# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                       2015
                MEMORANDUM

VAK:   LEWENSWETENSKAPPE V1 (10831)

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10831/15

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                             VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2015

                                                    LEWENSWETENSKAPPE
                                                    (Eerste Vraestel)

                                                    MEMORANDUM

     BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2015

1.      Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
        Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-
        punte in die regterkantste kantlyn aan.

2.      Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
        Merk die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.      Indien die hele proses gegee word terwyl slegs ŉ deel vereis word
        Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.      Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee
        Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.      Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
        Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.      Indien geannoteerde diagramme aangebied word as beskrywings vereis word
        Kandidate sal punte verbeur.

7.      Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
        Kandidate sal punte verbeur.

8.      Indien die volgorde deurmekaar is en skakelings nie sin maak nie
        Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
        is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
        te krediteer.

9.      Onherkenbare afkortings
        Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
        moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
        indien dit korrek is.

10.     Verkeerd genommer
        Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
        word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.     Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
        Moenie aanvaar nie.

                                                1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10831/15

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie en ook nie buite konteks is nie.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
      Geen krediet.

15.   Indien eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal punte vir eenhede afsonderlik aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat op ŉ ander manier aangebied
      kan word.

17.   Opskrif

      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n opskrif voorsien word.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      Slegs ŉ enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
      assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, verskyn,
      moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
      vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19.   Geen veranderinge moet aan die nasienriglyne gemaak word sonder om die
      vakadviseurs te raadpleeg nie.

                                               2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   10831/15

AFDELING A
VRAAG 1

1.1   1.1.1   D
      1.1.2   C
      1.1.3   A
      1.1.4   B
      1.1.5   A
      1.1.6   B
      1.1.7   C
      1.1.8   D                                            (8 x 2)     (16)

1.2   1.2.1   Meninges
      1.2.2   Konjunktiva
      1.2.3   Hipotalamus
      1.2.4   Ovum/eiersel
      1.2.5   Miliënskede
      1.2.6   Gibberelliene
      1.2.7   LH/ Luteïniserendehormoon
      1.2.8   Monokultuur                                               (8)

1.3   1.3.1   Beide A en B
      1.3.2   Slegs A
      1.3.3   Slegs A
      1.3.4   Beide A en B 
      1.3.5   Beide A en B 
      1.3.6   Slegs A 
      1.3.7   Geeneen
      1.3.8   Geeneen                                      (8 x 2)     (16)

1.4   1.4.1   A- Versiendheid/ Hipermetropie
              B- Bysiendheid/ Miopie                                    (2)

      1.4.2   (a) C                                                     (1)

              (b) F                                                     (1)

              (c) B                                                     (1)

      1.4.3   (a) kring                                                 (1)

              (b) radiale                                               (1)

              (c) Siliêre                                               (1)

      1.4.4   Glasvog                                                   (1)

      1.4.5   Akkommodasie                                               (1)
                                                                       ( (10)

                                                TOTAAL AFDELING A:       50
                                       3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10831/15

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   Sweetklier                                                               (1)

      2.1.2   (a)   Die sweetklier/ deel A skei meer sweet af wat
                    verdampen tot afkoeling lei van die liggaam.
                                                                        (Enige 2)       (2)
              (b)   Die bloedvate vernou / vasokonstruksie vind plaas,
                    veroorsaak dat minder bloed na die vel vloei. dus vloei
                    minder hitte na die veloppervlakte Hitte word bewaar
                                                                        (Enige 2)       (2)

                                                                                        (5)

2.2   2.2.1   Beheer die basale metaboliese tempo/energieproduksie
              Beheer die normale funksionering van die hart
              Beheer die normale funksionering van die senuweestelsel
              Merk SLEGS die eerste TWEE
                                                                      Enige 2           (2)

      2.2.2   (a) Pituïtêre klier /Hipofise                                            (1)

              (b) TSH/ Tiroïed Stimulerende Hormoon                                    (1)

      2.2.3   Die hipofise/pituïtêre klier /Klier X sal aanhoudend
              TSH afskei/Hormoon A
              want die teken vir die pituïtêre klier/ klier X om op te hou met die
               afskeidingvan TSH
              Is wanneer die tiroksienvlakke hoog is

                                                of

              Vlakke van hormoon A /TSH sal aanhoudend verhoog
              Omdat lae tiroksienvlakke
              Klier X stimuleer
              Om meer van hormoon A af te skei                                         (4)

                                                                                        (8)

                                           4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831/15

2.3   2.3.1   NPH insulien is effektief vir ŉ langer/korter periode tydperkein die
              beheer van die glukose-absorpsievlakke/ bo 0.4 mg/kg/min as
              LANTUS insulien
                                                 OF
              LANTUS insulien is effektiefoor ŉ langer periode tyd in die
              beheer van die glukose absorpsievlakke/ bo 0.4 mg/kg/min as
              NPH insulien

              Merk eerste EEN alleenlik                                Enige (1x2)       (2)

