# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/24031e97-ccaa-4c8c-9779-535ff446ebb1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/24031e97-ccaa-4c8c-9779-535ff446ebb1)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2020
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)

13 bladsye

                               1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10832/20

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui 'maks'-
      punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
      Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
      is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
      te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
      moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
      indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
      word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
      of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
      Moenie krediteer nie

                                             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10832/20

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word.

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
      assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
      gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante amptelike taal
      vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die memorandum
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder
      dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 10832/20

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   D
      1.1.2   D
      1.1.3   B
      1.1.4   C
      1.1.5   B
      1.1.6   B
      1.1.7   D
      1.1.8   B
      1.1.9   C                                      (9 x 2)       (18)

1.2   1.2.1   Onvolledige dominansie 
      1.2.2   Nie-disjunksie 
      1.2.3   Opponerende duim 
      1.2.4   Hemofilie 
      1.2.5   Testes 
      1.2.6   Profase 1
      1.2.7   Homo 
      1.2.8   Stamselle
      1.2.9   Teorie                                  (9 x 1)       (9)

1.3   1.3.1   Beide A en B

      1.3.2   A alleenlik 

      1.3.3   Geeneen                      (3 x 2)                 (6)

                                         4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        10832/20

1.4   1.4.1   (a)       Wieg van die Mensdom                                (1)

              (b)       (Groot) Skeurvallei                                 (1)

      1.4.2   Ardipithecus                                                  (1)

      1.4.3   (a) Australopithecus afarensis                                (1)

              (b) Australopithecus africanus                                (1)

      1.4.4   ŉ kurwe/S-vormig                                              (1)

      1.4.5   Mev Ples                                                      (1)
              Little foot                                                   (1)

      1.4.6   Sediba/Australopithecus sediba/Karabo                         (1)
                                                                             (9)

1.5   1.5.1   Metafase 1                                                    (1)

      1.5.2   X - chromatied                                                (1)
              Y - sentromeer                                                (1)
              Z - selmembraan /plasmalemma                                  (1)

      1.5.3   −      oorkruising 
              −     ewekansige rangskikking van chromosome                  (2)

      1.5.4   (a) blonde hare                                               (1)

              (b) BbFf /FfBb                                                (1)
                                                                             (8)

                                                        TOTAAL AFDELING A:   50

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10832/20

AFDELING B
VRAAG 2

2.1   2.1.1   Die teling van geselekteerde plante en diere om eienskappe wat
              voordelig is vir die mens, te produseer 
                                                                                           (2)

      2.1.2   − probleme om te kalf
              − verminderde spanningsverdraagsaamheid
              − verminderde vrugbaarheid
              − verminderde kalfoorlewing
              Merk slegs die eerste TWEE                                  (Enige 2)       (2)

      2.1.3   Die toestand veroorsaak dat meer spiere/vleis geproduseer word
              Dit verhoog die opbrengs
              Wat van ekonomiese voordeel is, vir die boer
                                                                                          (3)

      2.1.4   P1           Fenotipe       normale bul      x       normale koei 
                           Genotipe           Nn          x           Nn 
              Meiose
                           G/gamete          N , n             x       N ,        n

              Bevrugting

              F1           Genotipe       NN         Nn                Nn         nn 

                           Fenotipe     3 normale: 1 met spierhipertrofie 
              P1 en F1 
              Meiose en bevrugting                                       (Enige 6)
                                             OF
              P1           Fenotipe       normale bul     x        normale koei 
                           Genotipe           Nn          x            Nn 
              Meiose
                                        N , n             x         N ,     n

              Bevrugting                  G/gamete           N                n
                                              N             NN               Nn
                                              n             Nn               nn
                                        1 punt vir korrekte gamete
                                        1 punt vir korrekte genotipe

              F1           Fenotipe     3 normaal: 1 met spierhipertrofie 
              P1 en F1 
              Meiose en Bevrugting                                       (Enige 6)        (6)

