# Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/e1b721d8-243b-47e3-9b36-d6072592b366
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/e1b721d8-243b-47e3-9b36-d6072592b366)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
            2025
            11102

     TEGNIESE WETENSKAPPE

         (VRAESTEL 2)

                        TYD: 1,5 uur

                        PUNTE: 75

                        10 bladsy en 4 inligtingsblaaie

                                                      b.o.

### Page 2

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                  2
                                               (VRAESTEL 2)       11102/25

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou naam en graad op die ANTWOORDBOEK.

2.    Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die
      ANTWOORDBOEK.

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

6.    Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

7.    Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.

8.    Toon ALLE formules en invervanging by AL die berekeninge.

9.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
      plekke af.

10.   Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                      b.o.

### Page 3

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                     3
                                                (VRAESTEL 2)       11102/25

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers
(1.1 tot 1.5) in die ANTWOORDBOEK neer, bv. 1.6 D.

1.1     Watter van die volgende verbindings het funksionele isomere?

                                                                                         (2)

1.2     Bestudeer die volgende struktuurformule van die verbinding hieronder en
        identifiseer die tipe intermolekulêre kragte tussen die molekules.

        A      Slegs waterstofbindings
        B      Londen kragte en dipool-dipool kragte
        C      Londen kragte en waterstofbindings
        D      Slegs dipool-dipool kragte                                                (2)

1.3     Tydens die polimerisasie proses word sagte en harde plastieke geskep.
        Watter faktor beïnvloed NIE die sagtheid en hardheid van hierdie plastieke
        NIE?

        A      Temperatuur
        B      Kettinglengte van die polimeer
        C      Druk
        D      Konsentrasie                                                              (2)

                                                                                         b.o.

### Page 4

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                          4
                                                    (VRAESTEL 2)       11102/25

1.4      'n Reduseermiddel is:

         A      'n Stof wat elektrone kry en reduksie ondergaan
         B      'n Stof wat elektrone verloor en oksidasie ondergaan
         C      'n Stof wat elektrone kry en oksidasie ondergaan
         D      'n Stof wat elektrone verloor en reduksie ondergaan                           (2)

1.5      Identifiseer die korrekte manier om die selnotasie van 'n Mg-Fe galvaniese sel
         te skryf.

         A      Mg(s) / Mg2+ (101,3 kPa) // Fe2+(1 mol.dm–3) / Fe(s)
         B      Fe(s) / Fe2+ (1 mol.dm–3) // Mg2+(1 mol.dm–3) / Mg(s)
         C      Fe(s) / Fe2+ (1 mol.dm–3) // Mg2+(101,3 kPa) / Mg(s)
         D      Mg(s) / Mg2+ (1 mol.dm–3) // Fe2+(1 mol.dm–3) / Fe(s)                      (2)
                                                                                          [10]

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Bestudeer die organiese verbindings wat deur die letters A tot F hieronder voorgestel
word en beantwoord die vrae wat volg.

  A     But-1-een                               B

  C                                             D

  E     Butanoësuur                             F     𝐶𝐻 𝐶𝐻𝐶𝐻𝐶𝐻

2.1     Definieer die term funksionele groep.                                                 (2)

2.2     Skryf die:

        2.2.1    Letter van die verbinding wat sterk waterstofbindings het                    (1)

        2.2.2    HOMOLOË REEKS waaraan verbinding D behoort                                   (1)

        2.2.3    NAAM van die FUNKSIONELE GROEP van verbinding C                              (1)

        2.2.4    IUPAC-NAAM van verbinding B                                                  (2)

                                                                                              b.o.

### Page 5

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                              5
                                                  (VRAESTEL 2)       11102/25

2.3     Bestudeer verbindings C, D en F.

        2.3.1     Teken die struktuurformule van verbinding F.                                    (2)

        2.3.2     Skryf die gekondenseerde formule van verbinding D neer.                         (1)

        2.3.3     Skryf die molekulêre formule van verbinding C neer.                             (1)

2.4     Definieer die term strukturele isomeer.                                                   (2)

2.5     Identifiseer die spesifieke TIPE strukturele isomeer wat deur die volgende
        verbindings geïllustreer word:

        2.5.1     A en F                                                                          (1)

        2.5.2     B en E                                                                       (1)
                                                                                              [15]

