# Physical Sciences Grade 12 North West June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Physical Sciences question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-physical-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/69fae138-d496-401a-8947-35501ee11015
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: North West June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 North West June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-physical-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/69fae138-d496-401a-8947-35501ee11015)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                  GRAAD 12

                     FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
                                  JUNIE 2024

                                                                      PUNTE: 150

                                                                        TYD: 3 uur

            Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Fisiese Wetenskappe/V2                     2                                 NW/Junie 2024
                                        Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

 1.    Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDEBOEK neer.

 2.    Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. Beantwoord AL die vrae in die
       ANTWOORDEBOEK.

 3.    Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

 4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 5.    Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
       VRAAG 2.2.

 6.    Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 7.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

 8.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

 9.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
       plekke af.

 10.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

 11.   Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 12.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Fisiese Wetenskappe/V2                     3                                 NW/Junie 2024
                                        Graad 12

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke
 vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter
 (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer,
 bv.1.11 E.

 1.1 Watter EEN van die volgende verbindings behoort tot dieselfde homoloë
     reeks as 'n ester?

      A        CH3COCH3
      B        CH3CH2CH2OH
      C        CH3COOCH3
      D        CH3CH2CHO                                                               (2)

 1.2 Molekules met dieselfde molekulêre formules, maar verskillende soorte
     kettings word ... genoem.

      A        posisionele isomere
      B        ketting isomere
      C        strukturele isomere
      D        funksionele isomere                                                     (2)

 1.3 Oorweeg die reaksie wat hieronder voorgestel word.

               CH3CH2CHBrCH3 + H2O            CH3CH2CHOHCH3 + HBr

      Watter EEN van die volgende gee die KORREKTE tipe reaksie wat
      plaasvind en die reaksietoestande daarvan?

                TIPE REAKSIE               REAKSIE TOESTANDE
      A            Addisie            Oormaat H2O + suur as katalisator
      B            Addisie                Pt, Pd of Ni as katalisator
      C           Substitusie         Verdunde sterk basis + matige hitte
      D           Substitusie            Oortollige H2O + matige hitte                 (2)

 1.4 Die aktiveringsenergie vir 'n sekere reaksie is 70 kJ.mol -1. Energie word
     vrygestel wanneer hierdie reaksie plaasvind.

      Watter EEN van die volgende is korrek vir die terugwaartse reaksie?

               AKTIVERINGSENERGIE (EA)          HITTE VAN REAKSIE (H)
      A             EA < 70 kJ.mol-1                    H > 0
      B             EA < 70 kJ.mol-1                    H < 0
      C             EA > 70 kJ.mol-1                    H < 0
      D             EA > 70 kJ.mol-1                    H > 0                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Fisiese Wetenskappe/V2                              4                             NW/Junie 2024
                                                 Graad 12

 1.5 Die volgende reaksie het ewewig bereik in 'n geslote houer by 'n temperatuur
     van 359 K:

                            4NH3(g) + 5O2(g) ⇋ 4NO(g) + 6H2O(g) + energie

      Watter EEN van die volgende sal die ewewigskonsentrasie van NH 3
      verhoog?

      A                Voeg 'n katalisator by
      B                Verwyder NO(g) uit die houer
      C                Verhoog die volume van die houer
      D                Die temperatuur word verhoog tot 400 K                               (2)

 1.6 Watter EEN van die volgende grafieke toon die massa van 'n katalisator
     teenoor tyd vir die einde van ‘n chemiese reaksie aan?

       A                                           B

           Massa (g)                                Massa (g)

                                       Tyd (s)                       Tyd (s)
       C                                           D

           Massa (g)                                    Massa (g)

                                      Tyd (s)                        Tyd (s)                (2)

 1.7 By 'n temperatuur van 150 °C word stowwe A(g) en B(s) in 'n geslote houer
     geplaas. Die konsentrasie van A(g) is 0,0002 mol,dm-3 by ewewig.

      Gelyke hoeveelhede P(g) en Q(g) word gevorm.
      Die Kc - waarde = 0,123

      Die ewewigskonsentrasies van P en Q sal wees ...

