# Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                   VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                       2018

                                       11091

                          TEGNIESE WISKUNDE
                             VRAESTEL 1

TYD:       3 uur

PUNTE:     150

8 bladsye + 2 inligtingsblaaie en 1 antwoordblad

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WISKUNDE                               2
                                     (Vraestel 1)                       11091/18

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                                      TEGNIESE WISKUNDE
                                                      (Vraestel 1)

                                                      TYD: 3 uur

                                                      PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Beantwoord VRAAG 4.2.2 en VRAAG 7.4 op die ANTWOORDBLAD wat voorsien

       is.

4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel

       gebruik is.

5.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van

       jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

6.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

7.     Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en

       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WISKUNDE                                             3
                                     (Vraestel 1)                                 11091/18

VRAAG 1

1.1 Gegee: 𝑓(𝑥) = (𝑥 − 3)(𝑥 + 5) en 𝑔(𝑥) = 𝑥 2 − 36

      Los op vir 𝑥, as:

      1.1.1    𝑔(𝑥) = 0.                                                                     (3)

      1.1.2    f (x) ≤ 0 en stel die antwoord grafies voor op ŉ getallelyn.                  (3)

      1.1.3    f (x) = 5, korrek tot TWEE desimale plekke.                                   (5)

                                               (2,4 × 103 )(3 ×10−2 )
1.2 Skryf die vereenvoudigde waarde van                                 neer in
                                                     (4,8 × 104 )
      wetenskaplike notasie, sonder om af te rond.                                           (1)

1.3 Los vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig op in die volgende stelvergelykings:

               x+y = 4      en    2x2 + y = 4 + 5x                                           (6)

1.4 Die benaderde verhouding tussen die aantal tande 𝑇 op ŉ freesmasjien snyer,
    die diameter (deursnee) van die snyer 𝐷 en die diepte van die snyer 𝑑, word
    gegee deur:

                                      12,5𝐷
                                 T=
                                      𝐷+4𝑑

       1.4.1    Maak 𝑑 die onderwerp van die formule.                                        (3)

       1.4.2    Vervolgens, bereken die waarde van 𝑑 as T = 10 en D = 32.                    (2)

1.5    Gegee: 𝑚2 + 𝑛2 = 41 en 𝑚𝑛 = 9

       1.5.1    Toon dat die numeriese waarde van (𝑚 + 𝑛)2 = 59.                             (2)

       1.5.2    Skryf 59 as ŉ binêre getal.                                                   (2)
                                                                                             [27]

                                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                      TEGNIESE WISKUNDE                                         4
                                      (Vraestel 1)                             11091/18

VRAAG 2

                        √25−2𝑥
 2.1    Gegee: M =
                           𝑥

        Vir watter waarde(s) van x sal M:

        2.1.1    Ongedefinieerd wees                                                      (1)

        2.1.2    Reëel wees                                                               (2)

        2.1.3    Rasionaal wees, waar 𝑥 ∈ ℕ is                                            (1)

2.2     Bepaal die aard van die wortels van 6𝑥 2 − 6𝑥 + 1 = 0, sonder om die
        vergelyking op te los.                                                            (3)
                                                                                          [7]

VRAAG 3

3.1 Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig sonder die gebruik van ŉ
    sakrekenaar.

       3.1.1    2 log 2 + log 25                                                          (3)

                52006 − 52004 + 24
       3.1.2                                                                              (3)
                      52004 + 1

3.2 Los op vir x:
                  1
       3.2.1    2𝑥 4 = 10                                                                 (2)

       3.2.2    log 7 (5𝑥 + 2) – 2 log 7 𝑥 = log 7 3                                      (5)

3.3 Die volgende komplekse getal word gegee: 𝑧 = −5 + 12𝑖

       3.3.1    Bereken die modulus van z.                                                (2)

       3.3.2    Bereken die argument van z.                                               (3)

       3.3.3    Vervolgens, of andersins, druk z uit in sy trigonometriese, polêre        (1)
                vorm.

3.4 Los op vir x en y as x + 2i – y = yi – 3xi.                                            (4)
                                                                                          [23]

                                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                  TEGNIESE WISKUNDE                                       5
                                  (Vraestel 1)                               11091/18

VRAAG 4
                                                                         𝑎
4.1   Hieronder is die grafieke van die sirkel x2 + y2 = 10 en g(x) = + k geskets.
                                                                     𝑥
      B (–3 ; 3) is ŉ punt op g.

