# Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2023-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/517336ed-b8f4-4ce2-bd5e-42b05590cc64
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2023-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/517336ed-b8f4-4ce2-bd5e-42b05590cc64)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                       2023
                        11091

           TEGNIESE WISKUNDE

                  (VRAESTEL 1)

                                                 TYD:          3 uur

                                                 PUNTE: 150

   9 bladsye + ŉ 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie

                                                                       b.o.

### Page 2

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                             2
                                                    (VRAESTEL 1)                11091/23

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik is.

4.   Beantwoord VRAAG 4.2 en 5.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat voorsien is. Kram
     asseblief hierdie ANTWOORDBLAAIE vas op die VOORSTE BLADSY van jou
     ANTWOORDBOEK.

5.   Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
     antwoorde te bepaal.

6.   Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

7.   Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
     gebruik, tensy anders vermeld.

8.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                    3
                                                          (VRAESTEL 1)                   11091/23

VRAAG 1

1.1   Gegee: 𝑓 𝑥         𝑥       3 en 𝑔 𝑥    𝑥    16𝑥

      Los op vir 𝑥 indien:

      1.1.1    𝑓 𝑥       2                                                                              (2)

      1.1.2    𝑔 𝑥       0                                                                              (4)

      1.1.3    𝑓 𝑥       𝑥 (korrek tot EEN desimale plek)                                               (4)

      1.1.4     3    𝑥       𝑥       5                                                                  (4)

1.2   Los op vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig indien 2          16    0 en 𝑦   𝑥       4𝑥    4.                    (6)

1.3   Druk beide die 𝑥           en 𝑦 waardes in VRAAG 1.2 uit (positiewe waardes) as binệre
      getalle.                                                                                          (2)

1.4   Kinetiese energie is die energie wat ŉ voorwerp het as gevolg van beweging.

              1
      𝐾𝐸        𝑚𝑣
              2

      𝑚 = massa (gemeet in kg)
      𝑣 = snelheid (gemeet in m/s)
      𝐾𝐸 = Kinetiese Energie (gemeet in J)

      1.4.1    Skryf die formule uit met 𝑣 as die onderwerp van die formule.                            (3)

      1.4.2    Bepaal die snelheid van ŉ vrou van 55 kg wat hardloop, en haar kinetiese energie
               is 411,675 J. Rond die antwoord af tot een desimale plek.                             (2)
                                                                                                    [27]

VRAAG 2

2.1    Sonder om die vergelyking op te los, bespreek die aard van die wortels van:

       3𝑥      5𝑥    1       0                                                                          (2)

2.2    Bepaal die waardes van 𝑘 waarvoor die vergelyking 𝑥              𝑘   2 𝑥    3𝑘   2 twee
       afsonderlike reële wortels het.                                                                  (5)
                                                                                                        [7]

                                                                                                        b.o.

### Page 4

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                          4
                                                 (VRAESTEL 1)                  11091/23

VRAAG 3

3.1   Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar. (Toon ALLE
      berekeninge.)

      3.1.1 3 log 20   log 4   log 2                                                          (4)

      3.1.2 2𝑖    3𝑖     4𝑖
                  5𝑖                                                                          (5)

      3.1.3 √75    √27
                 √48                                                                          (3)

3.2   Die Argand-diagram wys punt 𝑧    4; 2 en punt 𝑧 2; 3 .

      3.2.1 Bepaal die som van 𝑧 en 𝑧 .                                                       (2)

      3.2.2 Skryf die gekonjugeerde van die som bepaal in VRAAG 3.2.1 neer.                   (1)

      3.2.3 Skets beide die som en sy gekonjugeerde op dieselfde Argand-diagram.           (2)
                                                                                          [17]

                                                                                              b.o.

