# Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 28 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 28

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/673174da-3296-4dd9-b0ed-c262fb1d1c63)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 28 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                          2025
                                             11092

                                  TEGNIESE WISKUNDE
                                     (VRAESTEL 2)

SKOOL:
VAN:
NAAM:
DATUM:                2       0          2   5       -        M    M    -    D   D
                        NASIENER                                   MODERATOR
                               NASIENER                                  MODERATOR
 VRAAG              PUNTE                                    PUNTE
                                PARAAF                                     PARAAF
       1        0                                        0
       2        0                                        0
       3        0                                        0
       4        0                                        0
       5        0                                        0
       6        0                                        0
       7        0                                        0
       8        0                                        0
       9        0                                        0
     10         0                                        0
     11         0                                        0
     12         0                                        0
                                         TOTAAL

 TYD: 3 uur

 PUNTE: 150

25 bladsye + ŉ 2-bladsy-inligtingsblad

                                                                                     b.o.

### Page 2

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                    11092/25          2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae.

2.     Beantwoord ALLE vrae in die ruimtes wat verskaf is.

3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal,
       duidelik aan.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en
       nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.     ŉ INLIGTINGSBLAD van 2 bladsye met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Geen vraestel mag deur die kandidaat gehou of uit die eksamenlokaal verwyder word nie.
       Vraestelle moet aan die einde van die eksamensessie aan die toesighouer terugbesorg word.

10.    Skryf antwoorde so duidelik as moontlik met swart/blou ink. MOENIE in die kantlyne skryf NIE.

11.    Dui die vrae wat jy beantwoord het, op die voorblad van die antwoordboek aan, waar die punte
       aangebring word, deur ŉ kringetjie te trek om die nommers van die vrae wat jy beantwoord het.

12.    Trek ŉ netjiese lyn deur enige werk/rofwerk wat NIE nagesien moet word NIE.

13.    Ingeval jy die bykomende ruimte wat verskaf is, gebruik:

       13.1 Skryf die vraagnommer neer.
       13.2 Laat ŉ lyn oop en trek ŉ lyn ná jou antwoord.

14.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                       b.o.

### Page 3

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)   11092/25   3

HOU DIE BLADSY OOP.

                                                   b.o.

### Page 4

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                  11092/25   4

VRAAG 1
In die diagram hieronder, word ∆ABC met hoekpunte A (2 ; 1); B (8 ; 5) en C (4 ; 8) gegee.
Punt M (𝑥 ; 𝑦) lê op die y-as sodanig dat MC // AB.

1.1    Bepaal die lengte van BC.

                                                                                                      (2)
1.2    Bepaal die gradiënt van AB.

                                                                                                      (2)

                                                                                                    b.o.

### Page 5

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)               11092/25   5

1.3   Bepaal die vergelyking van CM.

                                                                                             (3)
1.4   Bepaal die koördinate van M.

                                                                                             (2)
1.5   Bepaal die waarde van 𝑡 as E(𝑡 ; 6 ) ŉ punt op die reguitlyn CM is.

                                                                                            (3)
                                                                                           [12]

                                                                                           b.o.

### Page 6

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                    11092/25         6

VRAAG 2
2.1   In die onderstaande diagram, sny die sirkel met oorsprong as die middelpunt van die sirkel,
      die reguitlyn 𝑓 by die punte P(0 ; 5) en R. Die punt M(2 ; 4) is die middelpunt van PR, en 𝛼
      is die grootte van die skerphoek wat 𝑓 met die 𝑥-as vorm.

  2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel.

                                                                                                           (2)
  2.1.2 Skryf die koördinate van R neer.

                                                                                                           (3)
  2.1.3 Bewys, deur gebruik te maak van analitiese metodes, dat OM ⊥ PR.

                                                                                                           (4)

                                                                                                         b.o.

### Page 7

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                     11092/25   7

  2.1.4 Bepaal die grootte van 𝛼 korrek tot een desimale plek.

                                                                                                      (2)
2.2      Skets die volgende ellips en dui ALLE afsnitte met die asse duidelik aan.
         x2   y2
                1
         4    25

                                                                                                     (3)
                                                                                                    [14]

                                                                                                    b.o.

