# Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                          2020
                  NASIENRIGLYNE

                      TOERISME (10870)

17 bladsye

                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                        10870/20

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B                                 MTP

      1.1.2    B                                 MTP

      1.1.3    A                                 MTP

      1.1.4    D                                 MTP

      1.1.5    C                                 MTP

      1.1.6    C                                 MTP

      1.1.7    B                                 MTP

      1.1.8    D                                 SR

      1.1.9    B                                 FX

      1.1.10   C                                 FX

      1.1.11   C                                 DRI

      1.1.12   D                                 DRI

      1.1.13   D                                 DRI

      1.1.14   C                                 DRI

      1.1.15   B                                 DRI

      1.1.16   D                                 DRI

      1.1.17   C                                 DRI

      1.1.18   B                                 CH

      1.1.19   B                                 CC

      1.1.20   C                                 MKT        (20)

                                 2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                           10870/20

1.2   1.2.1   kweekhuisgasse                        SR

      1.2.2   malaria                               MTP

      1.2.3   sms boodskap                          CC

      1.2.4   verpligtend                           MTP

      1.2.5   sirkelvormig                          MTP        (5)

1.3   1.3.1   somer                                 MTP

      1.3.2   EFO                                   DRI

      1.3.3   Oos                                   MTP

      1.3.4   Limpopo                               CH

      1.3.5   privaatmaatskappye                    SR         (5)

1.4   1.4.1   F                                     TA

      1.4.2   E                                     TA

      1.4.3   G                                     TA

      1.4.4   B                                     TA

      1.4.5   A                                     TA         (5)

1.5   1.5.1   Johannesburg/JNB                      MTP

      1.5.2   MN109                                 MTP

      1.5.3   Kaapstad/CPT                          MTP

      1.5.4   30 minute                             MTP

      1.5.5   2 uur en 10 minute                    MTP
                                                                (5)
                                         TOTAAL AFDELING A:     40

                                     3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10870/20

AFDELING B:         KAARTWEK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                    VALUTAVERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1          Asië (Dakar)                                                      MTP
                     Australië (Australiese Ope) 
                     Nota: Leerders kan die punte kry al het hulle net die twee
                     kontinente genoem sonder die gebeure.                                    (2)

      2.1.2          Ambassade/Konsulaat/diplomatieke missie/hoë kommissaris           MTP   (1)
                        • Die Koninklike Saoedi-Arabiese ambassade
                        • Australiese Hoë Kommissaris
                        • Australiese Visa aansoek Sentrums in Suid-Afrika
                        • Aanlyn aansoek webwerf (bv. VisaHQ) vir ŉ Australiese
                           visa
                     Nota: Suid-Afrikaners kan nie aansoek doen vir ŉ aanlyn visa vir
                     Saoedi-Arabië nie

      2.1.3          Suid-Afrika        +2                                              MTP
                     Riaad              +3   TV is 1 uur ✓

                     18:00+ 1 uur TV = 19:00 (dieselfde dag)
                     19:00 + 11 ure VT = 06:00 14 Januarie 2020

                                                       OF

                     Suid-Afrika (+2)        TV is 1 uur  Riaad +3

                                         +1 uur TV          =19:00
                     18:00               +11 uur VT
                     Vertrektyd                Aankomstyd?
                                                06:00 14 Januarie 2020
                                               OF
                     06:00 14 Januarie 2020                                              (5)

      2.1.4   (a) Internasionale Bestuurspermit/IDP                                    MTP   (1)
                   • Internasionale Bestuurslisensie
                  Nota: Moenie die tydsone afkorting IDL aanvaar nie

              (b) Outomobiel Assosiasie/AA                                             MTP   (1)

              (c)    Gebruik dit as ŉ Identiteitsdokument                              MTP
                     • Gebruik dit om te bestuur in ŉ ander land as jou eie. Dit is
                       die bewys dat die bestuurder ŉ bestuurslisensie besit.
                     • Help mense wanneer hulle ŉ motor wil huur in ŉ ander land
                       of as hulle versekering wil bekom terwyl hulle oorsee is.              (1)

