?
              Gee ŉ rede vir jou antwoord.

              Antwoord: _______________________________________________

              Rede: __________________________________________________

                    __________________________________________________
                                                                  (1+2)              (3)

      3.3.3   Ladysmith is ŉ vinnig groeiende dorp maar verstedeliking word in die
              Suidweste verhinder. Identifiseer EEN fisiese faktor wat die
              uitbreiding van die dorp se grense na die Suidweste verhinder.

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (1x1)              (1)

3.4   3.4.1   Identifiseer die tersiêre grondgebruik wat by T (in blok E4) op die
              topografiese kaart aangedui word.

              _______________________________________________________
                                                                  (1x1)              (1)

      3.4.2   Verduidelik hoe swak onderhoud van die grondgebruik by T die
              waterkwaliteit van die Kliprivier in blok E4 kan beïnvloed.
              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (1x2)              (2)

      3.4.3   Verduidelik hoekom hierdie tersiêre aktiwiteit in die landelike-
              stedelike oorgangsone ontwikkel.
              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (1x2)              (2)
                                                                                     [25]
                                                                                      b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                        GEOGRAFIE                                      14
                                        (Tweede Vraestel)                   10782/16

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSEL (GIS)

4.1   As gevolg van die Kliprivier wat deur Ladysmith vloei is vloede ŉ groot
      moontlikheid. Data-oorlegging help om die vloedrisiko in Ladysmith te
      analiseer.

      4.1.1   Wat is data-oorlegging?

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (1x1)                (1)

      4.1.2   Identifiseer DRIE datalae wat jou kan help om die vloedrisiko langs
              die Kliprivieroewer in blok D1 en blok D2 te analiseer.

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                  (3x1)                (3)

      4.1.3   Noem EEN GIS proses wat jy sal gebruik om die risiko van vloede te
              verminder.

              _______________________________________________________
                                                                 (1x1)                 (1)

      4.1.4   Verduidelik hoe jy die proses genoem in Vraag 4.1.3 sal gebruik om
              die invloed van vloede te verminder.

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________

              _______________________________________________________
                                                                 (2x2)                 (4)

                                                                                        b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                         GEOGRAFIE                                                  15
                                         (Tweede Vraestel)                          10782/16

4.2 Die volgende is ŉ vryhandsketskaart van die gebied wat deur die ortofotokaart gedek
    word.

                                     Eksaminator se eie skets (Skets is nie volgens skaal geteken nie.)

    4.2.1    Gebruik beide die ortofotokaart en topografiese kaart en dui die
             volgende kenmerke OP DIE SKETSKAART aan deur gebruik te maak
             van die simbole wat in die sleutel voorsien is.
             Sleutel: A – Rose Park
                      B – Wagon Bridge                                                   (2x1)       (2)

    4.2.2    Gee die ruimtelike ligging (posisie) van Rose Park vanaf Wagon Bridge.
             _________________________________________________________
                                                                  (1x1)                              (1)

    4.2.3    Die topografiese kaart is gebruik om die sketskaart te teken. Dit is nie
             moontlik om die gebou digtheid te identifiseer nie. Die digtheid van die
             geboue kan egter geïdentifiseer word as die ortofotokaart gebruik word.

             (a)    ŉ Ortofotokaart bestaan uit selle. Watter tipe data is ŉ sel
                    (piksel)?
                    ___________________________________________________
                                                                    (1x1)                            (1)

             (b)    Verduidelik hoe hierdie tipe data jou kan help om die gebou
                    digtheid te identifiseer.
                    ___________________________________________________

                    ___________________________________________________
                                                                    (1x2)                           (2)
                                                                                                    [15]
                                                                                   TOTAAL:          75
                                            EINDE

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE)

## Related documents

- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [2016 KZN June P2](https://www.hlayiso.com/library/2016-kzn-june-p2/3d318249-f780-43a0-a7e4-f30563af00ad) — Geography · QP · 2016

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Memo · 2024 · Afr
- [2023 KZN Prelim P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p1-memo/2556a9a4-272d-4f3d-91da-8232c4b2e6b3) — Memo · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
