# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2019
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)

11 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                        10832 / 19

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                               VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                                                 LEWENSWETENSKAPPE
                                                                 (Vraestel 2)
                                                                 NASIENRIGLYNE

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-
      punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
      is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
      te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
      moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
      indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
      word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
      of as dit buite konteks is.

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                     10832 / 19

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
      Moenie krediteer nie

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word.

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
      assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde aangebied word, moet
      gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
      vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die memorandum
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder
      dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

                                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

                                               10832 / 19

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   B
      1.1.2   B
      1.1.3   C
      1.1.4   C 
      1.1.5   A
      1.1.6   B
      1.1.7   D
      1.1.8   D
      1.1.9   C
                                            (9 x 2) (18)
1.2   1.2.1   Meervoudigeallele
      1.2.2   Gene
      1.2.3   Ko-dominansie
      1.2.4   Stamselle
      1.2.5   Kloning 
      1.2.6   Mitochondrion
      1.2.7   Heterosigoties
      1.2.8   Genoom
                                            (8 x 1) (8)
1.3   1.3.1   Slegs B 
      1.3.2   Geeneen
      1.3.3   Beide A en B
                                            (3 x 2) (6)

1.4   1.4.1   DNS-replisering                      (1)
      1.4.2   Nukleotied                           (1)
      1.4.3   1- guanien 2- sitosien            (2)
      1.4.4   Dubbel heliks                       (1)
      1.4.5   Waterstofverbinding                  (1)
                                                    (6)

                                      4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

                                                                       10832 / 19

1.5   1.5.1   A selmembraan / plasmalemma

              B homoloë chromosome  / bivalent

              D Spoeldrade                                                (3)

      1.5.2   Die chromosome is:
              -     Dieselfde grootte
              -     Dieselfde vorm
              -     Dieselfde lengte
              (Merk slegs die eerste TWEE)                        Enige (2) (2)

      1.5.3   I metafase 1
              II profase 1
              III metafase 2                                               (3)

      1.5.4   ŉ Enkel ry chromosome by die ewenaar                        (2)

      1.5.5   Oorkruising
              Ewekansige rangskikking van chromosome                       (2)
                                                                            (12)

                                                       TOTAAL AFDELING A: 50

                                      5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

                                                                               10832 / 19

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   CCT / (SST)                                                           (1)
      2.1.2   - Die aminosuur isoleusien sal gekodeer word
              - in plaas van fenielalanien
              - ŉ ander proteïen sal vorm/ proteïen wat vorm se funksie sal
                geaffekteer wees                                                     (3)

      2.1.3   - In replisering vorm DNS 
                en in transkripsie vorm bRNS (mRNA)
              - In replisering vorm 2 stringe DNS wat dien as ŉ templaat
                en in transkripsie word 1 string DNS gebruik as ŉ templaat 
              - In replisering is timien komplementêr aan adenien
                en in transkripsie is urasiel die komplementêr vir adenien
                (Merk slegs eerste TWEE)                                 Enige 2 x 2 (2)

                                                                                     (6)

2.2   2.2.1   Peptiedbinding                                                        (1)

      2.2.2   tRNA/ oRNS                                                            (1)

      2.2.3   GCA / (GSA)                                                           (1)

      2.2.4   Ribosoom                                                              (1)

                                                                                     (4)

2.3   2.3.1   Tom en Harry                                                          (1)
      2.3.2   Hulle het beide bloedgroep O                                          (1)
      2.3.3   Tipe (groep) A  en Tipe (groep) B                                    (2)
                                                                                     (4)

                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                         10832 / 19

2.4   2.4.1   Onvolledige dominansie                                                          (1)

      2.4.2    P2           Fenotipe     Grys pelskleur rot            x Grys pelskleur rot
                            Genotipe              WB                   x      WB       
               Meiose
                            G/gamete     W       ,        B        x     W     ,    B
               Bevrug-
               ting
               F2           Genotipe             WW : WB : WB : BB*

                            Fenotipe     1 Witpels : 2 Grys pelse : 1 Swartpels*
               P2 en F2
               Meiose en bevrugting
               *Verpligte punte 2 + enige ander 4
                                                     OF
               P2           Fenotipe          Grys pelskleur rot             Grys pelskleur
                                                                        x
                                                                             rot 
                            Genotipe                      WB            x         WB

               Meiose                         Gamete                   W             B
                                                     W              WW              WB
               Bevrugting                             B             WB              WW
                                                1 punt vir korrekte gamete
                                                *1 punt vir korrekte genotipes