                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10870/20

2.1.5        Riaad      +3                                                     MTP
             Melbourne +10 (+1 uur DBT)               +11 TV is 8 uur 

             8:00 - 8 uur TV     = 00:00
             00:00 - 17 uur VT = 07:00 17 Januarie 2020

                                            OF

             Riaad +3             Melbourne +10 (+1 uur DBT)  = +11
                                   TV is 8 uur 

                    0:00                              8:00
                               -8 uur TD
                              -17 uur FT

               07:00  17 Januarie 2020

                                            OF

             07:00  17 Januarie 2020                                           (6)

2.1.6   a)   Uitputting/moegheid                                              MTP
             Slaaploosheid/onderbroke slaap 
             • Angs
             • Hardlywigheid
             • Diarree
             • Deurmekaar/Gedisoriënteerd
             • Ontwatering
             • Hoofpyn
             • Geïrriteerd
             • Naarheid
             • Opgeswelde/seer voete en bene                       (Enige 2)         (2)

        b)   ŉ Vlug van Wes na Oos lei gewoonlik tot erge vlugvoosheid
             want die tyd om te gaan slaap in die Ooste (die bestemming) is
             vroeër as dié van die weste (van waar vertrek is). Dit is
             gewoonlik moeiliker om vroeër te gaan slaap as later. 
             • Dit kan ook erger vlugvoosheid meebring omdat dit moeiliker
                is om jou liggaam se klok vorentoe te skuif as om die
                liggaam se klok agtertoe te skuif. Jou kop gaan sê dat dit
                nog te vroeg is om te gaan slaap (in Melbourne)
             • Om te reis in ŉ oostelike rigting is teen die rotasie van die
                aarde wat meebring dat tyd aangeskuif word, slaaptyd is
                vroeër en die dag is korter.                                         (2)

                                        5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870/20

2.2   2.2.1       Sluit sy/haar geld in die kluis toe.                             MTP
                  • Handig dit in by ontvangs as daar nie ŉ kluis in die kamer is
                     nie.
                  • Moenie kontant/hulle beursie laat rondlê in die kamer nie.
                                                                         (Enige 1)         (2)

      2.2.2   (a) Malaria                                                           MTP
                     • Muskietbyte
                     • Geelkoors
                     • Zika Virus
                     • Enkefalitis (verskillende tipes)
                  Nota: Alhoewel daar baie gespesialiseerde en onbekende
                  toestande (met baie wat koors of virus in hulle mediese name
                  het) wat deur muskiete veroorsaak word, het die merkriglyne die
                  mees algemeenste genoem.                                                 (1)

              (b) Sonsteek                                                          MTP
                    • Sonbrand                                                             (1)

      2.2.3       Moet nooit jou bagasie alleen los nie – hou binne jou visie.     MTP
                  Moet nooit na iemand anders se bagasie omsien nie. 
                  • Moet nooit iemand anders se bagasie deur doeane neem
                    nie.
                  • Hou jou tasse gesluit
                  • Maak gebruik van die toedraaifasiliteit vir jou bagasie
                  • Sit ŉ naamkaartjie aan die binne- en buitekant van jou tas
                    wat jou besonderhede op het.                                           (4)

      2.2.4   (a) Jy moet die ambassade van jou land bel as jou paspoort, ID         MTP
                  verlore raak. 
                  • Wanneer jy ŉ probleem in die ander land ondervind, moet
                     jou ambassade gekontak word.
                  • Wanneer jy dringend met jou eie land moet kommunikeer                  (2)

              (b) Wanneer jy verdwaal kan jy aanwysings na jou hotel vra as jy       MTP
                  weet wat is die ligging van jou hotel.
                  • Wanneer jy rigting wil vra, kan dit help as jy weet wat die
                    hotel se ligging is.
                  • Gee jou roete/ligging vir die personeel by ontvangs van jou
                    hotel .                                                                (2)

