# Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                    2020

                          TEGNIESE WISKUNDE

                                  VRAESTEL 1
                                     11091

TYD:        3 uur

PUNTE:      150

11 bladsye + 2 inligtingsblaaie

                                               b.o.

### Page 2

TEGNIESE WISKUNDE                                        2
                                                (Vraestel 1)                              11091/20

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.      Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.      Beantwoord AL die vrae.

3.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4.      Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde
        gebruik het, duidelik aan.

5.      Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

6.      Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
        tensy anders vermeld.

7.      Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.      Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                         b.o.

### Page 3

TEGNIESE WISKUNDE                      3
                                                  (Vraestel 1)                11091/20

VRAAG 1

1.1     Los op vir 𝑥:

        1.1.1        2( x + 3)(x −1) = 0                                                 (2)

        1.1.2        𝑥 + 7 = −3𝑥 2 met 𝑥 ∈ {𝐾𝑜𝑚𝑝𝑙𝑒𝑘𝑠𝑒 𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙𝑙𝑒}                           (5)

        1.1.3        x 2 + 3x − 4  0                                                    (3)

1.2     Los vir x en y gelyktydig op in die volgende vergelykings:

        3 y + x = 2 and y 2 + x = xy + y                                                 (5)

                                                 a − b  log a + log b
1.3     Toon aan dat a2 − 6ab + b2 = 0 , as log        =              .                (5)
                                                 2            2

1.4     Die formule om die brandpunt, f , van ŉ konvekse lens te bepaal is:

                                                   1 1 1
                                                    = +
                                                   f u v

        1.4.1        Maak v die onderwerp van die formule.                               (3)

        1.4.2        Bepaal vervolgens die waarde van v, as u = 6 en f = 5.               (2)
                                                                                         [25]

VRAAG 2

                     p
Gegee: 3x 2 = 2x −
                     4

2.1     Bereken die diskriminant in terme van p.                                         (3)

2.2     Vervolgens, bereken die waarde(s) van p as

        2.2.1         Die wortels rasionaal is.                                          (2)

        2.2.2         Die wortels nie-reëel is.                                          (2)
                                                                                         [7]

                                                                                          b.o.

### Page 4

TEGNIESE WISKUNDE                                  4
                                                   (Vraestel 1)                      11091/20

VRAAG 3

3.1     Trek 1011012 af van 1101012.                                                                  (2)

3.2     Los op vir x , sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

                           1
        3.2.1       3x =                                                                              (2)
                           27

                                                                5
        3.2.2       log( x + 2) + log( 3x −1) = 3 log 2 + log
                                                                4                                      (6)
                                                                                                      [10]

VRAAG 4

Die gegewe Argand-diagram toon die punt Z (−4, −3) . T is ŉ punt op die reële as met gestrekte hoek
TÔZ =  .

                                               y

                                                    •
                                                    T

                             Z(–4 ; –3)

4.1     Bereken:

        4.1.1       Die Modulus                                                                       (1)

        4.1.2       Die Argument                                                                      (3)

4.2     Druk Z uit in polêre vorm.                                                                    (2)

4.3     Los op vir p en q:

        3 p + 2qi = (4 − 5i) 2 + −121                                                                  (5)
                                                                                                      [11]

                                                                                                       b.o.

### Page 5

TEGNIESE WISKUNDE                                   5
                                              (Vraestel 1)                             11091/20

VRAAG 5
                                                               2
Bestudeer die volgende noukeurig as gegee word dat 𝑓 (𝑥) = 𝑥 + 1, met x < 0 en g (x) = 2.3x + 1

5.1     Skryf die assimptote van f neer.                                                          (2)

5.2     Bereken die x-afsnit(te) van f.                                                           (2)

5.3     Gee die waardeversameling van g.                                                          (2)

5.4     Bereken die y-afsnit van g.                                                               (2)

5.5     Gee die definisieversameling van g.                                                       (2)

5.6     Is die grafiek van g ŉ stygende of dalende funksie?                                       (1)

5.7     Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. Dui duidelik die assimptote en
        die afsnitte met die asse aan.                                                             (6)
                                                                                                  [17]

                                                                                                   b.o.

