# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/5c6ddb0f-5a60-423e-81ab-493d3acdc7fc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/5c6ddb0f-5a60-423e-81ab-493d3acdc7fc)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                        2015
               MEMORANDUM

VAK:    LEWENSWETENSKAPPE V2 (10832)

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10832/15

                 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2015

                                                LEWENSWETENSKAPPE
                                                (Tweede Vraestel)

                                  MEMORANDUM

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui
      'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee
      Merk net die eerste drie, ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
      korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
      wat vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
      nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
      van die antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

                                            1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10832/15

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in plaas van terminologie
      Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
      anders om)
      Geen krediet nie.

15.   As maateenhede nie aangedui word nie
      Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
      die vraag gegee is.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
      verskillende maniere aangebied kan word

17.   Opskrif Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
      moet van 'n opskrif voorsien word.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
      Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
      leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
      aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
      in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
      geld vir alle amptelike tale.

19.   Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
      word sonder die toestemming van die Provinsiale Interne Moderator nie.

                                            2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        10832/15

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    A
      1.1.2    D
      1.1.3    D
      1.1.4    D
      1.1.5    B
      1.1.6    C
      1.1.7    A
      1.1.8    C
      1.1.9    A
      1.1.10   B                                                     (20)

1.2   1.2.1    DNA profilering 
      1.2.2    Geen 
      1.2.3    Genetiese manipulasie
      1.2.4    Gepunkte ewewig/Gepunktueerde ekwilibrium 
      1.2.5    Anafase I 
      1.2.6    Nondisjunksie 
      1.2.7    Chromosoom 
      1.2.8    Spesie
                                                                       (8)
1.3   1.3.1    Beide A en B
      1.3.2    Beide A en B
      1.3.3    Beide A en B
      1.3.4    Beide A en B
      1.3.5    Beide A en B
      1.3.6    Slegs A 
                                                                       (12)

1.4   1.4.1    Tussen 2-3 weke                                       (2)

      1.4.2    10000-1000 = 9000                                     (2)

      1.4.3.   20 weke                                                (1)
                                                                       (5)

1.5   1.5.1    Afrika                                                 (1)

      1.5.2    Fossielrekord
               Mitochondriale DNA /geneties                           (2)

      1.5.3    Homo erectus                                          (2)
                                                                       (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:   [50]

                                            3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10832/15

VRAAG 2

2.1.   2.1.1       (DNA) replisering                                            (1)

       2.1.2       Interfase                                                    (1)
          A
       2.1.3       – Die DNA-molekuul draai af en ontsluit
                   – Templaat vorm en nukleotiedbasisse vorm pare 
                   – Twee identiese DNA-molekules vorm en draai weer op om ŉ
                     heliks te vorm                                             (3)
                                                                                 (5)
2.2    2.2.1   -     Besluit hoe die inligting versamel gaan word
               -     Stel ŉ instrument saam om die data te versamel
               -     Besluit op ŉ geskikte tyd en plek
               -     (Merk eerste TWEE)                              (Enige)     (2)

       2.2.2   -     Maak seker dat die vingers skoon is voordat die afdrukke
                     geneem word sodat daar geen smering plaasvind nie
               -     Maak seker daar is geen duplisering van afdrukke vanaf
                     dieselfde persoon nie
                     (Merk eerste EEN)                           (Enige 1x2)     (2)

       2.2.3   -     Herhaal die ondersoek
               -     Vergroot die monstergrootte van die individue in die
                     ondersoek                                                  (2)

       2.2.4         (a) Hooftipes vingerafdrukke                               (1)
                     (b) Aantal leerders                                        (1)
                     (c) Verwerp– die meeste leerders in die monster het die
                         gewone krans  vingerafdruk gehad                       (2)
                                                                                 (10)

2.3.   2.3.1   Australopithecus afarensis                                       (1)

       2.3.2   0,8 miljoen jaar gelede (MJG)                                    (1)

       2.3.3
                           MODEL 1                          MODEL 2
                A. afarensis is die                H.ergaster is die
                gemeenskaplike voorouer vir        gemeenskaplike voorouer
                H. erectus                        vir H. erectus
                A. afarensis is die                A. africanus is die
                gemeenskaplike voorouer vir        gemeenskaplike voorouer
                H. habilis                        vir H. habilis
                                                                                 (5)
               + (tabel)

