# Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/f212deb3-a4cc-4c23-95e5-4f91873209de
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/f212deb3-a4cc-4c23-95e5-4f91873209de)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Exam Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4) — QP · 2015 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
               VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                    2015

                        MEMORANDUM

Vak:                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (10602)

Simbool       Verduideliking
M             Metode
MA            Metode met akkuraatheid
CA            Deurlopende akkuraatheid
A             Akkuraatheid
C             Herleiding
S             Vereenvoudiging
RT/RG/RM/RP   Lees vanaf ŉ tabel / Lees vanaf ŉ grafiek/ Lees vanaf ŉ kaart/Lees
              vanaf ŉ plan
SF            Korrekte vervanging in formule
O             Opinie/Voorbeeld / afleiding
J             Inlynstelling(justification)
P             Penaliseer, bv. geen eenhede / foutiewe afronding ens.
R             Afronding

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10602/15

V     Oplossing                                          Verduideliking                     Topic   AS/L

VRAAG 1                                                                                     (39 punte)
1.1.1 Oppvl. van dak= lengte × breedte                   1SF – vervanging in ŉ              M       2
                    = 22 700 mm × 4 280 mm SF                 formule
                    = 22,7 m × 4,28m C                  1C – Herleiding na m / m2;
                    = 97,156 m2 CA                      1CA – antwoord                     (3)
1.1.2 Volume = gem. reënval x dakoppvl x 85%             1SF – vervanging in ŉ              M       2
                = 638 × 97,156 × 85% SF                       formule
                = 52 687, 6988 liter A                  1A – korrekte antwoord
                                                               in liter                     (2)
1.1.3 (a) afgemete skaaldiameter = 88 mm A**            1A - korrekte afmeting (omvang     MP      3
(a)      Skaal = afgemete diameter : werklike diameter      87 tot 89 mm)
                88 mm : 1810 mm M/A                     ** gebruik werklike gedrukte
                      1 : .20,568…….CA                     weergawe en pas memo

         Skaal is     1 : 21 R                             daarvolgens aan
                                                         1M/A– gebruik skaaldiameter en
                                                            werklike verhouding
                                                         1CA- opvolg van
                                                               eenheidskaal
                                                         1R – rond af tot
                                                             naaste heelgetal               (4)

(b)   Volume van silinder = π × radius2 × hoogte         1SF- vervanging in formule         M       3
         A                                              1A-radius
      3,76 kl= 3,142 × (1810/2mm) × hoogte SF
                                   2
                                                         1C - herlei kl m3
      3,76 m3 = 3,142 × (905mm)2 × hoogte C             1C –herlei mm m
      3,76m3 = 3,142 × (0,905m)2 × hoogte                1S–manipuleer/
      3,76m3 = 2,57337655 m2 × hoogte                        vereenvoudig
      3,76m ÷ 2,57337655 = hoogte  S
            3
                                                             vergelyking
      hoogte = 1,461 meter CA                           1CA-korrekte opvolgantwoord        (6)
1.2.1 25 tenks RG                                      2 RG-korrekte antwoord             D       2
                                                                                            (2)

                                                   1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10602/15

V     Oplossing                                          Verduideliking                        Topic   AS/L

1.2.2 40 tenks by die mediaanposisie – dit impliseer dat 1RG - dui helfte van die D                    4
         helfte van die waardes bo en die ander helfte            waardes aan
         onder 40 is.  Konsepmediaan                    2A Korrekte antwoord
        Aantal maande = 6 maande  RG                                                         (3)

1.2.3 Laagste = 25   RG                                2RG= laagste waarde                   D       4
      Hoogste = 30 RG                                  2RG-hoogtse waarde
                                                                                               (4)

1.2.4 Ja, B was die top verkoopsman O                   1O – Stem saam top                    D       4
            Vir 6 maande van die jaar kon hy dit reg             verkoopsman
             kry om 47 tot 63 tenks per maand te         2J × 3
             verkoop, waar sy naaste teenstander,        Gee 2 punte vir enige geldige
             agent C, net vanaf 43 tot 52 verkoop.       rede - wat aandui dat Agent
             J                                             B beter as die ander gevaar
            Tydens sy swakste 3 maande kon hy dit         het. Dit is belangrik dat die
             regkry om vanaf 25 tot 30 tenks te            waardes van
             verkoop, waar die ander twee agente van       deelnemerns/naaste
             15 tot 28 en 18 tot 25 verkoop het.  J      deelnemer genoem word.
            Sy hoogste verkope in een maand wat hy      Die kwartiel waarde
             aangeteken het was 63 tenks. Die ander        aanduiders(25%, 50% &75%)
             twee kon slegs ŉ maksimum van 52 tenks        OF 3 , 6, 9,12 maande moet
             per maand verkoop.  J                       as verwysingspunte in
                                                           konteks.

