# Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NW June Exam 2025 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4a488928-ed3b-48aa-a9c1-a53a6ffc4f7a
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NW June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NW June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4a488928-ed3b-48aa-a9c1-a53a6ffc4f7a)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE ASSESSERING

                                         GRAAD 12

                               TEGNIESE WISKUNDE V2

                                         JUNIE 2025

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en ‘n 2-bladsy inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wiskunde/V2                              2                                      NW/Junie2025
                                               Graad 12

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde te
       bepaal, duidelik aan.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie-grafies)
       gebruik, tensy anders vermeld.

8.     ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Tegniese Wiskunde/V2                              3                                    NW/Junie2025
                                               Graad 12

 VRAAG 1

 Die diagram hieronder toon vierhoek ABCD met hoekpunte 𝐴(−2; 4), 𝐵(−3; −3),
 𝐶(3; −4) en 𝐷(𝑥; 3). Die inklinasiehoek van die lyn DC met die x-as is 𝜃.

 Bepaal:

 1.1       die gradiënt van BC                                                               (2)

 1.2       die vergelyking van BC                                                            (2)
                                                              1
 1.3       die x-koördinaat van D as die gradiënt van AD = − 7 is                            (2)

 1.4       of BC parallel is aan AD, gee ‘n rede vir jou antwoord                            (2)

 1.5       die middelpunt van AB                                                             (2)

 1.6       die vergelyking van die lyn loodreg op BC wat deur die punt (−1; −4) gaan         (3)

 1.7       die waarde van 𝜃                                                                  (3)
                                                                                             [16]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Tegniese Wiskunde/V2                               4                                  NW/Junie2025
                                                Graad 12

 VRAAG 2

 2.1     In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel.
         OC is die radius, ED is ‘n raaklyn aan die sirkel by punt C.

           Bepaal die:

           2.1.1       vergelyking van die sirkel                                             (2)

           2.1.2       koördinate van B                                                       (2)

           2.1.3       gradiënt van OC                                                        (1)

           2.1.4       vergelyking van ED                                                     (3)

           2.1.5       koördinate van D, die x-afsnit van die raaklyn                         (2)

                              𝑥2      𝑦2
 2.2       Gegee:                   + 2=1
                            (√7)2      3

           Skets vervolgens die grafiek gedefinieer deur die vergelyking hierbo.              (3)
                                                                                              [13]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wiskunde/V2                                   5                               NW/Junie2025
                                                    Graad 12

 VRAAG 3
                                                       3                        𝜋
 3.1       Bepaal die volgende indien cos 𝛽 = 5 ; 𝛽 ∈ (0°; 90°) en 𝛼 = 6

           3.1.1     𝛽 (Rond af tot die naaste heelgetal)                                                (2)

           3.1.2     herlei 𝛼 in grade                                                                   (1)

           3.1.3     sin(2β) − sec α                                                                     (3)

                                   𝟒
 3.2        Gegee:      tan 𝜃 = − 𝟓 en 𝜃 𝜖 [0°; 180°]

           3.2.1     Skets ‘n diagram om die verhouding hierbo te illustreer.                            (1)

           3.2.2     Gebruik vervolgens die diagram om 𝑐𝑜𝑠 2 𝜃 + 𝑠𝑖𝑛2 𝜃 te bepaal, sonder die
                     gebruik van ‘n sakrekenaar.                                                         (3)

 3.3       Bepaal die waarde van x indien 8 cos 𝑥 − 2 = 2 vir 𝑥 ∈ [0°; 360°]                             (3)
                                                                                                         [13]

 VRAAG 4

 4.1      Vereenvoudig die volgende:

           𝑐𝑜𝑠(𝜋 + 𝜃). 𝑡𝑎𝑛(180° + 𝜃). 𝑠𝑖𝑛2 (180° − 𝜃)
                                                     1
          − 𝑡𝑎𝑛(180° − 𝜃) . 𝑠𝑖𝑛 𝜃 . 𝑐𝑜𝑠(180 − 𝜃) . 𝑠𝑒𝑐 𝜃                                        (7)

