# History Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Question Paper (Afr)

> Grade 12 History Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/bc28187d-7921-4ee4-9e2f-36782a8e0a81
- Updated: 2026-09-27
- Subject: History
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [History](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/history) › [History Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/bc28187d-7921-4ee4-9e2f-36782a8e0a81)

## About this document

History · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                   2015
                                    10792
                                 GESKIEDENIS

                          TWEEDE VRAESTEL

PUNTE:       150
TYD:         3 uur

10 bladsye + ŉ addendum van 14 bladsye

         3

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                         GESKIEDENIS                    2
                                         (Tweede Vraestel)   10792/15

                   GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                           VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                       GESKIEDENIS
                                       (Tweede Vraestel)

                                       TYD: 3 uur

                                       PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B wat op die
     voorgeskrewe KABV-dokument gebaseer is.

     AFDELING A:
     BRONGEBASEERDE VRAE

     VRAAG 1:
     BURGERLIKE WEERSTAND, 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA

     VRAAG 2:
     DIE KOMS VAN DEMOKRASIE VIR SUID-AFRIKA EN DIE VERWERKING
     VAN DIE VERLEDE

     VRAAG 3:
     DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE WÊRELDORDE, 1989
     TOT NOU

     AFDELING B:
     OPSTELVRAE

     VRAAG 4:
     BURGERLIKE WEERSTAND, 1970’s TOT 1980’s SUID-AFRIKA:         DIE
     APARTHEIDSKRISIS IN DIE 1980’s

     VRAAG 5:
     DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE VERWERKING VAN
     DIE VERLEDE

     VRAAG 6:
     DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE WÊRELDORDE:         DIE
     GEBEURE VAN 1989

                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                  GESKIEDENIS                         3
                                                  (Tweede Vraestel)        10792/15

2.   Afdeling A bestaan uit DRIE brongebaseerde vrae. Bronmateriaal wat nodig is
     om die vrae mee te beantwoord, kom in die BYLAAG voor.

3.   Afdeling B bestaan uit DRIE opstelvrae.

4.   Beantwoord DRIE vrae soos volg:

     4.1   Ten minste EEN vraag moet ŉ brongebaseerde vraag wees en ten
           minste EEN moet ŉ opstel wees.

     4.2   Die DERDE vraag kan ŉ brongebaseerde vraag óf ŉ opstelvraag wees.

5.   Kandidate moet hulle kennis, vaardighede en insig gebruik om die vrae te
     beantwoord.

6.   ŉ Direkte oorskryf van die bronmateriaal as antwoorde sal kandidate
     benadeel.

7.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
     vraestel gebruik word.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    GESKIEDENIS                              4
                                                    (Tweede Vraestel)         10792/15

AFDELING A

BRONGEBASEERDE VRAE

Beantwoord ten minste EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae uit hierdie afdeling
nie. Bronmateriaal wat vir die beantwoording kan hierdie vrae gebruik moet word, om in
die BYLAAG voor.

VRAAG 1

WATTER IMPAK HET DIE FILOSOFIE VAN SWART BEWUSSYN OP DIE SKOLIERE
IN DIE 1970’s GEHAD?

Bestudeer Bronne 1A, 1B en 1D en beantwoord die volgende vrae.

1.1   Verwys na Bron 1A.

       1.1.1      Volgens die bron, op watter maniere het Biko gedink dat apartheid
                  swart Suid-Afrikaners van hulle trots en waardigheid ontneem? (2 x 2)          (4)

       1.1.2      Wie moet, volgens Biko, verandering bring vir onderdrukte swart
                  Suid-Afrikaners?                                         (1 x 2)               (2)

       1.1.3      Noem VIER dinge wat swart Suid-Afrikaners moet doen, volgens die
                  bron, om hulleself te verander?                           (4 x 1)              (4)

       1.1.4      Definieer die volgende konsepte in jou eie woorde.

                  (a)   Swart bewussyn

                  (b)   Onderdrukking                                              (2 x 2)       (4)

1.2    Gebruik Bron 1B.

       1.2.1      Noem TWEE faktore behalwe die Afrikaanse taalkwessie wat gelei
                  het tot die Soweto opstand van 1976.                   (2 x 1)                 (2)

