# Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-religion-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/ba65ed87-2e77-4160-9b6a-750f83740a6e
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-religion-studies-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1/ba65ed87-2e77-4160-9b6a-750f83740a6e)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

ATIONAL
                                    SENIOR

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                              RELIGIESTUDIES V1

                                NOVEMBER 2025

                                NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Religiestudies/V1                            2                          DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 AFDELING A (VERPLIGTEND)

 VRAAG 1

 1.1       1.1.1     C√                                                                         (1)
           1.1.2     A√                                                                         (1)
           1.1.3     B√                                                                         (1)
           1.1.4     C√                                                                         (1)
           1.1.5     C√                                                                         (1)
           1.1.6     A√                                                                         (1)
           1.1.7     D√                                                                         (1)
           1.1.8     A√                                                                         (1)
           1.1.9     A√                                                                         (1)
           1.1.10    A√                                                                         (1)

 1.2       1.2.1     Politeïsme√                                                                (1)
           1.2.2     Afkoms/Stamboom/Nakomelinge√                                               (1)
           1.2.3     Joga √                                                                     (1)
           1.2.4     Theravada √                                                                (1)
           1.2.5     Panteon/Godedom√                                                           (1)
           1.2.6     Kosmologie √                                                               (1)

 1.3       1.3.1     Sudra√
                     Die ander is Islamitiese konsepte.√ Die ander is die Vyf Pilare van        (2)
                     Islam

           1.3.2     Mikvah√
                     Die ander is konsepte in Boeddhisme.√                                      (2)

           1.3.3     Ateïsme√
                     Die ander het te doen met geloof/oortuigings in 'n God of gode.√           (2)

           1.3.4     iSangoma√
                     Die ander is name wat na 'n Opperwese verwys. / Die ander is gode√         (2)

           1.3.5     Karma√
                     Die ander is uit die vier klasse van Hindoeïsme/Die ander is die
                     kaste/klasstelsel volgens Hindoeïsme.√                                     (2)

 LET WEL: Gee die kandidate krediet indien die korrekte woord in plaas van die
 letter verskaf is.

 1.4       1.4.1     G√                                                                         (1)
           1.4.2     F√                                                                         (1)
           1.4.3     D√                                                                         (1)
           1.4.4     A√                                                                         (1)
           1.4.5     C√                                                                         (1)
           1.4.6     B√                                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Religiestudies/V1                              3                         DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

 1.5       1.5.1     Waar √√                                                                    (2)
           1.5.2      Onwaar√
                      • Dogma verwys na 'n stel oortuigings wat as absoluut waar en
                        gevestig beskou word. √
                      • 'n Leerstelling/Doktrine is 'n stel oortuigings/beginsels.√             (2)

           1.5.3      Onwaar√
                      • In Afrika Tradisionele Godsdiens, toe die eerste geslag gesterf
                        het, het hulle geeste by die geesteswêreld waar die Skepper
                        woon, aangesluit / hulle het voorouers en boodskappers van God
                        geword. √
                      • Die leerstelling/doktrine van die hemel word in die Abrahamitiese
                        godsdienste gevind.√                                                    (2)
           1.5.4      Onwaar√
                      • Die hervorming in die kerk is deur Martin Luther, die Duitse
                        priester, begin. √
                      • Martin Luther King Jnr. was 'n Amerikaanse menseregteaktivis.√          (2)

           1.5.5      Onwaar√
                      • Kosjer is dit wat in Judaïsme toelaatbaar is.√                          (2)
           1.5.6      Onwaar√
                      • Bahá'u'lláh is die stigter van die Bahá'i-geloof. √
                      • Siddhartha Gautama is die stigter van Boeddhisme. √                     (2)

