# Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4f2789d0-6a27-4350-8b8a-75859d565c7d
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 23

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4f2789d0-6a27-4350-8b8a-75859d565c7d)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                     2020

                          TEGNIESE WETENSKAPPE

                                  VRAESTEL 2

                                    11102

TYD:      3 uur

PUNTE:    150

20 bladsye + 3 inligtingsblaaie

                                                 b.o.

### Page 2

TEGNIESE WETENSKAPPE                           2
                                      (Vraestel 2)                        11102/20

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam in die spasie op die ANTWOORDBOEK..

2.    Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
      ANTWOORDBOEK

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en
      VRAAG 2.2.

6.    Skryf netjies en leesbaar.

7.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

8.    Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

9.    Jy word aangeraai om die aangehegte inligtingsblaaie te gebruik.

      Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
10.
      Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
11.   plekke af.

      Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.
12.

                                                                                     b.o.

### Page 3

TEGNIESE WETENSKAPPE                                3
                                        (Vraestel 2)                           11102/20

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

1.1     Tot watter funksionele groep behoort metieletanoaat?

        A    Esters

        B    Alkohole

        C    Aldehiede

        D    Karbolsielsure                                                                 (2)

1.2     Watter van die vier organiese verbindings hieronder behoort tot ŉ karbonielgroep?

        A    Pentaan

        B    Pentanol

        C    Pentanoon

        D    Pentanoësuur                                                                   (2)

1.3     Watter van die onderstaande, lys die intermoluklere kragte wat oorkom moet
        word, van laagste na hoogste kookpunt?

        A    Van der Waals, dipool-dipool, enkel waterstof, dubbel waterstof

        B    Dubbel waterstof, enkel waterstof, dipool-dipool, Van der Waals

        C    Enkel waterstof, dubbel waterstof, dipool-dipool, Van der Waals

        D    Dipool-dipool, Van der Waals, enkel waterstof, dubbel waterstof                (2)

                                                                                             b.o.

### Page 4

TEGNIESE WETENSKAPPE                          4
                                       (Vraestel 2)                       11102/20

1.4   Die struktuurformule vir P, in die onderstaande vloeidiagram is …

          A

          B

         C

         D

                                                                                     (2)

                                                                                      b.o.

### Page 5

TEGNIESE WETENSKAPPE               5
                                                     (Vraestel 2)            11102/20

VRAAG 1.5 tot 1.7 verwys na die onderstaande diagram vir die suiwering van koper.

                                      Onsuiwerhede

1.5     Die korrekte stelling aangaande die sel hierbo voorgestel is:

        A    Dit is ŉ elektrolitiese sel en elektrode B is die katode.

        B    Dit is ŉ elektrolitiese sel en elektrode A is die anode.

        C    Dit is ŉ galvaniese sel en elektrode A is die katode.

        D    Dit is ŉ galvaniese sel en elektrode B is die anode.                       (2)

1.6     Watter van die volgende stellings is korrek vir hierdie proses?

        A    Cu is geoksideer na koperione by B.

        B    Cu is gereduseer na koperione by B.

        C    Cu2+ ione is gereduseer na koper by B.

        D    Cu2+ ione is geoksideer na koper by A.
                                                                                        (2)

1.7     Die mees gepaste elektroliet om in hierdie reaksie te gebruik is …

        A      Sinksulfaat.

        B      Kopersulfaat.

        C      Magnesiumsulfaat.

        D      Aluminiumsulfaat.                                                        (2)

                                                                                         b.o.

### Page 6

TEGNIESE WETENSKAPPE                             6
                                         (Vraestel 2)                         11102/20

1.8    Watter van die volgende is WAAR wanneer ligstrale vanaf ŉ oppervlakte
       weerkaats word?

       I.     By plat oppervlaktes is die invalshoek gelyk aan die hoek van
              weerkaatsing.

       II.    Die hoek gemeet tussen die oppervlakte en die straal is dieselfde
              grootte as die weerkaatsingshoek.

       III.   Die invalshoek word bepaal deur die hoek met die oppervlakte af te trek
              van die hoek tussen die oppervlakte en die normaal.

       A      I en II

       B      I en III

       C      II slegs

       D      I slegs                                                                    (2)

1.9    Wanneer ŉ straal wit lig op ŉ driehoekige glasprisma geskyn word, sprei dit
       die uit in sewe kleure van die spektrum. Watter kleur van die sigbare
       spektrum het die kleinste brekingshoek?

