# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                         2017
                  NASIEN RIGLYNE

       LEWENSWETENSKAPPE (EERSTE VRAESTEL) (10831)

11 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                10831 / 17

                         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                                         LEWENSWETENSKAPPE
                                                                         (Eerste Vraestel)
                                                    MEMORANDUM

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-punte in die
      regterkantse kantlyn aan.
2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.
7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.
8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie
      krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer.
9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die
      onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is
      dit aanvaarbaar.
11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.
12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit
      buite konteks is.
13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
      Moenie krediteer nie
15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie.
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.
16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere
      aangebied kan word.
17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.
18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal
      waarin die meeste van sy / haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek
      is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
      amptelike tale.
19.   Veranderinge aan die memorandum
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat
      daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

                                                    2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10831 / 17

AFDELING A
VRAAG 1

1.1 1.1.1    C
    1.1.2    D
    1.1.3    B
    1.1.4    C
    1.1.5    B
    1.1.6    A
    1.1.7    A                                                                (7x2)   (14)

1.2 1.2.1    Gibberelliene
    1.2.2    Fallopius-buis
    1.2.3    Gestasie / (swangerskap)
    1.2.4    Naelstring
    1.2.5    Epididimus
    1.2.6    ADH
    1.2.7    Aldosteroon
    1.2.8    Embrio
    1.2.9    Implantering                                                      (9x1)   (9)

1.3 1.3.1    A alleenlik                                                              (2)
    1.3.2.   B alleenlik                                                              (2)
    1.3.3    A alleenlik                                                              (2)
    1.3.4    Beide A en B                                                             (2)

                                                                                (4x2)   (8)

1.4 1.4.1    (a)   F                                                                   (1)
             (b)   A                                                                   (1)

    1.4.2    (a)   Stel die serebellum in kennis oor die beweging van die kop /        (1)
                    balans

             (b)   Beheer alle willekeurige aksies
                   Dit ontvang en interpreteer alle sensasie naamlik sig, gehoor,
                   reuk, smaak en tas
                   Dit beheer hoër denkprosessesoos geheue, oordeel en
                   redenasie                                                  Enige 1   (1)

    1.4.3    (a)   Pituïtêre klier / (hipofise)                                        (1)
             (b)   LH / luteïniseringshormoon                                          (1)
                                                                                        (6)

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10831 / 17

1.5
      1.5.1    (a)   Spoeldrade                                                       (1)
               (b)   Sentromere                                                       (1)
               (c)   Sentriole                                                        (1)

      1.5.2    (a)   Metafase 2                                                       (1)
               (b)   Anafase 1                                                        (1)

      1.5.3    4                                                                      (1)

      1.5.4    Oorkruising                                                            (1)

      1.5.5    2                                                                      (1)

      1.5.6    Metafase 1                                                             (1)

      1.5.7.   •     Verminder die getal chromosome in die helfte sodat gamete kan
                     vorm
               •     Verseker dat die chromosoomgetal konstant bly in spesies         (2)

      1.5.8    (a)   Ovariums                                                         (1)
               (b)   Testes                                                           (1)
                                                                                       (13)

                                                             TOTAAL AFDELING A:        50

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831 / 17

AFDELING B
VRAAG 2

2.1 2.1.1     Dag 14                                                                          (1)

      2.1.2   Daar is ŉ merkbare toename in LH vlakke in die bloedvan dag 12
              tot 14                                                                           (2)

      2.1.3   Daar is ŉ ontwikkelende / groeiende follikelin die ovarium wat
              estrogeen afskeiwat verhoogde vlakke tot gevolg het                             (2)

      2.1.4   −      Estrogeen veroorsaak dat die endometrium / wand van die uterus
              −      dikker en meer vaskulêr word
              −      in voorbereiding vir implantering van die sigoot           Enige 2       (2)

      2.1.5   (a)    Nee                                                                      (1)

              (b)  Progesteroonvlakke daal, dit beteken dat die corpus luteum
                   disintegreer
                   FSH vlakke begin stygwant progesteroon inhibeer nie meer
                   afskeidings nie
              (Merk slegs EERSTE een)                                         Enige 1x2        (2)
                                                                                               (10)
2.2
      2.2.1   Die ensieme wat deur die akrosoom afgeskei word, verteer die buitelaag van
              die ovum                                                                        (1)

      2.2.2   Stert / flagellum                                                               (1)

      2.2.3   Die stert is baie lank
              Veroorsaak golfagtige beweging
              Dit help sperm met beweging (voortbeweging)deur semen             Enige 2       (2)

      2.2.4   –      Mitochondrion
              –      Verskaf energie vir spermatosoa om te swem en ovum te bereik             (2)

      2.2.5   –      Prostaatklier
              –      produseer ŉ effens alkaliese vloeistofom die suur in urine te
                     neutraliseer                                                             (2)

