# Technical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/91dfe6a0-c88b-4061-af64-ecad65f1a790
- Updated: 2026-09-28
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/91dfe6a0-c88b-4061-af64-ecad65f1a790)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                  JUNIE 2025

                   TEGNIESE WETENSKAPPE V2

PUNTE:    75

TYD:      1½ uur

                                     *JTSCA2*

           Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend 1 gegewensblad.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                    TEGNIESE WETENSKAPPE V2                         (EC/JUNIE 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      Skryf jou VOLLE NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die
        ANTWOORDEBOEK.

2.      Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

3.      Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

5.      Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
        VRAAG 2.2.

6.      Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.      Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAD te gebruik.

8.      Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE desimale
        plekke af.

9.      Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

10.     Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

11.     Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

12.     Skryf netjies en leesbaar.

     Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/JUNIE 2025)                          TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                 3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
 ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.6 D.

 1.1     Watter van die volgende verbindings verteenwoordig ŉ posisionele isomeer van
         1-chloropropaan?

         A        1,2-dichloropropaan

         B        2-chloropropaan

         C        1-bromopropaan

         D        propan-2-ol                                                                   (2)

 1.2     Butaan word in oormaat suurstof verbrand. Wat is die KORREKTE
         gebalanseerde vergelyking vir die verbranding van butaan?

         A        C4H10 + 2O₂ → 4CO₂ + 5H₂O

         B        C4H10 + 6,5O₂ → 4CO₂ + 5H₂O

         C        2C4H10 + 13O₂ → 8CO2 + 10H₂O

         D        4C4H10 + 26O₂ → 16CO2 + 20H₂O                                                 (2)

 1.3     Die TIPE intermolekulêre kragte wat in karboksielsure aangetref word.

         A        London-kragte en waterstofbindings

         B        London-kragte en dipool-dipoolkragte

         C        London-kragte en ioon-dipoolkragte

         D        Slegs London-kragte                                                           (2)

   Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                (EC/JUNIE 2025)

1.4 Die TIPE substitusiereaksie waar ŉ haloalkaan omgeskakel word na ŉ
    alkohol staan as ... bekend.

       A     hidrohalogenering

       B     hidrogenering

       C     hidrolise van haloalkane

       D     hidrasie                                                                    (2)

1.5 Hoeveel elektrone het ŉ pentavalente materiaal in sy buitenste energievlak?

       A     2

       B     3

       C     4

       D     5                                                                          (2)
                                                                                       [10]

    Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief
           Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/JUNIE 2025)                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                   5

 VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Beskou die organiese verbindings wat deur die letters A tot H hieronder voorgestel
 word en beantwoord die vrae wat volg.

  A                                             B

                                                                  C4H9Br

  C                                             D
                               O
                               II
                      CH3CH2CH2CCH3

  E                                             F

                  3,4-dimetielheks-1-yn

  G                                             H

 2.1     Definieer die term homoloë reekse.                                                         (2)

 2.2     Skryf die naam van die HOMOLOË REEKSE waaraan elk van die volgende
         verbindings behoort:

         2.2.1    B                                                                                 (1)

         2.2.2    D                                                                                 (1)

   Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                     (EC/JUNIE 2025)

    2.3 Skryf die letter(s) wat die volgende verbindings verteenwoordig neer:

         2.3.1   ŉ Alkeen                                                                         (1)

         2.3.2   ŉ Ketoon                                                                         (1)

         2.3.3   Met die algemene formule CnH2n-2                                                 (1)

         2.3.4   ŉ Versadigde koolwaterstof                                                       (1)

         2.3.5   Wat dieselfde algemene formule as ŉ karboksielsuur het                           (1)

    2.4 Verbindings C en H is struktuurisomere.

         2.4.1   Definieer die term struktuurisomere.                                             (2)

         2.4.2   Watter TIPE struktuurisomere is verbindings C en H?                              (1)

    2.5 Is verbinding D ŉ PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?

         Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                             (3)