 4.2                      𝑠𝑖𝑛2 𝜃       𝑐𝑜𝑠2 𝜃         1
          Bewys dat:               +            =
                          𝑐𝑜𝑠2 𝜃       𝑐𝑜𝑠2 𝜃       𝑐𝑜𝑠2 𝜃                                      (4)
                                                                                                [11]

 VRAAG 5
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Tegniese Wiskunde/V2                            6                        NW/Junie2025
                                             Graad 12

 Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksie gedefinieer deur:
 𝑔(𝑥) = tan 𝑥 vir 0° ≤ 𝑥 ≤ 360°

 5.1     Gebruik die grafiek hierbo om die volgende te bepaal:

         5.1.1 die vergelykings van die asimptote                                (2)

         5.1.2 die periode van g                                                 (1)

         5.1.3 die waarde van die x-koördinaat by punt C                         (1)

         5.1.4 die koördinate van A                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Tegniese Wiskunde/V2                                 7                                 NW/Junie2025
                                                  Graad 12

 5.2     Die grafiek hieronder verteenwoordig die funksie gedefinieer deur:
         𝑓(𝑥) = cos2 𝑥 vir 0° ≤ 𝑥 ≤ 360°

          5.2.1      Wat is die amplitude van f ?                                              (1)

          5.2.2      Wat is die periode van f ?                                                (1)

          5.2.3      Bepaal die koördinate van die draaipunt by A.                             (2)

 5.3      Gebruik die grafiek hierbo om die volgende te bepaal:

          5.3.1      die waarde(s) van x waarvoor f stygend is, as 𝑥 ∈ (0°; 180°)              (2)

          5.3.2      die waarde(s) van x waarvoor 𝑓(𝑥) < 0 as 𝑥 ∈ (0°; 180°)                   (2)

 5.4      Skryf die waardeversameling neer van f.                                              (2)
                                                                                               [16]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Tegniese Wiskunde/V2                             8                                     NW/Junie2025
                                              Graad 12

 VRAAG 6

 Die skets hieronder toon AB ‘n vuurtoring loodreg met die horisontale vlak by B.
 Die vuurtoring is 110 m hoog.
 C en D verteenwoordig die posisies van twee bote onderskeidelik.
 𝐴̂3 = 63° en 𝐹𝐴̂𝐶 = 70°

 6.1      Bepaal, met rede(s), die groottes van:

          6.1.1      𝐶̂1                                                                       (2)

          6.1.2      𝐴̂2                                                                       (1)

 6.2      Bepaal die lengte van AC.                                                            (2)

 6.3      Bepaal die afstand tussen die twee bote, CD.                                         (3)

 6.4      Gebruik die kosinus reël om die lengte van AD te bepaal.                             (2)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Tegniese Wiskunde/V2                              9                              NW/Junie2025
                                               Graad 12

 VRAAG 7

 7.1     In the diagram hieronder is HG ‘n raaklyn aan die sirkel by D.
         DF̂E = 65° en 𝐷̂1 = 35° .
         A, E, C, D en F is op die omtrek van die sirkel.
         CD = DF en AC║FD .

          7.1.1      Skryf neer, met redes, DRIE ander hoeke gelyk aan 35°.               (6)

          Bepaal, met rede(s), die groottes van die volgende hoeke:

          7.1.2        ̂H
                      AD                                                                  (1)

          7.1.3       Ĉ                                                                  (2)

          7.1.4        ̂F
                      CD                                                                  (2)

          7.1.5       ̂
                      D3                                                                  (2)

          7.1.6       Bewys dat ∆JAB ⫴ ∆JDF                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Tegniese Wiskunde/V2                              10                        NW/Junie2025
                                               Graad 12

 7.2      In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel.
          PLMN is ‘n koordevierhoek.
           𝐿̂1 = 80° en 𝑀̂ = 120°.
          MN is verleng en vorm ‘n reguitlyn.