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

ŉ Leerder het monsters van propaan en propan-2-ol in ŉ laboratorium voorberei.
Gedurende die proses is die etikette van die twee monsters verloor. Albei oplossings is
kleurloos. Die leerder het toe besluit om die monsters te identifiseer deur die tyd te neem
wat dit vir elke monster vat om te begin kook. Die resultate is in die volgende tabel
getabuleer:

                 Monster           Tyd wat dit geneem het om te kook (s)
                     A                                  67
                     B                                  21

3.1 Definieer die term kookpunt.                                                                  (2)

3.2 Skryf die naam neer van die instrument wat deur die leerder gebruik word om die
    tyd te meet wat dit geneem het vir die monsters om te begin kook.                             (1)

3.3 Watter monster, A of B, is propan-2-ol?                                                       (1)

3.4 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.3 deur te verwys na die TIPE
    INTERMOLEKULÊRE KRAGTE, STERKTE VAN DIE INTERMOLEKULÊRE
    KRAGTE en die ENERGIE.                                                                        (3)

3.5 Toe die leerder die eksperiment uitgevoer het om te kyk hoe lank dit neem vir elke
    monster om te kook, is daar gevind dat dit langer geneem het om druppels propan-
    2-ol met die gegradueerde pipet in ŉ proefbuis te gooi as om druppels propaan in
    te gooi. Verduidelik hierdie bevinding deur na VISKOSITEIT te verwys.                      (3)
                                                                                              [10]

                                                                                                  b.o.

### Page 6

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                    6
                                                 (VRAESTEL 2)       11102/25

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder wys hoe ETEEN in ander organiese verbindings omgeskakel kan
word. Die letters A, B, C, D en E verteenwoordig verskillende organiese reaksies.

      Verbinding Y                                                Polimeer Z

                                           Alkaan

4.1     Bestudeer reaksie D. Skryf neer die:

        4.1.1    TIPE reaksie                                                           (1)

        4.1.2    MOLEKULÊRE FORMULE van die ander REAKTANT wat benodig word             (1)

        4.1.3    Gebalanseerde vergelyking met behulp van MOLEKULÊRE
                 FORMULES, wanneer die PRODUK volledige verbranding ondergaan           (3)

4.2     Vir reaksie B, skryf neer:

        4.2.1    Die IUPAC-naam van die produk wat gevorm het                           (2)

        4.2.2    'n Reaksietoestand vir die reaksie                                     (1)

4.3     Vir reaksie C, skryf die:

        4.3.1    NAAM van die ander REAKTANT wat benodig word                           (1)

        4.3.2    NAAM van die spesifieke tipe reaksie                                   (1)

                                                                                        b.o.

### Page 7

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                          7
                                              (VRAESTEL 2)       11102/25

4.4   Reaksie A vorm 'n polimeer as 'n produk.

      4.4.1   Definieer die term polimerisasie.                                               (2)

      4.4.2   Identifiseer of die monomeer wat nodig is vir reaksie A om plaas te vind,
              VERSADIG of ONVERSADIG is.                                                      (1)

      4.4.3   Gee EEN alledaagse toepassing vir die PRODUK (plastiek) wat tydens
              hierdie reaksie gevorm word.                                                    (1)

4.5   Die volgende diagram toon 'n diode (p-n voegvlak) wat aan 'n eksterne kragbron
      gekoppel is.

      4.5.1    Vervang die p-n voegvlak deur SLEGS die KORREKTE SIMBOOL vir
               die diode te teken.                                                            (1)

      4.5.2    Watter TIPE spanning word geskep wanneer die eksterne kragbron
               gekoppel word soos in die diagram getoon? Skryf slegs MEEVOOR of
               TEENVOOR.                                                                      (1)

      4.5.3    Gee EEN rede waarom diodes belangrik is in ons daaglikse lewe?               (1)
                                                                                          [17]

                                                                                              b.o.

### Page 8

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                         8
                                                (VRAESTEL 2)       11102/25

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder verteenwoordig 'n ELEKTROLITIESE SEL vir die ontbinding van
koper(II)chloried. Simbool X verteenwoordig 'n komponent van die elektrolitiese sel.
Wanneer die sel in werking is, word katione (positiewe ione) na elektrode A aangetrek.

