# Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/d2fe828a-a2dd-47a8-8092-e184d2c2de74
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/d2fe828a-a2dd-47a8-8092-e184d2c2de74)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                           2017
                  NASIEN RIGLYNE

                    GEOGRAFIE (V2) (10782)

10 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10782/17

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                               VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                      GEOGRAFIE
                                                      (Tweede Vraestel)

                                                      MEMORANDUM

VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

Die vrae hieronder is op die 1:50 000 2529 AB GROBLERSDAL, topografiese kaart
sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebasseer.
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae voorsien. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) in die blok langs elke vraag neer.

1.1    Groblersdal is in die … provinsie geleë.

       A      Mpumalanga
       B      Limpopo
       C      KwaZulu-Natal
                                                                                         B
       D      Gauteng

1.2    Groblersdal het ontstaan as gevolg van die … in die area.

       A      vervoernetwerk
       B      vrugbare grond
       C      besproeiingskema
                                                                                         C
       D      gelyk grond

1.3    Die ortofoto kaart kode noord van 2529 AB 18 is …

       A      2529 AB 23.
       B      2529 AB 13.
       C      2529 AB 19.
                                                                                         B
       D      2529 AB 17.

1.4    Die kontoerlyne by 1 op die ortofoto kaart stel ŉ … gradiënt voor.

       A      konveks
       B      konkaaf
       C      geleidelik
                                                                                         D
       D      steil

1.5    Die ruitverwysing van die uitgrawingsterrein, punt R in Blok J5, is …

       A      25°11.1ʹS 29°23.5ʹO / 25°11ʹ6ʺS 29°23ʹ30ʺO.
       B      25°11.3ʹS 29°23.7ʹO / 25°11ʹ18ʺS 29°23ʹ42ʺO.
       C      25°11.1ʹO 29°23.5ʹS / 25°11ʹ6ʺO 29°23ʹ30ʺS.
       D      25°11.3ʹO 29°23.7ʹS / 25°11ʹ18ʺO 29°23ʹ42ʺS.                               A

                                                  2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10782/17

1.6    Die reguitlyn afstand vanaf die hoogtemerk 929.9, punt M in Blok J6, na die
       hospitaal, punt N in Blok I6, op die topografiese kaart is … km.

       A     19
       B     3,8
       C     1,9                                                                          C
       D     38

1.7    Die algemene vloeirigting van die Lepele Rivier in Blok K8 is ...

       A     noord.
       B     noordoos.
       C     suid.                                                                        A
       D     suidwes.

1.8    Die landvorm by lyn 2 op die ortofotokaart illustreer ŉ …

       A     uitloper.
       B     vallei.
       C     nek.
                                                                                          A
       D     saal.

1.9    Die stroomorde van die rivier by punt O in Blok B9 is …

       A     1.
       B     2.
       C     3.
                                                                                          C
       D     4.

1.10   Die dreineringspatroon van die rivier in C8 op die topografiese kaart is …

       A     reghoekig.
       B     tralie.
       C     dendrities.
                                                                                          B
       D     radiaal.

1.11   Die hoof grondgebruiksone wat in Blok J6 gevind word is die …

       A     industriële sone.
       B     residensiële sone.
       C     landelike-stedelike oorgang sone.                                            C
       D     kommersiële sone.

1.12   Die dominante vorm van die landelike nedersetting by Vin Kol in Blok I8 is …

       A     liniêr.
       B     kruispad.
       C     verspreid.
                                                                                          A
       D     kern.

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10782/17

1.13   Die straatpatroon aangetoon as 3 op die ortofotokaart is…

       A     ruit.
       B     beplan onreelmatig.
       C     radial.
                                                                                            B
       D     onbeplan onreelmatig.

1.14   Die mynbou metode wat gebruik word om die minerale by die Blue Ridge myn
       in Blok K11 te ontgin is …

       A     baggerwerk.
       B     oopgroef mynbou.
       C     hidrouliese breking.
                                                                                            D
       D     skag mynbou.