       1.2.2      Verduidelik die TWEE parallelle prosesse wat ontvou het en swart
                  politiek in die 1970’s verander het.                      (2 x 2)              (4)

       1.2.3      Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik hoe die filosofie van
                  Swart Bewussyn die skoliere van Soweto geïnspireer het.          (2 x 2)       (4)

       1.2.4      Verduidelik hoekom gewone swart Suid-Afrikaanse skoliere ŉ groter
                  rol gespeel het as swart Suid-Afrikaanse universiteitstudente in die
                  weerstandspolitiek in die 1970’s.                            (2 x 2)           (4)

                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 GESKIEDENIS                             5
                                                 (Tweede Vraestel)        10792/15

1.3   Raadpleeg Bron 1C.

      1.3.1     Watter vergadering het, volgens Seth Mazibuko by Phefeni Skool
                plaasgevind aangaande die gebruik van Afrikaans as medium van
                onderrig?                                               (1 x 2)              (2)

      1.3.2     Verduidelik die rolle wat die Swartbewussynsmag (BCM) en die ANC
                in die Suid-Afrikaanse Studentebeweging (SASM) gespeel het. (1 x 2)          (2)

1.4   Raadpleeg Bron 1D.

      1.4.1     Verduidelik wat die spotprent uitbeeld op die studente se reaksie op
                die gebruik van Afrikaans as onderrigmedium. Gebruik die visuele
                leidrade in die bron ter ondersteuning van jou antwoord.      (2 x 2)        (4)

      1.4.2     Wat vertel die woorde “To hell with Afrikaans” (Te hel met Afrikaans)
                jou aangaande die Soweto-skoliere se houding teenoor Afrikaans as
                onderrigmedium?                                                (1 x 2)       (2)

1.5   Vergelyk Bronne 1A en 1C en verduidelik hoe die inligting in hierdie bronne
      mekaar ondersteun aangaan die opstand van 16 Junie 1976.              (2 x 2)          (4)

1.6   Gebruik al die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ŉ
      paragraaf van ongeveer AGT reëls (omtrent 80 woorde) waarin jy die impak wat
      die Swart Bewussynsfilosofie op die jeug in Soweto in die 1970’s gehad het,
      bespreek.                                                                           (8)
                                                                                         [50]

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  GESKIEDENIS                             6
                                                  (Tweede Vraestel)        10792/15

VRAAG 2

HOE HET DIE WAARHEIDS- EN VERSOENINGSKOMITEE (WVK) TEENOOR SUID-
AFRIKA SE VERDEELDE VERLEDE OPGETREE?

Bestudeer Bronne 2A, 2B, 2C en 2D en beantwoord die volgende vrae.

2.1    Verwys na Bron 2A.

       2.1.1     Wat was, volgens die bron, die TWEE prestasies van die WVK?
                                                                            (2 x 1)           (2)

       2.1.2     Waarom, dink jy, was dit vir Suid-Afrikaners belangrik om hulle
                 verlede te beskou?                                       (2 x 2)             (4)

       2.1.3     Verduidelik die volgende konsepte in jou eie woorde.

                 (a)   Apartheid

                 (b)   Rekonsiliasie                                            (2 x 2)       (4)

2.2    Gebruik Bron 2B.

       2.2.1     Hoe het party individue en organisasies op die WVK se voorlopige
                 bevindings gereageer?                                     (2 x 1)            (2)

       2.2.2     Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis. Waarom, dink jy,
                 het De Klerk en die ANC op hierdie manier gereageer?          (2 x 2)        (4)

       2.2.3     Hoe het die WVK op die ANC gereageer?                          (1 x 2)       (2)

2.3    Raadpleeg Bron 2C.

       2.3.1     Verduidelik die boodskap wat die spotprentkunstenaar oor die werk
                 van die WVK uitbeeld. Gebruik die visuele leidrade in die bron om jou
                 antwoord te ondersteun.                                        (2 x 2)       (4)

       2.3.2     Lewer kommentaar oor Tutu se woorde:         “AANVAL VAN LINKS,
                 REGS EN VAN VOOR AF ...”                                  (2 x 2)            (4)

2.4    Verduidelik hoe die inligting van Bron 2B die visuele bewyse in Bron 2C
       ondersteun oor die werk van die WVK (TRC).                        (2 x 2)              (4)