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10870/20

2.3   2.3.1   ŉ Begroting help die toeris om genoeg geld vir al die uitgawes    MTP
              beskikbaar te hê. 
              • Toeriste sal weet hoe om hulle geld te spandeer om nie te
                 veel te spandeer nie.
              • Die begroting sal die toeris help om die beskikbare geld te
                 verdeel tussen die uitgawes – veral op ŉ toer wat meer as
                 een bestemming het.
              • ŉ Goed uitgewerkte begroting help die toeris om voorsiening
                 te maak vir die verskillende geldeenhede se koopkrag om al
                 die uitgawes te dek.                                                 (2)

      2.3.2   Die twee gebeurtenisse/geleenthede wat hulle gaan                 MTP
              bywoon/hulle bestemmings 
              Vervoer – hulle vlieg na die twee lande 
              • Maaltye
              • Keuse van akkommodasie
              • Keuse van attraksies/aktiwiteite
              • Versekering
              • Fooitjies/Tips
              • Ander onvoorsienbare uitgawes                       (Enige 2)         (2)
                                                                                      [37]

                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10870/20

VRAAG 3

3.1   3.1.1        R 10 000,00 ÷ 0,142                                            FX
                   = JPY 70 422,535211267                                                (3)
                   = JPY/¥ 70 422,54

      3.1.2        ¥ 550 x 0,138                                                  FX
                   = 75,9                                                                (3)
                   = ZAR/R 75,90 

      3.1.3        Pond Sterling/Britse Pond/GBP/£                                 FX
                   BELANGRIK: NIE die land nie, geldeenheid moet genoem word             (1)

      3.1.4        Want die Rand is swak teenoor die GBP – die toeriste ontvang     FX
                   meer Rand vir die bedrag GBP
                   • Hulle sal R18,41 ontvang vir elke 1 GBP. In vergelyking met
                     die ander geldeenhede is dit die beste waarde vir geld.             (2)

3.2   3.2.1 Buitelandse toeriste spandeer geld in Suid-Afrika deur vir              FX
            akkommodasie, vervoer, attraksies, voedsel ens. te betaal. 
            •     Toeris betaal of koop iets.

      3.2.2 Die diensverskaffers gebruik die geld om hulle werknemers te betaal
            of hulle voorsieners. 
            •     Die besigheidseienaar verdien ŉ inkomste.

      3.2.3 Die werknemers betaal hulle rekeninge, koop kos van plaaslike
            gemeenskap ens. – die geld bly dus in die plaaslike gemeenskap. 
            •    Die besigheidseienaar betaal die verskaffers of werknemers.

      3.2.4 Die diensverskaffers kan hulle werknemers betaal/nuwe voorraad
            koop van die plaaslike gemeenskap – die geld bly dus in die plaaslike
            gemeenskap. 
            •    Die verskaffer betaal sy rekeninge of werknemers spandeer hulle
                 salaris.

      Nota: As ŉ leerder voorbeelde in plaas van een spesifieke sektor, moet die
      antwoorde aanvaar word as korrek bv.
      Buitelandse toeris betaal die hotel vir akkommodasie.
      Die hotel kan die kok betaal.
      Die kok kan kos koop van die supermark vir sy huishouding.
      Die supermark eienaar kan betaal vir skoonmakers.                                  (4)
                                                                                         [13]

                                                                  TOTAAL AFDELING B: 50

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870/20

AFDELING C:    TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE, KULTUUR-EN-
               ERFENISTOERISME, BEMARKING

VRAAG 4

4.1   4.1.1     ŉ Attraksie is ŉ plek wat toeriste na die area lok met die doel om   TA
                die aktiwiteite en vermaak te geniet. Attraksies is nie
                wêreldbekend nie.  TERWYL ŉ ikoon ŉ plek is wat toeriste
                trek/lok met die doel om aktiwiteite en vermaak te geniet. ŉ
                Ikoon is wêreldwyd bekend. 
                • Beide attraksies en ikone trek toeriste na ŉ bestemming
                    maar ikone is wêreldwyd bekend en ŉ attraksie is
                    nasionaal/provinsiaal of plaaslik bekend.
                • ŉ Ikoon word herken as ŉ simbool van die stad/land terwyl ŉ
                    attraksie is slegs ŉ plek of geleentheid wat besoek of
                    bygewoon word.                                                        (2)

