# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/33678847-3846-4d09-8561-5b8882bdd376
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/33678847-3846-4d09-8561-5b8882bdd376)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Memo · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                          2019
                          10832

                    LEWENSWETENSKAPPE

                        VRAESTEL 2

TYD:     2½ uur

PUNTE: 150

18 bladsye

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                         LEWENSWETENSKAPPE                               2
                                         (Vraestel 2)                      10832 / 19

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                           VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019

                                                             LEWENSWETENSKAPPE
                                                             (Vraestel2)

                                                             TYD: 2½ uur

                                                             PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Beantwoord AL die vrae.

2.    Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK neer.

3.    Begin die antwoorde vir ELKE vraag bo-

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

5.    Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.

6.    Maak ALLE sketse met potlood en byskrifte met blou of swart ink.

7.    Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

8.    Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.    Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE.

10.               -programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.

11. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                             LEWENSWETENSKAPPE                        3
                                             (Vraestel 2)                10832 / 19

AFDELING A
VRAAG 1

1.1   Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
      vraagnommer (1.1.1. – 1.1.9) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld
      1.1.10 D.

      1.1.1   Die onderstaande lys toon fossiele wat in Suid-Afrika gevind is.

              (i)      Mev. Ples
              (ii)     Taungkind
              (iii)    Little foot
              (iv)     Karabo

              Watter EEN van die bogenoemde kombinasie fossiele word
              geklassifiseer in die genus Australopithecus?

              A       (i), (ii) en (iii) alleenlik
              B       (i), (ii), (iii) en (iv)
              C       (i) en (ii) alleenlik
              D       (ii), (iii) en (iv) alleenlik

      1.1.2
                                        …

              A        spermsel.
              B        ovum.
              C        sigoot.
              D        ander somatiese sel.

      1.1.3

              A       erf die resessiewe alleel van sy pa af.
              B       erf die dominante alleel van sy ma af.
              C       kan die veroorsakende resessiewe alleel aan sy dogter oordra.
              D       kan die dominante alleel aan sy dogter oordra.

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                LEWENSWETENSKAPPE                               4
                                (Vraestel 2)                       10832 / 19

1.1.4                                             die
                                                            -profiel van die
        speeksel gemaak (wat nie behoort het aan die vermoorde slagoffer
        nie) wat op die sigaret gevind is. Vier verdagtes was verplig om
        DNS-monsters aan forensiese amptenare te gee en die volgende
        profiele is gemaak:

                  Speeksel

        Wie is heelwaarskynlik die moordenaar?

        A    Ben
        B    Jane
        C    Adam
        D    Donald

1.1.5   Watter EEN van die volgende dui aan waar die DNS-molekules
        moontlik sal skei gedurende DNS- replisering?

        A    Sitosien en guanien
        B    Fosfaatione en deoksiribose
        C    Ribose en adenien
        D    Ribose en timien

                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                       LEWENSWETENSKAPPE                                 5
                                       (Vraestel 2)                    10832 / 19

1.1.6
        alleel R.

        Oorweeg die volgende kruisings.

              (i)     rr x Rr
              (ii)    rr x RR
              (iii)   Rr x Rr
              (iv)    Rr x RR

              Watter EEN van die volgende kombinasies van kruisings kan
              lei dat die nakomelinge nie die siekte sal hê nie.

        A     (i) en (ii) alleenlik
        B     (i) en (iii) alleenlik
        C     (i) alleenlik
        D     (ii) en (iv) alleenlik

1.1.7   Studies van vier opgrawingsterreine in dieselfde algemene area van Afrika
        het die volgende data van primaatfossiele opgelewer.

            Primaat               Kraniale-        Relatiewe lengte van die arms en
             Skelet-            grootte (cm3)                    bene
            nommer
                 I                      290 cm3   arms is langer as die bene
                II                     1300 cm3   arms is korter as die bene
               III                      600 cm3   arms is dieselfde lengte as die bene
               IV                      1000 cm3   arms is korter as die bene

        Watter TWEE individue was waarskynlik bipedaal?

        A     I en II.
        B     I en III.
        C     I en IV.
        D     II en IV.

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                    LEWENSWETENSKAPPE                              6
                                    (Vraestel 2)                    10832 / 19

1.1.8   Bestudeer die onderstaande filogenetiese stamboom.

                                                      Angus beeste

                                                      Witstert takbok

                                                      Blou walvis

                                                      Dwerg seekoei

                                                      Wildevark

                                                      Skaapkameel

        Watter twee spesies is die MINSTE verwant?

        A   Dwerg seekoei en blou walvis
        B   Witstert takbok en wildevark
        C   Blou walvis en witstert takbok
        D   Skaapkameel en blou walvis

1.1.9   Bestudeer die onderstaande stamboomdiagram wat die oorerwing
        van kleurblindheid toon, wat veroorsaak word d
        alleel in mense.

