# Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                          2018
                  NASIENRIGLYNE

                      TOERISME (10870)

13 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            10870 / 18

                       GAUTENGSE DEPARTMENT OF ONDERWYS
                           VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2018

                                                           TOERISME

                                                           NASIENRIGLYNE

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1    B                                                    MTP

       1.1.2    B                                                    MTP

       1.1.3    C                                                    MTP

       1.1.4    C                                                    MTP

       1.1.5    C                                                    MTP

       1.1.6    C                                                    MTP

       1.1.7    C                                                    SR

       1.1.8    C                                                    TS

       1.1.9    D                                                    MTP

       1.1.10   D                                                    MTP

       1.1.11   A                                                    MTP

       1.1.12   C                                                    TS

       1.1.13   B                                                    SR

       1.1.14   B                                                    MTP

       1.1.15   D                                                    SR

       1.1.16   C                                                    TA

       1.1.17   C                                                    M

       1.1.18   B                                                    DRI

       1.1.19   A                                                    DRI

       1.1.20   D                                                    TA          (20)

1.2    1.2.1    swak                                                 FE

       1.2.2    BBP                                                  FE

       1.2.3    hoër                                                 FE

       1.2.4    geheime klant                                        MTP

       1.2.5    UTK                                                  MTP          (5)

1.3.   1.3.1    Alcazar van Segovia                                  TA

       1.3.2    Sfinks                                               TA

       1.3.3.   data                                                 DRI

       1.3.4    TGCSA (SATGR)                                        M

       1.3.5    bankoordrag                                          DRI          (5)

                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                              10870 / 18

1.4   1.4.1   B                                         CH

      1.4.2   D                                         CH

      1.4.3   A                                         CH

      1.4.4   C                                         CH

      1.4.5   F                                         CH          (5)

1.5   B                                                 MTP

      E                                                 MTP

      C                                                 MTP

      A D                                               MTP

      D A                                               MTP         (5)

                                    TOTAAL AFDELING A:               40

                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10870 / 18

AFDELING B:
KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANSE-
VALUTAVERHANDELING

VRAAG 2

                         +2 (SA)           +9 tydverskil: 7 uur                  MTP

2.1   2.1.1                                  Suid-Korea

              12:30        17 uur 05 min
              17/09/18

              12:30 (+) 7 =                 19:30
                                             +17:00
                                              36:30
                                             -24:00
              = 12:35
                                       18 September 2018                               (4)
                                       (Een punt vir die datum)

                                             OF

              12:30 +17 uur = 29:35
                             -24:00
                               5:30

                               5:30
                              +7uur
                              12:30  18 September 2018

              Enige ander metode
              1 punt vir die tydverskil (7 ure)
              1 punt vir bytel van die tydsverskil afgesien van die metode wat
              gebruik is. Die subtotale sal verskil nav die metode wat gebruik
              is.
              1 punt vir die korrekte antwoord (12:30)
              1 punt vir die korrekte datum (18 Sept 2018)

                                             OF

              12:30 18 September 2018 

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              10870 / 18

2.1.2         (NY -5 )DBT →        -4              +9                      MTP

                                                           TV: 13 UUR
                                                    25 September 2018
                                    26 UUR 15 MIN
                                    VLIEGTYD
                               ?                    9:00

        9:00 -  (13 ure TV =20:00
        20:00 + 26:00 = 46:00 -24:00= 22:00 25 Sept 2018                           (5)

                                     OF
        TD : 14 ure
        09:00 -14= 19:00
        19:00 +26:00 = 45:00 +1 uur (DBT) =46:00
        46:00 -24:00=22:00 25 Sept 2018 

                                         OF

        22:00 25 Sept 2018 

        Alternatiewe metode:
        1 punt vir tydsverskil
        1 punt vir bytel van die tydsverskil afgesien van die metode wat
        gebruik is. Die subtotale sal verskil nav die metode wat gebruik
        is
        1 punt vir die korrekte antwoord (22:00)
        1 punt vir die korrekte datum (25 Sept 2018)
        1 punt vir die aanduiding van DBT

2.1.3   (a)     Vlugvoosheid is ŉ kondisie wat deur reisigers ondervind     MTP

                word wat gewoonlik van oos na wes of teen die rotasie van            (2)
                die aarde reis 
               Hulle liggame vind dit moeilik om aan te pas by die
                 bestemming, veral as dit agter hulle land in tyd is.

