# Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                        2025

                NASIENRIGLYNE

       TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (11101)

10 bladsye

### Page 2

11101/25

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    C ✓✓                                                                                    (2)
1.2    A ✓✓                                                                                    (2)
1.3    D ✓✓                                                                                    (2)
1.4    D ✓✓                                                                                    (2)
1.5    Enige opsie ✓✓                                                                          (2)
1.6    B ✓✓                                                                                    (2)
1.7    B ✓✓                                                                                    (2)
1.8    D ✓✓                                                                                    (2)
1.9    C ✓✓                                                                                    (2)
1.10   A ✓✓                                                                                    (2)
                                                                                              [20]

VRAAG 2

2.1    Newton Tweede Bewegingswet
       Wanneer 'n netto/resultante krag op 'n voorwerp met massa, m, toegepas
       word, versnel dit die voorwerp in die rigting van die netto krag. Die versnelling
       is direk eweredig aan die netto/resultante krag en omgekeerd eweredig aan
       die massa van die voorwerp. ✓✓ (2 of 0)                                                 (2)

2.2                                                 LET WEL:
                             FN✓                    Een punt vir elke krag wat deur 'n
                                                    pyl met 'n korrekte etiket
                                                    voorgestel word.
                      fk✓                           Penaliseer (een keer) vir elk van
                 T✓                                 die volgende:
                                   F=120 N✓         • Geen pyle nie
                       Fg✓                          • Daar is geen punt nie
                                                    • Gaping tussen die lyn en die
       AANVAARBARE ETIKETTE:                             punt
       N/FN: Normaal                                • Stippellyne word gebruik
       Fg/w: Krag as gevolg van                     • Bykomende krag is ingesluit
       swaartekrag/Gewig                            • 'n Kragtediagram word
       Ff/fk/f: wrywingskrag                             gegee.
       FA: Toegepaste krag/120 N                    • As komponente gebruik
        T: Spannings krag/krag in die tou                word.                                 (5)

2.3    𝑓𝑘 = 𝜇𝑘 𝑁 ✓
          = (0,15)(16 x 9,8) ✓
          = 23,52 N ✓                                                                          (3)

2.4    FN = Fy + Fg           ✓
       FN = Fsin𝜃 + mg
       FN = (120 sin 30o) + (24 x 9,8) ✓
       FN = 295,2 N ✓                                                                          (3)

                                               2

### Page 3

11101/25

2.5   Positiewe merk vanaf 2.3 en 2.4

           Vir die 24 kg blok                        Vir die 16 kg blok
                        FN                                          FN

                 f             Fx
             T                                               f            T
                          Fy
                     Fg                                             Fg

         𝑓𝑘 = 𝜇𝑘 𝑁
            = (0.15)(295,2)
            = 44.28 N

      Fnet = ma ✓                                     Fnet = ma
      Fx – T – f = ma                                 T – f = ma
      Fcos 𝜃 – T – f = ma                             T – 23,52 = 16a
      (120 cos 300) ✓ – T – 44,28 = 24 a                    T = 16a + 23,52 ….②✓
      103,92 – T – 44,28 = 24a✓
      59,64 – T = 24a
      T = -24a + 59,64 ….①✓

                                             ① = ②✓
                                    16a + 23,52 = –24a + 59,64
                                    16a + 24a = –23,52 + 59,64
                                            40a = 36,12
                                       a = 0,90 m.s-2 regs ✓                           (7)

2.6   Positief merk vanaf 2.5

      Opsie 1                                            Opsie 2
      T = 16a + 23,52                     OF            T = –24a +59,64
      T = 16(0,90) + 23,52✓                              T = –24(0,90) + 59,64
      T = 37,92 N ✓                                      T = 38,04 N                   (2)
                                                                                      [22]

                                                 3

### Page 4

11101/25

VRAAG 3

3.1   Rigting regs is positief
      ∑p voor botsing = ∑p na botsing     ✓enige een
      mx vi + my vi = (mx + y )vf
      (1 500)(20) + (1 000)(vf) ✓ = (1 500 + 1 000)(6) ✓
      30 000 + 1 000vf = 15 000
      1 000vf = –15 000
            Vf = –15 m∙s-1
             vf = 15 m∙s-1 na links / oos ✓                                           (4)

3.2   Positiewe merk vanaf 3.1

      Ek voor botsing = ½ mv2 + ½ mv2               Beide formules korrek ✓
                        = ½ (1 500)(20) + ½ (1 000)(–15)2
                                       2