                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10832/20

      2.1.5   −     Die resessiewe allele word gevind in 100%/al 4 van die F1
                    generasie
              −     en dus, as hulle gekruisteel word, sal daar meer homosigotiese
                    resessiewe individue in die volgende generasie wees
              −     wie die toestand sal hê
              −     en dié herhaaldelikheid van die toestand sal toeneem                  (3)
                                                                                          (16)

2.2   2.2.1   Tipe O  en Tipe AB                                                         (2)

      2.2.2   Diagram toon die bloedselle vir bloedgroepe O en AB

                                  X – Tipe O            Y – Tipe AB

              Kriteria vir die assessering van die diagram

                  Opskrif, benoem beide tipes bloed
                                                          H              1
                  korrek
                  Korrekte diagram wat die tekort van
                  antigene in een en die                       2 punte: beide korrek
                                                          D
                  teenwoordigheid van beide tipes              1 punt : 1 korrek
                  antigene in die ander aan dui
                                                               2 punte: beide korrek
                  Elke diagram is korrek benoem            L
                                                               1 punt: 1 korrek            (5)
                                                                                           (7)

2.3   2.3.1   Ja hy is die biologiese pa.                                                 (1)

      2.3.2   −      Elke band/stafie in die kind se profiel
              −      wat nie met die ma ooreengestem het nie
              −      moet ooreenstem met die pa sŉ
                                                    OF
              −      Elke band/stafie in die kind se profiel wat ooreenstem met die ma
                     se band/stafies word geskrap,
              −      Al die oorblywende bande/stafies van die kind se profiel
              −      moet ooreenstem met die pa sŉ
                                                                                           (3)

                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10832/20

      2.3.3   − Identifiseer misdadigers 
              − Identifiseer dooie liggame
              − Vind vermiste familielede
              − Diagnoseer ŉ genetiese afwyking
              − Vind ŉ potensiële geneesmiddel vir genetiese siekte
              Merk slegs die eerste TWEE                                   (Enige 2)    (2)
                                                                                        (6)

2.4   2.4.1   Manlike eekhoringapies kan slegs rooi of groen sien/is óf rooi of
              groen kleurblind/hulle het dichromatiese visie
                                          OF
              Manlike eekhoringapies met die genotipe XG Y kan slegs groen
              sien/is rooi kleurblind en
              Manlike eekhoringapies met die genotipe XR Y kan slegs rooi sien/is
              groen kleurblind                                                          (2)

      2.4.2   − Beter visie vir die soektog  om insekte en vrugte te kan sien
              − Te onderskei tussen blare en vrugte
              − Te onderskei tussen ryp en onryp vrugte
              − Om roofdiere(predatore) te vermy
              Merk slegs die eerste EEN                                  (Enige 1)      (1)

      2.4.3   Vrouens erf TWEE X chromosome
              wat beide dieselfde allele kan dra /XR XR of XG XG                       (2)
                                                                                        (5)

2.5   2.5.1   A – Tt 
              B – tt                                                                   (2)

      2.5.2   C                                                                        (1)

      2.5.3   −    Individu C is heterosigoties, omdat sy die afwyking het/het ŉ
                   dominante alleel/het (T)
              −    Beide van haar nakomelinge het nie die afwyking nie/is
                   homosigoties resessief/is tt                                         (2)

      2.5.4   25%                                                                       (1)
                                                                                         (6)
                                                                                        [40]

                                            8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10832/20

VRAAG 3

3.1   3.1.1     −   Pikkewyne het min natuurlike predatore op land
                −   Daar is minder prooi beskikbaar op land
                Merk slegs die eerste EEN                                   (Enige 1)     (1)

      3.1.2     −    Hulle kan van predatore ontsnap  en
                −    maklik kos vind                                                     (2)