       A        Rooi
       B        Groen
       C        Violet
       D        Oranje                                                                   (2)

1.10   Watter van die volgende alternatiewe energiebronne word die meeste in Suid-
       Afrika gebruik?

       A       Biodiesel

       B       Hidro-energie

       C       Kernenergie

       D       Fotovoltaïse sel                                                          (2)

                                                                                         [20]

                                                                                           b.o.

### Page 7

TEGNIESE WETENSKAPPE                            7
                                           (Vraestel 2)                         11102/20

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die letters A tot F in die tabel hieronder stel ses organiese verbindings voor. Gebruik
hierdie verbindings om die volgende vrae te beantwoord.

  A                                                   B

  C                                                   D Metanaal

  E                                                   F

                                                                                           b.o.

### Page 8

TEGNIESE WETENSKAPPE                              8
                                       (Vraestel 2)                           11102/20

2.1   Definieer die term funksionele groep.                                              (2)

2.2   Skryf die letter(s) neer wat organiese molekule voorstel wat ŉ …..is.

      2.2.1     alkene                                                                   (1)

      2.2.2     aldehiede                                                                (1)

2.3   Skryf die IUPAC name van organiese molekule neer wat voorgestel word
      deur die volgende letters:

      2.3.1     B                                                                        (2)

      2.3.2     C                                                                        (2)

      2.3.3     E                                                                        (2)

2.4   Skryf neer die:

      2.4.1     Struktuurformule vir verbinding D.                                       (2)

      2.4.2     Algemene formule vir verbinding A.                                       (2)

2.5   Tot watter homoloë reeks behoort die volgende organiese molekule?

      2.5.1     B                                                                        (1)

      2.5.2     F                                                                        (1)

2.6   Baie van die plastiek wat in die alledaagse lewe asook in die industrie
      gebruik word, bestaan uit lang kettings van monomere.

      Definieer ŉ monomeer.                                                              (2)
                                                                                         [18]

                                                                                          b.o.

### Page 9

TEGNIESE WETENSKAPPE                  9
                                                    (Vraestel 2)               11102/20

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Wanneer ŉ vloeistof verdamp, veroorsaak die dampe op die oppervlak van die
vloeistof ŉ dampdruk. Dampdruk wissel met vloeistof temperature. ŉ Vloeistof se
kookpunt sal verander as atmosferiese druk verander.

Die grafiek hieronder illustreer die verwantskap tussen dampdruk en temperatuur vir
TWEE organiese verbindings wat tot die alkane behoort.

                         Kookpunt 36.1 °C           Kookpunt 68.7 °C

       Dampdruk/mmHg
                                      Pentaan (C5H12)        Heksaan (C6H14)

                                             Temperatuur (°C)

3.1           Definieer die term dampdruk.                                                (2)

3.2           Skryf neer die tipe intermolekulêre kragte tussen die organiese molekule
              genoem in die bostaande grafiek.                                            (1)

3.3           Verduidelik die neiging/tendens in kookpunte van die twee organiese
              molekule op die grafiek aangetoon.                                          (3)

3.4           Verduidelik die verwantskap tussen dampdruk en kookpunt in die bostaande
              grafiek.                                                                    (2)

                                                                                           b.o.

### Page 10

TEGNIESE WETENSKAPPE                             10
                                        (Vraestel 2)                        11102/20

3.5   Die foto hieronder illustreer dat dit makliker is om water in ŉ houer te gooi as
      stroop.

      3.5.1     Watter eienskap van die twee vloeistowwe is verantwoordelik vir
                die wyse waarop dit in die houer vloei?                                  (1)

      3.5.2     Verduidelik die verskil tussen die vloei van water en van stroop in
                die houers.                                                              (3)

                                                                                         [12]

                                                                                          b.o.

### Page 11

TEGNIESE WETENSKAPPE                          11
                                           (Vraestel 2)                       11102/20

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

4.1    Etyn is die gas wat in oksiasetileen blaasvlamme gebruik word tydens die
       sny en sweis van metale.

       Skryf die gebalanseerde vergelyking vir die bogenoemde reaksie in
       voldoende suurstof neer.                                                           (3)

4.2    Verbinding 1 is ŉ alkeen, en kan addisiereaksies ondergaan wat oral in die
       industrie gebruik word. Die vloeidiagram hieronder toon die verskillende
       addisie reaksies van VERBINDING 1.