      A                1,57 x 10 -2 mol.dm-3.
      B                2,46 x 10 -4 mol.dm-3.
      C                1,23 x 10 -4 mol.dm-3.
      D                4,92 x 10 -4 mol.dm-3.                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Fisiese Wetenskappe/V2                     5                                  NW/Junie 2024
                                        Graad 12

 1.8    Watter EEN van die volgende is 'n gekonjugeerde suur-basispaar in die
        volgende reaksie?

               CH3COOH + NH3          CH3COO- + NH4+

                      SUUR        GEKONJUGEERDE BASIS
        A              NH3               NH4+
        B            CH3COO-             NH4+
        C            CH3COOH              NH3
        D            CH3COOH            CH3COO-                                     (2)

 1.9    'n Swak suur HA dissosieer in ‘n waterige oplossing soos hieronder
        getoon.

               HA (aq) ⇋ H+(aq) + A-(aq)            H = + 20 kJmol-1

        Watter EEN van die volgende veranderinge sal lei tot 'n toename in die
        [H+] van die oplossing?

        A      Byvoeging van 'n bietjie waterige natriumhidroksiedoplossing
        B      Verhoog die temperatuur van die oplossing
        C      Los 'n bietjie natriumsout, NaA, op in die oplossing
        D      Voeg 'n katalisator by die oplossing                                 (2)

 1.10   Watter EEN van die volgende oplossings het die HOOGSTE
        pH - waarde?

        A      0,1 mol·dm-3 Mg(OH)2
        B      0,1 mol·dm-3 NH3
        C      0,1 mol·dm-3 HCl
        D      0,1 mol·dm-3 H2SO4                                                   (2)
                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Fisiese Wetenskappe/V2                         6                                  NW/Junie 2024
                                            Graad 12

 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy)

 Bestudeer die volgende organiese verbindings, voorgestel deur die letters
 A tot I in die tabel hieronder:

         A           2-metielpropaan
                                        F

         B               Butaan
                                       G

         C               C2H3Br        H         HC        CH

                                                       H   H        O

         D             Butan-1-ol               H      C   C    O   C   H
                                        I
                                                       H   H

         E             Butan-2-ol

 2.1    Skryf die letter(s) neer wat die volgende verteenwoordig:

        2.1.1   Twee verbindings wat KETTING ISOMERE is                                   (1)

        2.1.2   'n PRIMÊRE alkohol                                                        (1)

        2.1.3   'n Swak MONOPROTIESE SUUR                                                 (1)

 2.2    Verbinding G is ‘n koolwaterstof.

        2.2.1   Definieer die term koolwaterstof                                          (2)

        2.2.2   Is verbinding G VERSADIG of ONVERSADIG?

                Gee ‘n rede vir jou antwoord.                                             (3)

        2.2.3   Skryf die IUPAC-naam van verbinding G neer                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Fisiese Wetenskappe/V2                       7                           NW/Junie 2024
                                          Graad 12

 2.3    Skryf die NAAM neer van die homoloë reeks waaraan verbinding C
        behoort.                                                       (2)

 2.4    Verbinding I is die produk van 'n esterifikasie reaksie.

        Skryf die volgende neer:

        2.4.1   IUPAC-naam vir verbinding I                                      (2)

        2.4.2   STRUKTUUR FORMULE van die alkohol benodig vir die
                produksie van verbinding I                        (2)

        2.4.3   IUPAC-naam van die karboksielsuur benodig vir die produksie
                van verbinding I                                            (2)

 2.5    Die tabel bevat verbindings wat funksionele isomere is.

        2.5.1   Definieer die term funksionele isomere.                          (2)

        2.5.2   Skryf die LETTERS neer van die twee verbindings wat
                funksionele isomere is.                             (2)
                                                                    [22]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Fisiese Wetenskappe/V2                        8                           NW/Junie 2024
                                           Graad 12

 VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

 'n Leerder voer 'n eksperiment uit om die kookpunte van organiese verbindings
 wat tot verskillende homoloë reekse behoort, te vergelyk.
 Butan-1-ol, butanoësuur en butanaal word gebruik.