      2.3.2   Diabetes mellitis                                                         (1)

      2.3.3   Gesondheid/Ouderdom/ Geslag/dieet/fiksheidsvlakke/
              bloedglukose vlakke/dieselfde hoeveelheid insulien

              Merk eerste TWEE alleenlik                                   Enige 2       (2)

      2.3.4   Tel op die glukose-absorpsie vir die 10 pasiënte, en deel hierdie
              waarde deur 10                                                            (2)

      2.3.5   21.5/22 ure (aanvaar enige desimaal tussen die twee)                      (1)

      2.3.6   NPH                                                                       (1)

      2.3.7   LANTUS                                                                    (1)

      2.3.8   Die LANTUS beheer die bloedglukose vlakke vir langer tydperke             (1)

      2.3.9   Insulien verhoog selrespirasie/metabolisme, en daardeur verhoog
              die glukose-absorpsie deur selle                                          (2)
                                                                                         (13)

2.4   2.4.1   (a) B C D H
              Merk eerste DRIE alleenlik                                 Enige 3         (3)

      2.4.2   Stoor sperm tot volwasse                                                  (1)

      2.4.3   Die afskeidings van klier C veroorsaak dat die semen alkalies
              is/en laat die sperm toe om in ŉ suur medium te oorleef
              In die afwesigheid daarvan, sal die sperm beskadig
              word/doodgaanen sodoende vrugbaarheid verminder
                                               of
              Die afskeidings van klier C veroorsaak beweeglikheid/motiliteit van
              die sperm
              In die afwesigheid daarvan sal die sperm nie in staat wees om na
              die ovum te beweeg nieen sodoende word vrugbaarheid
              verminder
              Merk eerste EEN alleenlik                                    (1x2)         (2)

                                          5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         10831/15

2.4.4   Die sperm sal nie vervoer word na die penis/
        Die semen sal nie enige sperm besit nie
        Sonder sperm, kan bevrugtingnie plaasvind nie en daarom sal
        swangerskap nie plaasvind nie.                                      (2)

2.4.5   Nee                                                                (1)

2.4.6   Die patogene kan nog steeds deur die afskeidings van die
        bykomstige kliere deurgaanen kan tydens seksuele kontak
        oorgedra word.                                                      (2)

2.4.7   Die penisdring die vroulike liggaam binne om die manlike
        gametete deponeer                                                  (2)

2.4.8   Aangesien die gamete/embrio binne die vroulike liggaam voorkom
        is dit beskerm                                                     (2)
                                                                            (14)
                                                                            [40]

                                  6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10831/15

VRAAG 3

3.1   3.1.1   (a)   Hamer/Malleus                                                     (1)
              (b)   Koglea                                                             (1)

      3.1.2   Die pinna is groot/ tregtervormig/ groewe en riffels om die
              klankgolwe vas te vang en rigting te gee
              Die gehoorgang is verleng en silindries
              Om klankgolwe te gelei                                                  (4)

      3.1.3   Die impulse op kop posisie/rigting en spoed sal nie na die
              serebellum gestuur word nieen daarom sal die persoon se houding
              en balansbeïnvloed word                                                 (2)
                                                                                       (8)

3.2   3.2.1   Fototropisme                                                            (1)

      3.2.2   A, Den E                                                              (3)

      3.2.3   Die punte word bloot gestel aan lig
              Die ouksiene beweeg na die donkerkant
              En lei tot meer seldeling/groei/ verlenging
              Met die gevolg dat die stingel na die lig toe krom                       (3)

      3.2.4   Dit dien as ŉ kontrole                                                   (1)

      3.2.5   Ouksien word gevind in stingelpunte
                                            OF
              ouksieneveroorsaak fototropisme                                        (2)
                                                                                       (10)
3.3   3.3.1   Deur     die    toepassing    /implementering     van    beter
              boerderytegnieke/ besproeiing/ die toepassing van kunsmis
                                                                      (Enige 2) (2)

      3.3.2   Droogte/ Wispelturige weerpatrone                             (Enige 1) (1)

      3.3.3   Besproeiing is duur/geen besproeiing vind plaas
              Daar is ŉ tekort aan groot rivierstelsels
              (Merk eerste EEN alleenlik)                                    (Enige 1) (1)

      3.3.4   Kunsmis word weggespoel in strome/riviere
              Dra by tot oormatige nitrate/fosfate/eutrofikasie
              En veroorsaak ŉ alge bloei wat verhoed dat sonligdie dieper-
              liggende lae van die rivier bereik.
              Dit veroorsaak dat die plante doodgaanas ŉ gevolg van ŉ afname
              in fotosintese
              ŉ Toename in ontbinding lei tot ŉ vermindering in suurstofin die
              water
              En as ŉ gevolg gaan die diere ook dood.                   (Enige 4) (4)
                                                                                   (8)

                                          7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                  10831/15

3.4      3.4.1

                                                                         Mass materiale
                                                                         Massa of materials recycled
                                                                                        herwin in 2004for
                                                                                                       en the
                                                                                                          2010
                                                                                   years 2004 and 2010
                                                3.5
                                                3.5
                                                                                  3
                                                                    33