                                                            Primêre Alkohol

       Compound 3
                         Reaksie A                            Reaksie B

                                     Compound 1
           Reaksie D                                         Reaksie C

                                                         1,2-dibromopropaan

          Verbinding 4

       Skryf die IUPAC name neer vir organiese molekule wat voorgestel word deur:

       4.2.1     Verbinding 3                                                            (2)

       4.2.2     Verbinding 4                                                            (2)

                                                                                          b.o.

### Page 12

TEGNIESE WETENSKAPPE                   12
                                       (Vraestel 2)                11102/20

4.3   Skryf die NAME neer van addisie reaksies voorgestel deur …

      4.3.1     Reaksie A.                                                    (1)

      4.3.2     Reaksie B.                                                    (1)

      4.3.3     Reaksie C.                                                    (1)

      4.3.4     Reaksie D.                                                    (1)

4.4   Gebruik struktuurformules om voor te stel:

      4.4.1     Reaksie B vorm die primêre alkohol.                           (3)

      4.4.2     Reaksie C vorm 1,2-dibromopropaan.                            (3)
                                                                              [17]

                                                                               b.o.

### Page 13

TEGNIESE WETENSKAPPE                            13
                                          (Vraestel 2)                         11102/20

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder illustreer hoe ŉ waterstofbrandstofsel elektriese energie deur ŉ
chemiese reaksie genereer, soortgelyk aan ŉ galvaniese sel. Waterstof is geoksideer
tot protone by die anode en suurstof is gereduseer, en reageer om water te vorm.

                                       Soliede
                                      Elektroliet

      Oormaat
             uit                                                      en hitte uit
                    Katalisator                         Katalisator

5.1      Watter energie omskakeling vind plaas in die brandstofsel in die diagram
         hierbo?                                                                          (2)

5.2      By watter elektrode, A of B vind oksidasie plaas?                                (1)

5.3      Watter stof in die sel in die bostaande diagram is die reduseermiddel?           (2)

5.4      Skryf die volgende reaksies vir die sel in die bostaande diagram neer.

         5.4.1     Reduksie halfreaksie                                                   (2)

         5.4.2     Totale netto selreaksie                                                (3)

         5.4.3     Bereken die Emk van die sel in bostaande diagram.                      (4)

5.5      Noem DRIE standaard toestande vir ŉ galvaniese sel.                              (3)
                                                                                          [17]

                                                                                           b.o.

### Page 14

TEGNIESE WETENSKAPPE                        14
                                            (Vraestel 2)                     11102/20

VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Vir goudplatering word ŉ elektrolitiese sel gebruik. ŉ Metaalvoorwerp word met ŉ dun
lagie goud bedek. ŉ Groep tegniese wetenskaplikes koop ŉ basiese eksperimentstel
om ŉ metaallepel te elektroplateer, wat die volgende items bevat.
Verbindings drade
ŉ Goud elektroliet
ŉ Goud elektrode
ŉ Metaallepel
ŉ Elektriese kragbron
ŉ Skakelaar

6.1    Definieer die term elektrolitiese sel.                                           (2)

6.2    Die sukses van die eksperiment word bepaal deur die korrekte koppeling
       van die goud elektrode en die metaallepel.

       6.2.1   Teken ŉ volledig-benoemde skets om ŉ elektrolitiese sel op te stel
               sodat goudplatering op ŉ metaallepel gedoen kan word. Toon ook die
               positiewe en negatiewe terminale van die kragbron aan.                   (6)

       6.2.2   Is goudplatering ŉ spontane of nie-spontane reaksie?                     (1)

       6.2.3   Verduidelik die antwoord in VRAAG 6.2.2.                                 (2)

       6.2.4   Watter elektrode is die anode? Skryf slegs METAALLEPEL/GOUD
               ELEKTRODE.                                                               (1)

       6.2.5   Verduidelik kortliks hoe die goud op die metaallepel geëlektroplateer
               word.                                                                    (2)

       6.2.6   Gee TWEE redes waarom goudplatering vir juwele produksie
               aanbeveel word.                                                          (2)

                                                                                         b.o.

### Page 15

TEGNIESE WETENSKAPPE                             15
                                         (Vraestel 2)                        11102/20

6.3   As gevolg van uitdagings in die ekonomie asook hoë petrol- en dieselpryse,
      is die produksie van motors met ŉ brandstofsel as kragbron ŉ moontlike
      alternatiewe uitweg. ŉ Voorbeeld van so ŉ motor word in die foto hieronder
      getoon. In brandstofselle is water en elektrisiteit die enigste twee produkte wat
      gebruik word.