    2.6 Beskou verbinding C, E, F en H.

         2.6.1   Skryf die IUPAC-naam van verbinding F neer                                       (2)

         2.6.2   Teken die struktuurformule van verbinding E                                      (3)

         2.6.3   Skryf die naam van die funksionele groep van verbinding C neer                   (1)

         2.6.4   Teken die struktuurformule vir die funksionele groep van verbinding H            (1)

    2.7 Verbinding G is ŉ monomeer.

         2.7.1   Definieer die term polimerisasie.                                                (2)

         2.7.2   Skryf die naam van ŉ polimeer wat uit monomeer G gevorm kan word,
                 neer.                                                                          (2)
                                                                                               [26]

     Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/JUNIE 2025)                           TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                    7

 VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 ŉ Groep graad 12-leerders het die kookpunte van vyf organiese verbindings wat uit
 drie verskillende homoloë reekse bestaan waargeneem. Die aantal koolstofatome van
 hierdie organiese verbindings wissel tussen 3 koolstofatome en 4 koolstofatome. Hul
 resultate is soos volg getabuleer.

                                                                           Molekulêre
            Verbinding            Naam               Kookpunt
                                                                            Formule
                  A              Propaan               −42 °C                 C3H8
                  B               Butaan               −1 °C                 C4H10
                  C          1-Bromopropaan           64,7 °C                C3H7Br
                  D           1-Bromobutaan           101,4 °C               C4H9Br
                  E             Butan-1-ol            117,7 °C              C4H9OH

 3.1       Definieer die term kookpunt.                                                         (2)

 3.2       Watter tipe intermolekulêre kragte kom in elk van die volgende verbindings
           voor?

           3.2.1 D                                                                              (1)

           3.2.2 E                                                                              (1)

 3.3       Verduidelik hoe die kookpunte van verbindings A en B met mekaar vergelyk
           deur na die INTERMOLEKULÊRE KRAGTE, STRUKTUUR, STERKTE en
           DIE ENERGIE BENODIG te verwys.                                                       (4)

 3.4       Definieer die term dampdruk.                                                         (2)

 3.5       Watter verbinding uit die tabel hierbo sal die hoogste dampdruk hê?

           Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                         (2)

 3.6       Watter verbinding uit die tabel hierbo, sal die hoogste viskositeit hê?              (1)
                                                                                               [13]

   Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                      TEGNIESE WETENSKAPPE V2                      (EC/JUNIE 2025)

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

But-1-een ondergaan verskeie reaksies, en verskillende produkte word uit elke
reaksie gevorm. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                        Reaksie 2
                                                              Verbinding X
                                          + H2O

         Reaksie 1                                        + NaOH     Reaksie 4

                   Butaan                                    Verbinding Y

4.1       Skryf die tipe reaksie wat deur die volgende reaksies voorgestel word, neer:

          4.1.1 Reaksie 1                                                                     (1)

          4.1.2 Reaksie 3                                                                     (1)

          4.1.3 Reaksie 4                                                                     (1)

4.2       Vir Reaksie 1, skryf neer:

          4.2.1 Die MOLEKULÊRE formule van die anorganiese reagent wat gebruik
                word                                                                          (1)

          4.2.2 EEN katalisator benodig vir hierdie reaksie om plaas te vind                  (1)

4.3       Verbinding Y word as ŉ produk in reaksie 3 gevorm. Skryf neer die:

          4.3.1 STRUKTUURFORMULE van verbinding Y                                             (2)

          4.3.2 IUPAC-naam van verbinding Y                                                   (2)

4.4       Verbinding X word gevorm wanneer but-1-een met H2O in reaksie 2 reageer.

          4.4.1 Noem die TIPE addisiereaksie wat plaasvind.                                   (2)

          4.4.2 Skryf die IUPAC-naam van verbinding X neer.                                   (2)

          4.4.3 Skryf TWEE reaksietoestande neer wat nodig is vir reaksie 2 om
                plaas te vind.                                                               (2)
                                                                                            [15]

    Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief
         Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/JUNIE 2025)                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                               9

 VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Halfgeleiers word gebruik in die vervaardiging van elektroniese toestelle soos diodes,
 transistors en geïntegreerde stroombane. Beskou die diagram hieronder en
 beantwoord die vrae wat volg.

