# Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

        VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                        2017
                NASIEN RIGLYNE

                    TOERISME (10870)

12 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                            10870/17

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                            VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2017

                                        TOERISME

                                       MEMORANDUM

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C                                               FX
      1.1.2    A                                               CC
      1.1.3    D                                               TA
      1.1.4    C                                               DRI
      1.1.5    C                                               CH
      1.1.6    B                                               CC
      1.1.7    D                                               M
      1.1.8    B                                               TA
      1.1.9    C                                               TA
      1.1.10   D                                               TA
      1.1.11   C                                              MTP
      1.1.12   B                                              MTP
      1.1.13   B                                              MTP
      1.1.14   C                                               TS
      1.1.15   B                                              MTP
      1.1.16   C                                               SR
      1.1.17   B                                              MTP
      1.1.18   B                                               TS
      1.1.19   B                                               TS
      1.1.20   C                                               SR     (20)

1.2   1.2.1    Kremlin                                         TA
      1.2.2    Teikenmark                                      M
      1.2.3    CSI                                             SR
      1.2.4    Toring van Londen                               TA
      1.2.5    Mededingingsvoordeel                            M      (5)

1.3   1.3.1    Neiging                                         M
      1.3.2    Gondel                                          M
      1.3.3    Bestaande                                       TA
      1.3.4    Maja                                            TA
      1.3.5    Kanada                                          TA     (5)

                                          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            10870/17

1.4   1.4.1   B                                                                DRI
      1.4.2   D                                                                DRI
      1.4.3   F                                                                DRI
      1.4.4   A                                                                DRI
      1.4.5   C                                                                DRI    (5)

1.5           C                                                               MTP
              A                                                               MTP
              D                                                               MTP
              B                                                               MTP
              E                                                               MTP     (5)
                                                    TOTAAL AFDELING A:                 40

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1                     +2 SA              +7 THAILAND

                                                     Tydsverskil: 5 ure 

              17:00             18 ure
              Vrydag
              20/09/17

                            17:00 + 5 ure =          22:00
                                                 + 18    ure
                                                     40:00
                         = 16:00 (Saterdag 21 September 2017)                        (6)

                                             of                                MTP

                           17:00 + 5 ure = 22:00 + 18 ure
                                  = 16:00 (Saterdag, 21/9/17) 
                            (gebruik die horlosie op die kaart)

                                             of

                           17:00 + 18 ure = 35:00 + 5 ure
                                    = 16:00 (Saterdag, 21/9/17) 

                                         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10870/17

2.1.2.
               0 + 1 DST        +1 (Londen)              +7 (Bangkok)
                                                         Tydsverskil = 6ure

                                    11 ure vliegtyd
                            ?                                   12:00
                                                            22 Sept 2017

         12:00 –  6 ure = 06:00
         06:00 – 11 ure vliegtyd = 19:00 21 Sept 2017                         MTP     (6)

                                          OF

         Tydsverskil = 7 ure
         12:00 - 7 = 05:00
         05:00 - 11 ure = 18:00
         18:00 + 1 uur (DBT)  = 19:00 21 Sept 2017

2.1.3    (a)   Vlugvoosheid is ŉ toestand wat gereeld by reisigers voorkom       MTP
               wanneer hulle reis van oos na wes of teen die rotasie van die
               aarde / Vlugvoosheid word veroorsaak wanneer reisigers
               oor baie tydsones vlieg.
                Hulle liggame vind dit moeilik om aan te pas by die tyd in die
               land van bestemming, veral wanneer die land se tyd agter is.              (2)

         (b)   Twee maniere om vlugvoosheid gedurende die vlug te
               verminder: ENIGE 2

               •   Kry genoeg rus gedurende die vlug. 
               •   Stel die horlosie na aanleiding van die tyd van die
                   bestemming die oomblik wat jy aanboord gaan. 
               •   Drink genoeg vloeistowwe gedurende die vlug. Vermy
                   kafeïen en alkohol.
               •   Dit is belangrik om soveel rus (slaap) as moontlik te kry.
                   Maak gebruik van hulpmiddels soos oorproppies,
                   blinddoekies ens.
               •   Klere moet los en gemaklik wees
               •   Beweeg (oefen) jou bene terwyl in ŉ sittende posisie          MTP
                   gedurende die vlug.                                                   (2)