                           B (–3 ; 3)
                     g             •
                                                                   y=2
                                                                     g

       4.1.1 Bereken die waardes van a en k.                                            (3)

       4.1.2 Skryf die radius van die sirkel, in wortelvorm, neer.                      (1)

       4.1.3 Skryf die definisieversameling van die sirkel neer.                        (2)

       4.1.4 Skryf die waardeversameling van g neer.                                    (2)
                                                               1              3
4.2    Beskou die funksies wat gedefinieer word deur f (x) = – 𝑥 2 + 𝑥 + en
                                                              2         2
       g(x) = 3x – 1.

       4.2.1 Bereken:

               (a)   Die 𝑦-afsnit van f                                                 (1)

               (b)   Die 𝑥-afsnit(te) van f                                             (4)

               (c)   Die koördinate van f se draaipunt                                  (4)

               (d)   Die vergelyking van g se assimptoot                                (1)

               (e)   Die 𝑥-afsnit van g                                                 (2)

       4.2.2   Op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is, skets netjiese grafieke
               van f en g. Toon alle afsnitte duidelik aan.                             (6)

       4.2.3   Skakeer die gedeelte op jou grafiek wat voorgestel word deur
               f(x) ≥ g (x).                                                             (1)
                                                                                        [27]

                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                   TEGNIESE WISKUNDE                                  6
                                   (Vraestel 1)                          11091/18

QUESTION 5

5.1    Die nominale rentekoers wat verdien word op ŉ belegging is 8,95%,
       kwartaalliks saamgestel. Bereken die jaarlikse effektiewe rentekoers van
       hierdie belegging.                                                              (3)

5.2    Sipho het drie jaar gelede vir sy besigheid nuwe toerusting ter waarde van
       R350 000 gekoop. Hierdie toerusting se waarde het verminder volgens
       verminderde balans metode, tot en met R179 200. Bereken die koers waarteen
       die waarde jaarlikse verminder.                                                 (3)

5.3    Zanele het R20 000 in ŉ spaarrekening inbetaal teen 9,75% p.j., kwartaalliks
       saamgestel. Agtien (18) maande later het sy ŉ verdere R10 000 in hierdie
       spaarrekening inbetaal. Drie (3) maande na haar tweede inbetaling, het die
       rentekoers verander na 9,95% p.j., maandeliks saamgestel. Bereken die balans
       in Zanele se rekening drie jaar nadat sy die spaarrekening oopgemaak het.       (7)
                                                                                      [13]

VRAAG 6

6.1 Bereken die gemiddelde gradiënt van p(x) = 3x2 – 2x tussen x = –3 en x = 3.        (4)

6.2 Bepaal 𝑓 ′ (x) vanuit EERSTE BEGINSELS as f (x) = 2x + 1.                          (4)

             𝑑𝑦                       5
6.3 Bepaal        as 𝑦 = (𝑥 − 3)2 −                                                    (5)
             𝑑𝑥                       𝑥

6.4 Die raaklyn aan die kurwe van y = x2 – 4x is loodreg op die lyn y = −1 𝑥 + 4.
                                                                        2
    Bereken die 𝑥-koördinaat van die raakpunt. (Die punt waar die lyn aan die kurwe
    raak)                                                                              (4)
                                                                                      [17]

VRAAG 7

Gegee: f (x) = x3 – 2x2 – 4x + 8

7.1 Toon dat (x – 2) ŉ faktor is van f.                                                   (2)

7.2 Vervolgens, of andersins, faktoriseer f volledig.                                     (3)

7.3 Bereken die koördinate van f se draaipunte.                                           (5)

7.4 Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is. Toon al die
    afsnitte en die draaipunte duidelik aan.                                           (4)
                                                                                      [14]

                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                  TEGNIESE WISKUNDE                                          7
                                  (Vraestel 1)                              11091/18

VRAAG 8

Mpho en Isaac het 30m maskeerband gekry om die dansvloer by die matriekafskeid
af te baken. Hulle maak die dansvloer so groot as moontlik.