      2.2.6   –     35oC / 2oC laer as liggaamstemperatuur                                    (1)
                                                                                               (9)

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                          10831 / 17

2.3
      2.3.1
                                                               Totale hoeveelheid vaste-afval in ŉ dorp van
                                                                              1999 tot 2004

                     Totale hoeveelheid vaste-afval (tonne)

                                                                                      Jare

                            Kriteria                                    Uitbreiding                                Punt
                  Tipe grafiek                                       Lyngrafiek geteken                            1
                  Opskrif                                            Sluit beide veranderlikes in                  1
                  X-as                                               Korrekte byskrif, eenheid en korrekte skaal   1
                  Y-as                                               Korrekte byskrif, eenheid en korrekte skaal   1
                  Uitstipping                                        1 punt: 1 – 4 punte korrek
                  van punte                                          2 punte: Al 6 punte korrek                    2
                                                                                                                                 (6)

      2.3.2   388 – 300= 88 ton                                                                                               (3)

      2.3.3   •   Bou van meer grondvulterreine– kan ŉ negatiewe impak op die
                  omgewing hê / landbesoedeling / dreinering van grondwater
              • Herwinning van materiale soos glas, plastiek en metaal– Afname
                  in die besoedeling op die omgewing
              • Verbranding van afval– Positief op landbesoedeling, maar negatief
                  op lugbesoedeling
              • Kompos maak– van organiese stowweverhoog die vrugbaarheid
                  van die grond
              • Verskaf vergoeding vir die publiek om te herwin – verminder
                  besoedeling 
              (Merk slegs eerste twee antwoorde)                          Enige (2 x 2)                                          (4)
              (Een punt vir strategie en een punt vir impak)
                                                                                                                                 (13)

                                                                                        6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10831 / 17

2.4 2.4.1   −   Oortollige CO2 lei tot aardverwarming 
            −   Omdat daar ŉ verhoogde kweekhuiseffek is 
            −   Aardverwarming kan lei tot droogte en vloede / veranderinge in
                weerpatrone                                                                  (3)

    2.4.2   −   Beskikbaarheid van water
            −   Indringerplante gebruik water in oormaat dus verminder dit die
                hoeveelheid water wat beskikbaar is vir natuurlike plantegroei van ŉ
                area                                                                          (2)

            −   Waterkwaliteit
            −   Indringer waterplante veroorsaak eutrifikasie 
            −   Dit blok waterweë, verminder lig na ander waterplante
            −   Dié plante sterf gewoonlik en ontbind
            −   Bakterieë ontbind die plante en dit put die suurstof in die water uit
            −   Dit veroorsaak dat ander plante en diere sterf / versmoor
            −   Verminder dus die kwaliteit van water                               Enige    (3)
                                                                                              (8)
                                                                                              (40)

                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10831 / 17

VRAAG 3

3.1 3.1.1   (a) IGeelvlek / fovea centralis                                          (2)

    3.1.2   Lig moet deur B gaan, die kornea, C die pupil en G die lensvoor dit
            H , die retina bereik. (Die leerder moet die naam en letter gee vir elke
            struktuur om die punt te ontvang.)                                         (3)

    3.1.3   −   E / siliêre spiere ontspan √
            −   siliêre liggaam gaan terug na normale posisie / beweeg agtertoe
            −   spanning op J / suspensoriese ligamente neem toe
            −   wat veroorsaak dat dit verstyf / styf trek 
            −   dus trek dit aan G / die lens
            −   G / die lens raak platter / dunner (minder konveks / minder rond)
            −   veroorsaak brekingskrag van G / die lens neem af
            −   duidelike beeld van ŉ ver voorwerp / voël word op die retina
                gevorm
                                                                               Enige   (7)
                                                                                       (12)
3.2 3.2.1   ŉ Meganisme in die menslike liggaam wat veranderinge waarneem of
            ŉ wanbalans in die interne omgewing en die balans herstel                 (2)

    3.2.2   −   Tiroksienvlakke verhoog bo die normale limiet, wat veroorsaak dat
                die pituïtêre klier minder TSH produseer
            −   Lae vlakke TSH inhibeer stimulasie
            −   van die tiroïedklier
            −   Die tiroïedklier skei minder tiroksien af
            −   Die tiroksienvlakke neem afin die bloed
            −   Tiroksien keer terug na normaal                             Enige     (5)
                                                                                       (7)

3.3 3.3.1   Koue omgewingstoestande                                                   (1)

    3.3.2   −   bloedvate is verwyd
            −   toename in bloedvloei na die oppervlak van die vel 
            −   sodat meer hitte verlore gaan vanaf die bloed deur radiasie           (3)

                                                                                       (4)

