# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/ca559ee3-0903-4230-a4ec-4f724d9da69a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p2-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/ca559ee3-0903-4230-a4ec-4f724d9da69a)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

     VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                       2018
                NASIENRIGLYNE

       LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)

12 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10832/18

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                               LEWENSWETENSKAPPE
                                                               (Vraestel 2)

                                                               NASIENRIGLYNE

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
      word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
      korrek is, gaan voort om te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
      omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
      krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

                                          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10832/18

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
      andersom)
      Moenie krediteer nie

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
      aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
      verskillende maniere aangebied kan word

17.   Opskrifte
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
      leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
      aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat
      in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
      alle amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die memorandum
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
      word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is
      nie.

                                           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            10832/18

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B

      1.1.2    C

      1.1.3    A

      1.1.4    A

      1.1.5    C

      1.1.6    B

      1.1.7    D

      1.1.8    C

      1.1.9    D

      1.1.10   B
                                                                         (10x2)   (20)

1.2   1.2.1    Kunsmatige seleksie  / selektiewe teling

      1.2.2    Onvolledige dominansie 

      1.2.3    Timien 

      1.2.4    Spesies 

      1.2.5    Natuurlike seleksie

      1.2.6    Gepunte ewewig / Gepunktueerde ekwilibrium 

      1.2.7    africanus  / Australopithecus africanus / A. africanus

      1.2.8    Diskontinue  variasie
                                                                          (8x1)    (8)

1.3   1.3.1    B alleenlik 

      1.3.2    Beide A en B 

      1.3.3    A alleenlik 
                                                                          (3x2)    (6)

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         10832/18

1.4   1.4.1   (a)    3                                                       (1)
              (b)    1                                                        (1)

      1.4.2   Ko-dominansie                                                   (1)

      1.4.3   (a)    i                                                        (1)
              (b)    I A ; IB                                                (2)

      1.4.4   (a) i i                                                         (1)
              (b) I A i                                                      (1)
              (c) IB i                                                        (1)

      1.4.5   Nee                                                             (1)
                                                                              (10)

1.5   1.5.1   C
              F
              (Merk slegs eerste TWEE.)                                        (2)

      1.5.2   A
              E
              (Merk slegs eerste TWEE.)                                        (2)

      1.5.3   Identifiseer kriminele / los misdade op
              Identifiseer dooie mense / slagoffers
              Identifiseer vermiste familie lede
              (Merk slegs eerste TWEE.)                                        (2)
                                                                               (6)

                                                         TOTAAL AFDELING A:    50

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            10832/18

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   Verandering van genetiese samestelling / manipulering / oordrag
              van gene  van ŉ organisme sodat dit mense se behoeftes tevrede
              stel                                                               (2)

      2.1.2   44 miljoen hektaar                                                 (1)

      2.1.3   Indië                                                              (1)

      2.1.4   Katoen                                                             (1)

      2.1.5   -  Gewasse toon weerstand teen plae / siektes / droogte
              -  Verminder die gebruik van plaagdoder  / koste aan produksie
              -  Toename in weerstand teen chemikalië  / weerstand teen
                 onkruiddoder
              - Verminder bederwing  / die raklewe van gewasse word
                 verhoog / afname in vermorsing
              - Toename in voedingswaarde van gewasse 
              (Merk slegs eerste DRIE.)                               (Enige 3)   (3)

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                  10832/18

        2.1.6

        ŉ Kolomgrafiek wat die hoeveelheid grond wat gebruik word om GM
        gewasse te kultiveer in verskeie lande voor te stel

          Hektaar wat gebruik word vir kultivering
                                                     50
                                                             44
                                                     45
                                                     40
                                                     35
                                                     30
                                                     25
                                                     20

                        (miljoene)
                                                     15                 11                    12
                                                     10
                                                                                    4
                                                     5                                                    2
                                                     0
                                                          Brasilië
                                                          Brasilieë   Kanada
                                                                      Kanada    China
                                                                                 China     Indië
                                                                                             Indië     Suid-
                                                                                                        Suid-
                                                                                                       Afrika
                                                                                                        Afrika

                                                                                Lande

Riglyne vir assessering van die grafiek:

     Kolomgrafiek geteken                                                      T   1
     Opskrif van die grafiek sluit beide
     veranderlikes in                                                          C   1
     Korrekte byskrif vir die X-as
     Korrekte byskrif en eenheid vir die
     Y-as                                                                      S   1
     Gelyke breedte(wydte) en
     intervalle van kolomme
     Korrekte skaal vir Y -as                                                  W   1
     Teken van kolomme                                                         D   1: 1 tot 3 kolomme korrek geteken
                                                                                    2: 4 tot 5 kolomme korrek geteken

   * Gebruik kode op regmerkie om grafiek te merk.
NOTA: As 'n lyngrafiek geteken is – ken net punte vir 'opskrif en benoeming van
      die X en Y asse'.
      As 'n histogram geteken is – punte sal slegs verloor word vir die
      'grafiektipe en die skale van die asse'.
                                                                                                                         (6)
                                                                                                                        (14)
                                                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10832/18