 Hy het die resultate in die tabel hieronder aangeteken:

                        Naam                   Kookpunt (0 C)
                     Verbinding A                   76
                     Verbinding B                  118
                     Verbinding C                  164

 3.1    Definieer die term dampdruk                                               (2)

 3.2    Vir hierdie eksperiment gee die:

        3.2.1   Onafhanklike veranderlike                                         (1)

        3.2.2   Afhanklike veranderlike                                           (1)

 3.3    Sal die kookpunt van butan-1-ol HOËR of LAER wees as die kookpunt
        van propan-1-ol? Verduidelik die antwoord deur na die
        INTERMOLEKULÊRE KRAGTE te verwys.                                 (3)

 3.4    Skryf die STRUKTUUR FORMULE vir die FUNKSIONELE GROEP van:

        3.4.1   Verbinding A                                                      (2)

        3.4.2   Verbinding C                                                      (2)

 3.5    Sal die dampdruk van butanaal LAER of HOËR wees as die dampdruk
        van butan-1-ol? Verduidelik jou antwoord deur na die tipe
        INTERMOLEKULÊRE KRAGTE en ENERGIE te verwys                               (4)
                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Fisiese Wetenskappe/V2                       9                             NW/Junie 2024
                                          Graad 12

 VRAAG 4 (Begin op ‘n nuwe bladsy)

 Beskou die volgende organiese reaksies I tot IV, wat die organiese verbindings
 A tot E insluit.

                              UV lig
           I    A + Br2                  B + HBr

          II    B + gekonsentreerde alkoholiese KOH → C + KBr + H2O

          III

                           600 (0C)
                          Katalisator
          IV
                     A                   C4H10 + E

 4.1    Identifiseer die tipe reaksie wat plaasvind by:

        4.1.1   Reaksie I                                                          (1)

        4.1.2   Reaksie III                                                        (1)

        4.1.3   Reaksie IV                                                         (1)

 4.2    Skryf neer die IUPAC-naam vir verbinding D.                                (2)

 4.3    Skryf die molekulêre formule vir elkeen van die volgende:

        4.3.1   Verbinding A                                                       (2)

        4.3.2   Verbinding E                                                       (2)

 4.4    Gee die STRUKTUURFORMULE vir verbinding B                                  (2)

 4.5    Skryf die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die volledige
        verbranding van C4H10 deur MOLEKULÊRE FORMULES te gebruik.     (3)

 4.6    Vir reaksie II

        4.6.1   Gee die STRUKTUUR FORMULE vir verbinding C                         (2)

        4.6.2   Stel TWEE reaksie kondisies                                        (2)
                                                                                   [18]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Fisiese Wetenskappe/V2                        10                                NW/Junie 2024
                                           Graad 12

 VRAAG 5 (Begin op ‘n nuwe bladsy)

 5.1    ‘n Groep leerders beskou die reaksie tussen waterstofchloried en
        magnesium lint, om die faktore wat reaksietempo beïnvloed, te
        ondersoek.

        Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie word gegee:

                Mg(s) + 2HCℓ (ag)         MgCℓ2(ag) + H2(g)

        Die waterstofchloried is in OORMAAT en dieselfde massa magnesium
        word in ALLE eksperimente gebruik.

                                              REAKSIE KONDISIES

         EKSPERIMENT                                                Toestand van
                              Konsentrasie    Temperatuur         verdeeldheid van
                                           -3
                            HCℓ(ag)(mol.dm )     (0C)                  0,24g
                                                                     Magnesium
                                                      Voor   Na
                 1                   2                 35    57             Poeier

                 2                   2                 30    48              Lint

                 3                   2                 20    33              Lint

                 4                  1,5                30    45              Lint

        5.1.1    Definieer die term tempo van reaksie.                                (2)

        5.1.2    In watter eksperiment is die reaksie tempo die HOOGSTE?
                 Verduidelik jou antwoord.                               (3)

 5.2    Die reaksie in Eksperiment 2 word vergelyk met die reaksie in
        Eksperiment 4.

        5.2.1    Skryf EEN kontrole veranderlike vir hierdie vergelyking.             (1)

        5.2.2    Hoe vergelyk die hoeveelheid waterstof gas geproduseer in
                 Eksperiment 2 met die hoeveelheid geproduseer in
                 Eksperiment 4, as dieselfde volume van suur gebruik word in
                 albei eksperimente?