      3.1.3     −    Daar was variasie in die pikkewyne se vlerke
                −    Sommige het lang vlerke met ligte bene gehad
                −    en sommige het kort vlerke met swaar bene gehad
                −    Dié met die lang vlerke en ligte bene was nie in staat om voedsel
                     te kry nie/kon nie ontsnap van predatore nie 
                −    en hulle het gesterf
                −    Die met die kleiner vlerke en swaar bene was in staat om beter
                     te soek vir voedsel/ontsnap van predatore 
                −    en hulle het oorleef en voortgeplant
                −    Die eienskap is oorgedravan kort vlerke en swaar bene
                                                                              (Enige 6)   (6)
                                                                                          (9)

3.2   −   Gepunte ewewig verduidelik die spoed waarteen evolusie plaasvind ✓
      −   A toon ŉ lang periode ✓*
      −   Waartydens spesies nie verander het nie✓/verandering was baie klein
      −   Dit is bekend as ewewig✓
      −   Dit wissel af met ŉ korter periode soos getoon by B✓ *
      −   waar vinnige verandering✓deur natuurlike seleksie plaasvind
      −   waartydens ŉ nuwe spesies oor ŉ kort tyd kan vorm ✓
                                                         (2 verpligte punte* + Enige 3)   (5)

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10832/20

3.3   3.3.1   −    Spesiasie deur middel van geografiese isolasie ✓*het voorgekom
              −    die klipperige eiland✓*/ŉ geografiese versperring
              −    die visse is geskei in twee bevolkings ✓
              −    daar is nou geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie ✓
              −    met verskillende omgewingstoestande✓/seleksiedruk aan elke
                   kant
              −    natuurlike seleksie vind onafhanklik ✓ in elke bevolking plaas
              −    Elke bevolking word nou genotipies en fenotipies verskillend✓ van
                   die ander
              −    wat hulle verhoed om te kan kruisteel✓ wat gelei het tot die
                   vorming van ŉ nuwe spesie

                                                        (2 verpligte punte* + Enige 4)    (6)

      3.3.2   −    Manlike en vroulike visse van ŉ spesifieke spesie raak slegs
                   seksueel vatbaar/aktief/volwasse
              −    Gedurende sekere tye van die jaar/seisoen
              −    Ander spesies is moontlik nie seksueel volwasse nie/het
                   verskillende broeiseisoene
              −    Daarom, is hulle nie in staat om te kruisteel nie /om te teel met
                   enige ander spesie visse nie , sodoende hou dit die spesies apart
                                                                              (Enige 3)   (3)
                                                                                          (9)

3.4   3.4.1   A✓                                                                          (1)

      3.4.2   −    Tweevoetige organismes het ŉ kort en breë bekken (pelvis)
              −    Om hul boonste liggaamsgewig te ondersteun                            (2)

      3.4.3
                            Organisme A                     Organisme B
                    Groot kranium                   Klein kranium
                    Plat gesig/minder skuins        ŉ Meer skuins voorkop 
                    voorkop
                    Wenkbrouboë nie prominent        Wenkbrouboë prominent
                    (opvallend) nie                 (opvallend)
                    Goed ontwikkelde ken            Swak ontwikkelde ken
                    Klein kake                      Groot kake
                    Minder uitstaande kake/         Meer uitstaande kake/
                    prognatiese kake                 prognatiese kake
                    Klein tande/slagtande           Groot tande/slagtande
                    (oogtande)                       (oogtande)
                    Foramen magnum is in ŉ           Foramen magnum is in ŉ
                    meer vorentoe posisie           agtertoe
                                                     (terugwaartse) posisie 

              Merk slegs die eerste TWEE                      (Enige 2 x 2 + 1 tabel)     (5)
                                                                                          (8)

                                            10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10832/20

3.5   3.5.1   “Uit Afrika”✓ hipotese                                                     (1)