                                                                                               (7)

1.2.5 Agent C –minste aantal tenks = 18  J RG         2RG-laagste aantal tenks              F       2
      Minimum komissie    = 18 × R713,76M /A              geidentifiseer

                           = R12 847,68 CA              1M/A-vermenigvuldig met
                                                           korrekte bedrag.
                                                         1CA-opvolg                            (4)
                                                             korrekte antwoord

                                                   2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10602/15

V     Oplossing                                           Verduideliking                     Topic   AS/L

1.3.1     Geen water om toilette te spoel.  O          1 rede                             D       4
           OF                                             2O – gee geldige rede
          Geen water om hande te was O
           OF
          Daar is baie kinders wat die toilet moet
           gebruik/hande te was/  O
       OF
                                                                                             (2)
           Enige geldige gesondheidsrisiko.
1.3.2 Die dak van die skoolgebou het groot oppervlakte    1 rede                             D       4
          wat kan water opvang, dus kan water steeds      2O – gee geldige rede
          opgegaar word ten spyte van ŉ lae reënval.
           O
      OF
      Skole word in die gemeenskappe gebou want dit
                                                                                             (2)
          maak dit maklik bereikbaar vir kinders/mense
           O

VRAAG 2                                                                       (punte :49)

2.1.1 Maandelikse salaris = R21 650,00                    1M/A- bereken                      F       3
      Jaarlike salaris = R21 650 x 12  M/A                 jaarlikse salaris (×12)
                       = R259 800
      Salaris + Bonus                                     1CA-bonus ingesluit
                        = R259 800 + R21 650              1M/A-bereken jaarlikse
                        = R281 450 CA                     pensioenfondsbedrag - bonus

      Pensioenfondsbydrae                                    uitgesluit
                                                          1M-aftrek vanaf salaris
      = 7,5% van R259 800 M/A
                                                          1CA-opvolg van antwoord
      = R19 485
      Belasbare Inkomste = R281 450 – R19 485M
                              = R261 965CA
      OF

                                                      3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10602/15

V     Oplossing                                         Verduideliking                     Topic   AS/L

      Maandelikse salaris = R21 650,00                  2M/A – jaarlikse salaris + bonus

      Werklike salaris     = 13 x R21 650 x 13 M/A
                           = R 281 450                  1M/A – bereken jaarlikse
      Pensioenfondsbydrae                                      pensioenfondsbedrag

      = 7,5% van R259 800 M/A                                 bonus ingesluit

      = R19 458                                         1M – trek af vanaf salaris

      Belasbare inkomste = R281 450 – R19 485 M        CA – korrekte opvolg van
                                                               antwoord
                            = R261 965 CA
                                                                                           (5)

2.1.2 Mediesefonds-belastingskrediet                    1RT – beide waardes korrek en      F       2
                            = 2 × R257 + 2 × R172RT           vermenigvulding met 2

                             = R514 + R344 M           1M – vermenigvuldig met 12

                             = R858 CA                 1CA-op antwoord

      Jaarlikse belastingkrediet
                             = 12 x R858
                             = R10 296                                                     (3)
      OF
      Mediesefonds-belastingskrediet
                          = 2 × (R257 + R172) MA
                         = 2 (R429)
                         = R858
      Jaarlikse belastingkrediet = R858 x 12M
                                   = R10 296CA

2.1.3 Sy ouderdom bepaal die korting wat hy sal         2J – Koppel ouderdom aan           F       4
         ontvang op sy belasting betaalbaar.  J              korting                     (2)

                                                    4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10602/15

V      Oplossing                                         Verduideliking                     Topic   AS/L

2.1.4 Belasting voor korting                             1A – Identifiseer korrekte         F       3
       = R31 419 + 25% x (R261 965 – 174 550) A            belastingkategorie

       = R 31 419 + 0,25 x (R87 415) M/A                1M/A -vervang

       = R31 419 + R21 853,75                               Jaarlikse belasbare salaris

       = R53 272,75CA                                      en belastingkoers

       Belasting betaalbaar na korting
       = R53 272,75– R12 726 p.a. M/A                   1CA – Belasting voor korting