                 Skryf slegs GROTER AS, KLEINER AS of DIESELFDE neer.
                 Gee ‘n rede vir jou antwoord.                                        (2)

 5.3    Gee ‘n rede hoekom dit as ‘n onregverdige toets beskou word om
        Eksperiment 1 met Eksperiment 3 te vergelyk.                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Fisiese Wetenskappe/V2                        11                               NW/Junie 2024
                                           Graad 12

 5.4    Bereken die massa waterstofchloried wat in die fles oorbly nadat
        Eksperiment 1 voltooiing bereik het, as die oorspronklike volume van die
        waterstofchloried 80 cm3 was.                                                 (7)

 5.5    Die Maxwell - Boltzman versspreidingskurwes genommer P, Q en R vir
        die reaksies in eksperimente 1,2 en 3 word lukraak hieronder getoon:

        5.5.1        Skryf die naam van die benoeming Y, op die verikale as.          (1)

        5.5.2        Watter kurwe (Q, P of R) verteenwoordig die resultate van
                     Eksperiment 3?                                            (1)

        5.5.3        Verduidelik die effek van TEMERATUUR op reaksietempo deur
                     die botsingsteorie te gebruik.                            (4)
                                                                               [22]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Fisiese Wetenskappe/V2                      12                             NW/Junie 2024
                                         Graad 12

 VRAAG 6 (Begin op ‘n nuwe bladsy)

 Beskou die volgende gebalanseerde chemiese vergelyking:

        CH4(g) + 2O2(g) ⇌ CO2(g) + 2H2O(ℓ)                Δ H = - 216,7 kJ·moℓ-1

 Die grafiek hieronder toon die potensiëleenergie teenoor verloop van reaksie:

 6.1    Definieer die term aktiveringsenergie.                                     (2)

 6.2    Is die reaksie Endotermies of Eksotermies? Gee ‘n rede vir die antwoord. (3)

 6.3    Wat stel die volgende dele op die grafiek voor?

        6.3.1   RP                                                                 (1)

        6.3.2   QP                                                                 (1)

 6.4    Bepaal deur BEREKENING die waarde van X.                                   (3)

 6.5    Watter uitwerking sal die byvoeging van ‘n geskikte katalisator tot die
        reaksie op reaksietempo hê?

        Kies uit VERHOOG, VERLAAG of GEEN .                                        (1)
                                                                                   [11]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Fisiese Wetenskappe/V2                        13                              NW/Junie 2024
                                           Graad 12

 VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

 Oorweeg die reaksie wat deur die gebalanseerde vergelyking hieronder
 voorgestel word.

                         4HCl(g) + O2(g)   2H2O(g) + 2Cl2(g)   ∆H < 0

 Aanvanklik is 1,5 mol HCl(g) en 2 mol O2(g) gemeng in 'n verseëlde 5 dm3 houer
 met 18g H2O(g). Die reaksie het ewewig bereik ná 20 minute by 600 °C en
 0,6 mol Cl2(g) was in die houer teenwoordig.

 7.1    Definieer die term chemiese ewewig.                                           (2)

 7.2    Hoe vergelyk die tempo van voorwaartse reaksie met die tempo van die
        terugwaartse reaksie na 10 minute?
        Kies uit HOËR AS, LAER AS of GELYK AAN.                                       (1)

 7.3    Bereken die waarde van Kc by 600 °C.                                          (8)

 7.4    Stel Le Chatelier se beginsel.                                                (2)

 7.5    Die volume van die houer word nou verminder tot 2,5 dm 3 terwyl die
        temperatuur konstant gehou word.
        Hoe sal elkeen van die volgende geraak word? Kies uit VERHOOG,
        VERLAAG of BLY DIESELFDE.

        7.5.1   Die waarde van Kc.                                                    (1)

        7.5.2   Die massa Cl2(g) in die houer.                                        (1)

 7.6    Verduidelik jou antwoord op VRAAG 7.5.2 deur na Le Chatelier se
        beginsel te verwys.                                             (2)

 7.7    Die temperatuur van die houer word nou verhoog en ewewig word weer
        vasgestel.

        7.7.1   Hoe vergelyk die nuwe waarde van Kc by hierdie temperatuur
                met die een wat by 600 °C verkry is? Kies uit HOËR AS,
                LAER AS of GELYK AAN.                                                 (1)

        7.7.2   Verduidelik die antwoord op VRAAG 7.7.1 deur na Le Chatelier
                se beginsel te verwys.                                       (2)
                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Fisiese Wetenskappe/V2                        14                              NW/Junie 2024
                                           Graad 12

 VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

 'n Groep leerders gebruik 35 cm3 standaardoplossing van 0,1 mol.dm-3
 natriumhidroksied-oplossing om 'n oksaalsuur-oplossing met volume 40 cm3 te
 standaardiseer. By die eindpunt bly 12 cm3 van die natriumhidroksied
 ongereageer.