1.15   Die hoof (primêre) aktiwiteit wat in Blok E5 plaasvind is …

       A     bosbou.
       B     oes boerdery.
       C     vissery.
                                                                                            B
       D     mynbou.

                                                                                    (15 x 1) (15)
                                                                                              [15]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

2.1    2.2.1 Bereken die oppervlakte van die afgebakende gebied by 4 op die
             ortofotokaart in km². Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
             toegeken word.

             Formule: Oppervlakte = lengte x breedte

             = (9.5 √ cm x 0.1 km)(4.1 √ cm x 0.1 km)
               (9.4 cm - 9.6 cm) (4 cm - 4.2 cm)
             = 0.95 √ km x 0,41 √ km
             = 0.39 km² √
             [Speling: 0, 378 km² – 0,40 km²]
                                                                                (5 x 1)    (5)

       2.1.2 Hoekom lyk die afgebakende gebied op die ortofotokaart groter as
             dieselfde gebied op die topografiese kaart?

             Ortofoto se skaal is groter as die topografiese kaart se skaal √
             Ortofoto kaart se skaal is 5 keer groter as die skaal van die topografiese
             kaart.√
             1:10 000 is ŉ groter skaal as 1:50 000√
             (Enige EEN)                                                        (1 x 1)    (1)

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10782/17

2.2.1   (a)   Bereken die gemiddelde gradiënt tussen Hoogtepunt 1179 in
              Blok A9 en Trigonometriese Stasie 97 in Blok A11 op die
              topografiese kaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
              berekeninge toegeken word.

                                                  vertikale interval (VI)
                       Formule : Gradient =
                                                horisontale equivalent (HE)

              VI = 1 402 m – 1 179 m              VI    = 1 402 m – 1 179 m
                = 223 m √                                      = 223 m √

              HE = 5 √ cm x 500 m               OF       HE = 5 √ cm x 50 000
              [Speling: 4.9 cm – 5.1 cm]                            100

                  = 2 500 m √                                  = 2 500 m √
              [Speling 2 450 m – 2 550 m]

              G = 223 √                                  G =      223 √
                  2 500                                          2 500
              [Punt toekenning vir korrekte vervanging]
                 = 1                                    = 1
                   11.21                                    11.21
                = 1:11.21 / 1 in 11.21 √                  = 1:11.21 / 1 in 11.21 √
              [Speling: 10.98 – 11.44]                                        (5 x 1)       (5)

        (b)   Die gemiddelde gradiënt, wat jy in VRAAG 2.2.1 (a) bereken het is
              steil. Gee ŉ rede om die stelling te staaf.

              Vir elke 1 eenheid vertikaal beweeg ons 11.21 eenhede
              horisontaal √
              HE is laer as/onder 20 √
              Klein speling tussen VI en HE√ (Enige EEN)                      (1 x 1)       (1)

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10782/17

      2.2.2   Hieronder is ŉ vryhand (rowwe) deursneeskets vanaf hoogtepunt 1179
              in Blok A9 na Trigonometriese Stasie 97 in Blok A11. Gebruik die skets
              om die volgende vrae te antwoord.

              (a)   Dui die sekondêre pad op die skets hierbo aan.                (1 x 1)   (1)

              (b)   Gee ŉ rede, sigbaar op die deursneeskets of topografiese kaart, vir
                    die posisie van die sekondêre pad.

                    Die gradient in die gebied is redelik geleidelik. √
                    Dit is goedkoper om die die sekondêre pad in die gebied op te
                    rig. √
                    (Enige EEN)                                                 (1 x 1)     (1)

2.3    2.3.1 Bereken die magnetiese deklinasie van Groblersdal vir die huidige jaar.

              Verskil in jare:                     = 2017 – 2014 = 3 years √

              Gemiddelde jaarlikse verandering:    =4ʹW√

              Totale verandering:                  = 3 x 4 = 12 ʹ W √

              Magnetiese deklinasie vir 2017: = 17°16 ʹ W + √ 12 ʹ W = 17°28 ʹ W √
                                                                              (5 x 1)       (5)

       2.3.2 Verklaar die belangrikheid van die berekening van die huidige
             magnetiese deklinasie om die magnetiese peiling van ŉ area te bepaal.

