# Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2023-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0808f5fd-bcee-4283-8e1b-167a8fdca210
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2023-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/0808f5fd-bcee-4283-8e1b-167a8fdca210)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                             2023
                              11092

                 TEGNIESE WISKUNDE

                        (VRAESTEL 2)

                                                          TYD: 3 uur

                                                          PUNTE: 150

13 bladsye + ŉ 2 bladsye-inligtingsblad en ŉ 27 bladsy-antwoordboek

                                                                       b.o.

### Page 2

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                2
                                                   (VRAESTEL 2)                   11092/23

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDBOEK wat verskaf word.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal,
      duidelik aan.

5.    Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.    Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
      tensy anders vermeld.

7.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                     b.o.

### Page 3

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                  3
                                                     (VRAESTEL 2)                    11092/23

VRAAG 1

Die diagram hieronder toon ∆ABC met hoekpunte A(–3; –4); B(1; 3) en C(3; –1). Lyn AB sny
die x-as by punt D en 𝜃 is die hellingshoek van lyn BC.

                                           O

1.1   Bereken die lengte van lyn AB. (korrek tot TWEE desimale plekke)                                (3)

1.2   Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AC.                                             (2)

1.3   Bereken die koördinate van D.                                                                   (4)

1.4   Bereken die grootte van 𝜃, korrek tot twee desimale plekke, as die helling van BC – 2 is.       (2)

1.5   As die vergelyking van die reguitlyn BC gegee word deur y = –2x + 5, bereken die
      moontlike x-koördinate van S, as S ŉ punt op BC is en OS = √5 eenhede. O is by die
      oorsprong.                                                                                   (4)
                                                                                                  [15]

                                                                                                      b.o.

### Page 4

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                              4
                                                     (VRAESTEL 2)                11092/23

VRAAG 2

2.1   In die diagram hieronder word punt P(–3; –4) en Q(4; –3) met raaklyn PR en QR vanaf R
      geskets na die sirkel met middelpunt O(0; 0).

                                                              Q(4; –3)

                            P(–3; –4)

      2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel.                                                (2)

      2.1.2 Toon aan dat die vergelyking van raaklyn PR 3x + 4y = 25 is.                          (3)

      2.1.3 Bepaal vervolgens die koördinate van R indien die vergelyking van raaklyn
            RQ 4x – 3y = 25 is.                                                                   (5)

2.2   Skets die grafiek gedefinieer deur:

      𝑥    𝑦
                  1
      49   25

      Toon duidelik ALLE afsnitte met die asse.                                                (3)
                                                                                              [13]

                                                                                                  b.o.

### Page 5

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                 5
                                                       (VRAESTEL 2)                   11092/23

VRAAG 3

3.1   Gegee: A = 40° en C = 50°. Sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, bepaal die waarde
      van die volgende:

      3.1.1 cos (A + C)                                                                              (1)

      3.1.2 cos 90° 2A C
             sin 180° 3C                                                                             (4)

3.2   Indien cos 36° = , bepaal, deur die gebruik maak van ŉ toepaslike diagram:

      3.2.1 Die waarde van x                                                                         (2)

      3.2.2 Bepaal vervolgens die waarde van die derde sy van die driehoek.                          (2)

3.3   Bepaal die numeriese waarde van sin        , sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.          (2)
                                                                                                 [11]

VRAAG 4

4.1   Voltooi die volgende identiteit: 1      𝑐𝑜𝑠 𝛽    …                                             (1)

4.2   Vereenvoudig, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, die volgende trigonometriese
      uitdrukking:

      tan 180°    𝛽 . sin 180°     𝛽
                                           𝑐𝑜𝑠 360°    β
                  𝑠𝑒𝑐𝛽                                                                               (7)

4.3   Toon dat 𝑐𝑜𝑠𝜃 1     𝑡𝑎𝑛 𝜃        𝑠𝑒𝑐𝜃                                                          (3)

4.4   Bepaal die waarde(s) van 𝑥 as 2 tan 𝑥      10°       3,464 en 𝑥 ∈ 0° ; 360° .               (4)
                                                                                                 [15]

                                                                                                     b.o.

### Page 6

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                 6
                                                     (VRAESTEL 2)                 11092/23

VRAAG 5

Gegee: 𝑓 𝑥     𝑠𝑖𝑛2𝑥 en 𝑔 𝑥           2𝑐𝑜𝑠𝑥 vir 0°   𝑥   360°.

