# Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                         2025
                 NASIENRIGLYNE

        TEGNIESE WETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (11102)

7 bladsye

### Page 2

11102/25

VRAAG 1

1.1   B ✓✓                                                                               (2)

1.2   C ✓✓                                                                               (2)

1.3   D ✓✓                                                                               (2)

1.4   B ✓✓                                                                               (2)

1.5   D ✓✓                                                                               (2)
                                                                                        [10]

VRAAG 2

2.1    'n Atoom of 'n groep atome wat die chemie van 'n molekule bepaal. ✓✓
       (0 of 2 punte)

       OF

       'n Atoom of 'n groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van 'n groep
       organiese verbindings bepaal.                                                     (2)

2.2    2.2.1   E✓                                                                        (1)

       2.2.2   Haloalkaan/Alkielhaliede ✓                                                (1)

       2.2.3   Formiel ✓                                                                 (1)

       2.2.4   Etieletanoaat

               Nasienkriteria

                   •   Etiel ✓
                   •   Etanoaat ✓                                                        (2)

                                            2

### Page 3

11102/25

2.3     2.3.1

                 Nasienkriteria

                       •   Funksionele groep ✓
                       •   Hele struktuur korrek ✓
                 LET WEL:
                   • Enige waterstofbinding of atoom wat ontbreek MAKS 1 punt        (2)

        2.3.2    𝐶𝐻2 𝐵𝑟𝐶𝐻(𝐶𝐻3 )𝐶𝐻3 ✓ (Die hakkie moet teenwoordig wees)              (1)

        2.3.3    𝐶6 𝐻12 𝑂 ✓                                                          (1)

2.4     Organiese molekules met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende
        struktuur formules ✓✓ (0 of 2 punte)                                         (2)

2.5     2.5.1    Posisioneel ✓                                                       (1)

        2.5.2    Funksioneel ✓                                                       (1)
                                                                                    [15]

VRAAG 3

3.1 Die temperatuur waarby die dampdruk aan atmosferiese druk gelyk is ✓✓ (0 of 2
    punte)

      Nasienkriteria

         •   As die leerder na PUNT verwys, dan 0 punte                              (2)

3.2 Stophorlosie/muurhorlosie/polshorlosie ✓ (enige toepaslike antwoord)             (1)

3.3 A ✓                                                                              (1)

                                                3

### Page 4

11102/25

3.4 Negatiewe merk vanaf 3.3
    •    Propaan het slegs swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte ✓
    •    Propan-2-ol het swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte en sterk
         waterstofbindings ✓
    •    Meer energie is nodig om die intermolekulêre kragte van propan-2-ol te oorkom,
         dus het dit 'n hoër kookpunt. ✓

    OF
    •    Propaan het slegs swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte
    •    Propan-2-ol het swak Londen/dispersie/geïnduseerde dipoolkragte en sterk
         waterstofbindings
    •    Minder energie is nodig om die intermolekulêre kragte van propaan te oorkom,
         dus het dit 'n laer kookpunt en propan-2-ol die hoër kookpunt

    Nasienkriteria
      • Identifiseer die intermolekulêre kragte in propaan en propan-2-ol
      • Vergelyk die intermolekulêre kragte (Waterstofbindings is sterker as London
          kragte)
      • Verwys na die energie wat benodig word om die intermolekulêre kragte te
          OORKOM                                                                              (3)

3.5 •    Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof ✓
    •    Omdat propan-2-ol die sterkste intermolekulêre kragte het, beteken dit dat dit 'n
         hoër viskositeit het. ✓
    •    Dit beteken dit het 'n groter weerstand teen vloei en neem dus langer om
         druppels te vorm ✓

    OF
    •    Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof
    •    Omdat propaan die swakste intermolekulêre kragte het, beteken dit dat dit 'n
         laer viskositeit het.
    •    Dit beteken dat dit 'n kleiner weerstand teen vloei het en sodoende kan druppels
         vinniger vorm

    OF
    •    Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof
    •    Dit is eweredig aan die kookpunt en aangesien propan-2-ol die hoogste
         kookpunt het, beteken dit dat dit 'n hoër viskositeit het.
    •    Dit beteken dit het 'n groter weerstand teen vloei en neem dus langer om
         druppels te vorm

    OF
    •    Viskositeit het te make met die weerstand van 'n vloeistof
    •    Dit is eweredig aan die kookpunt en aangesien propaan die laagste kookpunt
         het, beteken dit dat dit 'n laer viskositeit het.
    •    Dit beteken dat propaan 'n kleiner weerstand teen vloei het en sodoende kan
         druppels vinniger vorm                                                               (3)
                                                                                             [10]
                                               4

### Page 5

11102/25

VRAAG 4
4.1   4.1.1   Addisie / Hidrogenering ✓                                                  (1)

      4.1.2   𝐻2 ✓ (Dit moet die MOLEKULÊRE FORMULE wees en nie die naam nie).           (1)

      4.1.3   2𝐶2 𝐻6 + 7𝑂2 → 4𝐶𝑂2 + 6𝐻2 𝑂 + (𝐸)

              Nasienkriteria
                • C2H6 + O2 ✓
                • CO2 + H2O + (E) ✓
                • Balansering ✓                                                          (3)

4.2   4.2.1   Chloro etaan / 1-chloro etaan

              Nasienkriteria
                • Chloro ✓
                • Etaan ✓                                                                (2)

      4.2.2   Geen water mag tydens die reaksie teenwoordig wees nie ✓                   (1)

4.3   4.3.1   Water ✓ (Dit moet die NAAM wees en nie die molekulêre formule nie).        (1)

