# Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-question-paper/9ca00ebb-2065-4072-b582-d97f26e2d650
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-question-paper/9ca00ebb-2065-4072-b582-d97f26e2d650)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-addendum/657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a) — Addendum · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
      VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                        2019
                         10601

     WISKUNDIGE GELETTERDHEID

                   VRAESTEL 1

                                            TYD:       3 uur

                                            PUNTE:     150

                13 bladsye + 1 antwoordblad
     ƌAGGHQGXPvan 4 bladsye is binne die vraestel ingesluit.

                                                                 b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                2
                                          (Vraestel 1)             10601/19

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID
                                                  (Vraestel 1)

                                                  TYD: 3 uur

                                                  PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    ANTWOORDBLAD: Skryf jou naam in die spasies voorsien en handig jou
      ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in.

3.    Gebruik die ADDENDUM soos volg:

         x   Gebruik BYLAAG A om Vraag 2.1 te beantwoord
         x   Gebruik BYLAAG B om Vraag 4.1 te beantwoord
         x   Gebruik BYLAAG C om Vraag 4.2 te beantwoord

4.    Nommer jou antwoorde korrek soos die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

5.    ƌ Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word, tensy
      anders vermeld.

6.    Toon ALLE berekeninge duidelik aan.

7.    Rond ALLE antwoorde toepaslik af tot die gegewe konteks, tensy anders vermeld.

8.    Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9.    Begin ELKE vraag op ƌ NUWE bladsy.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID                           3
                                            (Vraestel 1)             10601/19

VRAAG 1

1.1   Die grafiek hieronder verteenwoordig die maandelikse uitgawes van die Jacobs-
      familie huishouding.

      Bestudeer die grafiek hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

      1.1.1     Identifiseer die tipe grafiek wat hierbo gebruik is.                     (2)

      1.1.2     Bereken die totale bedrag waarvoor die Jacobs-huishouding maandeliks
                moet begroot.                                                        (2)

      1.1.3     Rangskik die bedrae van die begrote items in dalende volgorde.           (2)

      1.1.4     Meet die lengte van die “Skoolfonds” staaf in mm.                        (2)

      1.1.5     Mev Jacobs verdien ƌ netto maandelikse inkomste van R11 335 en Mnr
                Jacobs verdien ƌ netto maandelikse inkomste van R14 363.
                Bepaal die totale netto maandelikse inkomste van die Jacobs-huishuiding. (2)

      1.1.6     Definieer die term netto inkomste.                                       (2)

                                                                                               b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                  4
                                           (Vraestel 1)             10601/19

1.2   Mnr Jacobs wil ƌ nuwe bagasie sak koop vir sy vakansie na die Nasionale
      Krugerwildtuin.
      Hy het die onderstaande twee advertensies gevind terwyl hy op die internet gesoek het.

          OCTOLITE HANDBAGASIE                    AMERIKAANSE TOER BAGASIE

       Skaal: 1:50                              Skaal: 1:75

                  Verkoopprys:                                 Verkoopprys:
       R2 499 (15% BTW ingesluit)                       R1 999 (15% BTW uitgesluit)

      Bestudeer die twee opsies hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

      1.2.1     Skryf die akroniem BTW ten volle uit.                                          (2)

      1.2.2     Bereken die totale BTW wat op die Amerikaanse toer bagasie gehef is.           (2)

      1.2.3     Verduidelik wat die skaal vir die Octolite handbagasie beteken.                (2)

      1.2.4     Bepaal die aantal wiele van die Amerikaanse toer bagasie.                      (2)

      1.2.5     Definieer die term verkoopprys in die konteks hierbo.                          (2)

                                                                                                     b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                  5
                                             (Vraestel 1)             10601/19

1.3   Die sirkeldiagram hieronder dui die persentasie mense aan wat die Nasionale
      Krugerwildtuin van vyf verskillende Suid-Afrikaanse Provinsies besoek het. In 2018
      het 1 659 793 mense van die vyf provinsies die Nasionale Krugerwildtuin besoek.

              Besoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin in 2018 van vyf provinsies

                                                           KwaZulu-Natal
                                                               40%

                                                    [Bron: Aangepas uit www.iol.co.za/travel]

      Bestudeer die sirkeldiagram en inligting hierbo en beantwoord die vrae wat volg.