 1.6       1.6.1      Verskille
                      • Dit beteken kenmerke wat godsdienste of mense onderskei. √
                      • Dit beteken 'om nie dieselfde te wees nie', 'andersheid' tussen
                         godsdienste. √
                      • 'n Punt waar godsdienste nie dieselfde is nie. √                        (2)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.
                      Relevante voorbeelde wat die term illustreer, moet gekrediteer word.
           1.6.2      Eenheid
                      • Waar twee of meer godsdienste saambestaan. √
                      • Harmonie/Ooreenstemming/Eenstemmigheid onder godsdiens-
                         tige mense. √
                      • 'n Godsdienstige persoon vind eenheid met God/Opperwese deur
                         gebed. √                                                               (2)
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry
                      Relevante voorbeelde wat die term illustreer, moet gekrediteer word.
           1.6.3     Onsterflikheid
                     • Die oortuiging dat mense bedoel is om vir ewig te lewe. √
                     • Die oortuiging dat die siel van 'n mens na die dood bestaan. √
                     • 'n Oortuiging dat mense nie geskep is om te sterf nie, maar om vir
                        ewig te leef. √                                                         (2)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry
                     Relevante voorbeelde wat die term illustreer, moet gekrediteer word
 .
                                                                   TOTAL AFDELING A:            50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Religiestudies/V1                            4                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1       2.1.1     • Hulle glo dat hulle die nasie is wat deur God uitverkies is.
                     • God het Homself en Sy Wet aan die Jode onthul/bekend gemaak.
                     • Hulle glo dat die Messias sal kom en die wêreld saam met hulle
                       sal regeer.                                                             (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

           2.1.2     • Hindoeïsme verkondig dat mense die oorsaak van alle boosheid
                       is.
                     • By Hindoeïsme word die siel as ewigdurend en onveranderlik
                       beskou.
                     • Hindoeïsme is die enigste godsdiens wat verklaar: 'Jy kan God
                       wees.'
                     • Geloof in die siklus van dood en weergeboorte, d.i. reïnkarnasie.       (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry

 2.2       2.2.1     • Boeddhisme en Taoïsme glo nie aan die konsep van God(gode)
                       of 'n Opperwese nie.
                     • Boeddhisme en Taoïsme glo nie aan lewe ná die dood nie.
                     • Hulle is beide godsdienste van die Verre Ooste.
                     • Hulle het beide heilige boeke.                                          (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry

           2.2.2     • Hulle glo beide aan die bestaan van 'n Opperwese.
                     • Hulle glo beide daar is lewe ná die dood.
                     • Hulle glo beide dat ons respek en empatie aan mense moet toon
                       en diegene wat fisies, emosioneel en geestelik behoeftig is, moet
                       help.                                                                   (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

 2.3       2.3.1     • Dit beteken dat die godsdienste wat vergelyk word, eenders
                       genoeg is om 'n regverdige vergelyking te maak.
                     • In 'n godsdienstige konteks het die godsdienste kenmerke wat
                       algemeen is/ooreenkom.
                     • Bv. godheid kan in die Christendom en Afrika Tradisionele
                       Godsdiens vergelyk word.                                                (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

           2.3.2     • Dit is die nastreef van sosiale geregtigheid in Hervormde
                       Judaïsme.
                     • Bv. mans en vroue wat saam bid in die sinagoge sonder
                       afsondering. Daar is geslagsgelykheid.                                  (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

           2.3.3     • Dit is 'n storie wat 'n morele/sedelike punt demonstreer.
                     • Hierdie stories is ontwerp om geestelike waarhede te onderrig.
                     • Bv. Die blinde man en die olifant in Boeddhisme.                        (4)
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Religiestudies/V1                             5                           DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 2.4       •   Inkarnasie is die geloof dat God mens geword het.
           •   Bv. Jesus Christus is die inkarnasie van God in die Christendom.
           •   Opstanding is die handeling van iemand wat uit die dood opstaan/lewendig
               word.
           •   Bv. Jesus is dood en het ná drie dae uit die dood opgestaan.                      (8)

 2.5       •   Boeddha het geen goddelike eienskappe gehad nie.
           •   Hy het slegs die weg na nirvana getoon.
           •   Elke persoon is vir sy/haar eie geluk/ongeluk verantwoordelik.
           •   Daar is geen ingryping/intervensie (soos vergifnis, goddelike straf) deur 'n
               Opperwese nie.                                                                    (6)

 2.6       Die studente-stadium
           • Om respek aan die onderwyser te toon.
           • Om toegewyd/pligsgetrou/fluks/hard te studeer.
           • Om nie seks voor die huwelik te hê nie en om nie alkohol, dwelmmiddels of
              tabak te gebruik nie.
           Die getroude, familie-stadium
           • Om jou huweliksmaat, kinders, bejaarde ouers en siek familielede te
              ondersteun.
           • Om geld eerlik te verdien.
           • Om rituele uit te voer en om feeste te vier.
           Die aftrede-stadium
           • Om tyd te bestee om geskrifte te bestudeer.
           • Om te bid en jou kleinkinders op te lei.
           Die opsionele stadium
           • Die toegewyde persoon onttrek uit die samelewing.
           • Gee alle besittings op en swerf.
           LET WEL: Enige TWEE van die bogenoemde moet krediet kry.                              (8)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Religiestudies/V1                            6                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 3