        (b)                                                                 MTP

                  Versteurde slaappatrone
                  Geïrriteerdheid
                 Uitputting
                 Gevoel van disoriëntering
                 Probleme om te konsentreer
                 Tydelike slaaploosheid
                 Hardlywigheid of diarree
                 Swelling van voete                 (Enige TWEE) (2x1)              (2)

                                         5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10870 / 18

        (c)       TWEE maniere of vlugvoosheid te verminder:                      MTP

                  Enige TWEE
                     Kry genoeg rus na die vlug
                     Pas jou interne klok aan deur jou horlosie te stel op die
                     tyd vir jou bestemming – sodra jy die bestemming
                     bereik                                                               (2)
                   Dit word aanbeveel dat soveel moontlik vloeistof
                     ingeneem moet word gedurende en na die vlug.
                     Vermy koffie en alkohol.

2.2.1   Moontlike veilgheidsmaatreëls op die lughawe                              MTP

        (Enige TWEE)

                  Vra slegs hulp van lughawepersoneel wat maklik
                  geïdentifiseer kan word 
                  Maak ŉ bespreking vir hotelvervoer in plaas van ŉ taxi wat
                  jy op die lughawe kry.
                 Hou jou bagasie altyd dop. 
                 Moenie enige bagasie vir enigiemand dra nie
                 Wees waaksaam wanneer jy beweeg uit hysbakke,
                                                                                           (4)
                  roltrappe en op die lughawe.

2.2.2    As toeriste onveilig voel in die land sal dit bydra tot negatiewe         MTP

        ‘word of mouth’ wat voornemende toeriste sal ontmoedig om
        Suid-Afrika te besoek 

        As toeriste se veiligheid verseker is, sal dit lei tot positiewe ‘word
        of mouth’, wat goeie bemarking vir Suid-Afrika as veilige
        bestemming is. Dit sal lei tot ’n verhoging in die
        besoekergetalle. 

        Geld wat spandeer word deur die toeriste verhoog die BBP
        daarom moet die land veilig wees vir toeriste om te besoek. 

                  ‘n Verhoging in die getal toeriste sal lei tot meer
                   werkskepping

                  Toeriste se veiligheid sal verseker dat toeriste weer sal
                   terugkom na die land wat lei to verhoogde buitelandse
                   valuta
                                                                          (3x2)            (6)

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10870 / 18

2.3    2.3.1    ‘n Amptenaar sal die liggaam deursoek (scan)                          MTP
               Sommige van sy goedere sal gekonfiskeer word voordat hy
               toegelaat sal word om voort te gaan 
               RicardoNerinda sal ‘n boete kry van lughawe sekuriteit of hy sal
               vervolg word 
                                                                                             (3)
                     200 Sigarette word toegelaat deur doeane – belasting
                      moet betaal word
2.4.
       2.4.1   Godsdienstige toeriste                                                      (2)

       2.4.2           Paspoort
                       Schengen-visum
                       Vliegkaartjies 
                      Internasionale Bestuurspermit                                         (3)

       2.4.3   Die Schengen-visum gee die toeris reg om tot 26 Europese
               lande toe gelaat te word.
               Lande wat deel vorm van die Schengen area kan met een visum                   (2)
               reis. 

       2.5             Tyd vir Mej Rajoo om die kerk en winkel te besoek
                       Stoppunte vir Mej Rajoo se maaltye 
                       Akkommodasie tipe vir Mej Rajoo 
                       Attraksies wat Mej Rajoo graag sal wil besoek
                      Aktiwiteite
                      Begroting
                      Roete
                      Bestemming
                      Items wat ingesluit / uitgesluit is van die toer                      (4)

VRAAG 3

3.1    3.1.1   £2000 x 17,35  = R 34 700,00                                    FE         (3)

       3.1.2   R1 000 ÷ 18,08= 55,30873451327434 = £ 55,31                                (3)

3.2    Impak van ‘n sterk rand op inkomende toerisme:                             FE

             ŉ Sterk rand sal toeriste afskrik. Inkomende toeriste getalle sal
             minder wees. 
           Inkomende toeriste sal minder waarde vir hulle geldeenheid kry
             en hulle sal ander bestemmings besoek wat beter waarde vir hulle
             geld sal wees.                                                                  (5)

       Impak van ‘n sterk rand op binnelandse toerisme:
              ŉ Sterk rand sal beter wees vir plaaslike toerisme want dit sal
              Suid-Afrikaners aanmoedig om meer te reis. 
           Dit sal ook te duur word vir die plaaslike inwoners om oorsee te
              reis.
          (1 punt vir paragraaf formaat).
                                                          TOTAAL AFDELING B:                 (50)