       = R40 546,75                                      1M/A aftrek van die korrekte

       Jaarlikse belasting betaalbaar na Mediese-           korting

         belastingkrediete                               1M – aftrek van mediese

                             = R40 546,75 – R10 296 M      belastigkrediete

                             = R30 250,75CA             1CA – antwoord nadat mediese-
                                                            krediete afgetrek is            (6)

2.1.5 Jaarlikse belasting                                1M-vermenigvuldig van              F       4
                   = R2 069,85 ×12 + R5 412,50 M               maandelikse belasting

                   = R24 838,20 + R5 412,50M/A                 met 12

                   = R30 250,70CA                       1M/A-tel belasting by

       Ja, die werkgewer het genoeg belasting afgetrek        bonus

         O                                              1CA-opvolg op jaarlikse
                                                            belasting
                                                                                            (4)
                                                         1O – CA opinie

2.2.1 Brandstof nodig = 1530 km × 8,1 𝑙𝑖𝑡𝑒𝑟      M/A    1MA-gebruik korrekte verbruik      F       3
                                       100 𝑘𝑚
                                                            koers om liters te bepaal
                      = 123,93 liter
                                                         1M-vermenigvuldig liters met
       Brandstofkostes = 123,93 × R14,24 M
                                                            petrolprys
                   = R1 764,7632
                                                         1CA- opvolg op antwoord
                   ≈ R 1 764,76 CA
                                                         1O – CA opinie                     (4)
       Ja, hy het genoeg begroot (R1 800)

                                                    5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                   10602/15

V       Oplossing                                                 Verduideliking                       Topic   AS/L

2.2.2       ŉ Begroting is ŉ beplande bedrag wat                 2J –konsep van begroting             F       4
             spandeer word. Die idee is nie om meer te
             spandeer as wat voor begroot is nie. J
            Normaalweg begroot jy vir ŉ hoër bedrag om
             te verseker dat jy nie in die moeilikheid is as jy
             die bedrag oorskry nie.
            Omstandighede kan veroorsaak dat jy
                                                                                                       (2)
             onbeplande roete/tog moet neem.

2.2.3 Totale km tussen huis en werksplek                          1A- korrekte noemer en teller        M       3
            11                                                    1M- vermenigvuldig met 1512
        =        × 1 512 A        M
            18
                                                                     km
        = 924 km
                                                                  1M – deel met 14 ritte
        Retoerafstand = 924 ÷ 14 M
                                                                  1CA- enkel rit
                             = 66 km
        Afstand tussen huis en werksplek
        = 66 km ÷ 2
        = 33 km C/A                                                                                   (4)

2.3.1   Omvang = Hoogste – Laagste                                1M-omvang konsep                     D       2
            R30 020 = R34 720 – A
                 A     = R34 720 – R28 020 M                     1A-korrekte waarde vir A             (2)
                       = R6 700  A

2.3.2           34720  17482  ....  .B  15400    SF          1SF – Vervanging van gemiddelde      D       3
        14702 
                             16                                      waarde aan die linkerkant
                223882  B
                                                     M/A
        14702                                                    1M/A-optel ingesluit die
                    16
        14702 16  223882  B                                       veranderlike en korrekte teller
        235232  223882  B                          S
                                                                  1S-vereenvoudig /manipuleer
        B  R11350
                                                                  1CA-korrekte opvolg van oplossing
                                                      CA
                                                                                                       (4)

                                                          6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10602/15

V       Oplossing                                         Verduideliking                    Topic   AS/L

2.3.3 Rangskik terme:                                     1M – rangskik                     D       2

        6 700    8 400        9 800    10 000

        11 200 11 350 12 996 13 420

        13 550   14 837 15 400          16 245

        17 482…17 482 21 650           34 720    M

                     13 420+13 550
        Mediaan =          2
                                       CA
                     26 970
                                                          1CA – identifiseer korrekte
                 =     2                                    waardes(CA) in mediaan
                 = R13 485 CA                              konsep                          (3)
                                                          1CA –antwoord

2.3.4                          7                          2A – korrekte teller (CA)         P       2
        Waarskynlikheid =             A A
                               16
                                                          1A –korrekte noemer
                          = 0,4375 CA
                                                          1CA - desimaal

                                                                                            (3)

2.3.5 Die mediaan. A                                     1A- korrekte antwoord             D       4
        Die uiters hoë waarde soos R34 720 maak die       2O – bewys – verwys na die
          gemiddeld hoër.O.O                              uitkieters/ekstreme waardes     (3)