                                p-tipe    n-tipe

 5.1       Definieer die term intrinsieke halfgeleier.                                          (2)

 5.2       Gee EEN voorbeeld van intrinsieke halfgeleiers.                                      (1)

 5.3       Is die diagram van die diode hierbo ŉ voorbeeld van MEEVOORSPANNING
           of TEENVOORSPANNING?

           Gee ŉ rede vir die antwoord.                                                         (3)

 5.4       Definieer die term dotering.                                                         (2)

 5.5       Verduidelik hoekom dotering in ŉ halfgeleier gedoen word.                            (2)

 5.6       Watter tipe halfgeleier vorm wanneer boor by silikon gevoeg word?                (1)
                                                                                           [11]

                                                                               TOTAAL:          75

   Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                                                     TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                                    (EC/JUNIE 2025)

                                                        TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

                                                                                       3
                                                           1               2                   4     5     6                       7           8              9     10          11           12       13          14         15           16          17         18
                                                          (I)             (II)                KEY/ SLEUTEL                                 Atoomgetal                                                (III)       (IV)        (V)         (VI)        (VII)      (VIII)
                                                                                                                                         Atomic number
                                                                1                                                                                                                                                                                                  2
                                                        2,1    H                                                                                                                                                                                                  He
                                                                                                                                                   29
                                                                1                                          Elektronegatiwiteit                                    Simbool                                                                                          4
                                                                3            4                              Electronegativity              1,9     Cu             Symbol                                   5          6           7           8           9        10
                                                        1,0    Li   1,5    Be                                                                      63,5                                            2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5    O    4,0    F       Ne
                                                                7            9                                                                                                                            11          12          14          16          19       20
                                                               11           12                                                Benaderde relatiewe atoommassa                                              13          14          15          16          17       18
                                                        0,9   Na    1,2    Mg                                                 Approximate relative atomic mass                                     1,5   Aℓ    1,8    Si   2,1    P    2,5    S    3,0    Cℓ       Ar
                                                               23           24                                                                                                                            27          28          31          32         35,5      40
                                                               19           20          21      22          23          24         25           26         27        28          29           30          31          32          33          34          35       36
                                                        0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5Ti   1,6    V    1,6    Cr   1,5   Mn    1,8   Fe         Co
                                                                                                                                                        1,8       1,8Ni   1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8    Br       Kr
                                                               39           40          45      48          51          52         55           56         59        59         63,5          65          70          73          75          79          80       84
                                                               37           38          39      40          41          42         43           44         45        46          47           48          49          50          51          52          53       54
                                                        0,8   Rb    1,0     Sr   1,2    Y    1,4Zr         Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru         Rh
                                                                                                                                                        2,2         Pd
                                                                                                                                                                  2,2     1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5     I      Xe
                                                               86           88          89      91          92          96                     101        103       106         108          112         115         119         122         128         127      131
                                                               55           56          57      72          73          74          75          76         77        78          79           80          81          82          83          84          85       86
                                                        0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6Hf         Ta           W          Re          Os          Ir        Pt          Au          Hg    1,8    Tℓ   1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po    2,5    At      Rn
                                                              133          137         139     179         181         184         186         190        192       195         197          201         204         207         209
                                                               87           88          89
                                                        0,7    Fr   0,9    Ra          Ac
                                                                           226                          58          59          60         61             62        63       64           65          66          67          68          69          70          71
                                                                                                       Ce           Pr         Nd          Pm            Sm        Eu       Gd           Tb          Dy          Ho           Er         Tm          Yb          Lu
                                                                                                       140         141         144                       150       152      157          159         163         165         167         169         173         175
                                                                                                        90          91          92         93             94        95       96           97          98          99         100         101         102         103
                                                                                                       Th          Pa           U          Np            Pu        Am       Cm           Bk           Cf         Es          Fm          Md          No           Lr
                                                                                                       232                     238
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

                                                        Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                               Please turn over

### Page 11

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0) — Technical Sciences · QP · 2021 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-afrikaans-2024-possible-answers/c1449bf5-4982-445b-9339-f37ae288b315) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