                                               7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870 / 18

AFDELING C:
TOERISME-ATTRAKSIES; KULTUUR EN ERFENISTOERISME;
BEMARKING

VRAAG 4

4.1   4.1.1                                                                     TA

              Letter Ikoon            Een unieke kenmerk van die ikoon
                                      met verwysing na ...
              A          Vatikaanstad Setel van die Pous / Fisiese
                                     hoofkwartiere van die Rooms-Katolieke
                                      Kerk.
              B          Colosseum  Gebou in die eerste eeu nC. Dit is ŉ
                                      arena wat tussen 45 000 en 50 000
                                      mense kan vat.
                                      Die arena is so ontwerp dat
                                      waterspele ook daar kon plaasvind.
              C          Venesië     Die stad is op water gebou.  Die
                                      algemene manier van vervoer is water
                                      taxis en gondel. Dit is n tipe kano wat
                                      gestuur word met ŉ lang stok.
                                      Die man wat die gondel stuur is bekend
                                      as ŉ gondelier.                                     (6)

      4.1.2   Europa                                                           TA        (1)

4.2   4.2.1   Italië                                                           TA        (1)

      4.2.2   Die toring is baie bekend omdat dit oorleun na een van die        TA

              kante.  Dit is oorspronklik gebou op onvoldoende fondasies
              op sagte sanderige grond in ŉ rivierbedding. Dit het begin sink
              en skeef begin lê na die een kant. (Enige ander relevante
              antwoord.)                                                                  (2)

      4.2.3   (a) Mense sal nie die toring besoek nie want hulle sal dit      TA

                  beskou as ŉ gevaarlike attraksie.
               Minder besoekers.
               Ouers met meer as een kind kan die attraksie as te duur
                  beskou.                                                                 (2)

               (b) Bemarking van die ikoon – plaaslik en internasionaal.      TA

                   Doeltreffendheid en etiese gedrag deur personeel en
                   bestuur.                                  (Enige TWEE)
               Positiewe ervaring deur besoekers.
               Veiligheid en misdaadvoorkoming.
               Algemene voorkoms en instandhouding van die ikoon.
               Voldoende sekuriteit.
               Goeie omgewingsvriendelike praktyke.
               Neem die behoefte van mense met rolstoele en
                   universele toegang in ag.
               Spesiale pryse veral vir ouers met kinders
                                                                                          (4)
               Pakkette met spesiale aanbiedinge moet die ikoon insluit
                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870 / 18

      4.2.4   a) Dit is ŉ suksesvolle attraksie. 
              b) Die aantal besoekers aan die ikoon is baie hoog.                       (3)

4.3   4.3.1   Daar is twee ingange beskikbaar.                                TA

               Dit word aangedui dat mense vroeg genoeg moet arriveer
                om lang toue te vermy.                     (Enige EEN)                    (2)

      4.3.2   Sekuriteitswagte wat die mense monitor .                        TA

              Kameras kan geïnstalleer word om mense te sien wat hulle nie
              gedra nie. 
               Hoë toegangsfooie – slegs mense wat regtig geïnteresseer is
                 sal die attraksie besoek
               Paadjies waarop die mense kan loop – help om mense te
                 beheer
               Versperrings sodat mense nie aan die mure ens. kan vat nie
                                                            (Enige TWEE)                  (4)

4.4   4.4.1   Meer mense sal die ikoon besoek.                                 TA

               Mense in rolstoele en hulle families kan besoek aflê in
                vergelyking met attraksies wat nie rolstoele kan
                akkommodeer nie.
               Die Kremlin word beskou as ‘n suksesvolle attraksie.                      (1)

      4.4.2   Rolstoel toeganklikheid beteken dat daar voorsiening gemaak is    TA

              vir mense in rolstoele deur geboude opritte 
               groter toilette en hysbakke                                               (1)

              Universele toegang beteken dat attraksies toegang het vir ŉ wye   TA

              reeks besoekers 
               Die areas is familievriendelik vir stootwaentjies.
                 Kinderstoeltjies en ruilareas is beskikbaar.
               Mense wat gesig- en gehoorgestrem is, kan die plek bereik
               Die attaksie kan maklik bereik word deur paaie.
               Infrastruktuur word onderhou veral in die landelike gebiede.
               Duidelike aanwysings na die attraksies.                                   (1)
                                                                                          [28]
VRAAG 5

