# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/2991a1f8-ff98-4d29-aa9a-eee885dcd03e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/2991a1f8-ff98-4d29-aa9a-eee885dcd03e)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2020
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831)

13 bladsye

                               1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831/20

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-
      punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
      is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
      te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
      moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
      indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
      word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
      of as dit buite konteks is.

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831/20

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
      Moenie krediteer nie

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word.

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
      assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
      gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
      vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die memorandum
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder
      dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          10831/20

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   C

      1.1.2   B

      1.1.3   C

      1.1.4   C

      1.1.5   D

      1.1.6   C

      1.1.7   A

      1.1.8   B

      1.1.9   A

      1.1.10 C
                                                    (10 x 2)   (20)

1.2   1.2.1   Monokultuur

      1.2.2   Blastula/blastosist

      1.2.3   Fotoreseptore/Keëls en stafies

      1.2.4   Glukagon

      1.2.5   Stropery

      1.2.6   Biodiversiteit

      1.2.7   Amniotiese vloeistof
                                                     (7 x 1)    (7)

1.3   1.3.1   A alleenlik

      1.3.2   B alleenlik

      1.3.3   GEENEEN
                                                     (3 x 2)    (6)

                                                4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10831/20

1.4   1.4.1   Fototropisme                                                                   (1)

      1.4.2   Ouksiene                                                                       (1)

      1.4.3   B                                                                              (1)

      1.4.4   A                                                                              (1)

      1.4.5   Geotropisme                                                                    (1)

      1.4.6   Wortel                                                                         (1)

      1.4.7   Dit (die loot) sou reguit gegroei het./Dit sou nie na die sonlig gebuig
              het nie.
              Merk slegs die EERSTE een.                                         (Enige 1)
                                                                                              (1)
                                                                                              (7)

1.5   1.5.1   A                                                                                (1)
      1.5.2   C                                                                                (1)
      1.5.3   A                                                                                (1)
      1.5.4   D                                                                                (1)
      1.5.5   B                                                                                (1)
                                                                                                (5)

1.6   1.6.1   (a) Ontbossing
              (b) Oorbeweiding
              (c) Mynbou                                                                       (3)

      1.6.2   Foto 1 – CO2 /Koolstofdioksied
              Foto 2 – CH4 /Metaan                                                             (2)
                                                                                                (5)

                                                                  TOTAAL AFDELING A:            50

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10831/20

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   Individu 1                                                                 (1)

      2.1.2   Hy het die hoogste volume uriene per dag geproduseer.                      (1)

      2.1.3   Dit is ŉ endokrieneklierwat die hormoon direk in die bloedstroom afskei.   (1)

      2.1.4   Gemiddelde volume uriene geproduseer                                       (1)

      2.1.5   −   Volume vloeistowwe wat mans ingeneem het 
              −   Tipe vloeistowwe wat mans ingeneem het/dieselfde dieet
              −   Temperatuur van hul omgewing
              −   Die hoeveel fisiese aktiwiteite wat hulle doen
              −   Die tydinterval van die meting
              −   Die metode van die meting
              −   Persoon wat die meting neem
                  Merk slegs eerste TWEE.                             (Enige 2 x 1)       (2)

      2.1.6   −   Verseker dat handskoene gedra word, as daar met urienmonsters
                  gewerk word. 
              −   Verseker dat die deelnemers se gesondheid deur ŉ dokter gemonitor
                  word.
              −   Verseker dat deelnemers genoeg kos en water ontvang.
                  Merk slegs eerste EEN.                                  (Enige 1)       (1)

      2.1.7   −   Hulle het die ondersoek oor 30 dae uitgevoer 
              −   Hulle het die gemiddelde daaglikse urienproduksie bereken              (2)

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10831/20

      2.1.8   Berekeninge: 2,9 + 1,5 + 1,3 + 1,0 + 1,2 = 7,9

              Individu 1: 2,9 ÷ 7,9 × 360 =   132º
              Individu 2: 1,5 ÷ 7,9 × 360 =    68º
              Individu 3: 1,3 ÷ 7,9 × 360 =    59º
              Individu 4: 1,0 ÷ 7,9 × 360 =    46º
              Individu 5: 1,2 ÷ 7,9 × 360 =    55º

                             Gemiddelde volume uriene wat daagliks
                            geproduseer is, deur vyf verskillende mans
                                            (individue)
                                                                       Individu 1
                                                                       Individu 2
                                                                       Individu 3
                                                                       Individu 4
                                                                       Individu 5

              Rubriek vir die assessering van die grafiek
               Korrekte tipe grafiek (T)                                      1
               Korrekte opskrif wat beide veranderlikes insluit (C)           1
               Al 5 sektore is korrek aangedui/byskrifte/sleutel (L)          1
               1 – 4 Sektore korrek bereken                                   1
               Al 5 Sektore korrek bereken (S)                                2
               Al 5 Sektore korrek geteken (D)                                1          (6)
               TOTAAL                                                         6         (15)

2.2   2.2.1   Dit produseer ŉ alkaliese vloeistof.                                     (1)

