# Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2020-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/393bb0f6-5753-4f1d-8bf9-893ff037e0b4
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2020-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/393bb0f6-5753-4f1d-8bf9-893ff037e0b4)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                    2020
             NASIENRIGLYNE

             TEGNIESE WETENSKAPPE
                 (VRAESTEL 1)
                    11101

10 bladsye

                      1

### Page 2

11101/20

VRAAG 1

1.1    A                  (2)

1.2    B                  (2)

1.3    D                  (2)

1.4    B                  (2)

1.5    C                  (2)

1.6    D                  (2)

1.7    A                  (2)

1.8    C                  (2)

1.9    B                  (2)

1.10   B                   (2)
                            [20]

             2

### Page 3

11101/20

VRAAG 2

2.1     As ŉ netto krag (Fnet) op ŉ voorwerp inwerk, sal die voorwerp in die rigting
        van die netto krag versnel. Die versnelling is direk eweredig aan die netto
        krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp.                       (2)

2.2.1
         Aanvaarde etikette
         w    Fg/Fw/gewig/mg/gravitasie potensiele krag
         T    FT/spanning
         N    FN/FNormaal
         f    Ff/Fw/wrywing/µN/wrywings krag
         F    FA/Ftoegepas

        Notas
        •   Punt toegeken vir etiket en pyl
        •   Moenie penaliseer vir die lengte van die pyltjies nie, aangesien die
            teken nie volgens skaal is nie.
        •   Enige ander addisionele krag (te) Minus 1 (-1) punt
        •   As krag (te) nie kontak met die liggaam maak nie, merk Minus 1 (-1)
        •   Minus 1-punt as alle pyle weggelaat is, maar korrek gemerk is.                 (5)

2.2.2   Ff = µN
           = 0.6(15)(9.8) 
           = 88,2 N                                                                       (3)

2.2.3   + merk vanaf 2.2.2
        Fnet = 0✓

        Vir blok B
        T – Fk = 0
        T = Fk = 88,2 N✓

        Vir blok A
        Fnet = 0
        FA cosɵ - T – Fk =0
        FA cos140✓ – 88,2 – 0,6(10)(9,8) ✓ = 0✓
        FA = 151,5N✓                                                                       (6)

                                           3

### Page 4

11101/20

2.3     + merk vanaf 2.2.2
        Fnet = ma✓
        88,2 = 15a✓
        a = 5,88 m.s-2✓                                                               (3)

2.4.1   Newton’s 3de wet✓                                                             (1)

2.4.2   Wanneer voorwerp A ŉ krag op voorwerp B uitoefen, oefen voorwerp B
        gelyktydig ŉ opponerende krag van gelyke grootte op voorwerp A.✓✓              (2)
                                                                                      [22]

VRAAG 3

3.1     Die totale (lineêre) momentum bly konstant/word bewaar in ŉ geïsoleerde/ŉ
        geslote sisteem/die afwesigheid van eksterne kragte.                          (2)

3.2     Regs is positief
        Σ pvoor = Σ pna✓
        (2)(5) + (9)(0)✓ = (2)vf1 + (9)(1)✓
        ∴ vf1 = 0,5 m.s-1 regs ✓                                                      (4)

3.3     Opsie 1: (Houtblok)

        FnetΔt = mΔv OF FnetΔt = Δp✓
        Fnet(0,6) = ✓2(0,5 – 5)✓
        Fnet = -15 N
        ∴ grootte van Fnet = 15 N✓
                                                                                      (4)
3.4     Impuls = FnetΔt✓
                = 15 x 0,6✓
                = 9 Ns✓                                                               (3)
                                                                                     [13]

                                              4

### Page 5

11101/20

VRAAG 4
4.1     Die produk van die krag wat op ŉ voorwerp toegepas word ✓ en die
        verplasing in die rigting van die krag ✓                                     (2)

4.2     Skalaar ✓                                                                    (1)

4.3     Die totale energie van ŉ geïsoleerde stelsel bly konstant.✓✓                 (2)

4.4.1   Ep = mgh ✓
           = 500 x 9,8 x 48 ✓
           = 235 200 J ✓                                                             (3)

4.4.2   Em = Ep + Ek ✓
             = mgh +    1
                        2
                            mv 2
             = 235 200 + (250✓ x (1,97)2) ✓
             = 235 200 J ✓                                                            (4)
                                                                                    [12]
VRAAG 5

5.1     Die maksimum krag wat op ŉ liggaam toegepas kan word, sodat die liggaam
        sy oorspronklike vorm heeltemal herwin nadat die krag verwyder is          (2)

5.2.1        r 
                    2

        m2 =  
             2
                            2
                0,0032
             =            
                2 
             = 2,56 x 10-6 m2                                                       (2)

5.2.2        F
        σ=       
            A
          = 67 000/2,56 x 10-6 m2 
          = 2,62 x 1010 N.m-2                                                       (3)

5.2.3       Δl
        ε=      
             L
            0,26
          =
             305
          = 8,52 x 10-8                                                             (2)

5.2.4   
          =K
        ε
                             
           = 2,62 x 1010/8,52 x 10-8

           = 3,08 x 1017 N.m                                                        (4)
                                                                                    [13]
                                              5

### Page 6

11101/20

VRAAG 6

6.1     Viskositeit is die eienskap van ŉ vloeistof om relatiewe beweging tussen die
        twee aangrensende lae teen te staan.                                               (2)

6.2     Hoë viskositeit                                                                     (1)

6.3     Die hoë viskositeit hou die tandepasta op die tandeborsel, dit val nie af nie
        /Tandepasta vloei nie (soos water).                                                 (1)