### Page 8

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                   11092/25   8

VRAAG 3
3.1   In die diagram hieronder, is OP = 17 eenhede en punt P(𝑚 ; − 4) word gegee.
         XOP = 𝜃

  3.1.1 Bepaal die waarde van 𝑚. (Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.)

                                                                                                  (3)
  3.1.2 Bepaal die waarde van 𝑠𝑒𝑐 𝜃 − 1, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

                                                                                                  (2)
  3.1.3 Bepaal die grootte van 𝜃.

                                                                                                  (4)

                                                                                                b.o.

### Page 9

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                  11092/25   9

3.2     Bepaal die waarde van cosec 2𝜋 − 𝜋 , korrek tot drie desimale plekke.

                                                                                                (3)
                                                                                               [12]
VRAAG 4
4.1   Voltooi: 1 − cos 𝜃 = …

                                                                                                 (1)
4.2     Vereenvoudig die volgende, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, tot ŉ numeriese
        waarde:

        sin(180° − 𝜃). cos(2𝜋 − 𝜃). tan (180° + 𝜃)
                 1 + cos𝜃. cos(180° − 𝜃)

                                                                                                 (7)

                                                                                               b.o.

### Page 10

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)              11092/25   10

4.3   Los op vir 𝑥: tan2𝑥 = sin 41, 3° + sin 153, 6°   vir 𝑥 ∈ [0 ; 90 ]

                                                                                            (4)
                                                                                           [12]

                                                                                           b.o.

### Page 11

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                     11092/25        11

VRAAG 5
Gegee: Die funksies gedefinieer deur 𝑓(𝑥) = sin2𝑥 en 𝑔(𝑥) = 2 cos𝑥 vir 𝑥 ∈ [0° ; 360° ].
5.1     Teken ŉ sketsgrafiek van f en g op dieselfde assestelsel. Dui duidelik AL die draaipunte en
        afsnitte met die asse aan.

                                                                                                             (6)
5.2     Skryf die periode van 𝑓 neer.

                                                                                                             (1)
5.3     Bepaal die waardeversameling van 𝑔.

                                                                                                             (2)
5.4    Gebruik die grafiek in VRAAG 5.1 om die waarde(s) neer te skryf van 𝑥 waarvoor:
 5.4.1 sin2𝑥 = 2cos𝑥

                                                                                                             (2)
 5.4.2 2cos𝑥 − sin2𝑥 = 2

                                                                                                            (2)
                                                                                                           [13]

                                                                                                           b.o.

### Page 12

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)               11092/25      12

VRAAG 6
6.1   Voltooi vir enige ∆ABC:
                                     1
        Oppervlakte van ∆ABC =         × 𝑎𝑐 × …
                                     2

                                                                                                   (1)
6.2                                        °        °             °
        In die diagram hieronder is E = 40 , EFH = 60 , GFH = 50 , EH = 40 mm en FG = HG = 𝑘.

  6.2.1 Bepaal die lengte van FH deur van ∆EHF gebruik te maak.

                                                                                                   (3)
  6.2.2 Bereken die grootte van G.

                                                                                                   (1)

                                                                                                 b.o.

### Page 13

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                    11092/25   13

6.2.3 Vervolgens, gebruik die kosinus-reël en toon dat HF = 2𝑘 (1 − cos 80° ).

                                                                                                   (2)
6.2.4 Vervolgens, bereken die waarde van 𝑘 korrek tot die naaste mm.

                                                                                                   (3)
6.2.5 Bepaal die oppervlakte van ∆HFG (korrek tot twee desimale plekke).

                                                                                                  (3)
                                                                                                 [13]

                                                                                                 b.o.

### Page 14

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                     11092/25   14

VRAAG 7
7.1   Vul die ontbrekende woord(e) in die volgende stelling in:
         Die raaklyn aan ŉ sirkel is ... op die radius by die kontakpunt

                                                                                                        (1)
7.2      In die diagram hieronder, is K, L, N en P punte op die sirkel met middelpunt O.
         LM is ŉ raaklyn aan die sirkel.
         LM is ewewydig aan KN.
         MNP is ŉ reguitlyn wat die sirkel by N en P sny.
         LMN = 26° en KOL = 134°.

         Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
  7.2.1 K

                                                                                                        (3)
  7.2.2 N

                                                                                                        (2)
  7.2.3 L

                                                                                                        (4)

                                                                                                      b.o.

### Page 15

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                       11092/25   15

  7.2.4 N

                                                                                                       (2)
                                                                                                      [12]
VRAAG 8
8.1   Voltooi die volgende:
        Twee raaklyne wat vanaf dieselfde punt buite die sirkel na ŉ sirkel getrek word, is …

                                                                                                        (1)
8.2     In die diagram hieronder is P, Q, R, en S punte op die sirkel met middelpunt O.
        RP is ŉ middellyn.
        PT en ST is raaklyne aan die sirkel by P en S onderskeidelik.
        PQS = 68°.

  8.2.1 Noem, met redes, DRIE hoeke wat gelyk is aan 90°.

                                                                                                        (5)

                                                                                                      b.o.

### Page 16

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                    11092/25   16

  8.2.2   Bepaal, met redes, die groottes van die volgende hoeke:
          (a) R

                                                                                                        (2)
          (b)   T

                                                                                                        (4)
8.3       Voltooi die volgende stelling.

          Die … hoek van ŉ koordevierhoek is gelyk aan die teenoorstaande binnehoek

                                                                                                        (1)
8.4       In die diagram hieronder, is A, B, C, D en E punte op ’n
          sirkel. DE = CD, DAE = 20° en AD̂ C = 70° .
          AE word verleng na F.

  8.4.1 Gee ŉ rede waarom CAD = 20°.
                                                                                                        (1)

                                                                                                      b.o.

### Page 17

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)   11092/25   17

8.4.2   Bewys dat AD die middellyn van die sirkel is.

                                                                                    (3)
8.4.3   Vervolgens, bepaal met rede(s), die grootte van 𝐷𝐸 𝐹.

                                                                                   (2)
                                                                                  [19]

                                                                                  b.o.

### Page 18

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)      11092/25   18

VRAAG 9
In die diagram hieronder is, FG die middellyn van die groter sirkel.
S is die middelpunt van beide die kleiner sowel as die groter sirkel.
DTG is ŉ raaklyn aan die kleiner sirkel by T.
FS = 33 cm

9.1      Skryf die lengte neer van GS. Gee ŉ rede vir die antwoord

                                                                                          (2)
9.2      Toon, met redes, hoekom TS ewewydig aan DF is.

                                                                                          (3)
9.3      Bewys dat ∆GDF ||| ∆GTS.

                                                                                          (3)
                                                                                          [8]

                                                                                        b.o.

### Page 19

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                     11092/25         19

VRAAG 10
10.1  Die prentjie hieronder wys ŉ trekker wat ŉ skoffelploeg trek. Langsaan is ’n prentjie van die
      skoffelploeg en onder die prentjie is ŉ diagram van een van die skywe (nie volgens skaal
      geskets nie), voorgestel as ŉ sirkel met ŉ radius van 2,25 m en ŉ middelpuntshoek van 45°.
      Die skyf word met ŉ staaf wat AB gemerk is, aan die skoffelploeg gekoppel. Die skyf draai
      antikloksgewys teen 12 omwentelinge per minuut.

10.1.1 Bepaal die inspringende hoek AOD in radiale.

                                                                                                       (2)
10.1.2 Vervolgens, bereken die lengte van die grootboog AD.

                                                                                                       (3)
10.1.3 Bepaal die omtreksnelheid van die skyf in meters per sekonde.

                                                                                                       (4)

                                                                                                           b.o.

### Page 20

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                     11092/25   20

10.1.4 Bereken die hoeksnelheid in radiale per sekonde.

                                                                                                 (3)
10.2    Die groot sektor van die skyf is bedek met modder na ŉ dag in die veld. Bereken die
        oppervlakte van die groot sektor AOD.

                                                                                                 (3)
                                                                                                [15]

                                                                                                     b.o.