2.2    2.2.1   Geen                                                                  (1)

       2.2.2   Transkripsie                                                          (1)

       2.2.3   (a)   DNS                                                             (1)
               (b)   bRNS / boodskapperRNS (mRNA)                                    (1)

       2.2.4   Ensieme                                                               (1)

       2.2.5   6                                                                     (1)

       2.2.6   -     Translasie  *
               -     Elke oRNS (oordragRNS / tRNA) dra ŉ spesifieke
                     aminosuur
               -     wanneer die antikodon op die oRNS
               -     pas by die kodon op die bRNS (mRNA)
               -     dan sal die oRNS (tRNA) die aminosuur wat benodig word, na
                     die ribosoom neem
               -     aangrensende aminosure word aanmekaar verbind
               -     deur peptiedbindings
               -     ŉ polipeptiedketting word gevorm  / ŉ proteïen word gevorm
                                                     (*1 Verpligte punt + enige 5)     (6)
                                                                                     (12)

2.3    2.3.1   (a)   TTGG ttgg                                                      (2)
               (b)   TtGg                                                           (2)

       2.3.2   TG, Tg, tG, tg                                                       (2)
               Let Wel: 1 – 3 korrek vir een punt
               Alles korrek vir twee punte                                            (6)

2.4   2.4.1    (a)   Het die toestand                                                (1)
               (b)   Het nie die toestand nie                                        (1)

      2.4.2    Bb                                                                    (1)

      2.4.3    -     Lindi het twee resessiewe allele en die toestand word
                     beheer deur ŉ dominante alleel wat dus tot gevolg het dat sy
                     nie die toestand het nie
               -     Sy het een resessiewe alleel vanaf haar vader geërf wat
                     homosigoties ressessief is vir die toestand en
               -     een resesiewe alleel vanaf haar moeder geërf wat
                     heterosigoties is vir die toestand                (Enige 4)     (4)

      2.4.4    50% / ½ kans                                                          (1)
                                                                                      (8)
                                                                                     [40]

                                            8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10832/18

VRAAG 3

3.1   3.1.1   genetiese  / DNS bewyse                                                   (1)

      3.1.2   Gedurende bevrugting
              dring slegs die nukleus van die sperm die ovum binne en die
              oorspronklike ovum word die sigoot                                        (3)

      3.1.3   -   Mutasies in die mitokondriale DNS 
              -   toon dat oudste vroulike voorouer is van Afrika 
              -   die fossiele van vroeë / oudste spesies / Ardipithecus,
                  Australopithecus en Homo habilis
              -   was slegs in Afrika gevind
              -   die oudste fossiel van Homo erectus is in Afrika gevind /jonger
                  fossiele is in ander dele van die wêreld gevind
              -   die oudste / primitiefste artefakte: (gereedskap, kuns, eetgerei
                  ens.) is in Afrika gevind
                                                                             (Enige 5)   (5)
                                                                                         (9)

3.2   3.2.1   3,8 mjg  (Aanvaar 3,8 tot 3,9 mjg.)                                       (1)

      3.2.2   Homo sapiens  / H. sapiens                                                (1)

      3.2.3   Australopithecus africanus / A. africanus                                (1)

      3.2.4   1250 – 500 
              = 750 / 500 x 100
              = 150%                                                                    (3)

      3.2.5   Was in staat om maklike klip gereedskap en implemente te gebruik          (1)
                                                                                         (7)

3.3   3.3.1   Die kleiner vlerke maak die pikkewyne meer vaartbelyn 
              (stroombelyn) / verminder wrywing
              En dit kan dus vinniger beweeg in die water                               (2)

      3.3.2   -   volgens Lamarck se teorie of wet van gebruik en ongebruik*
              -   en oorerwing van verworwe kenmerke*
              -   was al die pikkewyne se vlerke normale grootteoorspronklik
              -   omdat die vlerke nie gebruik was nie / minder gebruik is
              -   het die pikkewyn aangepas om te swem in water
              -   en die vlerke het kleiner geword
              -   Die kleiner vlerke wat so verwerf is
              -   is oorgedra na hul nakomelinge / die volgende generasie / was
                  oorgeërf, wat pikkewyne met klein vlerkies tot gevolg gehad het
                                                              (*Verplige 2 + enige 4)    (6)
                                                                                         (8)

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10832/18

3.4   3.4.1   45                                                                           (1)

      3.4.2   -      Konsulteer met verskeie hospitale / kraaminstellings om die data
                     te versamel en die data te gebruik wat hulle voorsien / kry
                     toestemming van hospitale / kraaminstellings 
              -      Kry toestemming van die moeders om die data te gebruik 
              -      Wetenskaplikes bepaal hoe groot die monster moet wees 
              -      Maak seker die monster sluit verwagtende moeders van verskeie
                     ouderdomme in 
              -      Besluit hoe die data gaan noteer word
              -      Besluit hoe lank die opname sal duur / tydsduur van opname
                                                                               (Enige 4)    (4)