                                      4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10870/17

          2.1.4   Moontlike veiligheidsmaatreëls terwyl in die straat of publieke
                  plekke                                                 ENIGE 2

                   •    Vermy juweliersware en te netjiese klere
                   •    Moenie te veel kontant saamdra nie 
                   •    Vra aanwysings van families en vrouens met kinders
                   •    Wees versigtig wanneer jy afklim van enige vervoer af.               MTP   (4)

2.2       2.2.1   Doeane                                                                   MTP   (2)

          2.2.2   Rooi baan: Die reisiger dra beperkte goedere bv parfuum en               MTP
                  elektroniese ware
                  Alle beperkte bagasie moet verklaar word.                                      (4)

          2.2.3   Belastingvrye goedere is goedere wat in ŉ land gebring kan word            MTP
                  sonder om belasting daarop te betaal. 

                  Verbode goedere is goedere wat glad nie toegelaat word om in ŉ
                  land ingebring te word nie

                  Reisigers kan beboet of vervolg word as hulle met onwettige goed in        MTP
                  hulle besit betrap word.                                                         (2)

2.3     Geldige paspoort
        Geldige visum
        Geldige vliegkaartjie / instapkaartjie 
        Geldige Schengen Visum
        Geldige Internasionale Bestuurderslisensie                               (Enige 4)   MTP   (4)

2.4                                                                                          MTP

        Dag       Reis-      Verblyf          Maaltye        Aktiwiteite         Inkopies
                  koste
  1 (18/09)        200     (450x 2)+200     Middagete       (100x2)+50             R300
                                            ( 80*2)+50

      2(19/09)    200      (450x2)+200      Middagete         (250x2)+             R300
                                            ( 80*2)+50          150

      Totaal      400        R2 200√          R420√            R900√              R600√
       per
      aspek

      Totaal                                                                     R4 520√√

                                                                                                   (6)

                                                 5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10870/17

 2.5   TWEE veiligheidsmaatreëls in ŉ zika-area               ENIGE 2                   MTP
       Koop insekwerende middels. 
       Dra langbroeke en langmou klere. 
       Gebruik ŉ muskietnet oor die bed.
       Bly in die huis tussen sononder en sonsopkoms.
       Spuit die binnekant van die akkommodasie met ŉ aerosolmiddel.                           (4)
                                                                                              [42]
VRAAG 3

 3.1   € 2000 X R14.11  =      R 28 220.000                                          FE    (3)

 3.2   ŉ Swak geldeenheid sal ŉ toename in die getal toeriste hê want hulle sal dit    FE
       kan bekostig om in die land te reis.
       Dit beteken ŉ toename in die koopkrag van die meeste buitelandse toeriste
       Inkomende toeriste kry meer waarde vir hulle geld. 
       Een punt vir die paragraaf
       Een punt vir die onderstreepte frases                                                 (5)
                                                                                              [8]

                                                              TOTAAL AFDELING B:              [50]
AFDELING C

VRAAG 4

 4.1   4.1.1   Avontuurtoeriste                                                        TA
               Ekotoeriste
               Omgewingsfanatikusse
               Toeriste wat geïnteresseer is in argitektuur                 (Enige 2)         (2)

       4.1.2   Niagara Watervalle                                                      TA
               Statue of Liberty 
               Chichen Itza (Meksiko)                                       (Enige 2)         (2)

       4.1.3   Ja                                                                       TA
               Die Skywalk sal mense met gestremdhede kan akkommodeer – is
               gelyk                                                                        (2)

               Nee
               Dit sal moeilik wees om van die hoofgebou af te kom by die
               Skywalk

               (Ander opsies kan ook oorweeg word)