      4.1.2      Ikoon Naam van die Ikoon          Land waar die ikoon geleë is.     TA
                   A   Die Parthenon              Griekeland
                       Die Groot Muur van          China 
                   B
                       China 
                   C   Mekka (Die Kaaba)          Saoedi Arabië                         (6)

      4.1.3     Die tipe toeriste wat Die Parthenon besoek, sal dit vir kulturele    TA
                redes doen. 
                Toerisme vir ontspanning doeleindes 
                • Mense wat in geskiedenis belangstel,
                • Reisigers wat in antieke beskawings belangstel.
                • Fotografie                                                              (2)

      4.1.4     Ikoon B is die wêreld se langste mensgemaakte struktuur wat          TA   (2)
                gebou is vir beskerming. 
                • Dit is ŉ simbool van China se geskiedenis en kultuur.

      4.1.5     Die Koepel van die Rots  en Die Klaagmuur                          TA   (2)

4.2   4.2.1.    Die Standbeeld van Christus die Verlosser                           TA   (1)

      4.2.2     (a) Neem die mense met gestremdhede in ag 
                    Uitstekende bemarking van die toerisme produk
                    • Universele toegang
                    • Etiese en effektiewe gedrag van die personeel en                    (2)
                       bestuur
                    • Positiewe ervaring van besoekers

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                               10870/20

4.2.2   (b) NOTA: Dieselfde twee faktore wat in Vraag 4.2.2(a) genoem          TA
            is, moet hier verduidelik word.
            Neem die benodigdhede van die mense in ag wat in
            rolstoele is/met gestremdhede
            Die ikoon het rolstoel fasiliteite op die terrein.
             • Die ikoon het rolstoele met gewillige personeel om die
                 gestremdes by te staan.
             • Die ikoon kan fokus op ŉ groter mark – gestremdes en nie-
                 gestremdes. Die potensiële mark is dus groter.
             • Die ikoon het panoramiese hysbakke tot by die top

            Uitstekende bemarking van toerisme produkte.
            Die ikoon is welbekend en word in baie rolprente gebruik
            • Die media aandag is ŉ goeie bron van bemarking
            • Daar is baie artikels op die webtuiste wat op die ikoon
                 betrekking het.

            Universele toegang
            Die ikoon verleen toegang tot gestremdes en nie-gestremdes.
            • Die ikoon bring meer geld in omdat meer mense die ikoon
                 kan besoek.

            Etiese en effektiewe gedrag van die personeel en bestuur
            Die personeel is baie behulpsaam en verleen ondersteuning
            aan die gestremdes.
            • Hulle gasvryheid skep positiewe mondelingse reklame
                ‘word-of-mouth’ oor kliëntediens
            • Effektiewe gedrag van personeel kan lei tot
                herhaalbesoeke.

            Positiewe ervaring van die besoekers
            Die personeel verskaf uitstekende kliëntediens wat kan bydra tot
            die positiewe ervaring van die besoekers..
            • Die gasvryheid van die personeel kan ŉ positiewe
                 mondelingse reklame ‘word-of-mouth’ skep wat kan bydra
                 tot die positiewe ervaring van besoekers.
            • Die hele ervaring van besoekers sal verseker dat hulle weer
                 kom.
            • Daar is genoeg fasiliteite vir die toeriste om tevrede te wees
                 met die attraksie
            Nota: Moenie punte aftrek as daar nie sub-opskrifte was nie.            (4)

4.2.3       Tandrattrein                                                      TA
            Rolstoel-vriendelike amptelike kombi’s 
            Hysbakke 
               • Panoramiese roltrappe                                              (3)
                                                                                    [24]