          Bepaal, met rede(s), die volgende:

          7.2.1      ̂1
                     𝑁                                                              (2)

          7.2.2      𝑃̂1                                                            (2)

          7.2.3      ̂
                     𝐾                                                              (2)

          7.2.4      Los op vir x as KL║PN.                                         (2)
                                                                                    [24]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Tegniese Wiskunde/V2                            11                                 NW/Junie2025
                                             Graad 12

 VRAAG 8

 8.1       Voltooi die volgende stelling:
           Twee raaklyne vanaf dieselfde punt buite die sirkel is …                         (1)

 8.2       In the diagram onder is O die middelpunt van die sirkel.
           AC en BC is raaklyne aan die sirkel.
           D is ‘n punt op die omtrek van die sirkel en vorm koorde AD en BD.
           ̂ = 40°
           𝐷

          Bepaal, met rede(s), die grootte van die volgende hoeke:

          8.2.1 𝑂̂1                                                                        (2)

          8.2.2 𝐴̂1                                                                        (2)

          8.2.3 𝐴̂2                                                                        (2)

          8.2.4 𝐴̂3                                                                        (1)

                                                                                           (3)
          8.2.5 𝐶̂
                                                                                           [11]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Tegniese Wiskunde/V2                              12                               NW/Junie2025
                                               Graad 12

 VRAAG 9

 9.1       Voltooi die volgende stelling:

           Die lyn deur die middelpunt van een sy van ‘n driehoek en ewewydig aan die
           ander sy van die driehoek is … van die derde sy.                                (1)

 9.2       In die diagram hieronder is ST ║PR, 𝑅̂ = 45°, QS = 6 ; PR = 20 en QT= c.

          Skryf neer, met redes, die waardes van die volgende:

          9.2.1       a                                                                    (2)

          9.2.2       b                                                                    (1)

          9.2.3       x                                                                    (2)

          9.2.4      Bepaal die lengte van QR in terme van c.                              (1)
                                                                                           [7]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Tegniese Wiskunde/V2                              13                                  NW/Junie2025
                                               Graad 12

 VRAAG 10

 10.1      Die prent hieronder toon ‘n klein 6-lem windturbine wat inwoners kan
           gebruik om hul eie elektrisiteit op te wek. Die deursnee van die turbine
           is 1,2 m. Die turbine roteer teen 20 revolusies per minuut.
           Die diagram langs die prent verteenwoordig die 6 lemme. Die hoeke tussen
           die lemme is 60° elk.

          10.1.1     Bepaal die hoeksnelheid in radiale per sekonde.                         (4)

          10.1.2     Bepaal die omtreksnelheid van die turbine.                              (4)

          10.1.3     Bereken die oppervlak van sektor EFG.                                   (4)

 10.2     In die diagram hieronder is die lengte van koord 𝐴𝐵 = 18 𝑐𝑚 en
          𝑂𝐸 = 15 𝑐𝑚.
          Bereken die lengte DC.

                                                                                             (4)
                                                                                            [16]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Tegniese Wiskunde/V2                             14                                    NW/Junie2025
                                              Graad 12

 11.1    Bepaal die oppervlakte van ‘n gedeelte van ‘n golfsetperk met behulp van die
        mmiddelordinaat-reël.
         Die lengte van 24 m word verdeel in 6 ewe groot dele.
         Die waarde van x is gelyk aan die som van die 1ste en 2de ordinate gedeel deur 2.      (5)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Tegniese Wiskunde/V2                            15                                     NW/Junie2025
                                             Graad 12

 11.2     In die diagram hieronder is ‘n soliede houttrap met twee trappe en ‘n oop basis.
          Die trappe is gebou uit twee reghoekige hout bokse wat aan mekaar vas geplak
          is.