                      Relevante formules vir VRAAG 8:
                      Oppervlakte van ŉ reghoek = l × b
                       Omtrek van ŉ reghoek = 2l + 2b
                        Oppervlakte van ŉ sirkel = 𝜋𝜋𝑟𝑟 2
                          Omtrek van ŉ sirkel = 2𝜋𝜋   𝜋𝜋

8.1 Mpho was van mening dat as hulle die dansvloer as ŉ vierkant uitmerk, dit die
    reghoek met die grootste oppervlakte sal wees.

     8.1.1   Indien die lengte van die reghoek x is, toon dat die breedte y, geskryf
             kan word as y = 15 – x.                                                   (2)

     8.1.2   Druk die oppervlakte van die dansvloer uit in terme van x.                (2)

     8.1.3   Bepaal die afmetings van die dansvloer sodat die oppervlakte ŉ
             maksimum sal wees.                                                        (3)

     8.1.4   Vervolgens, of andersins, bereken die maksimum oppervlakte van die
             dansvloer.                                                                (1)

8.2 Daarteenoor volhard Isaac met ŉ sirkelvormige dansvloer wat volgens hom
    die grootste moontlike dansoppervlakte sal gee. Hy het die volgende formules
    gaan neerskryf:
    Omtrek van ŉ sirkel = 2𝜋𝜋𝑟𝑟 ; Oppervlakte van ŉ sirkel = 𝜋𝜋𝑟𝑟 2 .

     8.2.1   Indien r die radius van ŉ sirkel is met ŉ omtrek van 30 m, bereken die
             waarde van r in terme van 𝜋𝜋.                                             (2)

     8.2.2   Vervolgens, of andersins, bereken die oppervlakte van ŉ sirkel
             waarvan die omtrek 30 m is, korrek afgerond tot twee desiamle
             plekke. (Gebruik: 𝜋𝜋 = 3,14)                                              (2)

8.3 Gebaseer op jou vorige bewerkings, watter vorm dansvloer sal vir hulle die
    grootste oppervlakte gee met die 30 m maskeerband?                                  (1)
                                                                                       [13]

                                                                                             b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                  TEGNIESE WISKUNDE                                    8
                                  (Vraestel 1)                            11091/18

VRAAG 9

9.1   Gebruik die reëls van integrasie om die volgende integraal te bepaal:

                      5𝑥 2 +1
                  ∫�    𝑥
                            �dx                                                      (4)

9.2   Die snelheid v van ŉ voorwerp nadat dit vir ŉ sekere tyd t sekondes
      beweeg het, word gegee deur v = (2t2 + 5) m/s. Die grafiek hieronder toon
      die beweging van die voorwerp vir t = 0 tot t = 4 sekondes.

      Bereken, deur van integrasie gebruik te maak, die afstand wat die voorwerp
      beweeg het vir die interval van t = 0 tot t = 4 sekondes, afgerond tot die
      naaste heelgetal.                                                              (5)
                                                                                     [9]

                                                                       TOTAAL:       150

                                         EINDE

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WISKUNDE                                                    9
                                         (Vraestel 1)                                      11091/18

                       INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

     − b ± b 2 − 4ac                                    b                           4ac − b 2
x=                                                x=−                          y=
           2a                                           2a                            4a
 a x = b ⇔ x = log a b ,          𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 𝑒𝑛 𝑏 > 0