               F2          Fenotipe        1 Witpels : 2 Grys pelse : 1 Swartpels*                   Commented [RK(1]: Is this the 2nd compulsory mark?
               P2 en F2
               Meiose en Bevrugting

                                                          2 verpligte punte + enige ander 4 (6)
                                                                                            (7)

2.5   2.5.1   Pers blomme, lang (verlengde) stuifmeelkorrels                                  (1)

      2.5.2   ab                                                                             (2)

      2.5.3   Pers blomme, lang (verlengde) stuifmeelkorrels: Pers blomme, ronde
              stuifmeelkorrels                                                                (2)

                                          7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                                     10832 / 19

2.6   2.6.1                      (a) Tyd / Bron van melk                                                  (1)

                                 (b) Massa/ Gewig                                                         (1)

      2.6.2                      - Dieselfde ouderdom
                                 - Dieselfde begingewig
                                 - Dieselfde tydintervalle is gebruik vir metings
                                 - Dieselfde eenheid om gewig in te meet 
                                 (Merk slegs die eerste EEN)                                       Enige 1 (1)

      2.6.3                      15.8 - 4 x 100= 295%                                                   (3)

      2.6.4

                                 Gewigstoename in twee babas van die ouderdom
                                 2-8 maande wat op twee bronne melk gevoed het

      Gewig / massa (kg)
                                                                                     GM-
                                                                                     melk
                                                                                     Normale
                                                                                     melk

                                                Tyd (maande)

                           Rubriek vir die assessering van die staafgrafiek:

                              Kriteria                                      Puntetoekenning
                              Korrekte tipe grafiek                  (T)           1
                              Opskrif vir die grafiek               (C)            1
                              Korrekte byskrifte insluitend eenhede vir            1
                              die X-as en Y-as                       (L)
                              Korrekte skaal vir Y-as en grootte van                        1
                              die kolomme en spasies tussen die
                              kolomme moet dieselfde wees           (S)
                              Stipping van punte:
                              1 tot 7 kolomme korrek OF             (P)                     1 OF
                              Grafiek getrek slegs vir voorgeskrewe                         2
                              jare met 8 kolomme korrek
                                                                                                           (6)
                                                                                                           (12)
                                                                                                           [40]

                                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

                                                                               10832 / 19

VRAAG 3

3.1   3.1.1   - As gevolg van die gebruik of ongebruik/ meer of minder gebruik
                van ŉ orgaan
              - raak dit meer of minder ontwikkeld
              - hierdie is ŉ verworwe kenmerk
              - en word oorgedra aan die nakomelinge                               (4)

      3.1.2   - Die spoed waarteen evolusie plaasvind
              - dit sluit lang tydperke in,
              - waartydens spesies nie verander het nie/ veranderinge vind
                geleidelik plaas deur natuurlike seleksie
              - bekend as ŉ ewewig
              - Daar is ook kort tydperke
              - waar skielike, vinnige veranderinge voorkom deur natuurlike
                seleksie                                                   Enige 4 (4)

      3.1.3
                      Natuurlike seleksie            Kunsmatige Seleksie
               Die omgewing of die natuur     Die mens is die selektiewe
               is die selektiewe krag        krag 
               Die seleksie-respons is        Die seleksie-respons is om die
               aanpasbaarheid aan die         mens se behoeftes te
               natuur                        bevredig
               Gebeur binne ŉ enkele          Kan meer as een spesie
               spesie                        insluit

              (Merk slegs die eerste TWEE)                                 tabel (5)

                                                                                    (13)

3.2   3.2.1   Anolis scriptus                                                      (1)

      3.2.2   - Korter agterbene
              - Groot toonkussinkies
              - Langer arms 
              (Merk slegs die eerste TWEE)                                Enige 2 (2)

      3.2.3   - Langer agterbene dien as seile,
              - wat die wind vang/ wat die akkedis in die see inwaai               (2)
                                                                                    (5)

                                         9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                  10832 / 19

3.3   - Daar was variasie in die puntvorm van die selwandvan die bakterieë
        bevolking
      - Bakterieë met driehoekige en vierkantige punte
      - was nie weerstandig teen die antibiotika nie/ die antibiotika kon met die
        oppervlak bind
      - en was doodgemaak deur die antibiotika/ het nie oorleef nie
      - Die bakterieë met die ronde punte
      - was weerstandig teen die antibiotika / antibiotika het nie met die oppervlak
        gebind en hulle het oorleef en kon,
      - voortplant / die eienskap-ronde punte is oorgedra na die volgende
        generasie dus ŉ toename in die bakterieë                              Enige 6 (6)