          Elektrode A                                          Elektrode B

5.1   Definieer die term oksidasie.                                                      (2)

5.2   Bestudeer elektrode B.

      5.2.1     Watter WAARNEMING sal by hierdie elektrode gemaak word?                  (1)

      5.2.2     Skryf die halfreaksie neer wat by hierdie elektrode plaasvind.           (2)

5.3   Bestudeer elektrode A.

      5.3.1     Identifiseer of hierdie elektrode aan die positiewe of negatiewe
                terminaal van komponent X gekoppel is. Skryf slegs POSITIEF of
                NEGATIEF.                                                                (1)

      5.3.2     Gee EEN alledaagse toepassing van die PRODUK wat op hierdie
                elektrode gevorm word.                                                   (1)

                                                                                             b.o.

### Page 9

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                       9
                                              (VRAESTEL 2)       11102/25

Die graad 12-leerders het 'n eksperiment gedoen waar hulle probeer het om 'n sleutel
met koper te bedek. Hulle het die eksperiment opgestel soos in die diagram hieronder
getoon.

                                                     skakelaar

      𝐶𝑢 elektrode
                                                      sleutel

                                                           Oplossing wat 𝐶𝑢   bevat

5.4   Verduidelik, deur OOK na die diagram te verwys, waarom die sleutel NIE met
      koper bedek sal word NIE.                                                         (3)

Die skakelaar is nou TOE in die stroombaan.

5.5   Skryf die NAAM van die proses wanneer die sleutel met koper bedek word.           (1)

5.6   Identifiseer of die sleutel tydens hierdie reaksie as die ANODE of KATODE sal
      optree.                                                                           (1)

5.7   Gee 'n rede waarom die leerders die sleutel met koper wil bedek.                  (1)
                                                                                       [13]

                                                                                           b.o.

### Page 10

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                          10
                                               (VRAESTEL 2)       11102/25

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

'n Standaard elektrochemiese sel word opgestel met behulp van 'n standaard koper-
halfsel en 'n standaard 𝑋/𝑋 halfsel soos hieronder getoon. 'n Voltmeter wat oor die sel
gekoppel is, het 2,7 V geregistreer.

   Katode                                                               Anode

6.1 Definieer die term galvaniese sel.                                                     (2)

6.2 Skryf die NAAM van die komponent gemerk Q.                                             (1)

6.3 Identifiseer vir die elektrochemiese sel hierbo, EEN standaardtoestand vir hierdie
    sel BEHALWE vir die konsentrasie.                                                      (1)

6.4 Bepaal, deur die gebruik van BEREKENINGE, waaruit element elektrode X gemaak
    is.                                                                                    (5)

6.5 Identifiseer die rigting waarin die ELEKTRONE sal vloei. Skryf slegs LINKS NA
    REGS of REGS NA LINKS.                                                                 (1)
                                                                                          [10]

                                                                             TOTAAL:       75

                                           EINDE

### Page 11

TEGNIESE WETENSKAPPE
                              1
(VRAESTEL 2)       11102/25

### Page 12

TEGNIESE WETENSKAPPE
                                                                                                                                                                                                                                  2
                                                                                                                                                                (VRAESTEL 2)       11102/25

                                              TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
       1                2            3               4              5           6           7           8            9           10          11           12           13            14          15           16           17      18
      (I)              (II)                                                                                                                                           (III)         (IV)         (V)         (VI)         (VII)   (VIII)
                                                                                                Atomic number/
                                                              KEY/SLEUTEL                         Atoomgetal
            1                                                                                                                                                                                                                          2
2,1         H                                                                                                                                                                                                                         He
            1                                                                                           29                                                                                                                             4
                                                               Electro negativity/                                       Symbol/
            3              4                                                                      1,9   Cu                                                               5             6           7            8            9        10
            Li            Be                                  Elektronegatiwiteit                                        Simbool                                        B             C           N            O            F         Ne
1,0              1,5                                                                                    63,5                                                    2,0           2,5          3,0         3,5          4,0
            7              9                                                                                                                                            11            12          14           16           19        20
        11               12                                                                                                                                             13            14          15           16           17        18
        Na               Mg
                                                                           Approximate relative atomic mass/                                                            Aℓ            Si          P            S            Cℓ        Ar
0,9              1,2                                                                                                                                            1,5           1,8          2,1         2,5          3,0
        23               24                                                Benaderde relatiewe atoommassa                                                               27            28          31           32          35,5       40
        19                20             21              22         23          24          25          26           27           28          29          30            31           32           33          34            35        36
0,8     K        1,0      Ca   1,3       Sc    1,5       Ti   1,6   V     1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe     1,8   Co    1,8    Ni   1,9    Cu    1,6   Zn    1,6     Ga    1,8    Ge    2,0    As   2,4    Se    2,8     Br        Kr
        39                40             45              48         51          52          55          56           59           59         63,5         65            70           73           75          79            80        84
        37                38             39              40         41          42          43           44           45          46          47           48           49            50          51           52           53        54
0,8     Rb       1,0      Sr   1,2       Y     1,4       Zr         Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag     1,7   Cd    1,7     In    1,8    Sn    1,9   Sb    2,1    Te    2,5      I        Xe
        86                88             89              91         92          96                      101          103         106         108          112          115           119         122          128          127        131
        55                56          57              72             73          74          75          76           77          78          79           80           81            82          83          84            85        86
       Cs                Ba          La               Hf            Ta           W          Re          Os            Ir          Pt         Au           Hg            Tℓ           Pb           Bi          Po            At        Rn
0,7              0,9                           1,6                                                                                                              1,8           1,8          1,9         2,0          2,5
       133               137         139             179            181         184         186         190          192         195         197          201          204           207         209

