# Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p2-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/fdffefa4-40b2-4cfe-a09a-61e7e85cfbe5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p2-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/fdffefa4-40b2-4cfe-a09a-61e7e85cfbe5)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                      2018
                                      11092

                            TEGNIESE WISKUNDE

                                    VRAESTEL 2

TYD:        3 uur

PUNTE:      150

13 bladsye en 2 inligtingsbladsye

                                                 b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                   TEGNIESE WISKUNDE                                2
                                   (Vraestel 2)                       11092/18

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                           VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018

                                                   TEGNIESE WISKUNDE
                                                   (Vraestel 2)

                                                   TYD: 3 uur

                                                   PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig voordat die vrae beantwoord word.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel

     gebruik is.

4.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van

     jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

5.   Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

6.   Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie-

     grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

7.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WISKUNDE                                           3
                                     (Vraestel 2)                                   11092/18

VRAAG 1

In die onderstaande diagram is A(3 ; 7), B(1 ; – 6) en C(– 3 ; 4) die hoekpunte van
∆ABC. D is die x-afsnit van die reguitlyn AD. K(e ; f ) is ŉ punt in die eerste kwadrant
van die Kartesiese Vlak met e > 0 en f > 0. 𝛼𝛼 en 𝜃𝜃 is onderskeidelik die inklinasie hoeke
van lyne BC en AD. DC� B = 𝛽𝛽.

                                                       y
                                                                        A (3 ; 7)

                                  C (– 3 ; 4)
                                                           K (e ; f )
                                            𝛽𝛽               •

                             𝜃𝜃                   𝛼𝛼                                    x
                         D                             O

                                                              B (1 ; – 6)

1.1 Bepaal die koördinate vir die middelpunt van BC.                                           (2)

1.2 Bepaal die gradiënt van AD.                                                                (2)

1.3 Bepaal die vergelyking van AD.                                                             (3)
                                                 −5
1.4 Gegee: Die gradiënt van die lyn BC is 2 .

     1.4.1   Toon dat 𝛼𝛼 = 111,80°.                                                            (2)

     1.4.2   Bepaal die waarde van 𝛽𝛽.                                                         (2)

1.5 As f = 2e + 1 en KC = √17, bepaal die moontlike waarde(s) van f.                            (5)
                                                                                               [16]

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                 TEGNIESE WISKUNDE                                           4
                                 (Vraestel 2)                               11092/18

VRAAG 2

2.1   In die onderstaande diagram is O(0 ; 0), die middelpunt van die sirkel met
      vergelyking x2 + y2 = 25. CA en CB is beide raaklyne aan die sirkel by A(d ; 0)
      en B(–3 ; – 4) onderskeidelik.

                                              y

                                                                 A(d ; 0)              x
                                               O

                         B(– 3 ; – 4)

                                                                C

      2.1.1   Skryf die waarde van d neer.                                                 (1)

      2.1.2   Hoekom is OA = OB?                                                           (1)

      2.1.3   Toon dat die vergelyking van die raaklyn BC gelyk is aan                     (4)
              3x + 4y + 25 = 0.

      2.1.4   Bepaal die koördinate van die punt C.                                        (3)

2.2   Skets die grafiek van die ellips wat gedefinieer word deur 4x2 + 9y2 = 36.
      Dui ALLE afsnitte met die asse duidelik aan.                                          (3)
                                                                                           [12]

                                                                                              b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WISKUNDE                                      5
                                     (Vraestel 2)                              11092/18

VRAAG 3

3.1   Gegee: √3 tan 𝜃𝜃 = – 1 en 900 ≤ 𝜃𝜃 ≤ 2700 . Met die hulp van ŉ diagram en
      SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar, bepaal die waarde van die volgende:

      3.1.1 sin 𝜃𝜃                                                                        (4)

      3.1.2 cos2 𝜃𝜃                                                                       (2)

      3.1.3 𝜃𝜃                                                                            (2)

                                                      3𝜋                   𝜋
3.2   Bepaal die waarde van cot(x –y), as x = 4 radiale en y = 3 radiale.                 (3)
                                                                                          [11]

VRAAG 4

                      sin(180°−𝑥).cos(360°−𝑥).tan x
4.1   Toon dat:                                       =1                                  (6)
                          1+cos 𝑥.cos(180°−𝑥)

                                                 1             1+ 𝑡𝑎𝑛2 𝑥
4.2   Bewys die volgende identiteit:                       =                              (5)
                                             1–2𝑠𝑖𝑛2 𝑥         1− 𝑡𝑎𝑛2 𝑥

4.3   Los op vir x:      2 cos 2x = √3 , as 2x ∈ [0° ; 360°]                               (4)
                                                                                          [15]