2.3.6 ENIGE TWEE PASLIKE VERDUIDELIKINGS                  2O- Bewys met moontlike redes     D       4
        Die hoogste salaris mag die van die bestuurder      vir die groot gapings deur te
        wees wat baie jare ondervinding het. J            verwys na die hoë en lae

        EN/OF                                               salarisgapings

        Sommige van die wat laer inkomste verdien kan
        dalk onervare/ongeskoold wees wat geen formele
        onderrig gehad het nie.J

                                                      7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10602/15

V     Oplossing                                           Verduideliking                     Topic   AS/L

      EN/OF
      Die hoër betaalde werkers beskik oor spesiale
      vaardighede wat geskik is vir hierdie
      besigheid.J
      EN/OF                                                                                  4
      Enige ander geldige verduideliking

VRAAG 3                                                                    (punte: 32)

3.1.1 Afmetings Oostekant = 38 voet                                                          M       3
                    Oostekant = 38 vt × 0,3048 m/vt  C   1C –metode gebruik
                              = 11,5824 m                      herleiding ft  m
      Suidelike kant = 29 voet 10 duim
            = 29 × 0,3048 m/vt + 0inch ÷ 0,3937
          duim/cm
            =   8,8392 m + 25,4 cm                        1A-korrekte herleiding –suide-
            =   8,8392 m + 0,254 m                          kant alleen
            =   9,0932 m A
                                                          1SF-vervang in formule
      Oppervlak = lengte × breedte                        1CA - opvolgoppervlakte
                = 11,5824 m × 9,0932 m SF                  (penaliseer vir

                = 105,3210….m2  CA met P                   verkeerde/geen eenheid)
                                                                                             (4)

3.1.2 Huidige huis = 100%                                 1M –gebruik 37% minder as ŉ        M       2
      Huis op plan = 100% - 37% = 63% M                    100%

      Vloeroppervlak van huidige huis                     1M – gebruik verhouding /

                     = 105,321m2 × 100/63  M               eweredigheid wat die vloer
                                                            oppervlakte sal verhoog
                     = 167,1761 m2 CA
                                                          1CA-korrekte opvolg op
                                                                                             (3)
                                                            antwoord

                                                  8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10602/15

V     Oplossing                                           Verduideliking                     Topic   AS/L

3.1.3 Die hoofslaapkamer en die eetkamer/kombuis          1A- hoofslaapkamer ste             MP      4
         area.   A A                                    1A-Eetkamer/eetkamer &
      Noordelike rigting, J daarom sal die son             kombuis
      gedurende die winter in daardie kamers skyn en      1J- Noord-aansig
      die kamers warm maak. J                            1J- Hitte vanaf die son            (4)

3.1.4 Oostelike A                                       2A-korrekte rigting                MP      2
      of Ooste/Oos                                                                           (2)

3.1.5 Geen badkamer het ŉ venster RP                     2RP-Identifiseer kamers sonder     MP      4
      Die aantrekkamer /kamer verbind aan die               vensters
      badkamerRP

      ŉ Persoon moet die lig aanskakel indien jy in die   1J – verskaf ŉ werklike
      kamer wil ingaan– verhoog elektrisiteitsverbruik      verduideliking
      J
      OF
      Kan nie ŉ venster in die badkamer oopmaak om
      ontslae te raak van die stoom
      OF
                                                                                             (3)
      Enige goed gemotiveerde verduideliking

3.1.6 Plasing van badkamer O                             1O – identifiseer ŉ verandering    MP      4
      Herposisioneer die tweede badkamer sodat dit
      teen ŉ buitemuur is om sodoende ŉ venster te        1J – verduidelik verandering
      kan insit. J
      OF                                                  Geen verduideliking geen
      Ruil badkamer 2 om met aantrekkamer  O               punt vir geidentifiseerde
      om sodoende vensters in beide badkamers te kan        verandering
         installeer J
      OF

                                                   9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10602/15

V     Oplossing                                             Verduideliking                  Topic   AS/L

      Maak veranderinge sodat beide slaapkamers se
      ingange vanaf die sitkamer/familiekamer na die
      kamers gaan.  O
      Verkieslik moet die hoofslaapkamer se ingang nie                                      (2)
      vanaf die kombuis uitgaan nie – kosreuke vanaf
      die kombuis. J
      OF
      Aanvaar enige praktiese uitleg met motivering.