        87                88             89
0,7     Fr       0,9     Ra              Ac
                         226
                                                                     58          59          60         61            62          63          64           65           66            67          68           69           70         71
                                                                    Ce           Pr         Nd          Pm           Sm          Eu          Gd           Tb           Dy            Ho           Er          Tm           Yb         Lu
                                                                    140         141         144                      150         152         157          159          163           165         167          169          173        175

                                                                     90         91           92         93           94          95          96           97            98           99          100          101          102        103
                                                                    Th          Pa           U          Np           Pu          Am          Cm           Bk            Cf           Es          Fm           Md           No          Lr
                                                                    232                     238

### Page 13

TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                  3
                                                                                                    (VRAESTEL 2)       11102/25

                                                             TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                             TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                      Half-reactions/Halfreaksies                   E θ (V)
                                                                         F2(g) + 2e            ⇌   2F             + 2,87
                                                                           Co3+ + e            ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                    H2O2 + 2H+ +2e             ⇌   2H2O            +1,77
                                                                          
                                                                  MnO 4 + 8H+ + 5e             ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                                                                  + 1,36
                                                                              Cℓ2(g) + 2e       ⇌   2Cℓ
                                                                     2
                                                                Cr2O 7    + 14H+ + 6e          ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                   O2(g) + 4H+ + 4e            ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                   MnO2 + 4H+ + 2e             ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                                                   Pt              + 1,20
                                                                           Pt + 2e
                                                                            2+                  ⇌
                                                                         Br2(ℓ) + 2e           ⇌   2Br            + 1,07
                                                                   NO 3 + 4H+ + 3e                NO(g) + 2H2O    + 0,96

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                                                ⇌

                                                                                                                              Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                           Hg2+ + 2e           ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                             Ag+ + e           ⇌   Ag              + 0,80
                                                                     NO 3 + 2H+ + e           ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                            Fe3+ + e           ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                   O2(g) + 2H+ + 2e            ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                             I2 + 2e           ⇌   2I             + 0,54
                                                                            Cu+ + e            ⇌   Cu              + 0,52
                                                                    SO2 + 4H+ + 4e             ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                    2H2O + O2 + 4e             ⇌   4OH            + 0,40
                                                                          Cu2+ + 2e            ⇌   Cu              + 0,34
                                                                      2
                                                                  SO 4        + 4H+ + 2e       ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                                Cu2+ + e       ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                             Sn4+ + 2e         ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                          S + 2H+ + 2e         ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                              2H+ + 2e         ⇌   H2(g)            0,00
                                                                             Fe3+ + 3e         ⇌   Fe               0,06
                                                                             Pb2+ + 2e         ⇌   Pb               0,13
                                                                             Sn2+ + 2e         ⇌   Sn               0,14
                                                                              Ni2+ + 2e        ⇌   Ni               0,27
                                                                             Co2+ + 2e         ⇌   Co               0,28
                                                                             Cd2+ + 2e         ⇌   Cd               0,40
                                                                               Cr3+ + e        ⇌   Cr2+             0,41
                                                                             Fe2+ + 2e         ⇌   Fe               0,44
                                                                             Cr3+ + 3e         ⇌   Cr               0,74
                                                                             Zn2+ + 2e         ⇌   Zn               0,76
                                                                            2H2O + 2e          ⇌   H2(g) + 2OH     0,83
                                                                             Cr2+ + 2e         ⇌   Cr               0,91
                                                                             Mn2+ + 2e         ⇌   Mn               1,18
                                                                              Aℓ3+ + 3e        ⇌   Aℓ               1,66
                                                                             Mg2+ + 2e         ⇌   Mg               2,36
                                                                               Na+ + e         ⇌   Na               2,71
                                                                             Ca2+ + 2e         ⇌   Ca               2,87
                                                                              Sr2+ + 2e        ⇌   Sr               2,89
                                                                             Ba2+ + 2e         ⇌   Ba               2,90
                                                                                Cs+ + e-        ⇌   Cs              - 2,92
                                                                                 K+ + e        ⇌   K                2,93
                                                                                Li+ + e        ⇌   Li               3,05