3.4   3.4.1     X – Foramen magnum                                                      (1)

                Y – Slagtand / Oogtand                                                  (1)

      3.4.2     -   Die foramen magnum / X is meer na voor geleë
                -   dit laat die rugmurg toe om direk uit en af van die skedel te
                    beweeg
                -   Dit dien as ŉ spil vir die skedel
                -   Wat dit gunstig maak vir bipedalisme/ tweevoetigheid / regop
                    posisie                                                      Enige 3 (3)

      3.4.3
                (a) B                                                                   (1)

                (b) A                                                                   (1)

      3.4.4     -   Daar is ŉ toename
                -   in die kraniumgroottevan organisme B tot organisme C
                -   Dit stel dit om staat om ŉ groter brein te kan huisves / serebrum
                    wat meer intelligensie voorstel                                      (3)

      3.4.5     (a)
                -   Die ruggraat verander van ŉ C-vorm na meer gekrom/
                    S-vormig, wat beter ondersteuning vir bipedalisme verskaf           (2)

                (b)
                -   Die pelvis(bekken) het verander van lank en smal na kort en
                    breër
                -   Om die liggaamsgewig te ondersteum vir bipedalisme                  (2)

      3.4.6     Die oudste fossiel van Homo erectus is in Afrika gevind
                Terwyl die jongste fossiel in ander dele van die wêreld gevind is
                Dit stel voor dat Homo erectus sy oorsprong het in Afrika     Enige 2 (2)
                                                                                       (16)
                                                                                       [40]

                                           10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

                                                                                                   10832 / 19

AFDELING C
VRAAG 4                                                                                                         Commented [E2]: With addition of reasonds for each trait –
                                                                                                                possibly a few more level D…

Spesiasie
  - As ŉ populasie / bevolking van ŉ enkele spesie geskei word
  - deur ŉ geografiese versperring  (see, rivier, berg, meer)
  - kan daar dus geen geenvloei wees nie tussen die twee populasies / bevolking
      plaasvind nie / hulle kan nie meer inteel nie.
  - Omdat elke populasie aan verskillende omgewingstoestande blootgestel kan
      word, 
  - vind natuurlike seleksie onafhanklik plaas in elk van die twee populasies 
  - sodat individue van die twee populasies baie verskillende van mekaar word
  - beide genotipies en fenotipies verskillend.
  - Al word die twee populasies weer gemeng, 
  - kan hulle nie weer met mekaar voortplant nie.
  - Hulle het TWEE verskillende spesies geword.                                Enige 9                 (9)

Meganismes vir voortplantingisolasie
  - Voortplanting op verskillende tye van die jaar
  - Een spesie is vrugbaar, terwyl die ander nie is nie
  - Spesiespesifieke hofmaakgedrag
  - Hofmaakgedrag van een spesie sal nie ŉ ander spesie aantrek nie
  - Aanpassing by verskillende bestuiwers
  - Die bestuiwer van een spesie is nie aangepas om ŉ ander spesie te bestuif nie
  - Onvrugbare nageslag / nakomelinge
  - ŉ Nuwe spesie kan nie vorm as hulle nie vrugbare nakomelinge kan produseer
     nie
  - Feremoneword gebruik om maats te lok
  - As die feremone nie reg is nie, dan sal hulle nie voortplant nie
  - Verskillende genitalieë
  - Indien dit nie passend is nie / onverenigbaar is , verhoed dit voortplanting
                                                                               Enige 4 x 2
                                                                                                        (8)
Nota: Geen punte word toegeken aan antwoorde in die vorm van diagramme, tabelle of
vloeidiagramme nie
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

   Kriteria          Relevansie (R)            Logiese volgorde (L)           Volledigheid (C)
              Alle inligting verskaf is      Idees gerangskik in ŉ     Alle aspekte wat in die
 Algemeen     relevant ten opsigte van die   logiese oorsaak / effek   opstelvraag genoem is, is
              vraag.                         volgorde.                 suksesvol gedek.
              Slegs inligting relevant ten   Die beskrywing van:       Korrekte punte as volg:
              opsigte van:                   - Geografiese Spesiasie   - Geografiese Spesiasie 6/9
              - Geografiese Spesiasie        - Meganismes vir          - Meganismes vir
 In hierdie   - Meganismes vir                 voortplantingisolasie     voortplantingisolasie 5/8
 opstel         voortplantingisolasie
                Daar is geen irrelevante
                inligting nie
 Punt                        1                            1                         1

                                                                         TOTAAL AFDELING C:               20

                                                                                          TOTAAL: 150

                                                     11

## Related documents

- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