       2.3.4   Dit het eienskappe van beide Austraopithecus en Homo spesies
                                                                                 (1)

                                              4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10832/15

      2.3.5   -    Me. Ples
              -    Tuang-kind
              -    Little foot
              -    Karabo(Enige TWEE)                                         (2)
                                                                               (10)

2.4   2.4.1   Mitose dit is ŉ somatiese sel / diploïed                        (2)

      2.4.2   Dit is haploïeden het nie die gewenste gene nie                  (1)

      2.4.3   Bevrugting is gemanipuleer deur wetenskaplikes/ nie natuurlik
              bevrug nie                                                       (1)

      2.4.4   - Mag nie God speel nie/ geloofsteenkanting
              - Kan lei tot skadelike mutasies/ ons weet nie wat die
                langtermyn effekte is nie
              - Kan lei tot ŉ verlies aan biodiversiteit                        (1)
                                                                                (5)

2.5   2.5.1   (a) RRGG                                                         (1)
              (b) rrgg                                                         (1)

      2.5.2   RG, RG, RG, RG/almal RG /RG                                     (2)

      2.5.3   (a) Swart oë, grys stertvere                                     (1)
              (b) Rooi oë, grys stertvere                                      (1)
                                                                                (6)

2.6   2.6.1   Kontinue variasie word gekenmerk deur ŉ reeks intermediêre
              fenotipes wat lei tot histogramme                                (2)

      2.6.2   Diskontinue variasie word gekenmerk deur unieke fenotipes wat
              lei tot kolomgrafieke                                            (2)
                                                                                (4)
                                                                                [40]

                                             5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10832/15

VRAAG 3

3.1 3.1.1   -      Daar is variasie  in die lengte van die slurpe van die olifante
            -      Die olifante met die lang slurpe het die gewenste kenmerk /
                   lang slurpe kan maklik water optel en blare van bome afpluk/vir
                   oorlewing in ongunstige of droë toestande
            -      Meer van die olifante met die lang slurpe oorleef
            -      Meeste van die olifante met die kort slurpe gaan dood
            -      Die lang slurp olifante plant voort  en
            -      bring nakomelinge voort met lang slurpe (enige 6)                   (6)

    3.1.2   - Wet van gebruik en ongebruik 
            - Oorerwing van verworwe eienskappe                                        (2)
                                                                                        (8)

    3.2.1   Loop op twee voete                                                        (2)

3.2 3.2.2   -Kan gevaar/predatore makliker  raaksien omdat hulle langer is
            -Kan hulle kleintjies dra/voedsel omdat beide hande vry is                (4)

    3.2.3   - Die groter/wyer/breër pelvis
              verseker dat die aanhegting van die ledemate beter versprei is
            - Die korterpelvis
              laat beter balansering van die liggaam toeen hou dit regop.              (4)
                                                                                        (10)

3.3 3.3.1   A                                                                          (1)

            + tabel
    3.3.2                       A                                 B
                Kranium is kleiner/ het ŉ rif       Kranium is groter / meer
                                                     gerond
                Wenkbrouriwwe meer                   Wenkbrouriwwe minder
                prominent                           prominent                         (5)

    3.3.3   - Die kake was meer uitstaande/ meer prominent om sterkte/krag te
              verskaf 
            - Wenkbrouriwwe was meer prominent  om sterkte/krag  te
              voorsien vir die kou-aksie
            - Die goed ontwikkelde sigomatiese boog  verskaf
              ondersteuning/sterkte  aan die spiere wat betrokke is in die
              kouproses
            - Goed ontwikkelde snytande  vir sny  van veselagtige voedsel
                                                     (enige 1x2)                        (2)
                                                                                        (8)

                                                 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10832/15

3.4 3.4.1    (a) Normale man                                                             (1)
             (b) XDY                                                                    (2)