 8.1    Definieer 'n standaardoplossing.                                            (2)

 Die netto ioniese vergelyking word hieronder gegee:

                C2H2O4 + 2OH- ⇌ C2O42- + 2H2O

 8.2    Identifiseer die gekonjugeerde suur-basispare.                              (4)

 8.3    Is oksaalsuur 'n swak of 'n sterk suur? Verduidelik die antwoord.           (3)

 8.4    H2CO3 ondergaan ionisering in TWEE stappe soos hieronder getoon:

        I    H2CO3 + H2O ⇌ HCO3- +H3O+

        II   HCO3- + H2O ⇌      X + H3O+

        8.4.1    Identifiseer die verbinding wat as die amfoliet optree.            (2)

        8.4.2    Skryf die formule neer van die verbinding(s) wat deur X in reaksie
                 II voorgestel word.                                                (2)

 8.5    ‘n Swaelsuur oplossing word voorberei deur 5,25 g H2SO4 op te los in
        250 cm3 water.

        Bereken die volgende:

        8.5.1    Die aantal mol swaelsuur in die oorspronklike standard oplossing (4)

        8.5.2    pH van die oplossing                                               (5)
                                                                                    [22]

                                                                           TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Fisiese Wetenskappe/V2                                        1                                          NW/Junie 2024
                                                          Graad 12

                             DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
                                     PAPER 2 (CHEMISTRY)

                      GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                 VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

         NAME/NAAM                              SYMBOL/SIMBOOL                          VALUE/WAARDE
 Standard pressure
 Standaarddruk
                                                             p                           1,013 x 105 Pa
 Molar gas volume at STP
                                                             Vm                           22,4 dm3∙mol-1
 Molêre gasvolume by STD
 Standard temperature
 Standaardtemperatuur                                        T                                273 K
 Charge on electron
                                                              e                            -1,6 x 10-19 C
 Lading op electron
 Avogadro's constant
                                                             NA                          6,02 x 1023 mol-1
 Avogadro-konstante

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

      m                                                         N
 n                                                        n
      M                                                         NA
       n                                m                       V
 c         or/of                c                        n
      V                                 MV                      Vm
 c a v a na
                                                         pH = -log[H3O+]
 c b v b nb

 Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K

 Eθcell  Eθcathode  Eθanode / Eθsel  Ekatode
                                         θ
                                                 Eθanode

 or/of
 Eθcell  Ereduction
           θ
                      Eθoxidation / Eθsel  Ereduksie
                                              θ
                                                        Eθoksidasie

 or/of
 E θcell  E θoxidising agent  Ereducing
                                 θ
                                          agent / Esel  Eoksideermi ddel  Ereduseermi ddel
                                                   θ      θ                  θ

      𝑄                            𝑄
 n=𝑒                         n=𝑞
                                    𝑒

 q = I∆t

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 16

Fisiese Wetenskappe/V2      2        NW/Junie 2024
                         Graad 12

Kopiereg voorbehou                  Blaai om asseblief

### Page 17

Fisiese Wetenskappe/V2                                                                                                    3                              NW/Junie 2024
                                                                                                                       Graad 12
                                                                                           TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                                           TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                                Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V)
                                                                                                     F2(g) + 2e ⇌ 2F                    + 2,87
                                                                                                       Co3+ + e ⇌ Co2+                   + 1,81
                                                                                                H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O                    +1,77
                                                                                                     
                                                                                             MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O
                                                                                                                    2+
                                                                                                                                          + 1,51
                                                                                                   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ                    + 1,36
                                                                                                2
                                                                                           Cr2O 7 + 14H+ + 6e         ⇌ 2Cr3+ + 7H2O     + 1,33
                                                                                              O2(g) + 4H+ + 4e        ⇌ 2H2O             + 1,23
                                                                                              MnO2 + 4H+ + 2e         ⇌ Mn2+ + 2H2O      + 1,23
                                                                                                      Pt2+ + 2e       ⇌ Pt               + 1,20
                                                                                                    Br2(ℓ) + 2e       ⇌ 2Br             + 1,07

