# Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Tourism question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2019-preparatory-examination-posible-answers/743228b1-f843-469d-83ce-bfda13765148
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2019-preparatory-examination-posible-answers/743228b1-f843-469d-83ce-bfda13765148)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                          2019
                  NASIENRIGLYNE

                      TOERISME (10870)

13 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  10870 / 19

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019

                                                              TOERISME

                                                         NASIEN RIGLYNE

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C                                                  TA

      1.1.2    D                                                  CH

      1.1.3    C                                                  CH

      1.1.4    C                                                  TA

      1.1.5    D                                                  CH

      1.1.6    C                                                  DRI

      1.1.7    D                                                  DRI

      1.1.8    C                                                  TA

      1.1.9    D                                                  FX

      1.1.10   A                                                  DRI

      1.1.11   C                                                  MTP

      1.1.12   B                                                  FX

      1.1.13   A                                                  MTP

      1.1.14   C                                                  MTP

      1.1.15   C                                                  SR

      1.1.16   C                                                  TS

      1.1.17   A                                                  TS

      1.1.18   A                                                  MTP

      1.1.19   C                                                  TS

      1.1.20   D                                                  SR     (20)

1.2   1.2.1    Laer                                               FX

      1.2.2    ewenaar                                            MTP

      1.2.3    Bekendstelling van ŉ handelsmerk                   TS

      1.2.4    45                                                 TS

      1.2.5    swem in                                            MTP    (5)

1.3   1.3.1    -5                                                 MTP

      1.3.2    Schengen                                           MTP

      1.3.3    gereelde                                           MTP

      1.3.4    SARS                                               TS

      1.3.5    inheemse                                           MTP    (5)

1.4   1.4.1    G                                                  FX

      1.4.2    D                                                  FX

      1.4.3    A                                                  FX

      1.4.4    B                                                  FX

      1.4.5    F                                                  FX     (5)

                                           2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10870 / 19

1.5     A: Die Groot Muur van China                                             TA

        B: Die Vryheidstandbeeld                                                TA

        C: Die Groot Piramiedes van Giza                                        TA

        D: Die Eiffeltoring                                                     TA

        E: Chichen Itza                                                         TA    (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:          40

AFDELING B
KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING

VRAAG 2:

2.1   2.1.1   Washington (-5) (+1 DBT-4)       JHB (+2)   = TV: 6 uur           MTP

                                 oos

                              19 uur

                     07:30
                  2 Junie 2019

              07:30 + 6 hrs TV = 13:30

              13:30 + 19 uur vliegtyd     = Maandag 
                                             3 Junie 2019, om 08:30

                                                OF

              Washington DC      -5 (+1DBT) -4
              Johannesburg                   +2            TV 6 uur

              07:30 + 6 hrs TV = 13:30

              13:30 + 19 uur vliegtyd =     32:30
                                           - 24:00
                                             08:30 Maandag, 3 Junie

                                                OF

              08:30 Maandag 3 Junie 2019 

      2.1.2   Duur van die reis:                                                 MTP

              Washington na JHB : 19 uur
              Oorstaantyd        :    2 uur
              Durban na JHB        : +1 uur en 15 mins
                                     22 uur en 15 Min 

                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10870 / 19

2.2     JHB (+2)                  Riyadh (+3) (TV = 1hr)                        MTP

                          Wes

          19:00                      11:00
        3 Junie 2019                3 Junie 2019

        11:00 -  1 uur   = 10:00 (3 Junie 2019)

        19:00 - 10:00     = 9 uur vlug                                               (4)

                                          OF

        9 uur vlug 

2.3   2.3.1    a)   Vlugvoosheid                                                MTP   (1)
               b)   DIt was ŉ baie lang vlug en hulle het baie tydsones         MTP

                    gekruis  (7 tydsones)                                             (2)

      2.3.2    a)   Vluguitputting                                              MTP   (1)
               b)   Dit was ŉ baie lang vlug,  maar hulle het min tydsones      MTP

                    gekruis (2 tydsones)                                               (2)

2.4   2.4.1    Klok B                                                           MTP   (1)

      2.4.2    Tyd is 1 uur voor die ander klok  van 02:00 (14:00) na 03:00     MTP

               (15:00).                                                                (1)