      Noem ten minste TWEE voordele vir die gebruik van ŉ brandstofsel motor,
      soos hierbo aangetoon.                                                              (2)
                                                                                          [18]

                                                                                           b.o.

### Page 16

TEGNIESE WETENSKAPPE                      16
                                            (Vraestel 2)                   11102/20

VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee ligstrale vanaf ŉ plat spieël weerkaats na ŉ waarnemer se oog, soos in die
diagram hieronder. Die geweerkaatste strale gehoorsaam die wet van weerkaatsing.

                        Plat spieël

7.1     Gee die wet van weerkaatsing.                                                 (2)

7.2     Skryf DRIE eienskappe van die beeld neer.                                     (3)

7.3     Is die beeld werklik of virtueel?                                             (1)

7.4     Lig kan ook totale interne weerkaatsing ondergaan.

        7.4.1      Skryf TWEE voorwaardes neer vir totale interne weerkaatsing.       (2)

        7.4.2      Noem TWEE optiese instrumente waar totale interne weerkaatsing
                   gebruik word.                                                      (2)

        7.4.3      Teken ŉ benoemde diagram wat totale interne weerkaatsing
                   voorstel.                                                          (5)
                                                                                      [15]

                                                                                       b.o.

### Page 17

TEGNIESE WETENSKAPPE                           17
                                        (Vraestel 2)                        11102/20

VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

8.1    Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       8.1.1     Watter verskynsel verklaar die verskil in die beeld van die potlood
                 wat waargeneem word in die water.                                     (1)

       8.1.2     Verduidelik waarom die beeld wat in glas A waargeneem word
                 verskil van die beeld in glas B waargeneem.                           (4)

8.2    Wanneer ŉ ligstraal deur ŉ driehoekige glasprisma beweeg, sprei die lig in
       sewe (7) kleure uit.

       8.2.1     Skryf die naam van die verskynsel neer wanneer wit lig opbreek in
                 die sewe samestellende kleure.                                        (1)

       8.2.2     Definieer die verskynsel in 8.2.1.                                    (2)

       8.2.3     Skryf die sewe samestellende kleure in volgorde van toenemende
                 frekwensie neer.                                                      (7)
                                                                                       [15]

                                                                                        b.o.

### Page 18

TEGNIESE WETENSKAPPE                           18
                                          (Vraestel 2)                        11102/20

VRAAG 9 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Na die ouderdom van 40 vind die meeste mense dit moeilik om naby voorwerpe te
sien. Om dit reg te stel, beveel dokters ŉ bril aan met lense wat naby voorwerpe kan
waarneem.

9.1      Skryf die name van TWEE tipes lense neer.                                       (2)

9.2      Skryf die NAAM van die oogkondisie neer wanneer ŉ persoon nie naby
         voorwerpe kan sien nie.                                                         (1)

9.3      Watter tipe lens kan gebruik word om die kondisie genoem in VRAAG 9.2 reg
         te stel?                                                                        (1)

9.4      Skryf die NAAM van die oogkondisie neer wat die teenoorgestelde is as die
         wat genoem is in VRAAG 9.2.                                                     (1)

9.5      Watter tipe lens kan gebruik word om die kondisie genoem in VRAAG 9.4 reg
         te stel?                                                                        (1)
                                                                                         [6]

                                                                                          b.o.

### Page 19

TEGNIESE WETENSKAPPE                          19
                                       (Vraestel 2)                      11102/20

VRAAG 10 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

10.1   Definieer elektromagnetiese golwe.                                            (2)

10.2   Identifiseer die TIPES elektromagnetiese golwe geassosieer met die gebruike
       in die tabel hieronder.                                                       (3)

        A     Vroeë opsporing van kanker en dementia

        B     Identifisering van vals banknote

                                                                                      b.o.