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10870/17

       4.1.4   Maniere om ŉ toeriste attraksie suksesvol te maak:                       TA
               Bemarking van die attraksie op ŉ nasionale en internasionale vlak
               Volhoubare en verantwoordelike bestuursplanne wat omgewings en
               finansiële planne insluit
               Effektiewe en etiese gedrag van personeel
               Positiewe ondervinding van die toeriste
               Verseker die veiligheid van die besoekers / geen misdaad op die
               perseel nie
               Stel gespesialiseerde gidse aan om die besoekers rond te wys
               Maak seker dat mense met spesiale behoeftes aandag kry – hulle
               moet rond kan beweeg op die perseel.                        (Enige 4)           (8)

4.2    4.2.1   A: Indië                                                                TA     (1)
               B: Italië                                                                      (1)

       4.2.2   C: Woning van die Pous                                                  TA     (1)
               Kleinste onafhanklike staat in die wêreld
               Baie klein bevolking
               Burgers is almal Katolieke -

       4.2.3   D: Leunende Toring van Pisa                                              TA
               Die kloktoring is oorspronklik gebou op onstabiele grond en daarom
               leun dit oor na die een kant.                                                 (2)

       4.2.4   Europa                                                                  TA      (1)
                                                                                               [20]

               VRAAG 5

5.1.   Voltooi die tabel.

                                                                                        CH
                Provinsie    Provinsie       Naam van die          Kriteria –
                nommer        naam         Wêrelderfenisterrein   kultureel of
                                                                   natuurlik
                     4       Vrystaat     Vredefort Koepel      Natuurlik
                     8       Gauteng         Wieg van die        Kultureel
                                              Mensdom
                     9       Limpopo        Mapungubwe           Kultureel 
                                           Kulturele landskap
                                                                                              (9)

5.2    Dit is ŉ gemenge terrein – natuurlik en kultureel                               CH     (1)

5.3    Mnr Mandela was in die tronk op die eiland                                      CH     (1)

5.4    Terrein H – Mapungubwe Kulturele Landskap                                       CH     (1)

5.5    Tafelberg                                                                       CH     (1)

                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10870/17

5.6   Nama groep                                                                          CH    (1)

5.7   UNESCO is die offisiële organisasie wat Wêrelderfenisterreine identifiseer en        CH
      aanwys om beskerming en bewaring te
      bewerkstellig.                                                                           (2)

5.8   Dit maak die plaaslike en internasionale toeriste bewus van die bestaan van          CH
      die terreine 
      Dit verhoog die ekonomiese waarde van die provinsies want dit bring toeriste
      na die gebiede
      Die terreine bring ŉ gevoel van eienaarskap en trots vir die plaaslike
      gemeenskap
      Dit lei tot verbetering van die infrastruktuur van die streek waar dit geleë is.
                                                                               (Enige 2)          (4)
                                                                                                 [20]

VRAAG 6

6.1   SAToerisme bemark SA                                                                 M
      World Travel Market in London 
      ITB in Berlin                                                                             (2)

6.2       A   TOMSA                                                                        M
              Kollekteer geld van die toerisme besighede.  Die geld word
              oorgedra na SAToerisme wat dit gebruik om bemarking te doen.                       (2)

          B   SATourism                                                                    M
              SAToerisme is verantwoordelik vir die bemarkingsproses –
              internasionaal en plaaslik.                                                      (2)

          C   TGCSA                                                                        M
              Die gradering van die toerisme akkommodasie beteken dat dienste
              en produkte moet altyd van hoogste gehalte wees.
              Toeriste weet dat die kwaliteit altyd hoog sal wees as hulle die sterre
              sien op advertensies.                                                              (2)

          D   FTT                                                                          M
              Fair Trade Tourism verseker dat besighede se werknemers goeie
              werksomstandighede het, hulle die regte salarisse
              betaal. Toeriste weet dat hierdie besighede ŉ bydrae maak to
              volhoubaarheid en die omgewing.                                                     (2)
                                                                                                 [10]

                                                               TOTAAL AFDELING C                 50

                                               8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870/17

AFDELING D:

VRAAG 7:

 7.1   7.1.1   Ete breuke                                                               TS
               Byvoordele                                                                      (2)