6.4.1
                                        Heuning word verhit

        Dinamiese viskositeit (mPa.s)

                                             Temperatuur (°C)

        Nasienriglyne:
                     Etikettering van X-as
                     Etikettering van Y-as 
                     Opskrif van grafiek 
                     Vorm van die grafiek                                                   (5)

6.4.2   Heuning het ŉ hoë viskositeit. Namate dit warmer word, verhoog die kinetiese
        energie van die heuningdeeltjies,  hulle kry meer energie, daarom vloei dit
        maklik, en sodoende word die viskositeit daarvan verminder.                           (2)
                                                                                              [11]

                                                 6

### Page 7

11101/20

VRAAG 7

7.1   Diepte onder die oppervlak/hoogte 
      Digtheid van die vloeistof                                                      (2)

7.2   Boonste gat                                          Onderste gat

            P = pgh                                       P = pgh
              = 1 000 x 9,8 x 0,4                           = 1 000 x 9,8 x 0,25
              = 392 Pa                                      = 2 450 Pa 

      Die druk by die onderkant  Die druk by die onderste gat is 2 450 Pa en
      392 Pa aan die bokant.                                                           (6)
                                                                                       [8]

VRAAG 8

8.1   Druk wat op enige punt in die deurlopende vloeistof by ewewig toegepas
      word, eweredig na die ander deel van die vloeistof versprei sal word. 
                                                                                       (2)

8.2   Hidrouliese hysbakke 
      Hidrouliese remme 
      Hidrouliese stuur 
      Hidrouliese domkrag
      Swaar toerusting
      Vliegtuie
      Hidrouliese skokbrekers
      ENIGE DRIE                                                                       (3)

8.3   F F
       = 
      A A

                 F
      2 000 =       
                0,5

      = 1 000 Pa 
                                                                                       (3)
                                                                                       [8]

                                        7

### Page 8

11101/20

VRAAG 9

9.1     ŉ Toestel wat elektriese lading stoor                         (2)

9.2.1
                      50A
                 C=       ✓
                       d
                 (8,85 x 10−12 )(1)
             =                      ✓✓
                      0,002
             = 4 425 x 10-12F ✓                                       (4)

9.2.2   C=Q✓
          V
                             Q
          4 425 x 10-12 =       ✓
                            250
          Q = 110,6 x 10-8 C✓                                         (3)

9.2.3   Verhoog die potensiaalverskil. ✓✓                             (2)

9.2.4   diëlektriese ✓                                                (1)

9.3.1   B✓                                                            (1)

9.3.2   Dit is omgekeerde vooroordeel met die battery.✓✓              (2)
                                                                      [15]

                                            8

### Page 9

11101/20

VRAAG 10
        1  1  1
10.1      = +    ✓
       R11 R1 R2

                1 1
            =    +
                3 6
            = 2Ω ✓
       Rtotal = Rs + Rll ✓
              =2+3
                = 3Ω ✓                                 (4)

       P3 = I3 R3
                2
10.2
                ✓ ✓
                         ✓
               V 12
       I3 = I = =   = 4A
               R 3

       OF

       P3 = V3I3

                    V 12
       I3 = I =      =   = 4A
                    R 3

       OF

                    2
              V3
       P3 =
               R

                    V 12
       I3 = I =      =   = 4A
                    R 3                                (3)

             2 ✓
                         ✓
10.3 P3 = I3  R3 = (4)2
                         1 = 16W ✓

       OF
       V3 = I3R3 = 4 1 = 4V
       P3 = V3I3 = 4  4 = 16W

       OF
       V3 = I3R3 = 4 1 = 4V
                  2
              V3   (4)2
       P3 =      =      = 16 W
               R    1                                  (3)

               ✓       ✓
10.4   E3 = P3 t = 16  20 = 320 J ✓                  (3)
                                                       [13]
                                        9

### Page 10

11101/20

VRAAG 11

11.1.1   Verlagingtransformator 
         Daar is meer draaie op die primêre spoel as op die sekondêre spoel.              (2)

11.1.2   VP NP
           =
         VS NS
             N                 Enige een
         VP = P × VS
             NS
              1200
         VP =      × 24 
               60
          VP = 480 V                                                                      (3)

11.2     ŉ WS-kragopwekker het glyringe, terwyl ŉ GS-kragopwekker ŉ gesplete
         ringkommutator het. ✓✓                                                            (2)

11.3.1   Irms = Imax/√2✓
         Irms = 5,9✓/0,7✓
         = 835 A✓                                                                          (4)

11.3.2   Vmaks = ImaksR ✓
         = 5,9✓ X 46✓
         = 271 V✓                                                                          (4)
                                                                                            [15]

                                                                          TOTAAL:          150

                                          10

## Related documents

- [Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Signing off 27 July)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-signing-off-27-july/672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Technical Sciences P1 Memo June 2021 Engl Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-memo-june-2021-engl-afrikaans/bbcfcb87-c63b-4949-b0e2-4701ef3f022f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/27b1584e-b5e6-4d62-a347-46bc297ca3cc) — QP · 2025 · Eng
- [Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-afrikaans-june-2025-question-paper/d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea) — QP · 2025 · Afr
- [Tech Science P1 AE](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-1/ef24e6dd-657f-4912-aaeb-29f50165041c) — QP · 2025
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 Jct 2025 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/91dfe6a0-c88b-4061-af64-ecad65f1a790) — QP · 2025 · Afr
- [NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/668ae898-9378-451a-b548-5236f3ca7566) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