5.1   Teken ŉ sketsgrafiek van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat in die
      ANTWOORDBOEK verskaf word. Dui duidelik AL die draaipunte, eindpunte en afsnitte
      met die asse aan.                                                                              (6)

5.2   Skryf neer die periode van 𝑓.                                                                  (1)

5.3   Gebruik die grafiek in VRAAG 5.1 en bereken die waarde(s) van 𝑥 waarvoor
      𝑠𝑖𝑛2𝑥 2𝑐𝑜𝑠𝑥 0.                                                                                 (2)

5.4   Skryf die waardeversameling van g neer.                                                     (2)
                                                                                                 [11]

VRAAG 6

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. AB = 6 eenhede, AC = 7 eenhede en
BC = 8 eenhede.

6.1   Toon, deur gebruik te maak van toepaslike berekeninge, dat BAC = 75,5°.                        (4)

6.2   Bepaal, met ŉ rede, die grootte van BOC.                                                       (2)

6.3   Bereken die deursnee van die sirkel. (korrek tot TWEE desimale plekke)                         (4)

6.4   Bereken die oppervlakte van ∆BOC. (korrek tot EEN desimale plek)                            (2)
                                                                                                 [12]

                                                                                                     b.o.

### Page 7

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                7
                                                       (VRAESTEL 2)                  11092/23

VRAAG 7

7.1   Voltooi die volgende stelling:

      Die hoek wat gevorm word tussen die raaklyn aan ŉ sirkel en ŉ koord wat vanuit die
      raakpunt getrek word, is gelyk aan …                                                          (1)

7.2   In die diagram hieronder is A, B, C, E en F punte op die omtrek van die sirkel met
      middelpunt O. Raaklyne ED en CD word geskets waar hul onderskeidelik deur E en C
      gaan en albei ontmoet by punt D. OEC = 35°.

      7.2.1   Waarom is C        E ?                                                                (1)

      7.2.2   Bepaal, met redes, drie ander hoeke in die diagram wat gelyk is aan 35°.              (3)

      7.2.3   Bepaal, met redes, die grootte van C .                                                (3)

      7.2.4   Wat is die verwantskap tussen EOC en CBO?                                          (2)
                                                                                                [10]

                                                                                                    b.o.

### Page 8

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                8
                                                     (VRAESTEL 2)                  11092/23

VRAAG 8

8.1   Voltooi die volgende stelling:

      As twee driehoeke gelykhoekig is, is hulle … sye in verhouding (en is die driehoeke dus
      gelykvormig).                                                                                 (1)

8.2   In ∆ABC hieronder, is D, E en F punte op AB, AC en BC onderskeidelik.

      DE ∥ BC en EF ∥ AB.

      AE = 12 eenhede                  EC = 8 eenhede

      CF = 4 eenhede                   BF = r

      DA = t                           EF = 15 eenhede

      8.2.1    Bereken, met redes, die numeriese waarde van r.                                      (3)

      8.2.2    Watter tipe vierhoek is BDEF? Gee ŉ rede vir die antwoord.                           (2)

      8.2.3    Bereken vervolgens, met redes, die numeriese waarde van t.                           (3)

      8.2.4    Toon vervolgens, met behulp van toepaslike berekeninge, dat ∆ADE ||| ∆EFC.        (4)
                                                                                                [13]

                                                                                                    b.o.

### Page 9

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                             9
                                                  (VRAESTEL 2)                    11092/23

VRAAG 9

In die diagram hieronder is QX = 5 eenhede, XS = 25 eenhede, QR = 15 eenhede en
RY = 4√5 eenhede. RQS = 90° en XYS = 90°.

9.1   9.1.1   Bewys dat ∆SYX|||∆SQR.                                                             (4)

      9.1.2   Voltooi die volgende:

              SY   SQ
              SX   …                                                                             (1)

      9.1.3   Bepaal vervolgens die numeriese waarde van SY. (korrek tot TWEE desimale
              plekke)                                                                            (4)

9.2   Indien XY    5√5 eenhede, bepaal die:

      9.2.1   Oppervlak ∆SYX
              Oppervlak ∆SQR                                                                     (3)

      9.2.2   Oppervlakte van vierhoek QRYX                                                   (3)
                                                                                             [15]

                                                                                                 b.o.