                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 GESKIEDENIS                               7
                                                 (Tweede Vraestel)         10792/15

2.5   Bestudeer Bron 2D.

      2.5.1    Waarom, volgens die inligting in die bron, het dit 10 jaar geneem om
               die 147 transkripsies aan die SAHA te oorhandig?                (1 x 2)         (2)

      2.5.2    Gee moontlike redes hoekom die WVK oortreders “met strawwe maar
               hoflike ondervraging” gekonfronteer het?                  (2 x 1)               (2)

      2.5.3    Lewer kommentaar oor Dumisa Ntsebesa se stelling: “Dit was van
               die uiterste belang dat lêers toeganklik moes wees in die openbare
               (publieke) domein ...”                                       (2 x 2)            (4)

      2.5.4    Verduidelik in watter mate die inligting in die bron van nut sal wees vir
               ŉ historikus wat die werk van die WVK bestudeer.                  (2 x 2)       (4)

2.6   Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ŉ
      paragraaf van ongeveer AGT reëls (80 woorde) om die rol van die WVK in
      na-apartheidse Suid-Afrika te verduidelik.                                            (8)
                                                                                           [50]

                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                               GESKIEDENIS                             8
                                               (Tweede Vraestel)        10792/15

VRAAG 3

WAAROM HET SUID-AFRIKA BY DIE BRICSGROEP AANGESLUIT?

3.1   Verwys na Bron 3A.

      3.1.1    Watter boodskap het NEPAD oor Afrika op die Wêreldse Ekonomiese
               Forum oorgedra?                                           (1 x 2)           (2)

      3.1.2    Waarom, dink jy, het NEPAD vrede as een van sy primêre doelwitte
               geïdentifiseer?                                          (1 x 2)            (2)

      3.1.3    Noem die DRIE nuwe sleutelelemente wat NEPAD voorsien het.
                                                                        (3 x 1)            (3)

3.2   Verwys na Bron 3B.

      3.2.1    Volgens die bron, hoekom het Suid-Afrika besluit om by die groep
               aan te sluit?                                             (1 x 2)           (2)

      3.2.2    Watter rol het President Jacob Zuma gespeel om seker te maak dat
               Suid-Afrika by die BRICS-groep aansluit?                  (1 x 2)           (2)

      3.2.3    Verduidelik hoe Suid-Afrika se lidmaatskap aan die BRICS-groep vir
               almal voordelig sal wees.                                  (2 x 2)          (4)

      3.2.4    Lewer kommentaar oor hoe bruikbaar hierdie bron vir ŉ historikus sal
               wees wat die rede hoekom Suid-Afrika by die BRICS-groep
               aangesluit het, bestudeer.                                    (2 x 2)       (4)

3.3   Verwys na Bron 3C.

      3.3.1    Verduidelik die verhouding tussen die BRICS-lande en die G8-groep.
               Gebruik die visuele leidrade in die bron om jou antwoord te
               ondersteun.                                                 (2 x 2)         (4)

      3.3.2    Lewer kommentaar oor die opskrif ‘Die Groot Ontsnapping’ in die
               konteks van ekonomiese globalisering.                    (2 x 2)            (4)

      3.3.3    Noem TWEE ander lande behalwe Suid-Afrika wat by die BRICS-
               groep aangesluit het.                                 (2 x 1)               (2)

                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                GESKIEDENIS                              9
                                                (Tweede Vraestel)        10792/15

3.4   Verwys na Bron 3D.

      3.4.1    Hoeveel kapitaal moes elke lid van BRICS              bydra tot die
               Ontwikkelingsbank?                                            (1 x 1)         (1)

      3.4.2    Gebruik die bron en jou kennis en verduidelik of die maatreëls wat in
               plek gestel is om te voorkom dat een land oor ŉ ander sal domineer,
               sal slaag.                                                     (2 x 2)        (4)

      3.4.3    Gee EEN rede vir die stigting van die Nuwe Ontwikkelingsbank.
                                                                               (1 x 2)       (2)

      3.4.4    Verduidelik de verskil tussen die BRICS se nuwe Ontwikkelingsbank
               en die Bretton Wood-stelsel.                                (2 x 2)           (4)