2.5   2.5.1    EEN manier om veiligheid by die hotel te verseker:                MTP

               Hou die deur van die kamer ten alle tye gesluit 
                Moenie die deur vir enigiemand oopmaak nie. Vra vir
                 identifikasie. Maak slegs vir hotelpersoneel oop.
                Hou alle waardevolle en belangrike dokumente in die kluis in
                 die kamer of laat dit toesluit by ontvangs.
                Moenie geld laat rondlê nie.
                Gebruik ŉ hotel in ŉ besige straat met baie verkeer.
                Versoek ŉ kamer naby aan die hysbak, haal die sleutelkaart
                 uit jou sak voordat jy die hysbak verlaat.
                Gebruik die “Moenie steur nie” teken wanneer jy die kamer
                 verlaat – dit lyk asof jy nog in die kamer is. (ENIGE EEN)            (1)

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10870 / 19

      2.5.2    EEN manier om veilig op die lughawe te wees:                        MTP

               Hou jou bagasie te alle tye dop. 
                Maak gebruik van die bagasie toedraai fasiliteit, sodat jou
                 bagaise beskerm word teen mense wat wil peuter met die
                 bagasie.
                Hou jou reisdokumente aan jou persoon om dit veilig te hou –
                 gebruik ŉ middellyf sak vir geld.
                Vra personeel in uniform wat hulle identifiseer as
                 lughawepersoneel om te help.
                Moenie hulp van vreemdelinge aanvaar nie.
                Moenie waardevolle artikels soos elektroniese toerusting en
                 kameras, vertoon nie.
                Moenie na iemand anders se bagasie omsien nie.
                Moenie aanbied om iemand anders se bagasie deur die
                 doeane te vat nie.                                (ENIGE EEN)           (1)

2.6     TWEE maniere om beskerm te word teen die SA son:                           MTP

        Gebruik ŉ hoed 
        Gebruik sonskerm – faktor 30-40 sonskerm
         Moenie swem tussen 12:00 en 14:00 nie.
         Gebruik UV sonbrille wat die strale sal blok.
         Dra klere wat jou arms en bene bedek.                                          (2)

2.7   2.7.1    a) Verkorte (Abridged) geboortesertifikaat:                         MTP

                  ŉ Geboortesertifikaat van ŉ kind wat die identiteit van die
                  moeder van die kind wys

                  Onverbonde (Unabridged) geboortesertifikaat:
                  Wys die inligting van beide die ouers van ŉ kind op die
                  sertifikaat – dit is van toepassing op kinders wat voor Maart
                  2013 gebore is                                                         (2)

               b) Onverbonde geboortesertifikaat  (unabridged)                          (1)

      2.7.2    a) Jenny mag net medikasie vir een maand saam met haar vat         MTP

                Vir enige ander medikasie het Jenny ŉ brief van haar dokter
                  nodig wat stipuleer dat sy die medisyne saamvat.                       (1)

               b) Hy moet die kamera en die sakrekenaar laat registreer
                  voordat hy Suid-Afrika verlaat om te toon dat dit sy eiendom
                  is en dat hy daarmee gaan terugkeer na SA.                            (1)

2.8     Tipe akkommodasie en / of lengte van verblyf                              MTP

        Tipe vervoer 
        Maaltye
        Attraksies
        Aktiwiteite
        Toegangsfooie
        Tipe toer
        Profiel van die groep
        Ekstra uitgawes
        Fooitjies / geskenke                                                             (2)
                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10870 / 19

2.9    Die verslapping van die visum regulasies beteken dat dit maklikervir        MTP

       Chinese toeriste sal wees om Zimbabwe te besoek.
       Meer toeriste wat die land besoek sal meer buitelandse inkomste
       bring. 
       Meer toeriste produkte sal beskikbaar gestel moet word en meer
       werksgeleenthede sal beskikbaar wees.
       Infrastruktuur sal instand gehou kan word en ontwikkeling sal kan
       plaasvind. 
       Ander sektore van die ekonomie sal ook voordeel trek bv. konstruksie,
       landbou, kleinhandel                             ( vir paragraaf)
                                                                                           (7)
                                                                                           [37]