              Indien jy nie die huidige magnetise deklinasie bepaal nie sal die
              magnetise rigting nie vir die huidige jaar wees nie. √
              (Enige EEN)                                                         (1 x 1)   (1)
                                                                                            [20]

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10782/17

VRAAG 3: EN INTERPRETASIE

3.1   Verwys na die vallei in Blok I1 en 2 en J1 en 2 op die topografiese kaart.

      3.1.1   Identifiseer die wind wat gedurende die dag in die vallei sal ontwikkel.

              Anabatiese wind √                                                    (1 x 1)   (1)

      3.1.2   Verduidelik die hooffaktor wat vir die vorming van die wind,
              geidentifiseer in VRAAG 3.1.1, verantwoordelik is.

              Die hange word verhit en dit veroorsaak dat die lug bo die hang verhit
              en teen die helling opstyg.√√                                  (1 x 2)         (2)

      3.1.3   Verduidelik TWEE faktore wat die terrein van Oude Stad in Blok I1
              beinvloed het.

              Gelyke oppervlakte wat konstruksie en boerdery vergemaklik. √√
              Langs die kanaal vir watervoorsiening. √√
              Vrugbare grond √√
              (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)           (4)

3.2   Verwys na Blok C7 en D7 op die topografiese kaart om die volgende vrae te
      beantwoord.

      3.2.1   Identifiseer die stroomkanaal patroon aangedui as P in Blok C7 en
              D7.

              Meander √                                                     (1 x 1)          (1)

      3.2.2   Gee TWEE fisiese redes vanaf die topografiese kaart wat die
              ontwikkeling van die stroomkanaal patroon sou beinvloed het.

              Geleidelike helling √
              Snelheid van rivier neem af √
              Afsetting van materiaal in die binne oewer van die meander √
              (Enige TWEE)                                                 (2 x 1)           (2)

      3.2.3   Die stroomkanaal patroon geidentifiseer in VRAAG 3.2.1 en die
              fisiese redes (antwoord in VRAAG 3.2.2) is kenmerke van watter
              stadium van ŉ rivier?

              Middelloop stadium √                                            (1 x 1)        (1)

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10782/17

3.3   Verwys na Groblersdal in Blok H5 en Motetema in Blok D9.

      3.3.1 Gee TWEE bewyse dat beide Groblersdal en Motetema sentraleplek
            dorpe is.

             Skole, √ hospitaal / kliniek, √ kerk, √ ontspanning, √ winkel, √ polisie
             stasie, √ kollege √
             (Enige TWEE)                                                     (2 x 1)    (2)

      3.3.2 (a)    Watter nedersetting is ŉ hoë orde sentrum, Groblersdal of
                   Motetema?

                   Groblersdal √                                               (1 x 1)   (1)

             (b)   Gebruik die mediese fasiliteite beskikbaar in Groblersdal en
                   Motetema om ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 3.3.2 (a) te gee.

                   Groblersdal het ŉ hospitaal en ŉ kliniek terwyl Motetema slegs ŉ
                   kliniek het. √√
                                                                               (1 x 2) (2)

3.4   Verwys na die Krokodildrif plaas in Blok D6 en D7.

      3.4.1 Word kleinskaal of grootskaal boerdery by Krokodildrif beoefen?

             Grootskaal boerdery √                                             (1 x 1)   (1)

      3.4.2 Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord in
            VRAAG 3.4.1 te ondersteun.