5.1   5.1.1   Khomani Kulturele Landskap                  (Volledige naam)   CH        (1)

      5.1.2   A                                                                CH        (1)

      5.1.3   Dit verwys na die KhoiSan groep en dit voldoen aan die           CH

              kulturele  kriteria.                                                       (2)

5.2           a)   Mapungubwe kulturele landskap.                             CH

              b)   Handel het plaasgevind op die terrein. Ivoor en goud is
                   verkoop aan die mense van China en Indië.                            (4)

5.3           UNESCO identifiseer, bemark en beskerm die areas. 
               Geen ontwikkeling mag in die areas plaasvind nie – slegs
                opgradering en die onderhoud van die infrastruktuur.                      (2)
                                              9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10870 / 18

5.4       Die wêrelderfenisterreine bring meer besoekers na die area.    CH

          Die mense spandeer meer geld in die area en benodig meer
          produkte en dienste 
          Meer mense sal werk kan kry 
           Die geld kan ook gebruik word om die infrastruktuur te
             onderhou.
                           (Aanvaar ander korrekte, relevante antwoorde)             (6)
                                                                                     [16]

VRAAG 6

                                                                           M
                                    Produkeienaar 
                              1% toerismeheffing word
                              ingesamel

                                         TOMSA 
                           Geld word oorbetaal aan die
                           organisasie wat die vondse
                                     bestuurder

                                         TBCSA 
                              Geld is beskikbaar om vir
                               bemarking aan te wend

                                     SAToerisme 

                                           Bemarking:
                                         binnelands en
                                         internasionaal

                             Indaba                      ITB Berlyn 

                                                                                     [6]
          (logos moet in die korrekte volgorde genoem word)

                                                    TOTAAL AFDELING C:               50

                                         10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10870 / 18

AFDELING D:
TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME

VRAAG 7

7.1   7.1.1        Professionele voorkoms moet in lyn wees met die               TS

                   hotelbesigheid en die persoon se rol in die besigheid 

                   Uniform en kleredrag Meeste maatskappye verkies dat
                   hulle werknemers ŉ uniform dra waarop die maatskappy
                   besluit het. Dit bring integriteit en professionalisme na
                   vore 

                   Persoonlike higiëne en versorging verwys na die wyse
                   waarop die personeel na hulself kyk. Netjies, skoon,
                   geskeer . 

                  Interaksie met die kliënte Interaksie moet gerig wees op die
                   kliënt – doelgerig. Mense moet ten alle tye met respek
                   behandel word. Alle ooreenkomste moet aangeteken en
                   geliasseer word. Kliënte moet akkurate rekeninge ontvang.

                  Kommunikasie vaardighede: moet vriendelikheid,
                   selfversekering, warmte en respek insluit. (Enige DRIE)                    (6)

7.2   Die waarde is om ŉ omgewing van samewerking en samehorigheid te             TS

      skep. 
      ŉ Gedragskode skep ook integriteit in die werksplek.                                   (2)
          Help om goeie maatskappykultuur te skep.
          Stel die maatskappy se waardestelsel voor.
          Lei tot verhoogde werkverrigting wat in lyn is met die doelstellings
           van die maatskappy.

VRAAG 8

8.1            Respekteer die privaatheid van die mense.                        SR

               Respekteer plaaslike gebruike, tradisies en heilige terreine en
               aspekte van die omgewing
               Vra toestemming voor jy fotos neem van mense of plekke.
                Moenie die plaaslike omgewing besoedel nie deur bv.
                  rommelstrooiing.
                Toeriste moenie die aktiwiteite van die mense versteur
                  sonder hulle toestemming nie.
                Trek paslike klere aan.                          (Enige DRIE)                (6)

8.2            Volhoubare toerisme word bereik wanneer daar aan die               SR

               driedubbele slotreel voldoen word ( 3BL) 
                    Volhoubare toerisme word toegepas as die omgewings-,
                     ekonomiese en die sosiale pilare aangespreek word.                       (3)

                                               11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10870 / 18

8.3           Fair Trade Tourism                                               SR           (2)

8.4   8.4.1   Ja                                                                SR

                  Spier Leisure ondersteun die sosiale pilaar  deur die
                   mediese kliniek wat voorsiening maak en omgee vir die
                   werknemers se gesondheid. 

                    Spier Leisure ondersteun die omgewing deurdat hulle
                     doel is om hulle koolstofvoetspoor te verminder met tot
                     30% teen 2017. 