      2.2.2   (a) Oestrogen/progesterone
              (b) Testosteroon                                                         (2)

                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10831/20

      2.2.3    Struktuur C/Vroulike uretra         Struktuur E/Manlike uretra
               Vervoer slegs uriene               Vervoer uriene en semen 
               Slegs binne die abdomen (buik)      Binne die abdomen (buik) geleë
               geleë                              en buite in die penis
               ŉ Reguit buis                      Geboë(kurwe) buis 
               ŉ Kort buis                        ŉ Lang buis
               Verbind die urienwegstelsel aan     Verbind die urienwegstelsel en
               die buitekant van die liggaam.     voortplantingstelsel aan die
                                                   buitekant van die liggaam 
              Merk slegs die eerste TWEE                   (Enige 2 x 2 + 1 Tabel (T))   (5)

      2.2.4   −   Die spiermiometrium laat kontraksies toe gedurende geboorte.
              −   Dit is elasties en kan rek om die groeiende fetus te
                  akkommodeer.
              −   Die binneste voering/endometrium het baie kapillêre (haarvate)
                  wat help dat die plasenta vorm. 
              Merk slegs die eerste TWEE.                               (Enige 2 x 2)    (4)

      2.2.5   −   Wanneer die vas deferens gesny of afgebind (geseël) word,
              −   verhoed dit sperm om in die uretra te kom
              −   Dus, sal geen bevrugting plaasvind nie want daar is geen
                  spermselle in die semen nie 
              Merk slegs die eerste Twee.                                 (Enige 2)      (2)
                                                                                         (14)
2.3   2.3.1   A – Sentriole/Sentrosome
              B – Selmembraan/plasmalemma/plasmamembraan
              C – Ongerepliseerde/Enkel string chromosome                               (3)

      2.3.2   Oögenese                                                                  (1)

      2.3.3   Diagram 3                                                                 (1)

      2.3.4   −    Oorkruising*
              −    Aangrensende chromatiede 
              −    of homoloë chromosome kruis
              −    by ŉ punt wat die chiasma/chiasmata genoem word
              −    Daar is ŉ uitruil van DNS-segmente /genetiese materiaal
                                                       (1 Verpligte punt* + Enige 3) (4)

      2.3.5   (a) 23/drie en twintig
              (b) 46/ses en veertig                                                     (2)
                                                                                         (11)
                                                                                         [40]

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10831/20

VRAAG 3

3.1   3.1.1   A – Malleus /Hamer
              C – Koglea                                                                 (2)

      3.1.2   Antibiotika/Dreineringsbuisies
              Merk slegs die eerste EEN                                     (Enige 1)     (1)

      3.1.3   −    Indien die vestibulêre deel/Deel B van die ouditoriese senuwee
                   (gehoor senuwee) beskadig is,
              −    dan sal geen impuls na die serebellum gestuur word vir
                   interpretasie nie,
              −    dus, sal die persoon nie balans kan handhaaf nie*
              −    Indien die koglea deel/ouditoriese senuwee (gehoorsenuwee), nie
                   beskadig is nie
              −    dan sal ŉ impuls nogsteeds na die serebrum gestuur word vir
                   interpretasie, 
              −    dus sal die persoon nogsteeds kan hoor*
                                                         (2 Verpligte punte* + Enige 2)   (4)
                                                                                          (7)

3.2   3.2.1   Chemiese beheer                                                            (1)

      3.2.2   Meganiese/Biologiese beheer
              Merk slegs die eerste EEN
                                                                              (Enige 1) (1)

      3.2.3   (a) Toegang tot genoeg, gesonde voedsel vir alle mense te alle tye        (2)
              (b) Plante kom nie natuurlik in die area voor nie en bedreig inheemse
                  plante/gewasse                                                        (2)

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10831/20

3.2.4   (a)
        −     Plae raak weerstandig teen plaagdoderdus ŉ toename in hul
              getalle 
                                             OF
        −     Plaagdoder kan plantweefsels van gewasse beskadig/nuttige
              insekte of bestuiwers kan dood gaan
        −     Dit verminder die gewasopbrengs/afname in die beskikbaarheid van
              voedsel
                                             OF
        −     Plaagdoders is baie duur,
        −     Dit verhoog die koste vir voedsel/afname in toegang tot voedsel
                                             OF
        −     Chemikalieë in plaagdoders kan siektes in mense veroorsaak,
        −     Dit beteken voedsel is nie meer gesond/veilig om te eet nie
              Mark slegs die eerste EEN.                             (Enige 1 x 2)      (2)
        (b)
        − Plaagdoders kan deur die voedselketting beweeg/bioakkumulasie
            (opeenhoping) kan voorkom,
        − dit veroorsaak dat organismes sterf
                                         OF
        − Plaagdoders kan plantweefsels beskadig van baie ander
            plantspesies, 
        − dit veroorsaak dat organismes sterf
                                         OF
        − Plaagdoders kan afloop in riviere en in damme in,
        − wat akwatiese organismes laat sterf 
        Merk slegs die eerste EEN.                            (Enige 1 x 2)             (2)

3.2.5   −     GMO’s is meer weerstandig teen plae
        −     dus, verhoog dit gewasopbrengste (oesopbrengste)
        −     wat ŉ verlaging in die behoefte van plaagdoders veroorsaak.