      1.3.1     Skryf die totale aantal besoekers aan die Nasionale Krugerwildtuin vir 2018 in
                woorde neer.                                                                     (2)

      1.3.2     Identifiseer die provinsie met die hoogste aantal besoekers na die Nasionale
                Krugerwildtuin vir 2018.                                                         (2)

      1.3.3     Bereken die totale aantal besoekers van KwaZulu-Natal na die Nasionale
                Krugerwildtuin in 2018.                                                          (2)

      1.3.4     Skryf, as ƌ verhouding in die eenvoudigste vorm, die persentasie besoekers
                van die Wes-Kaap tot die persentasie besoekers van die Oos-Kaap.                 (2)

      1.3.5     Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ƌ besoeker na die Nasionale
                Krugerwildtuin te kies wat van die Vrystaat af kom.                              (2)
                                                                                                 [32]

                                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID                           6
                                                (Vraestel 1)             10601/19

VRAAG 2

2.1   Mnr Fortune ontvang maandeliks ƌ bankstaat met betrekking tot die voertuig wat hy
      gekoop het. Die kontantprys van die voertuig was R151 140. Aangesien Mnr Fortune nie
      genoeg kontant gehad het nie, het hy die voertuig op huurkoop bekom.
      ƌ Voorbeeld van een van sy state word in BYLAAG A gegee. Bestudeer BYLAAG A en
      beantwoord die vrae wat volg.

      2.1.1 Skryf die straatnam neer wat in hierdie staat gebruik is.                        (2)

      2.1.2 Bereken die aantal dae wat in hierdie staat-periode ingesluit is.                (2)

      2.1.3 Hoeveel paaiemente het Mnr Fortune al betaal volgens hierdie staat?              (2)

      2.1.4 Die NCA diensfooi sluit 15% BTW in.             Bereken die BTW wat op hierdie
            diensfooi gehef is.                                                              (3)

      2.1.5 Toon aan hoe die uitstaande kapitaal balans waarde van R71 350,23 bereken was.   (2)

      2.1.6 Bereken die totale bedrag wat Mnr Fortune vir die motor sal betaal oor die volle
            termyn van die lening.                                                           (3)

      2.1.7 Vandaar, bereken die totale bedrag wat Mnr Fortune sou gespaar het indien hy die
            motor kontant gekoop het.                                                        (3)

2.2   Kevin was motors by ƌ motorwassery oor naweke om geld te spaar vir sy Desember
      vakansie.

      Kevin trek die volgende tabel op vir sy beplanning:

      TABEL 1: Inkomste van motors was

            Maand           Junie       Julie       Aug         Sept        Okt     Nov
        Aantal motors        11          17          A           33         20       28
          Inkomste
                             495         765       1 170       1 485            B   1 260
          (in Rand)

      Gebruik die tabel om die vrae wat volg te beantwoord.

      2.2.1 Definieer die term inkomste.                                                     (2)

      2.2.2 Voltooi die volgende formule om sy inkomste per motor gewas, te bereken.

             Inkomste (in Rand) = … × …                                                      (2)

      2.2.3 Is hierdie ƌ voorbeeld van ƌ direkte of indirekte verhouding? Verduidelik jou
            antwoord.                                                                     (2)

      2.2.4 Bereken die versmiste waardes van A en B in die tabel.                           (4)

      2.2.5 Bereken sy totale inkomste vanaf Junie tot November.                             (2)

                                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                7
                                          (Vraestel 1)             10601/19

2.3   Kevin en Joan het besluit om Phuket (Thailand) gedurende hul Desember vakansie te
      bsoek.

      2.3.1    Kevin en Joan beplan om elk R10 000 vir spaargeld saam te neem.
               Herlei hul totale spaargeld na Thai Baht.
               Gebruik die wisselkoers: R0,438 per Thai Baht                                (3)

      2.3.2    Joan het R15 000 in ƌ rekening by More Money Bank 2 jaar terug belê. Die
               bank hef ƌ 7,8% enkelvoudige rente per jaar. Bereken die totale bedrag wat
               die bank na twee jaar uitbetaal het.                                       (4)

      2.3.3    Die vakansie pakket het nie drankies en vervoer op Phuket Eiland ingesluit
               nie. TABEL 2 hieronder toon die koste van drankies aan.