### Page 5

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                  5
                                                       (VRAESTEL 1)                    11091/23

VRAAG 4

Die skets hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur:

𝑓 𝑥          𝑥      7𝑥   7, 𝑔 𝑥     2 𝑥   2     3 en ℎ 𝑥     𝑚𝑥        𝑘

            Die y-afsnit van 𝑔 is (0; 5).
            C en D is die draaipunte van f en 𝑔 onderskeidelik.
            Die punt E is die punt van kruising van 𝑔 en ℎ.

4.1       Bepaal:

          4.1.1 Die lengte van EF                                                                  (2)

          4.1.2 Die koördinate van C en D, die draaipunte van 𝑓 en 𝑔, onderskeidelik               (5)

          4.1.3 Die koördinate van Q as die koördinate van P       ;       is                      (3)

4.2       Gebruik die aangehegte ANTWOORDBLAD om die sketsgrafiek van ℎ 𝑥                  𝑞 te
          skets wat die afsnitte en asimptoot met die volgende voorwaardes aandui:

          𝑎 0
          𝑥   0
          𝑦   3
          ℎ 2   0                                                                                  (3)
                                                                                                  [13]

                                                                                                      b.o.

### Page 6

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                 6
                                                    (VRAESTEL 1)                    11091/23

VRAAG 5

Gegee: 𝑓 𝑥       4   4 en 𝑔 𝑥        √16    𝑥

5.1   Watter tipe grafiek is 𝑓?                                                                   (1)

5.2   Bereken:

      5.2.1 Die x-afsnit van 𝑓                                                                    (3)

      5.2.2 Die y-afsnit van 𝑓                                                                    (2)

5.3   Skryf die vergelyking van die asimptoot van 𝑓 neer.                                         (1)

5.4   Gebruik die aangehegte ANTWOORDBLAD om die grafieke van 𝑓 en 𝑔 op dieselfde
      assestelsel te skets. Dui AL die afsnitte met die asse en asimptote aan.                    (7)

5.5   Op jou skets in VRAAG 5.4, gebruik die letter “A” om aan te dui waar 𝑓 𝑥        𝑔 𝑥 .       (1)

5.6   Skryf die vergelyking van ℎ neer as 𝑓 5 eenhede opgeskuif word.                             (1)

5.7   Skryf die waardeversameling van 𝑔 neer.                                                     (2)
                                                                                                 [18]

VRAAG 6

6.1   Die nominale rentekoers wat op ŉ belegging gehef word, is 7,2% p.j. halfjaarliks
      saamgestel. Bereken die jaarlikse effektiewe rentekoers wat per jaar gehef word.            (4)

6.2   Gomolemo koop ŉ selfoon by Dikhudu wat R 3 400 kos. Gomolemo is bereid om die
      selfoon oor ŉ tydperk van een jaar af te betaal.

      Dikhudu bereken wat hy van Gomolemo sou ontvang as hy rente teen 9,2% per jaar hef,
      daagliks saamgestel (gebruik 365 dae).

      6.2.1 Bereken hoeveel Gomolemo in totaal moet betaal (tot die naaste rand).                 (4)

      6.2.2 Het Dikhudu vir Gomolemo ŉ goeie aanbod gemaak? (Motiveer jou antwoord.)              (2)

6.3   Poppie het ŉ bedrag van R 20 000 vir 6 jaar belȇ. Sy verdien 12,5% rente per jaar,
      maandeliks saamgestel vir die eerste twee jaar.

      Die rentekoers het daarna verander na 9,8% per jaar, kwartaalliks saamgestel vir die res
      van die belegging.

      Bepaal die bedrag wat sy aan die einde van die tydperk sou gespaar het.                     (5)
                                                                                                 [15]

                                                                                                     b.o.