      4.3.2   Adissie / Hidrasie ✓                                                       (1)

4.4   4.4.1   'n Chemiese reaksie waarin monomeer molekules verbind om 'n
              polimeer te vorm. ✓✓ (0 of 2 punte)                                        (2)

      4.4.2   Onversadig ✓                                                               (1)

      4.4.3   •       Plastiek bottels ✓
              •       Plastiek sakke
              •       Plastiek speelgoed
              •       Plastiek deksels
              •       Plastiek pype
              •       Isolasieband (enige toepaslike voorbeeld)                          (1)

4.5   4.5.1

                                        ✓

                  Nasienkriteria
                    • Moet geteken word met die pyltjie (anode) wat van links na regs
                       wys en die lyn (katode) aan die regterkant                        (1)

      4.5.2       Meevoor ✓                                                              (1)

      4.5.3       •    Skakel WS-stroom om na GS-stroom vir elektroniese toestelle om
                       hulle teen skade te beskerm ✓
                  •    Reguleer spanning in stroombane deur konstante spanning te
                       verseker (enige toepaslike rede)                                  (1)
                                                                                        [17]
                                                5

### Page 6

11102/25

VRAAG 5

5.1   Dit is die verlies aan elektrone ✓✓ (0 of 2 punte)

      OF

      Dit is 'n toename in oksidasiegetal.                                                  (2)

5.2   5.2.1      Gasborrels word gevorm ✓

                 Nasienkriteria
                   • MOET verwys na die borrels en nie na chloorgas wat vorm of
                       chloor wat geruik word nie)                                          (1)

      5.2.2      2𝐶𝑙 − (𝑎𝑞) → 𝐶𝑙2(𝑔) + 2𝑒 − ✓✓

                 Nasienkriteria
                   • 𝐶𝑙2 + 2𝑒 − ← 2𝐶𝑙 − (2/2)
                   • 2𝐶𝑙 − ⇌ 𝐶𝑙2 + 2𝑒 − (1/2)
                   • 2𝐶𝑙 − ← 𝐶𝑙2 + 2𝑒 − (0/2)
                   • 2𝐶𝑙 − + 2𝑒 − ⇌ 𝐶𝑙2 (0/2)
                 NOTA:
                   • Moet nie penaliseer as die fases nie ingelsuit is nie of ‘n
                       elektronlading uitgelaat is                                          (2)

5.3   5.3.1      Negatief ✓                                                                 (1)

      5.3.2      •   Koperdraad ✓
                 •   Muntstukke
                 •   Juweliersware (enige aanvaarbare voorbeeld)                            (3)

5.4   •    Die skakelaar is oop, wat beteken dat daar 'n breek in die stroombaan is, so
           geen stroom kan vloei nie. ✓
      •    Die sleutel sal nie reduksie kan ondergaan nie (omdat dit nie negatief gelaai
           kan word nie) ✓
      •    Dit sal nie die koperione (katione) kan aantrek om 'n soliede koperlaag
           daarop te vorm nie. ✓

5.5   Elektroplatering ✓                                                                    (1)

5.6   Katode ✓                                                                              (1)

5.7   •    Voorkom dat dit roes ✓
      •    Om die waarde daarvan te verhoog (enige toepaslike rede)                         (1)
                                                                                           [13]

                                                 6

### Page 7

11102/25

VRAAG 6

6.1   Dit is 'n elektrochemiese sel wat chemiese energie omskakel in elektriese
      energie ✓✓ (0 of 2 punte)                                                            (2)

6.2   Soutbrug ✓                                                                           (1)

6.3   Temperatuur = 25 0C / 298 K ✓                                                        (1)

6.4       𝐸 𝜃 𝑠𝑒𝑙 = 𝐸 𝜃 𝑘𝑎𝑡𝑜𝑑𝑒 − 𝐸 𝜃 𝑎𝑛𝑜𝑑𝑒   ✓

           2,7 ✓ = 0,34 ✓ – 𝐸 𝜃 𝑎𝑛𝑜𝑑𝑒

      𝐸 𝜃 𝑎𝑛𝑜𝑑𝑒 = -2,36 V ✓

      ∴ Mg/Magnesium ✓

      Nasienkriteria
        • Geen eenheid vir die emk -1 punt
        • Indien daar geen 𝜃 is nie of enige ander formule wat onkonvensionele
            afkortings gebruik, bv. Esel = EOM – ERM, gevolg deur korrekte substitusies
            dan -1 punt
      Nota:
         • Aanvaar enige ander formule uit die inligtingsblad
         • Geen punte indien SLEGS die formule geskryf word sonder enige
            invervanging nie
                                                                                           (5)

6.5   Regs na links ✓                                                                      (1)
                                                                                          [10]

                                                                             TOTAAL:       75

                                                 7

## Related documents

- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Technical Sciences P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-afrikaans-june-2025-question-paper/d058d4d6-1a04-4407-8a1c-9187d5e524ea) — Technical Sciences · QP · 2025 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 Jct 2025 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/91dfe6a0-c88b-4061-af64-ecad65f1a790) — Technical Sciences · QP · 2025 · Afr
- [NW 12 TECH SCI P2 QP AFR JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nw-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/668ae898-9378-451a-b548-5236f3ca7566) — Technical Sciences · QP · 2025 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/27b1584e-b5e6-4d62-a347-46bc297ca3cc) — QP · 2025 · Eng
- [Tech Science P1 AE](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-1/ef24e6dd-657f-4912-aaeb-29f50165041c) — QP · 2025
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/c52a3a98-4d76-4d5e-9b3d-03c26864b5e6) — QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