                                      10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870/20

VRAAG 5

5.1   iSimangaliso Vleilandpark                                                     CH
      uKhahlamba-Drakensberg Park/Maloti-Drakensberg Park                                (2)

5.2   5.2.1   Gauteng                                                               CH   (1)

      5.2.2   Die Wieg van die Mensdom is deel van die Oermensfossiel terreine       CH
              waar Mrs Ples en Little Foot ontdek is. 
              • Daar is ŉ inligtingsentrum wat die menslike evolusie uitbeeld om
                 die rol wat evolusie in die geskiedenis gespeel het beter te
                 verstaan
              • Die area is bekend vir die grootste konsentrasie van
                 oermensfossiele.
              • Die besoekersentrum is deel van die Wêrelderfenisterrein wat as
                 Maropeng bekend staan. Die ingang lyk soos ŉ antieke
                 begraafplek.
              • Die Sterkfonteingrotte vorm deel van die WET waar besoekers
                 toegang het tot sekere grotte.
              • Die WET bestaan uit vyf verskillende terreine met spesifieke
                 paleontologiese ontdekkings. Dit verskaf belangrike inligting oor
                 menslike evolusie.
              • Die vyf verskillende terreine sluit in Sterkfontein, Swartkrans,
                 Kromdraai en omgewing, en die Makapan Vallei en Taung
                 Skedel Fossielterrein.                                                   (2)

5.3   5.3.1   UNESCO se rol is om Wêrelderfenisterreine-status toe te ken aan ŉ      CH
              terrein. 
              UNESCO help die lande om die Wêrelderfenisterreine in stand te
              hou. 
              • Hulle plaas ook die terreine op die Wêrelderfenis lys.                    (2)

                                             11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870/20

      5.3.2   Die Wêrelderfenisterreine dra by tot die bewusmaking van ŉ               CH
              bestemming – meer mense besoek die WET en dus meer besoekers
              na die area. 
              Wêrelderfenisterreine lok toeriste – vir algemene redes asook
              nismark-toeriste. Dus besoek verskillende groepe mense die
              terreine. 
              • Wêrelderfenisterreine moet onderhou en bestuur word – dus
                  goeie beskerming en bestuur. Dit is volhoubaar.
              • Die Wêrelderfenisterreine word onderhou en beskerm indirek
                  Suid-Afrika se erfenis.
              • Wêrelderfenisterreine kan lei tot ŉ hoër getal toeriste wat SA
                  besoek.
              • Meer buitelandse inkomste wat verdien word van meer toeriste
                  wat die Wêrelderfenisterreine besoek.
              • Verhoogde ekonomiese groei in die provinsie waar die
                  Wêrelderfenisterreine geleë is.
              • Meer toeris-gesentreerde besighede sal oopmaak in die area
                  rondom die Wêrelderfenisterreine bv. hotels en restaurant
              • Meer werksgeleenthede in die toerismebedryf bv. toergidse.
                  (Nota: Sommige leerders sal hierdie punt deur die gebruik van
                  voorbeelde aanspreek. Die punte moet daarvoor toegeken word.)
              • Die status bring ŉ gevoel van trots en eienaarskap aan die land
                  en die status wat daarmee saamgaan.
              • Dit kan lei tot verbetering van die infrastruktuur van die area wat
                  die Wêrelderfenisterreine omring.                      (Enige 2 x 2)      (4)

5.4   Die Wêrelderfenisterreine is een van die rykste areas vir plante wanneer dit CH
      vergelyk word met soortgelyke areas (densiteit)
      • Verskillende spesies van fynbos word hier aangetref.
      • Die Wêrelderfenisterreine het ŉ baie groot verskeidenheid van plante en
          dierspesies/groot diversiteit/groot getal spesies
      • Dit word erken as een van die wêreld se bes gekonsentreede plekke
          (‘hotspots’) vir die diversiteit van inheemse en bedreigde spesies.
      • ŉ Reeks van tesame 13 beskermde gebiede met buitengewone plante en
          verwante fauna.                                                                   (2)
                                                                                            [13]