      3.4.5    Verduidelik hoe die BRICS-groep uit die stigting van die Nuwe
               Ontwikkelingsbank voordeel sal trek.                     (1 x 2)              (2)

3.5   Gebruik die inligting in die relevante bronne en jou eie kennis en skryf ŉ
      paragraaf van omtrent AGT reëls (80 woorde) waarin jy verduidelik hoekom
      Suid-Afrika by die BRICS-groep aangesluit het.                                      (8)
                                                                                         [50]

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                         GESKIEDENIS                                         10
                                                         (Tweede Vraestel)                10792/15

AFDELING B

OPSTELVRAE

Beantwoord minstens EEN vraag, maar nie meer as TWEE vrae uit hierdie afdeling nie.
Jou opstel moenie langer as DRIE bladsye wees nie.

VRAAG 4

BURGERLIKE WEERSTAND 1970’s TOT 1980’s: SUID-AFRIKA – DIE
APARTHEIDSKRISIS IN DIE 1980’s

“Met intense binnelandse druk wat op die regering van P W Botha uitgeoefen is, was
Suid-Afrika byna in ŉ toestand van burgeroorlog.”

Ontleed die stelling hierbo krities in die konteks van interne weerstand teen die
apartheidsregering, deur gemeenskaps-, studente- en werkerorganisasies tydens die
1980’s.                                                                                                      [50]

VRAAG 5

DIE AANBREEK VAN DEMOKRASIE IN SUID-AFRIKA EN DIE AANVAARDING VAN
DIE VERLEDE

Evalueer in watter mate die eerste demokratiese verkiesing op 27 April 1994 die gevolg
was van die onderhandelingsproses tussen die ANC en die Nasionale Party.                                     [50]

VRAAG 6

DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE WÊRELDOORDE: DIE
GEBEURE VAN 1989

“Van al die invloede was niks groter as Gorbachov se hervormings nie en het aanleiding
gegee tot die ineenstorting van die kommunistiese ryk, want dit het Pretoria se vrees dat
die swart stryd (struggle) teen apartheid ŉ samewerking was wat direk uit Moskou
gekom het.”
                                 Aangepas en vertaal uit Tomorrow is Another Country deur Allister Sparks.

Bespreek krities hoe die gebeure in die Sowjetunie ŉ invloed gehad het op Suid-Afrika
se politieke veranderinge na 1989.                                                                           [50]

                                                                                             TOTAAL:         150

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr12 History P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-history-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/24930935-0ad6-40fc-af9d-2565f340cb01) — History · QP · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC History P1 (Afrikaans)) 2015 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-addendum/46d03045-1812-4e23-a4c5-7192a662e955) — History · Addendum · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC History P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-addendum/4c8825cb-7328-4a35-b4a2-21579182a6ed) — History · Addendum · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC History P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/b56c37a4-9f9d-40b7-85e7-9f238ccd5f5c) — History · Memo · 2017 · Afr
- [History P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-feb-march-2015-afr/801e068e-4ab8-4710-93f4-1ff99e7f2c49) — History · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC History P2 Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-history-p2-preparatory-2017-question-paper/badeb23c-1096-472f-a56c-66498abe1e7b) — History · QP · 2017

## More from Grade 12 History

- [Workguide - Case Study Strategies](https://www.hlayiso.com/library/workguide-case-study-strategies/0b4c8d70-c563-4cfe-93e0-dad57e8fbeb3) — Guide
- [History Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/history-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-north-west/3d9bf167-1e97-42c1-826a-bf344c0e964e) — Memo · 2025
- [HISTORY P1 MEMO GR12 JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-june-2024-afrikaans/f313b62b-041f-4225-bf96-3a6052a2f919) — Memo · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 ADDEN GR12 SEP 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-adden-gr12-sep-2024-afrikaans/4faf89db-d19f-40cf-891f-e87e004b0bc5) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P2 GR12 ADDENDUM SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p2-gr12-addendum-sept-2024-afrikaans/b61f3bc2-3524-48c9-af60-f3348133d582) — Addendum · 2024 · Afr
- [HISTORY P1 MEMO GR12 SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/history-p1-memo-gr12-sept2024-afrikaans/49472cc4-f28c-41d3-b6c4-2623ae0611e3) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
