# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-prepartory-2018-possible-answer/1f33016e-7ef3-4b07-bcee-ff835ad19821
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-prepartory-2018-possible-answer/1f33016e-7ef3-4b07-bcee-ff835ad19821)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2018
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831)

11 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                10831 / 18

                         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                                         LEWENSWETENSKAPPE
                                                                         (Vraestel 1)
                                                                         NASIENRIGLYNE

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-punte in die
      regterkantse kantlyn aan.
2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word.
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word.
      Lees alles en krediteer die relevante dele.
4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee.
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee.
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word.
      Kandidate sal punte verbeur.
7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
      Kandidate sal punte verbeur.
8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie.
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie
      krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer.
9.    Onherkenbare afkortings.
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die
      onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10.   Verkeerd genommer.
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee,
      is dit aanvaarbaar.
11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander.
      Moenie aanvaar nie.
12.   Spelfoute.
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit
      buite konteks is.
13.   Indien gewone name gegee word in terminologie.
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom).
      Moenie krediteer nie
15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie.
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.
16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere
      aangebied kan word.
17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.
18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte).
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal
      waarin die meeste van sy / haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek
      is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle
      amptelike tale.
19.   Veranderinge aan die memorandum.
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met
      die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

                                                    2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                          10831 / 18

AFDELING A
VRAAG 1

1.1   1.1.1    A
      1.1.2    A
      1.1.3    C
      1.1.4    B
      1.1.5    D
      1.1.6    B
      1.1.7    B
      1.1.8    A
      1.1.9    C
      1.1.10   C
                                                                   (10 x 2)   (20)
1.2   1.2.1    Chorion 
      1.2.2    Prolaktien 
      1.2.3    Hipotalamus 
      1.2.4    Fossielbrandstof 
      1.2.5    Koolstofvoetspoor 
      1.2.6    Metaan 
      1.2.7    Aldosteroon
                                                                    (7 x 1)    (7)
1.3   1.3.1    A alleenlik                                                   (2)
      1.3.2    B alleenlik                                                   (2)
      1.3.3    B alleenlik                                                   (2)
      1.3.4    Geeneen                                                       (2)
      1.3.5    B alleenlik                                                   (2)
      1.3.6    B alleenlik                                                   (2)
                                                                              (12)

1.4   1.4.1    (i) C 
               (ii) B 
               (iii) D                                                        (3)

      1.4.2    Groeihormoon
               TSH / Tiroïedstimulerende hormoon 
               FSH / Follikel stimulerende hormoon 
               LH / Luteïeniserende hormoon
               Prolaktien
                                     Merk slegs eerste TWEE                    (2)
                                                                               (5)

1.5   1.5.1    Negatiewe terugvoer  (meganisme)                               (1)

      1.5.2    1 – afname 
               2 – pituïtêre
               3 – TSH
               4 – tiroïed 
               5 – meer                                                       (5)
                                                                               (6)
                                                       TOTAAL AFDELING A:      50

                                          3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10831 / 18

AFDELING B
VRAAG 2

2.1   2.1.1   (i) 6 chromosome 
              (ii) 3 chromosome                                                        (2)

      2.1.2   Ovarium / testes / gonades                                               (1)

      2.1.3
                                Haploïededogtersel
                                Haploïede dogtersel / Gameet

                                dogtersel
                                                  Chromatied / Dogter chromosome

                                                  Sentromeer

                                                  Nukleus / Nukleusmembraan
                                                  Selmembraan

              Rubriek vir die assessering van die diagram:

               Diagram opskrif                                                1
               Korrekte hoeveelheid chromatiede teenwoordig                   1
               Enige TWEE korrekte byskrifte                                  2
                                                                              4         (4)

      2.1.4   Dit bring genetiese variasie

              Dit balanseer die verdubbelingseffek van bevrugting, want dit halveer
              die hoeveelheid chromosome in die geslagselle                            (2)
                                                                                        (9)
2.2   2.2.1   Verseker laer temperature wat die beste is vir spermproduksie.
              (Reguleer temperatuur)                                                    (2)

      2.2.2   Ontwikkeling van manlike sekondêre geslagskenmerke 
              Stimuleer die spermselle om volwassenheid te bereik                      (2)
                                                                                        (4)

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10831 / 18

2.3   2.3.1
                               Spermsel                Ovum
               Grootte          Baie klein            Groter in vorm
               Struktuur        Kop, middelstuk,       Rond
                                 stert
                                Kern wat vader se      Kern wat moeder se
                                 genetiese               genetiese materiaal
                                 materiaal bevat         bevat
                                Het ŉ stert           Het geen stert
                                Geen jellielaag om     Jellielaag omring
                                 die kop nie             selmembraan
                                Akrosoom               Geen akrosoom
                                 teenwoordig
               Beweging         Kan beweeg a.g.v.      Kan nie self beweeg
                                 stert                  nie
                                                           Merk enige TWEE           (3)
                                                             1 punt vir die tabel
      2.3.2   Die ensieme verteer die buitenste laag van die ovum dit verseker
              dat die sperm se kop die ovum kan binnedring en die kerne kan
              versmelt.                                                               (2)