### Page 10

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                10
                                                     (VRAESTEL 2)                    11092/23

VRAAG 10

In die prentjie hieronder, aan die linkerkant van die raam, is ŉ sirkelvormige snymasjien
wat ŉ lem het wat teen 11 000 omwentelinge per minuut roteer.

Langs die prent is ŉ diagram, nie volgens skaal geteken nie, met sirkel O met ŉ radius van
16 cm en ŉ middelhoek AOC = 120°.

Punte A, B en C is op die sirkel. Stippellyn AC is ŉ koord wat die sirkel in twee segmente
verdeel.

Bereken die volgende:

10.1 Die rotasiefrekwensie van die lem in omwenteling per sekonde                                (1)

10.2 Die omtreksnelheid van die lem in meter per sekonde                                         (3)

10.3 Die hoeksnelheid van die lem in radiale per sekonde                                         (3)

10.4 Die hoogte van die klein segment                                                            (3)

10.5 Die lengte van koord AC                                                                     (3)
                                                                                                [13]

                                                                                                     b.o.

### Page 11

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                        11
                                                      (VRAESTEL 2)                     11092/23

VRAAG 11

Die prentjie hieronder toon ŉ stuk vlekvrye staalpyp wat in die uitlaatstelsel van ŉ voertuig gebruik
word. Hierdie een het ŉ 80° buiging. Die diagram aan die regterkant toon die sirkelvorm waar MSN
die buiging van die prentjie aan die linkerkant voorstel. In die diagram, radii 𝑟 = 7 cm (OM) en
𝑟 = 3 cm (OT). Hulle verteenwoordig die binne- en buite diameter van die buiging. Punt M en N
is op die sirkel met booglengte S en middelpunt O.

11.1 Herlei 80° na radiale. (korrek tot EEN desimale plek)                                               (1)

11.2 Bereken die booglengte S met sentrale hoek 80°.                                                     (3)

11.3 Bereken die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte van die vlekvrye staalpyp wat deur
     die prentjie regs voorgestel word.                                                                  (4)
                                                                                                         [8]

                                                                                                             b.o.

### Page 12

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                     12
                                                        (VRAESTEL 2)                      11092/23

VRAAG 12

12.1   ŉ Kunsstudent maak ŉ kleibak wat 8 cm hoog is en ŉ radius het van 9 cm aan die bokant
       en 3 cm by die basis. Om die bak te maak, volg hy die instruksies hieronder wat deur ŉ
       Graad 11 Tegniese Wiskunde onderwyser aan hom gegee is.

       Stap 1: Bou ŉ hol keël met ŉ skuins hoogte van 15 cm en ŉ radius van 9 cm.

       Stap 2: Op hoogte 𝑦, sny die keël en bou ŉ soliede basis vir die bak met ŉ radius van
               3 cm.

                                       9 cm                             r

                                8 cm                          H

                                       3 cm                                 l

                                   y

       Die volgende formule kan gebruik word om hierdie vraag te beantwoord:

       Geslote keël

             1
       𝑉       𝜋𝑟     𝐻
             3
       TSA           omtrek van die basis     skuins hoogte       oppervlakte van basis
               1
       TSA       2𝜋𝑟       𝑙   𝜋𝑟
               2
       TSA     𝜋rl     𝜋r waar 𝑙       skuins hoogte
       Oop keël
       𝑉      𝜋𝑟      H

               1
       TSA        omtrek van die basis         skuins hoogte
               2
               1
       TSA       2𝜋𝑟   𝑙
               2
       TSA     𝜋𝑟l waar 𝑙 = skuins hoogte

                                                                                                          b.o.

### Page 13

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                              13
                                                    (VRAESTEL 2)                  11092/23

       12.1.1   Bereken y, die hoogte waarop die keël gesny moet word.                         (3)

       12.1.2   Bepaal vervolgens die volume van die bak as y = 4 cm. Gebruik 𝜋 = 3,14.        (3)

       12.1.3   Die kunsstudent wil die buiteoppervlak van die bak met emaljeverf verf. Die
                verf kan in 100 ml blikkies gekoop word. As een blikkie 90 cm2 dek, hoeveel
                blikkies sal hy moet koop?                                                     (5)

12.2   Die prent hieronder wys verf wat op ŉ muur gemors is.

       Hieronder is ŉ skets wat die area voorstel wat deur die verf bedek word.