                                             12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10870/20

VRAAG 6

6.1    6.1.1   Toerisme Indaba Handelskou                                        M
                  • Dit is ŉ handelskou.
                  • Afrika Travel Indaba                                               (1)

       6.1.2   Dit stel Suid-Afrika se beste toerismeprodukte bekend aan          M
               streeks- en internasionale belanghebbendes. 
                • Dit is ŉ geleentheid vir SAToerisme om Suid-Afrika en die
                    SAOG-streek te bemark
                • Dit stel die grootste verskeidenheid van Afrika se beste
                    toerismeprodukte bekend. Dit lok internasionale kopers en
                    die media van oor die hele wêreld.
                • Die doel van die handelskou is om bande te smee
                    (ŉetworking’) met die verskillende sektore van die
                    reisindustrie.
                • Dit stel die mees huidige toerisme-verwante produkte
                    bekend.                                                            (2)

6.2.   6.2.1   Voorkeurbestemming beteken dat dit die plek is wat toeriste sal    M
               kies uit eie keuse want hulle wil graag die plekke en dinge sien
               wat die bestemming bied.                                              (2)

       6.2.2   ITB                                                               M
               World Travel Market (WTM)  Wêreld Toerisme Mark                        (2)

       6.2.3   TOMSA verwys na die 1% toerismeheffing wat gehef word              M
               wanneer ŉ toeris gebruik maak van spesifieke toerisme dienste
               in Suid-Afrika.  
               • Die fondse wat bymekaar gemaak word, word eerstens
                   gebruik deur SAToerisme om Suid-Afrika te bemark as
                   voorkeurbestemming.
               • Die heffing maak seker dat Suid-Afrika bo-aan die lys is as
                   voorkeurbestemmings deur die bemarkingsveldtogte.                   (2)

       6.2.4   Verskillende toerpakkette vir die lande                          M
               Bied afslag pakkette aan 
               • Bekostigbare pryse vir dienste en produkte
               • Bied globale gebeure aan in provinsies wat minder toeriste
                  kry
               • Woon internasionale Handelsgeleenthede by en bemark
                  Suid-Afrika tydens hierdie geleenthede
               • Onderhandel vir beter visum regulasies
               • Werk in 13 internasionale markte                                      (4)
                                                                                       [13]

                                                       TOTAAL AFDELING C:              50

                                               13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10870/20

AFDELING D: TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
            VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1   Die toeriste verseker ŉ invloei van buitelandse geld.                       SRT
      • As daar minder toeriste is beteken dit minder geld (geen bron van
         inkomste nie).
      • Die toeriste koop en ondersteun die plaaslike besighede.
      • Minder werkskepping – meer toeriste beteken dat meer werksgeleenthede
         geskep word.
      • Swak ekonomie in die area.
      • Die toeriste koop van die memento’s wat deur die plaaslike gemeenskap
         vervaardig word.
      • Die toeriste ry op die gondels – wat ook deur die plaaslike gemeenskap
         geskep word.                                                                     (2)

7.2   7.2.1   Ekonomiese pilaar (Profyt)                                           SRT
              Sosiale pilaar (Mense) 
              Omgewings pilaar (Planeet)                                                 (3)

      7.2.2   A     Omgewings pilaar                                               SRT
                    Toeriste moenie die voëls kos gee nie. 
                    • Diere kan nie op kos van mense lewe nie.
                    • Die voëls word lui om vir hulleself te soek vir kos en raak
                       afhanklik van die mense se kos.
                    • Dis nie natuurlik vir voëls om mense se kos te eet nie.             (3)