                                                                                             b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                   TEGNIESE WISKUNDE                                  6
                                   (Vraestel 2)                      11092/18

VRAAG 5

Die onderstaande diagram toon die grense van die sportgronde QVWR, met QV ∥ RW en
VW ⊥ RW. PQ = 25 m is, wat ŉ vertikale paal met ŉ spreilig op. Die hoogtehoek van P
                 � V = 75° en RV
vanaf R is 30°. QR             � W = 30°.
                                P

                                   25 m

                                   Q                          V
                               2
                                   1
                                                        30°

                       30°

                       75°
                  R                                           W

5.1              � W = 90o ?
      Hoekom is QV                                                               (1)

5.2   Bereken die grootte van �
                              Q1 .                                               (2)

5.3   Toon dat VR = 25√2 m.                                                      (4)

5.4   Die terreinoposigter moet die oppervlakte van die sportgronde QVWR
      bereken. Hy kom vra jou vir hulp. Bereken die oppervlakte van QVWR.        (7)
                                                                                [14]

                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                    TEGNIESE WISKUNDE                                    7
                                    (Vraestel 2)                            11092/18

VRAAG 6

Gegee: f (x) = 2tan x en g(x) = sin x – 2 vir x ∈ [0o ; 360o]

6.1    Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. Dui duidelik alle
       afsnitte, draaipunte en assimptote van beide grafieke aan.
                                                                                       (6)
6.2    Skryf die amplitude van g neer.                                                 (1)

6.3    Skryf die periode van f neer.                                                   (1)

6.4    Vir watter waarde(s) van x is 𝑔′ (𝑥) < 0?                                        (2)
                                                                                       [10]

VRAAG 7

7.1    Voltooi die volgende stelling: Die lynstuk wat die middelpunt van ŉ sirkel
       met die middelpunt van ŉ koord verbind, …..                                     (2)

7.2    In die onderstaande diagram is O die middelpunt van die sirkel waarvan
       die radius 10 cm is. Die lengte van die koord BC is 16 cm en OD ⊥ BC.
       M is die middelpunt van koord CE.

                                                       E

                                                           M

                                              O

                                B                               C
                                                   D

       7.2.1    Gee, met ŉ rede, die lengte van BD.                                    (2)

       7.2.2    Bereken die lengte van OD as OB = 10 cm en BD = 8 cm.                  (3)

       7.2.3    Toon dat MODC ŉ koordevierhoek is.                                      (4)
                                                                                       [11]

                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                   TEGNIESE WISKUNDE                                      8
                                   (Vraestel 2)                          11092/18

VRAAG 8

In die diagram is RS die middellyn van die sirkel met middelpunt O. Koord ST word
verleng na punt W sodat punt W buite die sirkel lê. Koord SP word verleng sodat dit die
raaklyn WR ontmoet by punt V. VR  � T = 50o.

                                V                   R
        W                       1 2           50°
                                                    1
                                    2 P
                                     1

                                  2
                                3                   •O
                                T 1

                                                  2 1

                                                    S
8.1               � S = 90o ?
       Hoekom is VR                                                                  (1)

8.2                             � S.
       Bereken die grootte van TR                                                    (1)

8.3    Noem, met ŉ rede, enige ander hoek wat ook 90° is.                            (2)

8.4              � R = 40°.
       Toon dat TW                                                                   (2)

8.5    Bereken, met redes, die grootte van �
                                           P1 .                                      (2)

8.6             �1 = PT
       Toon dat V     �S.                                                             (4)
                                                                                     [12]

                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                TEGNIESE WISKUNDE                                           9
                                (Vraestel 2)                                   11092/18

VRAAG 9

9.1   In ∆PQR hieronder is MS ∥ QR. PM = x cm, MQ = 2 cm,
      PS = (x + 2) cm en SR = 3 cm.

                                          P

                                                   (x + 2) cm
                             x cm

                         M                                      S
                                                                        3 cm
                  2 cm

              Q                                                                  R

      Bereken, met redes, die waarde van x.                                               (4)

9.2   In ∆AEM hieronder is BF ∥ CG ∥ DM en DG ∥ EM.
      Verder word gegee dat AB = 1 cm = CD en BC = 3 cm.
                                              A

                                     B
                                                      F
                                C

                         D                                          G

              E                                                                      M

      9.2.1   Skryf die waardes van die volgende verhoudings neer en verskaf die
              nodige redes.

       (a)    AG                                                                          (2)
              GM

       (b)    FG                                                                          (2)
              GM

      9.2.2   Vervolgens, of andersins, bereken die lengte van DE.                         (2)
                                                                                          [10]

                                                                                             b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                               TEGNIESE WISKUNDE                                   10
                               (Vraestel 2)                            11092/18

VRAAG 10

In die gegewe figuur is KLMN ŉ vierhoek met KL = 10 eenhede, LM = 15 eenhede,
MN = 40 eenhede en NK = 30 eenhede. Die hoeklyn KM = 20 eenhede.