### Page 20

TEGNIESE WETENSKAPPE                          20
                                        (Vraestel 2)                       11102/20

        C       Opsporing van gebreekte bene

10.3   Die vergelyking E = hf word gebruik om energie van ŉ foton te bereken.

       10.3.1    Definieer die term foton.                                            (2)

       10.3.2    Bereken die energie van lig met ŉ golflengte van 4,06 x 10-11 m.     (5)
                                                                                      [12]

                                                                            TOTAAL: 150

                                             EINDE

### Page 21

TEGNIESE WETENSKAPPE                                         21
                                                       (Vraestel 2)                                      11102/20

                      DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                     PAPER 2
                   GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                   VRAESTEL 2

TABLE 1 / TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS / FISIESE KONSTANTES

PHYSICAL CONSTANTS / FISIESE KONSTANTES
    CONSTANT / KONSTANTE       SYMBOL / SIMBOOL                                            VALUE / WAARDE
Standard pressure
Standaarddruk                        pƟ                                                        1,01 x 10 Pa
                                                                                                            5

Standard temperature
Standaard temperatuur                                             TƟ                             298 K/25 0C
Speed of light
Spoed van lig                                                      c                           3 x 108 m.s-1
Planck's constant
Planck se konstante                                                h                          6,63 x 10-34 J.s

TABLE 2 / TABEL 2: WAVES, SOUND AND LIGHT / GOLWE, KLANK EN LIG

                                                                  1
𝑣 = 𝑓𝜆                                                      T=
                                                                  𝑓

                       𝑐
E = hf or / of E = h
                       𝜆

TABLE 3 / TABEL 3: ELECTROCHEMISTRY / ELEKTROCHEMIE

Emf / Emk                  Eθcell = Eθcathode − Eθanode / Eθsel = Ekatode
                                                                   θ
                                                                          − Eθanode

                           or / of

                           Eθcell = Ereduction
                                     θ
                                               − Eθoxidation / Eθsel = Ereduksie
                                                                        θ
                                                                                 − Eθoksidasie

                           or / of

                           Eθcell = Eθoxidisingagent − Ereducing
                                                        θ
                                                                 agent / Esel = Eoksideermiddel − Ereduseermiddel
                                                                          θ      θ                 θ

### Page 22

TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                                   22
                                                                                     (Vraestel 2)                         11102/20

                                                               TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                               TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                      Half-reactions/Halfreaksies                Eθ (V)
                                                                                         −   ⇌     −             + 2,87
                                                                         F2(g) + 2e              2F
                                                                           Co3+ + e−         ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                    H2O2 + 2H+ +2e−          ⇌   2H2O            +1,77
                                                                       −
                                                                  MnO 4 + 8H+ + 5e−          ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                                     −                 −
                                                                           Cℓ2(g) + 2e       ⇌   2Cℓ             + 1,36
                                                                     2−
                                                                Cr2O 7 + 14H+ + 6e−          ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                   O2(g) + 4H+ + 4e−         ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                   MnO2 + 4H+ + 2e−          ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                            2+     −         ⇌   Pt              + 1,20
                                                                           Pt + 2e
                                                                         Br2(ℓ) + 2e−        ⇌   2Br−            + 1,07
                                                                   NO 3− + 4H+ + 3e−         ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                         Hg2+ + 2e−          ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85

Increasing oxidising ability / Toenemende oksiderende vermoë
                                                                           Ag+ + e−          ⇌

                                                                                                                              Increasing reducing ability / Toenemende reduserende vermoë
                                                                                                 Ag              + 0,80
                                                                       −
                                                                    NO 3 + 2H+ + e−          ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                            Fe3+ + e−        ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                   O2(g) + 2H+ + 2e−         ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                             I2 + 2e−        ⇌   2I−             + 0,54
                                                                            Cu+ + e−         ⇌   Cu              + 0,52
                                                                    SO2 + 4H+ + 4e−          ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                    2H2O + O2 + 4e−          ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                          Cu2+ + 2e−         ⇌   Cu              + 0,34
                                                                     2−
                                                                  SO 4 + 4H+ + 2e−           ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                             Cu2+ + e−       ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                         Sn4+ + 2e−          ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                      S + 2H+ + 2e−          ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                          2H+ + 2e−          ⇌   H2(g)            0,00
                                                                         Fe3+ + 3e−          ⇌   Fe              − 0,06
                                                                         Pb2+ + 2e−          ⇌   Pb              − 0,13
                                                                         Sn2+ + 2e−          ⇌   Sn              − 0,14
                                                                          Ni2+ + 2e−         ⇌   Ni              − 0,27
                                                                         Co2+ + 2e−          ⇌   Co              − 0,28
                                                                         Cd2+ + 2e−          ⇌   Cd              − 0,40
                                                                           Cr3+ + e−         ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                         Fe2+ + 2e−          ⇌   Fe              − 0,44
                                                                         Cr3+ + 3e−          ⇌   Cr              − 0,74
                                                                         Zn2+ + 2e−          ⇌   Zn              − 0,76
                                                                        2H2O + 2e−           ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                         Cr2+ + 2e−          ⇌   Cr              − 0,91
                                                                         Mn2+ + 2e−          ⇌   Mn              − 1,18
                                                                          Aℓ3+ + 3e−         ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                         Mg2+ + 2e−          ⇌   Mg              − 2,36
                                                                           Na+ + e−          ⇌   Na              − 2,71
                                                                         Ca2+ + 2e−          ⇌   Ca              − 2,87
                                                                          Sr2+ + 2e−         ⇌   Sr              − 2,89
                                                                         Ba2+ + 2e−          ⇌   Ba              − 2,90
                                                                            Cs+ + e-         ⇌   Cs              - 2,92
                                                                             K+ + e−         ⇌   K               − 2,93
                                                                            Li+ + e−         ⇌   Li              − 3,05