              B     Sosiale – Mense:                                           SRT
                    Moenie nagemaakte goedere koop nie – ondersteun die
                    plaaslike gemeenskap en koop egte produkte. 
                    • Moenie nagemaakte goedere verkoop nie koop plaaslik.
                    OF
                    Ekonomiese pilaar : Nagemaakte goed is gewoonlik ingevoer –
                    ondersteun die plaaslike gemeenskap                             (3)
7.3   Nota: Die antwoorde moet vol sinne wees met goeie verduidelikings. Die          SRT
      merk riglyne is in kolpuntvorm maar die leerders moet ŉ paragraaf skryf.
      Toeriste moet op uitgelegde paadjies hou sodat ander areas nie beskadig
      word nie. 
      Bly tussen die grense wat deur die besigheid gestel word om skade en
      disrespek te verhoed. 
      Toeriste moet ŉ ingangsfooi betaal selfs ŉ vrywillige donasie – die geld word
      aangewend vir onderhoud van die omgewing. 
      • Toeriste moet van die afvalblikke gebruik maak om besoedeling te
          voorkom
      • Toeriste moenie dele van plante afbreek nie – voorkom skade aan die
          omgewing
      • Toeriste moenie die diere voer nie om probleme met die diere te vermy
      • Doen die teenoorgestelde van die meeste toeriste – besoek binnenshuise-
          attraksies in goeie weer.
      • Neem net foto’s – moenie attraksie beskadig deur stukke af te breek/op te
          tel nie.                                                      (Enige 3 x 2)     (6)
                                             14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 10870/20

VRAAG 8

8.1   Ondersteun die sokkerspanne in Houtbaai
      Bou nuwe toilette, geriewe en klaskamers by die Babes Kleuterskool
      Ondersteun ŉ kinderhawe in Woodstock 
        • Ondersteun die Wola Nani gemeenskapsentrum in Khayelitsha
            vir vroue en kinders met HIV/VIGS
        • Bou fasiliteite vir die Elundini Kinderhuis in Du Noon                  (3)

8.2   Hulle kan skakel met die ander besighede in Suid-Afrika met dieselfde
      siening 
      Hulle kan deel in die ondervindinge met die anders besighede 
      Hulle trek voordeel daaruit dat as al die besigheid in Suid-Afrika
      saamwerk om SA ŉ meer gesogte bestemming te maak – dit meer
      toeriste sal lok wat hulle gebruik – dus groter inkomste 
         • Die FTT goedgekeurde en Fair Trade Vakansie logo’s mag in
             die bemarkingmateriaal en op die webblad gebruik word .
         • Hulle doen bemarking via die FTT webblad en die ander FTT
             bemarkingskanale.                                                    (6)

8.3   FTT is toegewyd aan die ondersteuning van volhoubare toerisme in
      suidelike Afrika. 
      FTT help met die bewusmaking van verantwoordelike toerisme by
      reisigers 
          • Hulle het besighede om meer volhoubaar te wees deur
             opleidingsprogramme
          • Hulle bemark toerismebesighede wat die FTT beginsels van
             regverdige salarisse/lone, regverdige werksomstandighede,
             regverdige handel, gelyke deel van voordele toepas.
          • Hulle sertifiseer besighede en ken FTT status toe
          • Hulle moedig toeroperateurs aan om pakkette wat FTT
             gesertifiseerde besighede insluit te bemark aan toeriste na Suid-
             Afrika.                                                              (4)
                                                                                  [13]

                                                      TOTAAL AFDELING D           30

                                           15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10870/20

AFDELING E:    PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
               KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1   9.1.1    Klimaatsveranderingsberaad                                           DRI
               • Verteenwoordigers van regerings kom bymekaar om
                  besprekings te doen en besluite te maak oor die
                  implementering van strategieë om uitlating van skadelike gasse
                  te verminder.                                                             (2)