    3.4.2    Beide allele word op die geslagschromosome gedra                            (1)

    3.4.3
       -    - Kleurblindheid word deur ŉ resessiewe alleel gedra
       -    - Op die X-chromosoom
       -    - Vrouens het twee X chromosome/ Mans het net een X
       -      chromosoom
       -    - Vrouens moet twee kopieë van die resessiewe alleel erf 
       -      om die gebrek te toon / vrouens wat slegs een resessiewe alleel erf
       -      is nog steeds normaal                      (enige 3)                        (3)
    3.4.4
            P1/P3 Fenotipe      Kleurblinde vrou         x Normale man 
                          Genotipe             XdXd x XDY
                          Meiose
                                        G/gamete             Xd, Xd      XD,      Y 

                          Bevrugting

            F1/F3         Genotipe                  XDXd; XdY; XDXd XdY
                          Fenotipe   2 normale dogters : 2 kleurblinde seuns
                          *50% kans om ŉ kleurblinde seun te hê
                          P1 en F1
                          Meiose en bevrugting
                                                         *1 verpligte + enige 6
                                                    OF
            P1/P3 Fenotipe Kleurblinde vrou    x Normale man 
                  Genotipe                XdXd x XDY

                                Meiose
                                                   Gamete            Xd            Xd
                                Bevrugting
                                                       XD        XDXd        XDXd

                                                         Y       XdY         XdY
                                                   1 punt vir korrekte gamete
                                                   1 punt vir korrekte genotipes

            F1/F3 Fenotipe    2 normale dogters : 2 kleurblinde seuns 
                         *50% kans om ŉ kleurblinde seun te hê
                  P1 en F1
                  Meiose en bevrugting  *1 verpligte + enige 6                           (7)
                                                                                          (14)
                                                                                          [40]

                                               7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                            10832/15

AFDELING C
VRAAG 4
    TRANSKRIPSIE
-   Die dubbelstring DNA-molekule rol af/ rits oop
-   Wanneer die waterstofbinding breek
-   Word die een string as 'n templaat gebruik
-   Om mRNA/bRNA te vorm
-   Vry nukleotiedesin die nukleoplasma word gebruik
-   Die mRNA is komplementêr aan die DNA/ A-U, C-G
-   Die proses word beheer deur ensieme             
-   Die proses staan bekend as transkripsie                                     (maks.6)       (6)
    TRANSLASIE
-   mRNA beweeg uit die nukleus 
-   Deur die nukleoporie  na die sitoplasma
-   En heg dit self aan die ribosoom vas 
-   Die drie aangrensende basisse op die mRNA staan bekend as kodons
-   Volgens die kodons op die mRNA
-   Sal die tRNA molekules met passende komplimentêre anti-kodons
-   Met die benodigde aminosure  na die ribosome bring
-   Aminosure bind deur peptiedbindings aan mekaar  en vorm ŉ proteïen
-   Hierdie proses staan bekend as translasie.                                     (maks.7)    (7)
    Definisie van mutasie
    Verandering  in die volgorde van die stikstofbasisse
    Veroorsaak verandering in die geensamestelling 
    En bloed sal nie stol nie/afwesigheid van bloedstollingsfaktor wat lei tot hemofilie
-   Of afwesigheid van pigmentasie/ geen melanien wat lei tot albinisme
-   Afwesigheid van proteïene 
-   Wat deel vorm van of die rooi of groen keëltjies/ fotoreseptore in die oog wat lei tot
    kleurblindheid
                                                                                 (maks.4)       (4)
                                                                                    Inhoud:     (17)
                                                                                    Sintese:    (3)
                                                                                                (20)
ASSESSESERNG VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria         Relevansie (R)               Logiese volgorde (L)              Uitgebreid (C)
Algemeen - Al die inligting             Idees word vir elke proses in ŉ   Beantwoord alle aspekte
               voorsien is relevant vir logiese volgorde gerangskik       vereis in die opstel
               die onderwerp
In hierdie Slegs inligting met          Inligting aangaande               Ten minste drie korrekte
opstel     betrekking tot               proteïensintese, mutasies,        punte oor transkripsie,
           proteïensintese,             hemofilie, albinisme en           translasie en mutasies is
           mutasies, hemofilie,         kleurblindheid is in ŉ logiese    gegee
           albinisme en                 wyse gerangskik
           kleurblindheid is gegee
Punt                     1                              1                             1
                                                               TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                   GROOTTOTAAL: 150

                                                  8

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