### Page 21

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                        11092/25   21

VRAAG 11
11.1  In die diagram, ABCDEFGH is ŉ watertrog met basis BCHG.
      Die deursnit ABCD is ŉ gelykbenige trapesium met AD ewewydig aan BC.
      AD = 2,5 m, BC = 1,5 m en AB = DC. Die watertrog is 4 m lank.
      Die watertrog word gevul vanuit ŉ silindriese reservoir met ŉ radius van 15 m.

                                                𝒔𝒐𝒎 𝒗𝒂𝒏 𝒆𝒘𝒆𝒘𝒚𝒅𝒊𝒈𝒆 𝒔𝒚𝒆
         𝑶𝒑𝒑𝒆𝒓𝒗𝒍𝒂𝒌𝒕𝒆 𝒗𝒂𝒏 ′𝒏 𝒕𝒓𝒂𝒑𝒆𝒔𝒊𝒖𝒎 =                               ×𝒉
                                                          𝟐
         𝑶𝒑𝒑𝒆𝒓𝒗𝒍𝒂𝒌𝒕𝒆 𝒗𝒂𝒏 ′𝒏 𝒓𝒆𝒈𝒉𝒐𝒆𝒌 = 𝒍𝒆𝒏𝒈𝒕𝒆 × 𝒃𝒓𝒆𝒆𝒅𝒕𝒆

         𝑽𝒐𝒍𝒖𝒎𝒆 𝒗𝒂𝒏 ′𝒏 𝒕𝒓𝒂𝒑𝒆𝒔𝒊𝒖𝒎 = 𝒐𝒑𝒑𝒆𝒓𝒗𝒍𝒂𝒌𝒕𝒆 𝒗𝒂𝒏 𝒃𝒂𝒔𝒊𝒔 × 𝒉𝒐𝒐𝒈𝒕𝒆

         𝑽𝒐𝒍𝒖𝒎𝒆 𝒗𝒂𝒏 ′𝒏 𝒔𝒊𝒍𝒊𝒏𝒅𝒆𝒓 = 𝝅𝒓𝟐 𝒉

Gegee: Die oppervlakte van die gelykbenige trapesium ABCD is 8 m2.
Bereken:
 11.1.1 Die hoogte ℎ

                                                                                                     (2)
11.1.2 Die lengte van AB

                                                                                                     (3)
                                                                                     2
11.2     Bereken die koste om die binnekant van die trog te verf as die verf R70 per m kos.

                                                                                                     (3)
                                                                                                         b.o.

### Page 22

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                     11092/25         22

11.3   Bereken, in liter, die kapasiteit van die trog.

                                                                                                        (3)
11.4   Die trog word met water uit die silindriese reservoir gevul. Bereken die daling in die
       watervlak (hoogte) van die silindriese reservoir en gee jou antwoord in sentimeter. (π =   ).

                                                                                                        (3)
                                                                                                       [14]

                                                                                                            b.o.

### Page 23

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                      11092/25         23

VRAAG 12
Die prentjie hieronder toon ŉ geroeste metaalplaat. Die studente van ŉ sweisklas het opdrag gekry
om hierdie stuk metaalplaat skoon te maak voordat dit gegalvaniseer word.

12.1.    Indien die metaalplaat in 6 gelyke dele van 8 cm elk verdeel word, en die ordinate is 12 cm;
         6,5 cm; 7,2 cm; 8,1 cm; 7,9 cm; 6,7 cm en 9 cm is, bereken die oppervlakte van die geroeste
         deel deur gebruik te maak van die middelordinaatreël.

                                                                                                         (3)

                                                                                                             b.o.

### Page 24

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                       11092/25   24

12.2   Indien die breedte van die metaalplaat 2,2 m is, bereken die totale oppervlakte wat
       gegalvaniseer moet word in m2.

                                                                                                  (3)
                                                                                                  [6]

                                                                                                      b.o.