      2.3.3   20 cm = 200 mm      200 mm /4 =50 Dit sal 50 minute neem 
                                                                                       (3)

      2.3.4   Die uretra word skoongemaak voor ejakulasie deur sekresies van
              Cowper se kliere.                                                       (2)
                                                                                      (10)
2.4   2.4.1   (i) Estrogeen                                                           (1)
              (ii) Dit verhoog die dikte van die endometrium                          (1)
              (iii) Verskaf ŉ plek waar die embrio kan implanteer en die plasenta
                    vorm                                                              (2)

      2.4.2   (i) LH / Luteïeniserende hormoon                                        (1)
              (ii) Dit word geproduseer om die Graaf-follikel te laat bars om die
                   ovum vry te stel / stimuleer ovulasie 
                   Stimuleer die ontwikkeling van die corpus luteum        ENIGE 2    (2)

      2.4.3   Corpus luteum degenereer / word kleiner 
              Die endometriumwand verklein in grootte / raak dunner                   (2)
                                                                                       (9)

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10831 / 18

2.5   2.5.1   Stimuleer die omskakeling van glukose na glikogeen / verminder
              die bloedglukosevlakke                                                 (1)

      2.5.2   13:00                                                                  (1)

      2.5.3   28 / 29 mµ/ℓ 
              (Eenheid moet ingesluit word in die antwoord, slegs dan mag leerder
              ŉ punt ontvang)                                                         (1)

      2.5.4   Bloedglukosevlakke verhoog na ŉ maaltyd geëet is 
              Die pankreas word gestimuleer en skei insulien af in die bloed 
              Insulien word in die bloed na die lewer vervoer 
              Stimuleer die omskakeling van oortollige glukose na glikogeen 
              Glikogeen word gestoor 
              Glukosevlakke in die bloed neem af / verlaag  en keer terug na
              normaal                                                      ENIGE 5    (5)
                                                                                      (8)
                                                                                     [40]

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                   10831 / 18

VRAAG 3

3.1      3.1.1                 Daar is geen fotoreseptore teenwoordig nie / geen keëltjies en
                               stafies nie, dus word geen sig waargeneem nie want die optiese
                               senuwee is in dié area geleë                                            (2)

         3.1.2                 Die suspensoriese ligament / A verslap, die spanning op die lens
                               verlaag / B (neem af) , die lens / B raak meer konveks/ meer
                               rond. Die brekingskrag van die B / lens word verhoog.                    (3)

         3.1.3                 Grafiek:

                               ŉ Lyngrafiek wat die verhouding toon tussen lensdikte teenoor die
                                                         fokusafstand

           Fokusafstand (cm)

                                                      Dikte van die lens (mm)

       Rubriek vir die assessering van die grafiek:

      Korrekte tipe grafiek (lyngrafiek)                                              1
      Opskrif vir grafiek                                                             1
      Korrekte byskrif vir X-as (eenheid moet ingesluit wees)                         1
      EN skaal vir X-as
      Korrekte byskrif vir die Y-as (eenheid moet ingesluit                           1
      wees) EN skaal vir Y-as
      Stipping van punte:
      1 tot 2 punte korrek                                                            1
      Al 6 punte korrek                                                               2
                                                                                      6
                                                                                                         (6)
       Nota
       Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal punte verloor word vir die “korrekte tipe
       grafiek”. Indien die asse omgeruil is, sal punte verloor word vir die byskrif op die x-as en
       die y-as.

                                                           7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10831 / 18

      3.1.4   As die dikte van die lens toeneem  sal die fokusafstand afneem      (2)

      3.1.5   Pupillêre meganisme / pupil refleks 
              Radiale spiere van die iris trek saam
              Kringspierevan die iris ontspan
              Pupil van die oog dialeer / verwyd / raak groter en meer lig
              kan die oog binnedring
                                                      * Verpligte punt + ENIGE 4    (5)
                                                                                   (18)

3.2   3.2.1   A – (eksterne) ouditoriese kanaal / meatus / gehoorkanaal 
              B – timpaniese membraan / oordrom 
              D – ovaal venster                                                    (3)

      3.2.2   C – oordrag van vibrasies vanaf die timpaniese membraan
                  (oordrom) na in die inkus 
              E – vervoer impulse na die brein                                     (2)

      3.2.3   (a) Vang stof op
                  Verhoed insekte / klein diere om oor binne te dring
                  Hou oordrom klam
                                                     Merk slegs EERSTE TWEE         (2)

              (b) Gehoor sal verswak / doof dit mag wees as gevolg van prop
                  wat beweging sal verminder / vibrasies van timpaniese
                  membraan sal verminder 
                  Gehoor sal verswak / geen klank sal oorgedra word nie 
                  Die prop sal die klankgolwe wat inkom deur die timpaniese
                  membraan / oordrom beperk                                         (3)
                                                                                   (10)
3.3   3.3.1   Warm                                                                 (1)

      3.3.2   Kapillêre vate verwyd / vasodilasie
              Sweetkliere produseer / skei sweet af                                (2)
                                                                                    (3)