                        = 412 500 J ✓
      Ek na botsing = ½ mx+yv2
                       = ½ (1 500 + 1 000)(6)2
                       = 45 000 J ✓
      Kinetiese energie word nie bewaar nie (energie is verlore), daarom is die
      botsing onelasties. ✓                                                           (4)

3.3   Die produk van die netto krag en die kontaktyd.✓✓                               (2)

3.4   Nie een nie ✓
      Impuls x = Impuls y                                                             (1)
                                                                                     [11]
VRAAG 4

4.1   Pgemid = Fvgemid ✓
      P = (120)(5) ✓
      P = 600 W✓                                                                      (3)

4.2   4.2.1    Op punt A ✓                                                            (1)

      4.2.2    EMA = EMB
               Ep + E k = Ep + E k                   ✓ enige een
                       1            1
               mgh + 2 𝑚𝑣 2 = mgh + 2 𝑚𝑣 2
                                        1
               15(9,8)(12) + 0 ✓ = 0 + 2 (15)𝑣 2 ✓

                                 v = 15,34 𝑚 ∙ 𝑠 −1 ✓                                 (4)

      4.2.3    Wet van behoud van meganiese energie. ✓
               Die totale meganiese energie van 'n geïsoleerde stelsel bly
               konstant. ✓✓ (2 of 0)                                                  (3)
                                                                                     [11]

                                             4

### Page 5

11101/25

VRAAG 5

5.1   'n Elastiese limiet is die maksimum krag wat op die liggaam toegepas kan
      word sodat die liggaam sy oorspronklike vorm heeltemal herwin wanneer die
      krag verwyder word. ✓✓ (2 of 0)                                                       (2)

5.2   Opsie 1                                                   Opsie 2
              𝐹
      𝜃= 𝐴                    ✓ enige een                       𝐴 = 𝜋𝑟 2
               𝑚𝑔
      𝜃=                                                        𝐴 = 𝜋(1 × 10−3 )2
              𝜋𝑟 2
                (6)(9,8)✓
      𝜃=                                                        𝐴 = 3,142 × 10−6 𝑚2
              𝜋(1× 10−3 )2 ✓

                                                                        58,8
          = 18 716 621,31 Pa / 𝑁 ∙ 𝑚−2 OF        ✓enige een     𝜃 = 3,142 × 10−6
          = 1,88 x 107 Pa / 𝑁 ∙ 𝑚−2                               = 18 714 194,78 Pa

      Opsie 3

              𝜋𝐷2
      𝐴=
               4
                    2 2
              𝜋(       )
                  1000
          =        4

          = 3,141592654 × 10−6 𝑚2

              𝐹
      𝜃=
              𝐴
                       58,8
          = 3,141592654×10−6

          = 18 716 621,31 Pa / 𝑁 ∙ 𝑚−2

      (variansie 18 714 194,78 – 18 716 621,31) (Nota aan onderywsers: onthou
      om die leerder te leer om nie binne ‘n berekening af te rond nie – verwys na
      opsie 2)                                                                              (4)

5.3   Opsie 1                                         Opsie 2
         ∆𝑙                                              ∆𝑙
      𝜀= ✓                                  OF        𝜀=
              𝐿                                           𝐿
               1,5 𝑚𝑚                                     1,5×10−3 𝑚
      𝜀 = 4 000 𝑚𝑚✓                                   𝜀=    4𝑚
        = 3,75 x 10-4✓                                 = 3,75 x 10 -4                       (3)

5.4   Positiewe merk vanaf 5.2 en 5.3
           𝜃
      𝐾 = 𝜀✓
            1,88 × 107
      𝐾=               ✓
           3,75 × 10−4
      𝐾 = 4,99 × 1010 𝑃𝑎 / 𝑁 ∙ 𝑚−2 ✓                                                        (3)
                                                                                           [12]
                                                 5

### Page 6

11101/25

VRAAG 6

6.1   Druk op 'n spesifieke punt is die stukrag wat per eenheidsoppervlakte rondom
      daardie punt uitgeoefen word. ✓✓ (2 of 0)                                        (2)

6.2      𝐹
      𝑃=
         𝐴                  ✓ enige een
         𝑚𝑔
      𝑃=                                                  Fg = mg
          𝐴
                                                             = 54(9,8)
               (54)(9,8) ✓                                   529,2 N
          =
                 0,85 ✓

          = 622,59 Pa / 𝑁 ∙ 𝑚−2     OF          ✓ enige een
          = 6,23 × 102 Pa / 𝑁 ∙ 𝑚−2                                                    (4)