      9.1.2    Twee voordele                                                          DRI
               Die akkommodasie sektor se besprekings sal verhoog wat ŉ hoër
               wins tot gevolg het. 
               Daar sal ŉ hoër navraag wees vir vervoer wat beteken dat die
               vervoerbedryf ook meer geld sal maak 
               • Verhoogde verkope van plaaslike produkte
               • Dit verhoog die bewustheid van die land en wat beskikbaar is
               • Dit sal lei tot ontwikkeling van infrastruktuur in die gasheerland
               • Daar sal meer inkomste vanaf die buiteland wees
               • Baie besighede sal voordeel trek wanneer die afgevaardigdes
                  produkte koop en van dienste gebruik maak.
               • Die vermenigvuldigereffek sal aangewakker word                             (4)

      9.1.3    Twee nadele                                                            DRI
               Daar kan baie opeenhopings van motors wees 
               Verhoogde CO2emissies a.g.v. lugvervoer 
               • Meer sekuriteitspersoneel benodig teen hoër kostes
               • Meer uitgawes aan infrastruktuur
               • Meer uitgawes aan onderhoudskostes
               • Die plaaslike gemeenskap kan afgeskeep word
               • Meer omgewingskade word aangebring
               • Potensiaal vir kriminele aktiwiteite
               • Verhoging in die pryse vir die gasheer gemeenskap                          (4)

9.2   Inkomende toerisme het afgeneem omdat mense te bang was om te reis –        DRI
      in die begin van die pandemie. 
      Geen buitelandse besoekers nadat die grense gesluit is nie
      • Lugrederye het geld verloor omdat mense hulle vlugte gekanselleer het.
      • Verlies aan werk – lugvervoer-industrie
      • Lugrederye het toegemaak a.g.v. ŉ verlies aan inkomste na die
          pandemie
      • Baie lande het waarskuwings uitgereik aan potensiële toeriste, veral waar
          daar hoë getalle infeksies van korona was. Dit het ŉ afname in
          besoekergetalle tot gevolg gehad.
      • Verlies aan ekonomies buitelandse inkomste
      • Toeriste is bang om die land te besoek
      • Lugrederye het die werkende roetes verminder
      • Koste implikasies van COVID19 maatreëls vir lugrederye                              (4)

                                             16

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10870/20

9.3    9.3.1    Midde-Ooste                                                    DRI    (2)

       9.3.2    Noord-Amerika                                                  DRI    (2)

       9.3.3    Toeriste van buurlande in Afrika kan makliker Suid-Afrika
                bereik.
                • Baie toeriste van ander Afrika lande besoek ons vir
                                                                                 DRI
                   fasiliteite en hulpbronne wat nie in hulle lande beskikbaar
                   is nie.
                • Dit sluit land markte en lug markte in Afrika, in.                    (2)
                                                                                        [20]

VRAAG 10

10.1   Kliënte terugvoer maak dit vir ŉ besigheid moontlik om gapings te         CC
       verbeter
       • Om kliënte se klagtes aan te spreek
       • ŉ Maatskappy is in staat om die sukses van die besigheid te
           evalueer.
       • Om kliënte tevredenheid van die restaurant se produkte en dienste
           op te volg.                                                                  (2)

10.2   Terugvoer via die Web                                                    CC
       • SMS boodskappe
       • Vraelyste op hulle webblad/Facebook
       • Opnames op Facebook/webblaaie
       • Opvolg oproepe via die Internet
       • SMS boodskappe op die selfoon terwyl daar direk met die kliënt
          gepraat word                                                                  (1)

10.3   Bestudeer die data/Teken die data aan                                    CC
       Analiseer die data en bepaal wat die algemeenste klagtes is 
       Bepaal die plan van aksie 
       Implementeer die aksie plan en doen intervensie om die probleem aan
       te spreek                                                                       (4)

10.4   EFO                                                                      CC
       Buitelandse banknote/kontant 
       Kredietkaarte 
          • Voorafgelaaide debietkaarte                                                 (3)
                                                                                        [10]

                                                      TOTAAL AFDELING E:                30

                                                                     TOTAAL:            200

                                              17

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2020-afrikaans/76d3231a-0c07-40c1-bf55-fa8795788345) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/61481c79-1171-46a6-8c30-556a64e62afb) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