      3.5.2   −    Mitochondriale DNS (mtDNS)✓ word slegs deur die vroulike
                   lyn✓/oorgedra van ma na nakomelinge
              −    Analise van die mutasies op die mtDNS✓
              −    toon aan dat Afrika die plek was waar die oudste vroulike
                   voorvader✓/mitochondriale Eva gevind is✓
              −    en dat alle mense van haar afkomstig is                 (Enige 4)     (4)

      3.5.3   −    Fossiele van Ardipithecus is slegs in
                   Afrika/Skeurvallei/Ethiopië/Suid-Afrika gevind.
              −    Fossiele van Australopithecus is slegs in Afrika
                   /Skeurvallei/Ethiopië/Suid-Afrika gevind.
              −    Die fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind.
              −    Die oudste fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind.
              −    Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrikagevind.
                                                                             (Enige 4)    (4)
                                                                                          (9)
                                                                                         [40]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          80

                                           11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10832/20

AFDELING C
VRAAG 4

Gedurende transkripsie (N)
− Die dubbele heliks DNS draai af en
− die dubbele stringe van DNS rits los/swak waterstofbindings breek
− om twee aparte stringe te vorm wat die geen blootstel
− Een string dien as templaat
− om b-RNS/mRNA te vorm
− deur vrye RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
− Die b-RNS/mRNA is ŉ kompliment van die DNS/A bind met U en G bind met C
− Die b-RNS/mRNA bevat nou die gekodeerde boodskap van proteïensintese
− Die b-RNS/mRNA verlaat die nukleus  deur die nukleoporie
− en heg aan die ribosoom                                           (Enige 8)

Gedurende translasie (R)
− Elke o-RNS/tRNA dra ŉ spesifieke aminosuur✓
− Wanneer die antikodon op die o-RNS/tRNA
− by die kodon van die b-RNS/mRNA✓pas
− dan bring o-RNS/tRNA die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom
− Aminosure word aan mekaar verbind deur peptiedbindings
− om die proteïen wat nodig is, te vorm ✓
                                                                      (Enige 5)

Geen mutasies (G)
− ŉ Mutasie sal die volgorde van stikstofbasisse/nukleotides op die DNS-
   molekule verander wat lei tot
− ŉ verandering in die volgorde van die kodons/N-basisse op die b-RNS/mRNA-
   molekule
− Die antikodon op die o-RNS/tRNA sal nie pas nie
− en dus, bring dit die verkeerde aminosuur
− Dit lei tot ŉ verskillende volgorde van aminosure en
− ŉ verskillende proteïen word gevorm                               (Enige 4)

                                                                           Inhoud:    (17)
                                                                           Sintese:    (3)
                                                                                      (20)

NOTA:   GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme, tabelle
        of diagramme nie.

                                           12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10832/20

ASSESSERING VAN AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

  Kriteria      Relevansie (R)            Logiese volgorde (L)              Volledigheid (C)
Algemee      Alle inligting verskaf   Idees gerangskik in ŉ logiese    Alle aspekte wat in die
n            is relevant ten          oorsaak-effek volgorde.          opstelvraag genoem is, is
             opsigte van die                                           suksesvol gedek.
             vraag.
In hierdie   Slegs inligting          Idees is in ŉ logiese oorsaak-   Die volgende moes verkry
opstel       relevant ten opsigte     effek in die volgende gesit:     word vir inhoud:
             van:                     - Transkripsie
             - Transkripsie           - Translasie en                  -   Transkripsie: 6/8
             - Translasie en          - Proteïen verandering as        -   Translasie: 3/5
             - Proteïen                   gevolg van ŉ                 -   Proteïen verandering
                 verandering as           geenmutasie                      as gevolg van ŉ
                 gevolg van ŉ                                              geenmutasie: 2/4
                 geenmutasie
   Punt                  1                          1                              1

                                                                   TOTAAL AFDELING C: 20
                                                                              TOTAAL 150

                                               13

## Related documents

- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