### Page 23

TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                              23
                                                                                    (Vraestel 2)                         11102/20

                                                             TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                             TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                                                                Eθ (V)
                                                                     Half-reactions/Halfreaksies

                                                                              Li+ + e−      ⇌   Li              − 3,05
                                                                               K+ + e−      ⇌   K               − 2,93
                                                                             Cs+ + e−       ⇌   Cs              − 2,92
                                                                           Ba2+ + 2e−       ⇌   Ba              − 2,90

                                                                                                                          Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                            Sr2+ + 2e−                          − 2,89

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                                            ⇌   Sr
                                                                           Ca2+ + 2e−       ⇌   Ca              − 2,87
                                                                             Na+ + e−       ⇌   Na              − 2,71
                                                                           Mg2+ + 2e−       ⇌   Mg              − 2,36
                                                                            Aℓ3+ + 3e−      ⇌   Aℓ              − 1,66
                                                                           Mn2+ + 2e−       ⇌   Mn              − 1,18
                                                                           Cr2+ + 2e−       ⇌   Cr              − 0,91
                                                                          2H2O + 2e−        ⇌   H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                           Zn2+ + 2e−       ⇌   Zn              − 0,76
                                                                           Cr3+ + 3e−       ⇌   Cr              − 0,74
                                                                           Fe2+ + 2e−       ⇌   Fe              − 0,44
                                                                             Cr3+ + e−      ⇌   Cr2+            − 0,41
                                                                           Cd2+ + 2e−       ⇌   Cd              − 0,40
                                                                           Co2+ + 2e−       ⇌   Co              − 0,28
                                                                            Ni2+ + 2e−      ⇌   Ni              − 0,27
                                                                           Sn2+ + 2e−       ⇌   Sn              − 0,14
                                                                           Pb2+ + 2e−       ⇌   Pb              − 0,13
                                                                           Fe3+ + 3e−       ⇌   Fe              − 0,06
                                                                            2H+ + 2e−       ⇌   H2(g)            0,00
                                                                        S + 2H+ + 2e−       ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                           Sn4+ + 2e−       ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                            Cu2+ + e−       ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                     2−
                                                                 SO 4 + 4H+ + 2e−           ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                           Cu2+ + 2e−       ⇌   Cu              + 0,34
                                                                   2H2O + O2 + 4e−          ⇌   4OH−            + 0,40
                                                                   SO2 + 4H+ + 4e−          ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                           Cu+ + e−         ⇌   Cu              + 0,52
                                                                            I2 + 2e−        ⇌   2I−             + 0,54
                                                                  O2(g) + 2H+ + 2e−         ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                           Fe3+ + e−        ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                   NO 3− + 2H+ + e−         ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                          Ag+ + e−          ⇌   Ag              + 0,80
                                                                        Hg2+ + 2e−          ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                     −
                                                                  NO 3 + 4H+ + 3e−          ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                                        −          −
                                                                        Br2(ℓ) + 2e         ⇌   2Br             + 1,07
                                                                         Pt2+ + 2 e−        ⇌   Pt              + 1,20
                                                                  MnO2 + 4H+ + 2e−          ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                  O2(g) + 4H+ + 4e−         ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                   2−
                                                               Cr2O 7 + 14H+ + 6e−          ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                                     −                −
                                                                          Cℓ2(g) + 2e       ⇌   2Cℓ             + 1,36
                                                                     −
                                                                 MnO 4 + 8H+ + 5e−          ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                  H2O2    + 2H+ +2 e−       ⇌   2H2O            +1,77
                                                                            Co3+ + e−       ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                           F2(g) + 2e−      ⇌   2F−             + 2,87

## Related documents

- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Signing off 27 July)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-signing-off-27-july/672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