3.2.1 Besparings                                                                            F       4
(a)   = Totale geskeduleerde Betalings – Totale Betalings
      = R1 060 452,85 – R834 320,92       RT               1RT- Lees waardes vanaf tabel

      = R226 131,93  CA                                    1CA- opvolg op verskil

      Nee sy is nie reg nie  O                             1O- CA afleiding

      OF                                                    OF

      Besparings =
      Totale rente (geskeduleerde) – totale                 1RT- Lees waardes vanaf tabel

         rente(werklike)                                    1CA- opvolg op verskil

      = 560 452,85 - R334 320,92  RT                       1O- CA afleiding

      R226 131,93  CA
      Nee sy is nie reg nie.  O                                                            (3)

3.2.1 154 maande ÷ 12 maande per jaar  M                   1M – deling met 12              M       3
(b)   = 12 jaar en 10 maande
      (12 volle jare einde Des 2027) ekstra 10 maande
      Jaar = 2016 + 12 = 2028
      Begin in Januarie op die eerste - daarom 10 volle
         maande om te betaal in 2028                        1A- korrekte jaar (CA)
      Hy sal in Oktober A 2028 A klaar wees.              1A – korrekte maand             (3)

                                                    10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10602/15

V     Oplossing                                               Verduideliking                       Topic   AS/L

3.2.2 Wanneer die waarde van grafiek B/tweede grafiek         2J – verduideliking van korter       F       4
(a)       afgelees word, is dit duidelik dat grafiek             staaf bo-op die die langer
          A/eerste grafiek, die korter staaf ŉ deel van die      staaf
          langer staaf versteek. J

                                                              2RG - benaderde waarde
      Die rente wat betaal is in die eerste jaar is              afgelees vanaf grafiek
                                                                                                   (4)
          omtrent R43 000 (aanvaar R42 000 tot
          R44 000)  RG

3.2.2 5 jaar  RG                                            2R - Korrekte antwoord               F       2
(b)                                                                                                (2)

3.2.2 Grafiek B/tweede grafiek O                             1O- identifiseer grafiek             F       4
(c)   die lengte van die rente staaf is sigbaar korter as     1J – verskaf ŉ verduideliking
          in 6 jaar J                                           wat gepas is vir die
                                                                 spesifieke

      OF
      Grafiek A /eerste grafiekO
      Die verandering van kleur in die korter grafiek in
          jare 6 wys dit duidelik J                                                               (2)

VRAAG 4                                                                         (punte: 12)

4.1.1 Waarskynlikheid = 6 000 ×100 A A                      1A-noemer                            P       3
                       54 002 000
(a)                                                           1A-teller
                  = 0,011110% CA
                                                              1CA-korrekte opvolg in
                                                                 persentasie                       (3)

4.1.1 Die kans is baie onwaarskynlik dat ŉ persoon            1A- korrekte woord                   P       2
(b)   deur ŉ dronkbestuurder gedood sal word.AM             1M-verduideliking sluit in wat
                                                                 baie onwaarskynlik is.            (2)

                                                       11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10602/15

V      Oplossing                                         Verduideliking                   Topic   AS/L

4.1.1 Geweersterftes vir Mpumalanga                                                       D       3
(c)        4 229 300
       =                × 5000 M/A
           54 002 000                                    1M/A vermenigvuldig 5000 met
       = 391,587… CA                                      korrekte verhouding
        ≈ 392 mense                                      1CA – korrekte opvolg van
       Hy is reg. Die verkil is as gevolg van die          berekening
           afronding. O                                 1O- afleiding gebasseer op
                                                           antwoord

       OF
       Mpumalanga het 7,8% van die hele populasie,       1M/A vermenigvuldig 5000 met
           indien hulle 7,8% geweermoorde het dan sal      7,8%
           dit die volgende wees                         1CA – opvolgberekening korrek
       7,8% × 5 000 M/A                                 1O- korrekte afleiding
       = 390 C/A                                          gebasseer op aantal moorde
       Hy is korrek. O
                                                                                          (3)

4.1.2 Geskatte koste in Rand te wyte aan dronkbestuur    1M- bereken helfte van die       F       2
(a)    = 0,5 ×R309 biljoen M                              koste
       = 154,5 biljoen
       = R154 500 000 000 CA                            1CA- koste geskryf sonder die    (2)
           /R154 500 000 miljoen                           woord biljoen

4.1.2 Verhoogde koste 108,23% × R309 biljoen M/A
(b)   =R 33,443 biljoen  CA
       = R33 443 miljoen/R33 443 000 000 CA
       (1 biljoen = 1000 miljoen)                                                         (3)