               TABEL 2: Koste van drankies
                                                   Koste per persoon (in Rand)
                Drankies                           R12, 00 per drankie

               Kevin en Joan het ooreengekom dat elke persoon een drankie drie keer
               daagliks gedurende hul 7-dae verblyf by die B-Lay Tong Phuket Hotel mag
               drink.
               Bereken hoeveel (in Rand) hulle sal spandeer op drankies vir hul totale duur
               van verblyf.                                                                 (3)
                                                                                            [39]

                                                                                                   b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID                        8
                                              (Vraestel 1)             10601/19

VRAAG 3

3.1   Wonderblokkies (Magic Cubes) was populêre speelgoed in die 1980’s.
      Bestudeer die twee wonderblokkies hieronder en beantwoord die vrae is volg.

              Silindriese wonderblokkie                      Kubieke Wonderblokkie

      Afmetings van ƌ silindriese wonderblokkie     Afmetings van ƌ kubieke wonderblokkie

                       67 mm

                                      60 mm

                                                                 57 mm

        3.1.1 Bereken die radius van die silindriese wonderblokkie indien die deursnit
              67 mm is.                                                                     (2)

        3.1.2 Bereken die totale volume van die silindriese wonderblokkie in mm3.

               Die volgende formule mag gebruik word:

               Volume van ƌ silinder =      × radius × radius × hoogte, waar     = 3,142    (3)

        3.1.3 Bereken die totale buite-oppervlak van die kubieke wonderblokkie in mm2.

               Die volgende formule mag gebruik word:

               Totale buite-oppervlak = sy × sy × 6                                         (3)

                                                                                                  b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

              MAAK ASSEBLIEF HIERDIE
            ADDENDUM VAN 4 BLADSYE LOS.

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                  VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                            2019

                           10601

                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID
                         ADDENDUM
                         VRAESTEL 1

4 bladsye

                                                  b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                               2
                                             (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/19

BYLAAG A

Vraag 2.1

Mnr Fortune                        Kredietverskaffer
Happy Life Straat 13               VW Finansiële Dienste
Pofadder                            Gemagtigde en Geregistreerde Krediet en Finansiële verskaffer
1526

BTW faktuur                        Oorspronklik                        Datum: 2019/01/17
Rekening nommer                    984278654321

Staat Periode:     2018/12/18 – 2019/01/17

Ooreenkoms Besonderhede
Kliënt nommer                      27168398

BTW                                15%
Goedere Beskrywing                 Volkswagen Polo 1.4 Trendline
Registrasie nommer                 Moet nog bevestig word
Oorspronklike Kapitaal balans      R151 140
Paaiement Bedrag                   R2 967,23
Frekwensie van paaiement           MAANDELIKS
Datum van Aanvang                  2015/04/08
Verval Datum                       2021/04/01
Oorspronklike Termyn (Maande)      72
Aantal oorblywende Paaiemente      28
Ballon/Residueel                   R0,00
Agterstallig                       R0,00
Uitstaande Kapitaal Balans         R71 406,55
Werklike Kontrakbalans             R81 513,92

Paaiement Besonderhede
Paaiement Datum                    2019/02/01
Paaiement Bedrag                   R2 967,23
Ander Paaiemente Verskuldig        Geen

Transaksies                           Datum         Debiete/Krediete Uitstaande Kapitaal Balans
BALANS VOORT GEBRING                  2018/12/18                                   73 613,74 DT
DEBIETORDER                           2018/12/31        2 967,23 KT                70 646,51 DT
RENTE                                 2019/01/01          703,72 DT                71 350,23 DT
NCA DIENSFOOI                         2019/01/01          *57,50 DT               *71 407,73 DT
KORTING RENTE                         2019/01/01            1,18 KT                71 406,55 DT
BALANS VOORT GEBRING                  2019/01/17                                   71 406,55 DT
*Transaksies sluit BTW in

                                                                                                        b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID            3
                         (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/19

BYLAAG B
Vraag 4.1

 Boek jou vlug na
 die Krugerwildtuin                   Sentraal Kruger

                                    Suiderlike Kruger

            Kaapstad

                                                                 b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

AqNIa

wos

a sasnnscesbiet te 02 2 Blt 96 4

| Hn +
[ Cm! D 3
| [jis wf (a) (4

sInquioyy sey aneylol ainep Sues) Ax Burs Sexy ya]dqS-uy aMouoyy —snjq atwiouoyxq aysiog powuy,

a Y 4 i$ =? Hf #§ °&§

BSB:
GB:

OSEV Binjsal]A UA JURYaUUIY — 7p SBEIA

OOVVTAR

6L/LO9OL WNaNadav (1 19}sae4A)
4 GISHOYSLLATSS ASIGNNMSIM

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              9
                                                 (Vraestel 1)             10601/19

3.2    Die tabel hieronder verteenwoordig die tyd wat dit neem vir ƌ speler en spanne om die
       wonderblokkie op te los. Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        NEEM KENNIS:

       x    Speler tyd is die tyd wat dit ƌ speler neem om die wonderblokkie een keer op te los.
       x    Span tyd is die totale tyd wat dit al die spelers in ƌ span neem om die wonderblokkie
            een keer op te los.