### Page 25

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)   11092/25   25

    BYKOMENDE RUIMTE

                                 TOTAAL:    150

          EINDE

### Page 26

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                      11092/25   1

                            INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

             −𝑏 ± √𝑏 − 4𝑎𝑐                               𝑏                           4𝑎𝑐 − 𝑏
        𝑥=                                        𝑥=−                         𝑦=
                   2𝑎                                   2𝑎                              4𝑎

       𝑎 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔 𝑏,                   𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 𝑒𝑛 𝑏 > 0

𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖)                     𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖)       𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)            𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)

                  𝑖
𝑖       = 1+              −1
                  𝑚
                      f  x  h  f  x
    f /  x   lim
              h0             h
                𝑥                                                      𝑥
     𝑥 𝑑𝑥 =         + 𝐶, 𝑛 ≠ −1                           𝑘𝑥 𝑑𝑥 = 𝑘.       + 𝐶, 𝑛 ≠ −1
                𝑛+1                                                    𝑛+1
     1                                                    𝑘
       𝑑𝑥 = ln 𝑥 + 𝐶, 𝑥 > 0                                 𝑑𝑥 = 𝑘 𝑙𝑛 𝑥 + 𝐶, 𝑥 > 0
     𝑥                                                    𝑥
                  𝑎                                                     𝑎
     𝑎 𝑑𝑥 =           + 𝐶, 𝑎 > 0                          𝑘𝑎 𝑑𝑥 = 𝑘.          + 𝐶, 𝑎 > 0
                 ln 𝑎                                                  𝑛 ln 𝑎

𝑑=        (𝑥 − 𝑥 ) + (𝑦 − 𝑦 )                         M         ;

                                                                𝑦 −𝑦
        𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐                𝑦 − 𝑦 = 𝑚(𝑥 − 𝑥 )        𝑚=                        𝑡𝑎𝑛 𝜃 = 𝑚
                                                                𝑥 −𝑥
           𝑥   𝑦
             +   =1
           𝑎   𝑏
                    𝑎    𝑏    𝑐
In ABC:              =    =                          𝑎 = 𝑏 + 𝑐 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠𝐴
                  𝑠𝑖𝑛𝐴 𝑠𝑖𝑛𝐵 𝑠𝑖𝑛𝐶

Oppvlakte van ∆𝐴𝐵𝐶 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛𝐶

𝑠𝑖𝑛 𝜃 + 𝑐𝑜𝑠 𝜃 = 1                            1 + 𝑡𝑎𝑛 𝜃 = 𝑠𝑒𝑐 𝜃            1 + 𝑐𝑜𝑡 𝜃 = 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 𝜃

### Page 27

TEGNIESE WISKUNDE (VRAESTEL 2)                  11092/25    2

 𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°

Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛              waar n = rotasiefrekwensie

Hoeknelheid = 𝜔 = 360°𝑛             waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜋𝐷𝑛            waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = 𝑣 = 𝜔𝑟             waar 𝜔 = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = 𝑠 = 𝑟𝜃                 waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

Opp van ŉ sektor =                  waar r = radius, s = booglengte

Opp van ŉ sektor =                  waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                    waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
4ℎ − 4𝑑ℎ + 𝑥 = 0
                                    en x = lengte van koord
𝐴 = 𝑎(𝑚 + 𝑚 + 𝑚 + ⋯ + 𝑚 )           waar 𝑎 = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑔𝑒𝑙𝑦𝑘𝑒 𝑑𝑒𝑙𝑒, 𝑚 =
                                    On = nde ordinaat en n = aantal ordinate

                                        OF
        𝑜 +𝑜
𝐴 =𝑎         +𝑜 +𝑜 +⋯
          2                         waar 𝑎 = lengte van gelyke dele,
            +𝑜
                                    𝑜 = 𝑛 ordinaat en 𝑛 = aantal ordinate

### Page 28

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
         2025
          11092
    TEGNIESE WISKUNDE
       (VRAESTEL 2)

## Related documents

- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Technical Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Technical Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Tech MATH P2 (English and Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-english-and-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [Tech MATH P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-backup/5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35) — Addendum · 2024
- [Tech Maths P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-erratum-june-common-2024/5751ef8a-8c68-4bef-bf01-27b139b3c084) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