                                                    12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10602/15

V      Oplossing                                         Verduideliking                      Topic   AS/L

VRAAG 5                                                                    (punte: 17)

5.1.1 Deposito = 10% van (R1 270 + R2 530)               1M/A- Bereken 10% van die           F       2
                = 10% × R3 800 M/A                        koste van beide items

                = R380
                                                         1CA-opvolg van balans – aftrek
       Balans = R3 800 – R380
                                                           van deposito
                = R3 420  CA

       OF                                                OF
       Balans = 90% van (R1 270 + R 2530) M/A           1M/A- Bereken 90% van die
                 = 0,90 × R3 800                           koste van beide 1CA-opvolg
                 = R3 420     CA                          op balans                         (2)

5.1.2 Maandelikse paaiement/Bedrag betaalbaar per R100   1RT- korrekte waarde gekies         F       3
(a)   = R4,8533RT                                      vanaf tabel
      Paaiement per R3 420
        3 420                                                                        3 420
       = 100 × R4,8533 M/A                              1M/A-Vermenigvuldig met 100
       = R165,98286
       ≈ R165,98 pm CA                                  1CA- Opvolg - antwoord              (3)

5.1.2 Paaiement = (R165,98 × 30) M                      1M-vermenigvuldig antwoord in               3
(b)                = R4979,40                              (a) met 30                        F
                                                         1M-verskil in balans (5.1.1) en
       Rente = R4 979,40 – R3 420 M                       30 paaiemente
                = R1 559,40 CA                          1CA-opvolg - antwoord
       OF
       Totale Terugbetaling
       = Paaiemente + deposito
       = (R165,98 ×30) + R380 M                         1M-bereken die totale
       = R 4 979,40 + R380                                 terugbetaling
       = R5 359,40
       Bedrag bo verkoopprys                             1M- verskil tussen totale
       = Totale Terugbetaling – Totale afgemerkte prys     terugbetaling en die kosprys
       = R5 359,40 – R3 800 M
       = R1 559,40 CA                                   1CA-opvolg van antwoord             (3)

                                                 13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10602/15

V     Oplossing                                              Verduideliking                       Topic   AS/L

5.1.2 SLEGS EEN REDE - KIES                                                                               4
                                                                                                  F
(c)      Mense het nie altyd die kontant om ŉ yskas         2O – slegs een rede waarom
          kontant te koop nie. O                              mense op krediet sal koop al
         Die maandelikse paaiemente is makliker/meer           kos dit duurder
          beskostigbaar.O
         As iemand se yskas skielik ophou werk en
          moet skielik ŉ yskas koop– O
         Enige toepaslike rede O                                                               (2)

5.2   Stap 1: Neem die onderste rak (B) en die boonste       1A- Parte gebruik. Name en/of                4
          rak (A) en een van die sypanele (C). plaas die        letters korrek vir stap 1.
          sypaneel op die vloer soos geïllustreer, gly die   1A – Instruksies in lyn met die
          rakke in die gleuwe soos aangedui in die              illustrasie in stap 1
          illustrasie en druk hulle afwaarts om in plek in
          te gly.

      Stap 2: Neem die ander sypaneel en bring die
                                                             1A – Instruksies en dele paslik
          rakke in lyn met die groewe. Druk af om panele
                                                                vir stap 2.
          te versterk.

                                                             1A - Instruksies en dele paslik
      Stap 3: Laat staan die rak regop en beweeg
                                                                vir stap 3
          agterpaneel (F) in posisie. Druk rakke
          afwaarts.
                                                             1A Instruksies en dele paslik vir
                                                                stap 4
      Stap 4: Skuif die basis (E) in deur dit na agter toe
                                                             1A Instruksies en dele paslik vir
          in te skuif.
                                                                stap 5
                                                             1A – Rigting waarin dele
      Stap 5: Pas nou die boonste deel in posisie soos
                                                                ingeskuif moet word –
          in skets aangedui.
                                                                afwaarts/agter toe – minstens
                                                                een keer genoem. (enige
                                                                stap)                             (7)

                                                                                                 TOTAAL: 150

                                                     14

## Related documents

- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c) — Mathematical Literacy · QP · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Math Lit P2 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-math-lit-p2-preparatory-2018-possible-answer/1a6b9c22-6d39-4799-8d55-c6d5e13736b3) — Mathematical Literacy · Memo · 2018

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