6.3   Positiewe merk vanaf 6.2
      Dieselfde as die uitsetstelsel, naamlik 622,59 Pa / 𝑁 ∙ 𝑚−2 ✓                    (1)

6.4   Postiewe merk vanaf 6.2 alleenlik vir opsie 1

      Opsie 1                                            Opsie 2
      𝐹𝑖𝑛𝑠𝑒𝑡   𝐹𝑢𝑖𝑡𝑠𝑒𝑡                                    𝐹1   𝐹2
             =         ✓                                     =
      𝐴𝑖𝑛𝑠𝑒𝑠𝑡  𝐹   𝑢𝑖𝑡𝑠𝑒𝑡                                 𝐴   1𝐴      2
      𝐹𝑖𝑛𝑠𝑒𝑡                                              𝐹1          (54)(9,8)
               ✓ = 622,59✓                                        =
      0,03                                                0,03            0,85
      𝐹𝑖𝑛𝑠𝑒𝑡 = 18,68 𝑁✓                                   𝐹1 = 18,68 𝑁

      Opsie 3

              𝐹
      𝑃=
              𝐴
                    𝐹
      622,59 =
                   0,03

      F = 18,68 N

      (variansie 18,68 – 18,69)                                                        (4)

6.5   Dit sal verdubbel / verhoog ✓✓                                                   (2)
                                                                                      [13]

                                            6

### Page 7

11101/25

VRAAG 7

7.1   7.1.1   Society of Automotive Engineers ✓                                             (1)

      7.1.2   Dit dui die viskositeit van olie aan gemeet by 100 oC ✓✓                      (2)

      7.1.3   Negatiewe merk as die verkeerde SAE gekies is
              SAE10 ✓
              Dit het die kleinste viskositeit en sal dus die vinnigste vloei. ✓            (2)

7.2   7.2.1   Dit is olie wat gradering vir viskositeit het by beide koue en warm
              toestande. ✓                                                                  (1)

      7.2.2   Die 30 is die viskositeit van die olie by koue temperature. ✓
              Die W dui aan dat die viskositeit van waarde 30 by koue temperature
              gemeet word. ✓
              Die 60 is die viskositeit van die olie gemeet by 100 oC ✓                     (3)

      7.2.3   Negatiewe merk as die verkeerde SAE gekies is
              10W60 ✓
              Aangesien die viskositeit van 10W by koue temperature van
              toepassing sal wees ✓en dit 'n laer viskositeit het as die 30W van die
              ander olie. ✓                                                                 (3)
                                                                                           [12]

                                              7

### Page 8

11101/25

VRAAG 8

8.1   8.1.1    Refraksie / Breking ✓                                                     (1)

      8.1.2    Breking / refraksie vind plaas omdat lig teen verskillende spoed in
               verskillende mediums beweeg. ✓ Wanneer lig van 'n minder opties
               digte medium (soos lug) na 'n meer opties digte medium (soos water)
               beweeg, neem sy spoed af, wat veroorsaak dat die lig na die normaal
               buig. ✓                                                                   (2)

8.2   Grenshoek: die invalshoek in die digter medium sodat die gebreekte straal net
      deur die skeidingsoppervlak van die twee media gaan ✓✓ (2 of 0)

      OF

      Die invalshoek in die opties digte medium waarvoor die brekingshoek 90° is.       (2)

8.3   1 – Lig moet beweeg van 'n meer opties digte medium na 'n minder opties digte
          medium. ✓
      2 – Die invalshoek moet groter as die grenshoek wees. ✓                           (2)

8.4

                                                                                        (3)

8.5   8.5.1    Dispersie ✓                                                              (1)

      8.5.2    Sewe Kleure (7) ✓                                                        (1)

      8.5.3    Rooi ✓                                                                   (1)

      8.5.4    Verlaag ✓                                                                (1)

      8.5.5    Die golflengte van lig afneem ✓ wanneer dit die prisma binnegaan
               omdat die spoed van lig afneem ✓ as gevolg van die brekingsindeks
               van die prisma. Aangesien die frekwensie van lig konstant bly ✓
                                                                                         (3)
                                                                                        [17]

                                            8

### Page 9

11101/25

VRAAG 9

9.1   Kapasitansie, C, van 'n kapasitor is die hoeveelheid lading wat dit per volt kan
      stoor. ✓✓ (2 of 0)                                                                     (2)

9.2        𝑄
      𝐶 = 𝑉✓
                       9,5 × 10−3
      1,5 × 10−6 ✓ =              ✓
                            𝑉