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10831 / 17

3.4 3.4.1   Tussen 07:00 – 08:00                                                          (1)

    3.4.2   93 mg / 100 ml(aanvaar tussen 92 – 94)                                        (1)

    3.4.3   −   Na ŉ maaltyd of gedurende vertering, word glukose geabsorbeer
                in die bloed / bloedglukosevlakke neem toe.
            −   Insulien word deur die pankreas vrygestel, insulienvlakke neem
                toe
            −   Dit stimuleer die omskakeling van oortollige glukose in
                glikogeen
            −   wat in die lewer / spiere gestoor word
            −   stimuleer die liggaamselle om glukose vir sellulêre respirasie te
                gebruik
            −   Dit help die bloedglukosevlakke wat hoog was om te val / verlaag
                na ŉ maaltyd
                                                                           Enige 4         (4)

    3.4.4   Insulienvlakke sal nie styg na ŉ maaltyd nie / sal dieselfde bly en sal
            relatief laag bly                                                             (1)
                                                                                           (7)

3.5 3.5.1   (a) Die effek van swaartekrag                                                 (1)
            (b) Die groeirigting van die jong wortels / kiemworteltjies                   (1)

    3.5.2   − Dieselfde spesie saailinge
            − Dieselfde temperatuur
            − Dieselfde ligkondisies
            − Dieselfde ouderdom saailinge
            − Dieselfde hoeveelheid water
            − Plaas op dieselfde plek                                     Enige 2
            (merk slegs die eerste TWEE)                                                   (2)

    3.5.3   − Herhaal die ondersoek
            − Vergroot die monstergroottegebruik meer as 6 saailinge
            (merk slegs eerste EEN)                                   Enige 1              (1)

    3.5.4   −   Om die effek van swaartekrag te verwyder
            −   op die rigting van groei van die jong wortels                             (2)

    3.5.5   Kiemwortels in apparaat B buigen groei na swaartekrag.                        (1)

    3.5.6   Swaartekrag het ŉ effek op die rigting van groei van jong wortels.           (2)

                                                                                           (10)
                                                                                           (40)
                                                           TOTAAL AFDELING B:              80

                                              9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10831 / 17

AFDELING C
VRAAG 4

    Refleksaksie
    −    Die pynreseptore in die vel van sy voet ervaar ervaar ŉ stimulus
    −    Die stimulus van pyn word in ŉ impuls omgeskakel
    −    wat dan oorgedra word met ŉ sensoriese neuron
    −    deur die dorsale wortel van die rugmurgsenuwee 
    −    in die rugmurg
    −    Sinaptiese kontak word gemaak
    −    met die interneuron
    −    en dan met die motorneuron.
    −    ŉ Impuls word dan oorgedra deur die motorneuron via die ventrale wortel
    −    van die spinale senuwee
    −    na die effektororgaan / spier
    −    wat saamtrek om voet weg te ruk. 
                                                                            Maks 8
    Balans
    −    Die krista
    −    word in die ampulla gevind
    −    by die basis van die half-sirkelvormige kanale 
    −    dit word gestimuleer deur die verandering in die rigting en spoed van die
         kop.
    −    Die makula 
    −    in die utrikulus
    −    en sakkulus
    −    word gestimuleer deur die verandering in die posisie van die kop.
    −    Impulse word gegenereer
    −    en beweeg via die gehoorsenuwee 
    −    na die serebellum wat dan ook
    −    impulse stuur na die spier
    −    en dit stel dan ŉ persoon in staat om sy balans asook sy liggaamsposisie
         te handhaaf. 
                                                                            Maks 9
                                                                            Inhoud:   (17)
                                                                           Sintese:   (3)
                                                                                      (20)

                                           10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10831 / 17

ASSESSERING VAN DIE OPSTEL

Kriteria   Relevansie (R)          Logiese volgorde (L)             Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting gegee      Idees gerangskik in ŉ logiese    Alle aspekte wat in die vraag
           is relevant met         volgorde / oorsaak-effek orde    genoem is, is suksesvol
           betrekking tot die                                       gedek.
           onderwerp.
In die     Slegs inligting         Elke aksie moet reg in konteks   Die refleksaksie wat
opstel     relevant ten            geskakel wees ten opsigte van    plaasvind sowel as hoe die
           opsigte van die         die refleksaksie sowel as hoe    persoon balans en
           refleksboog en          die persoon balans en            liggaamposisie handhaaf
           balans is gegee.        liggaamsposisie handhaaf met     moet beskryf word.
           (Daar is geen           idees in logiese volgorde
                                                                    Refleksboog: 5 / 7
           irrelevante inligting   gerangskik.
           nie.)
                                                                    Balans: 7 / 9
Punt               R                            L                                 C

                                                               TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                             TOTAAL:          150

                                               11

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-10832-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f) — Life Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