 3.1       3.1.1     •   Dit was om te identifiseer hoe groot die globale aptyt vir 'n
                         uitgebreide bespreking van geloof op media-gebied is.
                     •   Dit was om wêreldwye mediadekking van godsdiens te
                         identifiseer.                                                         (2)

           3.1.2     •   Sy bedoel dat dekking van godsdienstige kwessies nie daarin
                         slaag om werklike godsdienstige kwessies aan te pak/te oorbrug
                         nie. In plaas daarvan fokus dit op sensasionalisme.
                     •   Mediadekking misluk om aandag te gee aan die behoeftes van
                         mense wat tot godsdienstig toegeneent (neig na) is nie.
                                                                                               (2)

           3.1.3     •   Daar is 'n groeiende gaping tussen die dekking van godsdiens
                         en die behoeftes van gelowiges.
                     •   Daar is 'n wêreldwye begeerte na beter dekking, begrip en
                         verteenwoordiging van geloofskwessies in die hoofstroommedia.
                     •   Wêreldwye digitale nuus is van *clickbait en omstredenheid
                         afhanklik.                                                            (6)

           3.1.4     •   Dit verwys na tradisionele vorme van massakommunikasie wat
                         'n groot gehoor bereik.                                               (2)

           3.1.5     •   Harde stories kry meer belangstelling by die publiek as sagte
                         stories.
                     •   Die mediabedryf is 'n winsgedrewe besigheid en harde stories is
                         meer winsgewend.
                     •   Die gebrek aan kennis en vertroudheid van joernaliste met
                         onderwerpmateriaal veroorsaak dat hulle kontroversiële/
                         omstrede stories verkies.
                     •   Daar is beperkte ekonomiese hulpbronne vir joernaliste
                         beskikbaar om godsdienstige kwessies te dek.
                     •   Joernaliste is bang om godsdiensdekking in 'n sekulêre
                         nuuskantoor 'reg' te kry.                                             (8)

           3.1.6     • Daar is min redaksionele steun vir verslaggewing oor
                       godsdienstige sake.
                     • Hulle moet 'n balans kry tussen die behaag/bevrediging van
                       redakteurs en die behaag/bevrediging van die godsdienstige
                       gemeenskap.
                     • Daar word net oor godsdiens verslag gedoen as dit winsgewend
                       is.
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Religiestudies/V1                            7                         DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

           3.1.7     • Negatiewe verslaggewing oor godsdiens lei tot paniek of
                       onnodige vrees onder die publiek.
                     • Voortdurende blootstelling aan omstrede en skandalige stories
                       kan die mate van angstigheid en depressie in die samelewing
                       verhoog.
                     • Negatiewe verslaggewing kan geloof en ingesteldheid/houding
                       teenoor godsdiens beïnvloed.
                     • Deur op omstredenheid te fokus, kan die media
                       samelewingsverdelings skep.
                     • Godsdiens kan ondersteuning en vertroue deur die samelewing
                       verloor.
                     • Voortdurende blootstelling aan skandale of ontstellende nuus
                       kan die samelewing ongevoelig maak en dit kan hulle meer
                       verdraagsaam teenoor skandale maak.
                     • Negatiewe verslaggewing oor godsdiens kan 'n pessimistiese of
                       angstige wêreldbeskouing van godsdiens skep.
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                      (8)

 3.2       VOORDELE
           • Wanneer godsdienstige organisasies sosiale media gebruik, help dit die
             organisasie om 'n groter gehoor te bereik.
           • Dit is 'n bekostigbare en doeltreffende bemarking- en promosiestrategie vir
             die organisasie.
           • Die organisasie kan plasings deur die publiek monitor en ooreenkomstig
             reageer.
           NADELE
           • Die organisasie kan te staan kom voor uitdagings soos die verspreiding van
             waninligting, skending van privaatheid en probleme om geloofwaardigheid
             te behou.
           • Negatiewe publisiteit kan die organisasie se reputasie skaad.
           • Dit kan sosiale ontwrigting in godsdienstige gemeenskappe veroorsaak
             aangesien verskillende menings en perspektiewe teenstrydig kan wees.
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                (8)