### Page 6

TEGNIESE WISKUNDE                               6
                                            (Vraestel 1)                       11091/20

VRAAG 6

Gegee: 𝑓(𝑥) = −𝑥 2 − 2𝑥 + 8 en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐. Beide f en g sny mekaar in die punt D (−2,5 ; 𝑡).
A(−4 ; 0) en B is die x-afsnitte van f. Die inklinasiehoek van die reguitlyn is 135°.

                                                y

                          D (–2,5 ; t)

 6.1   Bepaal die koördinate van C, die draaipunt van f.                                    (3)

 6.2   Vervolgens, druk f in die vorm 𝑓(𝑥) = 𝑎(𝑥 + 𝑝)2 + 𝑞.                                 (1)

 6.3   Bereken die waarde van t.                                                            (2)

 6.4   Bereken die vergelyking van g.                                                       (4)

 6.5   Bereken die koördinate van H, indien CE ewewydig is aan die y-as.                    (2)

 6.6   Skryf die lengte van EB neer.                                                        (3)
                                                                                           [15]

                                                                                             b.o.

### Page 7

TEGNIESE WISKUNDE                                     7
                                           (Vraestel 1)                             11091/20

VRAAG 7

7.1   Bereken hoe lank dit sal neem vir ŉ volgelaaide battery om sy spanning te verloor vanaf
      12,6 V tot by 4 V, as die battery 5% van sy spanning daagliks verloor.                     (4)

7.2   Die volgende advertensie het verskyn in een van die plaaslike koerante met die opsie om
      die kragopwekker te koop op ŉ huurkoop ooreenkoms.

      Prys: R6 000

      Deposito: R600

      Huurkoop ooreenkoms: Slegs 18 maande teen 9% p.j. enkelvoudige rente

      7.2.1       Bereken die maandelikse bedrag waarvoor die koper moet begroot om
                  hierdie kragopwekker te kan koop.                                              (4)

      7.2.2       Hoeveel rente sal die koper moet betaal oor die volle termyn van die lening?   (2)

7.3   Isaac het ŉ aanvanklike bedrag van R15 000 in ŉ rekening gedeponeer wat rente verdien
      teen 9,6% p.j. wat kwartaalliks saamgestel word. Ses maande na die eerste deposito
      onttrek hy R5 000 uit hierdie rekening. Twee jaar na die aanvanklike deposito deponeer
      hy ŉ verdere R3 500 in hierdie rekening. Hoeveel geld sal in die rekening wees drie jaar
      na sy eerste deposito.                                                                      (4)
                                                                                                 [14]

                                                                                                  b.o.

### Page 8

TEGNIESE WISKUNDE                                 8
                                            (Vraestel 1)                           11091/20

VRAAG 8

8.1   Gegee: f ( x) = −2 + 3x

      Bereken die afgeleide vir f, vanuit Eerste Beginsels.                                   (5)

8.2   Bereken:

                    𝑑𝑦        𝑥3 − 𝑥2 + 𝜋
      8.2.1            as 𝑦 =                                                                 (4)
                    𝑑𝑥             𝑥

                                          √𝑥    1
      8.2.2         𝑓 ′ (𝑥) as   𝑓(𝑥) =      −                                                (4)
                                           2   6𝑥 3

8.3   Bereken die gemiddelde spoed tussen die punte t = 2s en t = 5s indien die verhouding
      tussen die afstand (in meters) en die tyd (in sekondes) gegee word as

      s(t ) = 3t 2 − 4t − 6.                                                                   (4)
                                                                                              [17]

                                                                                               b.o.

### Page 9

TEGNIESE WISKUNDE                                    9
                                                (Vraestel 1)                        11091/20

VRAAG 9

Die skets hieronder toon die grafiek van f ( x) = x 3 + 5x 2 − 8x − 12.

Die punt A is ŉ lokale maksimum en die punt B is ŉ lokale minimum, terwyl C die y-afsnit van f is.