                                                                                                                                                            Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
                                                                                                     

          Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels
                                                                                              NO 3 + 4H+ + 3e         ⇌ NO(g) + 2H2O     + 0,96
                                                                                                     Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ)                   + 0,85
                                                                                                       Ag+ + e ⇌ Ag                      + 0,80
                                                                                                   
                                                                                                NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O            + 0,80
                                                                                                                             2+
                                                                                                        Fe3+ + e       ⇌   Fe             + 0,77
                                                                                               O2(g) + 2H+ + 2e       ⇌   H2O2           + 0,68
                                                                                                         I2 + 2e      ⇌   2I            + 0,54
                                                                                                        Cu+ + e       ⇌   Cu             + 0,52
                                                                                                SO2 + 4H+ + 4e        ⇌   S + 2H2O       + 0,45
                                                                                                2H2O + O2 + 4e        ⇌   4OH           + 0,40
                                                                                                      Cu2+ + 2e       ⇌   Cu             + 0,34
                                                                                                 2
                                                                                             SO 4      + 4H+ + 2e     ⇌ SO2(g) + 2H2O    + 0,17
                                                                                                         Cu2+ + e     ⇌   Cu +
                                                                                                                                          + 0,16
                                                                                                        Sn4+ + 2e     ⇌   Sn2+           + 0,15
                                                                                                     S + 2H+ + 2e     ⇌   H2S(g)         + 0,14
                                                                                                         2H+ + 2e     ⇌   H2(g)           0,00
                                                                                                        Fe3+ + 3e     ⇌   Fe              0,06
                                                                                                        Pb2+ + 2e     ⇌   Pb              0,13

                                         oksiderende vermoë
                                                                                                        Sn2+ + 2e     ⇌   Sn              0,14
                                                                                                         Ni2+ + 2e    ⇌   Ni              0,27
                                                                                                        Co2+ + 2e     ⇌   Co              0,28
                                                                                                        Cd2+ + 2e     ⇌   Cd              0,40
                                                                                                          Cr3+ + e    ⇌   Cr2+            0,41
                                                                                                        Fe2+ + 2e     ⇌   Fe              0,44
                                                                                                         Cr3+ + 3e    ⇌   Cr              0,74
                                                                                                        Zn2+ + 2e     ⇌   Zn              0,76
                                                                                                       2H2O + 2e      ⇌   H2(g) + 2OH    0,83
                                                                                                         Cr2+ + 2e    ⇌   Cr              0,91
                                                                                                        Mn2+ + 2e     ⇌   Mn              1,18
                                                                                                         Aℓ3+ + 3e    ⇌   Aℓ              1,66
                                                                                                        Mg2+ + 2e     ⇌   Mg              2,36
                                                                                                          Na+ + e     ⇌   Na              2,71
                                                                                                        Ca2+ + 2e     ⇌   Ca              2,87
                                                                                                         Sr2+ + 2e    ⇌   Sr              2,89
                                                                                                        Ba2+ + 2e     ⇌   Ba              2,90
                                                                                                           Cs+ + e-    ⇌   Cs             - 2,92
                                                                                                            K+ + e    ⇌   K               2,93
                                                                                                           Li+ + e    ⇌   Li              3,05

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Fisiese Wetenskappe/V2                                                                                                        4                                                                               NW/Junie 2024
                                                                                                                           Graad 12

                                                                                              TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                                              TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                                                      Half-reactions/Halfreaksies
                                                                                                                                                   Eθ (V)
                                                                                                               Li+ + e     ⇌   Li                  3,05
                                                                                                                K+ + e     ⇌   K                   2,93
                                                                                                              Cs+ + e      ⇌   Cs                  2,92
                                                                                                            Ba2+ + 2e      ⇌   Ba                  2,90
                                                                                                             Sr2+ + 2e     ⇌   Sr                  2,89
                                                                                                            Ca2+ + 2e      ⇌   Ca                  2,87
                                                                                                              Na+ + e      ⇌   Na                  2,71
                                                                                                            Mg2+ + 2e      ⇌   Mg                  2,36
                                                                                                             Aℓ3+ + 3e     ⇌   Aℓ                  1,66

             Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels                                                                 Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
                                                                                                            Mn2+ + 2e      ⇌   Mn                  1,18
                                                                                                            Cr2+ + 2e      ⇌   Cr                  0,91
                                                                                                           2H2O + 2e       ⇌   H2(g) + 2OH        0,83
                                                                                                            Zn2+ + 2e      ⇌   Zn                  0,76
                                                                                                            Cr3+ + 3e      ⇌   Cr                  0,74
                                                                                                            Fe2+ + 2e      ⇌   Fe                  0,44
                                                                                                              Cr3+ + e     ⇌   Cr2+                0,41
                                                                                                            Cd2+ + 2e      ⇌   Cd                  0,40
                                                                                                            Co2+ + 2e      ⇌   Co                  0,28
                                                                                                             Ni2+ + 2e     ⇌   Ni                  0,27
                                                                                                            Sn2+ + 2e      ⇌   Sn                  0,14
                                                                                                            Pb2+ + 2e      ⇌   Pb                  0,13
                                                                                                            Fe3+ + 3e      ⇌   Fe                  0,06
                                                                                                             2H+ + 2e      ⇌   H2(g)               0,00
                                                                                                         S + 2H+ + 2e      ⇌   H2S(g)             + 0,14
                                                                                                            Sn4+ + 2e      ⇌   Sn2+               + 0,15
                                                                                                             Cu2+ + e      ⇌   Cu+                + 0,16
                                                                                                      2
                                                                                                  SO 4 + 4H+ + 2e          ⇌   SO2(g) + 2H2O      + 0,17
                                                                                                         Cu2+ + 2e         ⇌   Cu                 + 0,34
                                                                                                   2H2O + O2 + 4e          ⇌   4OH               + 0,40
                                                                                                   SO2 + 4H+ + 4e          ⇌   S + 2H2O           + 0,45
                                                                                                           Cu+ + e         ⇌   Cu                 + 0,52
                                                                                                            I2 + 2e        ⇌   2I                + 0,54
                                                                                                  O2(g) + 2H+ + 2e         ⇌   H2O2               + 0,68
                                                                                                           Fe3+ + e        ⇌   Fe2+               + 0,77
                                                                                                          
                                                                                                   NO 3 + 2H+ + e          ⇌   NO2(g) + H2O       + 0,80
                                                                                                                  +        ⇌   Ag                 + 0,80
                                                                                                               Ag + e
                                                                                                              Hg2+ + 2e    ⇌   Hg(ℓ)              + 0,85
                                                                                                      
                                                                                                  NO 3 + 4H+ + 3e          ⇌   NO(g) + 2H2O       + 0,96
                                                                                                        Br2(ℓ) + 2e        ⇌   2Br               + 1,07
                                                                                                         Pt2+ + 2 e        ⇌   Pt                 + 1,20
                                                                                                  MnO2 + 4H+ + 2e          ⇌   Mn2+ + 2H2O        + 1,23
                                                                                                  O2(g) + 4H+ + 4e         ⇌   2H2O               + 1,23
                                                                                                    2
                                                                                                Cr2O 7 + 14H+ + 6e         ⇌   2Cr3+ + 7H2O       + 1,33
                                                                                                                                     
                                                                                                           Cℓ2(g) + 2e      ⇌   2Cℓ                + 1,36
                                                                                                                                  2+
                                                                                                 MnO 4 + 8H+ + 5e          ⇌   Mn        + 4H2O   + 1,51
                                                                                                   H2O2 + 2H+ +2 e         ⇌   2H2O               +1,77
                                                                                                          Co3+ + e         ⇌   Co2+               + 1,81
                                                                                                         F2(g) + 2e        ⇌   2F                + 2,87

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a) — Physical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Physical Sciences P1 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p1-english-and-afrikaans-june-2024-possible-answers/f78ca708-f7f0-4bc5-8ff9-36594b1b1052) — Physical Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (English and Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-english-and-afrikaans-june-2024-possible-answers/7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3) — Physical Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [PHYSICAL SCIENCES P1 GR12 QP JUNE2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p1-gr12-qp-june2022-afrikaans/7da2a467-33ba-4d42-9de8-a501165ff1e0) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/851ef73d-62a5-4b19-b6cb-e009163ddf34) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