       7.1.2   Byvoordele is ander voordele wat ŉ werknemer kan geniet terwyl die        TS
               werknemer in diens is van die maatskappy. 
               Byvoordele sluit petroltoelae, selfoonkoste, afslag wanneer voertuie
               aangekoop word, goedkoper reisvervoer en mediese of/en
               lewensversekering                                                                (2)

       7.1.3   Nee                                                                      TS
               Die etebreek toegelaat is nie volgens die Wet nie.
               Werknemers moet ŉ daaglikse breek het van 60 min(1 uur) na 5 ure
               van werk.                                                                       (2)

 7.2   ŉ Gedragskode verwys na integriteit en etiek in die werksplek. Dit help ook       TS
       met die besluitnemingsproses.                                                          (2)

       Alternatiewe antwoorde:
       • Skep ŉ gemeensame en samewerkende atmosfeer.
       • Skep ŉ goeie werkskultuur
       • Stel die besigheid se unieke waardes en norme bekend
       • Lei daartoe dat ŉ besigheid beter presteer as dit gekoppel word aan die
           doelstellings van die besigheid.

 7.3   7.3.1   Die WvW ondersteun die drie dubbele slotreël. Ekonomie, die               SR
               omgewing en die plaaslike gemeenskap is baie belangrik vir die
               program.
               Die sosiale pilaar word beoefen deur vaardigheidsontwikkeling en
               HIV/VIGS projekte te ondersteun
               Die ekonomiese pilaar word aangespreek deur werkskepping vir
               omtrent 20 000 mense. 
               WvW doen hulle deel vir die omgewing deur areas skoon te maak
               van indringerplante.  Dit help ook met waterbesparing en verseker
               die inheemse plante se voortbestaan wat wonderlik is vir die land se
               biodiversiteit.                                                                  (6)

       7.3.2   Vang reënwater op in tenke.                                             SR
               Gebruik lae dubbelvloei-toilette om minder water te gebruik.
               Gebruik stadigevloei-stortkoppe om minder water te gebruik.
               Gebruik water van die bad en stort om tuine nat te lei.
               Sommige hotelle het net storte – minder water word gebruik.
               Vra gaste om handdoeke twee keer te gebruik.
               Gebruik Energy star-toestelle om minder energie en water te gebruik.
                                                                            (Enige 3)           (6)

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10870/17

 7.4   7.4.1   FTT-sertifikasie gee aan ekotoeriste die versekering dat Singita        SR
               daartoe verbind is om verantwoordelike toerisme toe te pas.  Die
               plaaslike gemeenskap kry direkte voordele en die plaaslike ekonomie
               baat ook daarby.                                                              (2)

       7.4.2   FTT assesseer soos volg:                                                SR
               regverdige manier van werk 
               Regverdige aankope 
               Regverdige lone/salarisse en werksomstandighede
               Volhoubaarheid: kultuur en omgewing
               Gebalanseerde verspreiding van voordele en respek vir menseregte.
                                                                                              (3)

       7.4.3   FTT help plaaslike entrepreneurs om besighede te begin.                 SR
               Befondsing word ook ingesluit. 
               FTT bemoedig toerisme besighede om plaaslike goedere aan te koop
               en dus die plaaslike ekonomie te ondersteun
               FTT ondersteun die gemeenskap toeriste projekte deur befondsing
               FTT gee riglyne hoe verantwoordelike reis tot volhoubare toerisme
               kan lei.                                                                        (4)
                                                                                              [30]

                                                            TOTAAL AFDELING D:                30

AFDELING E

VRAAG 8

 8.1   Somer Olimpiese Spele, Rio de Janeiro 2016                                     DRI    (1)

 8.2      A    Die huis van die inwoner is platgeslaan om spasie te maak vir die       DRI
               stadiums, parkering, paaie, ens vir die Olimpiese Spele                      (2)

          B    Die bouer is gelukkig omdat al die voorbereidings meer werk en ook      DRI
               ŉ beter inkomste vir hom beteken.                                            (2)

          C    Die inwoner wat gedreig word met uitsetting weet nie waar hulle         DRI
               bekostigbare plek gaan kry om te gaan bly nie.                               (2)