                                         8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             10831 / 18

3.4   3.4.1   (a) Teenwoordigheid van die loot se punt wat die hormoon bevat 
              (b) groei van die loot                                              (2)

      3.4.2   Die loot se punt produseer die hormoon ouksien 
              Hierdie hormoon stimuleer seldeling en selverlengingwat lei tot
              die groei van die loot 
              Indien die punt verwyder word sal geen groei plaasvind nie as
              gevolg van die tekort aan ouksien 
                                                                        ENIGE 4    (4)

      3.4.3   Herhaal die eksperiment verskeie kere
              Vergroot die monstergrootte
                                                       Merk slegs EERSTE een       (1)

      3.4.4   Gebruik dieselfde tipe / spesie plant
              Gebruik dieselfde grond in die potte
              Dieselfde hoeveelheid water moet vir die lote gegee word 
              Dieselfde omgewingstoestande/ sonlig / humiditeit
              Diesefde nutriente / voedingstowwe
                                                                       ENIGE 2
                                                     Merk slegs EERSTE TWEE        (2)
                                                                                   (9)
                                                                                  [40]

                                                        TOTAAL AFDELING B:         80

                                        9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10831 / 18

AFDELING C
VRAAG 4

Definisie:
Voedselsekerheid verwys na die deurlopende toegang, deur alle mense, tot voldoende, veilige
en voedsame voedsel vir ŉ gesonde en produktiewe lewe. 
                                                                                Maks. 1 punt
Swak boerderytegnieke:
Monokultuur is die groei van een tipe gewas oor ŉ groot area landbougrond jaar na jaar.
Monokultuur verminder voedingstowwe en watertoevoer daarom het dit ŉ negatiewe impak op
die kwaliteit van die bogrond. 

Plaagbeheer behels die gebruik van plaagdoders (chemikalieë) om plae te bestry wat met
mense meeding vir voedsel. 
Plaagdoders kan moontlik gesonde plante doodmaak of hulle weefsel binnedring. 
Dit kan die gewasproduksie verminder en plaagdoders is baie duur,  toename in die koste van
voedsel verhoog en dit sal toegang verminder vir arm verbruikers  dus sal dit
voedselsekerheid verminder.

Bogrond: Die ploeg van grond tussen aanplantings en swaar reënval veroorsaak dat baie
bogrond verlore gaan, dit lei tot verlies in waardevolle voedingstowwe oor tyd,  dit verminder
gewasopbrengste  dus verminder dit voedselsekerheid.

Gebruik van bemesting: Kunsmis is baie duur, dit dra by tot hoë koste van voedsel, dus
verminder dit toegang aan arm verbruikers  dus verminder dit voedselsekerheid.
                                                                                 Maks. 10 punte
Indringerplante / Uitheemse plante:
Indringerplante (uitheemse plante) stroop die bogrond van water en voedingstowwe. 
Die indringerplante uitkompeteer inheemse plante aangesien hulle geen natuurlike
predatore het nie,  die plante groei vining en dring grond binne wat gebruik kon word vir
gewasverbouing  dus verminder dit voedselsekerheid.
                                                                                  Maks 2 punte
Klimaatsveranderinge:
Klimaatsveranderinge lei tot meer gereelde en erge droogtes en vloede. 
Droogtes lei tot gewasverlies en lewende hawe wat sterf wat die voedsel beskikbaarheid in ŉ
area verminder. 
Vloede veroorsaak uitgebreide skade oor ŉ kort tydperk en verminder die hoeveelheid
landbougrond wat beskikbaar is vir die groei van gewasse  dus verminder dit
voedselsekerheid.
Mense verloor ook gewoonlik hul huise, besittings en ekonomiese sekerheid tydens vloede 
wat voedselsekerheid verder negatief beïnvloed. 
                                                                                  Maks 4 punte

                                               10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10831 / 18

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

 Kriteria          Relevansie (R)         Logiese volgorde (L)           Volledigheid (C)
Algemeen     Alle inligting verskaf is   Idees gerangskik in ŉ      Alle aspekte wat in die
             relevant ten opsigte van    logiese oorsaak-effek      opstelvraag genoem is, is
             die vraag                   volgorde                   suksesvol gedek

In hierdie   Slegs inligting relevant    Al die informasie met      Korrekte punte as volg:
opstel       ten opsigte van             betrekking tot:
             voedselsekerheid:

             -   definisie               -   definisie              -   definisie (1)
             -   swak boerdery           -   swak boerdery          -   swak boerdery (7/10)
             -   indringerplante         -   indringerplante        -   indringerplante (1/2)
             -   klimaatsverandering     -   klimaatsverandering    -   klimaatsverandering
                                                                        (2/4)
             Daar is geen relevante      in ŉ logiese wyse weer-
             inligting nie.              gegee

Punt                     1                          1                            1

                                                                 TOTAAL AFDELING C:             20

                                                                              TOTAAL:         150

                                              11

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-preparatory-2018-possible-answer/ef5b118c-f250-4bd1-b98a-e6b935b9c562) — Life Sciences · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-10832-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f) — Life Sciences · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