VRAAG 3: BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING

3.1    R 350 ÷  R 13,50                                                             FX

       = VS$ 25,9259

       = VS$ 25,93                                                                        (3)

                                           OF

       VS$ 25,93

3.2    Britse pond  (nie die land nie)                                               FX   (1)
       Vir elke 1GBP sal ŉ toeris R17,89 kry wanneer die toeris Suid-Afrika
       besoek.
       Dit beteken dat hy meer kan koop met sy geld  Ons betaal minder om
       Rand te ruil vir Pula.                                                              (2)

3.3    Botswana  (Nie die geldeenheid nie)                                           FX   (1)
       Suid-Afrikaners sal R 1,34 betaal om een Pula te kry.                             (2)

3.4    Buitelanse toeriste bring hulle eie geldeenheid saam met hulle.                FX

       The buitelandse geldeenheid word omgeskakel na Rand toe en meeste
       daarvan word in Suid-Afrika gespandeer. 
       Die besoekers benodig dienste en produkte om hulle geld op te
       spandeer – dit beteken dat meer produkte en dienste beskikbaar moet
       wees.
       Buitelandse besoekers bestee meer geld op akkommodasie, vervoer
       ens. in SA in ŉ spesifieke gebied.
       Die geld wat bestee word, sal direk of indirek die verskillende rolspelers
       bereik – vermenigvuldigingseffek.
       Dit verhoog die BBP van die land.
       Hierdie geld vloei deur die ekonomie na die ander sektore en
       bevoordeel elke mens wat in die land bly. 
       Daar is meer buitelandse valute wat die land inkom asook meer
       buitelandse toeriste wat die BBP laat vermeerder en sodoende is daar
       meer geld wat in ander sektore gebruik kan word.                                    (4)
                                                                                           [13]

                                                          TOTAAL AFDELING B                50
                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870 / 19

AFDELING C

VRAAG 4
                                                                                       TA

4.1                                                                                          (6)
       Letter         Ikoon                          Kort beskrywing
         A      Drywende markte        Toeriste word blootgestel aan die
                                        tradisionele Thai kultuur van verkoop
                                        van goedere en produkte vanaf bote wat
                                        op die riviere
                                        vaar. 
          B     Berg Everest           Volg staproetes, Bergklim, Ski
          C     Berg Fuji              Godsdienstige toeriste, Avontuur
                                        toeriste

4.2   4.2.1     Verenigde Nasies: Afdeling vir opvoeding, wetenskap en kultuur       TA

                [United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation]          (2)

      4.2.2     Daar sal sekere beperkings geplaas word op die toerisme potensiaal     TA

                en outonomie van die terrein. Daar sal verhoogde monitering en
                sekuriteitsmaatreëls in plek gestel moet word.                            (2)

                                                                                       TA

      4.2.3         Ikoon             Land          Een rede waarom dit ŉ ikoon is
                 Taj Mahal       A. Indië (1)      B. Die Taj Mahal is bekend vir
                                                       die uitsonderlike Mughal
                                                       argitektuur 

                                                       Gemaak van edelgesteentes
                                                        en halfedelstene

                                                      Die Taj Mahal is perfek
                                                       simmetries gebou
                   Venesië       C. Italië   (1)   D. Venesië het ŉ groot
                                                       verskeidenheid van
                                                       kunswerke wat bewonder
                                                       kan word. 

      4.2.4     Die hoë besoekergetalle aan die ikone kan ŉ voordeel en ŉ nadeel       TA

                inhou vir die bekende attraksies wat nou ook as ikone bekend is as
                gevolg van hul unieke eienskappe. Ons dra by tot die inkomste
                by die ikone maar ons is ook besig om dit te vernietig

                Nadele:
                 Hoë besoekersgetallle aan die ikone (Taj Mahal / Venesië) het
                  bygedra tot die agteruitgang van hulle voorkoms.
                 Die ikone kan nie die skoonheid waarvoor dit bekend geword
                  het, behou nie.