### Page 14

TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                  4
                                                                                                    (VRAESTEL 2)       11102/25

                                                             TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                             TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                         Half-reactions/Halfreaksies                E θ (V)
                                                                                Li+ + e        ⇌   Li               3,05
                                                                                 K+ + e        ⇌   K                2,93
                                                                               Cs+ + e         ⇌   Cs               2,92
                                                                             Ba2+ + 2e         ⇌   Ba               2,90
                                                                              Sr2+ + 2e        ⇌   Sr               2,89
                                                                             Ca2+ + 2e         ⇌   Ca               2,87
                                                                               Na+ + e         ⇌   Na               2,71
                                                                             Mg2+ + 2e         ⇌   Mg               2,36
                                                                              Aℓ3+ + 3e        ⇌   Aℓ               1,66
                                                                             Mn2+ + 2e         ⇌   Mn               1,18
                                                                             Cr2+ + 2e         ⇌   Cr               0,91
                                                                            2H2O + 2e          ⇌   H2(g) + 2OH     0,83
                                                                             Zn2+ + 2e         ⇌   Zn               0,76
                                                                             Cr3+ + 3e         ⇌   Cr               0,74

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                             Fe2+ + 2e         ⇌   Fe               0,44
                                                                               Cr3+ + e        ⇌   Cr2+             0,41

                                                                                                                              Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                             Cd2+ + 2e         ⇌   Cd               0,40
                                                                             Co2+ + 2e         ⇌   Co               0,28
                                                                              Ni2+ + 2e        ⇌   Ni               0,27
                                                                             Sn2+ + 2e         ⇌   Sn               0,14
                                                                             Pb2+ + 2e         ⇌   Pb               0,13
                                                                             Fe3+ + 3e         ⇌   Fe               0,06
                                                                              2H+ + 2e         ⇌   H2(g)            0,00
                                                                          S + 2H+ + 2e         ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                             Sn4+ + 2e         ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                              Cu2+ + e         ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                         2
                                                                  SO 4        + 4H+ + 2e       ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                               Cu2+ + 2e       ⇌   Cu              + 0,34
                                                                    2H2O + O2 + 4e             ⇌   4OH            + 0,40
                                                                    SO2 + 4H+ + 4e             ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                            Cu+ + e            ⇌   Cu              + 0,52
                                                                             I2 + 2e           ⇌   2I             + 0,54
                                                                   O2(g) + 2H+ + 2e            ⇌   H2O2            + 0,68
                                                                            Fe3+ + e           ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                    NO 3 + 2H+ + e
                                                                        
                                                                                                ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                           Ag+ + e             ⇌   Ag              + 0,80
                                                                         Hg2+ + 2e             ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                   NO 3 + 4H+ + 3e
                                                                      
                                                                                                ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                         Br2(ℓ) + 2e           ⇌   2Br            + 1,07
                                                                          Pt2+ + 2 e           ⇌   Pt              + 1,20
                                                                   MnO2 + 4H+ + 2e             ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                   O2(g) + 4H+ + 4e            ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                     2
                                                                Cr2O 7    + 14H+ + 6e          ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                                                                  + 1,36
                                                                              Cℓ2(g) + 2e       ⇌   2Cℓ
                                                                      
                                                                  MnO 4 + 8H+ + 5e             ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                    H2O2      + 2H+ +2 e       ⇌   2H2O            +1,77
                                                                                Co3+ + e       ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                               F2(g) + 2e      ⇌   2F             + 2,87

## Related documents

- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