 3.3       • Dit sal help as 'n godsdiens sterk beleide en prosedures het wat riglyne
             verskaf oor hoe daar opgetree (gedrag) moet word.
           • 'n Woordvoerder moet aangestel word wat kennis van die media het en wat
             weet hoe om die media te hanteer.
           • Lidmate van die godsdiens moet mediaprotokol ken en volg.
           • Godsdienste moet konfrontasie vermy en bewus wees dat daar gewoonlik
             verskillende kante van 'n saak is, 'Joune, myne en die waarheid'.
           • 'n Oop en objektiewe benadering is beter as 'n woedende en aanvallende
             reaksie.
           • Godsdienste kan konfronteer waar hulle voel dat hulle te na gekom is.
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                (8)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Religiestudies/V1                             8                           DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 4

 4.1       •   Birma                                                                             (2)

 4.2       •   Hulle het godsdiens uitgebuit om gewildheid te verkry.
           •   Die militêre regering wou die saak van Boeddhisme as die enigste
               godsdiens in Mianmar bevorder.
           •   Hulle sou ondersteuning by die Boeddhistiese priesters kry.
           •   Boeddhistiese monnike sou hulle invloed gebruik om ondersteuning vir die
               militêre regering te vergroot.
           •   Hulle het die Rohingya as 'n 'gesamentlike vyand' geïnkrimineer en hulleself
               as kampvegters van Boeddhisme uitgebeeld.                                         (8)

 4.3       •   Dit is die uitdrywing of doodmaak van 'n ras of godsdiensgroep om 'n nuwe
               gemeenskap te vorm.
           •   Dit is 'n stelselmatige verwydering van 'n ras of godsdiensgroep.
           •   Dit is om 'n sekere etniese groep burgerskap te ontsê, of die reg tot
               burgerskap in hulle geboorteland.                                                 (4)

 4.4       • Dit is tot 'n groot mate 'n godsdienstige konflik.
           • Dit is omdat Boeddhisme deur die militêre regering gebruik is om hulle
             regmatigheid te versterk.
           • Mianmar is 'n Boeddhistiese land met Rohingya-Moslems as 'n
             minderheidsgroep.
           • Boeddhistiese monnike het teen die Rohingya-mense gedraai en blokkeer
             humanitêre hulp en doen 'n beroep op sosiale en politieke uitsluiting.
           • 'n Boeddhistiese aktivistegroep wat bestaan uit monnike en leke, stook die
             geweld op.
           • Die internasionale media stem saam dat die Rohingya as 'n Moslem-
             minderheid onder godsdienstige vervolging gebuk gaan deur die toedoen
             van die Boeddhistiese meerderheid.
                                                    OF
           • Godsdiens dra in 'n mindere mate by.
           • Dit is ook 'n politieke en etniese konflik.
           • Die regering het teen ander groepe soos Kokang en Panthay
             gediskrimineer.
           • Die Rohingya was vir generasies geduldig, maar die vervolging het eers met
             die militêre regering begin.
           • Dit is duidelik omdat die militêre regering Rohingya-burgerskap geweier het.
           • Boeddhisme leer verdraagsaamheid. Die politieke veranderinge het die
             konflik veroorsaak.
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                  (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Religiestudies/V1                             9                          DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 4.5       • Ingryping deur internasionale gemeenskappe is noodsaaklik om
             menseregte te eerbiedig.
           • Internasionale organisasies kan enige menseregteskendings beter blootlê,
             waar plaaslike organisasies dalk vergelding van die militêre regering kan
             vrees.
           • Hierdie konflik het gelei tot die vervolging en ontworteling van minderheids-
             godsdienstige groepe wat fundamentele menseregte skend. Internasionale
             ingryping kan help om te verseker dat menseregte beskerm word.
           • Internasionale ingryping kan help om vrede en stabiliteit te bevorder
             aangesien hierdie konflik verreikende gevolge gehad het, hele streke
             gedestabiliseer het en toestande vir verdere geweld geskep het.
           • Internasionale gemeenskappe het 'n morele en wetlike plig om in te gryp
             om die gruweldade te stop.
           • Die internasionale gemeenskap het toegang tot 'n groot aantal hulpbronne
             om die Rohingya-Moslems te help om hul lewens te herbou.
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                 (8)