                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10870 / 19

                Voordele :
                Herhaalbesoeke 
                 Toeriste kan die plek besoek wat ikonies is vir liefde
                 Toeriste is baie tevrede
                 Die ikoon het ŉ hoë besoekersgetal
                 Die ikoon genereer ŉ hoë inkomste

                1 punt word toegeken vir paragraafformaat .                                    (7)
                                                                                               [23]
VRAAG 5

5.1                                                                                       CH   (12)
              Naam van die Provinsie Tipe             Beskrywing
              terrein                terrein
      A       Robbeneiland Wes-      Kultureel        Die vorige president, Mnr
                          Kaap                     Mandela was daar in die tronk
                                                      a.g.v. sy politieke oortuigings
                                                      en dade. 

                                                      ŉ Plek wat bewys lewer dat
                                                      die gees van die mens nie
                                                      gevange gehou kan word nie
      B       Ukhahlamba      KwaZulu- Gemeng         ŉ Eko-bestemming met grotte,
              Drakensberg     Natal                 en rotse wat San-kuns
              Park                    (Kultureel     vertoon 
                                       en
                                       Natuurlik)
      C       Mapungubwe      Limpopo Kultureel Eerste plaaslike koninkryk in
              Kulturele                          Suid-Afrika 
              Landskap
                                                      Handel het plaasgevind met
                                                      Indië en Oos-Afrika

                                                      Het ŉ rykdom van goud en
                                                      ivoor bevat

5.2   5.2.1     Barberton Makhonjwa Berge                                               CH   (2)

      5.2.2     a. Natuurlik                                                             CH   (1)
                b. Bes-bewaarde vulkaniese en sedimentêre rotse wat meer as
                   3 biljoen jaar terugdateer.                                                (1)

      5.2.3     Die verklaring van hierdie wêrelderfenisterrein sal die resultaat wees    CH

                van die toeloop van toeriste na die gebied. Die teenwoordigheid en
                behoeftes van die toeriste sal die aanvraag van produkte verhoog. 
                Plaaslike gemeenskappe sal die geleentheid kry om hulle produkte
                en dienste te verkoop – dus verhoging in plaaslike inkomste. 
                Die toeriste sal werkskepping teweeg bring veral vir die baie arm
                areas.  Vermenigvuldigereffek sal begin.                                      (3)
                                                                                                [19]

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10870 / 19

VRAAG 6

6.1   6.1.1    WTM Afrika (ŉ wêreldgebeurtenis) sal in Kaapstad in 2019                 M

               aangebied word.
               Suid-Afrika Toerisme sal die platform gebruik om Suid-Afrika aan die
               wêreld te bemark. Afrika se kulturele en natuurlike erfenis sal ten
               toon gestel word. 
               Netwerk om te wys wat SA kan aanbied.                                         (2)

      6.1.2    Toerisme akkommodasie en die verhuringsmaatskappye sal aanlyn            M

               registreer vir die instelling van die toerismeheffing om die maniere
               van bemarking deur SAToerisme te ondersteun. 
               Hierdie geld word deur TOMSA ingesamel en word deur die TGCSA
               geadministreer. Die fooie word by die privaatsektor gein deur
               TOMSA; oorbetaal aan SAToerisme en dan gebruik om Suid-Afrika
               te bemark.                                                                  (4)

6.2     ŉ Enkele handelsmerk beteken sekuriteit en kwaliteit diens.                    M

        Beleggers het vertroue in ŉ enkele handelsmerk. Die wêreld ken ŉ waarde
        toe aan die handelsmerk. 
         Dit dra dieselfde boodskap oor aan die kliënte en beleggers.
         Dit kan herken word as die bemarkingsboodskap.                                     (2)
                                                                                             [8]

                                                           TOTAAL AFDELING C                  50

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10870 / 19

AFDELING D:
TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7

7.1   7.1.1                                                                                TS

                   A. Posisie    B. Nommer C. Motivering
                   Kok               4    Dra ŉ beskermende koksbaadjie,
                                           skoene en hoed.
                                            Die hoed is daar om die hare te
                                              bedek wat ŉ vereiste is.
                                            Werk nie direk met die kliënte
                                              nie.
                   Algemene          1    Werk direk met die kliënte  Hy
                   bestuurder              moet netjies, professioneel en
                                           formeel wees want hy werk met die
                                           publiek en die werknemers
                                            Die ‘gesig’ van die hotel.
                                            Moet lyk soos ŉ persoon wat
                                              gesag kan afdwing.
                   Kindervermaak     3    Moet gemaklik wees – baie aktief
                                           wanneer aan diens.                                   (6)