                                       Mass (in millions of tons)
             Massa (in miljoene ton)
                                                                            2.5
                                                2.5
                                                2.5
                                                  22                                          1.7                             2004
                                                1.5
                                                1.5                                                                           2010
                                                                                          1
                                                                    11                                           0.8 0.9
                                                                                                           0.6
                                                                                                     0.4
                                                0.5
                                                0.5
                                                                    00
                                                                            Paper
                                                                            Papier       Glass
                                                                                         Glas         Plastic
                                                                                                      Plastiek  Wood
                                                                                                                 Hout
                                                                                              Type
                                                                                                Tipeof material
                                                                                                     materiaal

RIGLYNE VIR ASSESSERING VAN GRAFIEK

           Kriteria                                                               Verduideliking                           Punt
           Korrekte tipe grafiek                                                  -Teken twee kolomgrafieke                  1
                                                                                  -op een assestelsel

           Opskrif                                                                Sluit beide veranderlikes in,              1
                                                                                   “materiale” en “jare/2004 and 2010”
           X-as                                                                   -Korrekte byskrif                          1
                                                                                  -Korrekte wyd teen spasies van
                                                                                  kolomme
           Y-as                                                                   -Korrekte byskrif en eenheid               1
                                                                                  -Korrekte skaal
           Sleutel                                                                Korrekte sleutel wat 2004 en 2010          1
                                                                                  aandui
           Plot van kolomme                                                       1 punt: 1 to 6 kolomme korrek geplot
                                                                                  2 punte: al 8 kolomme korrek geplot        2

                                                                                                                            (7)
LET WEL:
- Indien die verkeerde grafiek getrek is, sal punte verbeur word vir die “korrekte tipe grafiek”
- Indien grafieke nie op dieselfde assestelsel getrek word nie, gebruik die kriteria en merk
  slegs die eerste

                                                                                               8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     10831/15

3.4.2   3,0 – 2,5x100    OF 0,5 x 100
             2,5 1           2,5    1
        = 20%                                                            (2)

3.4.3   Plastiek                                                         (1)

3.4.4   - Mense is meer bewus van die bewaring van die omgewing
        - Daar is finansiëlevoordele vir herwinning dus herwin mense
          meer
        - Daar word meer materiaal geproduseeren dus proporsioneel,
          word meer herwin
        (Merk eerste TWEE alleenlik)                          (Enige 2x2) (4)

                                                                          (14)
                                                                          [40]

                                               TOTAAL AFDELING B:         80

                                 9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                       10831/15

AFDELING C

VRAAG 4

            -   Die endometriumwand is vaskulêr/ryklik voorsien met bloedvate
            -   en laat sodoende toe vir voeding van die blastula
            -   die uteruswandbeskerm die ontwikkelende embrio
            -   Die uterusruimte gee spasie vir die ontwikkeling van die fetus
            -   Die chorion en die amnion/amniotiese membraan omring en bied dus
                beskermingvir die fetus
            -   Die amniotiese vloeistofbeskerm die fetus teen:
                meganiese beserings/temperatuurwisselingen dehidrasieen dien ook
            -   as ŉ skokabsorbeerder
            -   die chorioniese villiverhoed dat die bloed van die ma en die fetus
                meng
            -   En groei in die weefsel van die uterus om die plasentate vorm
            -   Die plasenta dien as ŉ fisiese versperring tussen die moeder en die
                fetusen verhoed die deurgang van skadelike stowwe van die moeder na
                die fetus
            -   Die plasenta laat die deurgang van voedingstowwe en gassena die fetus
                toe en verwyder afvalproduktevanaf die fetus
            -   Die plasenta gee oorsprong aan die naelstringwat
            -   Die (naelstring) slagaar bevatwat voedingstowwe vervoer/suurstof na
                die fetus en die
            -   Die (naelstring) aarwat afvalstowwe verwyderstowwe vanaf die fetus
                                                                                 (Enige 17)

                                                                                               Inhoud          (17)
                                                                                               Sintese         (3)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL (SINTESE)

Kriteria           Relevansie (R)                  Logiese volgorde (L)              Uitgebreid (C)
Algemeen           Al die inligting voorsien, is   Idees is logies/ oorsaak en-      Beantwoord alle aspekte
                   relevant vir die onderwerp      gevolg volgorde gegee             vereis in die opstel

In hierdie         Slegs inligting oor utenêre     Elke struktuur is verbind tot ŉ   Strukture verwant aan beide
opstel             strukture en hul rol in         geskikte funksie vir              beskerming EN voeding is
(Vraag 4.1)        beskerming en voeding van       beskerming en voeding.            bespreek.
                   die embrio en fetus.                                              Ten minste 6 strukture asook
                                                                                     geassosieerde funksies is
                                                                                     ingesluit.

     Punt                          1                              1                                1

                                                       10

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-10832-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f) — Life Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