           Rang    Speler           Speler tyd          Rang   Span    Span tyd
           1       Zoë              10,8 sekondes 1          A       6 minute 53 sekondes
           2       Enrique          13,6 sekondes 2          B       7 minute 44 sekondes
           3       Thabang          16,1 sekondes 3          C       9 minute 11 sekondes
           4       Koos             23,1 sekondes 4          D       9 minute 17 sekondes
           5       Bongani          23,2 sekondes 5          E       9 minute 23 sekondes
           6       Lee              23,9 sekondes 6          F       9 minute 28 sekondes
           7       Thulani          24,3 sekondes 7          G       9 minute 41 sekondes
           8       Liam             24,8 sekondes 8          H       9 minute 49 sekondes
           9       Gregory          26,7 sekondes 9          I       9 minute 59 sekondes
           10      Olivia           29,3 sekondes 10         J       10 minute 13 sekondes
                                            [Bron: Aangepas vanaf: www.mindgamers.redbull.com]

        3.2.1     Herlei die A-span se tyd wat dit geneem het om die wonderblokkie op te los, na
                  sekondes.                                                                      (2)

        3.2.2     Bereken die totale tyd wat dit die tien spelers geneem het om die wonderblokkie
                  op te los. Gee jou antwoord in minute en sekondes.                              (4)

 3.3    Die sjokolade hieronder was aan al die deelnemers by die kompetisie gegee.
        Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                          3 cm

                                              3 cm
                                                                       8 cm
                                                     4,2 cm

        3.3.1     Bereken die totale oppervlak van al die reghoekige sye van die sjokolade pakkie.

                  Jy mag die volgende formule gebruik:
                  Oppervlak = Lengte × Wydte                                                         (4)

        3.3.2 Bereken die omtrek van EEN driehoek in mm.                                             (3)

                                                                                                           b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                10
                                              (Vraestel 1)             10601/19

3.4   Bestudeer die bestandele hieronder wat gebruik word om vetkoeke te maak en
      beantwoord die vrae wat volg.

      BESTANDELE (Maak 24)
            3
        x 6 koppies meel
            4
        x 2 teelepels sout
        x 2 eetlepels suiker
        x 1 pakkie gis
        x Louwarm water
        x Kookolie (vir bak)

      3.4.1 Indien een koppie = 250 ml, bereken die totale hoeveelheid meel, in ml, wat
            gebruik sal word om 48 vetkoeke te maak.                                    (2)

      3.4.2 In die kook instruksie, staaf dit dat die olie in die pan verhit moet word tot 375 °F.

             Herlei 375 °F na °C. Rond jou antwoord af tot die naaste tien.

             Die volgende formule mag gebruik word:

             °C = (°F – 32°) ÷ 1,8                                                                   (2)

      3.4.3 Hoeveel eetlepels suiker sal benodig word om 72 vetkoeke te maak?                        (2)
                                                                                                     [27]

                                                                                                           b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              11
                                             (Vraestel 1)             10601/19

VRAAG 4

4.1   Vanaf Johannesburg sal Kevin en Joan na die Nasionale Krugerwildtuin vlieg. Verwys na
      BYLAAG B in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord.

      4.1.1   In watter algemene rigting is Hoedspruit vanaf Johannesburg?                        (2)

      4.1.2   Hoe lank sal dit Kevin en Joan neem om vanaf Johannesburg na Phalaborwa te
              vlieg?                                                                              (2)

      4.1.3   Indien Kevin en Joan vanaf Johannesburg Lughawe om 06:59 vlieg, teen watter
              tyd sal hul die lughawe in Phalaborwa bereik?                                       (2)

      4.1.4   Die gemiddelde spoed van ƌ Airbus A380 is 900 km/h. Indien dit 50 minute
              neem vir die Airbus om vanaf Johannesburg na Nelspruit te vlieg, bepaal die
              afstand wat dit gevlieg het.