          5m             5m          5m            5m          5m           5m

          7,4 m       6,9 m        5,6 m        7,8 m        6,7 m        7,4 m      8,1 m

       Gebruik die middelordinaatreël om die oppervlakte van die verf wat gemors het, te
       bereken.                                                                                (3)
                                                                                              [14]

                                                                                   TOTAAL:    150

                                               EINDE

### Page 14

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                                                                    14
                                                                                        (VRAESTEL 2)                                     11092/23

                                                INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

                             √                                                  𝑏                                          4𝑎𝑐 𝑏
                𝑥                                                      𝑥                                           𝑦
                                                                               2𝑎                                             4𝑎

𝑎       𝑏⇔𝑥                  𝑙𝑜𝑔 𝑏,                                           𝑎         0, 𝑎       1 𝑒𝑛 𝑏          0

    𝐴       𝑃 1            𝑛𝑖                   𝐴       𝑃 1       𝑛𝑖                𝐴        𝑃 1       𝑖                   𝐴       𝑃 1   𝑖

                         𝑖
𝑖               1                      1
                         𝑚
                         𝑓 𝑥       ℎ           𝑓 𝑥
𝑓 𝑥             lim
                    →               ℎ

    𝑘𝑥 𝑑𝑥                             𝐶, 𝑛, 𝑘 ∈ ℝ met 𝑛                    1 en 𝑘        0

     𝑑𝑥             𝑘𝑙𝑛𝑥         𝐶, 𝑥          0 en 𝑘𝜖ℝ ; 𝑘            0

    𝑘𝑎 𝑑𝑥                             𝐶, 𝑎          0;𝑎       1 en 𝑘, 𝑎 ∈ ℝ ; 𝑘                0

                                                                                                       𝑥       𝑥       𝑦       𝑦
            𝑑            𝑥         𝑥                𝑦     𝑦                                        𝑀               ;
                                                                                                           2               2
                                                                                               𝑦       𝑦
        𝑦           𝑚𝑥       𝑐             𝑦     𝑦        𝑚 𝑥          𝑥            𝑚                                          𝑡𝑎𝑛𝜃      𝑚
                                                                                               𝑥       𝑥

𝑥       𝑦
                     1
𝑎       𝑏

In ∆ABC:                                                                                     𝑎         𝑏       𝑐       2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴

                                                    1
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 ∆ABC                                  𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶
                                                    2

sin θ           cos θ             1                           1    tan θ          sec θ                cot θ           1       cosec 𝜃

### Page 15

TEGNIESE WISKUNDE
                                                                                                          15
                                                            (VRAESTEL 2)                      11092/23

𝜋𝑟𝑎𝑑       180°

Hoeksnelheid           𝜔        2𝜋𝑛                 waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid           𝜔        360 𝑛               waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid         𝜈        𝜋𝐷𝑛                 waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid         𝜈        ωr                  waar 𝜔 = hoeksnelheid en 𝑟       radius

Booglengte         𝑠       𝑟𝜃                       waar r = radius en 𝜃   sentrale hoek in radiale

                                      𝑟𝑠
Oppervlakte van sektor                              waar r = radius, s = booglengte
                                      2

                                          𝑟 𝜃
𝑂𝑝𝑝𝑒𝑟𝑣𝑙𝑎𝑘𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑠𝑒𝑘𝑡𝑜𝑟                              waar r = radius en 𝜃   sentrale hoek in radiale
                                           2

4ℎ     4𝑑ℎ        𝑥        0                        waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                                    en x = lengte van koord

𝐴      𝑎 𝑚         𝑚        𝑚         ⋯    𝑚        waar a = gelyke dele, 𝑚
                                                    𝑜    𝑛 ordinaat en n = aantal ordinate
                                                       OF

           𝑜       𝑜                                waar a = gelyke dele, 𝑜      𝑛    ordinaat en n= aantal
𝐴      𝑎                   𝑜      𝑜        ⋯    𝑜
               2                                    ordinate

## Related documents

- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [TECH MATHS P2 MEMO JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-june-2023-afrikaans-english/8fb4241f-2e03-413c-8367-8e8e5cecc687) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2023-afrikaans-english/120c2552-197e-40ac-8eb4-460d2eaab01e) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Tech MATH P2 (English and Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-english-and-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [Tech MATH P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