 A = P(1 + ni )                  A = P(1 − ni )              A = P(1 − i ) n               A = P(1 + i ) n
                   m
      im 
    =
ieff  1 +  −1
         m 
     
                   f ( x + h) − f ( x)
 f / ( x ) = lim
           h →0            h

                                                      x + x2 y1 + y 2 
 d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2               M  1     ;         
                                                      2         2 
                                                                               y 2 − y1
  y = mx + c                     y − y1 = m( x − x1 )                  m=                           m = tan θ
                                                                               x 2 − x1

  x2 y2
    +   =1
  a2 b2
                a     b     c
 In ∆ABC:          =     =                                            a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
              sin A sin B sin C
                                         1
 𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ∆𝐴𝐵𝐶 = 2 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶

sin 2 θ + cos 2 θ = 1                        1 + tan 2 θ = sec 2 θ                  cot 2 θ + 1 = cos ec 2θ

                   f ( x + h) − f ( x)                                           x n +1
 f / ( x ) = lim                                                     ∫ x=
                                                                        n
                                                                          dx            +C      , n ≠ −1
           h →0            h                                                     n +1

  1                                                                             ax
∫ x dx =                                                              ∫
                                                                          x
       ln( x) + C ,            x>0                                      a   dx =+   C           ,   a>0
                                                                               ln a

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                   TEGNIESE WISKUNDE                                   10
                                   (Vraestel 1)                            11091/18

π rad
    = 180°

𝐻𝑜𝑒𝑘𝑠𝑛𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 = 𝜔 = 2𝜋𝜋𝑛 = 360°𝑛              waar 𝑛 = rotasiefrekwensie

𝑂𝑚𝑡𝑟𝑟𝑒𝑘𝑠𝑛𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 = 𝑣 = 𝜋𝜋𝐷𝑛            waar 𝐷 = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟𝑟 𝑒𝑛 𝑛 = 𝑟𝑟𝑜𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑓𝑟𝑟𝑒𝑘𝑤𝑒𝑛𝑠𝑖𝑒

𝑠 = 𝑟𝑟𝜃           𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑟𝑟 = 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑢𝑠 𝑒𝑛 𝜃 = 𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑝𝑢𝑛𝑡𝑠ℎ𝑜𝑒𝑘 𝑖𝑛 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑎𝑙𝑒

                                  𝑟𝑟𝑠 𝑟𝑟 2 𝜃
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ′𝑛 𝑠𝑒𝑘𝑡𝑜𝑟𝑟 =        =       𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑟𝑟 = 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑢𝑠, 𝑠 = 𝑏𝑜𝑜𝑔𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒
                                   2     2
                                            𝑒𝑛 𝜃 = 𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑝𝑢𝑛𝑡𝑠ℎ𝑜𝑒𝑘 𝑖𝑛 𝑟𝑟𝑎𝑑𝑖𝑎𝑙𝑒

4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 ℎ = ℎ𝑜𝑜𝑔𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑒𝑔𝑚𝑒𝑛𝑡, 𝑑 = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟𝑟(𝑑𝑒𝑢𝑟𝑟𝑠𝑛𝑒𝑒)
                    𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑖𝑟𝑟𝑘𝑒𝑙 𝑒𝑛 𝑥 = 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑘𝑜𝑜𝑟𝑟𝑑

          𝑜 +𝑜2
𝐴𝑇 = 𝑎 � 1        + 𝑜2 + 𝑜3 + 𝑜4 + ⋯ + 𝑜𝑛−1 � 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒,
             2
                                              𝑜𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 𝑜𝑟𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑎𝑡 𝑒𝑛   𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒

OF

                                                                            𝑜1 + 𝑜2
𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 + ⋯ + 𝑚𝑛 ) 𝑤𝑎𝑎𝑟𝑟 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒, 𝑚1 =
                                                                               2
                                      𝑒𝑛 𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                      TEGNIESE WISKUNDE              11
                      (Vraestel 1)        11091/18

                      ANTWOORDBLAD

Naam van leerder
Skool
Graad

VRAAG 4.2.2

VRAAG 7.4

## Related documents

- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-preparatory-2018-question-paper/f274556b-33dc-4d07-95c6-37465a7877be) — Technical Mathematics · QP · 2018
- [Gr12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