 4.6       • Alle faksies (groepe) wat oorlog maak, moet ontwapen word.
           • Hulle moet 'n regering van nasionale eenheid (RNE) stig wat alle groepe
             van die samelewing moet insluit.
           • Grondwetlike beskerming vir almal.
           • Alle korrupsie en vooroordeel deur regeringsamptenare moet blootgestel en
             gestraf word.
           • Regsmiddele teen diskriminasie en haatspraak.
           • Die staat moet 'n sekulêre benadering aanneem en alle godsdienste ewe
             veel beskerm.
           • ’n Forum vir godsdienstige leierskap moet gestig word sodat alle
             godsdienste met die regering kan kommunikeer.
           • 'n Onafhanklike regstelsel moet gestig word.
           • Stigting van 'n Waarheids en Versoeningskommissie
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                 (10)

 4.7           •    JA

           • Die regering van Mianmar diskrimineer teen minderheidsgroepe in hulle
             land.
           • Daar is is menseregteskendings wat gepleeg word wat deur die militêre
             regering volgehou word.
           • Die regering moedig burgerlike onrus in die land aan deur 'n groep te
             ondersteun wat mense in minderheidsgroepe aanval en doodmaak.
           • Die regering het nie daarin geslaag om sommige van hulle burgers te
             beskerm en te erken nie.
           • Meer as 1 miljoen mense is ontwortel as gevolg van diskriminasie en
             vervolging en die regering het niks gedoen om te help nie.
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                 (8)
                                                                                                [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Religiestudies/V1                           10                           DBE/November 2025
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5
 5.1       5.1.1     •   Dit beteken dat mense in staat moet wees om verskillende
                         godsdienste en hulle oortuigings as geldig moet aanvaar en
                         verstaan.
                     •   Dit is die vermoë om geestelike waardes, oortuigings en
                         praktyke, wat anders as jou eie is, te waardeer.                       (2)
           5.1.2     •   Volgens die uittreksel het moderne menseregte in Europa begin
                         in reaksie op die konflik deur die Protestantse Hervorming en die
                         Katolieke Teenhervorming veroorsaak.
                     •   Menseregte is aangeneem as 'n grondslag vir vrede, lewe en
                         wette wat konvensionele godsdiens uitgesluit het.                      (4)
           5.1.3     • Die Hervorming het tot die vestiging van Protestantisme gelei, 'n
                       nuwe vertakking van die Christendom.
                     • Dit het tot verdeling van Westerse Christenskap gelei wat op
                       godsdienstige, politieke en sosiale strukture oor die hele Europa
                       en die wêreld in die algemeen 'n impak gehad het.
                     • Die Hervorming het die godsdienstige eenheid van Westerse
                       Christendom beëindig wat tot godsdienstige diversiteit en konflik
                       gelei het.
                     • Dit het ook gelei tot die opkoms van sekulêre wêreldbeskouings
                     LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry                        (4)
 5.2       VOORBEELDE:
           Vryheid van diskriminasie
           • Jy het 'n verantwoordelikheid om hierdie reg vir beide jouself en ander te
              handhaaf/onderhou.
           • Jy mag nie teen ander op die basis van ras, kleur, geslag, taal of politieke
              opinie diskrimineer nie.
           Die reg op onderwys/onderrig
           • Jy het die verantwoordelikheid om klasse by te woon.
           • Jy het die verantwoordelikheid om 'n hardwerkende leerder/student te wees
              wat die werk en studie doen wat vereis word.
           Die reg op 'n huwelik en gesin
           • Jy het die verantwoordelikheid om gesinslewe te ondersteun en te bevorder,
              veral jou eie.
           • Jy het die verantwoordelikheid om nie op enige wyse op te tree wat tot die
              opbreek van 'n gesin sal lei nie.
           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                 (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Religiestudies/V1                            11                         DBE/November 2025
                                      NSS – Nasienriglyne

 5.3       •   Godsdienstige organisasies kan werkswinkels hou om mense oor
               menseregte bewus te maak.
           •   Neem aktief deel aan aktiwiteite wat die skending van menseregte voorkom,
               bv. xenofobie.
           •   Hou intergodsdienstige konferensies om vryheid van aanbidding te
               bevorder.
           •   Beplan en organiseer aktiwiteite wat menseregteskending uitlig, bv. vroue-
               en kindermishandeling.
           •   Vorm forums wat as waghonde in gemeenskappe sal optree om te verseker
               dat geweld aan die relevante mense gerapporteer word.
           •   Werk saam met die media om menseregte te bevorder.
           •   Veroordeel dade van haatspraak, geweld en diskriminasie in die naam van
               godsdiens in die openbaar.
           •   Maak plekke van aanbidding toeganklik en verwelkomend vir almal.
           •   Daag tradisies uit wat menseregte skend, soos kinderhuwelike, vroulike
               genitale verminking of kaste-gebaseerde diskriminasie.

           LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                                 (10)

 5.4       5.4.1      Voorbeeld 1: Christenskap
                      • 'Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou hele
                        siel en met jou hele verstand.'
                      • Hierdie lering dien as die kernbeginsel om 'n regverdige lewe te
                        lei, wat liefde vir beide God en ander prioritiseer.
                      • 'Jy moet jou naaste liefhê soos jouself'.
                      • Dit is opgesom as die Goue Reël met die klem op vergifnis en
                        diens aan ander.
                      Voorbeeld 2: Afrika Tradisionele Godsdiens
                      • 'Die voorouers is die bewaarders van goedheid en moraliteit.'
                      • Mense moet streef na goeie handelinge, met sterk klem op
                        gemeenskapsharmonie.
                      • 'Umuntu ngumuntu ngabantu.'
                      • Hierdie lering lê klem op eenheid en onderlinge verbondenheid
                        van mense in die gemeenskap en moedig harmonie en respek
                        onder mekaar aan.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                      (8)
           5.4.2      Voorbeeld 1: Boeddhisme
                      • Boeddhisme onderrig die Agtvoudige Weg om Nirwana te
                        bekom.
                      • Die Agtvoudige Weg moedig almal aan om vir geestelike
                        vervulling te werk, ongeag die spesifieke godsdiens. Dit is
                        godsdiensvryheid in praktyk.
                      • Boeddhisme verwerp nie ander godsdienste nie.
                      • Dit beteken dat onder alle godsdienste in die wêreld daar klein
                        verskille in hulle onderskeie leringe en praktyke is, dus word
                        godsdiensvryheid bevorder.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Religiestudies/V1                             12                           DBE/November 2025
                                       NSS – Nasienriglyne

                      Voorbeeld 2: Islam'
                      • Laat hy wat wil glo, so doen en laat hy wat nie wil glo nie, so
                        doen.'
                      • Dit moedig burgers aan om die reg op vryheid van denke en
                        uitdrukking uit te oefen.
                      • Die Koran sê: 'Daar is geen dwang in godsdiens nie.'
                      • Mense het vryheid van oortuiging omdat dit onmoontlik is om
                        mense te dwing om in iets te glo.
                      LET WEL: Ander relevante antwoorde moet krediet kry.                     (8)

 5.5       •   Die doel van die Heilige Kantoor was om te probeer om Katolieke
               oortuigings en praktyke suiwer te hou deur mense wat nie 'n ortodokse weg
               gevolg het nie, te vervolg.
           •   Die hof is deels gestig om te verseker dat bekeerlinge tot Katolisisme uit
               Judaïsme en Islam werklik so was.
           •   Indien daar 'n vermoede was dat 'n persoon nie werklik 'n Katoliek is nie, is
               hulle deur die Spaanse Inkwisisie verhoor.                                      (6)
                                                                                               [50]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:           100
                                                                      GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Religion Studies P1 Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2019-memo-afr/a563b831-4cc8-4251-8ff0-184fd8a7b530) — Religion Studies · Memo · 2019 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2018-final-memo-afr/c7adcc8c-1b2a-4cd6-a800-100b117f641c) — Religion Studies · Memo · 2018 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2017-memo-eng/8168575e-6b79-47ea-9db8-baedaebd0b1b) — Religion Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2017-memo-afr/3ac8557b-a6c9-4f40-bf52-2605b4feb967) — Religion Studies · Memo · 2017 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2016-memo-eng/15bfd7d2-a925-49f8-8575-cacd7038697a) — Religion Studies · Memo · 2016 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2015-memo-afr/b92eeeee-301a-4eb0-b2a3-23c9ac667189) — Religion Studies · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/1285d56b-137f-4fbe-9aec-e374523e79e3) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-eng/0c13dbdc-e322-43ed-aa01-f39578d31c9f) — QP · 2024 · Eng
- [Religion Studies P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-nov-2024-afr/bf4d1331-1edb-4473-8d95-f6dc04204194) — QP · 2024 · Afr
- [Religion Studies P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-nov-2024-afr/04aeabb0-cded-4bb3-bfbf-8ef272c469e6) — QP · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-qp-sept-2023-afrikaans/353fb867-5b39-442f-80a4-7cdafe333a1f) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