 8.3   Voordele van ŉ wêreldgebeurtenis op die land wat dit aanbied:                   DRI

       Ontwikkeling en verbetering van die infrastruktuur, vervoer, akkommodasie
       fasiliteite 
       Ekonomiese groei en hoër buitelandse inkomste
       Moontlikheid van buitelandse beleggers
       Werkskepping geleenthede gedurende die voorbereidingsproses
       Ontwikkeling van die verafgeleë plaaslike gemeenskappe
       Die aanbieding moet suksesvol wees – lei tot nasionale ondersteuning and
       “ek behoort”
       Nasionale trots deur sportspanne te ondersteun                      (Enige 2)          (4)

                                             10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870/17

       Nadele vir die land wat die gebeurtenis aanbied:                                   DRI

       Fasiliteite wat gebou is vir die gebeurtenis kan na die tyd nie gebruik word nie
       – moet nog onderhou word 
       Plaaslike toerisme word minder tydens die gebeurtenis 
       Terrorisme aanvalle kan gebeur tydens die gebeurtenis
       Meeste van die werk wat geskep is, kan net tydelik wees
       Ongerief tydens die voorbereidings – paaie gesluit ens
       Die lande wat dit aanbied spandeer baie geld aan die voorbereidings – sal ŉ
       baie lang tyd vat om die skuld af te betaal. Dit is geld wat gebruik kon word
       om dienste moontlik te maak vir die mense in die land.                                    (4)
                                                                                                [15]

VRAAG 9

 9.     9.1    Gauteng het die hoogste persentasie besoekers ontvang:                     DRI

               Besigheidstoeriste – spil van die ekonomie van die land
               OR Tambo Internasionale Lughawe is die hoofpoort na / van die res
               van die land
               Groot verskeidenheid attraksies en aktiwiteite
               Groot verskeidenheid van kulture / kulturele attraksies                          (2)

        9.2    Noord Kaap het die laagste persentasie besoekers:                          DRI

               Meer feeste en byeenkomste moet in die provinsie gehou
               word
               Verbetering van die toerisme fasiliteite
               Bemarking van die attraksies en aktiwiteite in die Noord Kaap om die
               ander provinsies bewus te maak daarvan.                                          (2)
                                                                                                [4]

VRAAG 10

10.1   TWEE redes vir terugvoer                                                           CC
       Die eienaar van die besigheid sal weet waar die probleme is 
       Die eienaar van die besigheid sal weet hoe om die probleme op te los 
       Nuwe produkte op die mark kan geëvalueer word
       Kliënte kan nuwe idees gee
       Baie goed vir die personeel om te hoor as hulle geprys word vir goeie diens              (4)

10.2   Nee die kliënte sal nie terugkeer nie                                            CC
       Diens is te belangrik – die belangrikste komponent van dienslewering
       Mense hou van plekke waar daar ŉ rustige atmosfeer is                                    (4)

                                             OF

       Ja die mense sal terugkeer
       Die kwaliteit van die kos sal hulle laat terugkom, maak nie saak dat die diens
       en atmosfeer nie goed is nie

                                              11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           10870/17

10.3   10.3.1 EEN ander manier van terugvoer                                    CC

              Vraelyste
              Terugvoer karate
              Opvolg telefoonoproepe
              SMS boodskappe op selfone
              Web gebaseerde terugvoer                              (Enige 1)         (1)

       10.3.2 Opname op ŉ tablet is die toekoms                                CC
              Dit is maklik en kan baie kliënte bereik
              Dit gebruik nie papier nie – omgewingsvriendelik
              Besighede beweeg weg van die konvensionele maniere wat op
              papier gedoen word.                                   (Enige 2)          (2)
                                                                                      [11]

                                                       TOTAAL AFDELING E:             30

                                                                    TOTAAL            200

                                          12

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/ec6edadc-0127-4389-83e0-7bae35e51922) — Tourism · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2017-possible-answers/4b5486bf-5d3f-45e8-a2dc-65ccbb492927) — Tourism · Memo · 2017
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