                                     homosigoties
                                                     Sleutel:
                                                       Normale sig

                                                       Normale sig

        Watter nakomelinge toon die VERKEERDE voorstelling van dié
        geërfde eienskap?

        A   I, II en III
        B   I, IV en V
        C   I, III en VII
        D   I, II, III, VI en VII                                       (9 x 2) (18)

                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                         LEWENSWETENSKAPPE                                7
                                         (Vraestel 2)                      10832 / 19

1.2   Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
      slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

      1.2.1    Meer as twee allele vir dieselfde geen

      1.2.2      Gedeelte van DNS wat die kode vir      bepaalde kenmerk dra

      1.2.3
               fenotipe uitgedruk word

      1.2.4    Selle wat kan differensieer in baie seltipes

      1.2.5
               gebruik te maak van biotegnologie

      1.2.6    Organelle buite die nukleus van    diersel wat DNS bevat

      1.2.7                              -

      1.2.8    Die kartering van die presiese posisie van al die gene in al die
               chromosome                                                       (8 x 1) (8)

1.3   Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A,
      SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf
      slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
      (1.3.1 – 1.3.3) in die ANTWOORDBOEK neer.

                     KOLOM I                                  KOLOM II
      1.3.1   Bevat urasiel                       A: DNS

                                                  B: RNS
      1.3.2   Oorsaak van Down-sindroom           A: Geen mutasie

                                                  B: Ekstra kopie van chromosoom
                                                     nommer 23
      1.3.3                                       A: Dihibriedkruising
              dieselfde gamete voorkom, met
              enige                               B: Mendel se wet van
              geen.                                  onafhanklike sortering
                                                                                (3x2) (6)

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                      LEWENSWETENSKAPPE                                 8
                                      (Vraestel 2)                        10832 / 19

1.4   Die onderstaande diagram toon    proses waarin DNS betrokke is.

                                                                    Adenien

                                                                    Guanien

                                                                    Timien

                                                                    Sitosien

      1.4.1   Identifiseer die proses wat in bogenoemde diagram geïllustreer word.     (1)

      1.4.2   Identifiseer die monomeer X.                                             (1)

      1.4.3   Gebruik die sleutel wat voorsien is, gee die name vir 1 en 2
              onderskeidelik.                                                          (2)

      1.4.4   Wat is die natuurlike vorm van dié voorgestelde molekule?                (1)

      1.4.5   Noem die tipe verbinding wat tussen 1 en 2 vorm.                         (1)
                                                                                       (6)

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                        LEWENSWETENSKAPPE                                   9
                                        (Vraestel 2)                          10832 / 19

1.5   Die onderstaande diagramme toon verskillende fases van meiose in
      organisme.

                                                                          B

                                          A
                         Diagram I                     Diagram II

                                                                     C
                     D

                                       Diagram III

      1.5.1    Verskaf byskrifte vir A, B en D, onderskeidelik.                            (3)

      1.5.2    Gee TWEE sigbare redes hoekom chromosoom B as homoloë
               beskou word.                                                                (2)

      1.5.3    Identifiseer die fases getoon in Diagramme I, II en III,
               onderskeidelik.                                                             (3)

      1.5.4    Gee    rede vir die identifisering van die fase in Diagram III.             (2)

      1.5.5    Identifiseer TWEE gebeure in meiose wat bydrae tot genetiese
               variasie.                                                                   (2)
                                                                                           (12)

                                                            TOTAAL AFDELING A:             50

                                                                                             b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                          LEWENSWETENSKAPPE                               10
                                          (Vraestel 2)                     10832 / 19

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Bestudeer die DNS-basisdrietal 1, 2 en 3 hieronder.

                   Basisdrietal 1   Basisdrietal 2   Basisdrietal 3
                    GTC (GTS)           AAG           CCT (SST)

      Die onderstaande tabel toon RNS-kodons wat vir verskillende aminosure
      kodeer.

                             KODON                AMINOSUUR
                            UUC (UUS)         Fenielalanien
                            AUC (AUS)         Isoleusien
                              AAU             Asparagien
                              GAA             Glutamiensuur
                              GUA             Valien
                            CAG (SAG)         Glutamien
                            CAU (SAU)         Histidien
                              GGA             Glisien

      2.1.1   Skryf die drie basisse van die DNS-basisdrietal wat kodeer vir glisien
              neer.                                                                  (1)

      2.1.2   In basisdrietal 2 was die eerste adenien vervang deur T as gevolg van
                mutasie.

              Beskryf hoe die mutasie die proteïen wat gevorm word, sal affekteer.      (3)

      2.1.3   Gee TWEE maniere hoe die gebeure van transkripsie in
              proteïensintese verskillend is van DNS-replisering.             (2 x 2) (4)
                                                                                      (8)