### Page 7

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                   7
                                                       (VRAESTEL 1)                  11091/23

VRAAG 7

7.1   Bepaal 𝑓′ 𝑥 deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien 𝑓 𝑥              5   3𝑥.                  (4)

7.2   Bepaal:

      7.2.1           𝑥    3𝑥 2
                lim                                                                                 (4)
                →         𝑥 2

      7.2.2           𝑥   1 𝑥     1      (druk jou antwoord met positiewe eksponente uit)           (4)

7.3   Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die kromme gedefinieer deur
      𝑔 𝑥     4𝑥 𝑥 by die punt waar 𝑥 3.                                                            (5)
                                                                                                   [17]

VRAAG 8

Die skets hieronder verteenwoordig die kromme van f gedefinieer deur
𝑓 𝑥     2𝑥     3𝑥     36𝑥 37.
A en B is die draaipunte van 𝑓 en C 1; 68 is ŉ punt op 𝑓.

                                      C (–1;68)
                                       ●

8.1   Bepaal EEN lineêre faktor van 𝑓 𝑥           2𝑥   3𝑥    36𝑥   37.                              (1)

8.2   Skryf die koördinate van D neer.                                                              (1)

8.3   Bepaal die koördinate van B, die lokale maksimum punt van f.                                  (5)

8.4   Vir watter waarde(s) van x is f ŉ dalende funksie?                                            (2)

8.5   Bewys dat die vergelyking van die raaklyn by C(–1; 68) gegee word deur 𝑦         24𝑥   44.    (3)
                                                                                                   [12]

                                                                                                       b.o.

### Page 8

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                 8
                                                    (VRAESTEL 1)                    11091/23

VRAAG 9

ŉ Badkamervenster is in die vorm van ŉ reghoek met ŉ halfsirkel aan die bokant. Die reghoek
het die volgende afmetings: Breedte 2𝑥 meter en lengte 𝑦 meter.

                             Die halfsirkel is van helder glas gemaak terwyl die reghoekige
                             deel van gekleurde glas gemaak is wat slegs die helfte soveel lig
                             per vierkante meter as die helder glas deurgee. Die totale omtrek
                             van die venster is vasgestel op 6 meter.

                             Die volgende formules kan gebruik word om jou te help om
                         𝑦   hierdie vraag te beantwoord:
                             Oppervlakte van reghoek   lengte breedte
                             Oppervlakte van sirkel 𝜋𝑟
                             Omtrek van reghoek 2 lengte breedte
                             Omtrek van sirkel    2 𝜋𝑟
           2𝑥

9.1   Toon aan dat die hoogte van die reghoek gegee word deur:

                    𝜋𝑟
      𝑦    3    𝑥                                                                                    (2)
                    2

9.2   Toon aan dat die hoeveelheid lig wat deur die venster deurgelaat word
      𝐿 𝑥      𝑥     3𝑥 is.                                                                          (5)

9.3   Bepaal die waardes van 𝑥 en 𝑦 (in terme van 𝜋) wanneer die lig wat deur die venster
      inkom, gemaksimeer word.                                                                       (3)

9.4   Vervolgens, bepaal die waarde van 𝑥 sodat die grootste moontlike hoeveelheid lig deur
      die venster inkom.                                                                          (2)
                                                                                                 [12]

                                                                                                     b.o.

### Page 9

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                              9
                                                    (VRAESTEL 1)                   11091/23

VRAAG 10

10.1   Bepaal:

       10.1.1
                  4     2   𝑑𝑥
                                                                                                  (3)

       10.1.2                     8
                   √𝑥       6𝑥      𝑑𝑥
                                  𝑥                                                               (4)

10.2   Die skets hieronder verteenwoordig die ingekleurde area wat begrens word deur die
       kromme van die funksie gedefinieer deur 𝑓 𝑥        𝑥    6𝑥 ; en die x-as tussen die
       punte waar 𝑥 1 en 𝑥 4.