      7.1.2       Persoonlike higiëne                                                     TS

                  Versorging 
                   Interaksie met die kliënte
                   Kommunikasie vaardighede
                   Professionele voorkoms en gedrag                                            (2)

7.2     Moenie die diere voer nie.                                                       TS

        Moenie die voertuig verlaat tensy jy in kampe en piekniekterreine is nie. 

             Ry net op aangeduide roetes.
             Moenie die spoedgrens oorskry nie.
             Moenie oop vure maak nie.
             Moenie harde geluide maak nie.
             Die gebruik van rolskaatse, skaatsplanke, fietse en motorfietse word nie
              toegelaat nie.                                                                    (4)
                                                                                                [12]

VRAAG 8

8.1   Verantwoordelike toerisme plaas die verantwoordelikheid van jou aksies op            SR

      elkeen wat betrokke is in die toerisme industrie. Dit beteken dat die toerisme
      industrie, die plaaslike gemeenskap, die omgewing en die toeriste die
      belanghebbendes is.                                                                     (2)

                                                10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10870 / 19
                                                                                        SR
8.2      Pilaar van 3BL Voorbeeld van die gevallestudie
         Ekonomie      Aktiwiteite wat aangebied word by die terrein 
                        Werksgeleenthede
                        CSI (Korporatiewe maatskaplike belegging) –
                        skoolprojek / gemeenskapprojek
                        Geld word deur die toergidse verdien
         Sosiaal          Opleiding wat gegee word aan die toergidse van die
                           plaaslike gemeenskap 
                           Verspreiding van klere
                           HIV / VIGS bewusmakingsprogramme
                           Skoolvoedingskema
                           Gidse lig toeriste in oor kulture
         Omgewing         Maak die besoekers bewus van die plaaslike omgewing,
                           fauna en die flora van die omgewing 
                           Sedert 2003 ŉ bewaarde gebied                                     (6)

8.3   8.3.1    Korporatiewe Maatskaplike Belegging                                    SR   (2)

      8.3.2    a)     Dit beteken dat Stormsrivier Adventures die                       SR

                      verantwoordelikheid neem om na die gemeenskap om te sien
                       sonder dat hulle enige finansiële voordeel daaruit trek.            (2)

               b)     Ja Hulle pas KMI toe                                             SR   (1)

               c)     Hulle het ŉ skoolvoedingsprogram om die leerders te help.         SR

                      Hulle voorsien 240 primêre skoolkinders van een maaltyd, 4
                      keer per week.                                                       (2)

8.4   8.4.1    Fair Trade in Toerisme                                                  SR   (1)

      8.4.2    Regverdige lone / salarisse en werksomstandighede                       SR

               Regverdige aankoop van produkte 

                    Regverdige toepassing van regulasies
                    Gelyke en regverdige verspreiding van voordele en respek vir
                     menseregte
                    Kultuur- en erfenisbewaring
                    Kan die gedrgskodes insluit
                    Gelyke aandele / regverdige lone en werksomstandighede
                    Demokrasie – mense het gelyke geleenthede
                    Respek – mense betoon respek teenoor mekaar
                    Verantwoordbaarheid – wekers is verantwoordbaar
                    Deursigtigheid – werktoestande en aanstellings moet deursigtig
                     wees vir al die rolspelers
                    Volhoubaarheid – werkskepping en besighede moet volhoubare
                     praktyke beoefen                                                        (2)
                                                                                             [18]

                                                            TOTAAL AFDELING D                30

                                              11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10870 / 19

AFDELING E:
PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN
KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1   9.1.1   Die term ‘wit olifant’ word gebruik om ŉ produk of item wat nie meer       DRI   (2)
              gebruik word nie, te beskryf. 