             Groot bewerkte oppervlakte √
             Besproeiing / dam / voor / kanaal √
             Verskeidenheid van gewasse √
             Baie paaie wat na die dorp lei / toeganklik√
             Baie wonings impliseer groot arbeidsmag√
             (Enige TWEE)                                                      (2 x 1)   (2)

3.5   Vind daar bewaring plaas in die gebied wat deur die topografiese kaart gedek
      word? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

      Antwoord: Ja √
      Rede: Daar is ŉ bewaringsgebied in die suidoostelike deel van die kaart. √ √
                                                                          (1 + 2)        (3)

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10782/17

3.6   Verwys na die damme in Blok A3 en A4.

      3.6.1   Noem die hoof landbouproduk waaraan die damme water verskaf.

              Druiwe / vrugte√                                                 (1 x 1)       (1)

      3.6.2   Verduidelik die belangrikheid van die damme vir landbou in die
              gekarteerde gebied.

              Dit voorsien water aan die druiwe gedurende die winter seisoen
              wanneer die gebied baie min water ontvang.√√
              Dit is ŉ waterbron gedurende droogte √√
              (Enige EEN)                                                   (1 x 2)          (2)
                                                                                             [25]

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTING STELSEL (GIS)

4.1   Verwys na die ortofoto en topografiese kaarte.

      4.1.1   Defineer die term resolusie.

              Dit verwys na die graad van die besonderhede en akkuraatheid van
              die beeld √ √       (Konsep)                                (1 x 1)            (1)

      4.1.2   Toon die ortofoto of topografiese kaart rastar data? Gee ŉ rede vir jou
              antwoord.

              Kaart: Ortofotokaart √
              Rede: Die ortofoto is ŉ beeld / foto √
                     Die ortofoto word uit piksels saamgestel √
                     Die topografiese kaart word deur lyne, punte en oppervlaktes
                     saamgestel √
                     (Enige EEN rede)                                       (1 + 2)          (3)

      4.1.3   Om die kwaliteit van die ortofoto te verbeter sou jy ŉ 6 of 16
              megapiksel kamera gebruik? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

              Kamera: 16 megapiksels √
              Rede: Dit het meer digitale blokke / megapiksels wat die beeld
              duideliker maak. √ √                                           (1 + 2)         (3)

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10782/17

4.2   Verwys na Q in Blok H6 en I7.

      4.2.1   Definieer die term buffersone.

              Om ŉ denkbeeldige sone van belang / bewaringsgrens rondom ŉ gebied
              aan te dui.√
              (Konsep)                                                     (1 x 1)          (1)

      4.2.2   Gee EEN rede waarom die omgewing langs die Lepelle (Olifants) Rivier
              aangedui as Q op die topografiese kaart, gebuffer is.

              Om die gebied wat na swaar neerslag deur vloedwater bedek sal
              wees.aan te dui√√
              Om die grense aan te dui waar geen aktiwiteite weens die moontlikheid
              van vloede, mag plaasvind nie.√√
              Om die effek van plaagdoders / insekdoders / kunsmis op die rivier te
              beperk.√√
              (Enige EEN)                                                       (1 x 2)     (2)

4.3   Die boer besluit om datamanipulasie op sy plaas wat in Blokke C7/8 tot D7/8
      gelee is, te gebruik om hom in staat te stel om volhoubare boerdery metodes toe
      te pas.

      4.3.1   Verduidelik die term datamanipulasie.

              Wanneer verskillende gestandardiseerde datalae geintegreer is om ŉ
              spesifieke probleem of navraag te bestudeer. √
              (Konsep)                                                     (1 x 1)          (1)

      4.3.2   Evalueer hoe datamanipulasie die boer in Blok C7/8 kan help om
              volhoubare boerdery metodes toe te pas.

              Die boer sal die gradiënt, √√ grondprofiel, √√ dreineringsdigtheid √√ en
              dreineringspatroon (datalae) √√ evalueer om te besluit watter produk,
              tipe boerdery en boerderymetode te gebruik om die maksimale gebruik
              van die gebied te verseker.√√
              (Enige TWEE)                                                        (2 x 2)   (4)
                                                                                            [15]

                                                                              TOTAAL:       75

                                               10

## Related documents

- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-preparatory-2017-question-paper/f10c44af-c6b5-46ce-8b6c-6feb8886e190) — Geography · QP · 2017
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [Geography P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2017-memo-afr/72436cd8-d57e-4f4f-9f26-1dc7cd2ce326) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