          Die volgende formules mag gebruik word:
          𝑩𝒖𝒊𝒕𝒆 − 𝒐𝒑𝒑𝒆𝒓𝒗𝒍𝒂𝒌 𝒗𝒂𝒏 𝒓𝒆𝒈𝒉𝒐𝒆𝒌𝒊𝒈𝒆 𝒑𝒓𝒊𝒔𝒎𝒂 = 𝟐𝒍𝒃 + 𝟐𝒍𝒉 + 𝟐𝒃𝒉
          𝑽𝒐𝒍𝒖𝒎𝒆 = 𝒍 × 𝒃 × 𝒉

          11.2.1 Bereken die volume van die houttrappe.                                      (4)

          11.2.2 Bereken die aparte buite-oppervlaktes van die twee reghoekige dele.         (3)

          11.2.3 Bereken die totale buite-oppervlakte van die houttrappe.                    (1)
                                                                                             [13]

                                                                              TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Tegniese Wiskunde/V2                                                                                             NW/Junie2025
                                                       Graad 12

                              INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

        b  b 2  4ac                                       b                           4ac  b2
    x                                               x                            y
             2a                                              2a                            4a
    a x  b  x  log a b ,           a  0 , a  1 and b  0

    A  P(1  ni)                    A  P(1  ni)                A  P(1  i ) n                  A  P(1  i ) n

                     1
                       m
    ieff  1  i
               m

                       f  x  h  f  x
    f /  x   lim
                h 0           h

                x n 1
     x dx 
       n
                       C      , n  1
                n 1

                                                                                 ax
       1 dx  ln x  C ,      x0                                   a dx 
                                                                       x
        x
                                                                                     C        ,      a0
                                                                                ln a

                                                                       x  x2 y1  y 2 
     d  ( x2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                            M  1     ;         
                                                                       2         2 

                                                                                    y 2  y1
        y  mx  c                    y  y1  m( x  x1 )                 m                               m  tan 
                                                                                    x 2  x1

        x2 y2
             1
        a2 b2

                       a     b     c
    In ABC:                   
                     sin A sin B sin C                             a2 = b2 + c2 – 2bccos A

    area of ABC  1 ab  sin C
                   2

    sin 2   cos 2   1                         1  tan 2   sec 2                    cot 2   1  cosec 2

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Tegniese Wiskunde/V2                                                                     NW/Junie2025
                                               Graad 12

  rad =180

 Hoeksnelheid    2  n                         waar n  rotasiefrekwensie

 Hoeksnelheid    360 n                        waar n  rotasiefrekwensie
 Omtreksnelheid  v   D n                       waar D  middellyn en n  rotasiefrekwensie

 Omtreksnelheid  v   r                         waar   hoeksnelheid en r  radius

 Booglengte = s  r                              waar r  radius en   sentrale hoek in radiale

                                rs
 Oppervlakte van 'n sektor =                      waar r  radius, s  booglengte
                                2

                                r2 
 Oppervlakte van 'n sektor =                      waar r  radius en   sentrale hoek in radiale
                                 2

 4h 2  4dh  x 2  0                             waar h  hoogte van segment, d  middellyn van die sirkel
                                                  en x  lengte van die koord
                                                                                         o1  o2
 AT  a  m1  m2  m3  ...  mn               waar a  wydte van die gelyke dele, m 
                                                                                            2
                                                en on  n ordinaat en n  aantal ordinate
                                                         de

                                          OF
        o o                         
 AT  a  1 n  o2  o3  ...  on 1          waar a  wydte van die gelyke dele, on  n de ordinaat
         2                           
                                                en n  aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Technical Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Technical Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 MEMO JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-june-2023-afrikaans-english/8fb4241f-2e03-413c-8367-8e8e5cecc687) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2023-afrikaans-english/120c2552-197e-40ac-8eb4-460d2eaab01e) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 (Backup)](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-backup/5931090d-affa-49bb-b628-82a8b751ff35) — Addendum · 2024
- [Tech Maths P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-erratum-june-common-2024/5751ef8a-8c68-4bef-bf01-27b139b3c084) — Errata · 2024
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2024 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-june-2024-english-afrikaans/1356592c-1c6d-451f-b89e-c632490a0066) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