      9.1.2   a) Regering:                                                               DRI

                Positief: Internasionale inkomste word ontvang van mense wat
                die land besoek. 
                    Blootstelling vir die land a.g.v. die televisiedekking. Dit kan
                     moontlike beleggers lok.
                    Hoë koste van infrastruktuur
                Negatief: Die regering het baie geld verloor wat groot skuld
                agtergelaat het 
                 Hoë koste van infrastruktuur                                                 (2)

              b) Mense:                                                                  DRI

                Positief: Die mense kry geleenthede vir entrepreneurskap – kan
                aandenkings en kos verkoop.
                 Een in ŉ leeftyd geleentheid om die gebeure by te woon.
                 Verhoogde trots
                 Opheffing van die gemeenskap
                Negatief: Die mense moes hulle woonplekke agterlaat om plek te
                maak vir die nuwe infrastruktuur
                 Hoë kostes gedurende die gebeure                                             (2)

9.2   9.2.1   Internasionale toerisme: Besoekersgetalle sal daal.                      DRI

                   Toeriste soek alternatiewe bestemmings en kanselleer reise.
                   Industrie rolspelers / lugrederye sal geld verloor.

      9.2.2   Gasheerland : Verlies aan buitelandse inkomste                           DRI

                 Verlies aan geld vir ontwikkeling van infrastruktuur
                 Verbeterings sal lei tot ŉ groot skuldlas
                 Dit mag lei tot beskadiging aan toerisme infrastruktuur
                 Slegte nasionale beeld                                                       (4)

9.3   9.3.1   Zimbabwe                                                                 DRI   (2)

      9.3.2   Lesotho                                                                  DRI   (2)

      9.3.3   VK                                                                        DRI   (1)

      9.3.4   Verlaging in die prys van toerpakkette                                   DRI

                  Bemarking by die Indaba, Getaway-skoue
                  Ontwikkeling van nuwe toerisme pakkette wat aanloklik vir
                     toeriste sal wees                                                         (2)
                                                                                               [17]

                                             12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10870 / 19

VRAAG 10

10.1   Terugvoer gee die geleentheid vir insette  en kommentaar  vir die              cc

       ontwikkeling van strategieë om te verbeter. Werkgewer se oorsig en
       verbeterings lei dan tot sukses 

               Kliënte kan kommentaar lewer as terugvoermetode
               Die besigheid kan die terugvoer gebruik as nabetragting om
                veranderinge aan te bring                                                    (3)

10.2   10.2.1      Terugvoerkaarte / vraelyste                                        cc   (2)

       10.2.2      Bestudeer en teken terugvoer aan                                    cc

                   Identifiseer die algemene klagtes en gapings
                   Kies ŉ aksieplan en ontwikkel ŉ strategie wat gebaseer is op die
                   bevindinge van die navorsing 
                   Implementeer die intervensie proses                                      (4)

10.3                                                                                    cc

                          Wins van die besigheid
                                   ↨

                            Inkomste generasie
                                   ↨

                            Verhoogde verkope
                                   ↨

                            Werkskepping
                                   ↨

                  Verhoogde oorvertelling / herhaal besoeke 

                                   ↨
                             Goeie diens
                                                                                             (4)
         (Leerders kan die ook omkeer deur met “Goeie diens” te begin.)                      [13]

                                                               TOTAAL AFDELING E:             30

                                                                              TOTAAL         200

                                                13

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b66489d0-a84c-4e18-af4d-ef3c23585ac1) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/7207b8ac-60de-404a-bc19-c257d519ccb3) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/ec6edadc-0127-4389-83e0-7bae35e51922) — Tourism · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 Tourism NSC P1 10870 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-nsc-p1-10870-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/09001106-1848-4aa1-b07a-abb91b23723d) — Tourism · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [Tourism Grade 12 MEMO March 2025 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/tourism-grade-12-memo-march-2025-eastern-cape/ee2b0f72-064f-44cd-9f61-f4f4c9b770a0) — Memo · 2025
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/bb51a3e6-6506-479a-bff1-02b2b49c3ded) — Memo · 2024 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2023-afrikaans-final/c7a5014e-71b8-4365-8270-65fe0d37bae2) — Memo · 2023 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Tourism Errata SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-errata-sep-2022-question-paper/5bcec1ac-12f8-41c1-9982-d8ba45ec098c) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