      𝑉 = 6 333,33 𝑉 ✓                                                                       (4)
                                                                                             [6]

                                             9

### Page 10

11101/25

VRAAG 10

10.1   Elektromotoriese krag (EMK) is die maksimum potensiaalverskil wat 'n bron
       kan verskaf wanneer geen stroom vloei nie ✓, terwyl terminale
       potensiaalverskil (terminaalspanning) die werklike spanning is wat oor die
       terminale gemeet word wanneer stroom vloei ✓, wat tipies laer is as EMK as
       gevolg van die bron se interne weerstand. ✓                                   (3)

10.2   10.2.1   𝑉 = 𝐼𝑅✓
                  = (1,5)(6) ✓
                  = 9 V✓                                                             (3)

       10.2.2   Positiewe merk vanaf 10.2.1 slegs vir opsie 1 en 3
                Opsie 1                         Opsie 2
                    𝑉
                𝑅=𝐼              OF             R:1:2
                        9
                12 = 𝐼 ✓                          I : 1,5A : 0,75A
                I = 0,75 A ✓                      ∴ IT = 1,5 + 0,75
                IT = 1,5 + 0,75 = 2,25 A ✓             = 2,25 A

                Opsie 3

                1  1 1
                  = +
                𝑅𝑝 𝑟 𝑟

                        1   1
                   = 6 + 12

                Rp = 4Ω
                   𝑉
                𝐼=𝑅
                    9
                 =4

                 = 2,25 A

                                                                                     (3)

       10.2.3   Positiewe merk vanaf 10.2.2
                Opsie 1                             Opsie 2
                                                       𝑉
                V = IR                  OF          𝑅=𝐼
                                                           𝑉
                 = (2,25)(18) ✓                      18 = 2,25
                 = 40,5 V ✓                           V1 = 40,5 V                    (2)

       10.2.4   Positiewe merk vanaf 10.2.1 en 10.2.3
                V3 = V 1 + V 2
                   = 40,5 + 9 ✓
                   = 49,5 V ✓                                                        (2)

                                             10

### Page 11

11101/25

10.2.5   Opsie 1                             Opsie 2
         𝑞 = 𝐼∆𝑡 ✓                 OF        𝑞 = 𝐼∆𝑡
           = 1,5(3 × 60) ✓                     = 1,5(180)
           = 270 C ✓                           = 270 C
                                                                           (3)

10.2.6   Positiewe merk vanaf. 2.5 vir opsie 1 alleenlik
         Opsie 1                                  Opsie 2
         W = VQ ✓                                  𝑊 = 𝑉𝐼∆𝑡
           = 9(270) ✓                                 = 9(1,5)(180)
                            −1
           = 2 430 J / 𝑉 ∙ 𝐶 ✓                         = 2 430 J

         Opsie 3                                  Opsie 4
                                                       𝑉 2 ∆𝑡
         W = I2Rt                                 𝑊=    𝑅
                                                       92 (180)
           = (1,5)2(6)(180)                          = 6
           = 2 430 J                                 = 2 430 J             (3)
                                                                          [19]

                                     11

### Page 12

11101/25

VRAAG 11

11.1   Verlaagde transformator ✓                                       (1)

11.2    VS
             =
                 NS
        V𝑃       𝑁P

       220     55
           ✓ =    ✓
       20      𝑁𝑃

       220 𝑁𝑃 = 400
            𝑁𝑃 = 5 Windings ✓                                          (3)

11.3   Koste = P x t x prys                    50 W = 0,05 kW
            = (0,05 kW) ✓ (8 x 7h)(R1,10) ✓
            = R3,08 ✓                                                  (3)
                                                                       [7]

                                                            TOTAAL:    150

                                          12

## Related documents

- [Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/ba49f240-e57d-4587-9498-a5d6317c8811) — Technical Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Technical Sciences P1 Memo June 2021 Engl Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-memo-june-2021-engl-afrikaans/bbcfcb87-c63b-4949-b0e2-4701ef3f022f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-afrikaans-june-2025-question-paper/d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea) — Technical Sciences · QP · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/27b1584e-b5e6-4d62-a347-46bc297ca3cc) — QP · 2025 · Eng
- [Tech Science P1 AE](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-1/ef24e6dd-657f-4912-aaeb-29f50165041c) — QP · 2025
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 Jct 2025 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/91dfe6a0-c88b-4061-af64-ecad65f1a790) — QP · 2025 · Afr
- [NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/668ae898-9378-451a-b548-5236f3ca7566) — QP · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