                                                                                              b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                         LEWENSWETENSKAPPE                                     11
                                         (Vraestel 2)                       10832 / 19

2.2   Die onderstaande diagram toon die proses van translasie in proteïensintese aan.

                                                           W
                                                                      aminosuur

                                                                            X

                                                                        Y
                   Z

            Identifiseer:

            2.2.1 Die verbinding wat vorm by W                                           (1)

            2.2.2 Strukture X                                                            (1)

            2.2.3 Die antikodon wat by Z pas                                             (1)

            2.2.4 Organel Y                                                              (1)
                                                                                         (4)

                                                                                               b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                        LEWENSWETENSKAPPE                              12
                                        (Vraestel 2)                    10832 / 19

2.3                                                                     het groot
      geword onder baie verskillende omstandighede. Op die ouderdom van 23 is die
      volgende data aangeteken.

                   Eienskappe         Tom             Dick      Harry

                   Lengte(cm)         188               180      188

                    Gewig(kg)          72               87        87

                    Bloedtipe          O                AB        O
                     (groep)

                  IK(meting van
                                      138               142      125
                   intelligensie)

      2.3.1   Watter twee seuns is geneties identies?                                (1)

      2.3.2                                 in Vraag 2.3.1.                          (1)

      2.3.3   Indien die drie seuns sou herenig en hul ouers sou probeer opspoor,
              wat sal die enigste moontlike bloedgroep van elke ouer wees?        (2)
                                                                                  (4)

                                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                           LEWENSWETENSKAPPE                                  13
                                           (Vraestel 2)                        10832 / 19

2.4                                          W
      swartpels (B). Die F1 generasie is almal grys.

      2.4.1    Watter tipe dominansie word in die bogenoemde kruising getoon?               (1)

      2.4.2    Indien die grys nakomelinge sou inteel, gebruik genetiese kruising
               om die genotipe en die fenotipiese verhouding van die nakomelinge te
               toon.                                                                        (6)
                                                                                            (7)

2.5   Vir blomkleur in pronkertjieplante, is die alleel vir pers blomme (A) dominant oor
      die alleel vir wit blomme (a).

      Vir die vorm van stuifmeelkorrels, is die alleel vir verlengde (lang)
      stuifmeelkorrels (B) dominant oor die alleel vir ronde stuifmeelkorrels (b).

      Plant X met die genotipe AABb was gekruis met plant Y wat wit blomme en
      ronde stuifmeelkorrels gehad het.

      2.5.1    Identifiseer die fenotipe van plant X.                                       (1)

      2.5.2    Skryf al die moontlike gamete van plant Y neer.                              (2)

      2.5.2    Skryf al die moontlike fenotipes van die nakomelinge neer, indien plant
               X en Y kruis.                                                                (2)
                                                                                            (5)

                                                                                                  b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                           LEWENSWETENSKAPPE                                    14
                                           (Vraestel 2)                          10832 / 19

2.6
      ondersoek oor die tipe melk wat gebruik is gedurende voeding, tot die babas
      een jaar oud wa
                                                               maande oud en het
      dieselfde gewig gehad aan die begin van die ondersoek.

                                        Gewig van babas (kilogram)
                Tyd
                               Melkbron van genetiese        Melkbron van
              (maande)
                                gemodifiseerde koeie        normale koeie
                 2                       4.0                      4.0
                 4                       6.7                      5.8
                 6                       9.0                      8.0
                 8                      12.0                     10.5
                 10                     14.0                     11.0
                 12                     15.8                     11.5
                                                    [Aangepas uit Woman’s Weekly 2009]

      2.6.1    Identifiseer:

               (a)    EEN onafhanklike veranderlike                                           (1)

               (b)    Die afhanklike veranderlike                                             (1)

      2.6.2    Noem EEN faktor wat konstant gehou was in die ondersoek.                       (1)

      2.6.3    Bereken die persentasie gewigstoename van die ondersoek periode,
               vir die baba wat op gemodifiseerde melk gevoed het. Toon alle
               berekeninge.                                                                   (3)

      2.6.4
               toon, vanaf 2 – 8 maande.                                                      (6)
                                                                                              (12)
                                                                                              [40]

                                                                                                    b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                           LEWENSWETENSKAPPE                                15
                                           (Vraestel 2)                     10832 / 19

VRAAG 3

3.1   Daar is verskillende verduidelikings vir evolusie.

      3.1.1   Beskryf die TWEE wette wat Lamarck gebruik om evolusie te
              verduidelik.                                                                (4)

      3.1.2   Beskryf gepunktueerde ekwilibrium.                                          (4)

      3.1.3   Darwin verduidelik evolusie deur natuurlike seleksie.

              Tabuleer TWEE verskille tussen kunsmatige seleksie en natuurlike
              seleksie.                                                                   (5)
                                                                                          (13)

3.2   Lees die onderstaande uittreksel uit          gedoen deur die naturalis Colin
      Donihue oor die effekte van Orkaan Irma op die bevolking van inheemse spesie
      akkedisse op twee eilande in die Wes-Indiese gebied .