                                         OF
        −     Plae raak meer weerstandig teen GMO’s
        −     dus, verlaag dit gewasopbrengste (oesopbrengste)
        −     wat ŉ toename in die behoefte van plaagdoders veroorsaak.             (3)
                                                                                     (13)

                                         10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10831/20

3.3   3.3.1   (45 - 40)/5 ÷ 40 × 100 = 12,5%                                     (3)

      3.3.2   Miëlienskede                                                         (1)

      3.3.3   Hoe wyer/breër die neuron is, hoe vinniger sal die refleksaksie
              wees.
                                               OF
              Hoe nouer/dunner die neuron is, hoe stadiger sal die refleksaksie
              wees.                                                               (2)

      3.3.4   Sinaps/Sinaptiese gaping                                             (1)

      3.3.5      ŉ Sensoriese neuron wat die rigting van ŉ impuls aanwys
                                           Rigting van die impuls
                                          selligaam
                    dendriete   nukleus
                                              akson

                         sitoplasma
                                                 miëlienskede

              Rubriek vir die assessering van die diagram
               Korrekte tipe neuron geteken (T)                          1
               Korrekte rigting van die impuls (D)                       1
               ENIGE 3 korrekte byskrifte (L)                            3
               TOTAAL                                                    5            (5)
                                                                                    (12)

                                            11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10831/20

3.4   3.4.1   C – Sklera*
              −     dit beskerm die interne/onderliggende strukture van die
                    oog/dit is ŉ plek waar spiere aanheg wat die oog laat
                    beweeg/dit help die oog om sy vorm te behou
              Merk slegs die eerste EEN.                    (1 Verpligte punt* + 1)       (2)

      3.4.2   −     In dowwer lig/wanneer in die huis gestap word sal,
              −     die kringspiere van die iris/deel B ontspan
              −     die radiale spiere van die iris/deel B trek saam
              −     die deursnit van die pupil/deel A verwyd (word groter)
              −     meer lig gaan die oog binne                                          (4)

      3.4.3   −     Die pupil sal stadig reageer teenoor die lig/dit sal nie dadelik
                    reageer nie
              −     alkohol inhibeer outomatiese reaksies/die impuls bereik die
                    brein stadiger en dus sal die vernouing stadiger plaasvind
                                                                                          (2)
                                                                                          (8)
                                                                                          [40]

                                                               TOTAAL AFDELING: 80

                                           12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831/20

AFDELING C

VRAAG 4

Menstruele siklus (M)
−   As gevolg van die Corpus Luteum wat disintegreer,sal
−   progesteroonvlakke
−   afneem
−   in die bloed
−   dus, gaan die endometrium se wand afbreek/kan nie onderhou word nie
−   Ter selfde tyd word FSH afgeskei
−   By die pituïtêre klier/hipofise.
−   FSH stimuleer die ontwikkeling van die primêre follikel
−   in ŉ volwasse Graafse follikelin die ovarium.
−   Die Graafse follikel skei estrogeen af
−   wat die verdikking van die endometrium se weefsel stimuleer.
−   ŉ Maksimum/hoogtepunt in estrogeen, stimuleer
−   die afskeiding van LHdeur die pituïtêre klier/hipofise
−   wat veroorsaak dat die Graafse follikel bars
−   en ŉ ovum word vrygestel.
                                                                    (Enige 12) (12)

Termoregulering (T)
−   Die bloedvate in die vel word wyer/vasodilasie vind plaas
−   Meer bloed vloei na die vel se oppervlak.
−   Meer hitte word uitgestraal/hitte gaan verlore van die vel se oppervlak.
−   Meer bloed vloei na sweetkliere toe.
−   Sweetkliere word meer aktief.
−   Meer sweet word vrygestel.
−   Meer verdampende afkoeling vind plaas.                               (Enige 5)   (5)

                                                                          Inhoud: (17)
                                                                      Synthesis: (3)
NOTA         GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van ŉ
             vloeidiagram, diagramme of tabelle nie.

ASSESERING VAN AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
  Kriteria     Relevansie (R)           Logiese volgorde (L)           Volledigheid (C)
           Alle inligting verskaf is Idees gerangskik in ŉ       Alle aspekte wat in die
Algemeen relevant ten opsigte        logiese oorsaak-effek       opstelvraag genoem is, is
           van die vraag.            volgorde.                   suksesvol gedek.
           Slegs inligting           Idees is in ŉ logiese       Die volgende moes verkry
           relevant ten opsigte      oorsaak-effek in die        word vir inhoud:
In hierdie van:                      volgende gesit:             − Menstruele siklus (9/12)
opstel     − Menstruele siklus − Volledige siklus                − Termoregulering (3/5)
           − Termoregulering          − Termoregulering:
Punt                    1                           1                         1

                                                               TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                         TOTAAL: 150
                                              13

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-10832-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f) — Life Sciences · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