      3.4.3   (a)    Ouderdom van die moeder                                               (1)
              (b)    Hoeveelheid babas wat gebore is met Down sindroom                      (1)

      3.4.4   Doen die opname oor ŉ tydperk van langer as ŉ jaar  / herhaal die
              ondersoek
              Gebruik meer as 5 000 geboortes  / vergroot die monstergrootte
                                                                          (Enige 1)         (1)

      3.4.5   Hoe ouer die ma, hoe groter is die risiko om ŉ baba met Down-
              sindroom te hê                                                              (2)
                                                                                           (10)
3.5   -   die voorouer populasie van paddas is geskei  in twee
      -   as gevolg van kontinentale drywing*  / deur ŉ geografiese versperring
      -   dus kon die twee dele van die bevolking nie meer kruisteel nie.  / daar
          was geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie.
      -   Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking
      -   As gevolg van die verskillende omgewingstoestande  op elke kontinent.
      -   Die twee bevolkings was genotipies 
      -   en fenotipies 
      -   verskillend 
      -   selfs al het die paddas weer met mekaar gemeng ,
      -   sal hulle nie in staat wees om te kruisteel nie 
      -   Die twee bevolkings van paddas het nou verskillende spesies geword.
                                                          (*1 Verpligte punt + enige 5)     (6)
                                                                                           [40]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           80

                                             10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10832/18

AFDELING C

VRAAG 4

Skedel (S)
- Die kranium van mense is groter as die kraniums van Afrika ape.
- Wenkbrouriwwe in mense is minder ontwikkel as in Afrika ape.
- Kraniale riwwe is nie teenwoordig in mense maar teenwoordig in Afrika ape.
- Die foramen magnum van mense is in ŉ meer vorentoe posisie .
- Die kake van mense is minder prognaties / minder uitstaande as Afrika ape s’n.
- Die verhemelte / tandrangskikking in mense is meer geboë (parabolies) as in
   Afrika ape.
- Die kake / spasies tussen tande is kleiner in mense.
- mense het kleiner slagtande as Afrika ape.
- Mense het ŉ goed ontwikkelde ken en
   minder ontwikkelde wangbene / sigomatiese boog.
                                                                         (Enige 5) (5)
                                                                          Maks 5

Ruggraat (R)
- Mense het ŉ S-vormige ruggraat.
- dit stel hul in staat om beter balans te handhaaf vir ŉ regop postuur
- in bipedale beweging
- terwyl ander Afrika ape ŉ C-vormige ruggraat het 
- wat vorentoe leun
- om viervoetigheid te fasiliteer
                                                                           (Enige 4) (4)
                                                                             Maks 4

Pelvis (Bekkengordel) (P)
- Mense het ŉ korter, wyer pelvis (bekken) 
- dit laat beter ondersteuning toe  van die liggaam se gewig in ŉ regop posisie
- terwyl ander Afrika ape ŉ langer, nouer pelvis (bekken) het omdat die
    liggaamsgewig gekonsentreer is op die boonste ledemate
- Die onderste ledemate / bene en voete van mense is onder die pelvis (bekken)
    en abdomen (buik)  vir tweevoetige beweging                          (Enige 4) (4)
                                                                            Maks 4

Foramen magnum (F)
- Die foramen magnum van mense is in ŉ meer voorwaartse posisie 
- wat toelaat dat die ruggraat onder die skedel geheg word
- waar die foramen magnum in Afrika ape meer na agtertoe geleë is
- wat toelaat dat die ruggraat agter die skedel geheg word              (Enige 4) (4)
                                                                           Maks 4
(Gebruik kodes S, R, P en F by merkies wat help om onderafdelings se punte te
onderskei, byvoorbeeld, S ; R; P; F)
                                                                        Inhoud: 17
                                                                         Sintese: 3
                                                                                    (20)

                                           11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10832/18

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriteria     Relevansie (R)             Logiese volgorde (L)       Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting gegee wat       Idees gerangskik in ŉ   Alle aspekte wat in die
          relevant is ten opsigte       logiese volgorde /      opstel vraag genoem
          van die vraag.                oorsaak-effek orde.     is, is suksesvol gedek.

In hierdie   Slegs inligting relevant   Al die informasie ten   Korrekte punte sluit in:
opstel       ten opsigte van            opsigte van die         - 3/5 vir skedel
             eienskappe van die         beskrywing van:         - 8/12 vir die
             skedel van Homo            Die struktuur van die      eienskappe van
             sapiens (mense) wat        skedel van Homo            bipedalisme
             hulle onderskei van        sapiens (mense) en
             Afrika ape en die          Afrika ape en die
             eienskappe van ŉ           eienskappe van
             bipedale skelet. Daar      bipedale skelette is
             is geen irrelevante        gegee in ŉ logiese
             informasie nie.            volgorde.
Punt                     1                          1                      1

                                                           TOTAAL AFDELING C:              20

                                                                        TOTAAL:        150

                                             12

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