        Colin en sy span het die eiland besoek waar Orkaan Irma getref het. Hulle het
        soveel akkedisse as moontlik gevang van die inheemse akkedisse, Anolis
        scriptus.

        Die akkedisse wat gevang is, het almal die volgende eienskappe gehad:
        Groter toonkussinkies, langer arms en korter agterbene. Die eerste twee
        waarnemings het sin gemaak, want dit is gebruik om die toename in vasklou
        vermoë in Anoles te verbeter, maar die derde het nie sin gemaak nie. Sou
        langer agterbene hulle nie gehelp het om beter vas te klou aan plantegroei
        nie? – so hoekom het die akkedisse met korter agterbene beter oorleef? Colin
        het besef dat die langer, agterbene van die akkedis, as hulle hul greep verloor

        wegdra.

      3.2.1    Wat is die wetenskaplike naam vir die akkedis wat bestudeer is.            (1)

      3.2.2    Gee TWEE eienskappe wat gunstig was vir die akkedis se oorlewing.          (2)

      3.2.3    Verduidelik EEN eienskap wat ongunstig was vir die oorlewing van dié
               akkedis.                                                                   (2)
                                                                                          (5)

                                                                                                b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                           LEWENSWETENSKAPPE                               16
                                           (Vraestel 2)                       10832 / 19

3.3   As resultaat van     mutasie, bestaan bakterieë met drie soorte selwande, soos
      hieronder getoon.

                 selwand met ronde                            selwand met
                 punte                                        vierkantige
                                                              punte
                 selwand met driehoekige
                 punte

      Antibiotika vernietig die bakterieë deur daarmee te verbind. Die antibiotika het
      twee bindingsplekke, een is driehoekig en die ander vierkantig.

      Gebruik Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie om te verduidelik
      hoekom die bakterieë met ronde punte op hul selwande sal toeneem in
      verhouding, in toekomstige generasies.                                           (6)

                                                                                             b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                          LEWENSWETENSKAPPE                                17
                                          (Vraestel 2)                       10832 / 19

3.4   Die onderstaande diagram toon die skedels van drie organismes.

      3.4.1    Gee    byskrif vir deel X en die tipe tand by Y.                           (2)

      3.4.2    Verduidelik die belangrikheid van die ligging van strukture X in
               organisme C.                                                               (3)

      3.4.3    Watter van die skedels (A, B of C) behoort aan:

               (a)     australopithesene                                                  (1)

               (b)     viervoetige primaat                                                (1)

      3.4.4    Verduidelik hoe die verandering in die skedel van B na C kan aandui
               dat daar verandering in intelligensie is.                           (3)

      3.4.5    Beskryf die belangrikheid van die vorm van elk van die volgende as
               neiging in menslike evolusie:

               (a)    Werwelkolom                                                         (2)

               (b)    Vorm van die pelvis(bekken)                                         (2)

      3.4.6    Beskryf die belangrikheid van Homo erectus tot die ‘Uit Afrika’ -hipotese. (2)
                                                                                          (16)
                                                                                          [40]

                                                                  TOTAAL AFDELING B: 80

                                                                                            b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                          LEWENSWETENSKAPPE                              18
                                          (Vraestel 2)                      10832 / 19
AFDELING C

VRAAG 4
Die vorming van nuwe spesies dra by tot   verhoogde biodiversiteit.

Beskryf hoe spesiasie plaasvind deur geografiese isolasie en beskryf VIER
voortplantingisolasie meganisme wat spesies geskei hou.
                                                                             Inhoud: (17)
                                                                             Sintese: (3)
                                                                                      [20]

NOTA:
         vloeidiagram, diagramme of tabelle nie.

                                                             TOTAAL AFDELING C:          20

                                                                            TOTAAL:      150

                                           EINDE

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-final/88f6122c-22ff-4c15-93fa-fe3e2368921c) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMO GR12 SEPT 2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/lewenswetenskappe-v1-memo-gr12-sept-2025-watermark/ee8ac4d1-8b43-4b2a-87fc-d07277b88025) — Memo · 2025
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT 2025 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/be114f07-9b13-48d1-9cae-e0ae8aec035b) — Memo · 2025 · Afr
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/ba194139-8ff7-481e-92f4-d961a5c8d23a) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-free-state/470ae841-15a4-4ab3-a87b-abd2294edc20) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/bbdf9d27-c483-4cd4-af9f-287e699f482e) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-kzn/f412416e-57d1-473d-886a-87c9fbb8823c) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