Bewys dat die area van die ingekleurde gebied nie groter as 62 vierkante eenhede is nie.       (5)
                                                                                              [12]

                                                                                   TOTAAL:    150

                                               EINDE

### Page 10

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                                                            10
                                                                                      (VRAESTEL 1)                               11091/23

                                            INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

          𝑏       √𝑏         4𝑎𝑐                                              𝑏                                            4𝑎𝑐 𝑏
𝑥                                                                  𝑥                                                   𝑦
                   2𝑎                                                        2𝑎                                               4𝑎

𝑎     𝑏⇔𝑥                  𝑙𝑜𝑔 𝑏,           𝑎       0, 𝑎      1 𝑒𝑛 𝑏         0

𝐴     𝑃 1             𝑛𝑖                    𝐴       𝑃 1       𝑛𝑖                 𝐴        𝑃 1          𝑖                   𝐴     𝑃 1   𝑖

                      𝑖
𝑖             1                   1
                      𝑚

                       𝑓 𝑥     ℎ           𝑓 𝑥
𝑓 𝑥           lim
                  →             ℎ

    𝑘𝑥 𝑑𝑥                         𝐶, 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ met 𝑛                    1 en 𝑘         0

     𝑑𝑥       𝑘𝑙𝑛𝑥           𝐶, 𝑥          0 en 𝑘 𝜖 ℝ ; 𝑘              0

    𝑘𝑎 𝑑𝑥                         𝐶, 𝑎          0;𝑎        1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘               0

                                                                                  𝑥       𝑥            𝑦       𝑦
𝑑         𝑥            𝑥           𝑦         𝑦                              𝑀                      ;
                                                                                      2                    2
                                                                                           𝑦           𝑦
𝑦     𝑚𝑥          𝑐                    𝑦        𝑦       𝑚 𝑥        𝑥              𝑚                                            𝑡𝑎𝑛𝜃    𝑚
                                                                                           𝑥           𝑥

𝑥     𝑦
                  1
𝑎     𝑏

In ∆ABC:                                                                    𝑎         𝑏        𝑐           2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴

                                                 1
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ∆ABC                               𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶
                                                 2

sin θ         cos θ           1                     1      tan θ           sec θ                           cot θ   1   cosec 𝜃

### Page 11

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                    11
                                                       (VRAESTEL 1)                     11091/23

𝜋𝑟𝑎𝑑       180°

Hoeksnelheid           𝜔        2𝜋𝑛               waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid           𝜔        360 𝑛             waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid         𝜈        𝜋𝐷𝑛               waar D = deursnee en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid         𝜈        ωr                waar 𝜔 = hoeksnelheid en 𝑟       radius

Booglengte         𝑠       𝑟𝜃                     waar r = radius en 𝜃   sentrale hoek in radiale

                                         𝑟𝑠
Oppervlakte van ŉ sektor                          waar r = radius, s = booglengte
                                         2

Oppervlakte van ŉ sektor                          waar r = radius en 𝜃   sentrale hoek in radiale

                                                  waar ℎ hoogte van segment,
4ℎ     4𝑑ℎ         𝑥       0                      𝑑    deursnee van die sirkel en
                                                  𝑥    lengte van die koord

𝐴      𝑎 𝑚         𝑚       𝑚         ⋯    𝑚       waar 𝑎   gelyke dele, 𝑚
                                                  𝑜    𝑛   ordinaat en 𝑛 aantal ordinate
                                                  OF

           𝑜       𝑜                              waar 𝑎 gelyke dele, 𝑜        𝑛     ordinaat en
𝐴      𝑎                   𝑜     𝑜       ⋯    𝑜
               2                                  𝑛 aantal ordinate

### Page 12

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                12
                                           (VRAESTEL 1)              11091/23

Kandidaat se naam: _________________________________________________________

VRAAG 4.2

### Page 13

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                13
                                           (VRAESTEL 1)              11091/23

Kandidaat se naam: _________________________________________________________

VRAAG 5.4

## Related documents

- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans-english/514ee9ac-c663-4a12-98a5-11a8324a8f69) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