                    Spier Leisure ondersteun die ekonomiese pilaar deur
                     te fokus op die verkryging van plaaslike goedere wat geld
                     vir die plaaslike gemeenskap inbring en hulle
                     lewenstandaard kan verhoog. 
                                                                                              (7)

      8.4.2   Koop ‘energy star’ gebruiksartikels.                             SR

              Installeer energiebesparings gloeilampe.
                   Skakel die geiser af deur die dag.
                   Gebruik sonpanele vir verhitting.
                   Gebruik natuurlike verkoelingsisteme soos bome en
                      plante om die hitte van die son te verminder
                                                                 (Enige TWEE)
                                                                                              (4)
                                                                                             [22]
                                                      TOTAAL AFDELING D:                      30

AFDELING E:
PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1   9.1.1   A Politieke situasie (terrorisme)
              B Onvoorsiene gebeurtenis  (wêreldresessie)                       DRI

              C Politieke situasie (terrorisme)                                 DRI

               Onvoorsiene gebeurtenis (ongeluk)
              D Natuurlike ramp  (monsoen)                                      DRI

               Onvoorsiene gebeurtenis
              E Natuurlike ramp (sikloon)                                       DRI

               Onvoorsiene gebeurtenis
              F Wêreld sportgebeurtenis  (2018 FIFA Wêreldbeker)                DRI        (6)

      9.1.2   Mense sal minder reis na die land.                               DRI

              Sommige toeriste sal hulle besprekings kanselleer. 
               Mense voel nie veilig in die land nie.        (Enige TWEE)                  (4)

                                             12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10870 / 18

      9.1.3   Meer besoekers – meer buitelandse inkomste.                    DRI

              Ontwikkeling en verbetering van infrastruktuur.
               Gasheerland kry blootstelling vir nuwe internasionale
                 besoekers.
               Werkskepping ter voorbereiding vir die gebeurtenis en terwyl
                 dit plaasvind.
               ŉ Moontlikheid van ontwikkeling op die platteland.
               Lei tot nasionale trots en ŉ gevoel van gebondenheid
                                                                (Enige TWEE)              (4)

      9.1.4   Sommige mense sal hulle lewens verloor.                        DRI

                 Sommige mense sal hulle geliefdes verloor
                 Sommige mense sal van hulle geliefdes geskei word.
                 Verlies aan besittings.
                 Mense kan nie die area verlaat omdat vliegtuie nie die
                  grond kon verlaat nie.Vlugte sal gekanselleer word.
                 Geen vars kos en water beskikbaar nie.      (Enige EEN)                 (2)
                                                                                          [16]

9.2   9.2.1   Verenigde Koninkryk                                             DRI        (1)

      9.2.2   China                                                           DRI        (1)
               Indië

      9.2.3   Landmarkte – markte waarvan 60% + aankomste met land             DRI

              vervoer is bv. trein, bus, voertuig  
               Kom die land binner oor grensposte met pad of spoor                       (2)

              Lugmarkte – markte waar 60%+ van die aankomste met               DRI

              lugvervoer is bv. vliegtuig  
               Vlieg na ‘n lughawe met grensbeheer in Suid-Afrika                        (2)

      9.2.4   Die neiging was dat meeste van die markte ŉ hoër aankomste       DRI

              syfer getoon het.
               1% algehele verhoging in internasionale aankomste
               Die grootste segment (Aankomste vanaf Afrika) het gedaal
                 met 2.1%.                                                                (2)
                                                                                          [8]

                                           13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10870 / 18

VRAAG 10

10.1   Terugvoer gee ŉ aanduiding van die areas en die personeel waar              CC

       probleme ondervind word. 
        Dit sal die bestuur in staat stel om die probleme aan te spreek wat sal
          lei tot uitstekende dienslewering.                                                 (2)

10.2   Voordele:                                    PARAGRAAF FORMAAT              CC

       Vinnig, maklik en effektief 
        Geen papierwerk nodig nie
        Omgewingsvriendelik – geen papier nie                                               (2)

       Nadele:
       Ongeorganiseerde data 
        Moeilik om deur die data te werk
        Soms moeilik om op formele manier te hanteer                                        (2)
                                                                                             [6]

                                                        TOTAAL AFDELING E:                   30

                                                                     TOTAAL :                 200

                                              14

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2018-possible-answer/844a8b97-3a6c-4088-bb4d-295255627ab4) — Tourism · Memo · 2018
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b66489d0-a84c-4e18-af4d-ef3c23585ac1) — Tourism · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