                                        10             L
                           K

                                                           15
                                            20
                    30

                                                                M

             N                         40

10.1   Maak van berekeninge gebruik om te bewys dat ∆LKM ||| ∆KMN.                (3)

10.2   Vervolgens, toon dat LK ∥ MN.                                              (2)

10.3   Indien LN en KM mekaar sny by O sodat ∆KLO ||| ∆MNO, toon dat
       KO = 4 eenhede.                                                            (4)
                                                                                  [9]

                                                                                    b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                 TEGNIESE WISKUNDE                                    11
                                 (Vraestel 2)                           11092/18

VRAAG 11

11.1   In die gegewe diagram is O die middelpunt van die sirkel. Punte A, C, B en
       E lê op die sirkel. Middellyn COE en koord AB sny mekaar loodreg by D.
       AD = DB = 15 cm en CD = 6 cm.

                                                 C

                                                  6 cm

                             A       15 cm               15 cm   B
                                              D
                                                 • O

                                                 E
       11.1.1 Bereken die hoogte van DOE.                                           (3)

                                       � B.
       11.1.2 Bereken die grootte van AO                                            (3)

       11.1.3 Bereken die lengte van die boog ACB afgerond tot TWEE desimale
              plekke, indien die radius van die sirkel 21,75 cm is en               (3)
              AO� B = 87,21o.

11.2   ŉ Katrol draai teen 420 r/min. Bereken:

       11.2.1 Die hoeksnelheid van die katrol in radiale per sekonde                (2)

       11.2.2 Die omtreksnelheid van die katrol in meter per sekonde, as gegee
              word dat die deursnee van die katrol 240 mm is                         (3)
                                                                                    [14]

                                                                                       b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WISKUNDE                                       12
                                     (Vraestel 2)                                11092/18

VRAAG 12

12.1   ŉ Silinder en ŉ kegel het dieselfde geboë oppervlakte. Beide figure het
       dieselfde radius r cm en hoogte h cm.

                                    h cm                                        l cm

                     r cm                                                r cm

       Die onderstaande formules kan gebruik word om die vrae wat volg te beantwoord.

                              Volume van ŉ silinder = π𝑟 2 ℎ
                      Buite-Oppervlakte van ŉ silinder = 2𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟ℎ

                              Geboë oppervlakte van ŉ kegel = 𝜋𝑟𝑙
                                                        1
                                  Volume van ŉ kegel = 𝜋𝑟 2 ℎ
                                                        3
                            Buite-oppervlakte van ŉ kegel = 𝜋𝑟 2 + 𝜋𝑟𝑙

       12.1.1 Druk die skeinshoogte van die kegel l uit in terme van r en h.                (2)

       12.1.2 As 𝜋𝑟𝑙 = 2𝜋𝑟ℎ , bewys dat r2 = 3h2.                                           (3)

       12.1.3 Druk die volume van die kegel slegs uit in terme van h.                       (2)

       12.1.4 Indien die twee volumes met 54𝜋 verskil,

                a)   toon dat h = 3.                                                        (2)

                b)   bepaal die waarde van r.                                               (2)

                                                                                              b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                   TEGNIESE WISKUNDE                                   13
                                   (Vraestel 2)                            11092/18

12.2 Die kaart hieronder toon ŉ gedeelte van Suider-Afrika. Ordinate is op die
     kaart geteken sodat die afstand tussen die ordinate 110 km is.

      Alle afmetings is in kilometer.

       y1     y2     y3   y4   y5   y6   y7   y8   y9                 y10     y11
       430    793    1167 1475 1409 1431 1365 1205 870                529     347

                    y1   y2   y3    y4   y5   y6    y7    y8    y9   y10    y11

                                   Gedeelte van Suider-Afrika

      Bereken:

      12.2.1 Die oppervlakte van die gedeelte wat deur die kaart voorgestel word
             deur van die mid-ordinaat reël gebruik te maak                           (3)

      12.2.2 Die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte                              (2)
                                                                                      [16]

                                                                       TOTAAL:        150

                                           EINDE

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WISKUNDE                                                    14
                                         (Vraestel 2)                                     11092/18

                       INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

     − b ± b 2 − 4ac                                    b                           4ac − b 2
x=                                                x=−                          y=
           2a                                           2a                            4a
 a x = b ⇔ x = log a b ,          𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 𝑒𝑛 𝑏 > 0