              Jy mag die volgende formule gebruik:

                                                                                                  (4)

      4.1.5   Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ƌ 1 uur vlug te kies. Gee jou antwoord
              as ƌ persentasie.                                                                   (3)

4.2   Bestudeer die sitplekplan van die vliegtuig op BYLAAG C en beantwoord die vrae wat
      volg.

      4.2.1   Hoeveel uitgang deure word op die sitplekplan aangedui?                             (2)

      4.2.2   Skryf die ry nommers neer van die Ekonomiese Plus klas sitplekke wat in-sitplek
              krag het.                                                                           (2)

      4.2.3   Die werklike lengte van die vliegtuig (vanaf die kajuit tot aan die einde van die
              passasierskajuit) word gegee as 50 m. Indien die skaal van die sitplekplan
              1 : 200 is, bereken die lengte van die vliegtuig op die sitplekplan in mm.          (4)
                                                                                                  [21]

                                                                                                    b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              12
                                           (Vraestel 1)             10601/19

VRAAG 5

5.1   Die data in die tabelle hieronder verteenwoordig die afstand (in km) wat leerders van
      Exhibition Hoërskool skool toe geloop het die oggend voordat hul ƌ Wiskundige
      Geletterdheid toets geskryf en die punte wat hul vir die toets behaal het (uit 50).

      Gebruik die data hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

      TABEL 3 : Afstand (in km) deur leerders geloop

            0,2               0,5               0,3                1,2              0,25
            0,75              1,3                3                 1,2               1,8
            2,4               1,5               0,2                0,8               2,6
             3                1,4              0,75                0,5               1,2
            3,2               0,8               0,3                 1                1,8

      TABEL 4 : Punte vir die toets behaal

             49                38               37                 30               39
             34                29               19                 27               25
             20                28               43                 33               41
             15                25               38                 40               30
             18                30               39                 28               28

      5.1.1 Identifiseer die TWEEDE kortste afstand wat deur ƌ leerder afgelê is.               (2)

      5.1.2 Bepaal die hoogste punt wat deur ƌ leerder behaal is                                (2)

      5.1.3 Noem EEN data-insamelingsinstrument wat gebruik was om hierdie data te
            versamel.                                                              (2)

      5.1.4 Bepaal die mediaan van die toets punte.                                             (3)

      5.1.5 Bepaal die modus van die toets punte.                                               (2)

      5.1.6 Bereken die gemiddelde punt vir die toets.                                          (3)

      5.1.7 Is die data in die tabel met betrekking tot die afstande wat leerders afgelê het, ƌ
            voorbeeld van kontinue of diskrete data?                                            (2)

5.2   Gebruik die afstandwaardes van TABEL 3 hierbo om die gegewe frekwensietabel op die
      ANTWOORDBLAD aan die agterkant van die vraestel te voltooi. Handig jou
      ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDBOEK in.                                                (5)

                                                                                                  b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              13
                                            (Vraestel 1)             10601/19

5.3   Bestudeer die 5-getal opsomming hieronder en bereken die Interkwartiele Omvang
      (IKO) vir die punte wat deur die leerders behaal is.

        Minimum             K1              K2             K3         Maksimum
          punt                                                          punt
           15               26              30              38           49                      (3)

5.4   Bereken die persentasie leerders wat die toets gedruip het indien die slaagsyfer vir die
      toets 25 uit 50 is.                                                                        (3)

5.5   Verwys na die data in die tabel met betrekking tot die afstande geloop en punte deur
      leerders behaal op die vorige bladsy om die vrae wat volg te beantwoord.

      5.5.1 Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ƌOHHUGHUWHNLHVZDWPLQGHUDVNPRS
            die dag van die toets geloop het.                                                    (2)

      5.5.2 %HSDDOGLHZDDUVN\QOLNKHLGRPOXNUDDNƌOHHUGHUWHNLHVZDWPHHUDVXLW
            YLUGLHWRHWVEHKDDOKHW6NU\IMRXDQWZRRUGDVƌGHVLPDDO                      (2)
                                                                                                 [31]

                                                                                      TOTAAL 150

                                                 EINDE

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID            14
                             (Vraestel 1)             10601/19

ANTWOORDBLAD

Naam:                                          GR: 12

VRAAG 5.2

        Afstand (in km)    Telling          Frekwensie

  0 – 0,5

  0,6 – 1

  1,1 – 1,5

  1,6 – 2

  2,1 – 2,5

  2,6 – 3

  3,1 – 3,5

                               TOTAAL:

## Related documents

- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/425d97d9-9130-46cd-b01a-5c5a5983d22d) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Maths Literacy Addendum X5 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-maths-literacy-addendum-x5-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432) — Mathematical Literacy · Addendum · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