9.1     Bereken die koördinate van C.                                                                (2)

9.2     Bereken die koördinate van die draaipunte A en B.                                            (6)

9.3     Bereken die waarde(s) van x waarvoor f stygend is soos wat die waarde van x toeneem.         (2)

9.4     As h( x) = f ' ( x), bereken die waarde(s) van x waarvoor h(x)  0.                          (2)

9.5     Bereken die vergelyking van die raaklyn aan f by C.                                       (4)
                                                                                                 [16]

                                                                                                      b.o.

### Page 10

TEGNIESE WISKUNDE                                  10
                                              (Vraestel 1)                            11091/20

VRAAG 10

ŉ Wiel se rotasie deur ŉ hoek van  radiale in ŉ sekere tyd, in sekondes, word gegee as
 (t ) = 256t − 24t 2 .

10.1      Bereken die hoeksnelheid na 3 sekondes.                                                (4)

10.2      Bereken die hoekversnelling na 3 sekondes as:

           ' (t ) = −48t + 256                                                                  (2)
                                                                                                 [6]

                                                                                                  b.o.

### Page 11

TEGNIESE WISKUNDE                                   11
                                                (Vraestel 1)                         11091/20

VRAAG 11

11.1 Gebruik die reëls van integrasie en bereken die volgende:

      11.1.1                                  7
                              ∫ (2𝑥 3 − 3𝑥 2 − ) 𝑑𝑥
                                              𝑥                                                      (4)

      11.1.2                         3
                              ∫ (3𝑥 + ) 𝑑𝑥
                                     𝜋                                                               (3)

11.2 Die onderstaande diagram toon die ingekleurde area vir die funksie gedefinieer deur:
       f ( x) = x 3 − 6 x 2 + 11x − 6.

      Bereken die oppervlakte van die ingekleurde area wat deur die grafiek f en die x-as begrens
      word tussen x = 2 en x = 3.                                                                    (5)
                                                                                                    [12]

                                                                                      TOTAAL:       150

                                                  EINDE

### Page 12

TEGNIESE WISKUNDE                                           12
                                                    (Vraestel 1)                                     11091/20

                                    INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

   − b  b 2 − 4ac                                b                       4ac − b2
x=                                            x=−                      y=
         2a                                       2a                        4a
𝑎 𝑥 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔𝑎 𝑏 ,              𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 and 𝑏 > 0

A = P(1 + ni)              A = P(1 − ni)           A = P(1 − i) n                A = P(1 + i) n
                  m
        im 
ieff = 1 +  − 1
          m 
       

               f ( x + h) − f ( x )
f / ( x ) = lim
           h→0          h

           xn +1
 x dx =         +C       , n  −1
   n
           n +1

  1                                                                                     𝑎𝑥
∫ 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛( 𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0                                              ∫ 𝑎 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛 𝑎 + 𝐶, 𝑎 > 0

                                                      x + x2 y1 + y2 
d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2                 M  1     ;        
                                                      2         2 
                                                                    y 2 − y1
y = mx + c                 y − y1 = m( x − x1 )             m=                           m = tan 
                                                                    x 2 − x1

x2 y2
  + =1
a2 b2
                a     b     c
In ABC:           =     =                                 a 2 = b2 + c 2 − 2bc. cosA
              sin A sin B sin C
                                1
oppervlakte van ΔABC = 2 𝑎𝑏 ⋅ sin C

sin2 θ + cos2 θ = 1                      1 + tan2 θ = sec 2 θ                  cot 2 θ + 1 = cosec 2 𝜃

### Page 13

TEGNIESE WISKUNDE                                   13
                                                 (Vraestel 1)                             11091/20

𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°

Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 3600 𝑛                 waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = 𝜈 = 𝜋𝐷𝑛                waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

s = r       waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                             𝑟𝑠       𝑟 2𝜃
Oppervlak van ʼn sektor =         =              waar r = radius, s = booglengte en
                             2         2
                                                      = sentrale hoek in radiale

4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0                waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
                                 x = lengte van ʼn koord

        o +o                              
AT = a  1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on−1          waar a = gelyke dele, oi = 𝑖 𝑑𝑒 ordinaat en
        2                                 
                                                          n = aantal ordinate

                                                     OF

AT = a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn ) waar a = gelyke dele, m1 = o1 + o2 en
                                                                   2
                                                           n = aantal ordinate

## Related documents

- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