 A = P(1 + ni )                  A = P(1 − ni )              A = P(1 − i ) n               A = P(1 + i ) n
                   m
      im 
    =
ieff  1 +  −1
         m 
     
                   f ( x + h) − f ( x)
 f / ( x ) = lim
           h →0            h

                                                      x + x2 y1 + y 2 
 d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2               M  1     ;         
                                                        2       2      
                                                                               y 2 − y1
  y = mx + c                     y − y1 = m( x − x1 )                  m=                           m = tan θ
                                                                               x 2 − x1

  x2 y2
    +   =1
  a2 b2
                a     b     c
 In ∆ABC:          =     =                                            a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
              sin A sin B sin C
                                         1
 𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ∆𝐴𝐵𝐶 = 2 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶

sin 2 θ + cos 2 θ = 1                        1 + tan 2 θ = sec 2 θ                  cot 2 θ + 1 = cos ec 2θ

                   f ( x + h) − f ( x)                                           x n +1
 f / ( x ) = lim                                                     ∫ x=
                                                                        n
                                                                          dx            +C      , n ≠ −1
           h →0            h                                                     n +1

  1                                                                             ax
∫ x dx =                                                              ∫
                                                                          x
       ln( x) + C ,            x>0                                      a   dx =+   C           ,   a>0
                                                                               ln a

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                    TEGNIESE WISKUNDE                                       15
                                    (Vraestel 2)                                11092/18

π rad
    = 180°

𝐻𝑜𝑒𝑘𝑠𝑛𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 360°𝑛          waar 𝑛 = rotasiefrekwensie

𝑂𝑚𝑡𝑟𝑒𝑘𝑠𝑛𝑒𝑙ℎ𝑒𝑖𝑑 = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛                waar 𝐷 = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 (𝑑𝑒𝑢𝑟𝑠𝑛𝑒𝑒) 𝑒𝑛 𝑛 = 𝑟𝑜𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑓𝑟𝑒𝑘𝑤𝑒𝑛𝑠𝑖𝑒

𝑠 = 𝑟𝜃𝜃       𝑤𝑎𝑎𝑟 𝑟 = 𝑟𝑎𝑑𝑖𝑢𝑠 𝑒𝑛 𝜃𝜃 = 𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑝𝑢𝑛𝑡𝑠ℎ𝑜𝑒𝑘 𝑖𝑛 𝑟𝑎𝑑𝑖𝑎𝑙𝑒

                                𝑟𝑠 𝑟 2 𝜃𝜃
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ′𝑛 𝑠𝑒𝑘𝑡𝑜𝑟 =       =           𝑤𝑎𝑎𝑟 𝑟 = 𝑟𝑎𝑑𝑖𝑢𝑠, 𝑠 = 𝑏𝑜𝑜𝑔𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒
                                2    2
                                                𝑒𝑛 𝜃𝜃 = 𝑚𝑖𝑑𝑑𝑒𝑙𝑝𝑢𝑛𝑡𝑠ℎ𝑜𝑒𝑘 𝑖𝑛 𝑟𝑎𝑑𝑖𝑎𝑙𝑒

4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0 𝑤𝑎𝑎𝑟 ℎ = ℎ𝑜𝑜𝑔𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑒𝑔𝑚𝑒𝑛𝑡,
                        𝑑 = 𝑑𝑖𝑎𝑚𝑒𝑡𝑒𝑟 (𝑑𝑒𝑢𝑟𝑠𝑛𝑒𝑒)𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑠𝑖𝑟𝑘𝑒𝑙
                      𝑒𝑛 𝑥 = 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑘𝑜𝑜𝑟𝑑

          𝑜 +𝑜2
𝐴𝑇 = 𝑎 � 1      + 𝑜2 + 𝑜3 + 𝑜4 + ⋯ + 𝑜𝑛−1 �    𝑤𝑎𝑎𝑟 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒,
            2
                                                    𝑜𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 𝑜𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑎𝑡 𝑒𝑛   𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒

OF

                                                                              𝑜1 + 𝑜2
𝐴 𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 + ⋯ + 𝑚𝑛 )       𝑤𝑎𝑎𝑟 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒, 𝑚1 =
                                                                                 2
                                            𝑒𝑛 𝑛 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑜𝑟𝑑𝑖𝑛𝑎𝑡𝑒

## Related documents

- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P2 X5 Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p2-x5-preparatory-2018-question-paper/cb989309-89c4-42e5-a4f6-b3d586f20386) — Technical Mathematics · QP · 2018
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Tech MATH P2 (English and Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-english-and-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [Tech MATH P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
